`n Spesiale AWSUM Clash uitgawe vir die sportdag tussen Hoërskool Nelspruit VS Hoërskool Middelburg.
HOËRSKOOL NELSPRUIT
21 Mei 2022
HOËRSKOOL MIDDELBURG
Blast from the Past Duane Vermeulen is as Suid-Afrika se rugbyspeler van die jaar aangewys. Vermeulen is ook as die Superrugbyen Unlocked-speler van die jaar vereer. Hoërskool Nelspruit is breëbors trots op dié oud-Rhino wat oor uitsonderlike rugbytalent beskik en ‘n al groter legende-in-wording op die rugbyveld is! Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skooldae onthou? Ek het `n ongelooflike tyd in HS Nelspruit gehad, regdeur van st 6 tot in matriek. Ek kon nie vir `n beter tyd gevra het nie. Ons het regtig goeie onderwysers gehad en almal het regtig `n verskil in my lewe gemaak en ek glo ook in ander skoliere se lewe. Op die sportveld het ek dit baie geniet. Ek het ups and downs gehad, moelike tye, pa-en-seun aande wat moeilik was, want my ma kon nie saam gaan nie, so ek het saam met `n pel se pa gegaan, maar ek dink dit het ook van `n mens die man gemaak wat jy vandag is. Met deursettingsvermoë en harde werk het dinge great uitgedraai.
is. Die lekkerste ding op aarde om te hoor, is as mense daar buite is sê jy het `n verskil in hulle lewe gemaak. My familie inspireer my ook. Ek doen alles vir my vrou en my twee seuntjies. Dit is is met tye moeilik. Ons is baie weg en ver van mekaar af, maar ek wil graag my twee laaities wys dat hulle pappa `n verskil in mense se lewe gemaak het en ook `n verskil in hulle lewe maak, sodat hulle ook eendag kan sê my hero is my pappa, soos my pa my hero in my lewe was - en nog steeds is. Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek dink die grootste lewensles is nederigheid en dissipline saam met harde werk. Ons skool se leuse is “Palmam Qui Meruit Ferat”. Dit beteken laat hom wat dit verdien, die palmtak dra. Ons skool het vir ons `n ongelooflike platform gebied om jouself uit te leef en te wys wie jy is, om jou talente te erken en daarop te bou.
Wat sal onderwysers van jou vertel? Watter tipe ou was jy op skool? (Duane lag). Man, ek dink dis `n moeilike een. Ek was `n besige mannetjie op skool, maar ook somtyds baie stil. Ek het `n paar great onderwysers gehad met wie ek `n goeie pad gestap het. Mnr Jos van Dyk, Sarel Cilliers, mnr Meyer (wat Aardrykskunde gegee het) en ek het ook my Hotelbestuur onderwyser, mnr Els, baie geniet. Hulle het my baie opdraende gegee. Ek moes `n paar keer buite die klas gesit het, so ek dink hulle sou sê ek was baie besig, maar het ook maklik in iemand se hart ingeklim.
Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly? Ek dink die groot ding is deursettingsvermoë en om nooit op te hou nie. Ons het so `n ding by die Bokke: jy moet eers `n warrior wees voor enige iets anders kan saamkom en ek dink dis daai passie vir dit wat jy doen en dan van daar af net daarop te bou. Dit maak nie saak of mense deure voor jou toemaak nie, jy gaan op jou manier daai deur weer oopmaak, of oopslaan of oopskop. Stel vir jou doelwitte en werk van daar af hard. Jy moet ook kennis in jou veld hê n nie altyd dink jy weet alles nie. Met elke geleentheid wat daar is, leer jy iets nuuts – of dit is van `n coach, van `n speler, of van `n wedstryd self. If youre not winning, you’re learning.
Watter tipe ou was ek? Ek het baie van my sport gehou. Ek het by my standpunte gestaan. Dis seker maar daarom dat ek die onderwysers opdraend gegee het. Ek het baie goeie vriende op skool gehad – van st 6 tot matriek toe. `n Lekker groep ouens en meisies. Almal het mekaar aangevul op hulle swakpunte en ook mekaar ondersteun in hulle sterkpunte.
As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Daar is twee. Ek sou regtig graag atletiek wou doen. Ek het spiesgooi geniet of ek het altyd gedink om NFL te gaan speel. Net om myself te toets en te kyk. Ek weet nie of ek rêrig goed daarin sou wees nie, maar sou dit graag `n go wou gegee het.
Wat sal jy altyd van sportgeleenthede op skool onthou? Is daar enige hoogtepunte? Daar is baie! Eerstens was daar die Mpumalanga - finaal wat ons gespeel het. Ons het die finaal teen HTS Middelburg of Ermelo (dink ek) gewen en dieselfde aand het ons matriekafskeid gehad, so dit was chaos om terug te kom. Die grootste hoogtepunt was `n ongelooflike 2004 Cravenweek in my matriekjaar wat by NHS aangebied is. Ek kon Nelspruit verteenwoordig en kon vir almal wys waarvoor skool staan en wat ons skool kan bied.
As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag wou speel? Ek sou graag in die agterlyn wou speel, maar is ongelukkig nie vinnig genoeg nie. Ek dink vir my om deel van `n spansport te wees, is seker die lekkerste. Om tyd saam met pelle, wat dieselfde passie as jy het, te spandeer en saam dieselfde doel wil bereik.
Jy het in Nelspruit grootgeword. Wat maak die area en sy mense so uniek? Ek is in Nelspruit gebore en het toe vir agt jaar in die Kaap gebly, maar na my pa oorlede is, is ons weer terug na my ma se ouers en het weer in Nelspruit gaan bly. Ek was lanklaas in Nelspruit, maar ek het nog steeds goeie pelle daar en my ma en grootouers bly nogsteeds daar. Ek moet sê, dis `n spesiale plek en `n dorp wat na aan my hart lê. Wat inspireer jou in die lewe? As jy `n verskil in iemand anders se lewe kan maak op die manier hoe jy jou werk en jou passie uitleef, hoë standaarde en dissipline volg en ander dit raaksien, is dit die mees inspirerende ding wat daar
Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met die Nellie-leerders wil deel? In 2015 het ons `n sielkundige by die Bokke gehad, met die naam Pieter Kruger, en hy het breinprofieltoetse met elke speler gedoen en gesit en met elke speler gesels. Die les wat hy daai dag vir my geleer het is op `n 60/40 weegskaal gebasseer – dit maak nie saak wat jy doen nie, maar as jy glo dis die beste vir jou, of dit vir jou sport of jou familie of wat ook al jy doen is, 60% van mense gaan altyd hou van dit wat jy doen en 40% gaan teen jou wees. Toe ek jonger was, het ek altyd daai 40% probeer omdraai, maar ek het vrede daarmee gemaak en geglo dat 60% is wat mens nodig het. As jy gelukkig daarmee is, sal mense jou ondersteun, maak nie saak wie wat sê nie. Jy moet net 100% vasstaan in die besluit wat jy geneem het en alles gee. Ek basseer tans my lewe op die 60/40 weegskaal en glo dit het `n ongelooflike groot verskil in my lewe gemaak en hoop dit maak `n verskil in die Nellie-leerders se lewe.
DIE EERSTESPAN RUGBYKAPTEINE GESELS
D R I K U S G R EPET EFINF 1 s t e r u g by K A
Hoërskool Nelspruit Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? ‘n Groot hoogtepunt van my rugbyloopbaan was die wedstryd wat ons teen Hoërskool Menlopark in 2021 gespeel het. Die Rhinos was in ‘n tawwe stryd gewikkel tot aan die einde van die wedstryd wat gelykop geëindig het. Hoe motiveer jy jou span? Stick to the structure - hou aan baklei tot die einde maak nie saak hoe ver die span agter is nie of hoe hard dit ussen daardie vier lyne raak nie! Wat is jou planne vir die toekoms? As daar ‘n rugby kontrak is, sal ek dit vat!
G r a n t dbey kJaap tgeeinr 1ste rug
Hoërskool Middelburg Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Leonard Bornman is my regterhand en gee sy insette as ek nie teenwoordig is nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Die span wil graag die gees van Rhinos rugby wys. Ons sal graag weer wil wys dat die Rhinos nie hoef terug te staan teen die spanne van die stede nie. Dit sal my trots maak om te sien dat die manne gel en as ‘n span saam tot die einde sal speel.
Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My hoogtepunt is verseker dat ek met elke wedstryd as speler en as persoon verbeter. Ons span se hoogtepunt is dat ons as mense gegroei het en as famlie en as broers saam staan. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Ben Jansen Van Vuuren. Hy staan my altyd by met die besluite wat ek neem. Ons is beste pelle, so ons verstaan mekaar en ondersteun mekaar op die veld. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span agter toe deure in die
spankamer. Op die veld hou ek maar net die manne rustig. Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Ons kies eers met die laaste oefening vir die week wie Saterdag gaan speel. Al ons beseerde manne is terug en is reg vir die res van die seisoen. Wat is jou planne vir die toekoms? My droom is om met rugby as `n loopbaan aan te gaan en hopenlik eendag vir `n provinsiale span te kan speel en net die beste daarvan te maak.
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL NELSPRUIT EERSTE XV
AFWESIG
12
Drikus Greeff Binnesenter (k)
1
Duard Deichmann Loskopstut
2
AFWESIG
Andreas Fouché Haker
3
Ryan Venter Vaskopstut
4
Juan Bezant Slot
5
Leonard Bornman Linkerflank
Andeon Pringle Skrumskakel
10
Danny van Staden Losskakel
11
Brend de Villiers Linkervleuel
18
Wian Stoltz Reserwe
6
Bernard van Esch Slot
7
Francois Odendal Regterflank
8
Braam Basson Agsteman
9
13
Ethan vd Westhuizen Buitesenter
14
Le Riche Aitchinson Regtervleuel
15
Ulrich Cilliers Heelagter
16
Stephan Veldman Reserwe
17
Juandré Ras Reserwe
19
Luke Poisson Reserwe
20
Ruben Lorist Reserwe
21
Heino Meiring Reserwe
22
Aldo Muller Reserwe
23
Rici Correia Reserwe
DEELNEMENDE SPANNE
HOËRSKOOL MIDDELBURG OEFENSPAN
1
AJ Oberholzer
2
Ben Jv Vuuren (o.k)
3
Benco Joubert
4
Bongi Nkosi
5
Branden Clark
5
David Sibiya
6
Grant de Jager (k)
7
Gift Khesa
8
Divan vd Westhuizen
9
Jason Smit
10
Kwazi
11
Fumani Chauke
12
Luke Geldenhuys
13
Zulu van Niekerk
14
Luvhan Botha
15
Marko Mulder
16
Mnqobi Nkonde
17
Philasande Ntshapela
18
Shaun Marx
19
Silindile Mahlangu
20
Simtha Maseko
21
Smiley Sibande
22
Tebogo Nkosi
23
Tjaart Joubert
24
Tyrell Isaacs
25
Wentzel Tukker
GESKIEDENIS
Car Sales
BUY, SELL
OR TRADE-IN
A VEHICLE AT AVIS CAR SALES NELSPRUIT. Car Sales
CONTACT US TODAY. (013) 757 8762 | WWW.AVISCARSALES.CO.ZA
wn is Picture sho
on purposes
for illustrati
l product
only. Actua
may vary.
E&OE.
MEANDER CRESCENT, RIVERSIDE PARK, NELSPRUIT
19 5 2 2022
70 Jaar van uitnemendheid Hoërskool Nelspruit se geskiedenis en tradisies strek bykans 100 jaar gelede toe die eerste skool in 1916 op Nelspruit tot stand gekom het. Soos aangeteken in die skool se geskiedenisboeke, was die eerste gebou ‘n sinkkamer, geleen van die Mirvis en Miller-winkeliers. Twintig leerlinge kon tot st.6 toe hier skoolgaan, gr.8 in vandag se taal. ‘n Nuwe skoolkamer (erf 36) is die daaropvolgende jaar op 22 Mei ingewy met slegs 18 leerlinge. Teen 1941 is daar 386 inskrywings opgeteken en alvorens ‘n nuwe skoolgebou opgerig is, het dit goeie beplanninggeverg om almal te akkommodeer. Dit was uiteindelik op 20 Januarie 1942 dat die leerders intrek in die nuwe gebou waar Laerskool Nelspruit vandag nog is. Die jaar 1952 lei die koms van ‘n nuwe era in die Transvaalse onderwysgeskiedenis in met die opening van ‘n alleenstaande hoërskool op Nelspruit.
Sedert Hoërskool Nelspruit se ontstaan het die skool al sewe hoofde gehad, onder wie daar tydens hul onderskeie termyne groot ontwikkeling plaasgevind het, en steeds doen. Soos enige topskool in die land, is Hoërskool Nelspruit ryk aan tradisies. Op die sportveld, kultuurvlak, sosiaal, akademies of in die koshuis, ‘n tradisie is altyd daar om op voort te bou. Hierdie jaar vier ons sewe dekades van Nellie-wees. Die lojaliteit van die trotse ouers en ‘n betrokke gemeenskap het daartoe bygedra dat die skool dwarsdeur Suid-Afrika geliefd is en wyd respek geniet.
RUGBYSPANNE
Hoërskool Nelspruit - o.19B Rugby
Stefan Veldman
Aldo Muller
Andeon Swart
Brendan Boucher
Juandré Ras
Luke Poisson
Owen Steyn
Wian Stoltz
Ruben Lorist
Karl Erichsen
Andre Potgieter
Heino Meiring
Ricardo Correia
Marco Capazorio
Wiehan Henning
Ruben Vorster
Wian Du Plessis
AFWESIG
Branden-Lee Berrington
Ruan Venter
Anthony Mabuza
Christiaan Potgieter
Channan Wieneke
Hoërskool Nelspruit - o.16A Rugby
Willem Botha
Ethan Breytenbach
Bradly Claassen
Ludwig Crots
Tiaan de Beer
Marno du Plessis
Nathan Duncan
Wikus Endemann
Jacques Swarts
Callum van Staden
Cobus Erichsen
Siyabonga Gama
David Snyman
Kyle Suanders
Reghardt Vermaak
Ian Wood
Kian van Tonder
Ewean van Zyl
Theunis Meyer
Krige Slabber
Banele Joy Ngwenya
Triston Kleynhans
Nicholis Grobler
RUGBY A-SPANNE
Hoërskool Nelspruit - o.15A Rugby AFWESIG
Tinyiko Silubane
Hanlo Schoeman
Divan De Kock
Ruben Greeff
Dylan Titus
John Duncan
Liam Pringle
Vaughn Van Zyl
Dhandré Van Wyk
Skye Davidson-Loots
Ethan Esterhuizen
Werno Heyns
Liam Fourie
D’angelo Roberts
Zacko Henning
André Smit
Marco Nel
Darius Duvenhage
Milan De Beer
Jason Cogill
Joshua Fincham
Jean Erasmus
Johan Feuth
Jordan Pretorius
Dirk Joubert
Ruan Ehlers
Vian Louw (k)
Hoërskool Nelspruit - o.14A Rugby
AFWESIG
Christiaan Botha
Luan Myburgh
Ethan van Pletzen
Jayden Enslin
Jan van Wyngaardt
Lian Antunes
Ulrich Kleynhans
Gideon Coetzer
AFWESIG
AFWESIG
Rian Botha (o/k)
Ewan van der Merwe
Tye Habib
Menzi Shiba
Handré Smit
Lourens Kriel
Jaden Baumgaardt
Alex Hallet
AFWESIG
JP Strydom
FT Grey
Nicolus Buarain
Adrian
van Wyk
RUGBY A-SPANNE
Hoërskool Middelburg - o.16A Rugby
Louw de Waal & Kirstie Odendaal Afrigter: Eerstespan Rugby Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? `n Span wat nooit opgee nie en altyd hul bes sal gee met elke oefening en elke wedstryd. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons trots vir die Groen - trui en ons skool. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Hoërskool Middelburg - o.15A Rugby
Om elke speler te ontwikkel tot sy optimale beste. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Met soveel nuwe navorsing oor die regte manier van oefen en kondisionering, kan die skole nie anders as om beter en sterker te word nie.
The news site that more than 1.5 million parents visited in 2021. Hoërskool Middelburg - o.14A Rugby
Don’t miss out!
AW SU M
NEWS
The biggest school news platform in S.A
COMMERCIAL VEHICLE MAINTENANCE Our Services • Fleet Maintenance • Hydraulics • Transmissions • Gearboxes • Engines • Referbishment • Buckets Repairs • Cylinders • Diagnostics • Spares Parts • Auto Electrical Plot 107 Werksaam, Curlews Road, Rocky’s Drift, White River, 1240 | Tel: 074 580 8307 | 24/7: 079 819 4780 | Email: truckstop247@outlook.com
NETBAL
HOËRSKOOL NELSPRUIT o.19A NETBAL
Me. Suzeth Kotze o.19A Netbalafrigter: Hoërskool Nelspruit Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Netbal wat die ouers en skool sal hoendervleis gee. Netbal waarop almal kan trots wees. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span het ‘n ongelooflike gesonde sterk kultuur. Elkeen weet wat van haar verwag word. Niemand is sensitief vir terugvoering nie. Elke dogter stap die ekstra myl en doen meer as wat verwag word.
HV
Carla Schultz (k)
S
Lerissa Grobler (o/k)
VV
Chanelle Blom
AV
Kayla de Villiers
V
Jomarié du Toit
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek vind nie enige iets moeilik nie. Dalk ‘n paar uitdagings hier en daar maar niks wat nie uitgesorteer kan word nie. Belangrikste om te onthou as afrigter is dat dit nie net oor die sport gaan nie maar meer oor hoe ons lewensvaardighede vir die dogters kan leer.
carla schultz Eerstespan netbalkaptein van NHS Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons span se kultuur, harde werk en deursettingsvermoë. Die span click net.
HD
Ashley Erasmus
AV
Livy Owen
VV
Suné du Preez
HV
Nina Venter
V
Megan Wiehman
HOËRSKOOL MIDDELBURG o.19A NETBAL
Hoe motiveer jy jou span? Ek hou daarvan om die span op te bou. Ek sal hulle gereeld herinner hoe goed hulle elkeen individueel is as ‘n netbalspeler. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Lerissa Grobler - Ons altwee hanteer alle pligte saam. In ons span glo ons ook dat elkeen verantwoordelik is vir haarself. Ons neem almal saam besluite. Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Die samestelling is goed. Ons kombinasies is perfek uitgelê. Ons het in die begin van die seisoen twee enkel beserings gehad maar met genoeg rehabilitasie en kondisionering is almal op standaard. Ek glo dat daar geen verdere beserings sal wees nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag eerste in Mpumalanga wees en ons werk vir top 4 by SA’s. Wat is jou planne vir die toekoms? Dit sal my trots maak as ons span nie in ons vermoëns twyfel nie. Soms as ons ‘n wedstryd speel dan vergeet ons hoe goed ons as ‘n span saam speel.
Mandy Blunden o.19A Netbalafrigter: Hoërskool Middelburg Wat kan die skool en ouers hierdie jaar van julle span te wagte wees? Ons het ‘n baie jong span die jaar. Maar ons verwag dat hulle die Mussa Kampioenskap sal haal. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons verdediging.
Voor: Bohlale Sekhoto, Kayla Pretorius, Miché Leonard en Thagang Nkareng. Agter: me. Liezel Jansen van Nieuwenhuizen (spanbestuurder), Inge Truter, Thando Mokoena, Jelani Mulder (kaptein), Phila Ntuli (onderkaptein), Zanele Soviya, Marli Bruwer en me. Mandy Blunden (afrigter).
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om die regte spankeuses te maak en om die druk reg te hanteer.
HOKKIE
HOËRSKOOL NELSPRUIT o.19A HOKKIE
Me. Misty Reingruber Afrigter: Black Sticks (NHS) Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons span het groot drome en wil Nellies hokkie opwindende maak, lekker hokkie jol en teen die sterkste spanne in die land kompeteer. Ons is altyd reg vir n uitdaging. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? In die span. Dit is ‘n eer om met jong dames te werk wat net beter wil doen, harder werk en nog meer leer. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Dit is nie maklik om spelers gemotiveerd te hou nie. Dit verg harde werk en ekstra moeite.
lani swarts Eerstespan dogtershokkie-kaptein (NHS)
1
Cayden Leppan
2
Chanè Strydom
3
Chanel Hope
4
Lanè Coetzee
5
12
Monja Coetser
Lani Swart (k)
6
Zimri Leuvennink
7
Lorraine van Wyk
8
Jeane Henning
9
Lize Oosthuizen
10
Kaylee Ferreira
11
Kristen Berry
13
Dunè Nortje
14
Angèlica Graham
15
Arili Boshoff
16
Megan Botha
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hokkietoer na Michealhouse College. Ons span was ongelooflik opgewonde om weer te toer en hokkie te speel. Ons het al ons wedstryde gewen en geen doele teen ons gehad nie. Elke oggend se draf sessie is iets wat elkeen van ons nooit sal vergeet nie! Hoe motiveer jy jou span? Deur om gereeld vir hulle te herinner aan die doelwitte wat ons as span gestel het. Ek probeer ook om elke nou en dan ietsie lekkers saam met die span te doen, soos byvoorbeeld om net na oefening ‘n piekniek te hou. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Monja Coetzer. Monja is volgens my ‘n baie goeie onderkaptein, sy staan my by met al die besluite wat geneem moet word. Ek kan altyd op haar staatmaak.
HOËRSKOOL MIDDELBURG o.19A HOKKIE
Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons span se grootste doelwit is om die Noordvaal uitklop rondtes te speel. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek is tans in matriek en het dus aansoek gedoen om volgende jaar fisioterapie te gaan studeer by die Universiteit van Pretoria. Ek wil graag aanhou hokkie speel terwyl ek studeer.
Alti Nel o.19A Hokkie-afrigter: Hoërskool Middelburg Wat kan die skool en ouers hierdie jaar van julle span te wagte wees? Opwindende en mooi hokkie. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons speel as `n eenheid. Ons wil elke wedstryd net verbeter. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om spelers te help glo in hulself en in hulle vermoë en om hulle positief te hou.
Voor: Zoë Farmer (onderkaptein), Mbali Mabhena, Ashlea Parsons, Leandri Smit, Anli Gericke, Jade Whittle-Bennetts en Rivona Martin. Agter: Ntando Ntobeng, Bianca Horak, Ruané Groenewald, Inge Grey (kaptein), me. Alti Nel (afrigter), Chanté French, Ciara Ross, Rachel Patricio en Marizel Fouché.
NETBAL A-SPANNE
Hoërskool Nelspruit - o.17A Netbal
Mieke Breyl
Sonique Ackerman
Natalie Patsanza
Mia Vos
Niandi Coetzee
Rouxlé le Roux
Anja Venter
Melandré Swanepoel
Kyla Benadé
Hoërskool Nelspruit - o.16A Netbal
AFWESIG
Telieze Coetzee
Karla Scheepers
Melindie van Rensburg
Jodi dos Santos
Mienke de Ruiter
Lea Goosen
Lara Venter
Siya Sambo
Mieke Raath
Leané Veldman
Ninke Mostert
Liemoni Joubert
Violet Taljaard
Danielle Grobler
Hoërskool Nelspruit - o.15A Netbal
Elché Neuhoff
Marece Fourie
Lourica van der Merwe
Megan Botha
Hoërskool Nelspruit - o.14A Netbal
AFWESIG
Zoë Cillier
Femke Raath
Amy Steyn
AFWESIG
Jodi Badenhorst
Joslin Boshoff
Abigail Martin
Ayanda Mlamba
Simone Lourens
Jessica Nel
The Rockhopper delivers versatility and performance for all. Starting at
R 10 500 to R 21 000
Excuse the brag, but we’ve really outdone ourselves here. Proving that true trail-taming capability doesn’t have to come at an intimidating price. The Rockhopper's light aluminum frame has wheel-size-specific sizing and perfectly-tuned suspension. Suitable for riders 8 years and older.
Contact us: Landline: 013 757 0920 E-Mail: Sale@bellscycling.co.za
NETBAL A-SPANNE
I n g e gkrkieekyaptein
1ste Dogtersh
Hoërskool Middelburg - o.17A Netbal
o
Hoërskool Middelburg - o.16A Netbal
elburg
Hoërskool Midd Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Verseker om HTSM 5 -0 te klop. Hoe motiveer jy jou span? As daar ‘n intensiewe vorm van motivated was, is dit ons.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Zoë Farmer. Die tye wat ek te veel stres tel sy my gemoed op en maak my rustig en herinner my waarom ons hokkie speel. Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Ons het ‘n goeie samestelling van spelers met ‘n rotsvaste spel. Ons het onlangs een van ons spelers verloor aan ‘n besering, maar sy is op haar pad na herstel.
Hoërskool Middelburg - o.15A Netbal
Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Natuurlik is dito ns droom, net soos alle ander spanne, om Noordvaal te wen. Ek sal baie trots op my span wees as ons die tempo en tipe spel regdeur die seisoen sal kan volhou. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil medies by die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer en sal wil aanhou hokkie speel.
r e d l u m i n jela t e in 1ste netbalka
p
Hoërskool Middelburg - o.14A Netbal
elburg
Hoërskool Midd
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die wen teen HTS Middelburg is definitief die hoogtepunt sover! Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer die span deur positiewe opmerkings te maak en doelwitte te stel. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Phila Ntuli. Sy inspireer elke speler op die baan en lei deur `n voorbeeld te stel.
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit met julle
Hoe is die samestelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings? Ons het goeie balans tussen graad 11 en 12 spelers en gelukkig geen beserings nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag die Mpumalanga toernooi wen en SA’s toe gaan. Om plek in die Top 10 by die SA-toernooi te behaal, sal my trots maak. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil tandheelkunde by die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
70ste bestaansjaar AWS UM
NE W S
The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A
HOKKIE A - SPANNE
Hoërskool Nelspruit - o.16A Hokkie
Maroné du Plessis
Sophia Clark
Chizel Geldenhuys
Simoné Froneman
Danique Jv Vuuren
LouLou van der Merwe
Marelize van Niekerk
Marila Tremper
Zané du Toit
Jenna Smal
Tala Cronje
Danielle Lombard
Kristen Lombard
Zoe Scheepers
Christine Venter
Marné van der Merwe
Hoërskool Nelspruit - o.15A Hokkie
Kendra Shepheard
Kiara Craven
Mea Enslin
Marnieke Pretorius
Liesje Stinlingh
Jane Taljaard
Lana Botha
Huldah Nel
Paula Jv Vuuren
Hayley Cussons
Mila Neethlingh
Larisha Landman
Amé Bekker
Leané Nel
Hoërskool Nelspruit - o.14A Hokkie
Mishke Franken
Lisa van Coller
Makayla Duvenhage
Tess England
Abigail van Wyk
Kaylee Douglass
Carla van Rooyen
Levandi Hough
Iamon van der Merwe
Kiara Barnard
Tahnea Theron
Kaycee Fincham
Lee-Ané Louw
Iané Swart
Alieke van Zyl
Audiology
Hoërskool Middelburg - o.16A Hokkie
on j l i B n a v s u k i W p t e in ka
k ie 1ste seunshok
ruit
Hoërskool Nelsp Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het ‘n goeie hokkietoernooi in KZN gehad en bou nou voort op die grondslag wat daar gelê is. Hoe motiveer jy jou span? Ons span kom al ‘n lang pad saam! Ons speel al hokkie saam vandat ons in graad 8 is. Ons is ‘n lekker groep wat mekaar motiveer deur team talks en saam gesels.
Hoërskool Middelburg - o.15A Hokkie
Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons sal baie graag die liga EN Noordvaal wil wen! Wat is jou planne vir die toekoms? Ek beplan om volgende jaar ingenieurswese by Stellenbosch te studeer en hoop daar is iewers ‘n hokkiespan wees met ‘n plek vir my.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Jehan du Plessis. Hy is ‘n uitstaande speler wat kan rustig bly onder druk wat baie handig te pas kom in die hitte van die wedstryd.
Hoërskool Middelburg - o.14A Hokkie
k e o h s r e p r u k barend ie k a p t k k o h s n u e s e t 1s
e in
elburg
Hoërskool Midd Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons span se hoogtepunt was beslis toe ons HTSM in die derby gewen het.
Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons sal graag Mpumalanga-kampioene wil word!
Hoe motiveer jy jou span? Ek herinner net die span dat ons ons beste hokkie speel wanneer ons as ‘n span saam, en vir mekaar, speel en dat ons dan enige iemand kan wen.
Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil, as dit kan, volgende jaar medies by die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? In ons span deel Ivan Engelbrecht en ek die kapteinskap. Ons vul mekaar goed aan, werk lekker saam en kan so ons elkeen se sterkpunte tot voordeel van die span gebruik.
Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za AW SU M
NEWS
The biggest school news platform in S.A
073 775 2690
MOMS DAGBREEK
21 MEI 2022 RUGBY
NETBAL
A-Veld 09:00
11:00
12:10
13:20
2de span
o.16A
10:00
1ste span
11:00
12:00
3de span
09:00
o.14A
o.15A
10:00
B-Veld 09:00
o.16B
10:10
o.14B
o.15B
10:45
11:45
Baan 1
Baan 2
Baan 3
o.14A
o.16B
o.15B
o.14B
o.15A
09:35
o.16A
o.17A
1ste span
HOKKIE
o.17B
09:00
o.15C
10:10
2de span
11:25
12:40
13:40
Gras
o.15A D
o.16B D
o.16A D
11:00
o.14C
Astro
o.15B D
o.14B D
1ste span Dogters
2de span Dogters
o.14A D