AWSUM Noord-Kaap - September 2022 uitgawe

Page 1

NORTHERN CAPE THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en eerstespannehokkie SEPTEMBER 2022 Celebrating school achievements in South Africa INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Registreer by www.cumlaudemedia.com. Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com HEAD OFFICE AWSUMwww.awsumnews.co.zaNoord-Kaap The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) LtdSchools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Read the latest school news online www.awsumnews.co.zaat Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

WITWARM-KUNSTEFEES

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Prysgeld

BLITSBREIN JUNIOR

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Dr Johan Van Der Walt Narkotiseer

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk.

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Hoe werk die kompetisie?

Sport en narkose

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Gimnastiek

Ulrich Louw, Frederick du Plessis, Hendrik vd Westhuizen en Juan Bezuidenhout.

Miles

Voorpos is baie trots op Keanu Miles en Franklin Stevens wie in die 2022 Griekwaland-Wes Sewes Rugbyspan opgeneem is. Ons wens hulle sterkte toe met die toernooi.

PRIMÊRE SKOOL OP DIE VOORPOS Franklin Stevens Voor: Jurgens Benade. Middel: Juan Goosen, CJ Botha, Davian Titus, NoahCoetzee,FrancoisStrauss. Agter: Mr. Ruan Greyling (afrigter), Roux Erasmus, Lefa HendrikChristopherJan-WillemPakalitha,Louw,Hudson,JohanPearson,FrederickduPlessis,vdWesthuizen. Voor: Rohlandi Van Der Ryst, Michél Greyling (afrigter) en Tarien Karsten. Middel: Janelle GeroldineBronkhorst,Farmer,RivaJobsonenEntleZono. Agter: Joané Nortje, Stephanie Van Staden, DeshniqueMinéEsterhuizen,KaylaBruwer,MianéBotes,VanWyk.

Eerstespan Hokkiedogters

Stephanie van Staden, Rohlandi van der Ryst, Miané Botes en Tarien Karsten.

puik hokkiefees.

Op die Voorpos se o.13A netbalspan het tydens die Noord-Kaap Laerskole uitspele vir 2022 algeheel eerste geeindig. Hulle gaan ding mee in Boksburg teen die beste van die bestes tydens die SASN Nasionale Laerskole Kampieoenskappe en kwyt hulle baie goed van hulle taak. Baie geluk aan die meisies en hulle afrigter op ‘n uistekende 2022 netbalseisoen.

Rohlandi Ryst, Christine Esterhuizen Leoné Jv Resnsburg, Kayla Esterhuizen, Melveine Waterboer, Aone Sebothenyane, Tarien Karsten Kiandri van Zyl.

Eerstespan Hokkieseuns

Tameeca Titus,

Griekwaland-Wes Sewes

van der

Voorpos is baie trots op die hokkieseuns. Baie geluk aan die seuns en hulle afrigter op ‘n uistekende 2022 hokkieseisoen.

Voorpos se 1ste en 2de seuns- en dogterspanne het aan die Streeksuitspele van die Rising Star Tennistoernooi deelgeneem. Na ‘n dag van aanskoulike tennis dring albei 1ste spanne deur na die Provinsiale uitspele. Baie geluk!

Eerstespan Netbal

(afrigter), Miané Botes,

en

Keanu

Rising Star Tennis

Luan Botes

Luan Botes eindig 1ste tydens die Level 4 Tuimelkompetisie en kwalifiseer om as deel van die Noork-Kaap span aan die SA’s te gaan deelneem. Baie geluk!

Tydens die naweek van 2-3 September het Voorpos weer lekker hokkiefees gehou. 82 Wedstryde was gespeel en bykans 800 spelers was teenwoordig. Voorpos kan hulself wragtig op die skouer klop met die ‘n

reël van

HOËRSKOOL UPINGTON Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. FrancoisNarikeVisserNielNeilPedroHoftJeppe BotmaJanko MaritzJohan vdMigaelColffHendricksJoshua TimotheusTravino SlabbertRique JohanKriekCoetzeeGabriel MalanJano DappievdRystKuhnJano John-DreRooi Nico Westhuizenvd JaydenVries MatthysNika SwanepoelJade vdMinkeHeever NiewoudtCarli SwanepoelJolize JvTyhaanaRensburgdeKarlaBeer BotmaZea Vera-LeeMulder deGabiGois SlabbertDorothy LombardMarcel StraussRee MsebenziSiphe HendriksMacniellEmlyhnJacobs ShaldonCloete KhayalenkosiMaganga JohnSteenkampJoshua duVreleToit KarstenPA MurryLouw EngelbrechtBeaKayladuPlessis GeldenhuysCameronGilbertMischaKotzeLJ OdendaalFranco LiSiphoingi FourieJaco MarinellMbizaViviSmith ScheepersEliznaMoniqueLombard deJannekeEngelsYontaKoker Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkiedogters EerstespanvWilhelmHokkieseunsStaden THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

MAKE IT AddPERSONALISESPECIAL!IT!theschoolsname quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it A SPI R E LAERSKOOL ORANJE-NOORD Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby

Eerstespan Hokkieseuns

Eerstespan Tennis

Eerstespan Hokkiedogters

Voor: Erin Davis, Nicolé van Zyl, Mathilda Terblanche, Stephanie Wort.

Agter: Clarise Barnard, Stephani Kruger, Abriëlle de Witt (k), Juf. Jacqueline Kühn (afrigter) Junieke Lochner, Janie Visser (o.k), Tersian Oberholster, Juf. Marina Smit (spanbestuurder).

Voor: Lize-mari van der Berg, Izanne Maritz, Nadine Hanekom. Agter: Kate Van Heerden, Zanelle Brink, Juf. Nicolene Loots, Jeanne Coetzer, Leandri Snyman, Rone Van Zyl, Carmi Liebenberg.

HOËRSKOOL DUINEVELD

Voor: Marné Compion, Yolanda de Kock, Mienke Schutte.

Agter: Rozanne Archer, Carla Kühn, Erma Naude, Riana Becker, Zandri Brink, Janike Coffee, Suzaan Brand.

Elana Louw en Dr. Rooies Andrianatos

Voor: Melaine du Toit, Cornel Slabber, Beneatha Barnard.

Agter: Sumari van Deventer, Marli Janse van Rensburg, Madré Steyn (afrigter), Mianke Burger (k), Joané Visser, Chané Steyn, Sylene Terblanche, Beané Compion.

Dr. Rooies Andrianatos, skoolhoof van Hoërskool Duineveld, oorhandig die Meisies Hokkiebeker aan die gemsBOKKIES se kaptein, Elana Louw. Die beker word vanjaar gedeel nadat die gemsBOKKIES in ‘n skitterende wedstryd hul opponente beperk het tot ‘n gelykop uitslag nadat hulle vroeër die jaar met Klein Interjol 0-1 verloor het teen Uppies. Alle netbal het deurgedring na die SA Skole Uitspele as die nommer een of twee in die Noord-Kaap en die o.15’s het sesde in Suid Afrika geëindig. Groot Interjol 2022Meisies Hokkie Beker Netbal o.16 Netbalo.19 Chillies Netbal o.15 Netbal o.14 Netbal AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per www.awsumnews.co.zasubject

Voor: Geraldine Baardman. Middel: Elizmari Vertue, Mev. M. van Aswegen, Mej. C. Els, Amoré Malgas. Agter: Lu-Anne Scheepers, Jennifer van Deventer, Marlene van Rensburg, Rina Jacobs, Ashleigh Howarth, Elri Lategan, Erin Crisp, Kelebogile VanessaSegapo,Arends.

Die o.19 A en o.15 A spanne het ook deurgedring tot die Kovsies semi-finale in Bloemfontein. Hou so aan, Hartsies rugby!

se netbalspanne het baie goed gevaar in 2022. Die netbalspanne het deelgeneem aan die Frances Baard netbal liga. Beide die o.16A en o.14A-spanne het in die tweede posisies geëindig aan die einde van die seisoen. Al vier spanne het gekwalifiseer om na die finale uitspele te gaan. Hierdie uitspele was nie slegs vir die Frances Baard distrik nie, maar vir die hele Noordkaap provinsie. Hier eindig die o.19A-span algeheel sesde en die o.16A-span eindig in die vierde posisie. Goed gedoen, Hartsies netbal!

HokkieRugbyNetbal Kakamas o.19A Hokkie o.19A Rugby o.19A Netbal Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. 076quotes@aspirebranding.co.za5384102 B RA N DI N G A SPI R E

LAERSKOOL HARTSWATERHOËRSKOOL

Layton van Niekerk, Ji-André Visser, Jan Roux, J.G. Knoetze, Michael Honzeri, Marco Ebersohn, Keanu Douths, A.S. Myburgh (kaptein), Jerome Davids, Stanton van Staden, Eric Payne, Hannes Burger, Robbie van der Heever, M.J. Geldenhuys, Jaques Louw, Renier Snyman en Nico van der Westhuizen.

Die o.15 A-span het die algehele tweede posisie behaal in die Griekwaland-Wes medium skole liga. Hulle het ook deelgeneem aan die finale wedstryd in hulle ouderdomsgroep.

Voor: Liza Engelbrecht, Nadia Visser, Ané van Zyl en Nina Snyman. (Afrigter Mev. Tanja Els). Agter: René van Niekerk, Cecilia du Plessis, Marlene Walster, Tezlyn Blom, Anjelle Carroll en Liancke de la Rey.

Ons wens ook vir Schalk Theron en Franco Pieterse baie geluk! Hulle is uitgenooi om aan die provinsiale

Hoërskool Hartswater se hokkie-spanne het baie goed gevaar hierdie jaar. Hoewel daar nie so baie geleenthede vir wedstryde was nie, het die meisies steeds hulle alles gegee vir elke wedstryd. Mooi so, Hartsies

Hoërskoolhokkie!Hartswater

Die o.17 A-span het die Griekwaland-Wes medium skole liga gewen. Hulle behaal eerste posisie.

Hoërskool Hartswater se rugby-spanne het `n uitstekende seisoen gehad. Die o.19 A-span het in die finale liga wedstryd gaan deelneem. Hulle het die tweede posisie behaal in die Griekwaland-Wes medium skole liga.

Beuzane Sebeloa, Palesa Tanyane (Gekies vir o.18 JTG Plattelandspan) and Maxine Alexander (Gekies vir o.18 JTG Plattelandspan).

Janda Harmse

Ons o.17 rugbyspan het die finaal gehaal in die kleinskole liga. Ons het tweede gekom met ‘n verloor teen Curro Kathu.

an

Agter vlnr. Brink van Zyl, Micke Muller, Christiaan Grobler, Nicalah Isaaks. Voor vlnr. Riley Snyman, Dries Viviers, Kate-Lynn van Rensburg.

Agter: Emmanuel van der Merwe, Byron Pienaar (Afrigter), Eugene Makhubedy, Jordan Adonis, Tanatswa Guchu, Omphile Moemedi, Warren Chitima, Lebogang Makape, Success Dladla, Keegan Jansen, Jaydin Blaauw, Grant Visser (Afrigter).

Mandré Maritz (Gekies vir o.16 JTG Plattelandspan), Emmanuel van der Merwe en Phillip Luddick.

The following played the JTG Cricket trials. AstroQuiz Competition entails Astronomy-

Women’s Rugby

The following played the JTG Cricket trials. Janda Harmse have been chosen for the u.20 SA Women’s Rugby training squad during the u18 GWK rugby week in Welkom.

Voor: Bradley Clarke, Gordon Diergaardt.

Abdullah Iftikhar, Brink Memory Muguraumwe.

Cricket

Middel: Boago Toli, Bakang Pos, Maseru Koaho, Lawrence Matthews, Wilmo van der Pos, T Makape, Shaun Davids.

Voor: Gerrit Dauth, Viljoen Botes, Marnicka Schreuders, Boitumela Gumede, Catlin Townsend. Agter: Rowen Botes, Brink van Zyl, Conroe Möller, Danika Rossouw, Janke Botes, Chrislyne Hermanus, Jefflynn van Wyk.

Palesa Tanyane

van Zyl, Labib Siddika,

The

Girls’ Cricket

AstroQuiz HOËRSKOOL POSTMASBURG POSTMASBURGLAERSKOOL

Abri Jacobs (links) en Adriaan Jacobs (regs) Abri Jacobs (Lollos) en Adriaan Jacobs (Ghoempies) is twee boeties wat 17 September in Rustenburg aan die ASA Nasionale Landloop Kampioenskappe gaan deelneem. Landloop

Top achievers - Term 2 Grade 8 - Moipone Mosemeng Grade 9 - Ashlyn Lintnaar Grade 10 - Marlene Kiewiets Grade 11 - Christopher Willemse Grade 12 - Palesa Tanyane

focused questions and answers which grade 7 learners participate and compete in on district, provincial and national level. This year our AstroQuizzers aimed once again for the stars.

Rugby

Franco Hoops, Jan-Hendrik Slabbert, Neil Diedericks, Xander Olivier, Dené Fraser, Clarina Thomatos, Caitlyn Olivier en Kayla-Mia Markram.

Caylen vd Westhuizen, Atlegang Seretse, Jordin van Zyl (k), Elsje Coetzee, Faith Kasper, Osego Dipone, Oratilwe Melakeco, Jubayda Motengu.

Eerstespan Rugby KrieketEerstespano.13AHokkiedogters o.11BEerstespanEerstespanHokkiedogtersNetbalSokkerHokkieo.13AOns kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Ons kyk terug na die derde kwartaal van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Tennis

Voor: P. Nkadimang, D. Van den Berg, K. Pitsiyagosi en K. De Jonge.

Agter: L. Joubert, X. Olivier, W. Noeth, M. De Klerk, K. Mosienyane, S. van Heerden, H.J. Husselman. en A. van Zyl.

LAERSKOOL SEODIN

Agter: Remotshepile Khumalo, Omogolo Molete, Lethabo Mathathi(k), Kamogelo Segotso, Laine Holele and Raletsatsi Monkwe.

Voor: Mikayla Brits, Jennifer Nortje, Anri Wessels, Martiné Kruger, Maruschka Venter, Caitlyn Olivier, Elretha Van Der Merwe. Marné Botha, Joané Ollewagen, Lee-Ann Van Der Poel, Jo-Ann Payne.

Heel Voor: Onkarabile Leeu (g/k), Voor: Ketumile Mokoena, Phodisho Booysen, Segonetso Mothibi, Unathi Teise(o.k), Tshegofatso Mogotsi, Mohau Mokubung en Otlotleng Manyako.

Voor: Albert Erasmus, Eduan Kriel, Ethan West, Bokang Makaota, Jaco Coetzee, Khumo Mabejane, Mothomone Machaba, PG Janse van Rensburg, Tshwanelo Mokwadi, Johan Erasmus. Agter: Mosa Malele, Boipelo Letsie, Boitumelo Masisi, Mamello Khwane, Keila Fourie, Kaitlin Hoops, Marilie Kotzé, Amari Maré. Afwesig: Moitse Madikong, Keabetswe Nkokou.

Milan Horn en Juliana Nel (Afrigter)

Milan is ‘n ware toonbeeld van ellegansie en grasie op die netbalbaan. Sy speel hard, glimlag altyd, en hou nooit op om te speel nie. Die genot is altyd sigbaar op haar gesig. Sy’s ‘n rolmodel vir baie jonger spelers.

Milan Horn, ‘n graad 12-leerder, het die naweek geskiedenis gemaak op die netbalbaan. ‘n Groot eer het haar te beurt geval deurdat sy haar 50ste wedstryd vir Kalahari se 1ste span gespeel het. (2020 - 2022) Sy was ook hierdie jaar die onderkaptein van die span. Met Covid, waar daar baie min wedstryde gespeel is, kon hierdie getal heelwat hoër gewees het.

Netbal Baie geluk aan ons Uitvoerende Komitee van 2023 o.19A Netbal

Agter: Kaitlin Hoops, Nicola Nieuwoudt, Keila Fourie, Charlize van Wyk, Marilie Kotzé (k), Juliana Nel (afrigter), Didintle Oats, Milan Horn (o.k), Leandri Serfontein.

Milan, jy laat beslis diep spore op die netbalbaan agter. Jou “legacy” sal nog vir lank onthou word. Mag alles wat jy aanpak, net suksesvol wees. Albie en Kara Horn, julle mag maar super trots op haar wees. Dankie vir jul liefde en ondersteuning deur haar skoolloopbaan, langs die netbalbaan, en ook weg van die netbalbaan.

Voor: Liané Devenish, Shanay Kriek.

Hoërskool Kathu het saam met Hoërskool Daniëlskuil ‘n rugbykliniek vir hul meisies gehou.Ongeveer 35 meisies van die twee skole het deelgeneem en goeie afrigting ontvang. Die meisies het dit baie geniet en baie geleer. Hoërskool Kathu wil graag vir Pick en Pay (waterpunt) en vir Artistica en Kathu Dierekliniek (Meisiesrugby hoofborg) bedank. Ons glo dat HSK se meisiesrugby volgende jaar van krag tot krag sal gaan.

Vanaf 17-20 Augustus het B. Fourie, T. Bernard en L. Pieterse aan internasionale MMA deelgeneem. Hulle het Suid Afrika verteenwoordig. Hierdie leerders ontvang almal hul Protea klere vir MMA en die skool is baie trots op hulle.

HSK Meisiesrugby saam met hoofborg

BehalweHSK.

HOËRSKOOL KATHU

HSK Meisierugbyspan

Hermannique Sterreberg, Gretchen Stevens.

vir die twee skoolspanne, is hierdie nog ‘n geleentheid wat HSK vir ons krieketspelers skep om op ‘n hoër vlak (klubkrieket) deel te neem!

Die Hoërskool Kathu Krieketklub (wat uit leerders, ouers en volwassenes bestaan) het aan die JTG six-a-side toernooi

HSK Meisies Rugby HSK MMA Hoërskool Kathu Krieketklub neem deel aan JTG six-a-side Hoërskool Kathu UK 2023

Diedeelgeneem.klubhettwee spanne ingeskryf as verdedigende kampioene. Die spelers het die dag baie geniet en dit kan gesien word in die feit dat die een span die trofee weer terug gebring het na

Tinus Barnard, Lylle Pieterse, Bennie Fourie.

First Team Netbal

Lesego Motsepa place

Golf o.17 Rugby o.19 Rugby

u.13 - 1st place

Congratulations to the following learners who played in the Sishen Junior Open. Lourens Maritz was also selected for the NCGU u.19 IPT team.

- 3rd place

Agter: CP Corneulison (Team Manager), Reinard Olivier, Milton Naude, Itumeleng Lekgotho, Timmothy Isaacs, Dé-Anzo Eilers, Nic Booyse, Leightom Hopshire, Ruan Burger, Thabo Venter (forward coach).

MJ Motsepa

Agter: Danie Slabbart, Goodwill Moeng, Luis Cassumba, Katlego Ositang, Julius Muzaza, Ashley Sickles, Xavier Magerman, Rowan Ndebele, Ruben Wessels, Eduard Muller, Keonne Julius, Luan Geyer, Bosae Bonokwane, Damian Magerman, Jeffrey Muzaza.

Curro Kathu’s u13 Netball team the THUNDER SPARKS did exceptionally well this year in the league. They ended 4th in the van Druten league and participated in the Provincials Mini World cup day in Upington. Limari Fleming the Goal Attack of the Thunder sparks was chosen for the Northern Cape Rubies Team, who participated at the 2022 All Ages tournament in Boksburg. Curro Kathu is very proud of each achievement and the girls who played their hearts out each game.

Front: Yiva Ndlotyeni , Mishke Smit, Elizabeth Opperman.

o.17 - Curro 31 vs Postmasburg 10 o.19 - Curro 10 vs Wildeklawer 10 Rugby - Griekwas Kleinskole Finale Wenners

Tlhalefo Motlonye u.15 Lourens Maritz u.17 - 1st place

Voor: Liam Pretorius, Lindzay Peacock, David Johnson, Mahau Shuping, Phontsho Modise, Boithoko Tlhopile.

Voor: Peter Gwangwa, Ceres van Jaarsveld, Francois Routenbach, Albert Opperman, Timothy Isaacs. Middle: Colin Swartz, Tshiamo Molale, Damian McLean, Ethan van Wyk.

Scan to enter CURRO KATHU

u.11 - 3rd

Middel: Damain Mathys, Mnr R Jacobs (Back line coach), SJ van Vuuren, Fredwill Coetzee, Unathi Raborife (k), Marcuin Nero, Katlego Ositang.

Back: Remo Lebese, Al-Zaidi Roman, LeandréLimariJanikaJohnson,Nel,Fleming,KyrahMack.

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as leiers vir 2023. Baie sterkte met julle termyn.

Bennie

Griekwaland-Wes Mediumskole ATKV

Kniel: Rio Thys, Reagan Jantjies, Ronald Olyn, John Mohlomi, Lebogang Mohlomi, Juan Hugo (o.k), Kolberg, Victor Smith (k), A.J. Cadin de Jager.

Vir

Wiskunde Olimpiadeleiers 2023

Eerstespan Rugby die eerste keer in Hoërskool Douglas se 127ste bestaansjaar, het die Wildehonde (eerste rugbyspan) bo-aan die punteleer van die Mediumskole-liga geëindig en deurgedring na die finaal, nadat hulle Hoërskool Martin Oosthuizen in die semi-finaal geklop het. Hulle het toe teen Hoërskool Hartswater in die finaal te staan gekom en hulle oortuigend met 42-31 gewen. Baie geluk aan die hele groep wat hul name in die geskiedenisboeke geskryf het. Ons Delf Diep! Olimpiade

Jo-AnnekeBadenhorstKrugel

Hoërskool

Jo-Anneke Krugel is die provinsiale wenner vir die ATKV Senior Olimpiade (Huistaal).

Wiid,

Voor: Luné Minnaar, Marlie Nortje, Anke Taljaard, Jo-Annke Krügel, Cailin Nel en Lesley-Ann Lesala. Agter: Tertius Strydom, Khanden Naicker, Dewald de Waal, Stefan Brümmer, Juandré Steenkamp en Michael Lovemore.

Bennie Badenhorst is 8ste in die Provinsie met SAMF Wiskunde Olimpiade tweede rondte.

Staan: Edenes Arendse, James Scholtz, George Wheeler, (Hoof afrigter), Nkosana Tsuma, Caleb Fischer, Juandré Steenkamp, Giel van Rhyn, Gerrie Els, Khanden Naicker, Velan Naicker, Heinrich le Roux, Nantie Waldeck (Hulp afrigter), Stefan Brummer, Rudi Kemp MphumeleloMichael(Sportbestuurder),Lovemore,Moseki.

Busy

Voor: Nadine Gorden, Babalwe Maniza, Chante Petrus. Middel: Kacey Chase, Zeta Cole, Cassidy Koeberg, Shakira Lottering, Boitumelo Molelekwa. Agter: Tasneem Alexander (manager), Oratile Monoto, Chloe Nagel, Nikita du Plooy, Charelle Adams, Mondi Phuzi, Aqueelah Fortuin, Nazneen Alexander, Aleah Kock, Justin du Plooy (afrigter). Afwesig: Kimlyn Bartlett, Hanaan Kazie, Aidan Brooker (afrigter).

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters your frame or lens enhancements R1500 OFF Terms and conditions apply. WINTER PROMO

Voor: Luan Jumat, Bryan Kenny, Keanon Davids, Melvin Diedericks, Eldridge Jack, Sachin Gordon (lê).

Voor: Jordan Brooker, K Opperman (afrigter), Kaylin Badenhorst (k), E van der Merwe (afrigter) Zandile Nziweni. Agter: S Ross (manager), Sasha-Lee Olivier, Jayden Mapanka, Jenne-Lee le Roux, Megan de Villiers, Grace Msuku, Kago Mocwana, Channique Faarland, B Kruger (afrigter).

HOËRSKOOL NOORD-KAAP

Agter: Thaylin Rose, Gareth Kriel, Thulaganyo Balatseng, Guvandre Moses, Bokgang Mutsi, Liam Harmse, Leslie Ruiters, Jason van Vuuren, Lutjindo Munbuale, Wentzel Hibbert, Moeketsi Lang, Eveton Hamat, Stone Coates, Fuzludean Saim, Carlo Cupido, Ahmad Meyers, Keketso Balatseng, Lebogang Dichaba.

Voor: Lethlogonolo Mosegomi, Tasneem Mohamed (manager), Jason Snyman (k), Justin du Plooy (afrigter), Igsaan Alexander. Agter: Dayllen Sagrays, Thlalefo Efunga, Jayden van Rensburg, Thato Moipolai, Fareez Alexander, Dawood Samuels, Ryle Swartz, Jiyaan Bosch, Tumiso Seetelo, Sibusiso Gabuza. Afwesig: Ashley Norman, Nabeela Adams (manager).

Our boys made the provincial finals of the schools Moot Court competition. This year their journey ended here. This is the first time all of them have taken part in a moot court competition. They watched and learned...We are routing for them to get to the nationals next year.

Front: Jada van Staden, Yvonne Kenny (c), Lisa Snyders (v/c), Nomvula Nero. Back: Bokamoso Jogom, Keamogetsoe Wesi, Letiscka Malgas, Naledi Noge, Taryn Solomons, Olerato Lekutle, Lyndelle Katz.

We look back to our winter sport season for 2022 and proudly share our first teams. First Team Hockey First Team Netball First Team Soccer LAERSKOOL EUREKA Lijan Horne, Hannes Beukes, Jovan Oosthuizen, Divan Rost, Akasha Greeff, Lia Nel, Mïcke Strydom, Kaelyn Murray. Lijan Horne en Francois de Boer Voor: John (Doelwagter).Seaman Ry 2: DivanRost, Michael Matthys, Otto Jenkins, Kruger Hendriks, Kian Croucamp, Armand Scholtz. Ry 3: Barrie van Zyl, Motheo Kwenampe. Agter: Juf Charné (Afrigter), Beukes,Underwood,DeaganHannesStefanSteyn , Victor Nel, Jovan Oosthuuizen , Mnr Londt (Afrigter). Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons sportpresteerders met trots. Provinsiale Deelnemers Griekwas o.13 7’s span o.13A Hokkieseuns

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL

Cater-Blyke excelled in the Inter-schools History Oral competition. He is through to the national championships where he will represent the school, and province in Durban. From Good to Great

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH

KHS Hockey SCHOOL

Moot Court

Middle: Tarique Sampson, Rea April, Lemuel Mafaro, Caleb Whitebooi, Xaydon Kariko, Phabian Boekhouer, Sherwin Temm. Back: Giovanni Joseph (Coach), Blaine Baartman, Ahmaad Jabbie, Rea Mosikare, Thando Moitsemang, Trey Meas, Goitse Moima.

The KHS u.16 played in the semi finals of the School’s league and lost to CBC. They played in 3rd/4th playoffs and beat Diamantveld in a penalty shootout. The team was handed their medals in assembly. Very well done team! From Good to Great in my space! Per Labores ad Honores.

Front: Rebaone Maribe.

Molusi Tshiamo, Lesedi Ramokonopi, Hlumelo Ziyokwana, Tlotlo Moholoeng, Mlamli Mantantana and Ms D.R. Ramathinyane.

CompetitionHistoryInter-schoolsOral

Front: Tshegofatso Pholoholo, Jada Van Staden, Thuto Chambane (c), Nicole Samuels (v/c), Oratile Morolong (Manager). Back: Kagontle Oss, Reabetswe Shuping, Andrea Bantom, Rahmat Adjimudin, Thulaganyo Setlhacwe, Omphile Oliphant, Bontle Lesiba, Phemelo Khantsi, Kgomotso Kgosiemang, Relebogile Shuping, Lethabo Khwene.

Front: Blaiz Joseph, Carlene Ward (v/c), Kaitlin Crisp (v/c), Kyle Franks (c), Chandré Greenan, Duraan-Shay Boughan. Back: Nasia Pieterse, Amra-Faye Greenan, Madison Joseph, Skye Joseph, Katheryn Williams, Amaal Samsodien, Paige Jacobs, Jayda Brooker, Kgomotso Setlogelo.

Congratulations to all our Newton Gr. 7 Learners who participated in the Eskom Expo for Young Scientists Regional Science Fair. The learners truly excelled. Liam van Reenen and David Peens obtained a gold award for their project. They were also the Biomedical and Medical Sciences category winners. Isabella Struwig and Sade Gird obtained a gold award for their project, they were the Environmental Sciences category winners and also got the award for the best female project. Danielle Harbron and Jedidah Peens obtained a gold award for their project. We are extremely proud of all your hard work, dedication and wonderful accomplishments.

Faizaan Kajee het sy 2de honderdtal die jaar aan geteken en sy 3de een vir Newton. Met sy 156 teen Mooirivier het dit hom die Newton leerder gemaak met die hoogste individuele telling nog.

KrieketErekleure

Caitlin Webber

Baie geluk aan Caitlin Webber wat erekleure ontvang vir haar Unisa musiekteorie eksamen waarin sy 100% behaal het.

NEWTON PRIMARY SCHOOL

Eskom Expo

Erekleure

• Diamentveld vs Curro - Wen (21 - 9).

o.17:

• Diamentveld vs Duineveld - Verloor (27 - 31).

Minette Krüger

• Diamentveld vs Kalahari (2) - Wen (32 - 1).

Fast 5 BuitesportNetbal Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS

Suid-Afrika se naam hoog nie, maar so ook

o.15:

o.17’s eindig eerste en neem deel aan die SA’s in Boksburg vanaf 2 - 4 October 2022 en die o.15’s eindig in tweede plek.

frame or lens enhancements R1500 OFF Terms and conditions apply. WINTER PROMO HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Here are the results:

• Diamentveld vs Upington - Verloor (15 - 21).

Gerlia Smit, Leeché Fourie, Clarissa Taljaard, Chané van der Merwe, Hester Jansen, Cammy Daniels, MeganLizeLiebenberg,Wiid.

• Diamentveld vs Kalahari (2) - Wen (33 - 13).

• Diamentveld vs Curro - Wen (31 - 2).

• Diamentveld vs Duineveld (Finaal) - (40 - 33).

• Diamentveld vs Hartswater - Wen (27 - 19).

• Diamentveld vs Kalahari (4) - Wen (26 - 6).

• Diamentveld vs Upington - Wen (31 - 21).

• Diamentveld vs Kalahari (1) - Wen (22 - 19).

• Diamentveld vs Hartswater - Wen (25 - 10).

Baie geluk aan Minette Krüger wat ‘n silwer medalje verower het tydens die gemengde gevegskuns wêreld kampioenskappe. Die kampioenskappe het plaasgevind in Abu Dhabi vanaf 17 Augustus tot en met die 20ste Augustus. Sy het in die “featherweight” (65.8kg) devisie deelgeneem. Baie geluk Minette met hierdie uitstekende prestasie! Jy hou nie net Hoërskool Diamantveld sin.

• Diamentveld vs Duineveld - Verloor (19 - 35).

HOËRSKOOL ADAMANTIA Voor: Marven Ross, Mnr. H. Jordaan (Afrigter), Christo Erasmus (k), Mnr. J. Thomas (Afrigter), Matthew Weber, Mnr. W. Badenhorst (Afrigter), Lionel van Schalkwyk. Middel: Feirosci Kock, Casnar May, Peter van Wyk, Jarred Morrison, Aiden Visagie, Fabian George, Wenzel Venter, Layton Williams. Agter: Henco J.v.Nieuwenhuizen, Dewald Swartz, Drikus van Rooyen, Noah Clark, Wilfred Dippenaar, Jean Wilken, Jayden van Wyk, Craig Andrews, Gregory Visagie. Voor: Stefan Botes, Drikus van Rooyen, Uncle Dave (Afrigter), Mnr. C. Hanekom (Afrigter), Matthew Weber (k), Branton Jacobs. Agter: Tristan Dada, Carridean van Wyk, Aienzen Burden, Ruan Strydom, JJ Diedericks. Voor: Me. J. Duvenhage (Afrigter), Meagan Loots, Rodene Pondoyi (k), Chrizaan Saunderson, Lindiwe Maribe, Me. S. Jordaan (Afrigter). Agter: Lefran Smith, Angelique Bekker, Leané van der Walt, Alicia de Villiers, Chenodean Marcus, Owami Mayekiso. Voor: Athayanda Qokolwane, Jozette Calitz, Mnr C Tait (Afrigter), Jeanique van Wyk (k) Me. S. Hanekom (Afrigter), Miike Booysen, Melandrie Griesel. Agter: Guinevere Owen, Nikita Veldkamp, Jennifer Burrows, Zia Swartz, Kayla Collins, Celeste van Tonder, Michelle Burrows, Kayleen Myburgh. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Krieket Eerstespan Hokkiedogters

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.