AWSUM Noord Suid Rugbytoernooi 2022

Page 1

HATFIELD

012 362 0576

Contact us today

for an obligation free quote on all your flooring and blinds needs!

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

AANGEBIED DEUR AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

2022

TOYOTA MENLYN

RIGHT TYRES... RIGHT PRICE


1 S T T E A M C A P TA I N I N T E R V I E W S

d l a w e n e o r G e g r o e G s p a n k a p t e in

F r a n c opiasn kdaup tTe ino i t eerstes

eerste

HTS Drostdy

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? My hoogtepunt tot dusver is dat ek die geleentheid gehad het om saam met talentvolle spelers en afrigters kon gewerk het. Ons hoogtepunt van die jaar is dat ons so vroeg in die seisoen so goed as ‘n eenheid saam kon werk en speel.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Die jaar se span bestaan uit baie talentvolle spelers en ek het geen twyfel dat ons ‘n paar toeskouers gaan laat hoendervleis kry nie. Ek het baie vertroue in my span om hul goed van hul taak te kweit en ons mede Donkieondersteuners trots te maak. Daar was geen ernstige beserings tot dusver gewees nie.

Hoe motiveer jy jou span? Eerstens glo ek dat elke liewe speler met respek gehanteer moet word. Motivering kom nie net van ‘n spanpraatjie nie, maar ook dat die kaptein ‘n goeie voorbeeld stel en lei met goeie waardes.

Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Dit gaan nie vir my oor wen of veloor nie. Vir my gaan dit oor dat elke speler sy volle potensiaal op die veld kan wys en homself en die ondersteuners kan trots maak (maar ons kla nooit oor ‘n wen of 3 nie).

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Die onderkaptein is Dewet Mostert (Mossie) soos ons almal hom ken. Dewet is ‘n besonderse en briljante speler en met hom aan my sy kan ons die beste besluite in ons vermoëns neem en ek sal altyd op hom kan staatmaak die dag as ek nie die regte besluit kan neem nie.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek sal graag wil kyk hoe vêr ek kan kom in my rugbyloobaan en terselfde tyd my besigheidsgraad voltooi.

H J D E BkEaEpRt e in

e e r s t e s pa n

kdale

ool Oa Hoër Landbousk Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? My rugbyloopbaan se hoogtepunt tot dusver was toe ek laasjaar die voorreg gehad het om die wit trui te kon aantrek. Ons span se hoogtepunt is definitief die wedstryd teen Boland Landbou. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer die span deur vir hulle te herinner dat ons nie net vir mekaar speel nie, maar vir die hele Oakdale. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy by jou? Ons onderkaptein is Kobus Janse van Rensburg. Ek en Kobus kom al van laerskool af saam en ons verstaan mekaar goed. Hy is `n sterk leier wat nie bang is om leiding te neem nie.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons het ‘n sterk pak voorspelers en ‘n briljante agterlyn. Ons slot, Gino de Witt is beseer en alhoewel dit `n moeilike gat is om te vul, het ons volle vertroue dat sy skoene volgestaan gaan word. Behalwe vir Gino, is ons span voltallig. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil dit wat ons eerstespan laasjaar hier kom doen het, verder vat. Om onoorwone terug Riversdal toe te gaan met die wete dat ons tot ons volle potensiaal gespeel het. Dit sal my beslis trots maak. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil volgende jaar B.Com Regte by die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer.

HEAD OFFICE

OUR TEAM Editor

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns

ument

Hoërskool Mon

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? Die hoogtepunt vir ons span is om deel te kan wees van ‘n skool soos Monnas. My hoogtepunt van my rugbyloopbaan is my eerste wedstryd vir die Monnas Wit Bulle. Hoe motiveer jy jou span? Deur `n voorbeeld te stel op en af van die veld af.

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Samantha: samantha@tiemedia.co.za Juan: juan@tiemedia.co.za Ilse: ilse@tiemedia.co.za Kim: kim@tiemedia.co.za

021 000 1705

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za

Advertising Coordinator Tammy Venter: awsumads2@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

Awsum School News

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Daar is ‘n paar leiers in die span en ons werk saam om mekaar te ondersteun. Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons hoofafrigter Mnr Tjaart van der Walt speel ‘n groot rol hier. Die samestelling word bepaal deur die teenstanders, vorm van spelers en beserings. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Om kwaliteit rugby te speel om die wedstryd te wen en om na die tyd as Monnas van die veld af te stap met die gesindheid: “Gracious in defeat…humble in victory”. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag universiteit toe gaan na skool en wil as ‘n trotse Monumentaar en Wit Bul bekend staan.

AW S U M

N E WS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A


NORTH

SOUTH

WE SUPPORT AWSUM STYLE, WHETHER IT’S FROM THE NORTH OR THE SOUTH. Best wishes to the Mighty North and the Sensational South. From Italtile. The home of Awsum style.

ITALTILE MENLYN • 012 348 8700 38 PALALA ROAD, ASHLEA GARDENS Behind Menlyn shopping centre Our showroom are open 7 days a week. ONLINE SHOP 010 271 2272

italtile

italtilesa

italtilesa

italtile


Family cars have never been this cool.

A

A

Family cars have never been this cool.

DEELNEMENDE SPANNE

Set your heart racing!

Set your heart racing!

Eclectic electric. Built just for you.

Eclectic electric. Built just for you.

The new fully-electric Audi e-tron and e-tron GT. Get yours today.

The new fully-electric Audi e-tron and e-tron GT. Get yours today.

Family cars have never been this cool. Purchase a new Audi Q5 and pay your first instalment Purchase a new Audi Q5 and pay your first instalment in August 2022 or at 4,5% interest rate. in August 2022 or at 4,5% interest rate.

and e-tron GT. Get yours today.

Purchase a new Audi A4 and pay your first instalment Purchase a new Audi A4 and pay your first instalment in August 2022 or at 4,5% interest rate. in August 2022 or at 4,5% interest rate.

1010 Lenchen Avenue, Centurion 1010 Lenchen Avenue, Centurion 012 663 2200

012 663 2200

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

Rugby o.19A Purchase a new Audi Q5 and pay your first instalment in August 2022 or at 4,5% interest rate.

Rugby o.19B Voor: James Gerber, Abel Pretorius, Steyn Truter, Mikael Kohler, FC van Rooyen. Middel: Neil Collins, Chris Steyn, Ivandre van Wyk, Luan Human, Dian La Grange, Dian Du Toit Agter: Tiaan Barkhuizen, Erick Jooste, Stephan Brits, Jarred York, Marx Nel, Ulrich van der Merwe, Francois Smit. Heel agter: Jaco Koch (Afrigter), Ruan Jacobs (Afrigter).

Purchase a new Audi A4 and pay your first instalment in August 2022 or at 4,5% interest rate.

Voor: Hanro Venter, Heinrich Horn, Steyn Truter, Ewan van Heerden, Risma Sambo. Middel: 1010 Armand LenchenShahia, Avenue, Centurion Luchan Mouton, Anto Grotius, 012 663 2200 Beyers Roos, Andreas Burger, Zack Maritz, JL van Rensburg, Gustav Maritz, Tiaan De Wet. Agter: Stehan Heymans (Kaptein), Jaco Koch (Afrigter), Ruan Jacobs (Afrigter), CF Delport.


DEELNEMENDE SPANNE

HELPMEKAAR KOLLEGE Rugby o.19A Voor: Ruan Welman, Trityne Parsons, Pedri de Wet, Ulrich Swart, Junayden Seffier, Rynhardt vd Linden, Zack Smit, Jandré Labuschagne. 2de Ry: Ruben Haasbroek, Zandré Coetzer, Waldt Human, Ryno Bosch, Hanno Venter, Adrian Filmer, Heinrich Boshoff. 3de Ry: Luc van Rhyn, Theo vd Merwe, Brenden Venter, Hendré Bosch, JP Beyer, Hugo Human, Lance vd Walt, Jordan Jordaan. Agter: JJ Pienaar (Afrigter), Devon Maré (Afrigter), Thomas Hayes (Logistiek). Insetsel: RJ Liebenberg.

Rugby o.19B Voor: Dylan Cilliers, Ulrich Swart, Daniel Mogoma, Michael McDonald, Connor Campbell, Christiaan Steyn. 2de Ry: Ruben Haasbroek, Zandré Coetzer, Heinrich Boshoff, Adrian Filmer, Brenton Branco. 3de Ry: Theo van der Merwe, Hendré Bosch, Reece Claassen, Hugo Human, Regard Nel, Vian Singleton. Agter: Mnr. Dewald Peyper (Afrigter), Marais Botha, Ruan Nel, Duan Rheeder, Juan Storm, Mnr Morné Oosthuizen (Afrigter).


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL MENLOPARK Rugby o.19A

Voor: Nathan Mong (onderkaptein) & Tiaan Engelbrecht (kaptein). Middel: Divan Viloen, Gelarmo Links, Arnold Coleske, Marko Strydom, Stefan Nel, Brendan Coetzee, Xander Loubser & Ruben Barnard. Agter: Jayden Horn, Altus Coetzer, Lwellyn Deysel, Hendré du Toit, Frikkie Dreyer, Nielen Visser & Ryan Bum.

Rugby o.19B

Voor: Steyn Landman (kaptein) & Fanco Smit (onderkaptein). Agter: Ruan Jansen van Rensburg, Temba Nyangintsimbi, Ruan Wolmarans, Caddi Pienaar, Marvin Lee, Roy Gloster, Ian Coetzer, KG Kubheka, Ramero de klerk, Marnus Keet, Stefan Bijl, Pieter Smit, Jaques Oberholzer, Casper Naude & Cristiaan Herbst.

SITHI WENA

MENLYN

YO U D E S E R V E I T

012 365 3070 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Dover Grey EcoTec Rectified

10990

PER m2 • 600X600mm CODE: SP1CDO20M1

Pretoria

Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. E&OE.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL GARSFONTEIN Rugby o.19A

Voor: Zander Lourens, Leighton Cloete, Nicallen Gabrielson, Anrich Engelbrecht, Steven Nel, Dewet Lottering, Zian Cilliers. 2de Ry: Michail Damon, Calven Scott, Tireque Apolles, Liam Dick, Maynard Kleynhans, Demitre Erasmus, Cassie Prinsloo. 3de Ry: Pieter Coetzer, Jason Hugo, Abri van der Westhuizen, Divan Brits, Luan Taylor, Egan Botha, Adriaan van Niekerk, Christopher Sjoblom. Agter: André Saaiman, Zane Pretorius, Ruben le Roux, Alex Gouws, Franna Weyers.

n i e t p a k n a p s e t s r ee

r e z t e o c r e Piet fontein

Hoërskool Gars Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? My hoogtepunt van my rugbyloopbaan sover was om vir die eerste keer Garsfontein se eerstespan se rugbytrui aan te trek. Die gevoel wat mens kry wanneer jy hard gewerk vir iets en dit kry, is onbeskryflik. Die hoogtepunt van ons span was om laasjaar na ‘n moeilike rugby jaar die laaste 2 wedstryde met goeie wenne te kon afsluit en toe nogtans ‘n goeie sewes toernooi gehad het waar ons vir Grey Kollege in die eindstryd gewen het, en tot dusver het ons nog nie weer gedink aan verloor nie en ek weet nie wat die toekoms vir ons span inhou nie, maar verloor is definitief nie in ons gedagtes nie. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Anrich Engelbrecht, ons nommer 6 flank. Hy is altyd daar om my te help die span opbou en hy help my lei met aksie en nie net met woorde nie. Ek en hy staan vas agter mekaar en ek sal hom altyd “back”.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons span het ‘n paar beserings opgetel weens die atletiekseisoen en die begin van die rugbyseisoen, maar meeste van die spelers is nou weer 100% en reg om te speel en lus vir die seisoen. Ons het genoeg diepte vir die toernooi wat voorlê om ‘n eerstespan en tweedespan te lewer wat nie sal teleurstel nie.

Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za

Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ons mikpunt is om te wys waarvoor Garsfontein se rugby staan en wie ons regtig is, al word daar baie opinies oor ons gelewer, sê ons eerder nie veel nie. Ons sal onsself net uitleef op die rugbyveld, want ons weet wie en wat ons is. Wat my sal trots maak is as ek sien hoe veg ons span vir mekaar en vir ons skool tot die beste van ons vermoë en dan om te sien hoe ons doelwitte wat ons span vir onsself gestel het bereik word. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek sal graag professioneel rugby na skool wil speel. Ek hoop en bid maar die geleentheid kom, al wat ek nou kan doen is net hard werk. Die droom is om daai Springbok trui aan te trek op die ou einde en ‘n wêreldbeker te lig. Maar die fokus vir nou is eers op die hede en waar ons nou is en nie die toekoms nie.

AW S U M

NE W S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL NOORDHEUWEL Rugby o.19A

Voor: Jay-t kapank, Coun-lee Koekman, frikkie Spangenberg (agterlyn afrigter), Ian Joubert (voorspeler afrigter), Stefan Botter Lourens (hoof afrigter), Keaton van Deventer, Jaundre Schoeman. Middel: Ludie Schutte, Marco Maree, Michael Fouche, Calvin Paulsen, Mathew Ganame, Marshall de Vos, Divan Cruywagen, Ryno Giezing. Agter: Janco de Beer, Freddy Pearson, Keagan Grobbelaar, Zander Fourie, Seth Pretorius (kaptein), Jaun Fourie, Laython Nel, Tjaart Steenkamp, DP van Zyl. Afwesig: Arne Roux.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL MONUMENT

Arie van der Walt

Ceano Everson

Conrad Sevenster

DA Swart

Deon-Divan Groenewald

Dewan Olivier

Dylan de Klerk

Dylan du Plessis

Dylan Viljoen

Evan Retief

HJ de Beer

Jan Botes

Jody Schambreel

Kelvin van Wyk

Marcey de Waal

Ricardo du Plessis

Ruan Hartman

S’Fiso Mgwaza

Stephan Uys

Theuns du Plooy

Tristan da Costa

Tylor Sefoor

Ulrigh van der Westhuizen

Xander Schoeman

Zain Henery


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL WATERKLOOF

Rugby o.19A Voor: Dirko Smuts (Sportwetenskaplike), Happy Makate, Juanco Maritz, Kennith Strydom, Caleb Mc Klein, Cobus van Dyk (Hoofafrigter). 2de: Tyler Veldman (Kaptein), Hernus Marais, Herman Viljoen, Johan Ströh, Kevin van Staden, Ruben Odendaal. 3de: Lukas Holtzhauzen (Rugbydirekteur), Zane Maartens, Jayd Austin, Dandré van der Merwe, Reuven Ferreiria, Renier de Villiers (Hulpafrigter). Agter: Guillaume Marais (o/kaptein), Jean Jooste, Christof Luüs, Dale Arlow, Udét Momberg. Afwesig: Thorn Bester, Edrich Doman, Zander Thirion.

Rugby o.19B Voor: Jan Mollentze (Afrigter), Jason Coetzee, Juanco Maritz (Kaptein), Kennith Strydom, Caleb Mc Klein, Leon Coetzer (Afrigter). 2de: Francois Viljoen, Altus Wilders, Dandré van der Merwe, Zane Maartens, Dylan Immelman, Armand Cruywagen. 3de: Luan Brown, Hernus Marais, Paul van der Merwe, Henro Lamden Agter: Ryan Bastiaanse, Sjaan Steyn, Jean Jooste, Edan de Bruyn, Udét Momberg. Afwesig: Matthew Bosman, Tokozo Ndlovu, Stephan Jacobsz, Dewald Muller.

Ons is trots om al vir 5 jaar die pad saam met die Noord-Suid Rugbytoernooi te kan stap. 2017

2018

2019

2021 kleur jou wêreld

Faerie Glen

Faerie Glen

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Skryfbehoeftes Kunsbenodigdhede Opvoedkundige Boeke & meer!

Faerie Glen

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Besoek jou naaste winkel vandag!

www.pna.co.za

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

YOUR WAY HOME

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Rawson Faerie Glen

Buying / Selling / Free Evaluation Elmarie 082 883 3752 - Faerie Glen & Olympus Elna 082 341 4750 - Garsfontein www.leapfrog.co.za

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za BARLOWORLD TOYOTA MENLYN | 012 995 1700 | 125 Dallas Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria | www.toyotamenlyn.co.za

28 & 31 MAART 2018 BARLOWORLD TOYOTA MENLYN

Rawson Faerie Glen

15-19 MAART 2019

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

BARLOWORLD TOYOTA MENLYN

27 April - 1 Mei 2021

BAN 10075_AWSUM Online banners.pdf 4 22/01/2019 14:30:58

C

M

INSURANCE GOOD AND PROPER

Y

CM

MY

CY

CMY

K

AWSUM

N EWS

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416)

Vorige uitgawes


DEELNEMENDE SPANNE

1 S T T E A M C A P TA I N I N T E R V I E W S HOËRSKOOL WATERKLOOF

T y l e r Vpaenlkda pmt eainn

J u a n c opaMn kaarp ti te inz tweedes

eerstes

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? Vir my as speler: Elke keer wat ons vir Affies gewen het. Vir die span: Die seisoen is tot dusver kort, maar elke keer wat ons die skoollied kon sing na die wedstryde.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons het ongelukkig vier beseerde spelers en al vier is uit met kniebeserings. Ons wens hulle ‘n spoedige herstel toe. Ons as span sal speel namens hulle in die tyd wat hulle nie op die veld kan wees nie.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? My hoogtepunt is om vir die skool se eerste span te kan speel en om o. 15 vir Grey te wen. Ons hoogtepunt is om Noodvaalbeker te wen en net goeie rugby te speel.

Hoe motiveer jy jou span? Ondersteuning - as jy vir ‘n persoon in jou span wys dat jy in hom/haar glo, kan dit hulle sefvertroue opbou wat hulle beter laat presteer. Op die ou end kort die meeste mense net iemand wat in hulle glo.

Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil dit graag bekend maak dat ons een van die beste spanne in die land wil wees vanjaar. Dis sal my trots maak indien ons altwee wedstryde tydens die toernooi kan wen.

Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur goeie gees na vore te bring en gereeld vir hulle te sê om hard te werk en hoekom ons speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Guillaume Marais. Hy is meestal net daar om mooi te lyk, maar hy help ook soms om die span te motiveer en gerus te stel tydens ‘n intense wedstryd.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan heelwaarskynlik by Tukkies B.Com Rek. studeer. Ek sien dit nie as my enigste toekomsplanne nie, ek wil ook eendag sterk wees om my geliefdes na aan my te beskerm en te ondersteun.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Hernus Marais. Hy is ‘n gemaklike persoon en praat goed op die veld. Ek en hy praat baie op die veld oor wat die beste werk.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons voorspelers werk baie hard en is goed. Die agterspelers speel goed saam. Ons speel lekker saam. Geen beserings tot dusver. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ek dink ons doel is om net so goed as moontlik te speel en alles te gee. As almal alles gee, sal ek trots wees en om te wen sal “great” wees. Wat is jou planne vir die toekoms? My plan is om te gaan studeer en as ek kans kry om rugby te speel, sal ek die geleentheid aangryp.

WE HAVE POSSESSION OF ALL THE LATEST INTERNATIONAL TAP, TILES AND SANWARE TRENDS. ITALTILE MENLYN • 012 348 8700 38 Palala Road, Ashlea Gardens. Behind Menlyn shopping centre. Our showroom is open 7 days a week.

ONLINE SHOP 010 271 2272

italtile

italtilesa

italtilesa

italtile


DEELNEMENDE SPANNE

GLENWOOD HIGH SCHOOL

Rugby u.19A Front: M. Gamede, Mr J. Hollis (coach), S. Nzuza (Captain), Mr D. Heiberg (Head Coach), J. van der Walt (vice-captain), Mr D Hicks (Physio), R. Le Fleur. Middle: Q. Gumbi (Manager), J. van Rooyen, K. Goosen, L. Ngcobo, S. Dube, J. Naidoo, L. Mfupi, D. Beukes. Back: D. Greef (Manager), A.Myeni, Y. Ndzemela, L. Terblanche, J. Viviers, F. Marx, J. Williams.

Rugby u.19B Front: L. Ngxongo, J.J. De Valance, Mr N. Bulose (coach), W. Jansen van Rensburg, Mr J. Hollis (coach), R. Mathebula, A. Ndakisa. Middle: B. Canning, R. Berling, M. Betts, K. Placket Burne, A. Martins, C. Wijburg, T. Mofodikoane. Back: M.J. Schoeman, L. Sheahan, C. Okonta, S. Heymans, C. McClelland.

S a n d i l e cNa zp tuazina 1st team

What are the highlights of your rugby career? The highlight of my rugby career was when I made my debut for my schools 1st team rugby. The highlights of my rugby team was coming back from three unlucky warmup games to winning our first game of the season. How do you motivate your team? I always tell them we are playing for something bigger than us and the legacy we carry goes way back to 1910.

Glenwood High

School

Who is the vice-Captain and how does he assist you? The vice-Captain is Jeandre van der Walt and he is our inside centre and he helps me with the calls like if I am not such which call to make, he is always there for me.

What is the team combination for this tournament? Any injuries? For this tournament we just want to play our best and make our school proud. Although the boys and parents want to be there, but can’t, I know some of them will be watching and supporting online. Regarding injuries we have four but not bad ones so we are praying and hoping they will be back before the tournament. What do you as a team want to accomplish with this tournament. What makes you proud? Our goal for this tournament as a team is for everyone to buy in and we will not be standing back for anyone What are your plans for the future? I just want to finish my matric this year and get good marks and then hopefully sign a rugby contract.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL NELSPRUIT

Juan Bezant (Afwesig)

Drikus Greeff (Kaptein)

Braam Basson

Leonard Bornman

Brenden Boucher

Ulrich Cilliers

Brend de Villiers

Duard Deichmann

Andreas Fouché

Heino C. Meiring

Aldo Muller

Thando Nkosi

Francois Odendaal

Luke Poisson

Andeon Pringle

Juandré Ras

Wian Stoltz

Ryan Venter (Afwesig)

Channon Wieneke (Afwesig)

Ethan vd Westhuizen

Bernard v an Esch

Danny van Staden

Drikus Greeff

e e r s t e s p a n k a p t e in

Stephan Veldman

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? ‘n Groot hoogtepunt van my rugbyloopbaan was die wedstryd wat ons teen Hoërskool Menlopark in 2021 gespeel het. Die Rhinos was in ‘n tawwe stryd gewikkel tot aan die einde van die wedstryd wat gelykop geëindig het.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Die Rhinos lyk goed. Die span het hard geoefen en ‘n goeie voorseisoen gehad. Daar is ‘n paar beserings maar gelukkig is daar ander spelers wat kan instaan. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak?

Hoe motiveer jy jou span? Stick to the structure - hou aan baklei tot die einde maak nie saak hoe ver agter die span is nie of hoe hard dit raak tussen daardie vier lyne nie! Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

ol

ko Nelspruit Hoërs

Die span wil graag die gees van Rhinos rugby wys. Ons sal graag weer wil wys dat die Rhinos nie hoef terug te staan teen die spanne van die stede nie. Dit sal my trots maak om te sien dat die manne gel en as ‘n span saam tot die einde sal speel. Wat is jou planne vir die toekoms?

Leonard Bornman is my regter hand en gee sy insette as ek nie teenwoordig is nie.

As daar ‘n rugby kontrak is… sal ek dit vat!


PROGRAM

Derek Heiberg 1st Team Coach: Glenwood High School What can we expect from your team? Glenwood pride ourselves on playing with passion and commitment in every game we play. We are very proud to play in the green jersey and will always try and produce a performance worthy of the legacy. What are our strengths? Even though we are not as big as other teams, we pride ourselves on how fit and skilled we are so we aim to play a high tempo game and use our counter attack opportunities whenever they present themselves. Most difficult aspect? I would say clearly with the summer codes it is difficult as you get limited time to prepare as they take preference in the first term at our school. With this and rugby practices boys are busy five days a week so it’s important to manage them to keep physically and mentally fresh. Why is it so competitive? We are so blessed in South African in terms of natural talent. This is now becoming evident in our school as they are placing a huge emphasis on their rugby programme and investing a huge amount of resources into it. This is how schools are now marketing themselves and as a result of this the games are becoming fiercely contested.

FRESH, QUALITY MEAT Scan to find the Fleisherei Deli near you

We have it all: BILTONG | BEEF | CHICKEN | PORK LAMB | WAGYU | COLD MEATS WHOLESALE | GROCERIES | BAKED GOODS ONLINE ORDERING AVAILABLE | 012 004 0551

JJ Pienaar

Sean Erasmus

Afrigter: Helpmekaar Kollege

Afrigter: Paarl Boys’ High

WWW.BILTONG.CO.ZA

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Helpmekaar gaan die jaar hul kragte wys en groot spanne kopsere gee. Die span het baie karakter en wys dit op die veld. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Dit bly maar elke seun se droom om vir Boishaai se 1ste span uit te draf. Elke seun sal altyd op die veld draf en sy beste gee vir sy skool, familie en vriende. Seuns het lank laas ‘n vol jaar rugby gehad; so ek kan net sien dat daar mooi rugby gespeel gaan word.

In ons positiewe houding en die diep trots wat in elke seun lê.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?

Ons span is goed gebalanseerd en ek dink ons sal graag as ‘n eenheid voor en agter goed wil speel.

Om teleurstellings aan kinders te verduidelik. Elke seun gee maar net sy bes. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek dink die hoofrede is omdat daar meer aandag gegee word aan elke speler. ‘n Span word ook nie net meer afgerig met 1 of 2 afrigters nie. Dit is deesdae ‘n hele groep afrigters en elkeen het hul eie rol. Van afrigters, kondisionering, bestuurders, mediese personeel en ook kopdokters. Spanne word professioneel gehanteer.

Elke seun wil eerste span speel en dis moeilik om vir iemand nie daardie geleentheid te kan gee nie. ‘n Mens wil graag hê almal moet gelukkig wees. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Dit bly ‘n bron van pure rugbyplesier! Die seun speel vir sy familie en vir sy skool, en trots en passie is deel van die spel. Skoolvelde word gekenmerk deur passievolle ondersteuners en die seuns geniet dit om vir hulle te speel.


PROGRAM

#LOVEYOUREYES

Call us today 012 880 2979

Shop 003, Lynnwood Lane Retail Centre, Cnr Lynnwood and Equestria, 0043 www.vision-works.co.za/lynnwood-lane/

Peter Schutte Afrigter: Hoërskool Durbanville

Corné Uys Hoof van Rugby: Paul Roos Gimnasium Wat kan die skool en ouers hierdie jaar van julle span te wagte wees?

Ek dink dit is vanselfsprekend dat elke seun die skool met trots sal verteenwoordig omdat hy sy skool se eerstespan verteenwoordig. Die skool betree ‘n nuwe era met ‘n nuwe afrigtingspan, wat altyd ‘n ander dinamika sal bring.

Ek dink hulle kan `n span verwag wat die skool ongelooflik trots sal maak op die manier hoe hulle hulself gedra op en van die veld, altyd die span voorop sal stel en die manier waarop hulle met determinasie en deursettingsvermoë tot die einde sal speel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons het nie van jaar sterspelers wat uitstaan nie. Die seuns sal as ‘n groep/span moet sterkstaan teen die groter skole.

Ek dink ons krag lê in ons span, ons spangees en die feit dat die spelers nie individueel nie, maar vir mekaar speel.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?

Wat is die moeilikste aspek van `n afrigter se taak?

Die grootste uitdaging in skole rugby op die oomblik is die 2 jaar gaping waarmee Covid ons gelos het. Die agterstand van vaardighede en kondisionering moet in ‘n baie kort tydjie opgevang word.

Ek dink die uitdaging is altyd om vir die seuns `n holistiese benadering en perspektief te gee wat ontwikkelingsgeleenthede bied op ‘n wyer vlak as bloot rugby, maar ook vanuit ‘n skool- en onderrigperspektief in sy akademie, persoonlike- en karakterontwikkeling.

Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so?

Skolerugby word al hoe sterker, waarom is dit so dink jy?

Skole rugby word al sterker omdat dit meer professioneel word.

Ek dink dit is maar met die eindproduk wat al hoe sterker raak en jy sien al hoe meer professionele spanne, al hoe meer geld en al hoe meer TV-regte. So, hoe groter die produk buite raak, hoe groter word die druk op grondvlak.

FROM

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

R4 099

PM


PROGRAM

YOUR WORLD OF STATIONERY!

WHOLESALE & RETAIL WE PROVIDE A WIDE RANGE OF STATIONERY AND OFFICE SUPPLIES AT THE BEST PRICES POSSIBLE.

IF YOU WANT IT, WE HAVE IT!! Visit us at Edward Avenue, Zwartkop, Centurion /Contact us on 012 654 1650 Email us at sales@packall.co.za / Visit our website : www.packallstationery.co.za


DEELNEMENDE SPANNE

GREY COLLEGE

Voor: J Scheepers, Tommix, T. Botha (k). Middel: J Breitenbach, G v Rensburg, E Visser, J-H Smit, N Greyling, A Isaacs, C Abrahams, M Diederichs. Agter: I vd Merwe, S Molibeli, U Wahl, R Heyns, C Badenhorst, JF v Heerden, M Botha, L Meyer, R Fouche, K Scholtz, M Stopforth, B. Giddy.

Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide Vanaf die ontstaan van die Noord-Suid Rugbytoernooi, het Pieter Rossouw, Noord-Suid direkteur en voormalige Springbok-vleuel, die toernooi se aansien jaarliks gegroei deur die top rugbyskole se deelname jaarliks te laat toeneem. Die NMI Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi is een van die top toernooie in die land en lewer elke jaar verskeie provinsiale en internasionale steere op en is `n sportgeleentheid wat nie misgeloop kan word nie. Ons sien uit daarna om 18 van die land se beste skolespanne in aksie te sien. Uit die Suide (suid van die Vaalrivier) is dit Gimnasium Paarl, HTS Drostdy, Hoër Jongenskool Paarl, Paul Roos, Grey Kollege, Welkom Gimnasium, Oakdale, Stellenberg en Hoërskool Durbanville. Die Noorde word verteenwoordig deur Afrikaaans Hoër Seunsskool, EG Jansen, Monument, Menlopark, Noordheuwel, Hoërskool Nelspruit, Helpmekaar, Garsfontein en Glenwood High.

Elke span speel 2 wedstryde. Wat die Noord-Suid toernooi uniek maak is dat hierdie top skole se 2de spanne ook speel. Hierdie is nog begin van die seisoen vir meeste spanne en die feit dat skole se naasbestes ook hier uitdraf help afrigters ook om hul keuses vir die seisoen te finaliseer. Die bepalings is duidelik: Die krag van die Noorde teen die krag van die Suide. Om bepalings uit te sonder sal onregverdig wees. Daar is te veel. Vanaf 25 tot 29 Maart gaan die aksie voluit en onophoudend wees. Die groot honde gaan blaf! Maak seker jy mis dit nie. Skole rugby is nog suiwer rugby opwinding en plesier.

#sportisback

s n a m y e H n a h e t S a n k a p t e in Eerstesp

ool

Hoërsk s n u e S e s n a a ik Afr Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? My hoogtepunt in my loopbaan tot dusver was om in 2021 my eerste wedstryd vir Affies se 1ste XV te speel, asook om in 2021 vir SARU se EPD program gekies te word. Ons as span se hoogtepunt tot dusver is ons voorbereiding en suksesvolle begin van die 2022 seisoen. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer die manne deur hulle altyd te herinner waarvoor ons speel en vir wie ons speel. Die manier hoe ons speel, bring ons eer aan die mense in ons lewens wat baie op offer, sodat ons kan wees waar ons is, asook aan die Wit Bul spanne van vroeër jare. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Anton Grotius, hy speel slot of flank. Hy gee my advies en `n ander perspektief. Hy is `n goeie leier en hardwerkende speler.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons is `n span wat al van Gr 8 af saam kom. Dit was nog altyd `n doelwit vir ons almal om saam in die Wit trui te speel en om dit te kan doen by `n groot toernooi soos Noord-Suid op ons eie tuisveld, is rerig opwindend. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ons groot doelwit vir die toernooi is om te verbeter in die manier hoe ons wil speel. Binne dit is klomp klein doelwitte wat die voorspelers en agterspelers wil bereik. Ons sien uit om dit te kan toets teen sterk opponente by Noord-Suid. Ek sal trots wees as ons die toernooi kan wegstap met 2 wenne, maar binne dit wil ons hê die Affie-karakter en broederskap moet deurskyn in elkeen van ons wedstryde. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek sal baie graag my rugbyloopbaan wil voorsit na skool, asook om by `n universiteit te gaan studeer.


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL Rugby o.19

Voor: Hendro de Jager, Johandré van Niekerk, Jean Fourie, Luca Bakkes, Logan Opperman, Gary Otto, Phillip-Albert van Niekerk Tweede Ry: Adrúan Kotze, Waldo Hanekom, Tazreeq Moerat, Emrique Liedeman, Janeil Losper, Bernard Bladergroen, Thyron Ross Derde Ry: Anré Harmse, Enzo Labuschagne, Michiel De Kock, Jordan Maritz, Willie de Waal, Niel Beukes, Kyle Smith, Dean Crouse Agter: Danio Botha, Marco Steyn, Keanu Coetsee, Slabbert Maartens, Liam Koen, Shaun Ray, Ben Pitout, Janse Uys.

Pieter Rossouw Afrigter: Hoërskool Gimnasium Paarl Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? 100%-effort elke week en 15-man-rugby. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek glo dat ons as ‘n span moet saam speel en ‘n eenheid moet wees. Wat is die moeilikste aspek van `n skole-afrigter se taak? Om seuns se drome waar te maak en ouers gelukkig te hou. Skolerugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Almal oefen harder en slimmer om beter te speel en indien jy dit nie doen nie raak jy agter.


DEELNEMENDE SPANNE

PAARL BOYS’ HIGH

Alfie Holm

Ben Heydenrych

Bernard van Heerden

Bradley Stanfliet

Bryan Burger

Chris Nel

Christopher Hendricks

Daniel van der Merwe

Divan Fuller

Emile van Niekerk

Handré Nel

Henko-Ben Odendaal

Hugo-Ben Horn

Jameel de Jongh

Jan Espag

JD van der Merwe

Jean-Claude Mars

Jo Himmelstützer

John Rabie

Juan Loots

Juan Smal

Keagan Smith

Kian Kern

Lourens Roodt

Luke Carew

Luke Smit

Marno Pretorius

Matthew Fick

Michael Pretorius

Neil Hansen

Robert-John du Preez

Ruan van Willing

Scott Nel

Simon Basson

Thurlon Williams

Tian Vorster

Van Heerden Pretorius

Zac Liebenberg

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

Sekerheidsreël 55:

JY HOEF NIE ’N FINANSIËLE KENNER TE WEES NIE. JY MOET NET EEN AS VENNOOT HÊ. Ons kan jou behulpsaam wees met: • Finansiële beplanning • Spaar en beleggings • Lewensdekking • Aftreebeplanning • Ongeskiktheidsdekking • Spaar vir opvoeding Skakel ons by Johnston BlouSter sodat ons kan gesels oor hoe ek jou kan help om finansiële sekerheid te verkry. T: 021 864 3393 E: admin@johnstonbluestar.co.za A: Bain Straat 40, Wellington 7654 Sanlam Lewens is ‘n Gelisensieerde Lewensversekeraar, Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer (*NCRCP43)


DEELNEMENDE SPANNE

PAUL ROOS GIMNASIUM

Wilbur Loubser

Daniel Marais

Andreas Oosthuizen

Smittie Stadler

Herman Lourens

Wyatt Strydom

Liam Stander

Christoff de Bruyn

Keehan Etson

Werner de Kock

Leigh Braaf

Luke Graham

Jaden Heynes

Seth Haddad

Ryan Jack

Janu Grimbreek

Hugo Radley

Lutho Mabece

Ruan Gerber

AJ Fourie

Richard Hill

Reuben Noble

Christiaan Brandt

Ruan Botes

Luca Reuter

Darren De Nicker

Declan Croy

Reno Hirst

Christian de Villiers

Carl Garrod

Luca Kolatsis

Philip Groenewald

Devon October

Altus van Heerden


DEELNEMENDE SPANNE

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Rugby o.19A

Keagan Coerecius

Armand Combrinck

Marco Conradie

Gino de Witt Spanbestuurder

Francois du Toit Kaptein

Andre Goedhals

Werner Groenewald

Kobus Jv Rensburg Onderkaptein

James Jonker

Pieter Marais

Pieter Pretorius

Therlow Prins

Marco Steyn

Marcel Strydom

Ramon Uys

AJ van Vuuren

Rugby o.19B

Arend Blom

Lleyton Buys

Juan de Kock

Gerhard Ehlert

Louis Fourie

Michael Fourie

Shaydon Fradie

Hano Louw

Jorik Meyer

Pienie Pienaar

Hagen Reinstorf

Roedolph Robertson

Emelio Silva

Rigardt Stander

Junior Taute

Karlo Truter

Lourens van der Linde

Jurgen van Staden

Ehrard Visagie

Reuben Waterson

Devon Windvogel


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL STELLENBERG Rugby o.19A

A id e n M u l l e r

e e r s t e s p a n k a p t e in

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span die seisoen? Tot dusver het ons span al vir Drostdy gewen en verloor teen Paarl Gim met 6 punte. Dis ‘n goeie begin vir ons seisoen, omdat ons as span baie vetroue in mekaar kon bou en trots is op ons uitslae. My hoogtepunt in my rugbyloopbaan tot dusver is, waar ek die voorreg gehad het om drie jaar vir Stellenberg Hoërskool kaptein te wees en om vir die WP Elite Squad in 2019 gekies te word.

Rugby o.19B

Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur om almal altyd positief te hou en hulle positief te laat dink en in ons afrigters te glo. As dinge nie ons kant toe gaan nie, op en af van die veld af, dan motiveer ek hulle om gefokus te bly en harder te werk en nie negatief te word nie. Een van die belangrikste aspekte is ook om alles saam te geniet en dit moet lekker wees. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Damian Markus is my onderkaptein en help my gereeld om almal gemotiveerd te hou. Op en af die veld staan hy by my en as keuses gemaak moet word, is hy altyd daar om te help. Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings? Ons het geen ernstige beserings nie en almal gaan kan deelneem. Ek glo ons het ‘n baie sterk span wat groot verrasings die jaar in hou. Ons het 2 harde wedstryde vir die toernooi, maar ons span is gereed om hulle aan te vat. Wat wil jul as `n span in die toernooi bereik? Wat sal jou trots maak? Ons as span sal eerstens altwee ons wedstryde wil wen. As ons vir Grey Kollege kan klop, sal nie net ek nie, maar almal trots wees en sal ons Stellenberg se naam hoog hou. Wat is jou planne vir die toekoms? My planne vir die toekoms is om defnitief na skool rugby te gaan speel. Saam dit sal ek wil gaan studeer.

33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell


DEELNEMENDE SPANNE

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Rugby o.19A Voor: Monray Daars, Jacques Loubser, Naldo Klein, Wihan Vorster (k), Hough Joubert, Jevon Thomas, Steven Briel, James Nero. Middel: Marnus Terblanche, FC van Wyk, W.P Humphries, Gerrit van Wyk, Ruan Agenbag, Damian Hendriks, Jayden Nell. Agter: Khirwin Erasmus.

Rugby o.19B Voor: Miguel du Toit, Jacobus Botha, Wian Koen, Cole Williams, Denvor van Wyk, Franko van Wyk, DScott-Lee Omatikus. Middel: Cayden Louw, Damian van Wyk, Joss Viljoen, Charl Laubscher, Logan Lucas, Nicolaas Oosthuizen, Francois du Doit. Agter: Evert Bouwer, Ethan Verwey, Liam Biard, Reuben Carsten, Dolf Olivier, Tiano de Sousa, Rico Mienie, Brandon Hollenbach.

Malan du Plessis Afrigter: Hoër Landbouskool Oakdale Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons wil positiewe aanvallende rugby speel. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek glo ons is goed gebalanseerd, dink die voor en agterspelers sal mekaar goed aanvul. Wat is die moeilikste aspek van `n skole-afrigter se taak? Om vir ‘n seun te sê hy speel nie Saterdag 1 ste span nie, ongelukkig kan net 15 speel. Skolerugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Skole belê in jong seuns se opvoeding, en die waardes wat jy leer op skool en rugby is iets wat seuns by bly vir die res van hulle lewe. Spelers speel om te geniet en rugby is gesond op skole vlak. Die trots en samehorigheid op skool is iets wat jy by min ander kry.

Hans Coetzee

From:

R6 799per month*

Rugby Direkteur: HTS Drostdy Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons beplan om aantreklike, oop rugby te speel. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is bevoorreg om ‘n sterk pak voorspelers in die veld te stoot. Wat is die moeilikste aspek van `n skole-afrigter se taak? Om elke jaar ‘n nuwe klomp spelers in ‘n span saam te snoer. Skolerugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Rugby word beskou as ‘n skool se Bemarking en gevolglik word daar van beter en meer professionele metodes gebruik gemaak om spanne voor te berei.

NEW LANDTREK LIVE BIGGER


DEELNEMENDE SPANNE

WORCESTER

BRAKE & CLUTCH HTS DROSTDY Rugby o.19A Voor: Matt Romao, Ettiene Claasen, Jayden Fortuin, Clayton Longman, Luke Bok, Nolan Adams, De Wet Mostert, AJ Bosch. Middel: Arthur Mdliwa, O’Ryan Jack, Edo Griesel, Graham Tompson, Corné Albertyn, Jurie du Toit, Romeo Farmer, AB Claasen, Renier Moolman (Afrigter). Agter: Peet van der Walt (Afrigter), Darius Venter, Shaun Klein, Quaine Claasen, Michael Brooks (Afrigter), Gerhard Burger, Daniel Verdoes, Dujean Smit, George Groenewald Lood Prins, Stefaans Burden (Afrigter), Hans Coetzee (Afrigter), Charl Eksteen, Tobie Botes (Afrigter).

Rugby o.19B Voor: Shaun Klein, Clayton Pieterson. Middel: Ettiene Claasen, Dillon Brown, AJ Bosch, Lehan de Koning, Raees Sahabodien, Cayden Malgas, Phillip Snyman. Agter: Renier Moolman (Afrigter), Romeo Farmer, Quaine Claasen, Xander de Bruin, Daniel Verdoes, Xander Germishuysen, Corné Esterhuyzen, O’Ryan Jack, Kian Fourie, Francois Pienaar, Ronaldo Roberts, Tobie Botes (Afrigter).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.