AWSUM Noordelike Voorstede September 23 uitgawe

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa NOORDELIKE VOORSTEDE FRESH EGGS NOURISH THE MIND FREE GRATIS AWSUM verjaar! A sh o wr oo m w it h a pe rs o n a l touc h sanitary & plumbing supplies cc CHECK OUT OUR SHOWROOM Durbanville - Tel: 021 975 1930 Unit 8 Cattle Baron Centre Marais Street Durbanville 7550 From the initial wet works to the final touches, our showroom boasts an extensive handpicked collection of only the finest products selected from over 100+ brands.

Africa

`n Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM se nuwe hoofkantoor

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae. Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

Unit 1 & 2,5
Jay Rd, Brackenfell, 7560,
LEADERS IN DB PANNEL DESIGNS AND INSTALLATION HAVAC SOLUTIONS | AUTOMATION
Cape
Electrical 081 288 3257 | T: 021 012 5560 | E: david@capeafricaelectrical.co.za / capeafricalegend@gmail.com | W: www.capeafricaelectrical.co.za A:
Tee
Cape Town, South Africa
BEFORE AFTER years years Kom ons ondersteun plaaslik | Koop plaaslik | Eet plaaslik | Geniet plaaslik Volg ons op Facebook: LoveLocal Durbanville Hallo Durbanville! Plumber and Plumbing Services. CALL US FOR ALL YOUR PLUMBING NEEDS. P.I.R.B. Registered Plumbers. Jojo Tank Approved Installers. Solar Certified. 021 981 9333 083 412 5297 or Address: Unit 6, SVS Business Park, 22 Fourie Street, Brackenfell Email: sales@plumbsolve.co.za | Web: www.plumbsolve.co.za
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR
Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Samantha Coetzee Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Volg ons op Facebook! @Northern Suburbs School News
HEAD OFFICE
TEAM

ARISTEA PRIMARY SCHOOL

World Championships of Majorette

Gymnastics

A pleasant congratulation is awarded to Rae-Lynn Kleintjes for her achievements in gymnastics.

WOMENS ARTISTIC GYMNASTICS (WAG) 2023 (Level 2, 7-8 Years)

• Competed at the 2023 Cape Town District Trials (qualified Silver) on 2-4 June 2023 and made the team to represent Cape Town at the 2023 Western Cape Championships.

• Competed at the 2023 Western Cape Championships 21-23 July 2023 in Saldanha (achieved Gold)

• Cape Town District Colours in Artistic Gymnastics is awarded to Rae-Lynn

• Eversdal Gymnastics

Tygerberg Eistedfodd

Johané Hattingh Blokfluit: eervolle vermelding (78%) x2 Lian Groenewald Kitaar: Lof (80%) Matthew Michaels Violin: Homours (84%) Calem Gedudt Violin: Honours (88%) Matthew Witbooi Guitar: Honours (85%) Liam van Graan Piano: Honourable Mention (78%) Mason Rosen Piano: Highest Honours (90%) x2 Michael Lindeman Piano: Honours (88%) Atlehang Moseia Honourable Mention (71%) Clea Sheffer Piano: Honourable Mention (74) Ethan Cronjé Piano: Honourable Mention (75%) Liam Farao Piano: Honourable Mention (70%) Riley Govender Piano: Honourable Mention (72%) Matthew Koopman Piano: Honourable Mention (74%) x2 The following Music Academy learners performed at the Tygerberg Eisteddfod and receive the marks as indicated below. Johané Hattingh het ‘n trofee gewen vir die beste foto in die Kreatiewe kategorie.
Scan the code and read more of our school’s news online!

Leerderleiers

Hoërskool Bellville het ons leerderleiers vir 2023/2024 gekies! Baie geluk aan al die leerders, ons weet julle gaan julle uitstekend van hierdie taak kwyt en die verantwoordelikheid met die nodige respek hanteer.

Graad 9

Graad

LAERSKOOL TOTIUS

WP-stoeispan

Ons is trots op die volgende Totius-leerders wat vir die WP-stoeispan gekies is: Adrean en Lisa van Tonder, Mia Vermeulen, Annabel en De Wet Germishuys.

WP-kleure vir landloop WP Rugby

Aaron Knoetze is een van 69 spelers wat in die o.12 WP-rugbygroep opgeneem is. Baie geluk, ons harte bars van trots.

Op 3 Junie 2023 neem Laerskool Totius se o.13 A-netbalspan deel aan die finaal van die CTPSN en

Ons kore neem deel aan die

Welgemoed Kunstefees

Op Donderdag 7 September 2023 het albei ons kore by die Welgemoed Kunstefees in ‘n konsert “Huldeblyk aan Gé Korsten” met

HOËRSKOOL BELLVILLE
algemeen@hsbellville.co.za
www.hsbellville.co.za Graad 12 Elri Albasini Lise-Carien Breyl Mia Esterhuyse Anja Gouws Mienke Smit Tanisha Oerson Zeske van der Merwe Zelna Venter Jana Vermeulen Joh-Mari Vilioen Juané Visser Pierre Badenhorst Janu Dippenaar Caleb Engelbrecht Jeric Estree Ludwig Jeppe Reinard Klue Owen Kretschmer Onke Mazitshana Tristan Mostert Danté Rix Chris Roets Matthew Veldsman
Tel: 021 948 1801 | E-pos:
|
Graad
Amelia
Anke Greeff Liya Holtman Megan Miller Anina Prezens Jacqueline Roux Danelle van der Merwe Carlo Aucamp Corbin de Jager Liam Duminy Zak Grobbelaar Gideon Lotz Kian Redelinghuys Ruhan Smuts
11
de Villiers
Anzél Claassen Tayla van der Merwe Janneke Venter Bethany February Veon Bosman Schalk de Wet Rheeder Heath Edmund Johnathan Luca Nel
Hattingh Carla Joubert Jenna Sutherland Katy van Zyl Ryno Higgs Henré Kleynhans Corné Smit Anru van Niekerk Skandeer
10 Carla
die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL BRACKENFELL

Moot Court

Hoërskool Brackenfell het deurgedring na die MOOT COURT semi-finale rondte vir die Wes-Kaap. Op 26 Augustus 2023, het die leerders sake in die Paarl Landdroshof uitgespook teen 9 ander skole. Die span dring deur na die finale, nasionale rondte wat plaasvind vanaf 4 tot 9 Oktober in Gauteng.

Hierdie kompetisie is baie intens en behels dat twee leerders per span die rol van ‘n prokureurspan vervul in ‘n hof. In ‘n hof redeneer twee groepe ‘n hipotese wat aan hulle gestel is. Elke span kry ‘n beurt om as beide respondent en applikant op te tree. Volwaardige regters beheer die verloop van die ‘hofsaak’, en lewer dan ook ‘n ‘uitspraak’. Charmaine van Wyk en Micke van der Westhuizen (beide in Graad 11) word sterkte toegewens vir hierdie enorme kompetisie.

Links is Micke van der Westhuizen en regs is Charmaine van Wyk

7’s Rugby

Hoërskool Brackenfell het op Saterdag 2 September die Justin Geduld Sewes-Toernooi by die Hoërskool Tygerberg gewen.

Kultuur/Culture: A Capella

Voor (v.l.n.r): Sanmari Fourie, Zanika Oosthuizen, Marnic Crous, Nathalie Antuma, Samantha Rabkin. Agter: Kayla Fourie, Yonwabisa Mabuto , JP Laubscher, Luke Muller, Chandler Williams (Afwesig: Liney Kriek)

AGA-WC Provincial Championships

Ander hoogtepunte

15-a-side rugby:

The u/9 rugby group played their first 15-a-side rugby tournament held at Welgemoed Primary School. Bastion was crowned champions of the tournament. We can’t wait to see what the future holds for these young Bassies.

Athletics:

We are very proud of Nalien Potgieter and Lindie Heersink. They participated in the WPA Club Championships on 20 August. Nalien achieved a 4th place in the u/11 age group. Lindie achieved a 3rd place in the u/12 age group.

Chess:

Bastion chess participated in Klein Boishaai speed chess tournament and placed second on the day.

We are very proud of the following learners: Marko van der Merwe (Gr. 7), Juan Pienaar (Gr. 6), Keanu Whittaker (Gr. 5), Eduan Chamberlain (Gr. 5) and Neason Cannon (Gr. 4).

They have made it through to the final round of the AMESA Mathematics Competition

Shop 20 Brackenfell corner, corner Frans Conradie drive and Paradys street ,Brackenfell | Tel : 021 013 4995 #L VE YOUREYES #L VE YOUREYES Shop L54, Cape Gate Shopping Centre 021 981 9914
LAERSKOOL BASTION
Sebastian Hahn

A: 23A Palmiet Rd, Stikland Industrial, Cape Town, 7530

Skandeer die QR kode en lees nog van ons skoolnuus aanlyn!

LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

World Robotic Olympiad 2023

Ons Evers het aan die World Robotic Olympiad 2023, deelgeneem. Dit was `n ongelooflike ervaring vir ons leerders. Albei spanne het `n 3de plek in die Wes-Kaap behaal. Hierdie span het 3de plek behaal in die Explorer Lite Kategorie en hiermee gekwalifiseer om nasionaal te gaan deelneem. Ons Evers het ‘n 2de plek behaal tydens die World Robotic Olympiad Nationals. Ons is baie trots op julle!

Netbal Topskole

Ons 0/13A Netbalspan het Nasionaal deelgeneem aan die SA Topskole in Boksburg 9-10 Augsustus 2023 en is daar aangewys as die wenners.

LAERSKOOL GENE LOUW

Agter v.l.n.r : Mnr Gys Burger (Skoolhoof) Lize Fourie, Mila Marais, Marli van der Westhuizen, Caitlyn Potgieter, Mila Albertse, Mev Abeline Laubscher (Afrigter). Voor v.l.n.r : Liza Mostert, René Bothma, Mieke Marais en Nichole Londt.

Wiskunde

Matthys van Tonder (Graad 6), Joey Calitz (Graad 7) en Jacques du Preez (Graad 5) (v.l.n.r) het

Landloop

Megan Louwrens is die WPACC-kampioen in die o/8-ouderdomsgroep vir 2023 en het die Cape

Boogskiet

Björn Venter is by die Wes-Kaapse provinsiale kompetisie van AGA-SA as die top Graad 7-skut van die jaar en die top laerskoolskut van die jaar in 3D asook Bullseye aangewys. Hy sal die 2023 WP-span by die Nasionale Kampioenskappe

Koor

Gene Louw se Seniorkoor is in Julie vir die 12de keer aangewys as die algehele wenners van die Prestige-afdeling vir laerskoolkore in die ATKV Applous-koorkompetisie – met 91,8% was dit die enigste laerskoolkoor wat ’n punt bo 90% behaal het. Op 1 September het hulle ook die eerste plek in die Tygerberg Eisteddfod-finaal ingepalm met ’n punt van 93,3%.

Die skool se Juniorkoor het ’n derde plek in die Tygerberg Eisteddfod-finaal behaal met ’n punt van 89,83%.

Ons skool het nog nuus!

Skandeer die QR kode en lees nog van ons skoolnuus aanlyn!

060 572 6732
T:
V.l.n.r: Mev. Bronwyn Weyers (Span-Afrigter), Daniel Vleggaar, Corné Burger, Wikus Meiring, Mnr. Arno Pienaar (Span-Afrigter) en Mnr. Gys Burger (Skoolhoof)

Laerskool Welgemoed Toneel kraai koning

Laerskool Welgemoed se ACT-toneelgroep het weggeloop met die beker vir top laerskool produksie by die Fraserburg Logan toneelfees. Die ACT-toneelgroep bestaan uit leerders in Gr.6 en 7. Die produksie het ook vyf nominasies ontvang en die volgende individuele toekennings ontvang. Die produksie is onder leiding van Laerskool Welgemoed personeellede, Mev Liezl Wolstenholme en Mev Jani Greeff.

Die 47ste Fraserburg Logan Toneelfees is een van die grootste skole toneelfeeste in die land en 43 skole het hierdie jaar deelgeneem.

Laerskool Welgemoed pronk ook hierdie jaar vir die eerste keer met ‘n junior toneelgroep (Gr.4 en 5) Welgemoed se junior toneelgroep is onlangs as die wenner by die Aardklop Pronkfees in Brackenfell aangewys en sal die skool verteenwoordig in die finale rondte van die kompetisie in September in Potchefstroom.

Die toneelgroep is onder leiding van Laerskool Welgemoed personeellid, Mev Tenske Stegmann.

• Zara Greeff: Beste Junior Aktrise

• Eben Schoeman: Beste Junior Akteur: 2 de plek

• Azelle Kotze: Nominasie vir beste junior aktrise

• Beste ensemble spel: 4de plek

• Beste nuutgeskrewe teks vir “Laerskool Welgemoed bied aan”: Jani Greeff 2de plek.

Laerskool Welgemoed seniorkoor skitter by Cantamus koorfees

Laerskool Welgemoed se seniorkoor het die Laerskool afdeling by die Cantamus Nasionale koorfees in George gewen. Laerskool Welgemoed verower ook ‘n tweede plek in die algehele wenner kategorie. Daar het 22 kore insluitend hoërskoolkore regoor die land deelgeneem.

Op die foto is voor: Liya Vermeulen, Lara Greeff, Hadassah Ohloff en Blessie (Emile Kotze-Benade). Agter: Elzaan Steyn (begeleier), Riette Breytenbach (koorleier), Zama Mlambo en Johan Engelbrecht (Skoolhoof).

LAERSKOOL PANORAMA PRIMARY SCHOOL

Term Highlights

Eisteddfod Presteerders

Die Panorama leerders het deelgeneem aan die jaarlikse Tygerberg Internasionale Eisteddfod. Hierdie leerders het almal Hoogste Lof gekry vir hulle items in Gedigte, Sang, en Musiek.

SA Mathematics Challenge

On the 24th of May 2023, the second round of the South African Mathematics Challenge was written. A total of 510 learners have qualified for the third and final round. The following Panorama learners have qualified for the third round! Congratulations to:

• Joshua Smeda

• Riaz-Ahmed Sirkot

• Eesa Bacus

LAERSKOOL WELGEMOED
Voor: Eben Schoeman, Matthew Wright en Roux Boshoff. Agter: Timuonge Nyirena, Azelle Kotzè, Milan Kahts, Melissa du Toit, Lara Greeff, Ya’Gammu Sharuh, Annelize Jonck, McKenna Eitner, Pierre Oosthuizen. Welgemoed senior toneelgroep Joshua Smeda Riaz-Ahmed Sirkot Eesa Bacus Anja Groenewald Aziza Abrahams Danie Smit Diwan van Zyl Wynand Breytenbach
The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Per subject Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za SCAN TO DOWNLOAD!

DATE

COUNTRY VS

Thursday, 5 October England v

Friday, 6 October Pakistan v

Saturday, 7 October Bangladesh v

Saturday, 7 October South Africa v

Sunday, 8 October India v

Monday, 9 October New Zealand v

Tuesday, 10 October England v

Tuesday, 10 October Pakistan v

Wednesday, 11 October India v

Thursday, 12 October Australia v

Friday, 13 October New Zealand v

Saturday, 14 October India v

Sunday, 15 October England v

Monday, 16 October Australia v

Tuesday, 17 October South Africa v

Wednesday, 18 October New Zealand v

Thursday, 19 October India v

Friday, 20 October Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

5
OCTOBER
SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL
Sheba St, Vredekloof Heights, Cape Town, 7560 | 021 982 0929
Splendor Freshen
your space Prominent Paints SA www.prominentpaints.co.za RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL ALUMINIUM WORKS SERVICES INCLUDE BUT NOT LIMITED TO: Custom Aluminium Designs | Aluminium Doors & Windows | Sliding and Stacking Doors & Windows Replacement of Wooden and Steel Window Frames | Shopfronts | Automatic Sliding Doors 021 982 0192 info@customaluminium.co.za Unit 3, 51
www.customaluminium.co.za • Starters & Alternators • Batteries • Vehicle Sound & Security • Diagnostics • Light & Heavy Duty Shop 20 Brackenfell corner, corner Frans Conradie drive and Paradys street ,Brackenfell | Tel : 021 013 4995
FIXTURES
Spring
up
Gemini Street Brackenfell SCAN ME FOR A FREE QUOTE OR VISIT
- 19 NOVEMBER2023 VS COUNTRY VENUE v New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad v Afghanistan Dharamsala v Sri Lanka Delhi v Australia Chennai v Netherlands Hyderabad v Bangladesh Dharamsala v Sri Lanka Hyderabad v Afghanistan Delhi v South Africa Lucknow v Bangladesh Chennai v Pakistan Ahmedabad v Afghanistan Delhi v Sri Lanka Lucknow v Netherlands Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Pune v Pakistan Bengaluru v Sri Lanka Lucknow v South Africa Mumbai v New Zealand Dharamsala v Afghanistan Chennai v Bangladesh Mumbai v Netherlands Delhi v Sri Lanka Bengaluru v South Africa Chennai v New Zealand Dharamsala v Bangladesh Kolkata v England Lucknow v Sri Lanka Pune v Bangladesh Kolkata v South Africa Pune v Sri Lanka Mumbai v Afghanistan Lucknow v Pakistan Bengaluru v Australia Ahmedabad v South Africa Kolkata v Sri Lanka Delhi v Afghanistan Mumbai v Netherlands Pune v Sri Lanka Bengaluru v Afghanistan Ahmedabad v Bangladesh Pune v Pakistan Kolkata v Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad
Plumber and Plumbing Services. CALL US FOR ALL YOUR PLUMBING NEEDS. P.I.R.B. Registered Plumbers. Jojo Tank Approved Installers. Solar Certified. 021 981 9333 083 412 5297 or Address: Unit 6, SVS Business Park, 22 Fourie Street, Brackenfell Email: sales@plumbsolve.co.za | Web: www.plumbsolve.co.za 021 981 5551 | www.allmusic.co.za Anna-Marie Alkema - 083 760 6774 Sjoerd Alkema - 082 411 0325 Piano Sales • Tuning • Restoration • Transport • Brass & Woodwind Instruments • Service & Repair • Strings • Accessories • Music Books • Music Gifts 36 Jeanette Street, Brackenfell, 7560 | info@allmusic.co.za / piano@allmusic.co.za 2 Pastorale ave, Durbanville Industrial | 063 301 5324 TRAILER HIRE WILDNUT Venison We have dried meat aswell! LOADSHEDDING? DOMESTIC & INDUSTRIAL LOADSHEDDING? DOMESTIC & INDUSTRIAL FOLLOW US ON SOCIAL MEDIA +27 10 021 0343 +27 60 519 9041 or +27 79 517 7822 info@bfengineering.co.za 42 Eagle Street, Okavango Park, Brackenfell, 7560 www.bfengineering.co.za
FIXTURES

South Africa squad for ICC World Cup 2023: Full SA team list

Cricket South Africa have announced their 15-man squad for the ODI World Cup 2023 with Temba Bavuma set to lead the Proteas challenge.

TEMBA BAVUMA (C)

QUINTON DE KOCK (WK)

HEINRICH KLAASEN (WK)

GERALD COETZEE

REEZA HENDRICKS

MARCO JANSEN

DAVID MILLER

RASSIE VAN DER DUSSEN

KAGISO RABADA

ANRICH NORTJE

LUNGI NGIDI

AIDEN MARKRAM

HEINRICH KLAASEN

TABRAIZ SHAMSI

KESHAV MAHARAJ

SISANDA MAGALA

Taking a senior role in the team is a no-brainer, says Proteas’ Kagiso Rabada

Proteas fast bowler Kagiso Rabada was awarded Test player of the year at the 2023 Cricket South Africa Awards and following his featuring in the top five Test wicket takers in the world this past season, the award was well deserved. Proteas fast bowler Kagiso Rabada told IOL Sport that it is his ‘will to win’ that continues to make him one of the best fast bowlers in the world.

Rabada has been playing for the Proteas for a good nine years and from the time he made his Proteas debut at the Adelaide Oval, it was clear that Rabada was cut from a different cloth; he was always on a league of his own.No one will forget his match winning performance in Perth in 2016 at the tender age of 21.

Post 2018, international cricket handed Rabada an important lesson that results won’t always go your way. Rabada says their 2019 World Cup campaign, which saw them knocked out before they could finish their round robin fixtures, taught him to rid of self-doubt and accept that on the day there’s a possibility you could end up on the losing side. “Personally, the 2019 World Cup taught me not to doubt and accept that there’s either defeat or success, and it’s about keeping success in your mind at all times.” said Rabada.

His eleven-wicket haul against Australia at St. George’s Park Cricket Stadium in 2018 will forever be remembered, but most importantly it was clear from those early years that Rabada was a different kind of beast.

Source: IOL Sport, written by Ongama Gcwabe

The ups and downs of the past couples of seasons have not taken anything away from what makes Rabada special and he told IOL Sport that he attests all his success to his ‘will to win’.

“For myself I think what makes me so different and successful is my will to win,”said Rabada. “I mean, everyone is different but if you ask me what drives me it’s definitely my will to win.” He added.

“It’s all about welcoming the youngsters into the squad and making them feel a part of the team and making them understand where we want to go so that we are all in the same boat.” He added.

“Identity is important because it becomes what you go back to when things are going slightly off track,” explained Rabada. “It’s something you enhance when things are really going your way. It works as a reference; it acts as a compass as to what you want to achieve as a team.” He added.

There’s no doubt that the Proteas squad has the talent to go all the way in the World Cup this time around, but that journey starts with them coming up with their identity and their style of play and letting the rest take care of itself.

Looking at the squad, Rabada’s nine-year international experience will come in handy. Rabada says it’s a no brainer that he now has to step up and be the senior player in the team. “Because of my experience, how long I’ve been playing and what I’ve done, taking the senior player role is a no brainer for me,” said Rabada.

South Africa legends predict Proteas’ fortunes at World Cup

South African legends Jacques Kallis and Faf du Plessis have shared their thoughts on how the Proteas could fare at the upcoming ICC Men’s Cricket World Cup 2023 in India. South Africa head into the marquee tournament in India with a nice blend of youth and experience to pick from.

As good as the squad will be, the legendary all-rounder Kallis, speaking exclusively to the ICC, said the key for South Africa would be to stay true to their brand of cricket. “The one thing that needs to change for South Africa to be successful in a Cricket World Cup is to carry on playing the cricket that we’ve played going into the World Cup,” he said. “We have a history of playing good cricket leading into the World Cup. For some reason, things change. Maybe we want it too much. “I think players wanted too much and you’ve gone outside of the area you need to be doing. Maybe going outside of their roles because they wanted too much.”

Kallis had a valuable piece of advice to the current crop of players: “Stick to your roles. Trust the partner next to you. And just play the cricket you’ve been playing.” Kallis believes South Africa’s traditional strength – their pace attack – will once again be key for their hopes. “South Africa’s strength to me is going to be in our bowling attack,” he said. “We’ve got some quality pace bowlers that can blow away the opposition’s top-order. And I think they are going to play a major role if South Africa are going to get far, if we do get far (in the tournament).”

Kallis’ optimism was matched by former South Africa captain Faf du Plessis. “South Africa’s white-ball team is in a strong place,” du Plessis told the ICC. “They’ve got some real experience going into that World Cup.” Du Plessis, however, did warn that adapting to the conditions in the sub-continent would be the biggest challenge for Temba Bavuma’s men.

“The challenge for all teams that are not from the subcontinent is obviously always the challenge of going to the subcontinent,” he said. “Especially 50-over cricket. I find with T20 cricket, the surfaces are a bit more even. And you get some really good pitches. With 50-over cricket, you can get that wear and tear and the spinners really come into their own.”

Du Plessis however added that the home team, India, and serial winners Australia would be the teams to beat. “I think South Africa has got a really good side,” he said. “It will be hard to get past a team like India in home conditions. The other team you can never write off is Australia, with them being so successful in ICC events.”

Source: www.icc-cricket.com

Everyone is different but if you ask me what drives me it’s definitely my will to win.
Kagiso Rabada. Photo: Muzi Ntombela/BackpagePix

ICC MEN’S CRICKET WORLD CUP WINNERS FROM 1975 TO 2023

SA’s WORLD CUP RECORD

Result Captain Player of the Tournament West Indies won by 17 runs Clive Lloyd Clive Lloyd (West Indies) West Indies won by 92 runs Clive Lloyd Viv Richards (West Indies)
won by 43 runs Kapil Dev Mohinder Amarnath (India)
won by 7 runs Allan Border David Boon (Australia)
won by 22 runs Imran Khan Martin Crowe (New Zealand)
Lanka won by 7 wickets Arjuna Ranatunga Sanath Jayasuriya (Sri Lanka) 1999 England  Australia vs Pakistan
won by 8 wickets Steve Waugh Lance Klusener (South Africa)
South Africa  Australia vs India
won by 125 runs Ricky Ponting Sachin Tendulkar (India) 2007 West Indies  Australia vs Sri Lanka
won by 53 runs Ricky Ponting Glenn McGrath
India Bangladesh & Sri Lanka  India vs Sri Lanka
won
6 wickets Mahendra Singh Dhoni Yuvraj Singh (India)
Australia and New Zealand  Australia vs New Zealand Australia won by 7 wickets Michael Clarke Mitchell Starc (Australia) 2019  England England vs New Zealand England won in Super Over Eoin Morgan Kane Williamson ((New Zealand)
India
Australia
Pakistan
Sri
Australia
2003
Australia
Australia
(Australia) 2011
India
by
2015
1996:
1975: N/A 1979: N/A 1983: N/A 1987: N/A 1992: Semi-final
Quarter-final 1999: Semi-final 2003: Group stages 2007: Semi-final 2011: Quarter-final 2015: Semi-final 2019: Group stages
T: 021 979 2051 | A: 12 Oostenberg St, Durbanville Industria, 7550
WHOLESALE FACTORY NAMIBIAN BRAAI & KAGGEL WOOD Charcoal • Briquettes • Firelighters African Decor Art & Crafts
West Indies captain Clive Lloyd holds the trophy aloft at Lord’s in 1975 after receiving it from HRH Prince Philip
We
also
offer
various gemstones, garden stones, driftwoods, African arts, various game skins and crafts.

TEAM PERFORMANCES

An overview of the teams’ performances in every World Cup is given below. For each tournament, the number of teams in each finals tournament (in brackets) are shown.

Quarter-finals (1996, 2011–2015)

Super Eight (2007)

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL

Baie geluk aan beide Kenridge se onder 13 A-dogters en -seuns hokkiespanne wat vir die Westelike Provinsie Topskoletoernooi gekwalifiseer het!

The girls came third and the boys came fifth at the WP Hockey Top Schools Tournament.

Hockey

Mrs Smith was wishing the girls well for the event. Silke came 5th in her age group and has progressed to the Western Cape team going to SA’s in Limpopo.

Hockey Girls’ First Team

The following learners were invited to audition for the Tygerberg Eisteddfod Prize Giving events in September. Of all the Eisteddfod entries, only 125 learners were invited, of which Kenridge music learners form a significant group. Well done to all of you!

Front: Anastasia Rodrigues, Kara du Toit, Pippa Liebenberg.

Middle: Lydia Steenkamp, Lynn-Marie Louw, Raché Engelbrecht, Emma Venter, Zia van den Berg.

Back: Danielle Nortje, Julia Foye, Matthew Crowley, Reece Proudfoot, Liya Madubedube, Janko Badenhorst, Lasya Muller, Linjie Zeng.

Absent: Léa-Michelle Steyn.

Legend SF– Semi-finals S6– Super Six (1999–2003)
1975 (8) 1979 (8) 1983 (8) 1987 (8) 1992 (8) 1996 (8) 1999 (12) 2003 (14) 2007 (16) 2011 (14) 2015 (14) 2019 (10) 2023 (10) 2027 (14) 2031 (14) Apps. Host Team Afghanistan GP GP Q 2 Australia RU GP GP W GP RU W W W QF W SF Q 12 Bangladesh GP GP S8 GP QF GP Q Q 6 Bermuda GP 1 Canada GP GP GP GP 4 England SF RU SF RU RU QF GP GP S8 QF GP W Q 12 India GP GP W SF GP SF S6 RU GP W SF SF Q Q 12 Ireland S8 GP GP 3 Kenya GP GP SF GP GP 5 Namibia GP 1 Netherlands GP GP GP GP 4 New Zealand SF SF GP GP SF QF SF S6 SF SF RU RU Q 12 Pakistan GP SF SF SF W QF RU GP GP SF QF GP Q 12 Scotland GP GP GP 3 South Africa SF QF SF GP SF QF SF GP Q Q 8 Sri Lanka GP GP GP GP GP W GP SF RU RU QF GP 12 United Arab Emirates GP GP 2 West Indies W W RU GP GP SF GP GP S8 QF QF GP 12 Zimbabwe GP GP GP GP S6 S6 GP GP GP Q 9 GP – Group stage / First round Q – Qualified, Still in Competition W – Winner RU– Runner up
QF–
S8–
Boys’ First Team
CURRO UITZICHT Maxim Gasment Graad 3A en Tyrese Gasment Graad 7A het die afgelope naweek aan ‘n sokker toernooi Sokkertoernooi Learner Leaders 2024
a look at your Learner Leaders for 2024. Congratulations to all of you. Prefects 2024 • Hannah Abrahams • Daniel Anderson • Oscar Berteler • Murray Brand • Isabella Carneiro • Sophia Carneiro • Rhys Darwood • Gabriella Davey • Gabriella de Faria • Ethan Field • Daniyal Garcia • Alec Goodrich • Zihle Gqada • Siyanda Hadebe • Joshua Hart • Morgan Hendricks • Hannah Joynt • Hyorin Kim • Sangbin Lee • Jamie Love • Kyle Maclean • Shivkar Mahadev • Phillip Meyer • Zoe Op’t Hof • Caleb Sammy • Reuben Smith • Kate Tanner • Leila van Gent • Emily Ward • Kate Wilkinson RCL representatives 2024 • Leyton Lintnaar • Shumirai Chiranda • Desan Pillay • Shayla Potgieter • Zenande Godongwana • Jorja Goodrich • Taei Kim • Jesse Simpson • Logan Bezuidenhout • Mila Harrison • Kumele Mngoma • Olivier Nesdale • Kyle Coetzee • Reece Julius • Megan Kriek • Caleb September Prefects 2024 RCL representatives 2024 GO Grow Your Technical Skills  JOIN US AT OUR OPEN WEEK 9 OCTOBER - 14 OCTOBER @ IETI Cape Town Campus c/o Voortrekker & Townsend, Goodwood PRE-BOOK TODAY: 021 511 8048 hyrams@ieti.co.za ENROL NOW FOR 2024: WWW.IETI.CO.ZA Electrician Electrician (Construction) Refrigeration Mechanic Millwright Mechanical Fitter Auto Mechanic Diesel Mechanic Welder Plumber Carpenter Bricklayer 30% classroom 70% practical GET QUALIFIED GET YOUR WORK EXPERIENCE
Here’s

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Durbanville Gholf Presteer

Durbanville se Gholfspanne het vanjaar weer puik presteer.

Durbanville A wen vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP Gholf Premierliga Noord.

Durbanville B, die enigste B-span in die B-liga, wat teen A-spanne moes kompeteer, eindig 3de in die WP B-liga Noord.

Durbanville C, die enigste C-span in die liga, wat teen Aen B-spanne moes kompeteer wen die WP C-liga Noord.

Durbanville se A en C spanne kwalifiseer vir die WP Gholf Liga finale, waar hulle teen die top spanne van die Suide sal deelneem.

Grootste interskole stryd in die noordelike voorstede

Hoërskool Durbanville het vanjaar die jaarlikse Interskole teen Stellenberg aangebied. Hierdie Interskole stryd, word tradisioneel beskou as die grootste in die Noordelike Voorstede en vanjaar was geen uitsondering nie.

Stellenberg het die Landloop, Junior Skaak, o19A Dogtershokkie en o19A Rugby wedstryde gewen. Durbanville het die Gholf, Senior Skaak, Junioren Senior Debat, o19A Seunshokkie en o19A Netbal gewen.

Aantal spanoorwinnings: Durbanville 37-28 Stellenberg

Dankie vir die goeie gees waarin hierdie twee top skole kan deelneem en meeding, ons het groot waardering.

Durbanville Koor wen Tygerberg Eisteddfod

Hoërskool Durbanville Koor wen die Tygerberg Eisteddfod (gemengde kore) met 92,33%.

Dit was ‘n betowerende aand met Kore van hoogstaande gehalte wat die verhoog saam met ons gedeel het.

Hoërskool Durbanville se Koor klanke het deur die saal ge-eggo!

Ons is trots op julle harde werk.

#TrotsDurbanville

Tienertoneel

Hoërskool Durbanville Tienertoneel se produksie, Die S-effek het gekwalifiseer vir die ATKV Landsfinaal.

Pick-Up & Delivery can be arranged via WhatsApp on 076 992 2809 Visit us at Unit 1, 2A Chenoweth Street, Durbanville 076 992 2809 | durbanville@mrjeffapp.co.za Laundry
Dry cleaning
Ironing
THE PRINT OFFICE Your partner in printing
Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
The printing company taking the South African schoolscape by storm.

Curro Durbanville announces their new leaders for 2024 with pride

Learner Council 2024

WP Action Cricket

The following learners were chosen for the WP Action Cricket Teams:

• Under 12: Lian Sauerman and Wynand Gouws

Curro Durbanville learner qualifies for Athletics SA Schools Championships

The Curro Durbanville Athletics community is buzzing with excitement as they celebrate the achievements of Alice Venter.

In a remarkable feat, Alice Venter has not only secured her berth in the highly-anticipated Western Province Championships but has also emerged triumphant, clinching the coveted first place.

Her relentless determination and unwavering work ethic have propelled her onto an even grander track – the South African Schools Championships, scheduled to unfold amidst the scenic vistas of Limpopo!

Behind this incredible achievement is not just Alice’s sheer talent, but also the dedicated guidance of her coach, Dieter Voigt. Voigt’s coaching acumen and unwavering support have played an instrumental role in nurturing Alice’s potential and turning her into the star she is today.

Alice’s achievements are a testament to her extraordinary talent and unflagging commitment, and they leave us eagerly awaiting the incredible heights she is destined to reach in her future endeavours.

Landloop

Hierdie atlete het op 2 September aan die Provinsiale Landloopkampioenskappe te George deelgeneem.

Die uitslae was as volg:

• Diné van de Wal 14de

• Carika Rossouw 9de

• Helene van der Merwe 5de

• Lara Stander 1ste

• Jesse Nel 3de

• Anke Stander 8ste

Lara Stander en Jesse Nel kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe wat einde September in Limpopo plaasvind.

Voor: Carika Rossouw o.12, Jesse Nel o.13, Diné van de Wal o.10. Agter: Lara Stander o.13, Helene van der Merwe o.12, Anke Stander o.13.

WP-Hokkie Rugby

Die twee o.13-leerders het hul

WP-kleure vir hokkie verwerf.

Ons is baie trots op julle.

NW Expo

3 van Laerskool Durbanville se leerders het op 21-23 Augustus 2023 by UCT aan die jaarlikse NW Expo deelgeneem wat deur Eskom aangebied word. Haddasah Els, Helene van der Merwe en Jarto Grobler. Dit was die streeks-expo en slegs die skole in die Kaapstaddistrik het deelgeneem. Paar projekte van elke distrik word nou gekies om aan die ISF (International Science Fair) deel te neem.

Die leerders het die volgende prestasies behaal:

1. Hadassah: Silwer medalje en kategoriewennner in die afdeling Chemistry and Biochemistry (Primary Schools). Sy ontvang ook `n spesiale toekenning in hierdie afdeling.

2. Helene: Silwer medalje en kategoriewenner in die afdeling Energy (Primary Schools)

3. Jarto: Goue medalje en kategoriewenner in die afdeling Engineering (Primary Schools). Hy wen ook “Best Primary School Project” en ontvang `n spesiale toekenning in Water and sanitation.

Jarto Grobler, Haddasah Els en Helene van der Merwe.

Ons o.12 A-, B- en C-rugbyspanne het 1-2 September aan Laerskool Swellendam se o.12-rugbytoernooi deelgeneem. Alhoewel dit ‘n toernooi vir A-spanne was het ons B- en C-spanne ook deelgeneem en uitstekend gevaar. Laerskool Durbanville se A-span het met die louere weggestap aan die einde van die toernooi. Luan le Roux is ook as speler van die toernooi aangewys.

CURRO DURBANVILLE
Alice Venter Front: Inga Mahote, Fabio Goncalves, Luke Smith, Michael de Goede, Chloe Matthys. Second Row: Ingé Dippenaar, Liani Bezuidenhout, Alice Venter, Tanzyn Main, Alex van der Westhuizen. Third Row: Alex Carolissen, Leah Tshotwana, Maria Inggs, Ithike Gunter, Ethan Trollip. Back: Abner Paul, Stephen Carter, Ryan Perkins, Henco Lourens. In absentia: Mackenzie Woods.
LAERSKOOL DURBANVILLE PRIMARY
Scan the code and read more of our school’s news online!
Zach Haarhoff
Zoë-Jane Cole en Keelan True

Propshaft & CV Repairs

33 Patrys Crescent, Okavango Park, Brackenfell

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL DF MALAN

Die o.18A-skaakspan het die Metro-Noord distrik skaaktoernooi gewen. Hulle kwalifiseer gevolglik vir die WP-toernooi in Ceres. Ons is geweldig trots op Alexander Volschenk (k), Charl van Tonder, Steffan Swart, Wilry Williams, Theuns van der Merwe, Andor Reyneke, Richard Vivian en Reinaert Williams.

Eben Bester het van 13 - 16 Julie aan die Wes-Kaapse Kortbaankampioenskappe by Generations in SomersetWes deelgeneem. Hy het aan 12 items deelgeneem, persoonlike beste tye behaal in 5.

Hy het goud gekry in ‘n 4x 50m vrye aflos en het ook gekwalifiseer om in Augustus aan die SA Kortbaankampioenskappe deel te neem.

Baie geluk met hierdie

Ruan en Ewan het ‘n 2de plek behaal, en Arno het ‘n 4de plek behaal in hul onderskeie afdelings. Baie geluk. Ons is trots op hierdie manne.

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL STELLENBERG

SA Taalbond-uitslae

Die SA Taalbond is ‘n organisasie wat sedert 1953 jaarliks ‘n tweetaligheidseksamen (Afrikaans en Engels) vir hoërskoolleerlinge regoor SuidAfrika aanbied. Dit is die enigste geleentheid vir leerders om hulle tweetaligheid te bepaal en ‘n sertifikaat wat hul tweetaligheid aandui, te verwerf.

Hoërskool Stellenberg skryf jaarliks hul topleerders, wat Afrikaans Huistaal as vak neem, vir hierdie kompetisie in. Ons leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en die volgende uitslae behaal:

• Almari Beukes (gr.11) - nasionaal agste plek.

• Mischa Bester - sewende plek.

• Lydia Bower - vierde plek.

Cara skitter by Con Spirito

Baie geluk aan Cara van Rensburg (gr. 10) wat tot op hede uitstekend gevaar het in die Nasionale Con Spirito Kompetisie.

Haar uitslae:

Afrikaans Huistaal Opstel: 88% (Kategoriewenner en sy dring deur na die Nasionale Forte Ronde);

English Home Language Essay: 95% (Kategoriewenner en sy dring deur na die Nasionale Forte Ronde);

Redenaars Afrikaans Onvoorbereid: 93% (Kategoriewenner en sy dring deur na die Nasionale Forte Ronde);

Redenaars Afrikaans Voorbereid: 91% (sy dring deur na die Nasionale Forte Ronde).

• Debatkompetisie (saam met Jenna de Beer): deel van die WP-span wat deurgedring het na die Nasionale Forte Ronde.

Netbal o.16EF span is onoorwonne vir die seisoen

Congratulations to Chrizelle Brand (Grade 11) on this remarkable achievement!

Her artwork has been selected for inclusion in the ‘Rethinking Irma Stern Exhibition,’ where it will be showcased at the art gallery.

LAERSKOOL DE TYGER

Die netbalspanne het skole gewen soos: HS Outeniqua, HS DF Malan, en HS Durbanville, wat baie sterk netbalskole is. Hoërskool Stellenberg het hierdie jaar ‘n totaal van 29 spanne gehad. Hou so vol!

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Karate

Keisha Roux (Graad 6) het deelgeneem aan Francois de Plessis karateskool se klubkometisie op 26 Augustus 2023. Sy het ‘n 2de plek in Kata en 3de plek in Kumite behaal. Sy is ook gekies vir die Overberg-span en sal die 14de Oktober deelneem aan die Overbergstreekskompetisie. Baie geluk Keisha, ons is trots op jou!

We
to
149 HIGH STREET • WORCESTER • TEL: 087 049 4500
look forward
assisting you!
Cara van Rensburg Chrizelle Brand and her artwork Almari Beukes, Mischa Bester, Lydia Bower Voor: Jessica Grobler, Hilde van Niekerk, Anke Neetling. Middle: Minke Jansen van Rensburg, Elmi Young. Agter: Kristen Lochner, Rozanne Mak, Chloë Vermeulen, Jessica Jacobs. Awesig: Emma Syfer, Mia Els, Jorja Brink, Alexa Zeelie, Tamica Davids.
Art
Skaak Swem
Atletiek Keisha Roux Ruan Basson Ruan Rawles Ewan Mostert

Judo

Akademie

Eerste posisie van elke graad:

Waveski

Courtney Schelhase won the ladies’ open division at the Waveski National Championships in Durban. As National Female Champion, she qualifies to attend the World Championship in 2024.

Netball

Sara Feintuch was part of the opening ceremony showcase of the 2023 Netball World Cup in Cape Town. She also served at the World Cup as ball girl. Our u.19 netball group took part in the City of Cape Town’s Netball Championships and walked away

Mini Maestros 2023

Every year Tygerberg High School hosts their music competition for primary school learners. 2023’s winner is Shiqi Hu (piano). The runner-ups are Christian Rabie (piano) and Gideon Venter (cello).

Landloop

THE SETTLERS HIGH SCHOOL

Archery

On Saturday, 26 August, eight of our Archery Society learners participated in the WC Outdoor League Tournament that was hosted at the Bellville Archery Club. Our learners participated in the ‘development’ category, which requires them to shoot at an 80cm target from 10m.

Iviwe Gagayi, Joshua Oliver and Asiya Isaacs managed to take first, second and third place respectively. Congratulations! We are very proud of everyone who participated and look forward to the growth of the team.

Table Tennis

Our 1st teams for Table Tennis competed in a tournament alongside multiple schools at Curro Century City over the weekend. The boys gave it their all, but ultimately lost 4 – 2 in their match. The girls, however, won their match against Fairmont. Their hard-fought match ended in a draw, but as a result of winning the most sets in the match, Settlers took the win!

The girls placed third in their league. Nina Unthank (8WS) received an honourable mention

Toneel

Ons toneelgroepe het vanjaar by die verskillende feeste geskitter! By die onderskeie feeste ontvang die volgende leerders pryse:

• Azethea Baron

• Kendra Daniels

• Je-cé Davids

• Kyle Norman

• Nel Rohland

• Daniël Rossouw

‘Oorlogsjare’ word ook verskeie kere as Beste Ensemble en/of Beste Produksie aangewys.

Ontwerp

Amy Cleary het aan die WKOD se provinsiale vaardigheidskompetisie deelgeneem. Sy word as die top kandidaat in die Ontwerp-kategorie

Koor

Die Tygerberg Mafia Seunskoor word as nasionale kategoriewenners by die ATKV Applous Koorkompetisie aangewys.

Die seunskoor en die meisiekoor het aan die Cape Town Eisteddfod deelgeneem, waar die meisies ‘n diploma (90% en hoër) ontvang.

Die seuns ontvang vir Eie Keuse ‘n diploma en vir die Geestelike afdeling HoëL of (85-89%).

TSHS @ The City of Cape Town Netball World Cup Fan Park

HOËRSKOOL TYGERBERG
Jana van der Watt Gr.12 - 91.7% Niel van der Colff Gr. 11 - 94.2% Cheraé Maritz Gr. 9 - 89.6% Joshua Malgas Gr.10 - 91.2% Cleo Abrahams Gr. 8 - 90% Our dancers alongside Tracey Carter and Zolani Mahola First team girls Clarisse Faye, Ronique Hendricks, Nina Unthank, Megan Schwartz and Taylor Marinus. Stefan Stadler en Seth Swart wen brons medaljes tydens Courtney Schelhase Sara Feintuch Tiara Spannenberg
THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za
Amy Cleary

DESTINATUS PRIVAAT SKOOL

Gymnasts Excels

Akira Louw (Grade 4E), Marcel Hendry (Grade 7A), Ibenathi Nyatela (Grade 4) and Danika Kroukamp (Grade 3) participated in the Western Cape Championships and all went through to the next round. We are proud of what you achieved.

Wrestling Champion

Anje Smit (Grade 6) competed at the Western Province Championships. She won gold for Women’s Wrestling u.13 Freestyle 46kg. We are proud of what you achieved, Anje.

Horse Riding

Anca Davids (Grade 4E) qualified for the WP Team for Western Mounted Games. The best horse / rider combinations were chosen. Anca will be competing and representing the school as well as the province at Nationals to be held in Parys Free State during the October school holiday. Thank you, Anca, for being an ambassador for Destinatus Private School.

Abacus Maths Winners

Anje Smit

Grace Groenewald (Gr. R), Joel Groenewald (Grade 4) and Regardt van Schalkwyk (Grade 6) participated in the annual Western Cape Abacus Maths Regional Competition. Grace received SILVER, Joel received the Champion Trophy and Regardt received Gold & Attitude Is Everything Trophy. We are extremely proud of all of our students and their achievements.

Grace Groenewald en Joel Groenewald. Ibenathi Nyatela Danika Kroukamp Anca Davids

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.