AWSUM Potch & Klerksdorp Mid-Year Achievers - July Edition

Page 1

POTCH & KLERKSDORP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

JULY 2021

LIKE & FOLLOW awsum_news

www.awsumnews.co.za

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

NET DIE BESTE VIR

UITBLINKERS

Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus

Tel: 018 100 0040/1 • : 079 877 1043 www.nwupukkiverblyf.co.za • Laai die toep af

STUDENTE AKKOMMODASIE • STUDENT ACCOMMODATION


INDEX Are you unsure what to study? Explore your career-interest with our free online Interest index for high school learners. Go to www.awsumnews.co.za and select Matric Guide

MOOD DISORDERS KNOW THE SIGNS & WAYS TO HELP YOUR CHILD One in eight young people between the ages of 5 and 19 are at risk of developing a mental disorder, of which Mood and Anxiety Disorders are the most prevalent. Emphasis on the mental health of young people recently increased as a result of the disruption caused by Covid-19 and lockdowns which exacerbated challenges that existed before the pandemic. It has therefore once again become important to not only start talking about the mental health of young people, but also to recognise symptoms and know where to look for help, an education and mental health expert says. “The prevalence of mood difficulties among young people is increasingly becoming a concern internationally,” says Dr Jacques Mostert, Brand Academic Manager at ADvTECH, SA’s leading private education provider. Dr Mostert holds a PhD in Psychology of Education and is globally renowned in his field, having conducted experiential research in education in Denmark, the UK, South Africa and The Netherlands. Dr Mostert notes that an estimated 24% of teens between the ages of 11 to 19 suffer from depression caused by the home environment, 25% are subject to cyberbullying and loneliness, 92% of LGBT youth report depression during the ages of 11 to 19, and 80% of teens between the ages of 11 to 19 report a sense of isolation that causes them to feel depressed. “It is very important to understand the signs of depression, so that action can be taken timeously should concerns about the

mental wellbeing of a child arise,” says Dr Mostert. “Teachers and parents can recognise the onset of depression when a sudden change in behaviour becomes apparent and continues for at least 3 weeks or longer. These include an atypical lack of energy, becoming increasingly irritable and agitated without a rational explanation, and a sense of being down in the dumps for no reason.” Some adolescents may withdraw from friends and family over a sustained period of time, he notes, adding that this is especially concerning if this is atypical of the normal interactions of the teen. “Another red flag is the inability to concentrate in class where ADHD or other non-neurotypical difficulties are not present, as well as regularly failing to complete classroom and homework assignments in time or often being late to class because of feeling overwhelmed. “This, coupled with unusually defiant behaviour towards teachers and other school staff, especially if this is non-typical behaviour, may indicate that the teen is experiencing difficulties with mood and affect.” In the same way as with anxiety difficulties and disorder, the student often asks to go home because of feeling ill with no discernable symptoms. The teen often has days off from class time due to doctor’s

appointments, hospitalisation, or inability to attend classes. Changes in sleep patterns, a significant weight loss or gain in a short period of time and disinterest in hobbies or areas where the teen previously showed interest also raise concerns about the mental wellbeing of the teenager. Finally, a loss of future-mindedness, or talk about death or suicide, engaging in risky or self-destructive behaviour (drinking alcohol, taking drugs, or cutting, for example) are clear signs of the teen suffering from mood difficulties or a possible mood disorder. “Not all of the above need to be present, but if there is a discernable and drastic change in a young person’s behaviour which continues for a period of several weeks or longer, intervention is necessary,” Dr Mostert says. “Most importantly, parents should trust their gut,” Dr Mostert says. “If your teenager insists that nothing is wrong, despite a prolonged period of depressed mood or being diagnosed with major depressive disorder or bipolar disorder, parents should trust their instincts and seek help. “Should the above techniques not bring about an improvement in the mental wellbeing, parents should seek advice from their medical practitioner or a psychiatrist.”

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Sales Team Ilse Groenewald: ilse@tiemedia.co.za Zani Nortje: zani@tiemedia.co.za Annatjie du Toit: annatjie@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Carina Pio | ads@tiemedia.co.za Distribution Ryno Wolfaardt | ryno@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News


Q & A met YKAPTEIN

LUAN VON WIELLIGH RUGB

DORP

VAN HOËRSKOOL KLERKS

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Klerksdorp se eerstespan te speel? KHS het goeie rugbyspelers en die kompetisie is stram. Om gekies te word vir die eerstespan is `n groot eer, almal se droom van O.14 af.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die lekkerste oomblik na `n wedstryd is om die skoollied te sing voor `n vol pawiljoen ouers, ondersteuners en skoliere. Dit is `n hoendervleis gevoel wat jy nie kan beskryf nie.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Beslis ons fiksheid en vaardighede. Ons het `n sterk pak voorspelers en `n blitsvinnige agterlyn.

Wie was jou matriek held toe jy in Gr 8/Gr.9 was? Rossouw Karsten en Divan Naude

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Om KHS se naam hoog te hou en vir mekaar te speel. Ek speel vir die wapen op my bors. Satardag na Saterdag kan ek nie wag om uit te draf vir die Blou Golf nie.

Kies een: • Tackle of Clean: Clean • Dummy of Side-step: Dummy • Wendrie druk of wenskop: Wendrie druk

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die meeste van ons speel reeds van O.8 af saam. Ons span is soos `n familie en ons sweet en bloed saam elke naweek. Daar is niks wat ons nie vir mekaar nie sal doen nie. Ons ken en ondersteun mekaar. Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Die grootste oomblik was om die Virseker Beker twee jaar na mekaar te wen, 2018 en 2019. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Keagan Wallace, omdat hy partykeer so deurmekaar is en dit nie eers besef nie.

Q & A met IEKAPTEIN

GENEVÉVE SCHAMREL HOKK

LIA

VAN HOËRSKOOL WESVA

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Wesvalia se eerstespan hokkie te speel? Dit is vir my spesiaal om vir Hoërskool Wesvalia se eerste dogterspan te speel, doodeenvoudig omdat dit ‘n eer is om ons skool se eerstespan te verteenwoordig. Dit is spesiaal om deel te wees van hierdie hokkie-familie. Om saam met ‘n wonderlike groep spanmaats, met ‘n briljante coach te speel, waar almal vir mekaar omgee en ‘n intense passie vir die sport het. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons grootste sterkpunt hierdie jaar is, dat ons span soos ‘n familie is. Op die veld asook van die veld af. Almal gee altyd hul beste vir die span en hou nooit op speel nie, al is ons met baie doele agter. Ons span sal bly “fight” tot aan die einde! Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? Wat my motiveer sal eerstens wees die feit dat ek ‘n baie groot liefde en passie vir hokkie het, tesame met die vreugde wat ek kry as ek hokkie speel. Verder is ek ook gemotiveerd, omdat ek altyd net my beste vir die span asook myself wil gee, sodat niemand in die steek gelaat word nie. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ek voel ons span is spesiaal, bloot vir die feit dat ons al in die afgelope 5 jaar, nog nie eenkeer vasgesit het of met mekaar baklei het nie. In alle situasies kies ons, as ‘n span, eerder om saam te staan. Om nie mekaar te blameer of frustrasies op mekaar uit te haal nie, maar slegs die beste van die situasie te maak.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Ons span se grootste oomblik sal ek sê, was toe ons tydens ons onder 16 jaar, een van die skole was wat uitgenooi is na ‘n toernooi in Middelburg. In hierdie tyd het ons as ‘n span baie saam gegroei en beslis bo ons vermoë presteer. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ek voel nie ons het een spesifieke grapjas nie. Ons almal het ons dae waar ons die grapjas in die span is. Almal is laf wanneer ons laf kan wees, maar as ons ernstig moet wees, is almal ernstig en gefokus. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Vir my is die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd wanneer ons as ‘n span saam kan lag oor al die dom foute wat gemaak is tydens die wedstryd, maar ook dan om saam mekaar opgewonde te wees oor al die wow-oomblikke. Wie was jou matriek held toe jy in Gr. 8/Gr.9 was? My rolmodel toe ek Gr. 8/9 was sal ek sê was die hele matriekspan. Om te sien hoe mooi hulle as ‘n span gespeel het, hoe hulle altyd hulle beste gegee het en hoe hulle hulself op die veld uitgeleef het. Dit is het my aangemoedig om die speler te wees wat ek vandag is.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


KLERKSDORP HOËRSKOOL Leesfees Wenners

Lisa Albert Graad 12 Poësie - Brons

Chané Ouwenkamp Graad 12 Poësie - Goud

Franco van Rooyen Graad 11 Prosa - Brons

Hennie Dreyer Graad 11 Prosa - Silwer / Poësie - Goud

Theunis van der Merwe Graad 11 Prosa - Goud

Charl-Mari du Bruyn Graad 11 Poësie - Silwer

Cherine Marais Graad 11 Poësie - Brons

Leané Engelbrecht Graad 9 Prosa - Goud

Divané Visagie Graad 9 Prosa - Silwer / Poësie - Brons

Dihan Ouwenkamp Graad 9 Poësie - Goud

Paul Roux Graad 9 Poësie - Silver

Rucél Nortjé Graad 8 Poësie - Brons

Prestasies

Torrence Murphy Graad 8 Poësie - Goud

Deniëlyn von Wielligh Graad 8 Poësie - Goud

McKayla van der Merwe Graad 8 Poësie - Silwer

Simeon Joubert Gr.12 - Poësie: Goud. Ook gekies vir die Noordwes Tweekamp Span.

Jaden Viljoen Skaak Toernooi o.16 - 3de plek

Thomas-Ross Patterson Behaal 7de plek in die Gauteng Cup XCO.

• PLANTVOEDING • BESPROEIING • VEEMEDISYNE EN -VOERE • STAAL • BUITELEWE • OMHEINING • BATTERYE • BOUWARE • CCA- EN BEHANDELDE PALE • HARDEWARE • TROETELDIERBENODIGDHEDE • BESKERMENDE KLERASIE EN NOG VELE MEER... NWK Retail Klerksdorp 083 284 9209 / 071 866 7270 / hndklerksdorp@nwk.co.za Chris Hani-weg, Klerksdorp - Ventersdorppad (R30) Ou Pannar gebou nwk.co.za Besoek www.nwk.co.za en teken in om jou NWK-promosies per e-pos te ontvang.

Welkom by die familie


Q & A met EIN

LIANRI KOTZÉ HOKKIEKAPT

DORP

VAN HOËRSKOOL KLERKS Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Klerksdorp se eerstespan te speel? Dit is alreeds ‘n baie groot voorreg om in KHS se eerste hokkiespan te speel, maar wat dit nog meer spesiaal maak is omdat jy deel daarvan kan wees wanneer die skool 100 jaar oud is. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons het mekaar goed leer ken in die spel en ons maak nou meer akkurate “passes” en ons pas ook goeie druk toe wanneer ons moet verdedig. Wat nog in ons guns tel is die feit dat almal goed met mekaar oor die weg kom en nooit in opstand teen iemand sal kom nie. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Daar is dalk nie ondersteuners op die oomblik nie, maar om jouself en jou afrigter trots te maak is iets waarna almal sal streef. Jy as eerstespan speler moet jou skool trots maak. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Almal is vriendinne en ken mekaar persoonlik. Wanneer jy as kaptein hulle moet aanspreek oor iets, dan is hulle bereid om te luister en hulself te verbeter. Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Toe ons onder 15 was, het ons op een van ons spelers se verjaarsdag ‘n wedstryd gespeel en 15 – 0 gewen.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ek het ‘n tweelingsussie, Magdel Kotzé. Sy maak fiksheid beter op ‘n Maandag middag met haar grappies en val harder op ‘n hokkieveld as wat party meisies vir hulle ouens val. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? In die verlede was dit om vir almal drukkies na die tyd te gee, maar nou is dit die gees na ‘n oorwinning en almal se glimlagte. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8/Gr.9 was? Janie van Wyk, hoofmeisie en eerstespankaptein van 2017. Sy was ‘n uitstekende leier en centre back.

Q & A met ALKAPTEIN

ESMENÉ SERFONTEIN NETB

DORP

VAN HOËRSKOOL KLERKS

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Klerksdorp se eerstespan te speel? Om met ‘n lyf vol adrenalien op die baan te draf en jou skool as ‘n trotse KHS eerstespan lid te verteenwoordig. Terwyl jy jou hart uitspeel, stel jy ‘n voorbeeld vir ander. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? • Om nie op te gee nie al was Covid in die pad. • Ons gees op die baan. • Definitief om vir Juffrou Pretorius kwaad te maak. • Ons honger vir sukses.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Definitief Solé Fouché, sy het hierdie manier om die rede te wees vir almal se maagpyn op ‘n Maandag middag se fiksheid as sy vir haar eie grappies lag. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om vol sweet van die baan af te stap en te weet dat jy jou hart uitgespeel het vir die Here. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/Gr.9 was? Sonder twyfel Marike Coetzee, maar sy was nie net my rolmodel op sport gebied nie, maar as ‘n opregte meisie met haar passie vir die lewe.

Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? Om te besef watse groot voorreg dit is om eerstespan netbal te speel, jaag die gedagte my met dankbaarheid uit die bed elke Saterdag oggend om my passie te gaan uitleef op die baan. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons kom al vir 5 jaar saam as ‘n span en deur die hele tyd/deurentyd was ons deur dik en dun. Ons ken mekaar binne en buite, die band tussen ons sal nooit gebreek kan word nie. Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Al die suksesvolle oomblikke die afgelope 5 jaar, maar die grootste oomblik om na al die jare se harde werk as ‘n eerstespan gekies te word en saam ons drome uit te leef.

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


LAERSKOOL GOUDKOP Leerlingraad vir die 2de Kwartaal

Rouxné Conradie, Charné Nel-Lizemore, Niké Smith, Keira Schroll, Marnu Buys.

Ander Prestasies

Erenst Jansen van Vuuren Super 8 Redenaars Algehele 2de plek.

Duané du Plessis Gekies vir die o.12 Noorwes Netbalspan.

RUGGED REDEFINED

START YOUR JOURNEY WITH THE NEW NISSAN NAVARA

Sylvia Maché Gekies vir die o.12 Noorwes Netbalspan.

Nthabeleng Mohapi Gekies vir die o.12 Noorwes Netbalspan.


Sonneblombasters wat volle gemoedsrus gee

AGSUN 5101CLP AGSUN 5102CLP AGSUN 5103CLP

AGSUN 5104CLP AGSUN 5106CLP AGSUN 5109CLP

Konvensioneel AGSUN 8251 AGSUN 5278

OPBRENGSSTABILITEIT

AGSUN 5270 AGSUN 5273

STAANVERMOË

SIEKTEWEERSTAND

Kontak jou naaste Agricol-agent of besoek die webtuiste by www.agricol.co.za vir ‘n aanbeveling in jou area. Clearfield®Plus is ‘n geregistreerde handelsmerk van BASF


“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal”

018 468 5731 082 800 9624 • 084 504 2533

Author Unknown

Protea st & Connie st, Klerksdorp 2750

www.bakkieworldklerksdorp.co.za

HOËRSKOOL WESVALIA Graad 8 - 12 Top 10 Presteerders

Niël van der Walt Graad 12

Dian Raubenheimer Graad 12

Niël van der Walt Graad 12

Amoré van Niekerk Graad 12

Genevéve Schamrel Graad 12

Luné White Graad 12

Talize Swart Graad 12

Mieke Opperman Graad 12

Anica Visser Graad 12

Tokkie Badenhorst Graad 12

Niesa van Staden Graad 11

Rissie van Aswegen Graad 11

Jeandré Brink Graad 11

Marize Fouché Graad 11

Lianca KonstandDalebout Graad 11

Moné Janse van Rensburg Graad 11

André Pelser Graad 11

Nico du Toit Graad 11

Rehani Myburg Graad 11

Marlie Viljoen Graad 11

Kyla van der Walt Graad 10

Kara Muller van Schalkwyk Graad 10

Caitlin Kruger Graad 10

Cornelia Duminy Graad 10

Derick Hodgson Graad 10

Lanique Lubbe Graad 10

Michiel Bekker Graad 10

Johan Augustyn Graad 10

Isabel de Jager Graad 10

Elbé van der Walt Graad 10

Nicolette Hayward Graad 9

Anré van der Westhuizen Graad 9

Daniëlle van Heerden Graad 9

Carmi Duminy Graad 9

Aurete Buitendach Graad 9

Amoné le Roux Graad 9

Daniël Janse van Rensburg Graad 9

Milindie de Beer Graad 9

Alri Rossouw Graad 9

Roan Nilsen Graad 9

Wernich Cronje Graad 8

Rohan Foster Graad 8

Inus van Staden Graad 8

Luzé van Zyl Graad 8

Dimitri Themistocleous Graad 8

Jeandré Snyman Graad 8

DH KonstandDalebout Graad 8

Danté Grib Graad 8

Karloné Hirselman Graad 8

Monique du Toit Graad 8

Q & A met EIN

ZACK VENTER HOKKIEKAPT

LIA VAN HOËRSKOOL WESVA Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Wesvalia se eerste hokkiespan te speel? Dit is ‘n groot eer. Wat baie spesiaal maak om te speel vir Hoërskool Wesvalia, is die wete dat dit nie saak maak wie wen of verloor nie. Ja, wen is lekker, maar dit is nie als nie. Ek gee my alles vir die skool wat my geleer het om my voete op die grond te hou, my oë gerig op my Skepper en my hart by my span. Die afrigters sit soveel ure in om ons span op standaard te kry, en dit maak ‘n mens meer gedetermineerd om jou beste te gee.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Die eenheid en diepte wat altyd in die span was, was al dadelik sigbaar vanaf ons eerste oefening hierdie jaar. Ek dink ons sterkpunte in ons span, is dat ons mekaar aanmoedig in goeie en moeilike tye ten spyte daarvan dat ons nie baie speel en oefentyd op die oomblik het nie. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Ek het ‘n groot passie vir hokkie. Ek glo dat mens jou Godgegewe talente moet uitleef en as gevolg daarvan motiveer dit my en my span om altyd ons beste te gee. Hokkie is ‘n fees.

Julle kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? In die 5 jaar was daar baie verandering ten opsigte van die spelers. Dit feit dat ons enigiets vir mekaar sal doen, bind ons aanmekaar, meer as net spelers van ‘n span. Ten spyte van COVID-19 is daar ‘n hegte band tussen ons; in eenheid en ons sal alles opoffer van mekaar op en af van die veld. Wat is julle span se grootste oomblik in die afgelope 5 jaar? Alhoewel ons Noordwes naaswenners was, wat natuurlik op papier die grootste oomblik was, was die grootste oomblik vir ons toe ons teen ons grootste opponente gewen het. Daar is altyd gesonde wedywering tussen ons en die spanne waarteen ons speel. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Om eerlik te wees, daar is nie een spesifieke persoon wat al die grappies maak nie, al ons spelers in die span het ‘n goeie gees dat ons almal van tyd tot tyd grappies maak. Wat is die lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? ‘n Groot sluk water, en die wete dat ons ons beste gegee het. Wie was die matriekheld toe jy in graad 8 en 9 was? Ewald Martins in graad 8 en Walter de Bruyn in graad 9 , wat onderskeidelik deel was van Hoërskool Wesvalia se eerstespan. Die manne het my geïnspireer en gemotiveer om altyd my beste te gee as ek ‘n hokkiestok vashou en selfs van die veld af.


LAERSKOOL SAAMTREK Landbou Gholfklub Junior Ope & Ernie Els Noordwes Uitspele

Links: Ruben van der Merwe wen die o.11 afdeling. Regs: Dehan van der Merwe het ‘n derde plek verwerf.

Die Samie-span is aangewys as naaswenners van die Ernie Els Noordwes uitspele en neem in Augustus aan die Nasionale Kompetisie te Mossselbaai deel. Span: Ruben van der Merwe, Dehan van der Merwe, Franco J.v. Vuuren, Adriaan Hennop.

Netbal Prestasies

Lamoni Coetzer Gekies vir o.12 Noordwes - Netbal Span.

Hokkie Prestasie

Mienke Engelbrecht Gekies vir o.13 Noordwes Netbalspan.

Rozél Pretorius Gekies vir o.13 Noordwes Netbalspan.

Fiona Matlawe Gekies vir o.12 Noordwes Hokkiespan

LAERSKOOL LA HOFF Graad 4 - 7 Top 10 Presteerders

Helene Alberts Gr. 7 - 96.1%

Dané Maritz Graad 7

Ilse Roux Graad 7

Minke Vermaak Graad 7

Colyn Visagie Graad 7

Robyn Richardson Graad 7

Mianke van Rooyen Graad 7

Marnus Koorsen Graad 7

Carli Roos Graad 7

Henré Van der Walt Graad 7

Mia Enslin Graad 7

Vilca Rawlins Gr. 6 - 94.4%

Dailin Jordaan Graad 6

Marais van Stittert Graad 6

Nine Marais Graad 6

Ava Tannous Graad 6

Luané Peacock Graad 6

Marissa van Heerden Graad 6

Zoë Thiebaut Graad 6

Minike Viljoen Graad 6

Stefan Janse van Rensburg Graad 6

JG Benade Gr. 5 - 93.7%

Janry Blignaut Graad 5

Charlotte Rawlins Graad 5

Danelle Dreyer Graad 5

Sasha-lee Prinsloo Graad 5

Meliya Veldman Graad 5

Leila Osborne Graad 5

Iara-lyn Fourie Graad 5

Denike Jordaan Graad 5

Nico Theron Graad 5

Mia Smit Gr. 4 - 93.5%

Marni Nilsen Graad 4

Isabbella Van der Sandt Graad 4

Alésia du Plessis Graad 4

Waldo Senekal Graad 4

Divan Pullen Graad 4

Luané Kruger Graad 4

Luca Richardson Graad 4

Liza de Wit Graad 4

Kevin du Plooy Graad 4


Download previous

on www.awsumnews.co.za LAERSKOOL MOOIRIVIER Kwartaal 1 Graad 4 - 7 Top 10 Presteerders

Annalia Smit Graad 7

Zietske Brits Graad 7

Lehani Vorster Graad 7

Anienke Herbst Graad 7

Mathilda Liebenberg Graad 7

Lana Laubscher Graad 7

Jandirk Deacon Graad 7

Carmi van der Walt Graad 7

Timari Jonker Graad 7

Anke Jacobs Graad 7

Schalk Coetzee Graad 6

Nico Smit Graad 6

Daniel van Romburgh Graad 6

Pieter Kruger Graad 6

Heinrich Raubenheimer Graad 6

Willem Retief Graad 6

Annabel Odendaal Graad 6

Jahnie van Zyl Graad 6

Ricus Jansen van Vuuren Graad 6

Ruhann Steenkamp Graad 6

Inneke Liebenberg Graad 5

Stephan du Plooy Graad 5

Dianie du Preez Graad 5

Renate van der Merwe Graad 5

Hannah Coetzee Graad 5

Joane Badenhorst Graad 5

Gemma Loots Graad 5

Lienke Coetzee Graad 5

Simone Bezuidenhout Graad 5

Ashley Botha Graad 5

Niecke van der Merwe Graad 4

Victor Scheepers Graad 4

Dieterich Schreck Graad 4

Ethan Fourie Graad 4

Annabelle van Zyl Graad 4

Juane Mare Graad 4

Sanmari de Jager Graad 4

Lize du Plessis Graad 4

Liam de Vry Graad 4

Arielle van Deventer Graad 4

We Supply


POTCHEFSTROOM GIMNASIUM Mnr. & Mej. Gimmie 2021

Noordwes - Netbalspan

Baie geluk aan Leané van Tonder en Jan-Hendrik Botha wat as senior Mnr. en Mej. Gimmie 2021 gekroon is. Geluk ook aan Chantelle de Vos en Johan Malan wat met die titel van junior Mnr. en Mej. Gimmie weggestap het. Uitslae is soos volg: Seniors: 1ste plek: Leané van Tonder en Jan-Hendrik Botha 2de plek: Jacqueline van Rooyen en George Kotze 3de plek: Fransuné Venter en Josef Joubert Beste tydens onderhoud: Jana Schutte Juniors: 1ste plek: Chantelle de Vos en Johan Malan 2de plek: Carmia Oberholzer, Dian Smit en Jaco Nel (seuns deel die posisie) 3de plek: Ané Potgieter Beste tydens onderhoud: PC Schutte Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is: Ashlynn Botha o.16, Twayn Maartens o.16, Christi-Mari Coetzee o.15, Wiané Joubert o.18, Ilse Roodt o.18, Ménke van den Berg o.15 en Suné Barnard o.14.

Atletiek

Danielle Verster en Karmen Fouché Kwalifiseer vir die Junior - Wêreldkampioenskappe wat plaasvind in Kenia later die jaar.

Johan Malan, Chantelle de Vos, Leané van Tonder en Jan-Hendrik Botha


LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

LAERSKOOL BAILLIE PARK

ASA Vrystaat Kampioenskappe

Gekies vir NW Netbal

Kenneth Kaunda Netbal

Elani Schabort o.12

o.13 Netbal Hailly Laubscher, Milet Myburg, Carla van den Berg en Nicolene Minnaar.

o.12 Netbal Chené du Toit, Diane Pretorius, Milan Krauze, Megan Isherwood en Elani Schabort

JB Marks Netbal

Hailly Laubscher o.13

Milan Krauze o.12

o.13 Netbal Hailly Laubscher, Milet Myburg, Carla van den Berg, Roanri Hendriks, Kaitlyn Smit en Nicolene Minnaar.

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

o.12 Netbal Diane Pretorius, Milan Krauze, Megan Isherwood, Mia Goldschagg, Nicola du Plooy, Chené du Toit en Elani Schabort.


FRESH EGGS

NOURISH THE BODY LAERSKOOL M.L. FICK Graad 4 - 7 Top 10 Presteerders

Provinsiale Spanne

Leslie Jackson Hokkie o.13

Graad 7 Voor: Laurette Struass, Anre Venter, Danel Graham, Abigail Boardman, Rozalynne Moss. Agter: Kayla Engelbrecht, Une Steenkamp, Sarika Mostert, Maxelle Erasmus, Arno Botha.

Graad 6 Voor: Juane Erasmus, Lucius de Villiers, Darius Renke, Cornelia Swanepoel, Verarno Roems. Agter: JC Menezies, Nikola Oberholzer, Deone Stroud, Tatem-Faye Erasmus, Ingrid van der Walt.

Remmogo Mabusela Netbal o.12

Graad 5 Voor: Kegan Lebese, Evan van der Merwe, Drikus Calitz, Aston Pratten, Ewan Kleyn. Agter: Carmen Mothei, Tanysha de Vos, Dio-done de Villiers, Luhann Pat, Tristan Rensburg.

Graad 4 Voor: Rolandi Mulder, Micalya Mans, Bernadette Botes, Christiaan Knoesen, Renske Reinecke. Agter: Landru Sevenster, Lize van Wyk, Liane van der Riet, Liane van Aswegen, Jonathan Viljoen.

Shopping mode

www.getsnappi.com

Monique Van Staden Netbel o.13


HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM ASA Atletiekkampioenskappe

Noordwes - Netbalspanne

Na afloop van die ASA atletiekkampioenskappe in die Paarl, is Janise Nell, leerder van Volkskool, ingesluit in die voorlopige ASA o/20 span wat in Nairobi, Kenia aan die Junior Wêreld Atletiekkampioenskap gaan deelneem. Sy het met haar tyd van 49:42.48 minute met die 10 000km Stap gekwalifiseer, wat dit so merkwaardig maak, is dat Janise, 17 jaar oud, nie net die SuidAfrikaanse rekord verbeter het nie, maar ook nou ‘n Afrika rekord agter haar naam het.

Gekies vir Noordwes - Netbal Spanne Leané Gey van Pitius o.18, Inke Nel o.17, Olivia Vermeulen o.17, Kuti Chigazana o.16, Anke Viljoen o.15, Amoné Oelofse o.14, Lushyna Diale o.14.

Nasionale Toneelspelkompetisie Feriska van der Merwe, Gr. 12 - leerder van Hoër Volkskool, het aan die Nasionale Toneelspelkompetisie in die Artscape Teater in Kaapstad deelgeneem. Sy het die beoordelaars bekoor met haar toneelspel, en ‘n merietebeurs losgeslaan waarmee sy volgende jaar drama kan gaan studeer in die Kaap. Twee leerders van Volkskool het aan die kompetisie deelgeneem, Feriscka van der Merwe en Rico van der Schyff. Albei was onder die top 100 akteurs in die land, en is genooi om by die volgende rondte op te tree. Hier het Feriscka dan ook deurgedring na die laaste rondte, wat uit die top 32 akteurs, bestaan het. Hierdie meisie kan gerus dopgehou word vir haar debuut op die planke. Feriscka van der Merwe

Rico van der Schyff

Janise Nell

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA Graad 12 Top 10 Presteerders

Francois Pieterse 1. 95.6%

Mieke Hofmann 2. 94,6%

Jillian Springhthorpe 3. 90,9%

Thandolwethu Noinyane 3. 90,9%

North West Thrialon

Saroné Steenekamp 6. 89,4%

Colene De Kock 7. 89,3%

Isak Hitge Chosen for the North West Duathlon team to compete in the SuperSprint event

Dylan Bullock 4. 90,3%

Zaneera Anthony 4. 90,3%

Leoné Heenop 5. 89,9%

Karli Beukes 6. 89,4%

Gekies vir die Noordwes Netbalspan

Bokamosa Morajane o.15

Philile Ziyane o.15

Boitumelo Sebolao o.15

Karli Beukes o.19


THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM Academic Awards Honours Awards: These are made to learners who achieve Full Academic Colours, as well as Full Colours in two other disciplines in their Grade 11 year. This normally affords the recipient the right to wear the white blazer. Due to COVID-19, the opportunities to earn colours, other than Academics, in 2020, were severely limited. Applications from suitable candidates were thoroughly reviewed by the School Management Team and, while the white blazer is not going to be made, the decision to present Honours awards was made. For these awards, certain adjustments to the criteria for the 2020 school year has been approved by the SMT. The main criterion of Full Academic Colours in Grade 11 remains enforced. However, an allowance was made regarding the other two full colours awards – one from 2020 and a different one from 2019 was accepted. The recipients of this year’s awards received the same Honours Certificate that is usually awarded, as well as a special badge that may be worn on the blazer. The recipients for 2020 are as follows: 1. Elana du Plooy - Full Colours for Academics, Athletics and Performing Arts 2. Didi Maphiri - Full Colours for Academics, Performing Arts, Culture and Drama 3. Karabo Mapohoshe - Full Colours for Academics, Majorettes and Service 4. Takudzwa Mutungama - Full Colours for Academics, Athletics, Cross Country, Culture and Science Expo 5. Marlé Siebert - Full Colours for Academics, Hockey, Cross Country and Drama We are extremely proud of these girls, and we encourage each and every young lady at The High School for Girls, Potchefstroom, to continue working hard, because it absolutely brings true joy! Elana du Plooy, Didi Maphiri, Karabo Mapohoshe, Takudzwa Mutungama, Marlé Siebert.

THE PLACE GREEN MEADOWS LIFESTYLE ESTATE

TO BE!

SA’S NO1 HIGHER EDUCATION

GUIDE

Looking for accommodation for 2022? Book a viewing today! www.greenmeadows.co.za info@greenmeadows.co.za 018 8800 100

Matrieks! Kyk uit vir die 2021 AWSUM After School Guide wat by jou skool uitgedeel gaan word. Wat gaan jy na skool doen? Ons help jou om jou keuses makliker te maak.


GRADE 11’S AND MATRICS

SA’S NO.1 HIGHER EDUCATION GUIDE Choose the right field of study that will suit your interests and abilities.

SCAN CODE FOR WEBSITE

Content of the guide: • • • • • • •

Institutions per fields of study Institutions per type of study Gap year options Au pair options Accommodation options Career content News relating to life after school

CAPE PENINSULA UNIVERSITY OF TECHNOLOGY CPUT has six faculties and boasts more than 80 undergraduate and postgraduate courses in a wide range of fields. We also offer career-specific short courses.

Q & A met GBYKAPTEIN

COENRAAD VAN GRAAN RU

NASIUM

VAN POTCHEFSTROOM GIM

Wat maak dit spesiaal om vir Potchefstroom Gimnasium se eerstespan te speel? Van graad 8 af het ek daarvan gedroom om vir Gimmies se eerste rugbyspan uit te draf. Ek wou graag die bekende grys rugbytrui oor my kop trek en met trots vir my skool speel. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons het diepte op elke posisie en ons speel goed as ‘n span saam. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? My grootste motivering sal altyd wees om saam met my Gimmie-broers te speel en om net ons beste op die rugbyveld te gee. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons strewe daarna om ons spel te verbeter en oefen hard om dit reg te kry. Indien ons sien dat dit wat ons geoefen het werk, motiveer dit elke speler om net harder te werk. Ons glo in mekaar, ondersteun mekaar en is altyd daar vir mekaar.

INSTITUTE OF CULINARY ARTS

IMM GRADUATE SCHOOL

Award winning and Internationally rated the BEST chef school in Africa & one of the top three in the WORLD.

The distance learning provider of choice and aims to be the centre of excellence for marketing, supply chain and business disciplines in Africa.

ECO TRAINING Creating world-class safari guides and passionate guardians of nature. We offer FGASA accredited courses as well as other wildlife programmes and courses.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Renier Vermaak het altyd iets snaaks om te sê om ons op die rugbyveld te motiveer. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Wanneer ons saam met die res van die skool die skoollied na afloop van ‘n wedstryd sing. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/Gr.9 was? Gerhard Steenekamp, wat op die oomblik vir die Bulle uitdraf, wat in 2015 uitstekende leierskap by die eerste rugbyspan getoon het. Kies een: • Tackle of Clean: Tackle • Dummy of Side-step: Dummy • Wen driedruk of wenskop: Wenskop

NORTH-WEST UNIVERSITY It all starts at the NWU. A multi-campus university with a footprint across two provinces (North-West & Gauteng).

Q & A met OKKIEKAPTEIN

SH SONIKA GROBLER DOGTER

NASIUM

VAN POTCHEFSTROOM GIM

Wat maak dit spesiaal om vir Potchefstroom Gimnasium se eerstespan te speel? Die skool skep vir ons baie geleenthede waar ons goeie blootstelling kan kry. Ons het hierdie jaar die geleentheid gekry om in die Kaap te gaan toer. Daar het ons teen van die top skole in die land gespeel. Ons het baie goeie blootstelling gekry, en baie uit die hele toer geleer. Ek dink nie baie eerstespanne kan sê dat hulle hierdie jaar `n geleentheid gekry het om ’n Kaap-toer te kan hê nie. Gimmies doen baie moeite sodat ons voorbereid is vir die liga wat kom.

THE ROOST STUDENT LIVING A student residence that’s so much more than just a place to stay, born out of a need for safe, convenient and affordable student accommodation.

CAMPUS KEY STUDENT LIVING

ETA COLLEGE

CampusKey offers all-inclusive, fully furnished, non-sharing bedrooms with highend comfort and hightech security because we care about our student’s wellbeing.

The preferred learning partner that offers a selection of educational Sports Courses & Sports Qualifications. Get Qualified Online / On Campus.

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons span het uithouvermoë, ons gaan lê nie as daar ’n goal teen ons gescore is nie. Ons hou aan fight (as ’n span) om ’n goal te kry. Ons gee ons als tot die laaste sekonde. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? ’n Persoon speel nie vir jouself nie, jy speel vir jou spanmaats, my coach en my skool is wat my motiveer om my beste te gee met elke game. My ouers motiveer my ook om my beste te gee, hulle ondersteun my al van graad 6 af langs die hokkieveld. Hulle het in die ses jaar baie min wedstryde gemis. Dit is moeilik om hulle nie die jaar langs die veld te hê nie, maar ek weet hulle back my 100%. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons het baie sterk individuele spelers, maar ons speel nie selfsugtig nie, ons speel vir mekaar. Ons vul mekaar aan. Ons speel al so lank saam dat ons almal se sterkpunte en swakpunte ken. Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Ons span se grootste oomblik was toe ons die geleentheid gekry het om ’n Kaap-toer te hê en om teen van die top skole in die land te speel. Ons het teen skole soos Paarl Gimnasium, Parel Vallei en Curro Durbanville gespeel. Die was baie moeilike wedstryde, maar ons het nooit opgegee nie en het hard gewerk om `n goal teen Paarl Gimnasium te score, dit was ’n baie groot oomblik vir ons. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Marla, want sy het `n goeie sin vir humor.

GET ONBOARD SUPERYACHT ACADEMY Through our internationally accredited maritime partners, we make sure our candidates are given the best possible training so they can work the dream.

PUKKI VERBLYF

STELLENBOSCH UNIVERSITY

Pukki-verblyf verhurings is die amptelike kanaal vir privaat verblyf op die NWU Potchefstroomkampus. Ons help jou om veilige, bekostigbare verblyf te bekom.

SU is a researchintensive university that attracts outstanding students, employ talented staff and provides a worldclass environment.

www.directory.awsumnews.co.za

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die lekkerste oomblik vir my is as altwee spanne saam kom om saam te bid. Maak nie saak of ons wen of verloor nie, ons glorify God se naam. Dit is op daai oomblik waar ’n mens op jou knieë gaan en dankbaar is dat jy die geleentheid het om `n sport te kan beoefen en jou skool te kan verteenwoordig. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8/Gr.9 was? Chandré Grobler, my sussie, was vir my ’n goeie voorbeeld.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.