AWSUM Paul Roos Gimnasium VS Grey Kollege - 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND PAUL ROOS GREY KOLLEGE `n Spesiale AWSUM - uitgawe vir die jaarlikse kragmetings tussen Paul Roos Gimnasium en Grey Kollege

Voor: Nicolas van der Vyver, Andries van der Vyver.

BY DIE JAARLIKSE KRAGMETING TUSSEN PAUL ROOS EN GREY KOLLEGE

Agter: William Mouton, Du Preez Wessels. Absent: Louis Janse van Vuren.

Font: T.Ntja, L.Ndlovu, K.Mphapang, L.Cengcani, T.Majenge, L.Ngqeza, N.Ndwewere, O.Helepi.

Agter: Jack Brugman (k), Tienie Hendriksz (bestuurder), Gerard Hartman.

Grey College - Tennis Echard de Kock, Leonardo Sola, Jake Downie, Stephen Claassen, Ernst Gouws, Johan van Wijk en Willem de Waal.

Agter: Cornel Liebenberg (k), Lian du Toit, Nic Reis.

Back: K.Mokoena, J.Kopang, R.Botha, S.Bidi, N.Mbuthu, T.Mungoshi©, M.de Andrade, T.Matekane, R.Lebete, T.Modisapudi.

Grey College - SoccerWELKOM

Voor: Ben Scholtz, Gerrie Henning, Mpho Leshoele.

Paul Roos Gimnasium - Gholf

Paul Roos Gimnasium - Tennis

Front: Pierre Joubert, Ferdie Le Grange, Hendre van der Watt.

PAINAGE:FEMALE35RELIEF THERAPYWINELANDS DAY CLINIC Mediclinic Winelands Day Clinic is now open. This orthopaedic day clinic, a first for Mediclinic, specialises in same-day orthopaedic scheduled procedures and rheumatology interventions that allow for patients to recover in the comfort of their homes. Ask your doctor about the new Mediclinic Winelands Day Clinic or visit our website at www.mediclinic.co.za for more information. Visit Mediclinic Winelands Day Clinic on the corner of Saffraan and Rokewood Avenue in Stellenbosch. T 021 861 6300 | Emergencies: 021 861 2094 ALLALL-IN-ONE-CAREINONEDAY THESATURDAYMUSEUMLASTSATURDAYOFEVERYMONTH Stellentia Road, www.rupertmuseum.orgStellenbosch 2022 DATES - 27 AUG | 24 SEPT | 29 OCT | 26 NOV JAAR PAUL GIMNASIUMROOS KOLLEGEGREY 2019 28 51 2018 26 28 2017 28 30 2016 32 34 2015 19 12 2014 20 25 2013 8 40 2012 23 33 2011 35 36 2010 29 41 2009 9 3 2008 15 47 2007 14 40 2006 16 11 2005 11 16 2004 21 18 2004 23 24 2003 17 18 2002 8 19 HISTORIESE UITSLAE JAAR PAUL GIMNASIUMROOS KOLLEGEGREY 2001 6 15 2000 13 42 1999 26 29 1998 15 23 1997 12 8 1996 10 18 1995 10 21 1994 31 29 1993 28 8 1992 6 20 1991 20 3 1990 9 17 1989 7 28 1988 9 16 1977 10 20 1974 0 24 1967 3 22 Paul Roos Gimnasium VS Grey Kollege WELKOM BY DIE JAARLIKSE KRAGMETING TUSSEN PAUL ROOS EN GREY KOLLEGE

CLOTHING & SUPPLIERSPROMOTIONAL

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste aspek is om aanhoudend vir die seuns balans te gee en ‘n holistiese benadering te handhaaf.

Liam Stander Skrumskakel Christoff de Bruyn Heelagter

Luke Graham Regtervleuel

Herman Lourens Regterflank (k) Luca Reuter Buitesenter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Die manne sal die Maroon-trui met trots dra, met deursettingsvermoë speel en opponente met respek hanteer.

PAUL ROOS GIMNASIUM EERSTE XV Eerstespan Rugbyafrigter: Paul Roos Gimnasium Corne Uys

Seth Haddad Ryan Jack stut Cameron Miell Sampie Joubert

Skolerugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Skolerugby was nog altyd sterk. Die sisteem plaas wel ekstra druk van bo af, want die spel raak al hoe meer professioneel en unies sit ‘n groter fokus op junior strukture.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span se krag lê in hulle samehorigheid en spangees enook in individue wat die span se belange eerste stel.

Andreas Oosthuizen Slot Phillip Groenewald Binnesenter Justin Levine Linkervleuel

Reuben Noble Losskakel

Wyatt Strydom Agsteman

GREY KOLLEGE EERSTE XV

Eerstespan Rugbyafrigter: Grey Kollege Jannie Geldenhuys Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span teen Paul Roos? Die seuns is ongelooflik opgewonde om die jaar op ‘n hoogtepunt af te sluit en kan nie wag nie. Die skool en ouers kan ‘n span vol ywer en rugby-lus verwag. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span van 2022 beskik oor ‘n ongelooflike samehorigheid onder mekaar. Die wil om vir mekaar opofferings te maak en by mekaar te staan is ongelooflik. Hierdie samehorigheid onder hulle gee dan ook aan elke speler die selfvertroue om homself te gaan uitleef in dit waarvoor hy ‘n passie het, met die wete dat sy spanmaats hom ten volle sal ondersteun. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die feit dat daar slegs 15 plekke in ‘n rugbyspan beskikbaar is, terwyl mens met soveel jong manne smet ongelooflike werksetiek en ywer sit. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek glo dit is as gevolg van die belangstelling wat ondersteuners toon teenoor skolesport. Ek glo die mooi van skolesport lê nog in die suiwerheid daarvan, dat jong kinders uitgaan en hulle self gaan uitleef in iets waarvoor hulle ongelooflik lief is. Ek glo hierdie belangstelling kweek dan betrokkenheid om vir hierdie spelers soveel as moontlik kanse te skep, sodat hierdie liefde en passie uitgeleef kan word.

Nick Greyling Haker Morne Diederichs Linkerflank Martin Botha Linkervleuel 2 6 11 Jean Erasmus Vaskopstut Jean-Henri Smith Regterflank Alec McIntyre Binnesenter 3 7 12 Ranon Fouche Slot JJ Theron Agsteman Ulrich Wahl Buitesenter 4 8 13 Marno Stoppforth Slot Roux Heyns Skrumskakel Janco Scheepers Regtervleuel 5 9 14 Tat Botha (k) Loskopstut Ian van der Merwe Losskakel Gunter jv Rensburg Heelagter 1 10 15

Wie is jou onderkaptein en hoe staan hy by jou? Gewoonlik is dit Bradley Giddy, maar by PRG is dit Ulrich Wahl. Hulle staan my by, deur my keuses op die veld te ondersteun en ons dink eenders.

Kaptein van die eerste rugbyspan Kaptein van die eerste rugbyspan

Hoe is die samestelling van die span teen Paul Roos? Enige beserings? Met die SA Skole - spelers wat verpligtinge na kom, sit ons nog steeds die beste span voor en het genoeg diepte. Wat wil jul as n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Indien ons vir PRG oorwin sal ons no.1 eindig en dit sal my trots maak en om te weet dat ons as `n eenheid afgesluit het.

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek kyk daarna om plaaslik rugby te kan speel en daarna in `n landbou - rigting te gaan studeer.

Paul Roos Gimnasium Grey Kollege

Wat is hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My hoogtepunt van die jaar was om kaptein van die eerstespan te kon wees en die span se hoogtepunt is die sege oor Affies en Paarl Boys’ wat fenominaal was.

Herman Lourens Tat Botha

Hoe motiveer jy jou span? Om elke lid in die span persoonlik aan te moedig.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Een van my hoogtepunte is definitief toe ek aangewys was as kaptein van Paul Roos se eerstespan, maar wat vir my ook uitgestaan het, is die verskillende toere waarop ons as ‘n span saam was. Tye wat ek nooit sal vergeet nie. Hoe motiveer jy jou span? Een van die spesiale dinge van ons span is, dat daar verskillende leiers in die span is wat saam met my staan. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Christoff de Bruyn. Ek en hy is baie goeie vriende en ons werk lekker saam. Wanneer ek nie seker is wat om te doen nie is hy altyd daar om te help. Hoe is die samestelling van die span teen Grey Kollege? Enige beserings? Ons verloor ongelukkig drie van ons spelers as gevolg van SA Skole, maar gelukkig het ons ‘n baie talentvolle groep ouens wat gaan instaan vir hulle. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ek dink vir die laaste twee wedstryde sal ons eintlik net wil sien hoe ons alles toepas wat ons deur die jaar so hard aan gewerk het. Dit sal natuurlik baie lekker wees on vir Grey te wen, maar ongegag die uitkoms van die wedstryd, sal ons kan trots wees op mekaar. Wat is jou planne vir die toekoms? My planne is om volgende jaar op Stellenbosch te gaan studeer en by Maties rugby te speel.

ONS GESELS MET DIE RUGBYKAPTEINE

Paul Roos Gimnasium - o.19B Rugby

Voor: Faf Carstens, Zeke January, Christiaan Brandt, Lutho Mabece (k), Richard Hill, Byron Snell en Ryan Jack.

Front: Andre Truter, Kamo Mathibedi, Shimi Molibeli, Benito Goeda, Keagan Scholtz.

RUGBY

Agter: Luc Mouton, Marco Odendaal, Smittie Stadler, Cormey van der Watt, Altus van Heerden, Keehan Etson en AJ Fourie.

Back: Reyneke Oosthuizen, JP Fourie, Thomas Sinclair, Vincent Wolhuter, Christiaan van der Westhuizen, Johan Goosen.

Middel: Jaden Heynes, Christian de Villiers, Hugo Radley, Leigh Braaf, Carl Garrod, Lethan Barry, Luca Kolatsis en Declan Croy.

Grey College - u.19B Rugby

Middle: Schalk du Plessis, Christo jansen van Vuuren, AJ Burger, Paul janse van Rensburg, Nicolaas van Rheede van Oudtshoorn.

o.16A Rugby

Voor: Henry du Plessis, Malan Erasmus, Brent Heynes, Keenan Stoffels, Marquin De Klerk, Adeeb Boriane, Reece Heaton en Hugo Coetzee. Middel: Kyle Visagie, Ruan de Weerdt, Reuben Kruger,Truspe Schoeman, Riley Norton, Robert Combrinck, Christian Kolbé, Laim Philander en Jan Hill. Myburgh Louw, Joshua Dampies, Michael Satade, Olivier Reid, Samuel Badenhorst, Barthelemie Bena-Ntumba en Bulumko Mbiza. o.14A Rugby

Voor: Junaid Coetzee, Derrick Kuhn, Altus Rabé, Aiden Laubser, Kaleb Holmes, Jordan Steenkamp, Luke Van Der Schoor, David van Niekerk. Middel: Divan Lamprecht, Matthew Kleyn, Gert Kemp (c), Luke Kent, Ryan de Waal, Conrad Koegelenberg, Ian Smith, Zak Hickman, Luchwayito Mbaliswana. Agter: Harrison Gibson, Luphumlo Makhohliso, Antonio Magalhaes, Michael Potgieter, Robert Doubell, Gerrit van Vuuren, Tyler Evert.

Riaan Simon, Teves Cupido, Anton Brink (c), Sven Flaaten, Chris Koch. Middle: Antonio Couzis, Stef de Villiers, Rueben Winter, Tiaan Basson, Daniel Coetzee, Christiaan le Roux.

o.15A Rugby

Back: Brandon Hamman, Willem Kemp, Zak Steyn, Ethan Smith, Dane Jacobs.

o.16A Rugby

GREY COLLEGE RUGBYSPANNE

o.15A Rugby

o.14A Rugby

Voor: L Mgedezi, O Kleyn, H Erasmus, H Maritz, P Bennett en D Bezuidenhoudt. Middel: A Tyropolis,, C Nieuwoudt, R Jaftha, W vd Bergh en S Muller. Agter: C Crous, R Roux, H Bredenhann, Z vd Bergh en AJ Hendriks.

Voor: Bernard Wessels, Adem Nieuwoudt, David Hayidakis, Ethan Botha en Bongi Kenny.

AWSUM NEWS

Voor: Phillip MClaren, Alzeadon Felix, Liam Santos, Pieter van der Merwe en Danie Boer Kruger.

Middel: Molefi Tatane, Xander Smit, Sherwin Buys, Toriq Schambreel en Darius Erwee. Agter: AJ Meyer, AJ Booysen, Ethan Adams, Henco Diederichs en Luan van der Berg.

Middel: Emile Mcgeer, Ruben Cilliers, Heinz Stockenstrom, Dian Venter en Ronaldo Duarte. Agter: David du Toit, Juliun Cosmo, Marcel Coetzee, Heinrich Theron en Pretorius Ekeji.

The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per www.awsumnews.co.zasubject

Carl

Kaptein

Hoe motiveer jy jou span? Ek glo dat die beste manier om te lei is deur die voorbeeld wat jy op die veld stel, maar ook van die veld af. Ek glo daaraan om altyd spanlede positief te motiveer ongeag of hul goed of sleg speel op die dag. Ek is `n speler wat op die veld kalm kan bly en glo dat dit ook `n positiewe invloed op my span het.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkapteins is Daniel Dillon en Sian Maart. Daniel is van onskatbare waarde, veral omdat hy ook die goalie is en die span dus vanuit sy posisie die hele tyd kan raadgee en help posisioneer. Sian is een van ons SA Skole - spelers en sy positiewe energie speel ook `n groot rol in die span se dinamiek.

SwanepoelChristo HendricksAon15 GeldenhuysBarend16 MorrisonConnor17 SendzulReuben1812

Paul Roos Gimnasium Hoe is die samestelling van die span vir die wedstryd teen Grey Kollege? Enige beserings? Op die stadium is daar geen ernstige beseringsnie en ons span behoort op vol sterkte te wees. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Een van ons mikpunte vanjaar was defnitief om onder die top 12 skole in die land te eindig en dan by die Top 12 - toernooi te probeer wen, maar ongelukkig is die toernooi gekanselleer. ‘n Defnitiewe mikpunt is om Interskole teen Grey te wen. Dit sal my baie trots maak. Wat my verder trots maak van my span, is dat ons ons koppe kan oplig as dinge verkeerd gegaan het. Ons het geleer om in so `n situasie met mekaar te praat, probleme uit te sorteer en weer te probeer om die beste moontlike span te wees. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar BRek by Stellenbosch Universiteit studeer. Sover dink ek daaraan om ook nog klubhokkie te speel.

What can the school and parents expect from your team this year against Grey College? They can expect a high tempo game with hopefully lots of goalmouth action. Where is your strength as a team? We have exciting attacking players who can hopefully showcase their skills as a unit.

What is the most difficult part of coaching a school team? I wouldn’t say that there is anything challenging about school boys - it’s a pleasure!

First Team Hockey Coach: Paul Roos Gymnasium Ashlin Freddy Carl Bekker (k)3 Daniel Dillon1 Cameron4

Romar Calderia (C), Josias Venter. Ruan Viljoen, Ian Conradie (k), Hugo Seraqui De Buttafoco.

PAUL ROOS GIMNASIUM o .19A HOKKIE

Paul Roos GimnasiumRocket League A span Grey CollegeRocket League A span Bekker van die hokkie eerstespan Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons brons medalje wat ons by beide Hibbert Shield en Cape Town International Tournament gewen het. Ons wedstrydhoogtepunt was ons wen teen Boishaai (5/0) en Pearson (7/1).

HennieBotha

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? We believe it has been a good year and we would like to end of the year on a high note.

GREY COLLEGE u.19A HOCKEY

First Team Hockey Coach: Grey College Wayne Coetzee

Roan Janse van Rensburg

JoubertEben Handre2 Sean Greyling Fourie 15 Barnard(v/c) Keane van Gass, Yano Oosthuizen, Justin Mulder (c), Francois-Paul Lategan, Thomas Wridgway.

What are your plans for the future? Roan: To build on the year 2022 and to keep on instilling the Grey College values throughout 2023. Jacques: To work on my studies at Maties and make sure that I have the opportunity to play the game I love.

What can the school and parents expect from your team this year against Paul Roos? The first team is a very hardworking team that has always step on to the Astro turf to do their very best, and I believe that they will not disappoint in the game ahead. Where is your strength as a team? We have an extremely well-balanced team. But if we have to single out one area, I will say it is our penalty corners. What is the most difficult part of coaching a school team? To adapt to every year’s team. I am finding that every year we have a different mentality and therefore to find what makes your team be successful, is a challenge.

Grey College GiovanniFourie GriesselCorne8 Cosie Visser9 10 vanGiumWyk11VersterJordan6

Captain of the first hockey team What is the highlight of your team’s hockey season this year? Our greatest moment was when we beat Selborne College away from home. How do you motivate your team? As a captain I believe that you must lead by example by playing every game for the school as it might be your last. Who is your vice-captain? Jacques Els. Are you happy with your team’s line-up against Paul Roos? Do you have any injuries in your team? The team is extremely excited for the game against PRG as it is our first one since 2019.Yes, we have had setbacks with injuries in the team as every sport has its challenges, but we believe it has made us as a team stronger and brought us together.

Paul Roos Gimnasium - CS:GO A Span

Middle: Schalk du Plessis, AJ Burger, Regardt Fourie, Machiel de Villiers and Liam van Wyk.

Front: Simeon Vorster, Liam le Gassick, HJ Knepscheld, Benny Liu, JJ de Kock, Connor Reynders, Cobus Moolman. 2nd row: Hanko Buys, Jacques Cilliers, Lyon van Wijk, André Classeen, Theodore Iuannides, Aidan Nel, Aiden Nel, Ernst van Rensburg. 3rd row: Stephan de Beer, Chad Leukes, Doug Davidson, Jedrick Geleta, Pieter van Viegen, Charlie Martinson, André Loots. Back: Christoff Crous, Liam Nieuwoudt, Heinrich Venter, Heid McLaren, Emile Aucamp, WJ Greyling, Joel Strauss.

Paul Roos Gimnasium - Swem

Back: J. Prinsloo, F. Hattingh and J.J. Koekemoer.

Grey College - First Team WaterpoloPaul Roos Gimnasium - Eerstespan Waterpolo

Paul Roos Gimnasium - Bergfiets

Barend Fourie, Erwen Naidoo, Ryan Pierce and Benje Bester.

Front: Theodore Ioaniddes, Luke Reynders, Cobus Moolman, Keenan van Rooyen and Jayden Leach.

Voor: Alexander van der Merwe (k), Chrystal Samuel en Cheslin Palmer.

Front: F. Burger, A van Rooyen and J.J. Holtzhausen.

Agter: Paul Enthoven, Cosmo Enthoven, Arkin Marais, Josh Reyneke, JP Germishuis, Max Mossop, AJ Fourie.

Grey College - Mountain Biking

Paul Roos Gimnasium - Skaak

Agter: Andrew Stevens, Dawid Nieuwoudt, Jason Wu, Markus Nel en Wagheed Rosenberg.

Grey College - Squash

Back: Christiaan vd Westhuzien, Eben Sutherland and MJ du Plessis.

Voor: Ian Sutherland, Ethan Meintjes, Jan van der Watt (assistant coach), Mnr Andre van Staden (rector), Cameron Meill, Vaughn Marlow (coach), Dylan Pienaar, Paul Rode.

Grey College - Swimming

Front: Jayce Birdsall, Christopher Klopper, Raphael Kambanis (c), Lyle Walzl, Johann Buhrmann. Middle: Franco Moore, Jamel Jordaan, Realeboga Dipico, Estiaan van der Wath, Tiaan Kruger. Back: Wicko Carstens, Wian Griesel, Franklin Orji, WJ Greyling, Nathan Cairns.

Front: Matthias Visser, Wian du Plooy (v/c), Jayden Leech (c), Wildre Lloyd (v/c), Ayanda Ngxaki. Middle: Luke Mosala, Andrew Koupis, Lubertus van Rijswijk, MJ Bam, Gianni Tyropolis. Back: Danrich Hoffmann, GF Fourie, Luhan Prinsloo, Nielyandro van Schalkwyk, Sibusiso Ndaba.

Paul Roos Gimnasium - o.16A Hokkie Grey College - u.16A Hockey

Voor: Charlie Boucher, Matthew Cardoza, Seth Paterson (k), Tylor Carter, Danesh Titus, Juvan Weyers. Agter: PG Groenewald, Jeandré Cilliers, Kieran Swile, Danny Busse, Louis Kriel, Logan Lackay, Juan Odendaal.

Voor: Callum van Oudtshoorn, Matt Laughton, Keith Siebrits (o.k), Josh Smit (k), Juan Mouton, Charles Lombard.

Paul Roos Gimnasium - o.14A Hokkie

Agter: Luke Oliver, Louan van Zyl, Dan Lurie, James Austen, Beor van Reenen, Ruben Britz, Krisjan Groenewald, Hano Basson, Ryan Williams.

PROGRAM DagDatumSportsoort Tyd Plek Maan15-AugE-Sports (RCL)18:00 SuperSport Schools App Di16-AugE-Sports (CSGO)18:00 SuperSport Schools App Vry 19-AugGholf 08:00 De Zalze Gholfklub Vry 19-AugTennis 0/19A 11:30 PRG Bane Vry 19-AugTennis 0/15A 08:30 PRG Bane Vry 19-AugTennis 0/19B 11:30 PRG Bane / US Vry 19-AugTennis 0/19C 08:30 PRG Bane / US Vry 19-AugLandloop 08:20 PRG Vry 19-AugDebat & Debating15:00 Japie Krigesaal / Personeelkamer Vry 19-AugSkaak 13:30 Mediasentrum Vry 19-AugMuurbal: 0/15A en B14:00 Coetzenburg Vry 19-AugMuurbal: 0/19A en B14:00 Coetzenburg Vry 19-AugBergfietsry 10:00 Coetzenburg Vry 19-AugSwem 10:00 Coetzenburg Vry 19-AugWaterpolo 0/14A11:00 - 11:45AR Rupert Swembad Vry 19-AugWaterpolo 0/15A11:45 - 12:30AR Rupert Swembad Vry 19-AugWaterpolo 0/19B16:00 - 17:00AR Rupert Swembad Vry 19-AugWaterpolo 0/19A17:00 - 18:00AR Rupert Swembad 15-19Aug TimeField Home Team 18:45Maties Astro A19A 17:15Maties Astro A19B 17:00Maties Astro B19C 14:30Maties Astro B19D 15:45Maties Astro A16A 15:45Maties Astro B16B 12:00Maties Astro A16C Maties Astro B16D 12:00Maties Astro B16E 14:30Maties Astro A14A 13:15Maties Astro A14B Fri:19Aug Hockey Maties Hockey Club PROGRAM Ander Sport

DagDatumSportsoort Tyd Plek Vry 19-AugSokker 0/14A10:00PRG Vry 19-AugSokker 0/15B11:00PRG Vry 19-AugSokker 0/15A12:00PRG Vry 19-AugSokker 0/17B13:00PRG Vry 19-AugSokker 0/17A14:00PRG Vry 19-AugSokker 0/19A15:30PRG Vry 19-AugTafeltennis 14:00PRG - Sentrum Vry:19Aug Tyd RivierveldMeulslootVolkskombuis 13:0016F 15F 14:1516E 15E 14E Markötter Sports Complex TydHoofveldRivierveldMeulslootVolkskombuisDoornboschSpanTydSpanTydSpanTydSpanTydSpan 08:3019D08:00 14B08:0019G08:0015 B08:0016B 09:45 19C 09:00 14:0019A13:40Drumline12:2519B11:1019E11:2019H11:2015C11:2014C11:0016A10:0015A10:1014A09:1015D09:1016D09:1019F19l10:1016C10:2014DSat:20Aug RugbyVry:19Aug Markötter Sports Complex AnderRugby Sport PROGRAM PROGRAM

At Nederburg’s The Manor in Paarl, we understand that children need fun activities of their own. So apart from flavoured milk and cookie pairings, we offer a delightful kids’ menu and picnic boxes with a delicious collection of snacks you’d be happy to see them eating and drinking. And for birthday parties for six or more, we offer party surprise boxes plus a cupcake decoration workshop. There’s also Jenga and a range of lawn games, jungle gyms, a zip line, a tree house, swings and more. Make your reservation by contacting Nederburg’s The Manor on 021 877 5155 or at www.nederburg.cominfo@nederburg.com. KEEP YOUR KIDS ENTERTAINED 56797KINGJAMES

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.