AWSUM Potch & Klerksdorp - September 2022 edition

Page 1

POTCH & KLERKSDORP THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en eerstespannehokkie SEPTEMBER 2022 Celebrating school achievements in South Africa INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Sport en narkose

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.comHEAD OFFICE AWSUMwww.awsumnews.co.zaNoord-Kaap The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Jeanette McLeary Quintus Brand Ilse Groenewald Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Read the latest school news online www.awsumnews.co.zaat Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns Scan to enter

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk.

Dr Johan Van Der Walt Narkotiseer

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

WITWARM-KUNSTEFEES

Hoe werk die kompetisie?

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Registreer by www.cumlaudemedia.com.

BLITSBREIN JUNIOR

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Phoneinfo@bobocampers.comwww.bobocampers.com0113951020

this time of year many family gatherings

to wait until the petrol price comes down a

start to center around the conversation of what they are planning to families the past adventures of a road trip in a motorhome may have bit However, everyone may have the pleasure of remembering going camping with their family in a caravan or motorhome.

do for the summer holidays. For many

and reimagining their childhood memories

THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

more.

Mev. Sunette Strydom, Lua Schutte, Mieke Schutte, Bianca Janeke, Nanja Shutte, Me. Sanet Meiring.

Voor: Ethan Hodgson, Jamil Henniks, Henco Taljaard, Declan Hodgson, Robert Theart, Erik Bergh, Heinrich Rontgen, Jozua Potgieter, Bruce Fritz.

Voor: Me. Mosa Thaele (afrigter), Sithembiso Majola, Mev. Licolette Rossouw (afrigter). Agter: Binda Ndagano, Boitumelo Sebolao, Kaone Snaar, Philile Ziyane, Leigh Johnson, Sunél Dupper, El-Zaan Palm, Yvonne Kooij, Janri Hendriks.

Onder: Zelda Moeng en Monique Rush (Afrigter). Voor: Lucy Menzi, Jordan Dineen, Aninka Muller. Agter: Elodie van der Merwe, Skyla Schroll, Monique Terblanche, Sophie Leckel, Megan Muller, Esmiralda Lemmer, Bianca Janeke, Mieke Schutte.

Agter: Franco Walstrand, Michael Smit, CJ Krugel, Simeon Snyman, Francois Smit, Heinrich vd Walt, Stephan Bronkhorst, Zander Cooke, Connor Barrow, Devon Gerber, John-Luke Barnard, Derick Jardim, Tshedimoso Mphiwa, Olwam Madwaba.

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA

Voor: Taahir Mahomed, Herman Opperman, Reokopile Lentsoe, Teboho Panyane. Agter: Willem Hartzenberg, Katlego Motsele, Dyolan Govender, Seobi Tshebetso, Isak Hitge, JD Aucamp (afrigter), Janko Steenkamp, Naude Schoeman, Hanre Moolman, Karabo Serongoane.

Afwesig: Anneska van der Merwe. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespanEerstespanMuurbalHokkieseunsEerstespanRugby Eerstespan Hokkiedogters Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen!

Agter: Bianca Botha, Megan Venter, Milan Krauze, Carien Grobbelaar, Kylie Visagie, Diané Pretorius, Megan Isherwood, Elani Schabort

Hugo Berner, Joshua van Zyl, Damien van der Sluis, Lukas Kotze.

Voor: Ignu Cordier, Willie van der Heever, Fanie Buys, Janco Stemmet, Christiaan Plotz Middel: Albert Le Roux, Logan Smit, Johannes janse van Rensburg, Wihan Strydom, Aiden de Witt.

Wilna Crowther (Afrigter), Nicola du Plooy, Milan Krauze, Megan Isherwood, Elani Schabort, Chené du Toit, Diané Pretorius, Mia Goldshag, Carien Grobbelaar, Marili Grobler (Afrigter).

Agter: JD van Wyk, Hugo Berner, Lemarc Henry, Andrew Klopper en AJ du Plessis.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan EerstespanHokkiedogtersTennisSeuns

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Voor: Maurice Wessels, Declan de la Rose, Jonathan Ingram, Juan van Niekerk, Fanie Buys, JD van Wyk.

Izelle Flemming, Milan Krauze, Berdine Kruger, Marissa de Wet en Sané Middelberg.

Voor: Eleanor Roestorf, Elzani Janse van Rensburg, Elandri Beukes, Chené du Toit, Jo-ané van der Westhuizen.

Agter: AJ du Plessis, Eduard Laubscher, Lemarc Henry, Logan Botes, Brent Burger, Jeandré Snyman, Dylan Bronkhorst, Heinrich Zitzke, Jayden Fritz.

Agter: Christiaan Verster, Rehan Potgieter, Philip Botha, Durand du Plooy, Daniel van Romburgh, Ruhann Steenkamp, AW van der Merwe en Ruan van Wyk.

Voor: Willem Steyn, Ulrich Botha, Mnr Stephan Spamer, Rehan Potgieter en Duan Deacon. Agter: Stephan du Plooy, Frikkie Fourie, Willem Retief, Daniel van Romburgh, Christiaan Swart, Heinrich Raubenheimer en Christiaan Verster. Afwesig: Heinru Cato, Wico Cato en Talbert Joubert.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby EerstespanEerstespanHokkieseunsKrieket Eerstespan Hokkiedogters

LAERSKOOL MOOIRIVIER

Voor: Schalk Coetzee, Rehan Potgieter, Malan Jacobsz, Durand du Plooy, Mnr Jako Malan, Brendan le Roux, Ruan van Wyk, Christiaan Verster en Johan Jacobs.

Agter: Jean-Pierre van Straaten, Liam Coetzee, Juan Julyan, Philip Botha, Hano Gerber, Ruhann Steenkamp, Daniel van Romburgh, Zander van Niekerk, Divan de Beer, Theo Botha, Willem Retief, Zandre Frylinck en Ulrich Botha.

Voor: Melanie Mels, Jahnie van Zyl, Juf Michelle Barnard, Inge Hamm en Anke Bornman. Agter: Emilie Burger, Annabelle van Zyl, Ronel Hartman, Emme Coetzee, Ivanka Greeff, Abigail van den Berg, Miya Hendriksz, Renate van der Merwe, Lienke Coetzee en Sanmari de Jager.

Voor: Daniella Loubser, Juf Lune Labuschagne en Elri van Vuuren. Agter: Gaby Roode, Anika Botes, Deane Enslin, Emme Coetzee, Miya Hendriksz en Lize van Zyl.

Voor: Heinrich Raubenheimer, Ulrich Botha, Mnr Edwin Warren, Schalk Coetzee en Liam Coetzee.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespanEerstespanRugbyHokkie Eerstespan Krieket Eerstespan Tennis Dogters Eerstespan Tennis Seuns Eerstespan Dogterskrieket

to the 14 athletes who received their National Colours (SAMCA) for Majorettes and Cheerleading. The VIP event was hosted by The High School for Girls, Potchefstroom on Monday, 29 August 2022, along with the NWMCA Executive Members, namely Mr Wayne Oberem (President of SAMCA) and Mr Clinton Brown (North-West Chairman). Two of our learners, Mokgabo Lechesa and Keisha Brishmaer will be representing us as part of the National Team in Croatia from Thursday, 22 September 2022 to Sunday, 25 September 2022. Congratulations to Miss J Steyn who has been appointed as Mentor Coach for the North-West girls in the National Team who are going to Croatia.

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM

Congratulationsremember!

We are very proud to have been the only English school in the entire South Africa to have competed in the ATKV Tienertoneel competition. The cast, with the help of the crew and director, left their hearts on the stage and loved every second of it, learning a lot from performing on a professional stage and receiving mentoring from giants in the theatre industry afterwards. Truly an experience to

Amorie Maass (Grade 9) from The High School for Girls, Potchefstroom participated in the Final ATKV Redenaars. She achieved an astounding 8th Place in the country! Well done Amorie!

LAERSKOOL M.L. FICK Voor: Pieter Steenberg, Luhann Pat, Ethan Scholtz. Middel: Sebastian v Rensburg, JC Menezies, Dillen Erasmus, Ighardt van Heerden (o.k), Drikus Keet (k), Deandre Ceronio, Waldo v Rooyen, Boitumelo Pheto. Agter: McCaw Lerm, Sebastian Jonker, Mario Deysel, Evan vd Merwe, Lucius de Villiers, Darius Renke, Gordon Graham, Benja Calitz, Drikus Calitz, Bernardt Nel, Aiden Aucamp. Voor: Ulrich Oosthuizen, Mario Deysel, Bernardt Nel, Keagan Lebese, Jacques v Rooyen, Dihan Swart. Agter: Drikus Keet, Benja Calitz, Evan vd Merwe, Thato Malongane, Ighardt van Heerden, Johan Knoesen, Drikus Calitz, Luhann Pat. Voor: Nikola Oberholzer, Ayanda Snyders, Stella Malahle. Agter: Remmogo Mabusela, Deone Stroud, Meme Pelele, Milana Matthyse. Voor: Drikus Calitz, Evan vd Merwe (o.k), Drikus Keet (k), Benja Calitz. Agter:

Afwesig:

Leah Laubscher (Grade 11) from The High School for Girls, Potchefstroom achieved two A+ certificates for Radikale Redenaars. Leah achieved an A+ for Reading Prose/Lees Prosa and an A+ for Afrikaans Additional

ATKV

ATKV Redenaars

Radikale Redenaars Caleb Diedericks, Thuto Mokgopanyane, AJ Olivier, Sebastian Jonker, Sebastian v Rensburg, Callum Campbell. Jacques v Rooyen Lubbe.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Krieket Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters LAERSKOOL M.L. FICK

SAMCATienertoneelMajorettes

Agter: Lehandri Schoeman, Cornelia Swanepoel, Mia Coertzen, Michelle Jansen v Rensburg, Mia Swart, Elmore Strydom, Surandi Jacobs. Voor: Johmari Serfontein, Yolindi Botes, Nadia Pieterse, Larissa Mans, Elbie

Baie geluk aan ons 1ste en 2de seunsspanne wat as NW wenners gekroon is. Vir die wat nie weet nie, dis 6 in ‘n ry, Christiaan sluit aan by sy broers wat deel van die vorige 5 wenners was, Cornéll gaan ver ewig word op die tennismuur in ons huisie en dis die eerste keer wat die 2de seuns ook as wenners gekroon word. Manne, julle is champs! SR 2023 Abigail EduhardtWentzelSmuts Altus Roux Francois

Eerstespan Tennis

SteenkampTomrich Wiaan

Marizel

Ludwich

Luanke

Cailene Fritz Janco Moolman

André van Zyl Grethe de Beer Bianca van der Merwe Hanré Delport Kyle vanMalinckePeacockBothaStephaniederMerwe Sumé

Schalk Pienaar, Christiaan Smit, Stephanie Nel, Cornéll Grobler, Kobus Pienaar. Klopper Schönfeldt Alberts Willie Vorster Zanri Grobbelaar

Leanke Roux Meintjes van As Marlou de Wet Schuld Michaela Devenish Magdaleen Crafford Neels Kershoff

Me

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Christo Rose Johan Malherbe Danny van Wyk Juavan Prinsloo Dionné Groenewald Kaylee van Tonder

Mafikeng: North West University, Student Centre Building, 1090 Dr Albert Lithuli Drive Tel: (078) 558 4240 Email: vsmaf@vanschaik.com Potchefstroom: Cachetpark Centre, Steve Biko Avenue Tel: (018) 294 8875 Email: vspotch@vanschaik.com Vanderbijlpark: North West University Grounds, Building 5E, Hendrik van Eck Boulevard Tel: (087) 286 8803 Email: vsnwu@vanschaik.com Vereeniging: The Hanger Building, 4 Voortrekker Street Tel: (087) 287 7240 Email: vereeniging@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades.

Voor: PC Swanepoel, Jandre Swanepoel, Stephan du Preez, Fanie de Kock, Luan le Roux, WJ Van der Merwe. Middel: Hanro van Zyl, CW Swanepoel, Zac Pieterse, Pieter Joubert, MP Willemse, Lian Krugel, MJ Sandman, Rogan-Shaw van Heerden. Agter: Antonie Smit (afrigter), Ryno Nel, Logan te Brugge, Logan Botha, Dean McAslin, Jaden van Aswegen, Juan Cooper, Ben Steyn (afrigter).

Voor: Denike Jordaan, Adiana Stolz, Anastasha Doubell, Marissa van Heerden, Leila Osborn. Agter: Luané Peacock, Mia Trosello, Stephanie Cilliers (afrigter), Rachael Charalambous, Alandrie Bosch, Juané Smith, Jessica Karsten, Rudolph Heymans (afrigter), Michaela Moll, Danelle Dreyer, Erlo Heymans (onderwyser).

LAERSKOOL LA HOFF

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters PRIMÊRE SKOOL PARYS Mila Venter Wium Potgieter Benlu LamontKarliese Scheepers Franco Fereirra (afwesig) Voor: Karliese Scheepers, Layla van Riet, Anakin Powell. Agter: Nuri Rourke Afwesig: Janco Ferreira Osego Mnyungula is in die Fezile Dabi o.13 A-krieketspan opgeneem. Ashton Kleynhans en Zuan van Riet is in die Fezile Dabi opgeneem.o.11A-krieketspan Wian Pretorius en Logan Butler s in die Fezile Dabiopgeneem.o.11B-krieketspanLourens Potgieter, Wouco Cronje, Wium Potgieter Mila Venter is in die Fezile Dabi se o/13 A-netbalspan ingesluit. Wium Potgieter is ingesluit in die Vaalrivier tennisspan. Lourens Potgieter, Wouco Cronje, Wium Potgieter en Benlu Lamont gaan Fezile Dabi op Vrystaat-vlak verteenwoordig. Netbal Tennis Landloop Ons is baie trots op ons krieketpresteerders! Mental Maths Fezile Dabi o.13A Vrystaat Noord-VrystaatFezile Dabi o.11A Fezile Dabi o.11B Baie geluk aan die volgende leerders wat in die onderskeie landloopspanne ingesluit is.

Voor: JP Labuschagné, Waldo Herbst, Zac Pieterse, Fanie de Kock, Tristan Trollip. Agter: Marizanne Piek, Rogan-Shaw van Heerden, Pieter Joubert, Logan te Brugge, WJ Van der Merwe, Dean McAslin, Kaedon Ward, Hendrij de Korte

Amé Kruger (afrigter), Ava Tannous, Chenique Pretorius, Micaela Thorpe, Charisca Pretorius, Minike Viljoen, Nine Marais, Azyké Coetzee, Heather van Heerden, Vilca Rawlins, Liesl le Grange (afrigter).

Eerstespan Rugby KHS Raad 2023 Skryf NOU in by www.cumlaudemedia.com Hoërskool (gr.8-12’s) Inskrywings sluit 11 Oktober Inskrywings sluit 26 September Inskrywings sluit 26 September is 'n kenniskompetisiealgemene hoërskoolleerders.vir Die eerste skolekunstefees in Afrikaans wat fokus op kreatiewe toneelspel en op koorsang. Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. PRYSGELDHopeopdiespel! &Witwarm-kunstefeesSkolenuuskompetisie: Hoër- en laerskole Blitsbrein Junior: Hoërskole

Agter: David Roux , Divan Pieters, HJ Erasmus, Keagan Wallace, Dalan Oliphant, Juan-dré Botha, JJ Mienie, Papino Maluleke, Willie van Rensburg.

KLERKSDORP HOËRSKOOL

Voor: Senekane Mmuse, Mnr Muller (Hoof), Zane van Staden, Luan Von Wielligh, Piet Von Wielligh (Afrigter), Stefan Maré.

Middel: Ewald Fourie, Lebogang Wageng, Eduard Mayoss, MJ Mostert, Helgard Coetzee, Leonard Bevan, Brink Von Wielligh, Jaden Fredericks, Wiaan Strydom.

Agter: Kiara McCormick, Danei vd Vyver, Joanéll Maritz Gezelle Kirsten, Milan Smith, Stephanie Olivier, Elzani Booysens, Mieke Prins, Cloë Phillips. Netbal

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

Eduan Maritz, Dian Mostert, Jhanco J.v.Rensburg, Johan de Witt.

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

Eerstespan Hokkiedogters

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

Voor: Carlin Speelman, Mikke Jooste, Linke Fourie, Chrizelda Venter, Bianca Kotze, Lee - Amoré Badenhorst.

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

LAERSKOOL GOUDKOP

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan

ATKV - Redenaars landswye wenners ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

Sylvia Maché, Lee-Amoré Badenhorst, Nthabaleng Mohape, Gezelle Kirsten, Danelle Bierman, Duané du Plessis, Genevieve Gibbons, Anika Beylefeld.

VoorbereidHOëRSKOLE

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

Agter: Aiden Engelbrecht, Dian Mostert, Hardus Coetzer, Jhanco J.v.Rensburg, AJ Brits, Gavin Butler, Leonard Herridge, Rikart Cronjé, Izak Nieuwoudt.

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Onvoorbereid

Voor: Gerald Dirker, Joël Van Zyl, Juvan vd Berg, Wihan Volschenk, Theuns Brits, Jozua Phillips, Connor vd Merwe.

LAERSKOLE

Eerste Dogters Tennisspan

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Eerste Seuns Tennisspan

Danike Lemmer, Mikke Jooste, Stephanie Olivier, Nicole Olivier.

Eerstespan Rugby

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

Voor: Jayden van Deventer, Gerald Dirker, Braydon Carter, Wihan Volschenk, Jozua Phillips, Dewald Venter, Armandt Vosloo, Tiaan Lombard, Nathan Schlotfeldt. Agter: Kyle Speelman, Hardus Coetzer, Jhanco J.v. Rensburg, Dian Mostert, Werona Morake, JJ Enever, Gavin Butler, Leonard Herridge, Rikart Cronje.

Eerstespan Hokkieseuns

Voor: Wian Volschenk, Braydon Carter, Dean Sammons. Agter: Dean Emdin, Eduan Maritz, Jhanco J.v.Rensburg, Louw Myburgh, Kyle Speelman, Ethan Botes, Dian Mostert.

Eerstespan Krieket en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

Laerskool Saamtrek is tydens die NW Musikon Eisteddfod gala-aand aangewys as die laerskool wat die beste presteer het tydens die Eisteddfod.

Fietsry Span Landloop Leerders

• Ava Steyn - Sang

• Deonel le Roux en Juanika Ollewagen: Samespraak

Laerskool Saamtrek is baie trots op die volgende krieketspelers wat in die onderskeie Kosh-spanne opgeneem is:

• Eben Barnard : Klavier

Op 30 Julie 2022 het Saamtrek die King Price Trailseekers Laerskole Skolereeks Noordwes Provinsiale XCM te Van Gaalen kampioenskappe gewen. Tydens die kompetisie het hulle ook `n algehele derde plek uit al die provinsies behaal. Saamtrek

Daar is verskeie kategorie wenners:

Laerskool Saamtrek se fietsryspan bereik hoë hoogtes! Samiesfietsry wen die Noordwes-liga in die finale rondte van die Battle of the Schools NW XCO skolekampioenskappe op 3 September 2022. Uit 9 laerskole wat deelgeneem het, het Saamtrek met ‘n welverdiende oorwinning uit die stryd getree en ons is baie trots op elke liewe ryer. Die Samie-span bestaan uit 53 ryers.

• Janiek Lambrecht : Voordrag - Junior afdeling

o.11 Chris-Heinz Wiegenhagen, Zander du Preez, Jason Tarr, Shane van Heerden,

• Carmi van Niekerk : Voordrag -Senior afdeling

Nelike v.d. Berg, Leané Scholtz, Miané Schutte, Hayley Lues. Eben Barnard, Zander du Preez, Edwin Venter, Casey Lues.

Laerskool

se eerste en 0/11A-tennisspanne het hierdie afgelope seisoen puik presteer! Die 0/13A- seuns en-meisies, sowel as die 0/11A-seuns en –meisies, het die ATKV-Buffelspoort Tennistoernooi gewen! Tydens die Super 12-toernooi in Pretoria op 29 Julie 2022, het die eerste meisiespan ‘n tweede plek behaal en die seuns ‘n negende plek. Landloop KrieketEisteddfod Samies Fietsry nr. 1 in Noordwes!Samies Tennis Skitter THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za o.12 Jayden Pretorius, Barry Jacobs, Riekert Kruger, Johanco Nel, Henrico Prinsloo, Wian Boshoff, Ulrich Ollewagen, Jason Greyling en Gunther Steenkamp. • Lara van Zyl : Monoloog • Marisa Visser: Monoloog • Haniela Hans de Andrade : Klavier • Mariné Lamprechts : Blokfluit • Ané & Nina Marx : Klavier

LAERSKOOL SAAMTREK

Barry Jacobs, Janré Greyling, TD Greyvensteyn, Gerrit Koen.

Dané Vermeulen, Madison Swanepoel, Fabiana Hans de Andrade, Clerise Cronje.

Laerskool Saamtrek is baie trots op 24 atlete wat in die Sentraal Noordwesspan opgeneem is. Hulle neem op 17 September 2022 aan die S.A. Kampioenskappe te Rustenburg deel.

Voor: MC Zandberg, Me Elmia Hansen, Barco van Tonder, Izak Kriel, Derik Botma, Me Roelien Swart, Hardus Snyman. Middel: Derian Swanepoel, Franko Olivier, Philip Weyer, Stephan Khün, Bernardo Hefer, Gerrit Nel. Agter: D’Lorenzo Otto. Afwesig: Rea Rampa, Kea Rampa.

HOËRSKOOL LICHTENBURG

Voor: Tommie Scott, Ben Katake, Mnr Michael Bondesio (Afrigter), Erich Snyman (o.k), Zandro Coetzee (k), Mnr Righardt Matthee (Afrigter), Meyers Olivier, Dries Scheepers. Middel: Latang Kokoeng, Rico Bakkes, Willem Faurie, Ockie Lotriet, Mnr Marnus Mathee (afrigter), Mnr Johan Boshoff (afrigter) Mnr Bok du Toit (spanbestuurder), Vlam Rautenbach, Ian Klitzke, Renier Rall, Enrico Coetzee, Nicolas van Staden. Agter: Jaydee Ludick, JJ Snyman, Luan du Plessis, Collin Pereira, WJ Kruger, Antonio Vajsel, Jayden van der Gryp, Vuyo George, DG Jacpobs, Johandre van der Walt, Algee Gibbs. Afwesig: Mnr Rico le Roux (Kondisionerings afrigter) & JP Scheepers.

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters

Voor: Omolemo Tlhabane, Ezilna Coetzee (k), Me Jessica Erasmus, Sharné Cronje (o.k), Hanmari Swart. Agter: Leané vd Merwe, Danica Huyser, Linique Oosthysen, Zandri Terblanche, Bianca Brits, Rudé Viljoen.

Voor: Mea Colyn, Me Adel Lombard, Liandri Rothman; Lienki Carroll (k), Amanda Swartz (o.k), Me. Penny Champion, Nicole Wessels. Agter: Micke Gouws, Kele Disele, Arné Mouton, Jean-Marie Geldenhuys, Nicole Bezuidenhout, Inge Seymore, Marzé Rall, Jennifer Minnie, Nelize Jacobs, Lizé Oosthuizen.

Ons leiers vir 2023 HOËRSKOOL LICHTENBURG Voor: Neline van Zyl, Tessa de Bruyn, Lize Oosthuizen, Kyla Pretorius. Agter: Chanel Schoonbee, Zandri Terblanche, Arne Mouton. Voor: Leonelda Esterhuizen, Nicholas van Staden, Pelo Lekololwane. 2de ry: Lize Oosthuizen, Tessa du Bruyn, Canha Meyer, Aubrey Algar, Mikyla Jennings, Kele Disele, Marze Rall, Hanmari Swart, Franzell Joubert. 3de ry: Danica Huyser, Rude Viljoen, Cara Odendaal, Zandri Terblanche, Nicole Wessels, Mea Colyn, Chanel Schoonbee. 4de ry: Hardus Snyman, Colin Pereira, Antonio Vajsel, Johandre vd Walt, Barend de Clerk, Barco van Tonder, Arne Mouton. 5de ry: Izak Kriel, Bernardo Hefer, Emile Blaauw, Franko Olivier. Agter: Heinrich Coetzer, Stephan Kuhn, Ockert Lotriet, De Bruto Badenhorst, Tommy Scott. Afwesig: Jerry Bester. Voor: MC Zandberg, Barco van Tonder. Middel: Collin Pereira, Johandre vd Walt, DG Jacobs. Agter: Ockert Lotriet, Stephan Kuhn. Aanhouwen Koshuisraad 2023Justitia Koshuisraad 2023 Liggieraad 2023 CLOTH NG & PROMOT ONAL SUPPL ERS CLOTH NG & PROMOT ONAL SUPPL ERS AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za

Zander Ackerman en Hanco Halgryn. Agter: Dune Burger en Zandri Grobler (telling houers) Marno van Der Berg (spanbestuurder), Mnr A Roux (Afrigter)Niel Van Der Vyver, Gerbrant Haasbroek, Jason Drinkwater, Marnus Bocsh, Riaan Kuhn, Rikus Niewoudt, Elrich Bocsh, HJ Kruger, Johan Retief, Mnr Doedat Botes .

Agter:

Front: Tharien Phekonyane, Bodike, Otshego Hlampho, Amé Schébusch, Hannemi Stols (c). Coach Joani Strydom, Katlego Colane, Lea Mae Niemann, Gantle Segeri, Annika du Toit, Adri van Niekerk.

Voor: Rochelle Louw, Junet Van Wyk, Marli Van Rensburg, Zené Botha, Minke Styn. Lefa Maratela, Lidene Kruger, Anna-Marie Coetzee, Chestiar-Lean Jansen, Leané Van Tonder. Leandri Jansen, Didi-mari Posthumus, Joané Mouton, Zandri Grobler, Mariza Oosthuizen.

HOËRSKOOL VRYBURG HIGH SCHOOL Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne en matriekraad met trots. Voor: Leon Kgatlahne, Linda Boyo, Sollie Mokoka, Zack Tities, Hanco Halgryn. Middel: Tau Mokebe, TJ Grobler, Kabelo Keagile, Thoriso Botloko, Eddie Manyetsa, Stiamo Moseki, Johannes Haasbroek, Ferdi Pieterse. Agter: HJ Kruger, Jan Espag, Theo Bosch (Spanbestuurder), Rian Kuhn, Cobus vd Berg, Dawid Viviers (Afrigter), Onkarabule Mathupe, Johan Steyn, Diaan janse van Rensburg, Xander Ackerman, Andre Smit, Marnus Bosch, Marno vd Berg, Johan Retief, Kraynu Kruger, Joubert Horn (Afrigter).

Agter:

Fikile

Voor:

Voor: Mdukaza, Tshepi Keogatile. Matthews, Khumoetsile Marumo, Nathan Titus, Lefa Bikwa, Monty Sepere, Kagiso Moaneno, Ofentse Kola. Kago Thipe, Lamondre Adonis, Mauro Domingos, Lopang Tikane.

Middel: Mp

Phemelo

Middel:

Seuns/Boys: Zander Ackerman Junior MarnoBoitshepoHancoHaasbroekHalgrynRianKühnMPMatthewsBakiSeamecoThepevandenBergNielvanderVyverBenvanNiekerkJohanVorster Dogter/Girls: Phemelo Didi-MariChester-LeanBodikeJansenOtshegoMakhwanaKaboMoitlhwePosthumusAme’SchlebbuschMmogoSeipeloAmogelangThaleKanmogeloThaleCarlinThomasLiane’vanTonder Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby EerstespanEerstespanHokkieseunsKrieket Eerstespan Hokkiedogters

Back:

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.