BELEEF DIE HARTKLOP VAN BOERDERYWWW.CASEIH.CO.ZA Sportswear learners love and quality that www.aspirebranding.co.zaappreciateparents 19 - 20 AUGUSTUS 2022
HEAD OFFICE 021 000 AWSUMwww.awsumnews.co.za1705BolandAwsumSchoolNews The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Zandri Kriel Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen
Cecilia Lambrecht, Kayla le Grange, Lelethu Sodlulashe, Caleb Leander, Imraan Sulaiman en Reghardt Meyer. Hoërskool Swartland - Dirigente JaarWen/verloor/gelykopTelling 1997Swartland wen10 - 6 1996Swartland wen22 - 10 1995Hugenote wen10 - 3 1994Hugenote wen29 - 19 1993Hugenote wen24 - 8 1992Hugenote wen10 - 6 1991Swartland wen 4 - 0 1990Hugenote wen12 - 10 1989Swartland wen36 - 9 1987Hugenote wen9 - 6 1986Hugenote wen10 - 7 1985Hugenote wen9 - 3 1984Hugenote wen3 - 0 1983Hugenote wen16 - 10 1982Swartland wen16 - 9 1981Swartland wen10 - 7 1980Hugenote wen12 - 3 1979Swartland wen10 - 0 1978Hugenote wen14 - 6 1977Swartland wen12 - 0 1976Swartland wen10 - 6 1975Hugenote wen7 - 6 JaarWen/verloor/gelykopTelling 2019Swartland wen 8 - 6 2018Hugenote wen36 - 14 2017Swartland wen26 - 22 2016Swartland wen33 - 24 2015Hugenote wen20 - 13 2014Hugenote wen12 - 7 2013Swartland wen24 - 13 2012Hugenote wen11 - 5 2011Hugenote wen32 - 10 2010Swartland wen18 - 17 2009 Gelykop 7 - 7 2008Hugenote wen15 - 14 2007Hugenote wen24 - 17 2006Hugenote wen13 - 10 2005Hugenote wen22 - 3 2004 Gelykop 0 - 0 2003Hugenote wen18 - 9 2002Swartland wen17 - 13 2001Hugenote wen10 - 3 2000Swartland wen27 - 15 1999Hugenote wen38 - 17 1998Hugenote wen25 - 10 HISTORIESE UITSLAE HUGENOTE HOËRSKOOL VS HOËRSKOOL SWARTLAND GOOD LUCK TO ALL TEAMS! · PAINT · FLOORING · BLINDS · WATERPROOFING · INDUSTRIAL · TOOLS · AUTOMOTIVE · SEALANTS · PITS PAARL PAINTS 021 871 1247 paarl@pits.co.za PITS MALMESBURY 022 487 1411 malmesbury@pitspaints.co.za `n Spesiale uitgawe vir Hoërskool Swartland se wintersport, met die oog op Interskole teen Hoërskool Hugenote. Baie sterkte aan al die spanne. Rola VW Malmesbury – You do life, we take care of the ride! Proud supporters of school sports. 022 482 1474 | Rolavw.co.za 127 Voortrekker Road, Malmesbury
EERSTESPAN RUGBY HOËRSKOOL SWARTLAND
Eerstespan en o.19B
Rugbyafrigter:HoërskoolSwartland DyasonMartin
Durin
Smith Loskopstut Marko Jv Rensburg Linkerflank 1 6 Lourens Malan Haker Fernando Larey Regterflank 2 7 Civonne Parker Vaskopstut Andrè Beukes Agsteman 3 8 Hunter Grobler Slot Jordan Abels Skrumskakel 4 9 Steph Zeelie Slot (k) Romeal Swartz Losskakel (o/k) 5 10 Anowen du Bruyn Linkervleuel Migael Oberholzer Binnesenter12 Iminathi Ngozela Buitesenter13 Braydon Appollis Regtervleuel14 Marlon Hardenberg Heelagter15 KORTTERMYNVERSEKERING LEIERS VAN DIE WES KAAP! RSAM IS JOU ANTWOORD!! U GEMOEDSRUS, ONS PASSIE! Moeg vir oproepsentrums? | Moeg om net ‘n nommer te wees? | Opsoek na Uithaler Persoonlike Diens? RSA Agri Makelaars (Edms.) Bpk. is ‘n gemagtigde finansiële diensverskaffer met FSB Lisensie no. 34909 Ceres 023-312 1345 | Citrusdal 022-9212140 | Clanwilliam 027-482 1909 | Malmesbury 022-487 9630 Paarl 021-872 1289 | Piketberg 022-913 2686 | Porterville 022-931 3735 Robertson 023-626 6818 | Tulbagh 023-230 1437 Vredendal 027-213 1596 | Worcester 023-342 1937 | Stellenbosch 021-886 6616 Kontak gerus een van ons Adviseurs by ‘n Tak naaste aan u! Ons reël dekking vir die versekering van: • KommersiëleBesighede se Bates • Persoonlike en Huishoudelike Bates • Agri Besighede se Bates • Oeste CONVENIENCE0224871330YOURCOMBINELOADSHEDDINGTAKE-OUTBESTCOFFEENEXTWITHTHEINTHESWARTLAND 54 BOKOMO MALMESBURYROAD Check out our Facebook page for current specials!
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Veggees! Ons span het die jaar al baie ‘n goeie veggees gewys. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? In ons spangees.
Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Daar word baie tyd en hulpbronne toegeken wat help met die ontwikkeling van ons land se rugby.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om spelers gemotiveerd en fiks te kry.
Phillips. o.19B Rugby Hoërskool Swartland 022 482 1124 danielud@jbnissan.co.za MALMESBURY OUR SALES TEAM DOES NOT SELL VEHICLES, THEY SELL TRANSPORT SOLUTIONS. UD TRUCKS MALMESBURY PROVIDES YOU WITH ONE-STOP SOLUTIONS FOR YOUR UD PARTS AND SERVICING. Field agentsservicefor: WE SPECIALISE IN THE FOLLOWING SERVICES: 12 Nywerheidsingel, Malmesbury • Power Transmission: Gear Units & Motors • Couplings / Belts / Scrapers / Pulleys & Idlers • Field Services • Laser Alignment • Conveyor Designing & Engineering Services • Fitting & Turning • Heavy Machining • Hard Chroming & Grinding • Line Bording (on-site) • Gear Cutting & Grinding • PLC / HMI / VFD • Sensors (Temp RTD Sensors, Analog & Digital) Hano: 061 759 5007 | Tel: 022 285 0148 | Henk: 082 650 5787 Email: hano@capegears.co.za | henk@capegears.co.za | fieldservices1@bearings.co.za
Wat sal jou trots maak? Om Interskole te wen. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag na skool gaan studeer en oorweeg tans een of twee opsies om rugby deel van my toekoms te maak. Swartland CJ Symington, Hendrè de Santon en Chandler en Eli
Voor:
Kock, Philip
Adams. Agter: Hendrè Walters, Henrico Maass, Lesedi Oliphant, Arno Zandberg, Ryan Brewer, Cee-Jay Hopley, Asanda Nogqala, Henro Esterhuizen, Eduard Mostert, Johann Dippenaar, Athi Gali, JaydonWilliams, Lee-Ron September
Steph zeelie eerstespan rugbykaptein
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen Elke keer wat ons die Bloktrui aantrek en ons skool verteenwoordig is ‘n hoogtepunt. Die veggees en karakter wat ons as ‘n groep in elke wedstryd wys, is Ek lei deur `n voorbeeld te stel, eerder as om te veel te praat. Elke ou in die span weet wat sy rol is en ek probeer om almal gefokus te hou op dit wat belangrik is. Wie is jul onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Romeal Swartz. Romeal is baie ervare en bring ‘n kalmte na die span. Hy floreer onder druk en laat die res van die span toe om te konsentreer op hul take. maar sal teen Interskole op vol sterkte wees. Ons is gelukkig dat die manne wat beseer was weer fiks en reg is. Wat wil julle as span die jaar bereik? Dit sal lekker wees om die jaar met ‘n Interskolewen af te sluit. Ons grootste doel vir die jaar was om ons struktuur onder die knie te kry en vir mekaar te speel. Ons is tans presies waar ons wil wees.
Hoërskool
At Nederburg’s The Manor in Paarl, we understand that children need fun activities of their own. So apart from flavoured milk and cookie pairings, we offer a delightful kids’ menu and picnic boxes with a delicious collection of snacks you’d be happy to see them eating and drinking. And for birthday parties for six or more, we offer party surprise boxes plus a cupcake decoration workshop. There’s also Jenga and a range of lawn games, jungle gyms, a zip line, a tree house, swings and more. Make your reservation by contacting Nederburg’s The Manor on 021 877 5155 or at www.nederburg.cominfo@nederburg.com. KEEP YOUR KIDS ENTERTAINED 56797KINGJAMES
A-SPANNE
o.14A Rugby
o.16A Rugby
o.15A Rugby
TOworkTHERE’SDO
Voor: Lindo Berling, Josh Muller, Juan Meyer en Zander Wucherpfennig. Agter: Rheinardt Adonis, Arthur Bester van Lill, Dylon Bailey, Kallie Boutsikaris, Tyrese Barlow, Tiaan Bester van Lill, Deven Bocks, Wessel Neethling, Xavier Lewis, Kailen Kotze, Matthew Henkerman en Gerhard Jacobs.
Voor: Zachary Arendse, Martin Neethling (k), Liam Anthony en Callum Liedeman. Middel: Ezrique Pinto, Langley Timotheus, Jordan Griffiths, Ruben Jonck, Andries Basson en Eben van Wyk. Agter: Jaco van Zyl, Stephan Brand, Melchior Botha, Haigan Arendse, Nicholai Miggel en Daniël Walters.
Voor: Ruan Koegelenberg, Niel Louw, Erchel Hanga en Iaan Snyders. Agter: Kyle Cummings, Mckyle Beziek, Bryan Titus, James Joubert, Skyler Claassen, Wilhelm Pool, Dimitri Boutsikaris, Gregan Teunis, Maxwell Smith, Haniel Oberholzer, Mazotsho Tshwela, Dale Paulus, Dante Blom en Aurello van Wyk.
RUGBY
Voor: Unè Beneke, Anika Theart, Caleigh Mentoor en Chloè Leng Agter: Anél Koegelenberg, Christien Vlok, Chloe Lottering en Jani Steyn.
EERSTESPANvissermanéNETBALKAPTEIN
Wat my trots sal maak as elke speler hierdie jaar sy uiterste en beste sal gee op die baan. Om alles wat hulle geleer het toe te pas en te “unite” as ‘n span. En natuurlik om te wen sal die “ultimate” prys wees van ‘n jaar se harde werk en twee jaar se netbal wat ons weens Covid-19 verloor het.
HOËRSKOOL SWARTLAND
Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Eerstens wil ons die 2022 Interskole wen. Tweedens om as “ONE TEAM” te speel.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Om net weer te kon netbal speel na 2 jaar van Covid-19 was vir ons ‘n groot hoogtepunt gewees. Ons span was ook bevoorreg om 2 toere na Menlopark en Tukkies te kon doen. Die ondervinding wat ons hier opgedoen het was van onskatbare waarde vir ons span en die seisoen wat hierna gevolg het. Met heelwat spanveranderings en beserings het ons nog steeds uitstekend gevaar en minimaal van ons wedstryde verloor. Hoe motiveer jy jou span? Om te lei op en af die baan en altyd gereed bane toe te kom en die voorbeeld te stel is vir my belangrik. Vir my begin die motivering al by die samesyn en “warmup” voor die wedstryde, om mekaar moed in te praat en elkeen se kop reg te kry vir “game time”. Elkeen in die span speel ‘n kardinale rol en dit is vir my belangrik dat ons saamstaan en mekaar motiveer. Om altyd te “smile” en te lei “by example” op die baan, ongeag hoe swaar dit gaan op die baan. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Toné Malherbe (GS) – is iemand met wie ek oor enigiets kan praat. Sy staan my by en help my met besluite wat ons namens die span moet neem. Om Toné as onderkaptein te hê stel my as kaptein baie gerus en maak my werk baie makliker, want ons kan as ‘n span saamwerk.
Wat is jou planne vir die toekoms? Om aan die toekoms te dink voel nog so onwerklik en ek kan nie glo dit is my laaste jaar in die geel - en - blou rokkie nie. Ek is baie hartseer hieroor, maar sien ook uit wat my toekoms vir my inhou. Ek wil volgende jaar by NWU Biogenetic gaan studeer of fisioterapie by UWC. NETBAL speel is natuurlik deel van my toekomsplanne.
Megan LombardVV
SWARTLAND FINANSIËLE DIENSTE BK CK 2008/156608/23 PROFESSIONELE REKENMEESTERS (SA) PROFESSIONAL ACCOUNTANTS (SA) BELASTING & BOEDEL ADVISEURS TAX & ESTATE ADVISORS Office/WhatsApp: 074 888 9613 | T: 022 487 2858 | F: 022 487 2857 E: admin@sfd.co.za | A: 61 Hugenote St, Posbus/PO Box 752, Malmesbury, 7299 | W: www.sfd.co.za OUR SERVICES: - Accounting - Taxation Services - Secretarial Services - Entity Type Services - Estate Advisors We also have a training office and available space.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Ek is baie opgewonde oor hierdie jaar se Interskole, aangesien ons vir twee jaar uitgemis het op hierdie jaarlikse hoogtepunt. Alhoewel ons ‘n jong-span het, is die dogters slaggereed om hulle beste te gee en weet ek hulle gaan die skool en die ouers trots maak. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in die feit dat ons as ‘n eenheid vir mekaar speel. Hierdie groep dogters motiveer mekaar en het die hele jaar hard gewerk om met trots die “Blokrok” aan te trek. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Vir my was dit om elke dogter te laat besef dat hulle nie net in hulself moet glo nie, maar ook in mekaar. Die twee jaar se onderbroke netbal, asook die feit dat nie een van hierdie dogters eerstespan “ondervinding” gehad het nie, het veroorsaak dat hulle in hulleself getwyfel het, maar ek kan met trots sê hulle het die verantwoordelikheid aanvaar en alles ingesit om ons doelwitte te bereik Eerstespan Netbalafrigter: Hoërskool Swartland JoubertSanet Mané Visser (k)HD Kristin van der RossHV Toné MalherbeD Lize-Mari BattV Rianè Ligthart Danél VisserAVS Zeté AdamsVV Hoërskool Swartland o .19A NETBAL
o.17A Netbal - Hoërskool Swartland
Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ek dink ons is ‘n sterk span hierdie jaar, met 2 Wes-Kaap en 3 Weskusspelers in die span. Alhoewel ons span ‘n paar keer die jaar moes verander weens onttrekkings en beserings het ons as “ONE TEAM unite”. Elke speler bring haar eie dinamika na die span en gaan ‘n baie belangrike rol speel sodat ons 2022 se Interskole wen.
o.16A Netbal Voor: Karli Joubert, Leighagan Fluks (k) en Marcha Dudley. Agter: Anke Mouton, Anike van der Merwe (ok), Mirnè Relihan en Carli Vorster. Afwesig: Janke Kotze.
o.15A Netbal Voor: Marelize Batt, Christina van der Merwe en Kendra Morrison. Agter: Tamlynn Willemse, Mikayla Griesel, Anika Hanekom en Kerryn Busch.
NETBAL A - SPANNE
KONTAK ONS VIR DIE VOLGENDE: VERKOPE, DIENSTE EN ONDERDELE. Schoonspruit Road, Malmesbury, 7500 Tel: 022 482 3411
o.14A Netbal Voor: Cassidy Syster (o.k), Carmia Rall (k) en Jody Marang. Agter: Chloey-Lee Daniels, Sunelle de Bruyn, Iviwe Mazwane en Denéke Abrahams.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Albei ons spanne het die ingesteldheid dat hulle opdaag by ‘n wedstryd, met die doel om te wen. Al die seuns en dogters wat deel vorm van ons eerstespanne, is regtig goeie kinders met uitstekende sportmansgees. Ek dink hierdie jaar se Interskole wedstryde gaan twee uitstekende wedstryde wees. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Beide die seuns- en dogterspanne speel baie goed as ‘n span saam. Ons het nie een of twee individuele spelers op wie ons staatmaak om wedstryde vir ons te wen nie. Ons sterkte lê in hoe goed ons as ‘n span saam kan speel. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste deel van om ‘n skoolafrigter te wees, is om kinders af te rig wat uitblink in meer as net hokkie. Tussen al die ander aktiwiteite en ekstra klasse is dit partykeer moeilik om almal by die oefeninge te kry en om seker te maak hulle fokus op die hokkie. Gelukkig het hierdie twee spanne hulle beste gedoen om hokkie eerste te plaas, wat dit makliker gemaak het.
HOËRSKOOL SWARTLAND o.19A HOKKIEDOGTERS CotterMarissa(k)6 SolomansTashlynn ThompsonDaniëlleVersfeldMartineBeukesDané 12 10 34 Jean-MariOrchard7 Mila-MarivanLill13 BrigitteBuys LambrechtCecilia BothaCarla EngelbrechtTalitaViljoenDané vanDiandriBiljon VisserEmily 5 2 11 89 14 15
Swartlandafrigter:dogtershokkieseuns-EerstespanenHoërskool
LourensFrancois
kaptein Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Eerstens, om na die onsekerheid van Covid weer die geleentheid te kon kry om weer saam as `n span hokkie te beoefen. Tweedens, om `n nuwe klomp spelers beter te leer ken en saam as `n span ons passie te deel.
Hoe is die samestelling van die span vir Interskole, Is daar enige beserings? Ons is baie dankbaar dat ons tot dusver geen ernstige beserings het nie en ons hoop om as een span, wat gesond en fiks is, vir Hugenote aan te pak. Wat wil julle as span die jaar bereik? Om Interskole te wen sal natuurlik die toppunt wees, maar om te weet dat ons elke kans ten volle benut het en om ons beste te gee en ook om ons ondersteuners en skool te dien met ons sportmangees, is die fokuspunt van ons span. Wat sal jou trots maak? Om eendag terug te kyk en te weet dat tye soos hierdie my as leier en as spanspeler gevorm het en natuurlik as ons span en al die ander spanne as wenners uit die stryd sal tree! Wat is jou planne vir die toekoms? Ek hoop om eendag `n suksesvolle tandarts te wees en om te kan voortgaan met my hokkie en atletiek waarvoor ek baie lief is.
Voor: Lara Cotter, Kayla Wessels, Yvonne Bester (k), Lehandri van Wyk en Mandy Breakfast. Agter: Lienke Carstens, Lara Steyn (o.k), Huda Saiet, Emma Weels, Nina Janse van Rensburg, Johané Steyn en Shalee Solomons.
Hoërskool Swartland HOKKIE o.19B Hokkiedogters
Marissa Cotter eerste dogtershokkiespan
Voor: Marzè Kohn, Elri Coetzee, Zani da Fontes (o.k), Daniëlle Schwartz (k), Annine Beukes en Mia Steyn. Agter: Mila Maritz, Jean-Mari Pienaar, Marnè Conradie, Jana Steyn, Minelle Meeding, Isabella Weels en Cayleigh Petersen. o.16A Hokkieseuns
o.16A Hokkiedogters
Voor: Irvan Turner, Wehan Schreuder (k), William Dias (ok) en De Wet Visser. Agter: Franco Genis, JP Truter, Aiden Cupido, Marcel Basson, Janco Geldenhuys, Lukas Barnard, Ivan Geldenhuys, Henco Scott, CJ van Rensburg en Tihan Wessels.
Hoe motiveer jy jou span? Ek sal gereeld op `n Vrydagaand (voor `n wedstryd) vir hul `n kort motiverende video clip stuur. Ek herinner hul daaraan, dat almal se rol in die span belangrik is en as ons op die veld uitstap, moet ons ons “game face” aansit. Wie is jul onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkaptein is Emily Visser. Ek en sy het dieselfde visie vir ons span en sy is my regterhand as ek of die span hulp en motivering nodig het.
vanFrans-JamesNiekerk(ok)De
Agter: Petrie Steyn, Paul du Plessis, Tristan Maarman, DW Bester, Liam Bester, Eugene Vermaak (o/k), CJ Janse van Rensburg en Noah Hendricks.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Hierdie was een van die lekkerste seisoene wat ek nog beleef het vandat ek vir die eerstespan speel. Elke wedstryd is lekker, maar ek dink tot dusver was ons 2-1 wen teen Worcester Gimnasium die wedstryd wat vir ons almal uitstaan. Hoe motiveer jy jou span? Voor ‘n wedstryd praat ek met my span en hou hulle rustig. Ek het nog nooit nodig gehad om hul te motiveer om hul beste te gee nie, ons motiveer mekaar om altyd ons beste te gee.
4 CloeteAnrich CobusSteyn UlrichLesch 12 16 5 ScholtzAlrich8 LeschRuan14MullerLuke13 ThomasTheronCarlo van der
Voor: Pieter - Jan Genis, Samuel Marais (k), Ruan Lesch en De Wet Visser.
Wie is jul onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Frans-James van Niekerk en hy is altyd daar wanneer ek hom nodig het. Ons speel al van laerskool af saam hokkie, so ons verstaan mekaar baie goed. Hoe is die samestelling van die span vir Interskole, Is daar enige beserings? Ons is ses matrieks, twee graad 11’s en ses graad 10’s, so daar is lekker baie jong talent in ons span ook. Deur die genade van Bo het ons tans geen ernstige beserings nie en ek glo ons almal gaan op ons beste vir Interskole wees. Wat wil julle as span die jaar bereik? Ek dink ek praat vir almal in my span as ek sê ons wil Interskole 2022 wen. Ons werk hard daarvoor, maar as dit ons nie beskore is nie, stap ons steeds weg as ‘n wenspan. Elke liewe spanmaat van my het hierdie seisoen hul hart uitgespeel en dit sal ek vir altyd onthou. Hierdie seisoen en span is ons almal se trots. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag volgende jaar Bedryfsingenieurswese by die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer, en hopelik nog bietjie sosiale hokkie speel. (k) Merwe Jan-PaulBesterWet du Plessis Hokkieseuns
De ErasmusWet MalherbeStephan 6 20 3 91011 18 1 EERSTESPANSteynAWSEUNSHOKKIE KAPTEIN o.19B
Hoërskool Swartland HOËRSKOOL SWARTLAND o.19A HOKKIESEUNS AW Steyn
duJapieBruyn
PROGRAMPROGRAM VELDTYDSPAN Astro - veld 15:000.14 A (HHS) en 0.16 B (HSS) Seuns 15:450.14 A (HHS) en ).16 C (HSS) Meisies 16:300.16 B Meisies 17:150.16 B SeunsVry:19AUG HOKKIE VELDTYDSPAN Astro - veld12:450.1612:000.1611:150.1910:300.1909:300.1909:20Voorstelling08:100.1908:00VoorstellingASeunsAMeisiesBMeisiesBSeunsAMeisiesASeunsSat:20AUG HOKKIE TYD BAAN ABAAN BBAAN CBAAN D BAAN F 09:000.1608:45OpeningA0.18 C0.15 D 0.14 D 09:400.17 A0. 16 B0.15 B0.15 E 0.14 C 10:200.14 A0.15 C0.16 C0.14 E 0.17 C Hug vs 0.18 C Swartland 11:000.15 A0.18 B0.14 B0.15 E Hug vs 0.15 F Swartland0.17 B 11:45 Voorstelling van 1ste - Spanne 12:000.19 A NETBAL Sat:20AUG VELDTYDSPAN A-veld 09:000.15 A 10:100.19 C 11:20016 A 12:300.19 14:100.1913:50VoorstellingBA B-veld 09:300.16 B 10:400.15 B 11:400.19 D C-veld 09:300.14 A 10:400.14 B Sat:20AUG RUGBY Arcadiastraatmaracor@maracor.co.za|MalmesburyTel:0224873801/8 Stasieweg | Riebeek-Wes Tel: 022 461 2051/2 • CEMENT • TRUSSES • ROOFING MATERIAL • TIMBER • PAINT • DOORS & WINDOWS • PLUMBING • SANITARY www.maracor.co.zaWARE BEST OF LUCK TEAMS!BOTHTO www.infoprop.co.za 072 471 8655 • christel.versfeld@infoprop.co.za REAL EXPERIENCE • REAL COMMITMENT • REAL ESTATE Interskole teen Hoërskool Hugenote Material Handling Machinery Erection Contractors (erect high quality steel structures to any specifications) Machine (DogProductionInstallationsPlantsfood,Poultryfood, etc) Poultry housing (incl. Free Range Housing) (Steel,SilosFencingCorrugated Silos, Bulk Feed Bins for Poultry Farms, etc) (RotatingMobileCentrifugalCyclonesBucketBeltChainScrewAugersConveyorsConveyorsConveyorsConveyorsElevatorsFansScreensscreenfor cleaning of wheat, corn and canota) JACQUES SMIT CELL: 083 234 TEL:jacques@unirec.co.za28000224822531 10 MALMESBURYP.OMoorreesstreetBox154 ERECTION CONTRACTORS & MACHINE INSTALLATIONS MANUFACTURERS OF MATERIAL HANDLING MACHINERY MANUFACTURERSwww.UNIREC.yolasite.comOF:
Wilnè Steyn, Mila Maritz, Annine Beukes, Chanel Gerber en Lisa Janse van Rensburg.
Debat
Vasvra VASVRA, DEBAT EN SKAAK Ons vasvra- en debatspanne is besig met voorbereiding met die oog op die komende kultuuraand! CLOTHING & SUPPLIERSPROMOTIONAL THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm
Thomas Mennell, Janko Ferreira, Craig McQuire, Thomas Theron, Perusha Maarman, Zander Wucherpfennig, Clint Pieriga en Stefan du Plessis. Thomas Theron, Eduard Mostert, Nina Janse van Rensburg, Jean-Mari Pienaar, Danielle Howard en Kallie Boutsikaris. Skaak
THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za CLOTHING & SUPPLIERSPROMOTIONAL Your customers will love you :) APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM No monthly listing fee! Email us at lets@getsnappi.com APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your Customers will love you :) Interskole afwagting - Leerders met hulle rosette SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND SWARTLAND
Ons is baie trots op die pragtige prestasies van al ons netballeerders wat verskeie provinsiale spanne gedurende die vakansie verteenwoordig het. (Vlnr) • Denéke Abrahams: o.14 Weskus Interdistrik • Cayleigh Mentoor: 0.17 Weskus Interdistrik • Janke Kotzé: o.16 Weskus Interdistrik (asook Lize-Mari Batt)
•
• Sunelle de Bruyn: o.14 Weskus Interdistrik • Manè Visser: o.18 Weskus Interdistrik • Rianè Ligthart: o.16 Wes-Kaap Willows-span. Hulle het silwer verwerf by die ‘All Ages’ toernooi. • • Rianè is ook in die Top 35 SA span. • Danèl Visser: o.18 Weskus Interdistrik • Kristin van der Ross: 0.18 Wes-Kaap Cedersspan. Hulle het met die goue medalje weggestap by die Junior TNL toernooi wat in Witbank plaas gevind het. Kristin is ook opgeneem in die SAgeluk aan ons twee rugby-ysters wat gedurende die vakansie onderskeidelik in Rondebosch en Kimberley aan die Cravenweek en Grant Khomo-week deelgeneem het. Muller - Grand Khomo Zeelie Cravenweek hokkieleerders het die land se astro’s tydens die onlangse skoolvakansie aan die brand gespeel! Geluk aan die volgende leerders met hul mooi prestasies: Wheels - Boland o.14 streekspan Noah Hendricks - Boland o.14 streekspan Tashlynn Solomons - Boland IPT o.18 Paul du Plessis - Boland o.14 streekspan Buys - Boland IPT o.18
Provinsiale
• Isabella
Provinsiale netballeerdersrugby
• Steph
• Joshua
Baie
ALGEMENE NUUS TOworkTHERE’SDO
• Brigitte
Provinsiale hokkie
Ons
-
•
•