1 minute read

LAERSKOOL RUSTENBURG

Rugby Larries Boogskiet – Vastrap Interskole

Advertisement

Baie geluk aan Lohann Botes en Etiene Henning wat verkies is om die Luiperds o.13 rugbyspan te verteenwoordig.

Redenaars

Die volgende leerders het aan die ATKV- Redenaarskompetisie se semi-finale rondte te Wolmaransstad deelneem:

Saterdag, 3 Junie ’23 het ons Larries boogskietspan aan die Vastrap Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem by Laerskool Vastrap. Ons Larries boogskietspan het weer mooi presteer en ons baie trots gemaak.

Boogskiet uitslae: Larries 1ste Span – Vastrap

Interskole 3de Plek

Telling: 3031 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 3031 uit 3600) Joubert van Niekerk, Jessica Keulder, Stefan Flemming, Paisley Thurley, Nathan Crous, Jeaden Rose, Anìeka Kemp, Cameron Engelbrecht, Reghard van Aswegen, Hendrick Tubbing, Estefan van Niekerk, Leane De La Roche.

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 3 (Telling uit 300)

3 Dogters in die top 10 primêredogters afdeling

2de – Jessica Keulder – 268 3de – Paisley Thurley – 265

Primêre seuns Top 3 (Telling uit 300)

1 Seun in die top 10 primêreseuns afdeling.

Ons is sommer baie trots op AL die lede van ons boogskietspanne. Ek wil ons skut bedank vir hulle goeie sportmansgees. Dit sê Larries boogskiet gaan nie net oor resultate nie maar ook ‘n goeie lewenswyse.

Laerskool Proteapark

Provinsiale Rugby

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir hul verskeie provinsiale rugbyspanne.

NetbalNoordwesdag

Ons o.11A netbal span het 10 Junie Noordwesdag gespeel. Ons is trots op julle!

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

SA Netbal

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir hul verskeie provinsiale netbalspanne.

This article is from: