1 minute read
FIELDS COLLEGE
Boithabiso Maphoso played at the South African Junior Closed Championships during the school holiday. She came 3rd in the Rapid and Blitz. She came 4th in the Classics. She also received her Protea Colours and will represent South Africa at the World Cadet Youth Rapid and Blitz Championships in Batumi, Georgia, as well as representing the Country at the African Youth Championships in Egypt. She will also represent the Country at World Commonwealth Classic Chess Championships in Birchwood, Johannesburg. All these tournaments will take place between June and July 2023
Advertisement
Laerskool David Brink
Soccer Rugby Redenaars ALL THE PHOTOS ONLINE!
Get
Gholf Rugby Rugby
Hierdie o.13 Rugbyseuns van Laerskool Brits het die NW Luiperdspan in Bloemfontein verteenwoordig. Hulle spanne het teen die Leeus, Bulle, Griffons en Cheetas gespeel. Hulle het elkeen in hul onderskeie wedstryde die toekenning vir “Man van die wedstryd “ ontvang. Divan Bruwer het in 2 wedstryde met hierdie voorreg weggestap.
Redenaars
Die volgende twee Britsies het aan die Interskole Redenaars kompetisie in Boksburg by Laerskool Concordia deelgeneem. Dis ‘n nasionale kompetisie met skole regoor die land wat deelgeneem het. Die twee Britsies Elbeth Bekker (Graad3) en Lida-né Barnard (Graad 6) het puik presteer en is deur na die landsfinaal wat in September gaan plaasvind by Wits Universiteit. Wat ‘n reuse prestasie
ATKV-redenaars
Die volgende leerders van Laerskool Brits is deur na die Atkv-redenaars Semi-finaal wat in Wolmaranstad gaan plaasgevind het.
Gimnastiek
Die volgende gimnaste het puik presteer tydens die Brits Bosveld gimnastiek-kompetisie. Die volgende prestasies is behaal.
Baie geluk aan Ruan Myburgh wat tot die o.17 Bojanala Platinum-span verkies is.
Baie geluk aan die volgende twee Britsies wat aan die Junior Gholf Ope in Orkney deelgeneem het.
Luggeweerskiet - Liga 4
Baie geluk aan die volgende Britsies met hul mooi prestasies by die Luggeweerskiet liga 4.
• Aidon Roblett (o.14) - 2de
• Denziela Nielsen (o.14) - 3de
• Shiloh Mclean (o.14) - 4de
• Danelle Pretorius (o.14) - 15de
• Shanelle Pienaar (o.14) - 17de
• JJ Borman (o.14) - 30ste
• Braynt Jv Vuuren (o.16) - 30ste
• Vonya de Lange (o.16) - 35ste
• Magriet Fourie (o.21) - 14de
• Francois van Dyk (o.21) - 19de
• Bennie Vorster (o.21) - 21ste
Voor: Miané Biddulph (silwer), Mieke Olivier (silwer).
Middel: Skyala Botha (silwer), Milandri Steenkamp (silwer), Liebe Krüger (brons).
Agter: Ané Krüger (goud).