AWSUM Rustenburg & Surrounds - September 2022 edition

Page 1

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk.

Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

BLITSBREIN JUNIOR

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

Hoe werk die kompetisie?

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Vir meer inligting besoek www.cumlaudemedia.com HEAD OFFICE www.awsumnews.co.za AWSUM North West The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) LtdSchools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Scan to enter

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020

SERVED UNTIL 11AM. TRAILBLAZER BREAKFAST COFFEE IN A MUG Available with any breakfast ordered. UNTIL 11AM. Ts & Cs apply. The visuals are for descriptive purposes only. SONORA SPUR, WATERFALL MALL. 014 537 3687 TOLEDO SPUR, KLOOFZICHT CENTRE. 014 533 3112 THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Katy Oetegenn, Kaitlyn de Beer, Zandru Joubert, Liané Schoombie, Francois Joubert, Ivanke Ersamus, Troy Jooste. Voor: RJ Pothas, Mario Enos, Jaydon Bezuidenhout, Uya Khumalo, John Schraader, Wiehan Pienaar. Agter: Marco Avenant, Mighael vd Merwe, Josh Brown, Keanu Kaljee, Marius van der Berg (k), Rilee van Dalen, Emilio Esteves. Afrigters: Mnr Hardus le Roux, mnr Karlo Blignaut. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons sportpresteerders met trots. Charl Palm, Hanno Pieterse, Donovan Jordaan, Rilee van Dalen, Heinrich Marx, Nicolas Grobler, Kian Kruger, Jason Barnard, Dylan van der Westhuizen, Jordan Human. Justine Jansen, Jre-zelle van Wyk, Caitlin Mitchley, Niané Dreyer, Jenique Wolfaardt, Milishka Jewaskiewitz, Karlize Louwrens, Tammy Whybird, Jadene van Biljon, Luané Walters, Lindie Klopper, Neané Agenbach, Kaylee White. Afwesig: Sonica Wiese. Ringbal NWO o.13 DogtersRingbal NWO o.13 SeunsRingbal NWO o.11 Eerstespan Hokkieseuns Ansuné Koen o.13 Steyn vd Berg o.10 Zander Williamson o.10 Ben-G vd Heever o.9 Ava vd Nest o.8 Karmen vd BergLana Liebenberg o.9 Christian Krüger o.9 Leané Steenkamp o.8 Juvan Joubert Liandri Rademan o.12 Emilio Esteves o.13 Milan Young o.11 Sebastian Henning o.11 Marius vd Berg o.13 Wiehahn Pienaar o.12 Milé vd Heever o.11 Ruben le Roux o.10 Karlien Liebenberg o.10 Atlete deur na SA’s LAERSKOOL PROTEAPARK Kaitlyn de Beer Graad 5 English First Additional Language 3rde in NW Aiden de Beer Graad 3 Lees Prosa 5de in NW Letlotlo Tembo Wen Area uitdunne Eindig 4de Sub-Distrik Span wen nie net NW nie, hulle kry 100%. Slegs een skool verteenwoordig NW by SA’s. Die Einsteins van Proteapark is die skool wat NW verteenwoordig by SA’s. Sterrrekunde Niané Dreyer, Nicolas Grobler, Bianca Pieterse, heinrich Marx en Juf. Annette Coetzee. Spelling BeeRadikale Redenaars CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

Akrobatiese Danse

Boogskiet eerste netbalspan het deelgeneem die kampioenskappe (SA kampioenskappe. is trots op die dogters vir hulle goeie sportmanskap en pragtige netbal.

Ons is ook dankbaar en bevoorreg om die netbalseisoen met hierdie toernooi af te sluit. Ons wens die dogters ‘n blink toekoms toe.

Le-Chay vd Merwe Jan-Hendrik Rudolph, Bernise Homan, Melandie Swart, Ethan Austen, Clerise Botha, Jessica Keulder, Dehan van Aswegen, Hannes Bothma, Jeaden Rose, Nathan Strydom, Stefan Flemming, Elnandré Richte. 2de Plek - Melandie Swart 1ste Plek - Bernise Homan 1ste Plek - Jan-Hendrik Rudolph 2de Plek - Ethan Austen Lee-Nunita Strydom Luché Reynecke Danielle Snyman Luche Cilliers Chinique vd Merwe Zariné van Wyk Janél Theron Chanri Cilliers International
LAERSKOOL RUSTENBURG
Die volgende leerlinge vertrek later die jaar na Secunda om deel te neem aan D.A.N.C.E
om hulle NW kleure in akrobatiese danse te werf. Hulle moet met ‘n minimum van 2 danse ‘n gemiddeld van 85% of hoër behaal om te kwalifiseer vir NW kleure en dan aan te beweeg na SA’s wat in die Oktober vakansie sal plaasvind. Ons wens die Larries alle sterkte toe.
Netbal Boogskiet Presteerders Ons Larries boogskietspan het aan die Lofdal Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem te Lofdal Skool. Hulle het weer pragtig presteer en het ons baie trots gemaak. Ons is sommer baie trots op al die lede van ons boogskietspan. Ek wil ons skuts bedank vir hulle goeie sportmansgees. Dit sê Larries boogskiet gaan nie net oor resultate nie, maar ook ‘n goeie lewenswyse. Ons
aan
SASN skole
Ons
ACDC Express Rustenburg, SERVING THEIR COMMUNITY FOR ALMOST A DECADE! EVERYTHING ELECTRICAL rus.info@acdcexpress.com014 050 0999 WWW.ACDCEXPRESS.COM YEARS OF SERVICE ACDC Express Rustenburg 014 050 0999 Cnr of Oliver Tambo & Beyers Naude Drive, Rustenburg, 0299 SHOP.SWIPE.EARN. GET YOUR LOYALTY CARD TODAY! From Lighting, Solar Systems and everything Electrical. We've got you covered!
HOËRSKOOL RUSTENBURG Voor: Lily van Heerden, Elrize Raath, Kylie Hitge, Salome Vermaak, Chene van der Wal, Rapelang Leshomo, Sunel Naude, Lache Ackerman, Ilan Botha. Agter: Chrizelle Olivier, Tienke Gouws, Antonel de Villiers, Mirne Young, Zunika Bouwer, Isabella Aucamp, Cecilia Lenting, Tayle Pieterse, Corneli Gerber, Sunique Erasmus. Voor: Lian Boshoff, Stephan de Lange, MJ Otto, Franco de Beer, Hayden Richards, Jandré Vermeulen, Marais Rochér, Kyle Erasmus, Martin van der Schyff, Jaco van Niekerk. Agter: Juhann Krog, Conrad Marais, Heiko Meyer, Jordan Casson, Pieta Niemandt, Wicus Arnold, Evan van Heerden, Henrico van Aswegen, Thiard Volschenk, Keegan Vermaak. 2023 Gr. 9 VLR-Dogters 2023 Gr. 9 VLR-Seuns 2023 Gr. 10 VLR-Dogters Vodacom Contracts Vodacom Upgrades | Data & Airtime Accessories | Insurance | Fibre Services Vodacom 4U Rustenburg | 014 537 3578
Voor: Xavier Steenkamp, Heinrich Paul, AJ Oosthuizen, Zian Erasmus, Ethan Henning, Jacques Jansen van Rensburg, Marco Pretorius, Timmy Visagie, Luhan van der Sandt. Agter: Billy Cussons, Andeas du Toit, Simi Wallis, Derik Visser, Dirk Huisamen, Jan-Paul Nel, Mario Demetriades, Ockert Grobelaar. Voor: Jade Davis, Mia Jooste, Talitha du Preez, Carike Grundlingh, DeNicke Pretorius, Zané Maritz, Mikayla van der Westhuizen, Annemie Pretorius, Sharni van der Westhuizen, Elni Pretorius. Agter: Dané Volschenk, Carike Arnold, Zoé Vermaak, Liandri de Wet, Lané Gerber, Kayla Oberholzer, Chelize Durie, Elsje Gouws. Voor: Rikus Hoyer, Sebastian Meyer, Ruan Gorrie, MC Smit, Diewan de Beer, Zulu Khumalo, Logan Snyman, Tiano Combrink, Zander de Lange, Dewald Nel, Abrie Rocher. Agter: Kai Penzhorn, Ludke Wallis, Chris-André Viljoen, Coenraad Coetzer, Marko Janse van Rensburg, Jurie Blignaut, Pedrie Human, Xander Benedetti, Peet Hill, Ewan Gerber, Colin Cooper, Erich Potgieter.
2023 Gr. 10 VLR-Seuns 2023 Gr. 11 VLR-Dogters 2023 Gr. 11 VLR-Seuns

Redenaars

Noordwes Krieketspanne

Ayden Frieslaar -

Baba -

Sifiso-

Ruan

Zarrie -

Kamogelo -

Landloop

In liefdevolle herinnering aan Rayn Cronje

National Mathematics

Lethabo Mashitiso Deenash Shibsungkur Congratulations to Deenash Shibsungkur who was in his division the overall winner of the “ATKV-Nasionale redenaars” competition. He was also named the Best Language User. We are very proud of you! Lethabo Mashitiso (u.9) has been chosen for the ANWN-team that will represent North West at the S.A. Championships.Veels geluk! Ons aan die Cronje-gesin en familie met die afsterwe van Rayn Cronje (Gr. TK). Brinkies dra julle op in ons gebede. Rus sag Rayn, ons gaan jou baie sincere condolences to the Cronje family after the passing of Rayn Cronje (Gr. TK). You are in our prayers. Rayn, may your soul rest in eternal peace. We are going to miss you! geluk aan die volgende seuns wat gekies is om deel te wees van die Oos-Noordwespanne: Sven Voges Graad Janine Boyce Graad Lesedi Dibetso Soccer Team Lesedi Dibetso has been the champion of champions at the A+ National Mathematics Competition and has been selected to represent South Africa in South Korea on 28 December 2022. Sven Voges (Gr. 12) and Janine Boyce (Gr. 11) were selected to participate at the International Science Fair in Johannesburg in December. They both received gold medals at the District Science Expo earlier this term. Well done, we are very proud! Our Grade 11 Top Achievers went on an invitational tour of the University of Pretoria. recycling producing a masterpiece. Rayn Cronje
LAERSKOOL DAVID BRINK
o.13A
Metsileng
o.12A
Nomandla
o.12A, Wian v.d. Merwe
o.12B
J.v. Vuuren - o.12B
Sauls
o.11A
Kolobe
o.11A
innige meegevoel
1
mis! Our
1
Veels
-
12
-
11
RecycleGrade 11 Top Achievers
Putting
to work creatively and
BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY Ontmoet Bergsig se uitvoerende komitee van 2023! Melissa Venter en Danté Combrink Ondervoorsitter Kultuur-komitee Matthew Smith en Eliané Burger Claytan Reid en Danique KrugerJared Smith en Ofentse Sefolo Ondervoorsitter Sosiale-komitee Kgatshe Kgologano, J.P van Niekerk, Alexandro Dos Santos, Paulo Dos Santos. Noordvaal Tennis KampioeneBaie geluk aan ons nuwe VSR leiers vir 2023! Baie geluk aan Bergsig se 1ste seuns-tennisspan wat teen KHS as wenners uit die stryd getree het in die Noordvaal Finaal! Dogters: • Casandra Goncalves • Genevieve Bartlett • Tiné Brits • Elainé Burger • Kea Chiloane • Ianthe Combrink • Hannezel de Bruin • Melissa du Plessis • Chloe Hiscock • Marelize Janse van Vuuren • Theo Khuno • Danique Kruger • René le Roux • Botshelo Mashimo • Neo Monyane • Pheletso Motlhanke • Jumanné Mulder • Dioné Odendaal • Zani Pienaar • Kathato Seepe • Ofentse Sefolo • Jo van der Bergh • Heonette van der Hulle • Melissa Venter • Juliana Woeke • Duané Woodrow Seuns: • Renier Barnard • C.J. Beukes • Pieter Bezuidenhout • Danté Combrink • Jayden de Abreu • Hercu du Plessis • Ruan du Plessis • Cobus Ferns • Richo Fourie • Kea-Lyle Janse van Rensburg • Blane Klonus • Shihao Lin • Tumisang Maganeloa • Colin Meintjies • Hansie Meintjies • Schalk Pienaar • Roland Powell • J.P. Prinsloo • Claytan Reid • Zander Schoeman • Matthew Smith • Jared Smith • Herculles Steyn • Benjamin Swart • Lerato Tiro • C.J. van Rooyen Ondervoorsitter Sport-komiteeVoorsitters VSR Dagbestuur Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. quotes@aspirebranding.co.za 076 538 4102 B RA N DI NG A SPI RE
LAERSKOOL VASTRAP LAERSKOOL BRITS Voor: Franco de Villiers, Lian Claassen, Ignatius Orsmond. Ry 2: Jancu Jacobs. Ry 3: JJ Visser, Lucian Greylingh. Agter: Kelvin Reed, Rokang Lehlahle. Voor: Janco Roodt, Divan Werner. Agter: Luca Otto, Johan Möller, Oreabetse Lehlahle. Voor: Gerhard de Lange, Divan Bruwer, Jandré Gouws, Luan Kruger. Middel: Louden Grobler, Jayden Broodryk. Agter: Ruben Potgieter, Berto Grobler. Voor: Jané Snyman, Anastazia du Toit, Mohau Raolane, Sadi Basson, Elijah Jordaan, Mia Roos, Lerika Potgieter, Amoré Louw, Heidi van Niekerk, Jovan Smit, Lu-Maré van der Merwe. Agter: Heinrich Lee, Ewardus Grundlingh, Janell Blignaut, Micke Jacobs, Kendell Kekana, Renaté Wilson, Eli-Jana van Zyl, Christiaan de Beer, JW Grobler. o.12 Krieketo.13 Krieket o.11 Krieket Graad R Kunswedstryd Tumé Hanekom Wiehan Geldenhuys Algeheel Tweede Plek Megan Pretorius Algeheel Vyfde Plek Milandri Hoek Algeheel Vyfde Plek Christopher Oelofse Algeheel Derde Plek Linell Höll Algeheel Vyfde Plek Seuns o.13 Wenners Dogters 0.13 Wenners Wiskunde Olimpiade Redenaars - Baie geluk aan ons leerders wat presteer by die Artistatue-finaal Ringbal - Champion of Champions o.13 Ringbalseuns o.13 Ringbaldogters Tumé Hanekom is deur na die finale rondte van die Wiskunde Olimpiade. DIt is ‘n uitsonderlike prestasie. Britsies gekies vir die Kwena krieketspan

Tennis

Kunswedstryd

Alfabetiese volgorde seuns: Carlo Annandale, Adolf Botha, Justin de Vos, Luan Garbers, Adriaan Haaksman, Stean Koekemoer, Tony Mabuza, Luan Malan, Petrus Rheeders, Kai Trumpelmann, Andries van der Westhuizen, Dylan van Tonder.

Alfabetiese volgorde dogters: Kaylee Cloete, Magdeleen Coetzee, Kaylee Curror, Kaylin Curror, Kamogelo Ditinti, Danelle Dreyer, Carla Ferreira, Magriet Fourie, Minion Gouws, Catherine Meyer, Merenchia Mncube, Isabella Moolman, Imke Muller, Elyne Neethling, Landi Pretorius, Janke Rall, Elizma Smit, Monique Strydom, Eljanie Swanepoel, Keolyn Teles, Thine van Rooyen, Annie van Schalkwyk, Suannet Willemse.

Stephan Scott o.16 Noordwes Juniorspan
Tyres Brakes Shocks Batteries Alignment Suspension Balancing 4x4Accessories MagWheels Licencediskrenewal Scantorenewyourlicense Forallyourfitmentneeds OURSERVICES BRITS SUPAQUICKBRITS 28VanDeventerStreet CBD,Brits,NorthWest 012252-0260 Contact OPENINGHOURS Weekdays:8AM-5PM Saturdays:8:00AM-12:00PM Sundays:Closed PublicHolidays:Closed MAKE IT SPECIAL! PERSONALISE IT! Add the schools name quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it B RA N DI N G A SPI R E HOËRSKOOL BRITS Kai Trumpelman (o.19), Neo Modiselle (o.16A), Jano van Rooy (o.16A), JP Ferreira (k) (o.16A) Kayleigh Cooks, Kaelee du Preez, Hendro Fourie, Almarie Lombard, Marli Putter, Marietjie Vledder, Doret van Niekerk, Rozanne de Beer, Jana du Plessis, Luan Fourie, Carla Ferreira. Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is om die Bojanala-Distrik te verteenwoordig tydens die Distrikweek in Potchefstroom, 7 - 9 Oktober 2022. Stephan Scott eindig 10de in 0.16 seunsafdeling Gauteng-sentraal Winter Platinum Draw tennistoernooi. Lid van 0.16 Noordwes Juniorspan. Tans nr. 281 op TSA ranglys. Baie geluk aan die volgende leerders wat bo 80% behaal het in die Beeldende Kunste-Afdeling by die Brits Kunswedstryd. Krieket

Baie geluk aan ons Diens- en Koshuiskomitee!

Dienskomitee - Seuns: Francois Bindemann, Gerhard de Beer, Adriaan du Plessis, Reinhardt du Toit, Tiaan Esterhuizen, Francois Fett, Jonathan Freitas, Zandré Gower, Simon Minnaar, Koketso Motloung, Christian Tinderholm, Raynhardt Tree, Pierré Badenhorst, Frans Burger, Paul Strydom, Tiaan van der Merwe. Dienskomitee - Dogters: Anliza Badenhorst, Daniellé Botes, Leandri Coetzee, Lurieke de Beer, Bianca de Lange, Frané Francis, Anri Greyling, Sky-Ann Jones, Damian Ohsiek, Corlia van der Merwe, Leané van der Walt, Olga Wickmann, Anzellé Gous, Charma Liebenberg, Dalisha Velloen, Burger Berné. Koshuiskomitee - Dogters: Bianca de Lange, Leandri Grobler, Sky-Ann Jones, René Jung, Kalista Louw, Corlia van der Merwe, Catelynn Viljoen, Olga Wickmann, Anzellé Gous, Charma Liebenberg, Dalisha Velloen. Koshuiskomitee - Seuns: RJ du Plessis, Gerhard de Beer, Rienhardt du Toit, Francois Fett, Jonathan Freitas, Christian Thinderholm, Raynhardt Tree, Rickus van der Merwe, Pierré Badenhorst, Heindru Labuschagne, Dewald Turpin, Tiaan van der Merwe, Hardus van der Ryst.
DIE HOËRSKOOL WAGPOS
Dogters: Lea Barnard, Chloé Barton, Megan Buskes, Selmi de Wet, Diane Dippenaar, Marlize du Toit, Tamarin du Toit, Karen Fikkert (Onderhoofdogter), Chenesse Gouws, Simone Groenewald, Sulize Henning, Twane Koen, Alisa Kriek, Zani Meiring, Mieke Olivier, Janique Peens, Zara Rossato, Lizelke Rowles, Mariaka Schramm, Miela van Sittert, Mlize van Zyl (Hoofdogter), Atheane Venter, Lisa Venter, Milan Venter, Robyn Verkuyl. Seuns: Quinton Badenhorst, LW Botha, Rico Botha (Hoofseun), Gerick Bothma, Jacques Bouwer, Reon Coetzee, Alex de Vlamingh, Duan Joubert, Paulus Krüger, Luther Zietsman, James Magee, Noël Meintjies, Paul Meyer, Stephan Mulder, Jeremia Nel (Onderhoofseun), Jordan Nelson, Steven Rogers, Braedan Smith, Franco Steyn, Stefan Uys, Wilhelm Vorster. Afwesig: Henry Olivier.
LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN
Baie geluk aan ons nuwe leerlingraad! HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL Baie geluk aan ons nuwe leiers vir 2023! Anja Jacobs Mia van der Walt Herman Olivier Corlia Buskes Yani Willemse o.Hoofdogter Sport Nicolaas Schoeman Hoofseun Jana Maree Hoofdogter Arian Bento Phillip Geldenhuys Anla Bezuidenhout Rochelle Naudé o.Hoofdogter Kultuur Jac Olivier o.Hoofseun Diens Daniella Seke Zanté Marsh Noel Mandizha Kemo Molebaloa o.Hoofdogter Diens Binyamin Erasmus o.Hoofseun Sport Reiko de Wet o.Hoofseun Kultuur Kyla Oosthuizen Chris Pienaar Zack Luther Behrné Robbertse Tselane Mokoroane Joshua Louw Huda Vally AJ Venter Paballo Morabe Kyla Dreyer Blake Bennets Riaan du Toit Marizaan Mostert Hanco de Vos
1st Place - Antony Pool, 2nd Place - Gerhard Du Toit, Joint 3rd Place - Josiah Goode & Rohit Maharaj, 5th Place - Luke Snyman. 1st Place - Faïne van den Ende, 2nd Place – Kabo Kambula, 3rd Place - Tshedza Tshivhombela, 4th Place - Joshua Eykelhof, 5th Place - Oneile Thage. 1st Place – Emily Bryla, 2nd Place - Cassidy Brown, 3rd Place - Alicia Burger, 4th Place - Olerato Thamaga, 5th Place - Naledi Modise. Grade 12 Grade 10 Grade 9 Grade 8 Grade 11 1st Place - Daniella Stöger, 2nd Place - Faathima Kader, 3rd Place – Armani Van der Merwe, 4th Place - Orateng Magagane, 5th Place - Tahlia Barbosa.
PECANWOOD COLLEGE Gr 8 - 12 Top 5 Academic Achievers - Term 2 1st Place – Micaela Da Costa, 2nd Place Gerrick Griffoen, 3rd Place – Alessia Nainar, 4th Place - Catarina Marques, 5th Place - Tshepang Nkosi.

ATKV - Redenaars landswye wenners

ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

LAERSKOLE

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

HOëRSKOLE

Voorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

Onvoorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Mafikeng: North West University, Student Centre Building, 1090 Dr Albert Lithuli Drive Tel: (078) 558 4240 Email: vsmaf@vanschaik.com Potchefstroom: Cachetpark Centre, Steve Biko Avenue Tel: (018) 294 8875 Email: vspotch@vanschaik.com Vanderbijlpark: North West University Grounds, Building 5E, Hendrik van Eck Boulevard Tel: (087) 286 8803 Email: vsnwu@vanschaik.com Vereeniging: The Hanger Building, 4 Voortrekker Street Tel: (087) 287 7240 Email: vereeniging@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in di erent subjects and grades. Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen! Skryf NOU in by www.cumlaudemedia.com Hoërskool (gr.8-12’s) Inskrywings sluit 11 Oktober Inskrywings sluit 26 September Inskrywings sluit 26 September is 'n algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders. Die eerste skolekunstefees in Afrikaans wat fokus op kreatiewe toneelspel en op koorsang. Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. PRYSGELD Hope op die spel! Witwarm-kunstefees & Skolenuuskompetisie: Hoër- en laerskole Blitsbrein Junior: Hoërskole

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.