AWSUM Stellenberg VS Durbanville - 2022

Page 1

STELLENBERG 15 - 20 AUGUSTUS 2022 Die grootste Interskole in die Noordelike Voorstede!

DIRIGENTE

Voor: Mev. Murlize van Heerden, Nicci le Roux, Karla Delport, Anke Hols, Jessica Marx en Gretha Truter. Agter: Leri du Bois, Steven Briel, Zander Nel, Drikus van Rhyn en Zander Nel.

“Cheerleaders” (Agter): Anja Esterhuysen, Juané Maree, Tiffany van Wyk, Hanrike de Bruyne, Bambo Mngomeni (“Head Cheerleader”), Stellie the Stallion, Yolisani Mdoko (“Head Cheerleader”), Chelsea Randall, Liam Rodgers and Jana King. Afwesig: Timothy Poole.

HoërskoolDirigenteDurbanville

HoërskoolDirigenteStellenberg “Drummers” (Voor): Benjamin Rheeder, Ashleigh Rhode, JD Jantjies, Logan Minnaar, Ntsika Myamya, Yeabneh Bimerew & Ethan Prins (“Head Drummer”). Afwesig: Cameron Mattheus.

AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A HISTORIESE UITSLAE Hoërskool Stellenberg VS Hoërkool Durbanville JAARHOËRSKOOL STELLENBERGHOËRSKOOL DURBANVILLE 2019 39 46 2018 36 7 2017 47 6 2016 31 10 2015 28 0 2014 30 13 2013 21 7 JAARHOËRSKOOL STELLENBERGHOËRSKOOL DURBANVILLE 2012 3 3 2011 23 23 2010 19 13 2009 6 3 2008 24 15 2007 6 0 2006 10 13 JY GEE 100% OP DIE VELD. ONS GEE 100% OP VERBANDE TYGER VALLEY 021 514 8000 NMI TOYOTA TYGERVALLEY Tygervalley, 282 Durban Road | 021 910 8000 |www.toyotatygervalley.co.zaFindusonFacebook Kry al die foto's aanlyn www.awsumnews.co.zaop

SkyeLoskopstutWatkins Josh Lillistone Haker2 Herman Lubbe3 Daniel Kennon4 5 Damon Pereira Flank6 Wessel Joubert (ok)7 Kobus Verster8 Aiden Müller (k) Skrumskakel9 Tommie Smook10 Ughan Africa Linkervleuel11 Damian Markus (ok) Binnesenter12 Gideon Anderson Buitesenter13 Chad van Wyk Regtervleuel14 Jayson January Heelagter15 HOËRSKOOL STELLENBERG EERSTE XV 1 EERSTE RUGBYSPAN INSURANCE GOOD AND PROPER Santam is an authorised financial services provider (FSP 3416), a licensed non-life insurer and controlling company for its group companies. DURBANVILLE HIGH STREET

Wihan Vorster Buitesenter (k)13FC van LoskopstutNiekerk1 Hough Joubert Haker2 Franko van Wyk Vaskopstut3 WP Humphries Slot4 Liam Baird Slot5 Marnus Terblanche Flank6 Ruan Agenbag Flank7 Jevon Thomas Agtsteman8 Monray Daars Skrumskakel9 Khirwin Erasmus Losskakel10 James Nero Linkervleuel11 Denver van Wyk Binnesenter12 Steven Briel Regtervleuel14 Jayden Nell Heelagter15 HOËRSKOOL DURBANVILLE EERSTE XV EERSTE RUGBYSPAN REGTE, EGTE VERSEKERING Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer my bes om `n voorbeeld te stel, positief te bly en ten alle tye op, en van die veld af, hard te werk. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Hough Joubert, ek en hy is op die selle bladsy. Ons altwee soek dieselfde sukses vir die span en deel ook die liefde vir die sport.

Eerstespan Rugbyafrigter: Hoërskool Durbanville

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is dat ek die laaste vyf jaar my droom en doelwitte bereik het. Ek is bevoorreg om hierdie jaar Hoërskool Stellenberg se kaptein te kan wees. Vir ons span is die twee onlangse oorwinnings teen Hoërskool Outeniqua en Boland Landbouskool beslis ‘n hoogtepunt. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer altyd die spelers deur hulle te bemoedig om aan te hou om hard te werk - week in en week uit - al het ons nie die resultate gekry wat ons graag wou nie. Ek herinner hulle ook dat ons altyd ons voete plat op aarde moet hou en nederig moet bly. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons onderkaptein is Damian Markus. Damian is altyd die een wat almal gemotiveerd hou. Hy ondersteun my wanneer daar belangrike besluite geneem moet word. Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Enige beserings? Ons het ongelukkig twee beserings hierdie jaar gehad. Franco Roux het sy enkel gebreek en Corne Bruwer is vroeg in die jaar beseer. Ons span is baie opgewonde oor die grootste wedstryd van die seisoen. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil Interskole 2022 vir seker wen. Dit sal nie net vir my en my span trots maak nie, maar ook al die “old boys”, al die ouers, leerders, en personeel van Hoërskool Stellenberg.

Peter Schutte

Kaptein van die eerste Rugbyspan Wihan Vorster kaptein van die eerste rugbyspan

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Ek sal sê dit was om in 2019 die Interskole te wen en in die jaar moes dit definitief ons Helpmekaar wedstryd wees en veral laas naweek se Bishops wedstryd.

Aiden MÜller

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Interskole is altyd `n gelykopstryd en ons glo hierdie jaar gaan dieselfde wees as die vorige jare. Ons het baie om voor te speel op ons tuisveld, na 2019 se uitslag. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Stellenberg is `n gebalanseerde span. Ons gesindheid, dissipline en “effort” (werksetiek) is vir ons baie belangrik. Dit is belangrik om net so hard te werk sonder die bal, as met die bal. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Tyd. Om die seuns die nodige tyd in die gimnasium te gee, tyd op die oefenveld om voortebereid te wees vir die wedstryde en dan ook genoeg tyd voor die boeke te gun, is `n moeilike taak. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek dink die geleenthede wat Varsity Cup en Shield vir die spelers bring om na skool te kwalifiseer vir volledige beurse of `n unie te kwalifiseer, maak die kompetisie sterk in skolerugby. Toernooie soos Noord-Suid en Wildeklawer gee die spelers ook vroeg in die seisoen baie blootstelling by die unies en universiteite.

Hoërskool Stellenberg High School Hoërskool Durbanville

Eerstespanrugbyafrigter: Stellenberg High School Divan Batt

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Na twee jaar se afwesigheid van Interskole dink ek dit gaan ‘n klipharde stryd wees. Die span wat op die dag die druk die beste gaan hanteer, gaan die span wees wat wen. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ek kan glad nie spelers in hierdie jaar groep nie uitsonder nie, ek dink 1-15 doen hulle primêre werk goed en dit is juis deel van ons resep. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? In die geval van Interskole sal dit wees om die spelers se fokus op die spel te hou en nie op als wat om hulle aangaan in die week vooraf nie. Afrigting in hierdie tydperk neem dalk 5% op, maar die bestuur van spelers neem die meeste tyd op. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Skole rugby is al vir die afgelope 10 jaar nie meer skole rugby nie. Party skole is meer professioneel as van die groter unies in ons land se junior - spanne. Alles gaan oor om top kwaliteit afrigters by jou skool te kry en natuurlik die beste spelers in jou omgewing na jou skool te kry.

R2 299* KRY ‘N R10 000BRANDSTOF GESKENKBEWYS VANAF MOENIE TOELAAT DAT DIE PETROLPRYS JOU ONDERKRY NIE. SUZUKI - LEGENDARIES VIR HUL LAE PETROLVERBRUIK! ONS GESELS MET DIE RUGBYKAPTEINE

Wat is jou planne vir die toekoms? Ek is baie opgewonde om volgende jaar vir die Leeus te speel. Ek gaan verder deeltyds studeer, terwyl ek vir hulle speel. Dit was nog altyd ‘n droom van my sedert ek my eerste rugbywedstryd gespeel het. Ek wil nog altyd professioneel rugby speel en sien uit na wat die toekoms vir my inhou.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Enige beserings? Ons het deur die jaar geweldig gesukkel met beserings, maar op die stadium lyk dit darem asof daar nie veel is nie - die manne se gesindheid is reg. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ek dink die hoofdoelwit vir elke span is seker om jou eie Interskole te wen, dis tog waarnatoe mens werk deur die jaar. Wat is jou planne vir die toekoms? Op hierdie oomlik is my plan definitief studies. Ek sal graag wil studeer en `n graad kry en tussen dit alles deur is dit my plan om steeds, op `n manier, my liefde vir die sport op een of ander manier te wys op, of langs die veld.

Voor: Daniël Fick, Joshua Hugo, Ruben Thompson, Damian Labuschagne, Reece Skaffer, Niel de Beer.

Voor: J. van Deventer (Afrigter), C. Boyes, G. van Wyk, L. Lucas, C. Williams, F. du Toit en F. van Schalkwyk. Middel: C. Louw, D. van Wyk, C. Laubscher, N. Oosthuizen, J. Viljoen, H. van Sittert en D. Hendricks. Agter: R. Carstens, J. Botha, E. Bouwer, W. Koen, R. Mienie, E. Verwey en T. de Sousa.

Hoërskool Durbanville o.19B Rugby

Agter: Javier Davids, Luke Buckle, Kaden de Klerk, Tyron Labuschagne, Jaco du Plessis, Marco Ferreira, Corné Hill, Bambo Mngomeni, Liam Smith.

Hoërskool Stellenberg o.19B Rugby

Voor: Alex Schoeman, Christiaan van der Bijl, Ruben Pretorius, Dale du Toit, Dean Janse van Rensburg.

Santam is an authorised financial services provider (FSP 3416), a licensed non-life insurer and controlling company for its group companies.

Voor: Daniel Steffen, Ross Carelse, Ethan van Biljon, Yanos Molnar, Seth Coetzé. Middel: Liam Theart, Waldo Schloms, Daniel Mongie, Jean van Wyk. Agter: Tiaan Vermeulen, Janu van Deventer, Carlo Brink, Robert Hewitt, Erik van der Westhuizen. Afwesig: Juvan Burden o.15A Rugby o.14A Rugby

Voor: Ivan Smit, Ben le Roux, Daniël Nieuwoudt, Luka Tonitz, Ethan Ferreira.

Middel: Jason O’Brien, Eben Rademan, Jared Petersen, Zach Fisher, Ryan Jones. Agter: Dewald Lonte, Christian Janse van Rensburg, Migael Joubert, Francios de Villiers, Sean-Michael Powell.

HOËRSKOOL STELLENBERG

INSURANCE GOOD AND PROPER

Middel: Luc Cilliers, Stefan Visser, Keane Steenkamp, Ryk Groenewald, Phoenix de Villiers, Dehan Neethling. Agter: Marco Staples, Stefan Roux, Sebastian Johnson, Zian Erasmus en Almero Keizer. o.16A Rugby

REGTE, EGTE VERSEKERING

o.15A Rugby

Middel: Valrhinio Olckers, Luke Barnard, Divan Gravett, Daniël Conradie en Wade Joseph. Agter: Mihan Grové, Murdoch van Wyk, Liebrecht Winterbach, Daniël Havenga, Anru van Rhyn en Hubert Winterbach.

HOËRSKOOL DURBANVILLE

Agter: Pieter Hendrik Geyser, Juan Smit, Zayde Cleophas, Werner Koen, Adrian Freemantle, Henry Rudder, Frederik Erasmus en Ettienne van Rooyen. o.14A Rugby

Agter: Kyle Doyle, Luan Van Niekerk, Janu Sadie, Wilco Van der Schyff, Ruan Vosloo, Adrian Le Roux, De Wet Viljoen, Muller Jv Rensburg en Hannes Vermeulen.

by

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

Come

Voor: Mnr. H.Jordaan (Afrigter), Caleb Cornett, Thomas Harmse, Calla du Toit(k), James Brown (o/k), Caleph Engelbrecht, Leslie du Plessis en Dale Adam(Afrigter). Middel: Pieter Neethling, Luke-John Els, Christiaan van Niekerk, Liam Lambert, Cole Carls, Josh de Lange, Henry Venter, Eli Pedro en Schalk de Bruin.

Website: www.utopiahealthandskincare.co.za spoil yourself with a facial, pedi, mani or any other receive 10% off bringing this Ad with. OPP, DURBANVILLE HIGH SCHOOL C/O MAIN & LANGENHOVEN STR.

Address: Unit 2, Park Central Building 1, 21 New Street, Durbanville Tel: 021 976 1363 | WhatsApp: 071 248 6522 | Email: utopiaskincare@telkomsa.net

Voor: Mnr Muller van der Westhuizen (Afrigter), Jean De Vries, Jadon Annandale, Simeon Kriel, Rinus Neethling, Stephanus Malherbe, Juraygan Du Plessis en Mnr Wynand Roets (Afrigter). o.16A Rugby

Middel: Jean-Luke Olivier, Liam Noëth, Odniel Peers, Johnathan Hearn, Zak Cruywagen, Ruben Le Grange, Tylo Hess, Steph Delport, Daniël Tolken en Jan-Jak Alberts.

Voor: Eduan van den Heever, Caleib Niewenhuys, William Goldswain, Tobie Roelofse, Shadwill Engelbrecht en Ruvan van der Westhuizen.

treatment and

R2 299* KRY ‘N R10 000BRANDSTOF GESKENKBEWYS VANAF MOENIE TOELAAT DAT DIE PETROLPRYS JOU ONDERKRY NIE. SUZUKI - LEGENDARIES VIR HUL LAE PETROLVERBRUIK!

Karu vd Vyver (K)V KritzingerAmy-LeeD vdAndreaMerweHD Danica LötterVV

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole van julle span te sportgeleenthede by te woon. Hulle minste foute gaan maak, sal op die Waar sou jy sê lê julle krag hierdie die wedstryd kan aanpak, en as ‘n eenheid speel, sal niks ons onderkry nie. Ons het al nege spelers in ons Wat is die moeilikste aspek van `n Om die spelers te leer om druk te hanteer. Hulle is tog nie net op skool vir netbal nie. Hulle moet leer om alles in die lewe te balanseer. Elke speler is ook anders en as afrigter, moet ‘n mens onthou dat hulle net 16, 17 of 18 jaar oud is. Dit is vir my belangrik om nie net goeie spelers te ontwikkel nie, maar om ook vir hulle lewensvaardighede te leer wat hulle HoërskoolEerstespannetbalafrigter:Stellenberg HOËRSKOOL

Karu van der Vyver Kaptein van die eerste Netbalspan Wat is tot op hede die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunt van ons jaar sover was ons laaste wedstryd teen Kempton Park by die Affies - toernooi. Ons was met sewe doele agter en het op die ou end, met goeie spanwerk, en met een doel gewen. Die aanmoediging van mede-Stellies het dit nog meer spesiaal gemaak. Hoe motiveer jy jou span? Ek glo ek is ‘n ‘lead by example’-mens. My voorbeeld van harde werk en selfmotivering is hoe ek my span motiveer. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Olivia. Ons speel saam as verdedigers. Tussen die 4 lyne van die netbalbaan is ons op ons gelukkigste, maar ons is ook baie goeie vriendinne van die baan af. Ek kon nie vir ‘n beter onderkaptein gewens het nie. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ons is hierdie jaar geseënd om geen beserings te hê nie. Om Interskole te wen, sal vir ons ‘n groot hoogtepunt wees. Ek dink na al die ure se harde werk en oefen is ons dit aan onsself verskuldig. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag Sportwetenskap gaan studeer en kyk waar my passie vir netbal my bring. Stellenberg

EERSTESPANNETBAL

Santam is an authorised financial services provider (FSP 3416), a licensed non-life insurer and controlling company for its group companies.

Hoërskool

INSURANCE GOOD AND PROPER

OosthuizenMegan

STELLENBERG o .19A-NETBAL

Olivia DreyerHV Owami MafataAV Taneeka CarstensD, HD Tania NelC

EERSTESPANNETBAL

REGTE, EGTE VERSEKERING

R2 299* KRY ‘N R10 000BRANDSTOF GESKENKBEWYS VANAF MOENIE TOELAAT DAT DIE PETROLPRYS JOU ONDERKRY NIE. SUZUKI - LEGENDARIES VIR HUL LAE PETROLVERBRUIK!

DURBANVILLE

Carna Theron Kaptein van die eerste netbalspan Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Een van ons hoogtepunte was ‘n baie suksesvolle Gim - toernooi aan die begin van die jaar, waar ons teen spanne van regoor die land meegeding het en mekaar as span gevind het. Dit was ‘n baie goeie afskop vir die seisoen en was beslis ‘n hoogtepunt.

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Die skool en ouers kan definitief verwag om ‘n span op die baan te sien wat vir niks en niemand terugstaan nie. Die span is reg om met sportmanskap en veggees kragte teen Stellenberg te meet. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê beslis in die feit dat ons as ‘n eenheid speel. Elke speler gee haar hele hart vir die span en gun mekaar die kans om tot die beste van haar vermoë te speel. Die span deel in mekaar se geluk én hartseer. Dit maak van hierdie jaar se Eerste Netbalspan beslis waardige opponente. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek dink die moeilikste aspek van ‘n afrigter se taak is om aan die verwagtinge van alle betrokke rolspelers te voldoen en terselfdetyd die belange van die span as ‘n geheel eerste te plaas. Spelers en ouers spandeer baie tyd en energie aan die sport waarvoor hulle so lief is. Dit is nie maklik om elkeen se verwagting te bestuur nie. Eerstespan Netbalafrigter: Hoërskool Durbanville TheronLeoné HOËRSKOOL o.19A-NETBAL

Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer altyd motiveer deur ‘n voorbeeld te stel‘n voorbeeld te stel van hoe “commitment” en harde werk lyk. Ek praat ook altyd my span moed in deur die spelers se aandag op die positiewe en op die goeie aspekte van ‘n wedstryd te vestig, in plaas daarvan om op die negatiewe te fokus en in die foute vas te kyk. Ek sal voor ‘n wedstryd en tussen kwarte die meisies motiveer om aan te hou veg en te speel tot die eindfluitjie blaas. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkaptein is Danny Roux. Sy staan my ongelooflik goed by en ons vul mekaar baie goed aan. Sy dink soos ek en sal altyd goeie perspektief na ‘n situasie bring. Dit help ook baie dat ek aan die Hoërskool Durbanville aanvallende kant speel en sy aan die verdedigende kant. So kan ons regdeur die wedstryd die hele baan “cover” en van albei kante af aanmoedig en leiding gee. Ons werk baie goed saam en ek is baie bevoorreg om haar aan my sy te hê. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Nege van ons tien spelers is gereed om 100% by Interskole te gee. Ons het huidiglik een besering wat ons bestuur en dophou met tyd. Verder is ons reg vir Interskole. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Natuurlik wil ons graag Interskole wen. Ons hoofdoel vir die seisoen is egter om in die liga - finaal te speel en om as die ligawenners van 2022 gekroon te word. Dit sal my, ons span en ons afrigters verseker trots maak. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar BCom Regte by die Universiteit van Stellenbosch studeer. Wat netbal betref, sal ek nog vir my koshuis speel, maar vir eers wil ek net op my studies fokus.

Carna Theron Daniëlle Roux (o.k) V, Zoë EsterhuyseVV, Lienka SerfonteinVV Leri du BoisDHV, Isabella Steyn Danielle PretoriusS Anika CorneliusV Ané le RouxS, AV Amoné WesselsD, HD HD, AV

Agter: Jana van der Westhuizen, Anneri Swart, Amica Nieuwoudt.

Middel: Anja Vermeulen, Leeza Lengkeek, Lee-Ann van Rensburg.

Agter: Maricia Venter, Siba Tutu, Chané Londt.

Voor: Emma Winterbach, Isabel de Klerk.

Voor: Lia Johnson, Lushé Koen, Megan Ross.

Netbal o.17A Netbal o.15A Netbal o.16A Netbal o.14A

Agter: Caitlin Morris, Zané du Plessis, Salina Esterhuizen.

Middel: Jana Jacobs, Maya-Lee Kotze, Catelyn Levey.

Voor: Chloë Pio, Megan Jones, Emma Blom, Emily Lourens.

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your customers will love you :) No monthly listing fee! Email us at lets@getsnappi.com STELLENBERG NETBAL A-SPANNE

Agter: Micaela Sterley, Lila Marnitz, Abigail Steyn, Tatiana Freyser.

Voor: Caylin Adonis, Anna-Mart Retief, Amy Cyster.

Afwesig: Mieke Munnik.

Middel: Hannah Kruger, Kaylen Knoetze, Jessica Schoeman.

|

Voor: Mev E.Venter (Afrigter), Ansja van Niekerk, Lara Krige (k), Minieke Serfontein, Mev A.Geustyn (Afrigter). Agter: Ilse Mienie, Antonia Louw, Natasha Watson, Chris-Marie Marx, Olivia Wilson.

Voor: Mev W.Cronjé (Afrigter), Christine Uys, Corneli Koen (o.k), Isabella Agenbach (k), Chloe Serrotti, Mev S.van Eyssen (Afrigter). Agter: Nina Pretorius, Charné de Jager, Leandra Grobler, Lienke Vermeulen, Kaydee Barnard.

|

Voor: Mnr J.Dietsiso (Afrigter), Kylie van der Bergh, Anika Loubser (k). Karla Vorster, Mev M.Roux (Afrigter). Agter: Emma Uys, Kayla Stegemann, Lizmari de Jager, Lara Cronjé, Anja Mostert. o.15A o.14A 28 Wellington Road, Durbanville. Tel: (021) 976 1161 attie@primatyre.co.za

Voor: Me J.Mostert (Afrigter), Jana Meyer, Bianca Odendaal, Lara Hickey (k), Emma Badenhorst. Agter: Minette Erasmus, Michelle Coetzee, Heleen Holtzhausen, Leoné Steyn. Afwesig: Me A.Faye (Afrigter).

Netbal

RIGHT TYRES... RIGHT PRICE Tyres • Wheel Alignment • Shocks • Brakes • CV Joint

Netbal

What can the school and parents expect from your team this year at Interschools? It promises to be an exciting and closely contested match between the girls’ 1st teams. Durbanville has one of the best teams in WP Girls Hockey this year, and we are expecting an epic and challenging match in 2022. Where is your strength as a team? Our strength lies in the unity of our teams and our ability to fight for each other.

Hoe motiveer jy jou span? Vir my is dit belangrik dat elke spanlid weet dat ons vir mekaar speel en dat ons wil opskuif na die Premierliga toe, dus doen ons dit vir die jonger spanne ook. Wat wil jul as span bereik en sal jou trots maak? Ek en die matrieks in my span sal baie graag die legacy wil agterlaat dat ons weer in die Premierliga kan speel. Ons het nog ‘n paar wedstryde oor en ons glo dat dit binne ons bereik is. Wat my sal trots maak is as elke dogter aanhou om haar beste te gee en dat ons as ‘n span saam speel. Wat is jou planne vir die toekoms? Wel, ek is baie lief vir hokkie en sal aanhou speel na skool. Ek sal ook wil terug gee aan WP hokkie en as my studies dit toelaat, graag volgende jaar as ‘n bestuurder en dan ook eendag as afrigter intree en ook by Hoërskool Durbanville kom afrig. Op ‘n persoonlike noot gaan ek ‘n graad in BCom Rek studeer.

What is the most difficult part of coaching a school team? The task of coaching is awesome, teaching the children life lessons and helping them grow is truly rewarding. We have an amazing group of hockey players, and it is a privilege and honour to coach them.

Hoërskool

Stellenberg

Hoërskool Durbanville

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Defnitief die Cape Town International Hockey Festival. Ons het 4de uit 24 spanne geëindig. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur die passie wat ek toon vir ons span en die spel toon. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkaptein is Jemma de Wet. Ek was baie bevoorreg om hierdie seisoen een van my beste vriendinne langs my te kon hê. Jemma is nie net ‘n ongelooflike hokkiespeler nie, maar bied ook vir my die beste ondersteuningstelsel.

HOËRSKOOL STELLENBERG o .19A-PREM HOKKIEDOGTERS Megan

Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Alhoewel ons ‘n paar beserings gedurende die seisoen ondervind het, was ons nog nooit so gereed vir ‘n wedstryd nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons mik om ‘n goeie grondslag vir die toekomstige Stellie - hokkiespelers agter te laat en ook om ons skool trots te maak, deur die jaar op ‘n hoogtepunt te eindig. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag argitektuur by UCT of SEA Academy studeer en ‘n meestersgraad voltooi.

eerste Hokkiespan

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Dit was die wedstryd teen een van die top skole van die premier liga, St Cyprians. Ons het ons harte uitgespeel en ons het vir mekaar gespeel en het gelykop 1-1 geëindig. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Jana Wessels is die onderkaptein. Ons is al jare lank vriende en sy ken my deur en deur. Waar ek ophou praat vat sy oor. Ons vul mekaar ook baie goed op die veld aan. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ons het ‘n span wat redelik baie seniors het, maar wat ons die trotste maak is die vier Graad 9’s. Hulle het as skaam meisies in die span ingekom en so gegroei en ontwikkel dat hul spel net van krag tot krag gaan. Ons kan hul omtrent nie meer stil kry by die oefeninge nie.

Goalkeeper1 Mia Vos Defender14Marli Pienaar Defender12Nina Adlem Defender11 Minke Lourens Defender4Erin Heneke Defender3Leah Petersen Midfield2 Ilke vd Merwe Midfield16 Kezia Petersen Midfield9Marí Blom Midfield7 Courtney Botha Striker5 Jemma de Wet Striker6 Jana Kotze Striker10 Helen de Kock Striker15 Shana Maggott Striker8 Marí Blom Kaptein van die Prem dogtersHokkiespan Lisa Kömmer Kaptein van

Girls First Team Coach: Stellenberg High School dePauleneBruin Morrison die

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Die ouers en die kinders gaan groot veggees van die dogters sien, asook mooi en goeie hokkie. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons spoed! Baie spoed! Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om seker te maak dat die speler nie net ‘n speler is nie, maar `n goed ontwikkelde dogter wat kan funksioneer in die lewe daar buite en ook om die dogter op die regte posisie te plaas, wat haar die beste gaan pas.

HOËRSKOOL DURBANVILLE o.19A HOKKIEDOGTERS Amy ten Cate16 Gretha Truter11Isabelle Vlok10Islah Vorster9Jana Wessels8Kayla Viljoen7 Kiara Kömmer6 Anna-MartKlem14 TheunissenMarli4 Emma Filby13 Anli Turner15 Lisa Kömmer (k)5 WilkinsonClereeceR GretayNeethlingMonjaMayers12 DE VILLIERS-RYLAAN 95, DURBANVILLE, KAAPSTAD Tel: 021 975 8010 | E-pos: admin@durbak.co.za | www.durbanvillebodyworks.co.za GOEDGEKEUR DEUR ALLE GROOT VERSEKERINGSMAATSKAPPYE.

What can the school and parents expect from your team this year at Interschools? The parents and supporters will be entertained with a very good game of hockey. Durbanville 1st team boys play a well-structured game and we will give them a really good and entertaining

Striker Reuben le Roux Midfield2 Liam

What is the highlight of your team’s this year? Seeing how we have grown as a team from the start of the season till our latest game has truly been a highlight to me. How do you motivate your team? I try to keep the vibes high and to focus on the positive. Who is your vice-captain and how does he support you? Christo du Plessis. He always supports my decisions and gives a different perspective to the team. Are you happy with your team’s line-up for Interschools? Do you have any injuries in your team? There are a few injuries, but that will not stop us from giving our best at Interschools.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? As a team, our goal for the season is to win the league. What are your plans for the future? My plan for the future is to advance my hockey career by playing overseas and hopefully making the SA men’s side.

Eli Busch KAPTEIN VAN DIE PREM-SEUNSHOKKIESPAN Hoërskool Stellenberg High School CLOTHING & SUPPLIERSPROMOTIONAL THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm

First Team Hockey Coach: Stellenberg High School

José Prinsloo Telo Midfield Striker10

NeethlingNicholas HOËRSKOOL STELLENBERG HIGH SCHOOL o .19A PREM-HOKKIESEUNS Myburgh WesselsCameron Saunders Nicholis Brown Jared Swartz Midfield16

What is the most difficult part of coaching a school team? Being a school coach, I feel that you face many obstacles throughout a season. Creating a team that is determined and shows a good team spirit, on and off the

7 SwanepoelSebastian

Where is your strength as a team? The team’s strength is definitely unity, they get along on, and off the field. They also understand the importance of patience and I believe patience will bring us home a great victory over Durbanville.

What can the school and parents expect from your team this year at Interschools? The parents can expect a high intensity game with the boys giving it their all, from start to finish. Where is your strength as a team? Our power comes from unity, playing for one another and especially for the badge on our chest. What is the most difficult part of coaching a school team? Keeping the players mentally prepared and focused for the games in hand, especially when things get busy at school.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Die span se doelwit aan die begin van die jaar was om Interskole te wen en te kan kwalifiseer vir die Premierliga aan die einde van die jaar. Wat is jou planne vir die toekoms? Om te gaan studeer en hopenlik so tussendeur bietjie hokkie te kan speel.

First Team Hockey Coach: Durbanville Hoërskool ByrneRyan HOËRSKOOL DURBANVILLE o.19A HOKKIESEUNS BenjaminButler16 LabuschagneLian17 vdStewartHeuwel18 LabuschagneMicka18 WillemseLehanPienaarJacCalitzRico(k) HarrisonLuke 1512 8 vanXanderAardeFrancoisHeyns3 9 McJordanIntyreLuhannPienaar4 10 ChristoffBothaZachBotha5 11HermanVisser vanDrikusRhyn JoshuaLouw JacobusSmuts 6 7 1213 BredellDerik14

Hoe motiveer jy jou span? Deur ‘n voorbeeld te stel, nie net op die veld nie, maar van die veld af en seker te maak dat ek my beste gee, sodat my span ook hul beste gee maak nie saak watter situasie dit is nie Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Jacobus Smuts. Hy ondersteun my in al my besluite en help om saam met my die span te lei, aangesien ek ‘n forward is en hy ‘n verdediger. Dit maak dit makliker om kommunikasie reg deur die span te kry gedurende ‘n wedstryd. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Die samestelling van die span is gebalanseerd en bestaan uit ‘n mengsel van matrieks, graad 11’s en graad 10’s. Dis goed dat daar manne is wat deurkom, want ons mik om die Premierliga te maak. Ons speel goed as ‘n span saam en ons het manne wat lekker hokkie kan speel. Wat beserings betref het ons ‘n gebreekte gewrig en gelukkig niks anders wat ernstig is nie.

Rico Calitz KAPTEIN VAN DIE EERSTE SEUNSHOKKIE SPAN Hoërskool Durbanville CLOTHING & SUPPLIERSPROMOTIONAL THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het Outeniqua 2-1 in die doodsnikke van die wedstryd gewen, op hul tuisgronde voor die grootste skare wat ons al ooit gehad het! Dit was verseker ons grootste hoogtepunt van hierdie jaar.

Voor: Mnr R. Pearton (Afrigter), W. Lubbe, Q. Koekemoer, G. Klem, E. Pienaar, J. Van Eeden, J. Marais, I. Schoeman. Agter: I. Gouwsventer, J. Van Wyk, J. Van Zyl, H. Bredell, D. DeWet, C. Louw, M. Swanepoel, o.16A Hokkiedogters

Voor: Simanye Ngoma, Wilhelm Smet, Jacques van Dyk en Mihlali Dibela.

DURBANVILLE

Voor: R.Pearton (Hoof Hokkie) E. Nobauer, M. Theunissen, H. De Villiers, N. Kotze, C. Mostert, L. Turner, C. Le Roux. Agter: R. Van Niekerk, A. Joubert, H. Naude, C. Van Zyl, J. Steenkamp, A. Snyman, M. Smit.

Voor: Nicola Schreuder, Annabelle Marais, Amy Ferreira, Zani Venter en Feifei Wang. Middel: Reef Parenzee, Anja Cilliers, Marieke Verster, Nadia Olivier en Isabella Kapp. Agter: Madeli Steyn, Heike Hechter, Kiara du Plessis, Corlia Morsbach en Marna Jooste.

Voor: Me L Grundill, M. Carstens, L. Le Roux, R. Rautenbach, L. Van der Merwe, A. Joubert, I. Vlok, K. Naude. Agter: A. Dunker-Smith, D. Dry, A. Lombard, J. Schoeman, L. Van Der Merwe, L. Van Wyk, L. Wessels, A. Pretorius.

STELLENBERG

Middel: Zach Els, Imi Maqoqa, Ethan Rosser, Gerrard Matthews en Elijah Petersen. Agter: Liyanda Binta, Keshav Pilay en Morgan Eaton. o.14A Hokkiedogters o.14A Hokkieseuns

Voor: Ben van der Watt, Jarred Murray, Vian Kruger en Charl van Niekerk. Middel: Luan van der Merwe, Erin Matthews, Franco Burger en Carel Viljoen. Agter: Mortie Viljoen, Cameron Mattheus, Nicol Truter, Kyle Barry en Hayden Stellenberg.

Afwesig: Mnr K. Esau (Afrigter).

o.16A Hokkieseuns

Afwesig: Mnr K. Esau (Afrigter).

Voor: Amy Ferreira, Lenae Wessels, Dané Pienaar, Linné van Dyk en Almari Beukes. Middel: Alex Terry, Jessica Stander, Nica de Andrade, Lisa Ferreira, Suphia Niehaus en Miri Klopper. Agter: Marguerite Beukes, Stephanie Lloyd, Zanri Potgieter, Lenka Human en Nina Rose.

o.16A Hokkiedogters o.16A Hokkieseuns

Voor: R. Pearton (Hoof Hokkie), R. Joubert, D. De Villers, S. Gouwsventer, E. Trollip, M. Nothnagel, S. Steenkamp, Z. Joubert, H. Botha. Agter: H. Viljoen, D. Van Wyk, R. WIlson, A. Russel, R. Voshol, C. Dunthorne, C. De Wit, H. Van Niekerk, L. Kirsten. Afwesig: H. Smuts (Afrigter). o.14A Hokkiedogters o.14A Hokkieseuns

PROGRAM PROGRAM Tyd Aktiwiteit Plek 13:20Opening van Interskole (STB en HSD)STB - Skoolsaal 15:00Cross country STB School Grounds 15:00 Debat Montain View -Funksielokaal 18:00 Cross STB Activity Centre Mon: 15 AUG Tyd Aktiwiteit Plek 08:00Golf Devonvale 18:00 Personeelfunksie STB - Skoolsaal 18:00Student Council FunctionMountain View Function Room Tue: 16 AUG Tyd Aktiwiteit Plek 15:00 Skaak STB-IT02 15:00 Mountain Biking Bloemendal 18:00Kultuuraand STB-Skoolsaal Wed: 17 AUG Tyd Aktiwiteit Plek 17:00 Hockey Old Boys & Old Girls STB-AstroThu:18AUG Tyd Aktiwiteit Plek 09:00Big Brag (HSD) HSD aktiwiteitsentrum 16:00Netball Old Girls STB Court 1 & 2 16:30 Rugby Old Boys STB A Rugby Field 18:00 Voorstelling: o.19A - Dogtershokkie & o.19A - Seunshokkie STB - Astro 18:30Match: u.19A Girls' hockey STB - Astro 19:30Match: u.19A Boys' hockeySTB - AstroFri:19AUG HOCKEY & OLD BOYS Tyd Aktiwiteit Plek 11:15Voorstelling: o.19A Netbal STB - Baan 1 11:30Match: u.19A Netball STB Court 1 13:35Voorstelling: O.19A-Rugby STB A- Rugbyveld 13:55Match: u.19A Rugby STB A Rugby FieldSat:20AUG RUGBY & OLDNETBALLBOYS we cut timber we mix paint we cut glass R2 299* KRY ‘N R10 000BRANDSTOF GESKENKBEWYS VANAF MOENIE TOELAAT DAT DIE PETROLPRYS JOU ONDERKRY NIE. SUZUKI - LEGENDARIES VIR HUL LAE PETROLVERBRUIK!

LandloopStellenbergHoërskool

Voor: Mnr. Freddie Brooks, Heinrich Haasbroek (k), en Francois Steyn.

Middel: Kian Lombard, Ankia Bosman, Caitlin de Kock, Zenae de Villiers, Zack Botha, Hanlie Naude en Zander van Tonder. Agter: Islah Vorster, Danya du Plessis, Rudo Strijdom, Louis Meiring, Aran Victor, Ben van Dalen, Mila Aucamp en Jurgen Schmidt. Afwesig: Leo Liebenberg en Chandler Erasmus. Islah Vorster, Chris-Marie Marx, Lizmari de Jager.

Voor: Anchen Truter, Lisa Louw, Jana Marais. Agter: Cara van Rensburg, Dian Rossouw, Jenna de Beer.

Voor: Amy Ferreira, Lenae Wessels, Anina van Wyk, Wahldu Burggraaff, Lizelle van Niekerk.

Debat Senior & Junior - Hoërskool Stellenberg

Voor: Miss M Wharren, Jamy-lee Dreyer, Divan van Tonder, Isabel Riedemann, Marnus Nothnagel, Stephanus Malherbe, Christiaan Pienaar en Grethe Marren.

LandloopDurbanvilleHoërskool

Voor: Dawid Beukes, Jemma Louw, John Vrieslaar.

Middel: Zani Venter, Juan van Tubbergh, Alida Nel, Blaine Doyle.

Debat Senior & Junior - Hoërskool Durbanville Gholf - Hoërskool Durbanville

Agter: Zander Nel, Henry Rudder, Liam Adonis en Henru Walters.

Agter: Marlu Odendaal, Jacob Claassens, Aidan Botha.

Gholf - Hoërskool Stellenberg Megan Lourens, Jacobus Smuts en Daniëlle Roux.

Agter: Ella Campbell, Catrien Burger, Marlu Odendaal, Kayleigh van Wyk, MJ van Rensburg.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.