Sport en narkose
Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.
Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.
Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.
Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.
‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.
Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.
Dr Johan Van Der Walt NarkotiseerGroot skolekompetisies met groot kontantpryse!
Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!
WITWARM-KUNSTEFEES
SKOLENUUS-KOMPETISIE
Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.
BLITSBREIN JUNIOR
Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!
Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.
Registreer by www.cumlaudemedia.com.
Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf
meer inligting besoek
Hoe werk die kompetisie?
Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.
Prysgeld
• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner
• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner
Coldset.
Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd
Melinda
www.awsumnews.co.za
AWSUM
The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A
• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool
Tzaneen Primary School
• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl
Gimnasium
• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark
• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink
• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier
HOëRSKOLE
Voorbereid
• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg
• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington
• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville
Onvoorbereid
• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz
• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg
• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex
• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit
Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?
Going on a motorhome adventure – your home away from home
At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.
These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.
Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!
With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.
To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.
www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020
Voor: Jodian Jacobs, Lambert Johnson, mnr. Smith (Skoolhoof), Heinz Meintjies (k), mnr. Franklin (Afrigter), Willneathan Bailey (o.k) & Cheslyn Abrahams. Middel: Davenito Bush, Jayden Lakay, Benjamin Esterhuizen, Carl Muller, Marko Faber, Wyatt Adams, Gemaine Hoogbaard & Raul Arendse. Agter: Stanton Malahle, Christopher Joseph, Johan Gerber, Joe Silva, Chris Prinsloo, Deon Karsten, Alex Roberts, Clayton Uithaler en Leighton Paulsen. Voor: Aidan Michaels, mnr. Nieuwoudt (Afrigter), Christiaan Schabord (k), mnr. Smith (Skoolhoof), Marlo Scholtz (o.k), me. Janse van Rensburg (Afrigter) & Devlon April. Middel: Ashwin Sambo, Wiehan van As, Arlo Viljoen, Cole Basson, Tristan Strydom & Timothy Joseph. Agter: Dawid van der Bank, Noah Hayward, Connor Oosthuizen, Roehan Wepener, Esteban D’Emiljo & Shelton Human. Voor: me. Gerber (Afrigter), Suné Basson (k), mnr. Smith (Skoolhoof), Angenique Abrahams (o.k), me. Venter (Afrigter). Agter: Michaela Crous, Khiara Hans, Elri Wait, Rochell Wilken & Shanice Jansen. Voor: Monique Gemürr, mnr. Smith (Skoolhoof), Sarise Oosthuizen (k), Loumé Stegmann (o.k), me. Riekert (Afrigter) en Leanmari Stegmann. Agter: Vanay Francis, Wena Pienaar, Thalia Oosthuizen, Mialize Wessels, Monique Brink, Megan van Tonder, Lisa Louw & Irmari Oosthuizen. Hokkieseuns Hokkiedogters Voor: Ajay Francies, Muller Geldenhuys, Johan Steyn (meneer), Stian Pfaff (k), Jack Hume. Middel: Gian Silva, Jean Durand, Ian Rautenbach, Gideon Wentzel, Lance April, Adriaan Coetzer. Agter: Ulrich van Dyk, Pieter Ernest van Noordwyk, Thomlin Saayman, Ludwig Odendaal, Julian Hume, Alexander Loftie-Eaton, Ezra Petersen, Adriano Hendriks. Voor: Luhann Janse van Rensburg, JD Janse van Rensburg, Gail-Ann du Plessis (juffrou), Aryn Gschwend (meneer), Carl Middleton, Janco Viljoen. Agter: Pieter du Plessis, Marnus de Jager, Ben Kotzé, Rudolph Steyn, Daniel Behrens, George Cronje, Lian de Jager, Sovan Oelofse, Pierre Marais, Wium Oosthuizen. Voor: Ilané Snyman (k), Bea van der Linde (juffrou), Carla Botha Agter: Lumari van Niekerk, Katryn Geldenhuys, Michelle de Kock, Elizma van Noordwyk, Ghite Silva, Annabel Visser. Voor: Paygon Made, Tanya Britz (juffrou), Lumari van Niekerk (k), Katryn Geldenhuys, Charné Snyman (juffrou), Zoey Michaels. Agter: Liandri Lötter, Kendall Alberts, Ilané Snyman, Anna Schultz, Annabel Visser, Jessica Botha. Eerstespan Netbal HokkiedogtersOakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap
Marco Conradie Oakdale se Jong Bokkie
Marco Conradie, beter bekend as “Tjoeps” is voorwaar Oakdale se Bok-trots. Dié graad 12 leerder afkomstig vanaf Piketberg is onlangs met sy nommer 3 op die rug opgeteken in die SA o.18 Skole A-span vir 2022. Marco het in 2 toetse onderskeidelik teen Engeland en Frankryk vir die span uitgedraf.
Oakdale drie spelers in o.17 SWD 7’s span
Abrie van As is Oakdale se jong wetenskaplike
Abrie van As, ‘n graad 9-leerder, het met sy projek, Akkerchar – ‘n alternatiewe bron vir Biochar, by die Eskom EXPO vir Jong Wetenskaplikes se Eden Karoo streeksbyeenkoms op 29/30 Julie 2022, goud gewen. Hy was ook die junior kategoriewenner. Abrie het vir sy projek akkers gebruik om aktiewe koolstof te maak (akkerchar). Hy het daarna die effek van die akkerchar op die waterdreineringsvermoë van verskillende sand- en grondmengsels ondersoek. Met hierdie projek het hy dan ook gekwalifiseer om verder in Desember in Pretoria te gaan deelneem. Beslis ‘n taak om op trots te wees. Welgedaan Abrie!
Die 560 kg-toutrekspan van die Hoër Landbouskool Oakdale is as die Protea-span aangewys om SuidAfrika by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Holten, Nederland te verteenwoordig. Die groep bestaan vanjaar uit 12 lede. Die span het Sondag, 11 September vanaf Kaapstad Internasionale lughawe na Nederland vertrek. Sedert die SA Kampioenskappe waartydens die Oakdalespan as die SA-span gekroon is, het die Oakdalers onder die afrigtingsoog van mnr. Piet Lourens ure en Sebastian Lötter, Tiaan Kok, Thys Lourens, D’Niel de Wet en Sebastian Strydom. Drie spelers van die Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die o.17 SWD 7’s span. Therlow Prins (Riversdal), Kurt Coetzee (Mosselbaai) asook Hanno Louw (Mosselbaai) gaan vanaf 29 September tot 2 Oktober aan die Nasionale 7’s Toernooi te Hoërskool Monument deelneem. Oakdale is trots op hierdie blits Bulle. Enrico Giani (o.k), Floris Marais, André Hattingh, Jay-Cee Botes, Conrad Strydom, Marco Nel, Kyle Wienand, MJ de Lange (k), Vandré du Toit, HJ Nell, Lelethu Joba, Reinhardt Nel (o.k), Qhamani James, Zandré Hattingh en Ethan Harris. Alexander Bester, Andries Steyn, Bertus Kruger, Dale Jansen, Darcy Birkhotz, Divan de Villiers (o.k), Edrei Gerber, Ewan Schoeman, Fj Bezuidenhout, Janco Coetzer, Jesse Lewis, Johandré Hoorn (k), Kago Mahapanele, Math Domingo, Stefan Roelfse en TJ Vorster. Anika Otto (k), Carla Cilliers, Chanel Snow, Ivy Davies, Izette Harteveld (o.k), Jenna Nel, Johané de Jager, Jolie Botha, Lara Jv Rensburg, Leané Landman, Mikayla Venter, Mila Wagenaar, Stefani Muller en Vanya Coetzee. Xanthé Steyn, Caitlin Kretzmann, Liya Swanepoel, Shani Pick (k), Inga Matshoba, Antorien Alberts, Lara Lubbe, Mariné Botha, Kayla Esselen en Megan Minnies. Eerstespan Rugby Eerstespan Seunshokkie Eerstespan Dogtershokkie Eerstespan NetbalFacts and figures of
Now that Aaron Finch’s side will play the T20 World Cup 2022, they are provided with a golden opportunity to become the first team in the history of the tournament to successfully defend their T20 World Cup crown. Australia are a beast in their home conditions and will eye a place in the history books.
ROUND
CURRO MOSSEL BAY
Curro Mosselbaai word 10 jaar oud!
Curro Mosselbaai word 10 Jaar oud. Ons het Donderdag afgeskop met ‘n roosplant seremonie waartydens elke klas ‘n Curro-roos geplant het. Elke leerder kon dan iets spesiaal in ‘n “time capsule” plaas wat ons geplant het om oor 10 jaar weer oop te maak.
Vrydag se verrigtinge was ons bevoorreg om Uitvoerende burgermeester, Alderman Dirk Kotze by ons te he vir die saalbyeenkoms. Daarna is al die leerders, personeel en ouers na die nuutgeboude Astro Turf vir offisiele opening deur Mr. Shuan McMurty (Curro Holdings) en Mnr. Brian O’Neil (Uitvoerende Hoof). Curro Mosselbaai het ‘n Opedag op Donderdag 15 September om 15:00 en nooi almal uit om by ons te kom inloer en te kom sien wat ons kan.
SWD Rugbyspanne
Landloop Gimnastiek
Eisteddfod
Waldo Theunissen, Katryn Louw, Leonie van der Bank, Jana Kruger, Dylan van der Heever, Christopher van Wyk, Grethe van Zyl, Stephan Lombard, Cruden Briesies, Wian Boshoff, Francois Lourens. Ry 2: Minka Swanepoel, Liam Koekemoer, Jaleel Lewis, Aminé Cillie, Zihane Piek, Adrienne Raschke, Zara le Roux, Ky-Ishaan Solomon, Reece Petersen, Lukas Ströh, Nihan Erasmus, Ayden Joubert. Ry 3: Mauritz Maré, Liané Meyer, Lente van der Merwe, Isabella van der Berg, Mia Brönn, Miané Schutte, Rainer Suhr, Tristan Nel, Noah de Roubaix, Gerscha Smith. Frikkie Pretorius, Riané Grieb, Bianca Nel, Markus van Schoor, CJ Venter, Ané Venter, Pieter-Daniel van der Merwe, Jana Honiball, Morné Venter en Janco du Plessis. Uitvoerende burgermeester Alderman Dirk Kotze Rene Olivier (Head of Preschool), Ethan-John Carstens (Head Boy),Etienne Smit (Head of High school), Executive Mayor Alderman Dirk Kotze, Brian O’Neil (Executive Head), Lara Muller (Head Girl), Sean Kristal (Head of Primary). Mr Brian O’Neil and Mr Shuan McMurtry and Blaze. Michael Henning, Mr Prins, Mian Hurter, Kayla Pistorius, Irne O’Neil, Laura Violante. Absent: Lame Roux Hokkie JC le Clus Kemilke van Zyl Danicac Brönn & Keaun Petersen Judah Mienie & Chané van der Westhuizen Wikus Smit (A-span), Zack Westraadt (B-span), Kanu Potgieter (C-span), Ethan Kuyper (C-span). Ons is trots op JC le Clus wat in die Eden-Landloopspan opgeneem is en later die jaar aan die SA-Cross Country Kampioenskappe, te Rustenburg gaan deelneem. Die volgende vier seuns van Laerskool Park is in hulle onderskeie o.12 SWD-rugbyspanne opgeneem wat later die jaar aan die Interprovinsiale Rugbytoernooi te Riversdal gaan deelneem. Parkies se graad 3-spreekkoor kraai koning tydens die Eisteddfod. Ons spreekkoor behaal ‘n 92% tydens die geleentheid. Kemilke van Zyl van Laerskool Park het die aan die Wes-Kaapse proewe vir Gimnastiek in Saldanha gaan deelneem. Sy is opgeneem in die Wes-Kaapspan en gaan later die jaar aan die SA’s in Pretoria deelneem. Baie geluk aan ons twee Parkies gimnaste wat so goed gevaar het met hul gimnastiek. Chané van der Westhuizen en Judah Mienie. Chané was gekies om die Eden-span te verteenwoordig by Eversdal in Brackenfell op die 19de en 20ste Augustus en word opgeneem in die Wes-Kaapspan. Danica Brönn en Keaun Petersen van Laerskool Park is opgeneem in die Eden-hokkie o.13-span. Voor: Adriaan Boshoff, Nicky Hagendoorn, Jaydee Bester (Afrigter), Emile Jumad, Dandré Redelinghuys, Dawie Dyason (Afrigter), John-Henry Dednam, Gideon van Zyl. Middel: Malherbe Jonker, Nico Pace, Turbulunce Claassen, Pieter-Ben van Rhyn, Jon-William Starke, Xavien Herselman, Janco Botha, Ewaldt van Vuuren, Neavan Visagie. Agter: Liyabona Tutu, Nuan Scheepers, Nihan Potgieter, JD van Wyk, Jayden Fourie, Markus Prinsloo, Johandré Posthumus, Francois Schoeman, Bekker Bruwer, Loïn Venter. Voor: Reghard Billing, Ewaldt van Vuuren, Xavien Herselman, Jaydee Bester (Afrigter), Wian Gildenhuys, Malherbe Jonker, Tunero Snyman. Agter: Eduan Lubbe, Joshua Bienedell, Hugo le Roux, Matthew Steyn, JD van Wyk, Loïn Venter. Voor: Elizka le Grange, Miike Scholtz, Annabella Wolfaardt, Lee-Anne Pretorius, Landi Kirstein, Lana Davies. Agter: Henriette Snyman (Afrigter), Nikayla Bezuidenhoudt, Lirika Botha, Anoux Karsten, Marisca Malherbe-Jonker (Afrigter). Voor: Annemie Steyn, Mieke Botha, Lee-Anne Pretorius, Andrea Kommer (Afrigter), Tayla Houston-McMillan, Miike Scholtz, Mieke Aucamp. Agter: Abigail Swart, Nikayla Bezuidenhoudt, Melise Moolman, Landi Kirstein, Anoux Karsten, Lana Davies, Karlien Kruger. Eerstespan Netbal Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan HokkiedogtersEerstespan Hokkiedogters
Jaco Kotze, Lunen Coetzer, Migael Fick, Adriaan Cronje, Luzuko Tlali, JP Immelman, Cobus Immelman, Kirwan November, Riley Smithers, Jac Du Plessis, Lafras Hechter, Kaydon Howells en Daniel Hunter. Emma Raubenheimer, Ané Vreken, Chanté Stapelberg, Lenka Viljoen, Elné Paulsen, Milan de Villiers, Miné Pretorius, Crisna Strydom, Lila Koen, Izania van Sandwyk, Leah van Shaeffer en Kyla Nel. Izania van Sandwyk, Ané Vreken, Ignechia Deyce, Jody Treurnicht, Asiphe Lingani, Mené Swanepoel, Kayla van Rooyen en Miché Stuurman. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers van Hoërskool Outeniqua se 2022/23 termyn. Baie sterkte vir die taak wat voorlê, ons het absolute vertroue in julle as leiers. Mag die volgende jaar vir julle baie geseënd wees! Baie geluk ook aan die nuwe VRL met al die verantwoordelikheid wat van nou af op julle skouers sal wees, ons staan bankvas agter julle. Baie geluk aan die nuutverkose koshuisprefekte vir Beyers Tehuis en Oompie Meyer Koshuis! Ons wens julle sterkte toe vir die jaar wat voorlê en is weet dat elkeen van julle met integriteit sal lei! Carla Krüger (Onderhoofdogter), Ashwen Damons (Hoofseun), Louisa Campher (Hoofdogter) en Landré Botes (Onderhoofseun). OMK Voor: Chloë Robinson, Me. M Eygelaar(Koshuismoeder) en Riandi Botha. Middel: Anja Goosen, Kyra Laubscher, Surike Botha en Sanmari Potgieter. Agter: Megan Terblanche, Lindsey Peens, Lize Jv Rensburg en Nicola Verryne. BTH Voor: Jeffwin Wesso, Nathan Smith, Tiaan Pienaar, Jude Frans en Ashwen Damons. Agter: Ruan Swart, Dewald Gerber, Micheal Cronje, Ruan Coetzee, Landre Botes en Mnr J Els (Koshuisvader). Voor: Louisa Campher (Hoofdogter), Daniël du Plessis, Quintus Lutsch, Thomas Smook, Tristan Kitching, Reshaan Damans en Andrew Stopforth. 2de ry: Ashwen Damons (Hoofseun), Misha Kruger, Alexia Conradie, Maya Smit, Mieke van der Bergh, Kiara du Toit, Tiané Goosen, Landré Botes (Onderhoofseun), Carla Krüger (Onderhoofdogter) en Nicolas Duvenage. 3de ry: Ludwig Lötter, Noah Thorne, Tiaan Pienaar, Kristen Steyn, Kayla van der Heyde, Jude Frans, Ian de Jager en Emma Lutsch. Agter: Drikus de Jager, Migal Groenewald, Ruben Rossouw, Zian du Plessis, Ruan Coetzee, Tim van Staden en Megan Terblanche. Inlas: Dewald GerberFirst Team Rugby
First Team Boys Hockey
This season has been a very challenging one. After Covid we were worried that players would have lost their pre-Covid excellence. But surprisingly, they were so hungry to return to the game that they worked extremely hard to get back to pre-Covid levels. The 1st team went on an end-of-year tour to Swellendam, Bonnivale and Robertson. It was the first time that our netball teams went on a tour. We learned a lot and the experience made us stronger. We are sad to lose four matric players as they reach the end of their schooling. They were absolutely star players and will truly be missed. We look forward to next year’s tour, and another wonderful season of netball.
First Team Netbal First Team Girls Hockey
RCL 2023
As our 2022 RCL year comes to a close we would like to thank everyone who made it the successful year that it was. The RCL was able to make some lasting change this year, led by Ludolph Pedro and Wezlyn April. Now, we enter a new season, with a brand new RCL, for 2023. Well done to everyone who applied and especially those who were elected. We look forward to seeing what they will accomplish to make York High a better place for all in 2023. Our future is bright.
The 2023 VRL:
• Abdifatah Abdu.
• Chuma Ndamane.
• Olona Stratu.
• Emma Nel.
• Jordan Meyer.
• Himmath Maharaj.
• Stuart James.
• Onako Ponya.
• Mandi Kunana.
• Allen Grootboom.
• Tré Juries.
• Abigail Kok.
• Lutho Pinzi.
• Donique van Rensburg.
• Brent Schmidt.
• Alexia Liu.
Stanley, Crescent, Den Braven, Tangit, & Academy Brush. Front: Nathan Swarts, Fa’eez Botha, Dylan Carelse, Sphé Nzama, Christiano Heynes, Jayden Manuel, Shaun Nicholas, Aiden Arries. Middle: Alikho Maboza, Cade Harris, Tumelo Dinokoane, Wezlyn April (C), Granton Strydom, Ethan Bell, Alex Spies. Back: Ashton Gosling (coach), Marco Fereira , Butsha Gora, Mlibo, Tyler Charters, Azola Mbaxa, Tristan Lawrence, Joshua Weideman, Dewald Visagie Front: Andrew Cato, Keane Grieve, Nel Visagie, Mr J Slater (Coach), Sean Slater (C), Rowan Basset, AB Essa.Back: Keaton Kaiser, Gabriel Brocker-Corns, Tshepo Kolonzi, Phillip Rothman, Reegan Bakker, Connor Spark, Ethan Raubenheimer, Raiven Levendal. Mrs Petra Meyer (Umpire), Rencia de Jager, Liyema Chiloane, Sakhise Kumalo, Zethu Shoto, Oyena Ngcozela, Imichle Mlumbi (Captain), Tema Ntloko, Phethoto Sefatsa, Mrs Santie Barnard (Coach). Front: Alakhe Arosi, Aqeelah Essa, Mrs May (Mananger), Mr Meyer (Coach), Alaina Jonker, Megan Prinsloo. Back: Isabella Erasmus (C), Naledi Manyube, Bea Breytenbach, Juane Fortuin, Jordan Meyer, Sakeenah Essa, Isabella Köhne, Jade van der Venter, Tayla Schroeter, Jade Mac Millan. Absent: Emma Blank. The rugby first team had a good season recovering from no play during Covid. We would like to congratulate Shaun Nicholas for being selected to the u.18 SWD Academy week team. The boys first team and the girls first team both had a very successful season. They played in the Men’s and Women’s league finals on the 10th of September. The boys first team finished first in the men’s league and the girls first team finished second in the women’s league. We are very proud of these boys and girls. We would also like to thank our Grade 12 players for their contribution to the success of the season and we wish them all the best for next year.Katryn van Reenen, Shadé Canary, Anje Tredoux, Charlene Jooste (Afrigter), Deruschka Grobbelaar, Kaylen Coertzen, Diani van Niekerk, Zoe Dixon.
Hockey
Hendré van Heerden, Len Lindell, Liam de Waal, Hanko Scholtz, Kihandré Liebenberg, Arnu Visser, Christiano Veldkornet, Marno Meyer, Olivier Heyns, Neil Hatting, Berno Burger, Dehan Meyer, Daniël Swart, Janko Nell. Afwesig: Ewan Strauss
Kaylen Coertzen, Diani van Niekerk, Mila Bergh, Jani Bergh (Afrigter), Caitlyn Cawood, Deruschka Grobbelaar, Lara Rörich, Lylah Anker, Kayla Rabe, Anje Tredoux, Danika de Klerk, Mieke Burger, Emily King, Miekie van der Walt.
Voor: Ruben Ludik, Marco Lesch, Eon Haasbroek, Ross Els, Logan Price, Daniël du Preez, Luhan van Niekerk, Jeandré Barnard, Marno Meyer. Agter: Ean Eygelaar (Afrigter), Ruben Snyman, Lincoln Zietsman, AJ Botha, Christie Tolken, Kihandré Liebenberg, Jordan Larsen, LJ Swanepoel, Wian Stroebel, Arno Kleinhans, Jan-Willem van der Westhuizen, Anton de Reuck (Afrigter). Eerstespan Eerstespan Netbal Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Samantha Hyde, Nico Vrey and Megan Hyde. Joshua Osner and Daniel le Roux. Front: Leighmann Strydom and Ewaldt Blaauw. Back: Gabriël vd Westhuizen, Liam Roach, Dylan Penlington, Kyle Smith, AJ Janse v Rensburg, Ruan Lamprecht and Theunis Botha. Netball First Team and Rugby First Team braved the cold and wet weather at the Paul Sauer Rugby and Netball Festival in Kareedouw. Glenwood House School College athletes at the annual ASWD Cross Country Championships held in Riversdal. Samantha Hyde secured a silver medal and Nico Vrey and Megan Hyde received bronze medals in their respective age groups. Congratulations to Joshua Osner and Daniel le Roux who participated in the Redstone Hills MTB Challenge. Joshua, Grade 12, won the 44km race and Daniel, Grade 8, won the 18km race. Glenwood House School Hockey 1st Team played against Union High in Graaff-Reinet. Good hockey and even better sportsmanship all round! Congratulations to the following players who received their 1st XI baggy:Voor:
Caylib September, Mnr Stix Theunissen (afrigter), Andreas Gouws, Mnr Waldo Cloete, Gerrit Janse van Rensburg, Mnr Chris Opperman, Zerwich Westraad.
Middel:
Néhan Botha, Phillip van der Merwe, Dylan Hufke, Pieter Barnard, Logan Jacobs, Janu Wentzel, Franco Pienaar, Ruben Pienaar, Fagon Hendricks.
Agter:
Lian Verwey, Callie Wannenburg, Hendré Botes, Luan Mortlock, Tylor-John de Villiers, Claude Richardson, Charlie Terblanche, Zuriel Buys, DJ October.
Voor: Juf. Sulindi du Plessis, Anton van Wyk, Franco Meyer, Jovandré Pieterse, Malan Engelbrecht, Burger Theunissen, Morné Victor.
Agter: Charlie Terblanche, Deshawn Maasdorp, Kean Dalton, Luan Mortlock, Pieter Barnard, Dian Potgieter, Callie Wannenburg.
Voor: Riëtte Raath, Christi Oertel, Amanda Joubert, Simoné Serfontein, Nina Cloete.
Agter: Juf. Chitani Swart (afrigter), Andrea van der Linde, Logan Terblanche, Dunay Jonck, Jana-Mari Augustyn, Anke van Rensburg, Ilze Stegmann, Beate Fullard, Juf. Danelle du Toit.
Voor: Logan Terblanche, Pippa Coetzee. Agter: Kara Janse van Rensburg, Dunay Jonck, Runé Booysen, Ilze Stegmann, Simoné Serfontein, Clarice Colin. Voor: Mnr. A Schultz, Reuben Homann, JW Moolman. Middel: Drian Harteveld, Roux Delport, Malan Nortier, Christiaan Stover, Tiaan Jv Rensburg, Ruhann Goets, Marius Griebenow. Agter: Bernard Smit, PJ le Roux, Albert Olivier-Claassen, Schalk Jv Rensburg, Wian Kriek. Voor: Mev. W du Plessis, mnr. S Potgieter, Jeanie du Plessis, Franke du Plooy, Mev. C Stemmet, Me. C de Jager. Agter: Xinzeta Pietersen, Christelle Visagie, Mia van der Westhuysen, Mia Smuts, Arné Jv Rensburg, Miné Verdoes, Rouxlévan der Westhuizen, Marné Siebrits. Voor: Nadia Smith, Aldrie Smith, Mnr. S Potgieter, Mev. A Knoetze, Tanya Smit, Jannike van Rensburg. Agter: Nelmari Lamprecht, Mariza Griessel, Anél Ellis, Rolandé Eyssen, Karla Smit, Liebe Viljoen, Carli Stemmet, Mia Muller, Ciska Nortier.Hoofleiers
Logan Jantjies is opgeneem in die SWD o.17 Sewes span wat
die Oktober vakansie by Hoërskool Momument in Krugersdorp aan die Nasionale SARU Sewes toernooi gaan deelneem.
Hoërskool Oudtshoorn is die enigste skool in Oudtshoorn met verteenwoordiging in hierdie span. Struisies is baie trots op Logan Jantjies.
Troy played his 50th game at his last Interschools match against Overberg High School. The road has had its ups and downs for our #7. Through hard work and dedication he reached his goal. To reach 50 games is a fantastic achievement.
HOCKEY 52ste in SASamlin Stuurman Mikayla van Deventer Madri Botha, Jordan Browers, Shane Draai, Magnus Engelbrecht, Ninke Griffioen, Owethu Hansa, Jeandré Jaftha, Matthew Jonathan, Thembi Kroma, Lenè Laubscher, Cha-Rey Radebe, Hlonela Pikashe, Joané van der Westhuizen, Lerato Vena en Lilitha Yekani. Graad 8: Chanelle Buys, Claire Sylvester en Reuben Petersen. Graad 9: Abongile May, Edward Dalton en Merlinique van Wyk. Graad 10: Elizna Swart, Suzaan Marais en Marsha Wagenaar. Graad 11: Cha-Rey Radebe, Hlonela Pikashe en Magnus Engelbrecht.