AWSUM Volkies VS Gimmies - 2022

Page 1

FRESH EGGS NOURISH THE MIND `n Spesiale AWSUM Clash uitgawe vir die Classic Clash tussen Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium.

28 Mei 2022

Classic Clash

The biggest school news platform in S.A. Die grootste skole nuus platform in S.A AW SU M

NEWS


VORIGE UITSLAE

POTCH VOLKIES VS POTCH GIM JAAR

Potchefstroom Gimnasium

Höer Volkskool Potchefstroom

2000

18

7

2001

12

7

2002

26

17

2003

10

24

2004

29

7

2005

5

10

2006

0

20

2007

15

14

2008

18

26

2009

19

19

2010

3

30

2011

17

38

2012

26

18

2013

29

13

2014

20

17

2015

33

3

2016

17

18

2017

32

18

2018 2019

10 33

50 21

2020 2021

GEEN WEDSTRYD GEEN WEDSTRYD

GEEN WEDSTRYD GEEN WEDSTRYD


RUGBYKAPTEIN ONDERHOUDE

“Passionate about our clients and the law” OFFICES: POTCHEFSTROOM, SCHWEIZER-RENKE & KIMBERLEY Tel: (018) 011 0535 | Sel: 082 924 6687 japie@japievanzylprok.co.za

D I E E E R S T E S PA N R U G B Y K A P T E I N E G E S E L S …

N i h a n n UBGoBYtkha pat e in

e e r s t e s pa n R

troom fs e h c t o P l o o k s Volk Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Vir my was dit `n hoogtepunt om as Volkie se kaptein op die veld te draf. Elke game is ‘n hoogtepunt om as span saam te speel. Hoe motiveer jy jou span? Ons span is baie gemotiveerd. Ek motiveer die span deur positiewe spel en om as voorbeeld te lei. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Hendrik Scholtz. Ons is op, en van die veld af, ‘n gedugte span.

Hoe is die samestelling van die span vir Saterdag? Enige beserings? Ons is `n klomp gemiddelde spelers wat mekaar se sterk -en swakpunte ken, sodat ons mekaar kan aanvul om as `n span bo gemideld te wees. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Wen natuurlik, maar om elke game tot ons volle potensiaal te speel en dit te geniet. Dit sal my trots maak as ons, ons doelwitte bereik. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan by die PUK studeer en hoop om vir hulle ook rugby te speel.

n e l e s n O n a v n i t r a M n R U G B Y k a p t e in e e r s t e s pa

imnasium

G Potchefstroom Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan was om vir die eerste keer my eerstespantrui aan te trek en daarmee uit te draf. Ons span se hoogtepunt vir die seisoen tot dusver was die twee toere waarop ons was. Die toere het ons gehelp om mekaar beter te leer ken en hegte bande te vorm. Hoe motiveer jy jou span? My manier van motiveer is deur te praat en om spelers te komplimenteer wanneer hulle iets goed doen. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Ons het ‘n Captains Council wat bestaan uit ses ouens. Ons werk is om seker te maak dinge word reg gedoen en dat die spelers tevrede is. Ons hanteer ook die kommunikasie tussen die spelers en die afrigters.

Hoe is die samestelling van die span vir die Gimmie-Volkie Classic Clash? Enige beserings? Ons span bestaan uit graad 11- en 12-spelers. Ons het ‘n paar beserings, maar ons plaasvervangers in hierdie posisies is opgewasse en goed voorberei. Wat wil jul as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Die eerste doelwit sal wees om dit wat ons oefen op die veld toe te pas en dan natuurlik om Gimmie-Volkie te wen. Van daar af sal ons mik om net ons bes te doen so ver ons kan. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil baie graag volgende jaar gaan boer.


RUGBY

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM EERSTE XV

Mighael de Beer Eerstespan Rugbyafrigter: Volkskool Potchefstroom Nihaan Botha (K)

Marinus du Toit

Tiaan Gous

Christo Rose

JD du Plissis

Juvan Prinsloo

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die ouers kan uitsien na 70 minute se mooi en harde rugby. Die seuns werk hard en is goed afgerig. Dit is `n groep met karakter. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons span as geheel, speel `n mooi “brand” rugby. Ons kan voor en agter aanval en ons is baie trots op ons verdediging. Die groep is besonders, omdat hulle as `n eenheid saam speel en nie op individue staatmaak nie.

Dean Snyders

Piet Moos

Danny Jordaan

Wilbur Kock

André Zeelie

Ronaldo de Lima

Schalk Burger

Brendon Steenkamp

Theart Joubert

Marco Oosthuizen

Johan Malherbe

Johan Mosterd

Neil Estherhuizen

Johan van Tonder

Derick Beukes

Dewald de Jager

Wiaan Alberts

Hendrik Scholtz (O/K)

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die grootste uitdaging as `n skole-afrigter is om met die seuns te werk wat jy het. Almal se ambisie verskil en almal wil nie noodwendig professioneel rugby speel nie. Die feit dat kinders meer as een sport doen, maak ook dat mens hulle baie mooi moet bestuur. Skool as geheel eis ook baie van jou as afrigter en maak dat jou aandag baie keer verdeel is. Binne dit alles moet jy `n manier kry om die beste uit jou seuns en mede-afrigters uit te bring. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek glo skole rugby word beter, omrede daar baie druk op afrigters is om te presteer. Baie skole maak gebruik van buite-afrigters wat goed gekwalifiseer is om af te rig. Dit verbeter die kwaliteit van afrigting en spanne word beter.


RUGBY

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM EERSTE XV

Garann Kriek Eerstespan Rugbyafrigter: Potchefstroom Gimnasium Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Gimmies sal nooit ophou baklei om die wedstryd te speel tot die eindfluitjie blaas nie. Hulle kan ook weet dat ons ‘n baie hegte span sal wees wat mekaar as familie sien. Ons het dan ook ‘n groep manne wat net aanhou en aanhou en aanhou. Al is hulle hóé moeg, hou hulle aan om vir mekaar te speel. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons spelers se vermoë om te leer en elke week beter te speel. Hulle is ‘n klomp manne wat, week in en uit, bo hulle vermoë wil speel. Wat is die moeilikste aspek van ‘n skoleafrigter se taak? Ek dink dit hang seker af van by watter skool die afrigter is, die seuns wat speel en ook hoe die afrigter dinge sien. Vir my is die uitdaging hierdie jaar om te onthou dat my werk gaan oor die seuns en nie oor my, die administrasie, die onderwysers, ens nie. Rugby moet my voertuig bly om die seuns te help manne word. As dit swaar gaan, moet ons die seuns leer dat dit nie die einde is nie, dat ons moet vasbyt, want ons kry volgende week nog ‘n kans. Hierdie beginsel moet hulle ook in die lewe toepas. Wanneer dit beter gaan, dink ‘n mens vinnig dat moeilike tye nou verby is en dat die werk ook nou minder kan raak, maar soos in die lewe, werk dit ook nie so by rugby nie. Skolerugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek dink dit is veronderstel om sterker te word soos wat tegnologie, kennis en wetenskap ook sterker word en deel word van rugby. Skole se rugbybegrotings word ook groter. Afrigters wat Superrugbyspanne afrig, word genader om te help en party skole betrek daardie afrigters direk. Skole gebruik voormalige Springbokke en professionele spelers om rugby te help verbeter.

1

Senior vd Westhuizen Loskopstut

8

Martin van Onselen Agsteman (K)

12

Richter van der Merwe Binnesenter

2

Etienne Erasmus Haker

8

Juwan Retief Agsteman

13

Jacus Rousseau Buitesenter

3

Zuvan Slabbert Vaskopstut

9

Daniël Fourie Skrumskakel

14

Anton Stadler Regtervleuel

4

Ruan Barnard Slot

10

Kea Nduweni Losskakel (O/K)

15

Benjamin Viljoen Heelagter

5

Bernard Kock Slot

10

GJ Hayward Losskakel

15

Enrique Classen Heelagter

6

Dewald Lubbe Linkerflank

11

Jason Greyvenstein Linkervleuel

15

Daniel Vorster Heelagter

17

16

Franco van Dyk Reserwe

17

Altus van Zyl Reserwe

17

Tshiamo Pheto Reserwe

19

Daneil Potgieter Reserwe

20

Adriaan van Wyk Reserwe

21

Shyhiem van Staden Reserwe

24

Kyle Williams Reserwe


RUGBY B-SPANNE

Tweede rugbyspan – Volkies

Voor: Marco Oosthuizen, Wessel Brooks. 2de Ry: Wiaan Alberts, Jauvan Prinslo, Samuel Hamman (Afrigter), De Wet Terblanch (Afrigter), JD Deplissis, Hendre Smit. 3de Ry: Haratio Carsons, Johan Deal, Jahan Marlherde, Ewald Viljoen, Raun Gagiano, Junior Smit. Agter: Reagan April, Eduardt Smuts, Carlo Uckerman, Francious Crafort, De Villiers Visser, Charles Rochart, Ian Johnson.

Tweede rugbyspan – Gimmies

Voor: Ruben le Roux, Lukas Botes, Daneil Potgieter, Franco van Dyk, Daniel Vorster, Nandin Gernandt en Aldin Agenbach. Agter: Shyhiem van Staden, Peter Hendriks, Estienne Terreblanche, Brendan Klopper, Altus van Zyl, Adriaan van Wyk, Wolfie Hamm, Dieter Buhr en Ivan Zastron.

Baie geluk aan Volkies met julle 100ste bestaansjaar! #eeufees AW S U M

N EW S

The biggest school news platform in S.A. Die grootste skole nuus platform in S.A


RUGBY A-SPANNE

Volkies - o.16A Rugby

Voor: CJ Potgieter, Markus Lloyed, Jorné Arnold, Johandré Maree, Danie gey von Pittius, Jaco van der Merwe, Danny Strydom. Middel: Ethan Leggat, Diaan van der Merwe, Dr. Pieter van der Berg (Afrigter), Konrad Pretorius, Mnr. Bobby Mcleod (afrigter), Christoff Nel, Altus de Jager. Agter: Regardt Le Grange, Rea Legoala, Caden Kruger, Unathi Cele, Berno Brits, Nelius Willemse, Antonie Botes.

Volkies - o.15A Rugby

Voor: Lesedi Kumalu, Mnr Stefan van Vuuren Jean Venter (K). Middel: Limiel Uys, Dercio Mophedi, Zander Kok, Phenyo Mosenogi, Vanko Latesky, Keanu Maponyane, Markus Even. Agter: Thoriso Yumba, Pj du Toit, Louis Fourie, Henre Nel, James Swart, Ryan De beer, Hennie Pretorious.

Volkies - o.14A Rugby

Voor: Marthin Koch, Pierre Janse v Vuuren, Johannes Lombard, Anro Nel, Robert Loubser, Carlo vd Merwe, AJ Welgemoed (afwesig Theunis Nel). Middel: Janco Smit, Andrew Sinclair, River Samuel, Wian Victor, Calla van Eck, Rico le Roux, Nico Swannepoel. Agter: Juan Fourie, Micheal Rochat, Jannie de Wet, Werner Maritz, Janco Oosthuizen, Jonothan Hoffman.

Gimmies - o.16A Rugby

Voor: Dénard Groenewald, Ruhan Joubert, Jaap van der Westhuizen, Justin Oosthuizen, Johan Mostert, Jean Groenewald en André Grobbelaar. Middel: David Ndala, Jandré Bullock, Jaco Nel, Dian Smith, Bart du Plooy, Tiardt Vorster, Toks Becker, Morné van Aswegen en Johan Malan. Agter: Wian Botha, PC Schutte, Cobus van Rooyen, Lourens Jacobs, Tobias van Dyk, Wian Coetzer, Jhanco de Beer, Delarey Joubert, Brendon Uys, Eric Dreyer en Ruben Pretoruis.

Gimmies - o.15A Rugby

Voor: Carlo Fourie, Rea Mutsi, Jacques van Straaten, Kobus Grobbelaar, Matthew Redelinghuys, Waldo Redelinghuys, Hanlu Roos, Johnathan Immelman en Rico Labuschagne. Agter: Lebo Mutsi, Emihle Gcwabe, Duyn Lombard, Reuel Potgieter, Juandré Barends, Juandré Wasserman, AP Müller, Dirk Stear, Bophelo Sebote, Francios Visagie, Oarabile Tselane, Jandre Oosthuizen en MJ Viljoen.

Gimmies - o.14A Rugby

Voor: Wium du Preez, Zandré da Silva, Jordan Olivier, Erik Hendriks en Hardu Wolmarans. Middel: Ewan Willemse, Ben Burger, Joshua Pretorius, De Wet Grobler, Rynel Rautenbach, Bennet Keet, Pienaar Heenop, Roelof Laufs en Jaydin Pelser. Agter: Brendon Kellerman, Francois Jansen van Vuuren, Reinard Stafford, Franco Pretorius, Joubert Niemann, Righardt Joubert, Jahnru Janse van Rensburg, Louis van der Westhuizen, Nicolas Dreyer, Paul Greyling en Zak Swanepoel.


NETBAL

VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

EERSTE NETBALSPAN

Irene Seymore Eerstespan Netbalafrigter: Volkskool Potchefstroom Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Aanskoulike netbal.

1

Mecaylin Kleyn (k)

2

Helouise Freeke

3

Inke Nel

4

Charmone du Pisani

5

Loulene Ferreira

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Fiksheid en samespel! Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste aspek is om spelers met verskillende persoonlikhede, saam `n eenheid te laat word.

6

Olivia Vermeulen

7

Abigial van Niekerk

8

Abigail Wentzel

Ons gesels met...

M e c ay l i n K l e y n

a e e r s t e s pa n n e t b a l k

p t e in

9

Yulanda Senekal

10

Anthone Pitout

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons het ons liga wedstryd teen KHS vir die eerste keer in 5 jaar gewen. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer hulle deur altyd goeie opmerkings op die baan te skree en hulle positief voor ‘n wedstryd te maak. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkapteine is Yulanda Senekal en Anthoné Pitout en hulle is altyd bereid om my te help, sonder twyfel. Hoe is die samestelling van die span vir die interskole? Enige beserings? Ons het `n paar beserings opgedoen die jaar sover, maar almal herstel en begin nou weer oefen.

Volkskool Potchefstroom

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil baie graag die jaar SA’s toe gaan en ek sal baie trots wees as ons vir Gimmies kan wen op die Classic Clash. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil baie graag fisioterapie gaan studeer volgende jaar.

Volkies - o.17A Netbal

Voor: Carina Uys (afrigter), Luanke van As, Magdaleen Crafford, Jessica Boardman, Danny van Wyk, Chizelle Pansegrauw, Myra du Plooy (afrigter). Agter: Kaylee van Tonder, Zanri Grobbelaar, Iloise Mostert, Ané Fritz.


NETBAL

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

o.19A NETBAL

Sunet de Klerk Eerstespan Netbalafrigter: Potchefstroom Gimnasium Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Ons staan nie een tree terug vir die uitdagings wat hierdie jaar voor ons deur kom lê het nie. Ons werk hard en maak planne om die beste netbal te speel wat ons moontlik kan.

AV

Anika Rossouw

D

Larise Jacobs

D

Miandi Fourie

HD

Marjuzél Venter

HV

Juné Roode

S

Ashlynn Botha

Miqaé S, AV, HD Esterhuizen (OK)

S, AV, VV

Selma Kotzé (K)

VV

Lee-Ann Grobbelaar

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê daarin dat ons weet een persoon alleen kan nie ‘n netbalwedstryd wen nie, so ons hou mekaar se hande vas en werk saam aan dieselfde doelwit. Wat is die moeilikste aspek van ‘n skoleafrigter se taak? Vir my is die sportveld ‘n plek waar baie lewenslesse geleer word. Die sportwêreld is egter ook ‘n harde plek, omdat prestasie en sukses die meetbare aspekte van sport is. My uitdaging is dus om seker te maak dat, terwyl ons werk om resultate te probeer lewer, ons steeds die lesse leer wat karaktervormend is.

Ons gesels met...

Selma Kotzé

a e e r s t e s pa n n e t b a l k

p t e in

V

Sheny Nolte

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief die NWU-Prestige-sportreeks se finaal. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur hulle positief op te bou – nie net voor ‘n wedstryd nie, maar tydens oefening ook. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons onderkaptein is Miqaé Esterhuizen. Miqaé is tans beseer, maar sy staan langs die baan met elke wedstryd en skree haar longe uit. Hoe is die samestelling van die span vir die Gimmie-Volkie Classic Clash? Enige beserings? Ons span bestaan uit graad 11- en 12-dogters. Een speler is tans beseer.

Potchefstroom Gimnasium

Wat wil jul as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons span wil probeer om te vorder tot by die DStv Schools Netball Challenge en daar ’n plek te behaal wat ons trots sal laat voel. Wat my trots sal maak, is as ons na elke wedstryd kan afstap van die baan en weet dat ons ons beste gegee het. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag sonargrafie gaan studeer en in ‘n hospitaal werk.

Gimmies o.17A Netbal Voor: Ziyanda Gcayiya, Claudine de Klerk, Anika du Plooy en Marlizé du Plooy. Agter: Lynelle Huisamen, Inge Marais, Ilané Herbst, Jana Venter en Isabella Fourie.


NETBAL A-SPANNE

Volkies - Tweedespan Netbal

Kuti Chigazana, Abigail van der Sluis, Marli van Staden, Cara-Mia Smit, mev. Uvalde Swanepoel (afrigter), Anné Haasbroek, Karla van Niekerk, Phemelo Morake, Emma du Plooy.

Volkies - o.16A Netbal

Abigail Amos, Zanique Krauze, Teresa Oosthuizen, Chantey Kleyn, mev. Anneke Esterhuizen (afrigter), Zané van Zyl, Anke Viljoen, Taryn Tromp, Amily Els, Lize-Mari Minnaar.

Volkies - o.15A Netbal

Nicola van Schalkwyk, Lea Verster; Caitlin Mans, Amoné Oelofse, Nicky van Wyk, Xandri Palmer, Leanke Dednam, Chantazé Smit, mev. Martie Schoonwinkel.

Volkies - o.14A Netbal

Voor: Haylene Blankenberg, Léza Naudé. Agter: Isabella Tesnaar, Nicki Tromp, Micha van Wyk, mej. Anja Herbst (afrigter), Danél Graham, Carla van den Berg, Shai-Lynn Peacock.

Gimmies - Tweedespan Netbal

Voor: Ona Selekisho, Marzelle du Plooy, Janet Naudé en Katie Hartman. Agter: Lisa Venter, Johanli Human, Jordan Smith en Lizre van Niekerk.

Gimmies - o.16A Netbal

Voor: Ilané Moolman, Leanie Moolman, Lienka van der Merwe en Ju-Mari Jonker. Agter: Ménke van den Berg, Lana Burger Christi-Mari Coetzee, Emma Fourie en Mariné Jacobs.

Gimmies - o.15A Netbal

Voor: Ilzé Nolte, Aimee Flitton en Shiné Gustafson. Agter: Noelani Jansen van Vuuren, Suné Barnard, Emma Joubert en Jané Esterhuizen.

Gimmies - o.14A Netbal

Voor: Zalike Pienaar, Nicolene Minnaar, Lehani Vorster en Léandri Nagel. Agter: Roanri Hendriks, Carmien Coetzee, Anke Jacobs, Lijanke Mostert en Anke Garbers.


PROGRAM

OPEN MONDAYS - FRIDAYS: 08H00 - 18H00 SATURDAYS: 08H00 - 14:00 & SUNDAYS: 09H00 - 13H00 SHOP 7, PARYS AVE, BAILLIE PARK, POTCHEFSTROOM. TEL: 018 290 5618

25 - 28 MEI 2022 SEUNSHOKKIE

NETBAL

25 Mei

27 Mei

A - Veld o.14

15:00

16:15

B - Veld o.16B D

o.16

15:00

o.15B D

HOKKIE 27 Mei

A - Veld 1ste Dogters

14:30

16:15

16:30

2de Seuns

B - Veld

08:00

o.15A

o.14B

09:00

o.14A

o.15B

o.15B

o.14A

28 Mei 08:00

o.15A

10:00

A-Veld

B-Veld

o.14A

o.15A

09:00

o.16A

2de span

o.16B

17:15

18:30

14:00

14:00

o.17A

1ste span

1ste span Seuns 1ste span Dogters

11:10

Oud-Volkies VS Oud-Gimmies

17:45

DOGTERSHOKKIE A - Veld

Baan 4

2de span

2de span Seuns

2de span Dogters

12:20

13:15

3de span Seuns

TENNIS

20 Mei

o.16A

09:00

10:15

Voorwedstrydprogram 1ste span

11:15

3de span

08:00

o.16B

o.14B

B - Veld

1ste Seuns

28 Mei

Baan 2

o.14B

15:45

RUGBY

o.15B


HOKKIEDOGTERS

VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Miceala Oosthuizen & Kirsty Adams

EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS

Eerstespan Dogtershokkie Afrigters van Volkskool Potchefstroom Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

1

Megan Potgieter

1

Dionné Groenewald

2

3

Megan Botes

Johanna Peters

4

5

Lichelle Coetzee

Wilné Jv Vuuren

Miceala: Ons as afrigters is ingestel om elke speler te ontwikkel en die geleentheid te gee om hulle vermoëns en talente tw gebruik om die beste bydrae te maak vir die span. My motto is: “Hard work beats talens, when talent doesn’t work hard.” Dit is presies dieselfde denkwyse wat ons wil hê die dogters moet aanneem. Wanneer jy hard werk vir iets, is die kans op suskses soveel groter! Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

7

8

Maria Schömfeldt

9

Jani Swart

10

Bianca vd Merwe

Imke Blom (k)

11

Stephanie vd Merwe

Miceala: Ek dink ons is baie bevoorreg dat ons twee afrigters is wat twee heeltemal verskillende posisies gespeel het op die hokkieveld. Ons kan daarom in ‘n oefensessie op meer as een ding fokus en al die spelers maksimaal gebruik. Ons krag lê daarom virseker daarin dat die meisies gemotiveerd is en in elke situasie met vertroue sal weet wat om te doen. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?

12

Marlo Vorster

13

Zanelle Winter

15

Leanke Roux

16

Michaela Devenish

Ons gesels met...

I M K E B LhOoMk k ie k a p t e in

e e r s t e s pa n d o g t e r s Volkskool Potchefstroom

Tweedespan Dogtershokkie

Voor: Anicah Ellis. Middel: Inge Ayres, Carla van der Walk, Wendy Lee Geyer, Shani Nel, Mada Oosthuizen (buite-afrigter). Agter: Taylor Pretorius, Helga van der Merwe, Michaela Adams, Malincke Botha, Mahné Gnäde, Sarah-Zya Davey, Britney Habib, Marlie Groenewald, Mev. Benson (afrigter).

17

Marné Vermaak

18

Cara Lamprecht

Kristy: Vir my is dit elke dag om te besef en te onthou dat hulle slegs skoolkinders is en nog baie het om te leer. Ek is self ‘n hokkiespeler so ek moet onthou dat wat ookal ek wil hê hulle moet leer en by aan pas, moet ek in kleiner blokkies af breek vir hulle om te verstaan.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hokkie toer wat ons in Maart en April gehad het, want ons het baie geleer, dit is waar ons mekaar begin vertrou en ondersteun het. Deur altyd postitief te wees, wanneer dinge op die veld begin moeilik raak. Om almal te ondersteun en aan te moedig wanneer hulle ‘n fout maak. Hoe motived jy jou span? Deur altyd postitief te wees, wanneer dinge op die veld begin moeilik raak. Om almal te ondersteun en aan te moedig wanneer hulle ‘n fout maak. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Wilné Janse van Vuuren, sy ondersteun my en help my as ek self sukkel om positief te bly en motiveer my om aan te hou probeer as ek nie iets reg kry nie. Hoe is die samestelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings? Ons het n sterk span. Ons span se konditionering en fiksheid goed lyk goed. Ons het geen beserings nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag ons waardes: respek, geloof, dissipline & positiwiteit uitleef op en van die veld af. Een van ons doelwitte is ook om noordvaal toe gaan, want dit sal ons en ons skool trots maak! Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil by die Noordwes Universiteit van Potchefstroom BA in Geografie en Toerisme studeer, asook my NGOS voltooi. Ek wil ook in daardie tydperk hokkie speel.

o.16A Dogtershokkie

Voor: Leanel Brooks. Middel: Dineo Madungwa, Kaitlen Swanepoel, Me. Marisca Badenhorst, Jessica Schwartz, Maryna le Roux. Agter: Jasmine Strong, Jo-li Jansen van Rensburg, Chante-lee Bosman, Danica Jonker, Elané Keet, Achanté Warren, Carli Coetzee, Mila Smith, Zorita Taute.


HOKKIEDOGTERS

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Mitesh Makan

o.19A HOKKIEDOGTERS

Eerstespan Dogtershokkie Afrigter van Potchefstroom Gimnasium Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Gimmie-ouers kan verwag om te sien hoe ons as individuele spelers, as span en ook as individue groei. Om teen van die beste skole te kompeteer. Hokkie is vir ons span meer as net ’n sport, ons kweek waardes wat spelers vir altyd saam met hulle kan dra in die toekoms. Ons sal nooit opgee nie en veg tot die einde. Ons poog om te alle tye die regte houding en gesindheid te handhaaf.

1

Jené v Ravenswaay (OK)

2

3

7

Irene Strydom

8

Mikayla Muller

9

Jana vd Merwe

10

Cameron Charslund

11

Amoré Badenhorst

12

Danelle Goedhals

13

Danielle Hoadley

14

Renél v Wyk

15

Tiani Greyling

16

Karla Retief

Anica Swart

Kaylin Middleton (K)

4

Riandi Boshoff

5

6

Shané Hulley

Mornille Jonathan

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die dinamika en samestelling van ons span is ‘n absolute seën. Ons sit met verskeie persoonlikhede met verskeie sterkpunte op die hokkieveld. Met die regte houding en gesindheid kry ons span dit reg om elke speler se sterkpunte en swakker punte te kombineer om die beste resep te kry wat vir ons span werk. Die spelers se respek en toewyding aan mekaar is beslis een van ons sterkste punte. Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole afrigter se taak? Om ‘n gesonde balans te vind tussen akademie, sport en ander aktiwiteite. Danksy ‘n goeie span afrigters en Bestuur help ons mekaar waar ons kan om vir elke speler die meeste blootstelling op elke vlak te gee.

Ons gesels met...

K ay l i n gMt eirdsdh lo kektieokna p t e in

e e r s t e s pa n d o

Potchefstroom Gimnasium

Tweedespan Dogtershokkie

Voor: Bea Dreyer, Tlotlo Bogatsu, Menike Lombard, Alshaan Pillay, Jana Kruger en Daniélle Meyer. Agter: Casandri Klopper, Gleneve Fransman, Leogan Geiler, Kelebogile Ikaneng, Carolynn Merli, Merlé Stear en Chuzelle Pietersen. Afwesig: Bron-né Magasie en Mieke Retief.

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Om een van die enigste twee eerstespanne in die skool te wees wat in die NWU-Prestige-sportreeks se finaal gespeel het. Hoe motiveer jy jou span? As ’n span is motivering deel van ons kultuur. Komplimente, erkenning en positiewe kritiek is deel van ons motiveringstegnieke. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons doelwagter, Jené van Ravenswaay. Ek en sy deel ‘n baie goeie werksetiek en ondersteun mekaar ten volle. Ons het totale vertroue in mekaar. Hoe is die samestelling van die span vir die Gimmie-Volkie Classic Clash? Enige beserings? Daar is ’n positiewe balans tussen die juniors en seniors in ons span. As ons op die veld gaan, is ons ’n eenheid en respekteer mekaar. Dieselfde geld van die veld af en oor die algemeen is ons spangees baie positief. Wat wil jul as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Elke mylpaal is belangrik. Ons span het doelwitte gestel en werk daaraan om almal te bereik. Ons doel is nie net om te groei as hokkiespelers nie, maar ook as jong individue. Dit is deel van ons waardes om in elke aspek van ons menswees te groei. Ons gebruik hokkie as ’n instrument om nie net beter spelers te word nie, maar ook om elke dag ‘n beter weergawe van onsself te wees op ‘n fisieke-, emosionele- en geestelike vlak. Ek is reeds trots op my span en sien uit na die res van die 2022-seisoen. Wat is jou planne vir die toekoms? Om my matriekjaar die opwindendste jaar van my lewe te maak en in 2023 as student by die NWUPotchefstroomkampus my studies af te skop.

o.16A Dogtershokkie

Voor: Kyra le Roux, Elrie Koornhof, Carike Hattingh en Bridgett Holden-Smith. Agter: Anzel du Plooy, Angelique van der Westhuizen, Laetitia van Zijl, Danel Fourie, Mia Hills, Liané Nel en Hanri Schabort. Afwesig: Amé Keyser, Roné Potgieter en Tumé van Niekerk.


HOKKIESEUNS

VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

EERSTESPAN HOKKIESEUNS

Le Roux Kruger

1

Michael Klynveld

2

Asher Swarts

3

4

Corne Nel

Wihann Aslett

5

Hendri Harmse

6

Nihann Botha

Eerstespan Seunshokkie Afrigter van Volkskool Potchefstroom Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Goeie verdediging struktuur met hoë tempo spel. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

7

Coenraad v Zyl

8

Corné Prinsloo

9

Möller vd Berg

10

Joshua Kotze (k)

11

Divan Jurgens

12

Zander du Plessis

Ons krag lê hierdie jaar in individuele vaardighede en spelers se kondisionering. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Die moeilikste aspek is om balans tussen afrigter en onderwyser te handhaaf, om jou volle tyd en energie albei te bestee aan, sonder om die een af te skeep.

13

Edrich Keyser

14

Pieter v Huyssteen

15

Janré vd Merwe

16

Francois Crafford

Ons gesels met... joshua Kotzé

ok e e r s t e s pa n S e u n s h

k ie k a p t e in

Volkskool Potchefstroom Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunt is definitief die Pietermaritzburg Fairweather toer waar ons teen verskillende spanne, formasies, individue en makro skole gespeel het. Ons span kon daar sien wat ons verkeerd of reg doen en hoe ons regtig as span saam kan speel.

Tweedespan Seunshokkie

Voor: Louis-Walter Ayres, Michael Duvenage, Lunga May, Hendrik vd Merwe, Jos Bosman, Jeandré Tjaart Esterhuizen. Agter: Marlou de Wet, Abaleng Kehositse, Janco Moolman, Kyle Peacock, Marko Ferreira (K), Francois Klopper (O/K), Ben Prinsloo. Afwesig: Colin Moore.

17

WC Swart

18

Altus Roux

Hoe motiveer jy jou span? Deur elke keer as ons iets doen, reg of verkeerd, hulle weer te motiveer en hulle daarop te wys waar ons kan verbeter en te leer uit die situasie vir toekomstige soortgelyke situasies. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Corné Prinsloo. Corné is `n baie goeie leier, nie net op die krieketveld nie, maar ook op die hokkieveld. Corné dra en help my om groot besluite te neem, nie net op die veld nie, maar ook in ons alledaagse lewe. Corné is regtig een uit `n miljoen. Hy beoordeel nooit nie en wil beslis almal om hom help en lei tot nuwe hoogtes. Hoe is die samestelling van die span vir die interskole? Enige beserings? My persoonlik opinie is dat ons wel nie een van die beste spanne is nie, maar ons kom baie goed met mekaar oor die weg en ons gaan mekaar druk tot nuwe hoogtes. Die span wat gaan wen met die “CLASH” gaan uiters bepaal word deur die hulle gesindheid, sportmanskap, op en af van die veld af. Ons het onlangs beserings gehad, maar dit is binne ons beheer. Met die draai van die seisoen, het almal maar `n “padda in ons keel” ontwikkel, maar ons sal perdfris en gesond wees vir die clash. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons sou graag die Noordvaal A - Liga wou wen, maar ons gaan speel tot die beste van ons vermoë en ons uiterse beste gee op die veld. Iets wat my definitief sal trots maak, is om te sien hoe elkeen van ons volwasse raak, dat elkeen van ons voorbereid is op die “grootmens lewe” en om volgende jaar saam hokkie te kan speel vir die NWU Of selfs klub-hokkie. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan volgende jaar Finansiële Rekenmeester by die NWU studeer as ek toelating kry. My droom is dat ek baie graag my eie hokkie akademie wil stig en skole hokkie op n höer skaal kry as wat dit nou is.

o.16A Seunshokkie

Voor: JP du Toit, Christiaan van der Heever, Pieter Pretorius, Etienne Mallo, Jacques Mallo, Joe Orton, Waldo Schoeman. Agter: Zandré Stemmet, Markus Smit, Dian Liebenberg, JM Visser, Jander Cordier, Henru de Bruin, Cyle Ferreira.


HOKKIESEUNS

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Hennie Coetzee

o.19A HOKKIESEUNS

Eerstespan Seunshokkie Afrigter van Potchefstroom Gimnasium Hulpafrigters: Mboto & Janco Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Gimmies stel jaar na jaar ‘n doelwit vir die seunshokkie, daarom is dit vir ons belangrik om in 2022 aan hierdie doelwit te voldoen. Met die onlangse wen van die NWU-Prestige-sportreeks waarin die span goud gewen het, word daar uitgesien na die res van die seisoen.

1

Christiaan Jonker

2

Wian Landman

3

Reinhardt Röntgen (K)

4

CF Deacon

5

6

Francois Harding

Edwin Nelson (OK)

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Met ons drie afrigters en gemotiveerde spelers wat met ’n wenhouding oefening toe kom en elke wedstryd met veggees aanpak, lê ons krag verseker by elke individu wat sy talente ten volle gebruik.

7

Marko Werkman

8

Conrad Jordaan

9

Hermanus Steyn

10

Jan-Adriaan v Wyk

12

Wikus Liebenberg

13

Naldo de Jager

14

Hanno Mostert

16

Ferdi Joubert

Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole afrigter se taak?

11

Damian Charslund

Ek dink die moeilikste aspek is om spelers te help om in hulleself te glo. Daar is twee groot aspekte wat die fondasie lê van hoe elke speler oefen en wedstryde speel en dit is dissipline en moeite. Die wenresep lê by elke speler om dissipline te handhaaf op en van die veld en altyd meer en meer moeite in te sit om optimaal na die beste van sy vermoë sport te doen.

Ons gesels met...

n e g t n ö R t d r a h rein h o k k ie k a p t e in

e e r s t e s pa n s e u n s Potchefstroom Gimnasium

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief die wen van die NWU-Prestige-sportreeks. Om die seisoen op so ‘n hoogtepunt te begin, maak jou beslis opgewonde vir nog op pad is. Hoe motiveer jy jou span? Ek probeer om altyd ’n positiewe gesindheid te hê en my beste te gee. Ons almal is doelgerig en weet wat ons wil bereik, so dit motiveer my en die span. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Edwin Nelson. Hy is soos nog ‘n kaptein op die veld. Alle besluite wat geneem moet word, word gewoonlik saam geneem en ons afrigters ondersteun ons. Hoe is die samestelling van die span vir die Gimmie-Volkie Classic Clash? Enige beserings? Ons is baie bevoorreg met min beserings tot dusver. Geen langtermynbeserings nie. Hier en daar is ’n knie wat pla, maar niks ernstig nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons oë is op die groot prys – Noordvaal. Maar vir eers vat ons dit wedstryd vir wedstryd. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek werk hard om goeie punte te behaal met die einddoel voor oë om aktuariële wetenskap aan die NWU te gaan studeer.

o.16A Seunshokkie

Voor: Maarten Jonker, Johann Steenkamp, Johan Mostert, Justin Oosthuizen, Johan Siebert, Sibusiso Ramabele. Agter: Inus Visser, Duyn Lombard, Tiaan Gildenhuys, PC Schutte, Damian de Witt, Emihle Gcwabe, Christiaan Krüger.


HOKKIE A - SPANNE

Volkies - o.15A Dogtershokkie

Voor: Minke Smit, Wencke Peters, Karla de Bruyn, Andrea Moolman, Miné Moolman, Kayla Mare, Kaitjlinn Janse van Vuuren. Agter: Jeanette Nolte, Larné van As, Carina Saayman, Janel de Klerk, Elrie Badenhorst, Cilia Yssel.

Volkies - o.14A Dogtershokkie

Juffrou Liezel Viljoen (afrigter), Clarinda de Wet, Alexis Duvenhage, Charisse Boardman, Johanny Fouché, Marni van Jaarsved, Zaneri Rohlandt, Leané van Zyl, Juané Coetzee, Tessa Ferreira, Jessica Niemann, Marijanke Moore, Marike Roux, Marli Badenhorst (afrigter).

Volkies - o.14A Seunshokkie

Voor: Ewan Wolmarans, Gerhard Swart, Reinhard Cordier, Dennis Mathule, Michael Devenish, Arno Botha. Agter: Ewald Visser, Jayden Snyman, Wynand Erasmus, Ruah van Rooyen, Nicholaas Moolman, Ewan Pretorius. Agter: Jayden van Dyk.

Gimmies - o.15A Dogtershokkie

Voor: Kaylene du Plessis, Angelique Holden-Smith, Riané Roux, Amorette du Preez, Zalia Niemand, Mieke-Mari Snyman en Megan Buys. Agter: Portia Moloi, Inge Grobler, Jandri Liebenberg, Carlie du Plooy, Germari Badenhorst, Charlotte Buhr, Mariné van Ravenswaay, Jessica Grobbelaar en Luané Scheepers.

Gimmies - o.14A Dogtershokkie

Voor: Deidré van Rensburg, Jované Weiss, Timari Jonker, Ashley Plotz, Gardi Jonker, Emma Rost en Zoanli Joubert. Agter: Linde Oelofse, Anienke Herbst, Kayla Kruger, Sarni Kruger, Lienke Venter, Dorette du Plessis, Kayla Steyn, Melinne Naudé en Cara Hulley.

Gimmies - o.14A Seunshokkie

Voor: Casper Badenhorst, Hannes Hattingh, Benjamin van Wyk, Bennet Keet en Jean-Gabriel Vermeulen. Agter: Markus Vergottini, Ewan Willemse, Paul Greyling, Ben Burger, Henré Cronjée en Ruan Verster. Afwesig: Leslie Jackson, Moemedi Maboe en Rienk van Wyk.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.