AWSUM Volkskool VS Union Schools - 2022

Page 1

`n Spesiale AWSUM - uitgawe vir die Interskole tussen Volkskool en die Union Skole

HOËR VOLKSKOOL

UNION SCHOOLS


HISTORIESE RESULTATE RUGBY HOCKEY

Since 1922, the schools have played a total of 129 Interschools rugby matches against each other. Union won 46 and Volkskool 63 of these fixtures whilst 20 were drawn. The respective highest winning scores were 30 – 3 by Union in 2006 and 35 – 0 for Volkskool in 1996.

The two schools have played in 62 Interschools hockey matches against each other. Of these, Union were victorious on 37 occasions and Volkskool were able to win only 7. Twelve matches ended in a draw with the scores for the first six matches being unavailable. (No scores available for 1957 - 1962)

Hoër Volkskool scores first. Union High School scores second. HOCKEY

RUGBY YEAR

1ST TEAM

YEAR

1ST TEAM

1

1992

1

0

7

1993

0

1

1

9

1994

1

3

0

5

1995

1

1

1996

0

0

1

1997

1

0

0

1998

0

1

1999

0

1

4

2000

1

1

1

2

2001

1

0

2

0

1

2002

0

1

4

0

4

2003

2

1

0

4

3

5

2004

0

1

1976

0

2

2005

0

0

1977

2

4

2006

3

0

1978

0

2

2007

0

3

1979

0

0

2008

1

2

1980

0

1

2009

3

1

1981

0

0

2010

1

1

1982

2

2

2011

0

4

1983

0

0

2012

1

3

1984

0

2

2013

0

1

1985

0

2

2014

0

1

1986

1

0

2015

1

2

1987

0

0

2016

0

4

1988

0

0

2017

0

5

1989

1

1

2018

0

4

1990

1

3

2019

1

1

1922 1926 1928 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957

0 53 15 6 12 15 8 12 14 6 3 3 3 8 0 8 38 20 14 31 3 8 3 14 8 8 12 6 12 0

0 3 0 14 17 7 0 3 3 0 3 7 19 6 3 0 6 3 0 0 3 3 3 14 8 3 0 3 3 0

1991

0

1

1958

0

6

YEAR

1ST TEAM

2ND TEAM

1963

1

10

0

1964

0

11

0

1965

0

9

1966

0

7

1967

0

2

1968

0

1

0

1969

1

4

1

1970

2

4

1971

0

4

0

1972

0

4

1973

0

1974

0

1975

Hoër Volkskool Dirigente

OUR TEAM

HEAD OFFICE

Editor

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Quintus Brand Schools Coordinator Melinda Huysamen Advertising Coordinator Elmaré Dippenaar Distribution Charl Paulse

YEAR

1ST TEAM

2ND TEAM

YEAR

1ST TEAM

0 9 13 5 19 8 6 0 3 0 3 X 0 4 6 10 6 6 31 3 16 18 4 11 13 14 16 6 6 9

3 14 6 6 6 8 6 14 8 6 17 X 22 3 18 0 9 10 3 14 16 3 0 11 11 6 4 3 9 10

9 3 8 3 6 6 14 16 0 11 6

1988 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019

22 9 15 23 31 22 35 3 18 10 10 18 19 14 16 32 3 16 31 12 15 6 8 6 5 15 6 20 17 22

6

4

22

7

0 3 12 0 8 6 17 3 0 0 0 18 21 12 8 14 3 6 3 3 3 9 0 9 0 5

3 0 6 0 13 0 0 13 11 6 6 0 10 3 0 3 0 3 0 6 3 6 0 6 3 19

1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1989

0

6

1990

0 14 16 3 8 6 6 0 9 6 14

Union High Cheerleaders

Voor: Marli van der Merwe, Veronique de Pearce Agter: Derelle Koeberg, Tanya Nieuwoudt, Samuel Pieterse, Annelie Viljoen, Darion Jooste.

Meinette van Zyl

2ND TEAM

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za AWSUM Boland Awsum School News

Matthew Basson, Ijabulile Mtwazi, Onwaba Mabope, Likhona Batala, Lisakhanya Mvandaba, Ayabulela Goliath, Yandisa Sinyanya and Keratile Nqabeni.

RECEIVE THE AWSUM NEWSPAPER ON YOUR PHONE WhatsApp your name to 073 187 9539

7 7 6 3 16 7 0 10 15 13 13 5 18 26 16 27 30 18 8 12 25 16 13 6 5 14 29 23 30 3


Ons is vanjaar amptelik 100 jaar oud! As die eerste skool in Kaapland met Afrikaans as sy enigste voertaal, beklee Volkskool ‘n besondere plek in die geskiedenis van Kaapland en Suid Afrika se onderwys en deur die jare het hy steeds as ‘n baanbreker sy plek op die terrein van die Afrikaanse kultuur konsekwent gehandhaaf. Uit beroemde voorsate soos die”Midland Seminary” vir dogters, en die “Boy’s College” stam Volkskool. Aan die einde van 1919 word dr. G. von W. Eybers as hoof van die “Boy’s College” aangestel en toe hy Nederlands deur Afrikaans vervang, het die poppe begin dans. In 1921 word ds. J. F. Naudé alhier bevestig as leraar van die N G Gemeente en hy dring daarop aan dat die Taalordonnansie in die “Midland Seminary” tot sy reg moet kom, want hy het twee skoolgaande dogters gehad.

Na ‘n besoek van die destydse S G O, dr. WJ Viljoen en sy hoofinspekteur, is besluit dat die ontevredenes ‘n skool sal kry waar Engels die voertaal sou wees en dat Afrikaanssprekende kinders in één skool sou saamkom onder hoofskap van dr. G von W. Eybers om in hul moedertaal hul onderrig te ontvang. Die noodsaaklikheid van ‘n Afrikaanse skool het hom kort na die stigting in 1922, duidelik geblyk toe Afrikanerseuns en -dogters van heinde en verre gekom het om onderrig te ontvang – in so ‘n mate dat die skool spoedig vergroot moes word.

BULLI AVAILABLE FOR CRICKET PITCHES


HOËR VOLKSKOOL EERSTE XV Jaco van Schalkwyk 6

GP Borcherds Flank (k)

1

Neil Ferreira Loskopstut

2

Frikkie de Wee Haker

3

Ferdinand Serfontein Vaskopstut

4

Solirique Lewis

Slot

Eerstespan Rugby Afrigter: Hoër Volkskool Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Innoverende, kreatiewe spel met hart! Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is `n gebalanseerde, gedrewe en optimistiese span.

5

11

Johandré Groenewald Slot

Jandrey de Wee Linkervleuel

7

12

Lliam van Heerden Flank

Diëgo Peters Binnesenter (o.k)

8

13

Albrecht de Jager Agtsteman

Marco Jooste Buitesenter

9

14

Keenan Grootboom Skrumskakel

Marshall Kombella Regtervleuel

10

15

Jemarl Minnaar

Losskakel

Eogen Adams Heelagter

Reserves: 16. Jade Smith, 17. Casper Erasmus, 18. Ashwill Swartz, 19. Glenton Pienaar, 20. Roberto Carelse en 21. Charlton Jooste.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Relatief tot die grootte van ons skool en dorp is dit soms `n uitdaging om die diepte van die span te verbreed. Daarmee saam is elke speler `n individu wat nie net op fisiese vlak nie, maar ook op emosionele vlak tot voordeel van die span ontwikkel moet word. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Tradisioneel was rugby nog altyd `n groot sport by skole met `n goeie ondersteuningsnetwerk van SA Rugby en borge, so dis vanselfsprekend dat skole rugby groei. Die uitsaai van sport op digitale kanale dra ook baie by daar toe.


UNION HIGH SCHOOL FIRST XV Christopher Felix First Rugby Coach: Union High School What can the school and parents expect from your team this year at Interschools? Traditionally, the Union side is known for running the ball, this year’s team would not want to disappoint, so the team will definitely be looking to spread the ball and do the set pieces well. What is the most difficult part of coaching a school team? Although injuries are part of the game, it remains a challenge. It is also interesting coaching a new group of boys each year. Each year you need to look and see what you have and design plans around the squad. Lack of finances at smaller schools also makes it tough, as the bigger schools often offer “bursaries” that absolutely kills the competition. Why in your opinion, does school rugby get more competitive each year? The rivalry between schools. The traditions of interschools and the derby matches week after week, keep the competition among schools alive. The pride that comes with wearing your school’s 1st team jersey and the eagerness to please, ensures that school boy rugby gets more competitive each year.

2

JJ Liebenberg Hooker

3

Mihan Campbell Tight-head Prop

4

Liam Langeveldt Lock

5

Aashiq Hartley Lock

6

Daniel Nell Flank

7

Ivan Murray Flank

8

Ruzhé Hendricks Eighth Man (vc)

9

11

Jude Langmead Left Wing

12

13

Alutho Cekiso Outside Centre

14

Jaden-Lee Hopps Inside Centre

1

Bubele Thibini Loose-head Prop (c)

Kwande Mhlabeni Scrum Half

10

Hlaki Skepe Fly Half

Lonwabo Sishuba Right Wing

15

Siya Badiwe Full Back

Reserves: 16. Elihle Robile (Loosehead Prop), 17. Mawande Hloyi (Tighthead Prop), 18. Hlomla Ngqoza (Flank), 19. Xhamla Magubeni (Centre), 20. Ntsika Ngongoma (Wing).


G P B o r c h e r dans ru gby

ka pt ei n va n di e ee rs te sp

Hoër Volkskool

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My hoogtepunt was om 2020 eerstespan te kon speel en die span se hoogtepunt die seisoen sover was om vir Despatch Hoërskool op ons velde te wen. Hoe motiveer jy jou span? Hulle het nie motivering nodig nie, hulle wil net speel.

i B u b e l e T h ib in gb y te am

ca ptai n of th e fi rs t ru

Union High School

What is the highlight of your team’s rugby season this year? I would say that this year’s highlight for our team, was our senior sports festival hosted by Union earlier this year. During the festival we managed to secure two great wins against Camps Bay and Cambridge. Many doubted our ability to win against Cambridge and it was an amazing feeling to walk off the field as the victors following that encounter.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Diëgo (Hugge) Peters is onderkaptein en vat beheer by die agterlyn.

How do you motivate your team? I usually motivate my guys by talking to them and hyping them up. I also play my heart out in each game in order to motivate the rest of the players to put it all on the line and do the same.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Enige beserings? Ons span vir Interskole is goed. Ons het tot dusver geen beserings nie en ek het vertroue in elke lid van my span.

Who is your vice-captain and how does he support you? My vice-captain is Ruzhé Hendricks – he helps me when it comes down to making tough decisions during games. He also assists me by making sure our teammates are motivated to the fullest.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons groot doelwit al heel jaar is om Interskole te wen, so `n goeie wen sal my trots maak. Wat is jou planne vir die toekoms? My planne vir die toekoms is om president te word.

Kom ondersteun die eerstespan rugby, Saterdag 6 Augustus om 16:00.

Are you happy with your team’s line-up for Interschools? Do you have any injuries in your team? I am happy with the team’s line-up for Interschools. The forward pack looks strong and physical – which is what we will definitely need in the game against Volkskool. Our backline also looks ready for the challenge ahead of them. I am confident that the backline will pull through for the team when the time comes. Sisipho Arnols – who served as the team’s captain before being injured, suffered a broken wrist during the recent EP rugby trials – we’ll miss him during this year’s Interschools’ encounter. What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? I think it’s a relatively obvious answer, but our goal for this year is to be victorious at Interschools. What are your plans for the future? I hope to further my studies in Real Estate and Property Development in Cape Town. I will also be taking the field for the Western Province Academy team next year and we’ll see where that leads to.

o.13A Rugby - Laer Volkskool

Voor: A Basterman, J du Plessis, D van Deventer, F Naude (k), P Nel (o/k), C Viljoen, E Jacobs en J Viljoen. Agter: R Deysel, J Retief, L de Wet, P Wolfaardt, C Swiegers, AW Lambrecht en V Pienaar.

u.13A Rugby - Union High School

Front: Kyle Finnis, BJ Fikeni, Leander Kraai, Declan Lewis, Keanan Japhta, Warren Barlow and Junior de Bruin. Back: Owen Paxton, Lulonke Vumazonke, Benji Loots, Hayden August, Dwayne Koeberg, Keanu Linch, Alex Hunter and Callum Jacobs.


PROGRAM PROGRAM RUGBY Vr - 5 Aug

10:30

Weppie Rugby - HVS A-veld

11:00

o.7A - HVS C-veld

11:30

o.8/9B vs Union o.8A - HVS C-veld

12:30

o.9A - HVS C-veld

13:30

o.11B - HVS A-veld

14:30 Sa - 6 Aug

o.13B - HVS A-veld

08:00

o.11A - Botanies

08:50

LVS POMPOMS - Botanies

09:10

o.13A - Botanies

10:10

o.14A - Botanies

12:10

o.15A - Botanies

13:10

o.16A - Botanies

14:20

2de - Botanies

15:30

SNR Rasieleiers & Sjampanje - Botanies

16:00

lste - Botanies

10:30 11:00 11:00 11:30

12:00 12:30 13:00 14:00 15:00 16:00 Sa - 6 Aug

09:00 10:00 11:15

Ma - 1 Aug

Wo - 3 Aug

o.8B - HVS-veld Weppie - HVS A-Rugbyveld o.8A - HVS-veld

14:00 11:00

o.13B - HVS-veld o.13A - HVS-veld 3de Netbal Hokkie - HVS-veld Senior Old Girls - HVS-veld Senior 2de - UHS Astro o.16A - UHS Astro Senior 1ste - UHS Astro

Junior lste seuns & dogters - HVS Junior 2de seuns - LVS Senior lste & 2de dogters - UHS Brumner, AKH

11:00 11:00

Senior lste & 2de seuns - HVS Senior 3de seuns & dogters - LVS

SKAAK Ma - 1 Aug

16:30 18:00

o.9A - HVS-veld o.10A - HVS-veld

o.10 Seuns & Dogters - LVS

14:00 Wo - 3 Aug

o.7A - HVS-veld

14:00

Di - 2 Aug Wo - 3 Aug

HOKKIE Vr - 5 Aug

TENNIS

Graad 1-4 - HVS-saal Graad 5-12 - HVS-saal

VASVRAE & REDENAARS Wo - 3 Aug

18:30

Senior span (Hoërskole) - HVS-saal


o.19B Rugby

Heelvoor: Johnathan Smith en Kaleb Moos. Voor: Jade Smith, Joshua Smith, Chequin Koopman, Chavandré Vrolick, Jehvandré Kayster, Uelyn Lamont, Ethan Davids en Adriaan Fourie. Middel: Shanton Lomberg, Bryan Ceasar, Vijaenro Potgieter, Joshua Moos, Zandré Maloyi, Ashwill Swartz, Glenton Pienaar, Charlton Jooste, Ryan Ferreira en Roberto Carelse. Agter: Ruan Deysel, Casper Erasmus, Hennie Barnard en Hlonela Khali.

o.15A Rugby

Voor: Benjamin Vers, Ivaan Jaftha,Youven Kiewiets, Juninho Pieterse en Valentino Johannes. Middel: Ryan Barnard, Jumeal Skots en Spa Jaftha. Agter: Divan van Rooyen, Elromeo van Heerden, Louw Borcherds, Wynand van Antwerpen, Stephan Vosloo, Zandré Lambrechts, Martyn van der Walt, John-Victor Prins, Cecil Kemp en Malan Meyer.

o.16A Rugby

Voor: Gideon Becker, Elrico Prins, Curwin Niemand, Ben-Lee Jooste, Ethan Jaftha en Pieter van der Merwe. Middel: Juan Stannard, Zak Wolfaardt, Hugo Botha, Jayden Booysen en Joshua du Toit. Agter: L’Reese Stuurman, Jan-Theo Van Tonder, Anrich Nieuwoudt, Navin Davids en Andrew Vaaltyn.

o.14A Rugby

Voor: Schalk de Jager, Requelme Afrika, J.J. Jansen, Aiden Thiart. Middel: Louwen Wolfaardt, Ayden Ceasar, J.D. de Lange, Kevin Motley, Divan Serfontein en Ruben van der Ahee. Agter: Joshua Kritzinger, Wright Jaftha, Hannes van der Merwe, Stefano Naudé Caleb Jantjies, Rudolph-Hein van Eeden, Janru Groenewald, Mattheus van der Merwe, Max-Zane Janse van Vuuren.

APPLY NOW TO SELL YOUR PRODUCTS ON A BRAND NEW SHOPPING PLATFORM Your customers will love you :)

No monthly listing fee! Email us at lets@getsnappi.com


u.19B Rugby Front: Ntsika Ngongoma, Alvano Japhta, Chuma Sobantu, Elihle Robile, Kamvalethu Bottomani. Middle: Laythan Carelse, Wade Edwards, Ethan Linch, Brent Hesselink, Likhona Batala, Finn Cilliers, Lonwabo Hanabe and Ryan Jenneke. Back: Thato Tshomela, Hlomla Ngqoza, Josh Swartland, Mawande Hloyi, Dylan Petitt, Josh Horne, Jared Meyer, David Venter and Xhamla Magubeni.

u.16A Rugby Front: Henk Homveld, Lebone Raula, Caleb Jansen, Camran Swartz, Asemahle Sakati, Joshua Basson, Jayden Swart, Angus Mclaggan, Vuyisa Karel and Dumisa Mala. Back: Chulumanco Faku, Na’eem Mahomed, Ababalwe Matutu, Dylan Kivedo, Nangawethu Macanda, Jayden Odendaal, Uyanda Tele, Ahlangeni Nonyongo and Aluyolo Kula. Absent: Peter Michaels.

u.15A Rugby Front: Iminathi Koneit, Mohamed Ahmed, Makhukhanye de Beer, Christopher Nqumashe, Kyle Liebenberg, Shaakir Kazi, Athandwa Nkele and Zephaniah Maya. Back: Hayden Pienaar, Similo Somgqeza, Ndodana Speelman, Trystan Hulleman, Siyolo Somgqeza, Chanton Deysel, Emon Emu and Noah Edwards. Absent: Xavier Barlow.

u.14A Rugby Front: Masixole Bhayi, Lebogang Booysen, Similo Mvandaba, Sophphela Vimbi and Neelon Fourie. Middle: Maqhawe Norman, Connor Horn, Yonella Wana, Sibabalwe Mbutye, Jade Lothering and Yaaseen Kazi. Back: Benjamin Lemke, Liso Booi, Liam Hornabrook, Shiraz Pederson, Peter-Daniel Clegg, Timothy Mataba, Josh Arends and Athi Mahlati.


ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

HOËR VOLKSKOOL o.19 NETBAL

Henriëtte Malan Eerste Netbalspan Afrigter: Hoër Volkskool Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Dit gaan ‘n harde wedstryd wees. Ons gaan als gee tot die einde toe.

V

Tanya Nieuwoudt (k)

D

Gerslyn Swartz (o.k)

RES

Temzynne Juries

S

Junielle Goliath

AV

Veronique de Pearce

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in ons spanwerk en om vas te byt tot die einde toe. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Gemeenskapkwessies soos finansies en vervoer. Om spelers op die spel gefokus te hou en nie te emosioneel te wees nie.

Die netbalspan het reeds teen Gill College gespeel.

HD

Romanicha Stoffels

T a n ya

HV

Monique Mzolisa

VV

t d u o w u e Ni

BALKA T E N N A P S E EERST

PTEIN

Jaydene Vaaltyn

RES

Sanet Grobler

RES

Jay-Lynn Daniels

Hoër Volkskool Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunt van ons seisoen was ons toer Mosselbaai toe, waar ons uit 20 skole van reg oor die land, 11de geëindig het. Hoe motiveer jy jou span? As kaptein probeer ek my span motiveer deur eerstens myself moed in te praat en om my spanmaats se gemoed dan reg te kry vir die wedstryd. Ons het voor elke wedstryd ook `n spanpraatjie waar ons elkeen iets sê om mekaar te motiveer om as `n span gemotiveerd te wees. Gedurende die wedstryd probeer ons ook mekaar te ondersteun en op te bou. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Gerslyn Swarts is ons onderkaptein vir 2022. Sy het `n baie rustige persoonlikheid wat my bietjie kalmer maak. Sy help my ook om die span moed in te praat en is `n ware staatmaker. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ons het `n hele paar beserings gedurende die jaar opgedoen en sukkel nog met `n paar. Ons meisies is baie sterk en druk deur - hulle hou nie op tot die einde toe nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? As `n span en skool dink ek is ons doel om Interskole te wen, maar ook om net ons beste te gee en goed as `n span saam te speel. My span maak my al klaar trots deur met beserings te speel,omdat hulle regtig wil speel en saam wil speel. Hulle motiveer mekaar as hulle sien die ander een sukkel bietjie en hulle het soos familie geword. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan gaan au pair in Amerika en eers bietjie lewenservaring kry, terwyl ek seker maak wat ek wil doen vir die res van my lewe.


A-SPANNE NETBAL

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

Tweede Netbalspan Voor: Antio-Jean Hufkie en Tammy Ludick. Agter: Casey-Lee Ali, Elnay Adams, Chenay Smit, Michey Swartz, Melandré Kombani, Megan Plaatjies, Tamsin Meyer, Haillé-Jade Hoffman en Marell van Heerden.

o.16A Netbal Christelle Treurnich, Cleo van Heerden, Nomza Koopman, Michke Jacobs, Temzynne Juries (k), Elizma Bezuidenhout, Jaylin Davids en Lenique Pienaar.

o.14A Netbal Voor: Eidoleen Ali, Zenobia Homveld, Nicole Jacobs. Agter: Elzahn Dinjana, Ilzé Vorster, Lara Vosloo en Reese Afrika.


HOËR VOLKSKOOL EERSTESPAN HOKKIE

Claudia Minnaar Afrigter: Hoër Volkskool Eerste Hokkiespan

9

Marli van der Merwe (k)

1

2

Tyneal Botha

3

Anja Smit

4

Haley Read

Zanri Groenewald

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span? Goeie sportmangees, dissipline op, en van die veld af, en goeie kwaliteit hokkie! Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê verseker in mekaar. Ons is meer as `n span, ons is susters. Ons “sisterhood” is wat ons sterk maak.

5

Leigh-Zay Gysman

6

Jani van der Merwe

7

Elaine van Rensburg

8

10

Saré Viljoen

Chloé Stannard

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek dink tyd is die moeilikste aspek. Mens kan seker nooit genoeg tyd saam jou span hê nie. Ons kinders is so talentvol en betrokke by ander aktiwiteite by die skool, wat tyd baie beperk.

Kom ondersteun die eerstespan hokkie, Saterdag, 6 Augustus om 11:15.

11

Marlien Crewe-Brown

12

Robyn Koetaan

Marli e w r e M r e va n d APTEIN

HOKKI N A P S E T S R EE

EK

13

Inké van der Merwe

14

Lynette Truter

Hoër Volkskool Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunt vir ons span was om mekaar te vind en mekaar in elke wedstryd wat ons gespeel het, te leer ken. Ja, dit was uitdagend met tye, maar dit was alles die moeite werd. Hoe motiveer jy jou span? Ek motiveer my span deur opbouende woorde en om hulle elke dag te herinner dat hulle net hulle beste moet gee vir hulle susters wat saam met hulle speel en vir ons afrigter wat haar hart en siel in ons span gesit het. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? My twee onderkapteine is Marlien Crewe-Brown en Chloé Stannard. Hulle staan my by deur my te motiveer wanneer ek op `n laagtepunt is en hulle is vegters as dit kom by hulle susters. Hoe is die samestelling van die span vir die Interskole? Enige beserings? Ons is positief en ons weet wat in ons steek. Dis nou net om dit te bewys dat ons kan. Gelukkig het ons geen beserings nie, so ons span is voltallig. Wat wil jul as ‘n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons doel waarna ons streef is om geskiedenis te maak in ons eeufees jaar en deur die beker te kan optel aan die einde van ons wedstryd. Ek is al reeds trots op elke liewe sussie van my, maar as hulle hul harte tydens Interskole gaan uitspeel, sal dit `n bonus wees. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil aptekerswese volgende jaar studeer.


UNION HIGH SCHOOL FIRST TEAM HOCKEY

Calvin Beck Coach: Union High School First Hockey Team

6

5

1

Chloe Shires (c)

7

Anna Pringle

2

Musa Zweni

8

Brigette Oelofsen

Kendall Krige

Caytah-Leigh Koeberg

3

9

Tyra Binney

Barbara McNaughton

4

Leah Marais

10

Grace Merifield

What can the school and parents expect from your team this year at Interschools? Our plan is to make the hockey as exciting and entertaining as possible, our team’s focus will be on high tempo on attack and composure on defense. Where is your strength as a team? We believe that our strength comes from our Unity – it’s only if we play as a team that we can achieve our goals. As a coach, the focus will be on creating as many counter attacks as possible, similar to my favorite national teams: Argentina and Belgium. What is the most difficult part of coaching a school team? Coaching a school team is always challenging, you have to manage your players both physically and mentally. It’s my job to help them achieve and believe in the impossible. As a coach you get people with different backgrounds and different upbringings and it is my job to put the puzzles together.

11

Soso Mroro

12

Sade May

13

Leigh-Ann Murray

14

Mischa Newton

15

Mecoli Vorster

16

Sarah Jacobs


A-SPANNE HOKKIEDOGTERS

Tweedespan Hokkie Voor: Libby van der Mescht, Sesona Mali, Telene Ferreira. Agter: Amadia Minnaar, Malandri Lombard, Gearné Japhta, Gizelle Vers, Jana Neethling, Inke-Lirie Ferreira, Elize de Jager, Jessica Pretorius, Annelie Viljoen, Zenke Enslin.

o.16A Hokkiedogters Voor: Marlie Nel, Gené Erasmus (afrigter), Anya Cornelius en Anna-May Hayes. Agter: Cara Nel, Mienke Janse van Rensburg, Chanté Coetzee (afrigter), Kieran Bruinders, Lisa Steynberg, Elizke Gouws, Anishka Luiters, Carla v Tonder, Lua Bouwer, Anje Deysel. Afwesig: Mikha Enslin.

Second Team Hockey Front: Cadee Arends, Sesethu Kotoshini, Jenna-Lee Jansen. Middle: Asa Matross, Shazia Ahmed, Shona Zana, Jamie Jaftha, Keira Nqabeni. Back: Lana Bouwer, Marli Brummer, Tammy James, Mihle May, Kathryn Odendaal. Absent: Tessa James.

u.16A Hockey Front: Lisakhanya Menos, Leshay Fourie, Chavene Lamont. Middle: Joy Merifield, Bontle Mashiane, Mihle Thibini, Kenza Neill, Aaminah Steele. Back: Amy Waddelow, Charlize Vorster, Tara Ferreira, Farronique Booysen, Katelyn Trollip.


Chloe Shires

F IR

C A P TA IN Y E K C O H M A E T T S

Union High School What is the highlight of your team’s hockey season this year? The highlight of our team’s season so far, is our constant improvement throughout and our ability to adapt to each new challenge no matter the circumstances. How do you motivate your team? I try to always bring a positive attitude to practices and ensure that everyone enjoys themselves on and off the turf as a unit. I try to keep a level head and to keep morale high, even when facing tough opposition. Who are your vice-captains and how do they support you? My vice captains are Brigette Oelofsen and Barbara McNaughton. They help Mr Beck and I to enforce the rules amongst the team members and help to ensure that everyone plays to the best of their ability. They support me throughout everything and in tough situations they help maintain the confidence and positive attitude within the team.

What do you as a team want to achieve this year? What will make you proud? One of our main aims this year, was to grow as a team which I am pleased to say we have achieved throughout the year. It is amazing to see the growth of each individual within the team and how much we’ve progressed as a team since the beginning of the year. My team always makes me proud and, of course, winning Interschools would definitely be our main goal as it is every year. Just being part of this special team and playing our best hockey on the Saturday of Interschools - as I know we will - is what will make me proudest. We have been incredibly blessed to have gained Mr Calvin Beck as our coach this year as he has developed this team into something incredible. What are your plans for the future? My plans for the future are not completely set as yet, but I am hoping to study in Stellenbosch and continue with hockey at Varsity level.

Are you happy with your team’s line-up for Interschools? Do you have any injuries in your team? I am extremely happy with our team’s line-up for Interschools, however, we have been struggling with a few injuries throughout the year, which can mostly be attributed to the lack of sport played since 2020. The girls are definitely recovering quickly though and will be ready for Interschools.

Download past exam papers Per grade, Per subject www.awsumnews.co.za AW S U M

NEWS

The biggest school news platform in S.A

Tennis Seuns

Voor: Petrie van der Merwe, Lliam van Heerden (k) en Marco Jooste. Agter: Rudolph-Hein van Eeden, Jan-Theo van Tonder en Louwen Wolfaardt.

Tennis Meisies

Voor: Elize de Jager, Inké van der Merwe (k) en Zanri Groenewald. Agter: Jani van der Merwe, Lynette Truter en Anya Cornelius.

First team Tennis Boys

Front: Josh Neill, Brent Hesselink (c), Finn Cilliers. Back: Jude Langmead, Karl Venter, David Venter.

First team Tennis Girls

Front: Marli Brummer (c), Caytah-Leigh Koeberg, Tara Ferreira. Girls: Chloe Shires (c), Anna Pringle, Gemma Naude.


ANDER SPORT

The printing company taking the South African schoolscape by storm Skaak

THE PRINT OFFICE Your partner in printing

Chess

Voor: Vochenique Meyer, Temzynne Juries, Layton Meshilinie en Venique Meyer. Agter: Chequin Koopman, Jean-Pierre Theron, Jeffson Arends en Juan Stannard.

Vasvra

Front: Matthew McNaughton, Na’eem Mahomed, Camran Swartz. Back: Cassidy Goliad, Karl Venter (c), Josh Arends. Absent: Neelon Fourie, Mihan Campbell.

Quiz

Voor: Marco Jooste en Chloé Stannard. Agter: Ruan Deysel en Lliam van Heerden

Redenaars

Anna-May Hayes, Annelie Pieterse, Zenke Enslin en Mikha Enslin.

Front: Gemma Naude, Caitrin Spence. Back: Matthew Basson (c), Safin McPherson, Matthew McNaughton (Res)

Speech

Amber Bezuidenhout, Brigette Oelofsen, Matthew Basson (c), Erin Gedult.

Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za

THE PRINT OFFICE Your partner in printing


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.