JUNiE 2015
BLOEMFONTEIN
LAERSKOOL & HOËRSKOOL
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
Tel: 021 872 3880 Home
winter wen:
met McNab’s
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY & HIGH SCHOOL
www.awsum.co.za Lifestyle
Bl 5
Health
Competitions
winter-warm Blomkoolslaai
Recipes
School News
Wannabee a wrapper?
Pg 4 + wen met wellington’s
AWSUM News
Fashion Editor Pepe Sofianos gets all wrapped up in the latest oversized wraps.
Pg 7
2
from our side
warm woorde First Each Office Independantly Owned and Operated
Lorraine de Jongh Platinum Agent (NQF 4) Millionare’s Club • Hall of Fame ®
Cell: 083 459 1455 Fax: 086 5074377 Westdene Centre, 1st Avenue, Westdene Bloemfontein, Free State, 9301 Office: (051) 447 4914 e-mail: lorraine@remaxfirst.co.za
Hallo! Ek hoop jy bly steeds warm! Dit is dalk k-k-k-kouer as wat jy dit wou gehad het, maar ons hier by AWSUM se hart klop sommer lekker warm as ons aan julle dink. Hierdie maand se uitgawe bevat wonderlike weggee-kanse, modewenke wat jou gaan warm hou, en gesonde planne met daardie aaklige winterverkoue. Dit is seker nie nodig om vir julle
van die heerlike winterbreek wat voorlê te vertel nie, maar ons wil graag vir julle ‘n veilige en voorspoedige vakansie toewens. * Onthou ook dat jy nou al jou plek op die AWSUMMatriekvakansie-Euro-reis kan bespreek. Twaalf dae, ses stede, vyf lande. Matrieks 2015, julle mag nie hierdie kans misloop nie! Nou ja, wikkel julle styf toe ... en bly warm! tenille en die aWsum-span
Aanhaling van die maand: “As jy nie bereid is om te leer nie, kan niemand jou help nie. As jy vasberade is om te leer, kan niemand jou keer nie.” – Zig Ziglar
Team Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za
To advertise Lindi Hugo 072 600 8259 lindi@tiemedia.co.za Henk le Roux 072 920 1032 henk.hklogistics@gmail.com
Schools inside AWSUM News is distributed to the following schools in FREE STATE: Primary schools: Oranje Primêre Skool, Laerskool Fichardpark, Laerskool Willem Postma. High Schools: Eunice High School, St Andrew’s School, St Joseph’s CBC, Hoërskool President Steyn, Hoërskool Fichardpark, Grey College, Hoërskool Sentraal.
Printed by Paarl Coldset
WEN Jurassic World geskenkpakke met die komplimente van AWSUM en UIP Drie gelukkige wenners kan elk ‘n Jurassic World geskenkpak met ‘n pet, notaboek en magneet wen. Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: Jurassic World. Kompetisie sluit 30 Junie 2015
wen!
Jurassic World – nou uit!
Hoërskool President Steyn (t) 051 445 2364 (e) admin@steyners.co.za
0/8 Nebal
0/8 Netbalspan wen die liga
Ovaltrack
JP Engelbrech kry ‘n 1ste plek in 400 Quad Ovaltrack.
Entrepreneursdag Die graad 8 EBW leerders hou ‘n entreprenuersdag waar hulle hul besigheidsvernuf op die proef stel.
Karate
Ruan het in ‘n groep van 12 deelnemers waar daar 4 Swartbelde was as volg presteer: Goud - Sparring Goud - Vorm Silwer - Wapen
3
AKADEMIE
Die Nasionale Normtoetse 1505_1220_VAN_SCHAIK_UNISA_PRINT_AD_259x100_FA1.indd 1
2015/05/27 11:42 AM
Is jy in Graad 12? Oorweeg jy dit om aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit te studeer? Dan sal jy die Nasionale Normtoetse (NNT’s) moet aflê. In hierdie artikel bied ons ’n opsomming van die belangrikste dinge wat jy oor dié toetse moet weet. WIE GEBRUIK DIE TOETSE, EN HOE? ’n Aantal Suid-Afrikaanse universiteite gebruik die NNT’s as hulpmiddel om jou Nasionale Seniorsertifikaat-uitslae (NSS) mee te interpreteer. Universiteite gebruik die NNT’s op verskillende maniere: • Sommige gebruik die toetse om ’n besluit oor jou universiteitstoelating te neem. Dit beteken dat jou NNTuitslae saam met jou NSS-uitslae gebruik word om te bepaal of jy gereed is vir akademiese studie. • Sommige gebruik die NNT’s om jou plasing binne die universiteit te bepaal. Só word daar besluit of jy ekstra akademiese steun nodig sal hê nadat jy tot die universiteit toegelaat is.
•
Sommige gebruik die toetse in kurrikulumontwikkeling binne die universiteit – d.w.s. wát wanneer geleer word.
WAT MOET EK WEET VOORDAT EK DIE NNT’S SKRYF? Jy kan alle inligting rakende die 2015-NNT’s op die Nasionale Normtoetse-webwerf vind: www.nbt.ac.za. Hier is ’n paar belangrike sake: • Daar is twee toetse: Die AQL (Akademiese Geletterdheid en Kwantitatiewe Geletterdheid) en die MAT (Wiskunde). • Almal wat by ’n universiteit aansoek doen wat die NNT’s gebruik, moet die AQL-toets skryf. Die MAT-toets is net
•
•
•
vir dié wat vir studierigtings aansoek doen waar wiskunde ’n vereiste is – soos die gesondheidswetenskappe, ingenieurswese, rekeningkunde en die meeste wetenskaplike studierigtings. Daar is nie ou vraestelle of spesiale studiemateriaal beskikbaar om voor te berei nie. Die toetse assesseer jou voorkennis – wat jy weet en wat jy kan doen. Jy moet aanlyn registreer om tot die toetslokaal toegelaat te word, en jy betaal ook vooruit. Gaan na www.nbt. ac.za om te registreer. ’n Volledige rooster met alle toetslokale en -tye daarop is op die NNT-webwerf beskikbaar.
• •
Die kostes beloop R80 vir die AQLtoets, en R160 indien die AQL- en MAT-toetse saam geskryf word. Dit is belangrik dat die toets(e) betyds geskryf word om by universiteitstoelating-afsnydatums te pas. Indien jy by meer as een universiteit aansoek doen, moet jy die toets(e) só skryf dat jy die vroegste spertyd haal.
Besoek www.nbt.ac.za vir meer detail. Indien jy enige vrae oor die NNT’s het, skakel gerus die hulplyn (021 650 3523), of praat via Facebook (facebook.com/ nationalbenchmarktests) of Twitter (twitter.com/CETAP_UCT) met die organiseerders.
HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za
KRIEKET STEEDS ’N
FEES
By Hoërskool Sentraal is krieket reeds vuur en vlam aan die gang vir die komende seisoen. Besonderse goeie uitslae tydens die 2014 toer na Mosselbaai was die grondslag gelê vir ‘n uitstekende seisoen wat voorlê.
Drie van die Hoërskool Sentraal se spelers is in die Puntfest uitnodigingspan verkies om in Julie 2015 ‘n toer na Sri Lanka mee te maak; Theunis La Grange, Ruan van Wyk en Mian Noordman vertrek 1 Julie na die sub-kontinent waar hulle waardevolle ervaring sal opbou.
Dit sal die res van die skool se spelers weer aanspoor om met hierdie jaar se toernooi weer die Hoërskool Sentraal se krieketstempel te gaan afdruk in die Baai. Met oorwinnings oor Outeniqua, Brakenfell en Belville sien ons uit daarna om weer ‘n krag te wees om mee rekening te hou. Met goeie oorwinnings oor Fichardpark, St Andrews 2 en Diamantveld in die afgelope seisoen is die afrigter Nico Venter, vol vertroue dat die volgende seisoen een gaan wees vir die boeke. Met die ondersteuning van BLOEMSEC, RCT PLANT HIRE en DE JAGER & KIE, is hierdie uitslae moontlik. Die Hoërskool Sentraal bied
ook September in samewerking met Diamantveld ‘n T20 naweek aan vir 0/19 en 0/15 spanne, waar skole van oor die Vrystaat en Noordkaap gaan deelneem met die hoop om dit ‘n jaarlikse instelling te maak. Nog aktiwiteite waarna die Tralies kan uitsien is die jaarlikse Personeel vs. Eerstespan wedstryd wat onder die spreiligte van die skool gespeel word, waar die ouer garde in die reeks 2-0 voorloop. Daar is ook ‘n jaarlikse inter
teen Hoërskool Voortrekker van Betlehem wat elke jaar groot talent oplewer. Spelers om voor uit te kyk in die nabye toekoms is Gerrit Kriek, Winett McKenzie en Mian Noordman asook die kaptein Jacques Mulder wat met sy kolf ‘n stewige fondasie vir sy span sal lewer en by die 0/15’s is daar jongelinge soos Wynand Steynberg en Diaan Hattingh wat stewige vertonings kan lewer en opspraak wek in die Bloemfontein Liga.
4
food
Win With
wellington’s Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family! To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: tenille@tiemedia.co.za
Spicy hot cauliflower salad
By Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef
Serves 4 Ingredients: • 4 tbls olive oil • 1 tsp white mustard seeds • 2 cm fresh root ginger, peeled and cut into thin strips • 2 cloves garlic, roughly chopped • ½ tsp turmeric • 2 green chillies, sliced in half lengthways • 3 cups snowy white cauliflower florets • Juice of 1 lemon • ½ tsp salt • Wellingtons Chutney of your choice • 2 tbls coriander, roughly chopped Method: Heat the olive oil, add the mustard seeds and cook till they pop. They jump all over so be careful – and don’t burn them! Add the ginger and garlic, turmeric and chillies and fry gently while stirring all the time for about 2 minutes. Add the cauliflower, give it a good stir to coat with the spices and cook for 8- 10 minutes. Remove from the heat, add the lemon juice, stir in the Chutney, salt and coriander and give it a good toss. Serve hot. Tip: This is great as a salad served at room temperature, or served hot as a side dish. It also works as a vegetarian dish served with fragrant saffron rice. © Jenny Morris 2014 -2015
Hoërskool Fichardtpark (t) 051 522 6927 (e) fichpos@fpark.co.za
Fichies in Provinsiale spanne Verskeie leerders van Hoërskool Fichardtpark word in onderskeie hokkie, netbal en rugby Vrystaatspanne ingesluit. Die Vrystaat-rugbyspanne word eers na die wedstryde teen die Griekwas, later in Junie, gefinaliseer. Die leerders wat voorlopig in die onderskeie rugby-Vrystaatspanne ingesluit is , is soos volg:
RUGBY 0/16 seuns: Grant Khomo-span Ronaldo Davids 0/16XV Gerhard Smit 0/18 en 0/19 seuns: Akademiespan Ashwill Botha, Wandré Nortje en Eddie Davids Arende-span Ian Mollentze , Zander de
Villiers, Adriaan Grabe en Hugo Maartens.
Danica Windt - Verdediger 0/15 Bianca Pienaar - Doel 0/14
Arende XV Charl van der Watt, Pieter Snyman, Dewan Labuschagne, Gerhard Maartens, Estiaan de Klerk en Jaleel Human.
HOKKIE Die volgende hokkiespelers verteenwoordig die Vrystaatspan in die SA-toernooi wat gedurende die Julievakansie in verskeie provinsies aangebied word.
NETBAL Die volgende netbaldogters is in Vrystaatspanne ingesluit: Hestie Truter – Hulpdoelverdediger 0/18 Ané Retief - Verdediger 0/17
Hokkieseuns: 0/18 A (Bloemfontein) Rick Daverin en Phillip du Preez. 0/18B (Bloemfontein)
André Yzelle en Nick Grobler. 0/16A (Durban) Thapelo Matlakeng 0/16B (Kaapstad) Lambert Pretorius 0/16C (Kaapstad) Wynand van den Bergh, Andrew Fischer en Ruan Slabber 0/14A (Bloemfontein) Juan Barnard 0/14B (Bloemfontein) Ruan Coetzee, Nicolas du Buisson, Marius Maree en Anrico Friedrichs
hokkiedogters: Die volgende hokkiedogters is in die Vrystaatspan ingesluit: 0/18B (Pretoria) Elizca van Rooyen 0/18C (George) Charné Wiese, Elnaé Neethling en Sumé Brummer 0/16C (Oos-Londen) Bianca van Tonder 0/14B (Bloemfontein) Tishan Jegels en Annelé Scott
5
HEALTH
WINTER WENKE TEEN VERKOUE: McNab’s SuperGuard is ’n gerieflike en bekostigbare enkeldosis-sakkie wat jou van ’n spesiaal-geformuleerde dosis vitamines, minerale en kruie voorsien – alles wat jou liggaam nodig het om wintervirusse te beveg. Die kombinasie van ses tablette bevat bestanddele wat jou immuunstelsel versterk, soos vitamines A, B, C, D en E, wat jou liggaam teen skadelike mikro-organismes help beskerm. Die tablette bevat ook minerale soos koper, selenium en sink, wat noodsaaklik is vir die instandhouding van ’n doeltreffende immuunstelsel en vir die voorkoming van algemene virale infeksies. Wat McNab’s SuperGuard uniek maak, is die toevoeging van die superbestanddeel Sutherlandia*, Afrika
se eie immuunversterkende krui. Dit word reeds eeue lank deur verskillende groepe mense gebruik om infeksies te beveg en om die immuunstelsel te versterk. McNab’s weet dat siekvoel jou liggaam van waardevolle energie tap, en daarom versterk McNab’s SuperGuard nie net jou immuunstelsel nie; dit gee ook jou energievlakke ’n broodnodige hupstoot. WENKE WAT JOU SAL HELP OM HIERDIE WINTER SE VERKOUE EN GRIEP TE BEVEG: • Vermy gemorskos en kies eerder ’n verskeidenheid groentesoppe om jou mee warm te hou. • Slaap saans ten minste sewe uur lank om jou liggaam genoeg kans te gee om jou immuunstelsel op te bou. • Hou matigheid voor oë as dit by alkohol kom. Oormatige hoeveelhede alkohol kan jou immuunstelsel dae lank onderdruk.
WEN MET MCNAB’S Wen ’n Hele boks met McNab’s SuperGuard en twee SuperCharge Hi Energy-stafies (vir ekstra energie wanneer jy so in die hardloop wil peusel). B’s & V’s geld. Om in te skryf gaan LIKE Awsum News op Facebook, en los ‘n boodskap: #McNabsWinter Kompetisie sluit 30 Junie 2015
•
Dink vooruit en ondersteun jou immuunstelsel deur elke tweede dag ’n dosis SuperGuard te drink. Indien jy eers op die eerste nies of krapperigheid in die keel reageer, is dit heelwaarskynlik reeds te laat.
Naskrif: Wanneer jy van jou griep of verkoue herstel het, probeer gerus McNab’s SuperCharge, jou daaglikse dosis volgehoue energie. Ons hedendaagse lewe met die min slaap,
Use this voucher to get one free eye exam! Phone: 051 4368120 | Fax: 051 436 8130 Street: Baysvillage, C/O Milner & Waverley, 9302
EUNICE GIRLS SCHOOL
ST JOSEPH’S CBC
(t) 051 444 1765 (e) mail@ehs.co.za
(t) 051 436 6550 (e) stjoe@mweb.co.za
CBC ST JOSEPH’S AT THE 2015 EISTEDDFOD
EUNICE TOASTS 140 YEARS WITH GREAT FESTIVITY The month of May, in Bloemfontein, is also known as the month in which hundreds of school learners, from all over the Free State share their talents in music and drama with the community. The 48th Vrystaatse Kunswedstryd took place from 6 to 23 May 2015 and talented girls from Eunice High School competed in the following categories: Light Music, Senior Piano, Orchestral Instruments, Vocal Section and Drama. They obtained outstanding results in each. The Eunice Choir received two awards in the
Vocal Section for the best performance of a religious work in the categories Secondary School Choirs and also Single-sex Secondary School Choirs. The Eunice choir was awarded an A+ and two A++ symbols. Eunice is also very proud of its Marimba Band which received an A++ for its performance Marimba category, and an additional award for being the best contestant in the Light Music section. In the Drama section, Tuanette Janse van Rensburg, Suzelle Swanepoel and Anel
lang werkure, goedkoop gemorskos en oormatige kafeïen en alkohol lei dikwels tot ’n mikro-voedingstoftekort – wat lae energievlakke tot gevolg het. McNab’s SuperCharge beveg hierdie ellende met ’n reeks multivitamines, minerale, omega-olies en kruie (soos die superkrui, Siberiese Ginseng) wat spesiaal uitgesoek is om aan jou ekstra energie en oor die algemeen beter gesondheid te gee.
The 49th Afrikaans Eisteddfod took place from the 11th May 2015 – 23rd May 2015. The Eisteddfod offers music pupils the opportunity to perform in public showcasing their abilities and hard work. This enables them to get exposure to perform in front of an audience and receive recognition for their hard work. CBC entered 40 pupils who
Motla Tsoai accepts Choir award at the Gala Evening
participated in singing, piano and recorder. The highest symbol awarded went to Pendo Masinde in Grade 5 who played the piano. He received an A++ symbol. We are very proud of our students. They all did their best and were rewarded with excellent results. It goes without saying that practise makes perfect! Well done CBC!!! Keep being AWSUM! 1. Learners who participated in singing.
1
2. Learners who played the recorder.
Kleingeld received A++ symbols for their performances.
3. Learners who played the piano.
TARA-LEA VAN ZYL… AN ENDURANCE RIDER PAR EXCELLENCE Tara-Lea van Zyl
This voucher is valid up to 31 July 2015 and it’s not refundable for cash.
Die griep-en-verkoue-seisoen is hier – maar moenie vrees nie! Ons het ’n geheime wapen wat hierdie narigheid in sy spore sal stuit.
Tara-Lea showed off her skills at the South African International Challenge (SAIC) held at Sondela Nature Reserve in Limpopo. The triangular competition involving South Africa, Namibia and Botswana is a prestigious one. National teams of Junior Riders (u/21) are selected from the following categories: light, standard, and heavy weight. Tara-Lea was selected for the junior national endurance team on La’El Nerishke and completed the 120 km in 6 hours flat on the 6th of May. Tara-Lea and two members of her team won the junior category, beating Namibia by 16 minutes. Receiving national colours at the SAIC event is the highest award in South African endurance riding – one Tara-Lea is very proud of. She is now ranked as one of South Africa’s best young endurance riders.
2
3
6
TRAVEL
GET READY FOR THE ULTIMATE MATRIC VACATION! Come travel with AWSUM and discover Europe! Travel from city to city and experience all of Europe’s treasures, without having your parents stress about the what, where, when and how. The AWSUM Matric Rage, takes place from 27 November to 9 December and promises to be an experience of a lifetime. The perfect break before taking on 2016
27 November: Johannesburg to Paris for s i 0 h 28 November: Paris All t R20 95tour d 29 November: Paris onlaydetailevisit a 30 November: Paris to Luzern For inerary m.co.z it u 1 December: Luzern aws . w ww 2 December: Luzern to Munich 3 December: Munich to Prague 4 December: Prague 5 December: Prague to Berlin 6 December: Berlin 7 December: Berlin to Amsterdam 8 December: Amsterdam 9 December: Amsterdam to Johannesburg
12 DAYS 6 CITIES 5 COUNTRIES
For more information contact ctheworld | 011 888 7910 | info@ctheworld.co.za | tenille@tiemedia.co.za
GREY COLLEGE SECONDARY (t) 051 444 1513 (e) post@gc.co.za
GREY COLLEGE TENNIS BAGS ANOTHER TITLE The Grey College First team tennis once again showed why they are considered the number 1 tennis school in South Africa by winning the Kearsney College Tennis Festival during the weekend of 21-24 May 2015.
Phone: 072 068 0224 082 825 5378 / 082 887 5507
This prestigious festival, in its 20th anniversary year, showcased tennis from the best tennis schools in the country.
GREY BOYS TO REPRESENT FS AT THE 2015 CRAVEN WEEK A total of 13/23 Grey boys are included in the Free State Craven week team: • Niel Durow • Godfrey Simelane • Francois Aggenbach • PR Serfontein • Rewan Kruger • Diaan Schoonees • Jurie Burger • George Rossouw • Gideo Beukes • Daniel Rust • Steph Brits • IG Prinsloo • Hardus Nel
NEWS / NUUS
Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za
REDENAARS PRESTEER GOED TYDENS VRYSTAAT ATKV-FINAAL Die volgende redenaars het in Mei aan die VS-finaal van die ATKV deelgeneem: Dapper de Wet, Jacques vd Berg, Henko Delport en Kolbe Kolver. Kolbe Kolver is deur na die nasionale landswye finaal wat in Augustus in die Kaap gaan plaasvind.
Die juniordebatspan: Dapper de Wet, Phillip Pretorius en Kolbe Kolver het derde in die Vrystaat gekom. Die seniorspan: Louis Schoonwinkel en Harry Brummer het ook derde in die Vrystaat gekom.
THE GREY COLLEGE RESULTS: Round 1: Grey College against Kearsney College Grey wins 9-0 Round 2: Grey College against Affie Grey wins 8-1 Round 3: Grey College against Pretoria Boys Grey wins 5-4 Round 4: Grey College against Clifton Grey wins 9-0 Round 5: Grey College against Paul Roos Grey wins 5-4, winning the tournament. The following players were awarded the best player awards in their respective positions: Phillip Henning was the best no.1 player Kukutla Motlojoa was the best no. 3 player Joubert Klopper was the best no. 6 player
7
mode Blokkieskombersstyl-wrap met pelskraag, R499, Foschini
Rooi gebreide uitgerafelde wrap, R260, Woolworths
hoe om te
wrap?
Moderedakteur Pepe Sofianos verlustig haar in die nuutste oorgroot items. Dit is só maklik om met dié seisoen se heerlikste bykomstigheid, die groot wrap, soos ’n ster te lyk. Die wrap is informeel dog chic en verleen aan enige uitrusting ’n lekker boheemse flair. Wees op die uitkyk vir oorgroot kombersstyl-wraps, super serpe met fringing, en aandagtrekkende-pashminas. Dra jou wrap gestileerd, met ’n belt of gevou, of steek dit met ’n borsspeld vas. Hierdie item gaan in hierdie winter jou beste vriendin word. Uitgerafelde kombersstyl-serp, R200, Cotton On
musthave #PepeSê Draai jou in ’n wrap toe en bly warm! Die wrap verteenwoordig hierdie winter se mees modieuse look.
s t y le
Vensterglas kombersstylwrap, R440, Truworths
Dis ’n wrap.
Gespe jou superserp met ’n mooi belt vas en dra dit soos ’n rok oor tights. Mooi!
Sluit by die komberskommando aan! Dis reg – komberse is die nuwe jasse. Kyk maar na Kate Moss wat haar boheemse kombers-wrap met skinny denims en knielengte stewels kombineer ...
Geruite uitgerafelde wrap-baadjie, R299, Cotton On
Pryse en beskikbaarheid korrek by ter perse gaan.
JIM FOUCHé Primêre Skool (t) 051 522 5951 (e) info@psjf.co.za
Laerskool Fichardtpark (t) 051 522 8166 (e) info@fichies.co.za
Netbalspan is Vrystaat wenners Ons Skool se trotse 0/12A Netbalspan is Vrystaat wenners (Onderleiding van Juffrou Sune Steyn - Afrigter). Hulle het die netbalseisoen onoorwonne afgesluit. Hulle was die Motheo-wenners en het te Bethlehem gaan deelneem aan die Vrystaat Kampioenskap. Die ywerige en talentvolle span het tot op datum nog geen wedstryde verloor nie. Knap gedaan.
TROMPOPPIES
Baie geluk aan ons Trompoppies wat vir die sesde agtereenvolgende jaar as Vrystaatwenners aangewys is! Die groep berei tans hard voor vir die SA Kompetisie wat vanaf 3-7 Julie in Bloemfontein by die Tempe Stadion plaasvind. Ons is baie trots op julle!
Voor: Megan Roberts, Corlie Hertzog (Kaptein), Marisna Morgenrood. Middel: Rianke Verster, Roche Traut, Elri Verster. Agter: Elaine Pretorius, Melinda Heins, Sune Steyn (Afrigter), Juane Swart, Casper Bouwer (Sportwetenskaplike)
Legkaartbou-projek Ons Fichies Graad R het hulle jaarlikse Legkaartbou-projek aangepak (spesifiek legkaarte bou om aan te sluit by die vak Afrikaans.) Daar het 138 Graad R kleuters baie entoesiasties aan die 10 minute bou-projek deelgeneem. Adriaan Coetzee het ‘n allemuntige R11 856.00 ingesamel en die totale bedrag ingesamel was R75 214.00... Knap gedaan Graad R!
Minions Gru Despicable Vector Margo
YY EE LL LL OO W W CC GG II BB EE II
TT NN FF HH UU G G SS NN TT PP CC TT
D D LL G G A A A A G G II E E LL TT TT H H
Edith Agnes villain Nefario lair
C C A A T T Q Q R R O O X X S S R R K K O O M M
B B I R R U U N N I P P O O H H R R R R O O
UU RR FF SS XX LL O O M M A A W W HH O O
MM AA RR GG OO YY GG YY SS FF CC NN
SS PP AA CC EE CC RR AA FF TT EE SS
CC KK LL JJ VV II LL LL AA II NN MM
DD EE SS PP II CC AA BB LL EE NN EE
moon spacecraft yellow shrink ray
NN SS HH RR II NN KK AA AA MM VV DD
Edith Agnes villain Nefario lair
W W UU JJ W W SS VV YY QQ NN RR RR EE
DESPICABLE ME Word Search!
ENTERTAINMENT
Minions Gru Despicable Vector Margo
8
moon spacecraft yellow shrink ray
Three lucky readers could each win a Minions hamper, consisting of a Minion key chain, Stationery sets and a Minions Lunch Tin.
To enter simply like AWSUM News on Facebook, and comment #AWSUM #MinionsMovie. Minions will be released nationally on 10 July 2015
First XV Rugby Rankings 15/06/2015
U16 RUGBY RANKINGS 16/06/2015
U14 RUGBY RANKINGS 17/06/2015
Rank Team Avg Pts 1 PAARL BOYS HIGH 6.847 2 AFFIES 6.817 3 PAUL ROOS GYM 6.446 4 MICHAELHOUSE 6.264 5 PAARL GIM 6.242 6 MONUMENT 5.953 7 GREY HIGH SCHOOL 5.245 8 EG JANSEN 5.213 9 SELBORNE COLLEGE 5.114 10 GREY COLLEGE 4.992 11 OAKDALE 4.840 12 ELDORAIGNE 4.627
Rank Team Avg Pts 1 PAARL BOYS HIGH 7.136 2 HELPMEKAAR 6.942 3 GREY COLLEGE 6.758 4 GREY HIGH SCHOOL 6.690 5 GLENWOOD 6.633 6 SELBORNE COLLEGE 6.617 7 BOLAND LANDBOU 6.575 8 MONUMENT 5.938 9 ST STITHIANS 5.519 10 STELLENBERG 5.258 11 ELDORAIGNE 5.171 12 DHS 5.073
Rank Team Avg Pts 1 GLENWOOD 7.783 2 GREY HIGH SCHOOL 7.730 3 SELBORNE COLLEGE 7.542 4 OUTENIQUA 7.189 5 PAARL BOYS HIGH 6.533 6 MARITZBURG COLL 6.000 7 KLERKSDORP 5.900 8 PAUL ROOS GYM 5.890 9 TRANSVALIA 5.779 10 GREY COLLEGE 5.767 11 STRAND 5.450 12 STELLENBERG 5.362
Willem Postma (t) 051 436 2730/1 (e) pthysn@wpps.co.za
Cravenweekspan Die manne het die Cravenweekspan gehaal onderskeidelik vir die 0/13 A- en B-span asook die 0/12-span. Cravenweek 0/13 A-span van links: Jarred Brown, Frans-Noë Erasmus, NJ Cohen en Du Toit Fourie Cravenweek 0/13 B-span en 0/12-span onderskeidelik: Ju-Hanco Minnaar en Conrad Grobbelaar.
Netbal
O/7 Rugby
Hierdie trotse 0/7 A en B-rugbyspanne was onoorwonne gewees tydens die afgelope liga. 0/7 A: Voor VLNR Brinck Cotze, WJ Greyling, Pieter Muller en Shaun Pienaar. Agter: Ruan Roux, Eduan Grieb, Wihan Wasserman, Emile Aucamp, Jayden Powell, Wian Louw en Daniel Hattingh saam met Meneer Werner Meyer, hul afrigter.
Die 4 dogters het Vrystaatkleure verwerf in Netbal vir 0/12’s en 0/13’s onderskeidelik. Van Links: Karla van der Merwe (0/12 Netbal), Nicola Laubscher, Rachelle Stockenström en Jana Meyer
0/7 B: Voor VLNR Hanco Nel en Paul Potgieter. Middel: Riaan Kotzé, Wian van der Merwe, Heinke Steyn en Dian van Heerden Agter: Pieter Fourie, Willem van Staden, Liam Pretorius, Neil Möller, Estean van der Watt, Aiden Swanepoel, Magnus Venter en WJ Brand.Hul afrigter is Tommie Van Staden.
26/27 June 2015 Annual Matric Ball Expo!!! Cape Kaya Events will be hosting our first annual Matric Dance Expo in Bloemfontein. This would be a Shopping experience not to be missed with all sorts of items under one roof and even a dress auction where you can bid for your matric dress to your pocket. Live local performances
will make their appearance to encourage our youth to work hard towards their dreams. So don’t miss out on this awesome shopping excitement with a twist. All happening at the Windmill Casino with a R40 entrance for Adults and free for scholars at the door. From 9am till 5pm