Bloemfontein(December 2016) Primary - High Schools

Page 1

BLOEMFONTEIN

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

NEWS

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

DECEMBER 2016

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

AWSUM Achiever of the Year

Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team

Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Susan Potgieter | 078 346 6796 susan@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BLOEMFONTEIN:

Primary Schools: Jim Fouché, Willem Postma, Grey College, Eduplus Independent School, Fichardtpark, President Brand, Kyrios Independent School, Bloemfontein. High Schools: Sentraal, Fichardtpark, Grey College, Jim Fouché, Martie du Plessis, St Andrew’s.

Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

WIN a Book Hamper from CUM Books!!

WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.

We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!! Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.

MORE Braai, the Beloved Country WINNERS

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Hendrie Vermeulen, Jaco Loots and Ryan Cloete – your BOOKS are on their way!

If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.

AWSUM Celebrity Interview

Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.

Page 2

AWSUM Achievers’ Edition 2016

V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.


FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL (t) 051 522 8166 (e) info@fichies.co.za TOP LEERDERS

Corlie Hertzog

Carrissa Erasmus

Dian van der wAtt

Melinda Heins

Dux-leerder, Veelsydige Sportvrou, Beste Algemene Sportprestasie in Graad 7

Veelsydigste Sportvrou

Beste Algehele Sportprestasie in Graad 7

Beste Algehele Sportprestasie in Graad 7

Elaine Pretorius

Gerhard van der Westhuizen

Rianette Kemp

Divan Joubert

Victrix Ludorum

Veelsydigste Sportman en Victor Ludorum

Welpie-redaktrise 2016 en Voortrekkers-kultuurpenning

Veelsydigheid

PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ (t) 051 522 5951 (e) info@psjf.co.za Top 2016 Presteerders Ryushin-kan Afrika-kampioenskap Drie JF-leerders wat deel is van die Ryushin-kan Nasionale Span het aan die Ryushin-kan Afrika-kampioenskap deelgeneem. Die leerders het die volgende puik prestasies behaal tydens die kampioenskappe: Janey van der Berg • Kata – Goud • Kumite – Goud Jaco Bester • Kata – Goud • Kumite – Brons Jandrè van der Berg • Kata – Brons • Kumite – Brons

Erekleure Eskom Young Scientists Expo Keatan Lombard presteer op die Eskom Young Scientists Expo deur ‘n goud op die Streek Expo en brons op Nasionale Expo te verwerf. Keaton het Erekleure ontvang vir die puik prestasie.

Cravenweekspan Danie van Heerden was gekies vir die Cravenweek 0/13A-rugbyspan. Jaco Bester, Jandre van der Berg, Janey van der Berg.

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 3


LAERSKOOL BLOEMFONTEIN (t) 051 433 1913 (e) info@lsbfn.com PRYSWENNERS

Lohanè Jordaan

Kay-Lee Jardim Dwaynn Awerbuch

• Dux-leerder 2016

• Junior Redenaars (Dogters)

Anke Meyer-Auld

• Skaak

• Sportdogter

Lefa Mathinya • 0/13 Rugby

Riandrè Nel

• Junior Redenaars (Seuns)

Riandrè Nel

Kabelo Jafta

• Senior Redenaars

Riandrè Nel

• 0/13 Krieket

• Senior Landloop

Riandrè Nel

• Tennis

Anke Meyer-Auld Anke Meyer-Auld

Monique Stachen

• Senior Redenaars (Dogters)

• Atletiek Victrix Ludorum

Darion Rabe • 0/11 Krieket

• Kultuur-penning van 2016

Herman Boshoff • Sportseun

Jennifer Momberg Raymond Coetzee Anke Meyer-Auld • Junior Landloop

• Hokkie

• Veelsydigheidsbeker

Buren Rooy • 0/12 Netbal

Ivano Schrader • Atletiek Victor Ludorum

Ivan Langeveld • Junior Landloop

Jaden Botes, Hendrè Botha en Marno Victor • Deel 0/12 Rugby-beker

GREY COLLEGE PRIMARY (t) 051 444 3150/2 (e)gcb@gcpb.co.za TOP ACHIEVERS

CHRISTI MYBURGH

MUHAMMAD TALAL HUSSAIN

• ABSA Bank Brandwag Merit Award for English Home Language • Senekal Trophy for Social Science • Gustav Fichardt Dux Medal for the highest marks in Grade 7 • u.13E • Squash Practice • Amesa • SAMC • Monitor • Quintathlon

Page 4

WAYLAND HENNEY

• Ian Barr Medal for u.13 Soccer Player of the Year • Steve Strydom Trophy for Best Achievement in Afrikaans First Additional Language • Grey Fischer Bursary for Merit (second best to Dux medal in Grade 7) • Soccer u.13A (Captain) • Swimming Inter-primary (Captain) • Monitor • Quintathlon

AWSUM Achievers’ Edition 2016

JOSHUA LOWE

• Riël Scheepers Trophy for Best Orator • Stabilis Junior Trophy for Best Contribution to the Stabilis Newspaper • Grey College Trophy for Bilingualism • Tennis Practice • ATKV Redenaars SA • Music • Stabilis Editor • Amesa • SAMC • Conquesta • Monitor • World Knowledge Olympiad

• Skoolhooftrofee vir veelsydigheid in Kultuur • Grey Kollege-trofee vir Tweetaligheid • Steve Strydomtrofee vir die beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal • Hokkie o.13B • Swemdeelname • ATKV Redenaars • Redenaars • Musiek • Unisa Prakties • Koor • Marching Band & Drum Line • Skaak Senior A • Stabilis Subredakteur • Amesa • SAMC • Conquesta • Kunswedstryd • Drama • Kokkedoorkompetisie

RYNARD OTTO JASON SCHIMPER

• Skoolhooftrofee vir hoogste prestasie in ‘n skoolaktiwiteit • Grey Kollege-enkelspel naaswenner tennis o.13 • Tennis SA-span • Hokkie Suid-Vrystaat A • Atletiek • Redenaars • Nautilus • Amesa • SAMC • Onderhoofseun • Po Leung Kuk Internasionale Wiskundekompetisie

• ABSA Bank Brandwagmerietetoekenning vir Afrikaans Huistaal • John van der Riettrofee vir die hoogste punte in Natuurwetenskap • Senekaltrofee vir Sosiale Wetenskap • Grey Fischer-merietebeurs (naas Duxmedalje hoogste punte in Graad 7) • Atletiek Motheo Gariepbyeenkoms • Mangaug Metrotennis • Hokkie o.13B • Marching Band • SAMC • Conquesta • Monitor • Eisteddfod


LAERSKOOL PRESIDENT BRAND (t) 051 422 4941 (e) mariana@presidentbrand.co.za Hoogste Toekennings Intersenfase

Dux-leerling 2016

VOOR: Mienke Venter (Beste Presteerder in Graad 5), Stefan Coetzer (Besondere Akademiese Hardwerkendheid), Elseri Venter (Beste Presteerder in Graad 4). MIDDEL: Sherwin Carelse (Veelsydige Sportseun), Imché Venter (Beste Presteerder in Graad 6), Chanté Liebenberg (Buitengewone Hoflikheid), Sané Groenewald (Vriende vir Afrikaans, Kultuurleierspenning, Sportdogter, Dux-leerling en Veelsydigheidsbeker). AGTER: Karla Markgraaff (Veelsydige Sportdogter), Jeanré Coetzee (Sportseun), Geované Vermaak (Buitengewone Hulpvaardigheid). AFWESIG: Juan van Lill (Buitengewone Deursettingsvermoë).

MARTIE DU PLESSIS SKOOL

Hoogste Toekennings Grondslagfase Grondslagfase Sportdogter

Grondslagfase Sportseun

Carissa Boje en Joalize Melville

SJ Odendaal

Grondslagfase Veelsydigheids Garran Grace

Sané Groenewald

(t) (051) 5226801 (e) algkantoor@mdup.co.za

Chané Olivier • Dux-leerling: Graad 12 • Dairy Belle Trofee

Jesco Jelinek • Veelsydigste Leerder • Transoranje Instituut Wisseltrofee

HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za

Johan Champion • Dux-leerling • Akademie prestasies: Hoogste punt in Engels, Afrikaans, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, Wiskunde, Lewenswetenskappe en Lewensoriëntering

Maryna van Wyk • Veelsydigste Graad 12-leerder • Uitsonderlike prestasies in Akademie, Leierskap, Sport en Kultuur

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 5


EDUPLUS INDEPENDENT SCHOOL (t) 051 446 0527 (e) eduplusprimary@gmail.com Arts and Culture Trophy

Academics Eduplus awards a special Academic Star award to learners from Grade 1–3 who achieve an overall mark of 90% in all of their subjects. The following learners achieved above 90%: Grade 1 – Janie Deysel, Lily-Rose Marx, Kiaan Schoeman, Daniel Mofolo, Amore Maree and Louzelle Badenhorst. Grade 2 – Neilke Maree. Grade 3 – Johanco Greyvenstein and Miguel Ribeiro. Learners from Grade 4–7 who achieve an average above 85% also receive an Academic Star award. The following learners achieved above 85%: Grade 4 – Jayden van Zuydam, Bokang Nkalai, Jared Collett and Marinel Visser. Grade 5 – Alexja Coetzee, JC Venter, Mikael Pretorius and Berné Beukes. Grade 6 – Leané Barnard, Liam van Zuydam and Marjolijn Visser. Grade 7 – Lintle Moletsane, Jac van der Merwe, Danielle Ceronio and Ethan Codron. We are very proud of each and every one. Our Dux learners for 2016 were Jac van der Merwe and Danielle Ceronio, who both achieved an average of 92%!

Grade 1: Janie Deysel, Lily-Rose Marx, Kiaan Schoeman, Daniel Mofolo, Amore Maree and Louzelle Badenhorst. Grade 2: Neilke Maree. Grade 3: Johanco Greyvenstein and Miguel Ribeiro.

Grade 5: Alexja Coetzee, JC Venter, Mikael Pretorius and Berné Beukes.

Grade 7: Lintle Moletsane, Jac van der Merwe, Danielle Ceronio and Ethan Codron.

Grade 4: Jayden van Zuydam, Bokang Nkalai, Jared Collett and Marinel Visser.

Grade 6: Leané Barnard, Liam van Zuydam and Marjolijn Visser.

Dux: Danielle Ceronio and Jac van der Merwe.

Our Arts and Culture trophy was awarded to Danielle Ceronio. She took part in the South African Championships of the Performing Arts in Rustenburg as part of the Free State team where she won three gold medals and two silver medals and was selected for the 2016/ 2017 South African team. She achieved 28 gold symbols in the St Michael’s Music, Art and Drama Festival and received the St Michael’s trophy for the most versatile learner at the St Michael’s music, art and drama festival.

Sport Trophy Our Sport trophy was awarded to Marjolijn Visser and Marinel Visser. They both took part in the Biathle World Championships and Marjolijn achieved a first place with her team and came fifth in the individual competition, while Marinel achieved a first place with her team and came eighth in the individual competition and fifth in the relay competition.

HOËRSKOOL FICHARDTPARK (t) 051 522 6927 (e) fichpos@fpark.co.za PRYSUITDELING Dux-leerder

Toppresteerders in Graad 12

Welmari Volschenk is die Dux-leerder Graad 12. Ons is voorwaar trots op haar nege vakonderskeidings.

Charné Wiese, Marizelle Rossouw, Welmari Volschenk en Chantelle Struwig. Hoërskool Fichardtpark sien uit na julle eindeksamenuitslae. Ons weet julle gaan ons trots maak.

Page 6

AWSUM Achievers’ Edition 2016


ST ANDREW’S SCHOOL

(t) 051-444 1612 (e) oba@sasb.co.za

Sport Awards Saint Andrew’s celebrated the achievements of its sportsmen on Saturday, 15 October, at the annual Saints’ Sports Awards Dinner, with old boy and wheelchair rugby international Jared McIntyre delivering an inspirational address as guest speaker. Len Tuckett Sportsman of the Year: Dilivio Ridgard • Captained the Saints’ 1st XI cricket side • Included in the South African u19 Invitational cricket side. • Member of the Knights’ u19 squad • Captained the Saint’s 1st hockey side with distinction. Fred S Webber Award for Best Sporting Achievement: John Kuhn • Ranked no. 1 u19 squash player in South Africa. • Represented South Africa at the World Junior Squash Championships in Poland (runner-up) • • Unbeaten at the Interprovincial Schools tournament. • • Helped Saint Andrew’s to be crowned Free State champions again. Junior Sportsman of the Year Award (shared): Vicario Crouch (Free State colours in rugby) and Jayden Davids (Free State colours in cricket).

2016 Highlights Colts cricket

Saints u16 hockey

No. 1 team in South Africa in age group.

Free State Cup champions for second year in succession.

Chess

FS cricket

Andrew Beelders, Alex Eliades and Harry Marangellis were awarded Free State colours for chess and will represent the province at the South African Junior Chess Championships in Cape Town in December in the under-10 age group.

Ruan Cronje (u15), Franklin Damons (u19), Gerald Coetzee (u19), Garnett Tarr (u17), Dilivio Ridgard (u19) and Corné Viljoen (u15) was selected to represent the Free State.

Dilivio Ridgard, Saint Andrew’s Sportsman of the Year.

JIM FOUCHÉ HIGH SCHOOL (t) 051 1760/1 (e) admin@jf.co.za JF SE PRESTEERDERS VAN 2016

Lisa Lombaard en Elizri Malan Junior Kultuurpresteerders

Iselle van der Heever Annemé Fourie en Chandré Erasmus Junior Sportpersone Senior Kultuurpresteerder

Anja Kotzé en Carien Sander Senior Sportpersone

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 7


GREY COLLEGE (t) 051 444 1513 (e) post@gc.co.za HOOGSTE AKADEMIESE TOEKENNINGS

Nico Prinsloo

GC van Heerden

Mario Vieira

Daniel Claassen

LOUIS ESSELEN-beker JMB FAURE-beker AK VOLSTEEDT- medalje

D MARQUARD-medalje (gedeel)

D MARQUARD-medalje (gedeel)

S FRANKLIN DUX-medalje

HOOGSTE SPORTTOEKENNINGS

Rewan Kruger

Raynard van Tonder

Mario Vieira

Daniel Claassen

JM SMUTS-medalje (gedeel) vir beste prestasie in Sport in G12

JM SMUTS-medalje (gedeel) vir beste prestasie in Sport in G12

DOK MALAN-trofee vir sportmanskap (gedeel)

DOK MALAN-trofee vir sportmanskap (gedeel)

AKADEMIESE EREWAPENS

Mario Vieira

GC van Heerden

Charl Theron

Nico Prinsloo

SPORT-EREWAPENS

Johan Oosthuizen

KULTUUREREWAPENS

Keenan Els: MUSIEK Gideo Beukes

George Botha

Rewan Kruger

Rinus Maarsingh

RUGBY

TENNIS

RUGBY

BERGFIETS

Albert Potgieter: JOERNALISTIEK

Page 8

Nico Prinsloo

Dian Schoonees

Jaco van Tonder

Raynard van Tonder

ATLETIEK

RUGBY

RUGBY

KRIEKET

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Hewalt Sparkham: MUSIEK


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.