BLOEMFONTEIN
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
JANUARY 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Win a copy of Leandie’s self-help book, Comfortable in Your Own Skin.
LEANDIE
DU RANDT
motivated for the year ahead!
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
AWSUMCelebrity Interview Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting
repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students V: Jou selfhelpboek vir tieners, Gemaklik In Leandie du Randt is ‘n aktrise, aanbieder, seremoniemeester, Jou Eie Lyf, was ‘n blitsverkoper. Wat het jou motiveringspreker en skrywer van die selfhelpboek Gemaklik inspireer om die boek te skryf? Wat het jy In Jou Eie Lyf. Sy is baie bekend vir haar rolle in sepies soos gehoop om te bereik? Sou die advies in hierdie boek jou as tiener gehelp het? Binnelanders en Getroud met Rugby en films soos Semi-Soet A: Ek glo graag dit sou vir my van nut wees toe en Klein Karoo. Sy het al verskeie toekennings in die bedryf ek ‘n tiener was. Ek het dit geskryf om meisies te ontvang en was tweede in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing inspireer om hulleself te wees in ‘n tyd waarin ons South Africa. Ons het met haar gesels oor die nuwe trefferfilm, gebreinspoel word om ‘n sekere manier te lyk en te wees. Moet jouself met niemand vergelyk nie, Jagveld, wat in Maart landwyd in teaters vrygestel word, en die want jy is jy en niemand kan beter as jy daarmee lewe oor die algemeen. wees nie – fokus daarop en waardeer dit. V: In Jagveld, die filmweergawe van nog ‘n Deon Meyertopverkoper, speel jy die hoofrol van Emma le Roux. Die film handel oor Emma wat ‘n moord sien plaasvind en die moordenaars wat haar jag soos sy vlug. Emma is egter die dogter van recce Jacques le Roux, wat haar alles geleer het wat hy weet. Niks in die jagtog loop reg nie en dit gaan uiteindelik oor oorlewing van die sterkste. Vertel ons hoe hierdie rol anders was. Wat was die uitdagings? Wat het dit vir jou as aktrise beteken? A: Al wat ek nou mag sê is dat ek mal is oor die rol en die film is ‘n moet van 17 Maart 2017 af – dit is definitief ‘n eerste vir SA! V: Wat was die hoogtepunt(e) van jou loopbaan sover? A: Een van hulle is om na 60 verskillende dorpe te toer met my selfhelpboek en motiveringspraatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou in 2016. ‘n Ander een is om ‘n aksierol te kan speel in Jagveld, wat op 17 Maart 2017 in teaters landwyd open. V: Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat wil jy regtig baie graag professioneel bereik? A: Ek sal graag in internasionale produksies wil optree, waar die begrotings dit moontlik maak om vir maande vir jou rol voor te berei, en om my motiveringspraatjies internasionaal te doen. V: Watter professionale akteur/aktrise is jou rolmodel. Hoekom? A: Ek het baie rolmodelle vir verskillende dele van my lewe en loopbaan en dit hang af van watter fase ek in my lewe is. Maar ek is erg oor Kate Hudson, Alicia Vikander en Nina Dobrev. V: Jy het Bedryfsielkunde studeer – jy het uitgeblink, met twee grade cum laude! Hoe het dit gebeur dat jy in die vermaakbedryf beland het? A: Dankie. Ek het Mej. Persoonlikheid gewen in ons eerstejaarkonsert en die prys was Brümilda van Rensburg se dramakursus. Sy het my opgelei en met die regte mense en geleenthede in aanraking gebring, en omdat God enigiets kan doen, het alles mooi saamgeval. V: Jy het tweede gekom in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing South Africa. Hoe was hierdie ondervinding? Wat het jy geleer? Wat het jy die meeste geniet? A: Dit het my lewe verander. Ek het besef dat dit nie saakmaak hoe oud jy is nie – jy kan altyd nog ‘n nuwe vaardigheid aanleer en iets bereik as jy werklik hard werk en dit in jou hart glo. Ek is baie lief daarvoor om hard te werk en resultate te bereik. My verstand het ook sterker geraak deur al die stres en druk op lewendige TV. Ek sal vir altyd dankbaar wees vir die fantastiese ondervinding en vir my dansmaat, Brandon Eilers le Riche, en sy pragtige vrou, Natalie, wat my afgerig het, asook my man, Bouwer Bosch, wat my geestelik, fisies en emosioneel ondersteun het. Jy besef hoeveel mense se ondersteuning vir jou beteken en dit maak jou baie nederig.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter
Distribution
Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall
Page 2
AWSUM News is distributed to the following schools in BLOEMFONTEIN: Primary Schools: Jim Fouché, Willem Postma, Eduplus Independent School, Fichardtpark, President Brand, Kyrios Independent School, Bloemfontein. High Schools: Sentraal, Fichardtpark, Grey College, St Andrew’s.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
V: Wat is jou beste raad vir tienermeisies om gesond en gelukkig te wees en hoe om met liggaamsbeeldkwessies om te gaan? A: Leef ‘n gebalanseerde lewe. Word gesonder deur goeie kos te eet en oefening te kry – nie net om dun te wees nie, maar om fisies gesond die beste jy aan die buitekant te wees, maar selfs meer belangrik aan die binnekant. Dit maak nie saak dat jy soos ‘n godin lyk, met ‘n seer of vuil hart nie – dan verdwyn die uiterlike en besef jy dis nie so vervullend soos jy dink nie. Alles begin in jou kop en gedagtes – wat jy dink, is wat jy word, so dink dankbare gedagtes en glo dat enigiets moontlik is. Probeer gesond leef 80% van die tyd en breek uit 20% van die tyd. Ons almal het verskillende liggame en vorms, so moet nooit probeer soos iemand anders lyk nie – jy sal nooit daarin sukses behaal nie; probeer om die beste te lyk wat jy weet jy kan. Dit is nie ‘n kompetisie nie, want niemand is jy nie. V: Vertel ons oor jou kinderjare en waar jy grootgeword het. A: Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie, Makwassie, totdat ek nege was en ons Kempton Park toe getrek het. Ek was baie gelukkig om te kon opgroei in ‘n liefdevolle en ondersteunende huis en gesin. My pa is ‘n dominee, my was ‘n onderwyseres en my broer is ‘n CA. My ma is in 2014 oorlede. V: Jy het die knoop deurgehaak met Afrikaanse sanger Bouwer Bosch laat in 2015 met ‘n ou, verlate fabriek as die perfekte agtergrond vir die sprokiestroue. Hoe is die getroude lewe vir jou? A: Al wat ek kan sê is dat ek so dankbaar is om met my beste vriend getroud te wees. V: Wat beplan jy vir 2017? A: Weer baie praatjies, en films – en in hierdie wêreld is enigiets moontlik, so laat ons sien!
Wen ‘n kopie van Leandie se selfhelpboek, Gemaklik In Jou Eie Lyf. Epos info@ tiemedia. co.za met jou kontakdetails en Leandie as onderwerp.
Winners of December freebies Saartjie en Trompie
Book Hamper CUM Books
HomingPIN
Nicole de Klerk Jeandré Swart Lekker lees, julle twee!
Kids hamper: Aneleh Nel Teenage hamper: Estelle le Roux Adult hamper: Cindy Liebenberg
Di Hoffman, Marlese Jooste, Sonja Small, Ashmita Ratanjee, Lynnith Andreou
FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL (t) 051 522 8166 (e) info@fichies.co.za Fichies is kleurvol tydens atletiek Fichie-atlete was vrolik, opgewek en baie entoesiasties tydens ons jaarlikse kleuratletiek. Die atletiekveld het gewemel van geel, rooi en blou kleure. Die leerders het Donderdagmiddag al deelgeneem aan hoogspring, verspring, spiesgooi en gewigstoot. Onder die wakendr oog van mnr. Michael van der Walt (organiseerder) was die dag weer eens ‘n reuse sukses.
Haasbekkies is nie bang nie Wolf, wolf hoe laat is dit? Dit is eersteskooldagtyd! Ons weet nie wie die meeste na die spesiale dag uitgesien het nie … die ouers, juffrouens of nuwe Graad 1’s? Die juffrouens het die stralende Graad 1-gesiggies warm verwelkom, terwyl hulle party van die ouers se trane moes wegvee. Daar is geen beter begin vir u kind se skoolloopbaan as by Fichardtpark Primêre Skool nie!
Dioné van Deventer en Nicolé van der Berg smul heerlik aan ‘n suigstokkie wat hulle nuwe Graad 1 Juffrou vir hulle gegee het.
GP van der Berg is ‘n nuwe ywerige sterretjie in Juffrou Hettie se klas.
PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ (t) 051 522 5951 (e) info@psjf.co.za Leerderraad Hoofleiers 2017 Ons verwelkom Primêre Skool Jim Fouché se Leerderraad Hoofleiers vir 2017. Ons vertrou dat hulle as puik leiers sal dien hierdie jaar en vir ons ‘n groot trots sal wees!
JF word 55! Veels geluk aan Primêre Skool Jim Fouché wat vanjaar 55 jaar oud is! Onder leiding van ons skoolhoof, mnr. Francois Nel, glo en vertrou ons dat die skool net nog groter hoogtes sal bereik! Ons sien uit na nog vele jare se sukses vir so ‘n puik skool in die hart van die Vrystaat!
Anica van der Zwaard (onderhoofdogter), Zandelé van Zyl (hoofdogter), Len-Douglas Mac ay (hoofseun), Jannco Laubscher (onderhoofseun).
EDUPLUS INDEPENDENT SCHOOL (t) 051 446 0527 (e) eduplusprimary@gmail.com Grade 1s Our new Grade 1s were welcomed with a lovely lunch pack from Pick ‘n Pay Loch Logan. Thank you very much for the lovely healthy snack.
Art class Teacher Stephanie has worked hard this holiday on her new art classroom and it looks fabulous!! The children are enjoying their wonderful colourful classroom.
Athletics On 18 January 2017 we held our annual colour sports athletics at Tempe. The learners had a wonderful time and we discovered some hidden talents amongst our learners.
Black Tie and Pink Princess Ball Don’t miss our annual Black Tie and Pink Princess Ball on 10 March at Summerwood Country Estate. This event is for Girls from Grade R to Grade 7 and their fathers. Tickets are selling fast, so get yours as soon as possible!
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 3
After much festive feasting when our belts are so tight we have to make another hole in it, it’s time to consider our New Year’s Resolutions and put them into practice, Haaaaa easier said than done after all the delicious things we have been consuming and the thought of a few lettuce leaves and a boiled egg doesn’t sound so appetizing, that where Lose It! enters the picture: this cook book is full of tasty recipes and howto advice – dieting just became delicious! Filled with delicious and easy low-carb, high-fat recipes for the busy home cook, this is a beautifully photographed addition to the healthconscious South African cook’s shelf. The cookbook is compiled from favourite recipes from Lose It! Magazine, the magazine dedicated to lowcarb, high-fat healthy eating. Lose It! gives its legions of loyal readers everything you need to know to follow the low-carb, high-fat diet plan, and in the process lose weight, clear your head, increase your energy levels and sleep better – all while eating delicious, satisfying meals that are easy to prepare. Lose It! The Cookbook includes tried-and-tested favourites and 20 brand new recipes, and over and above the usual contenders (meat, fish and chicken), includes chapters dedicated to vegetarian options, nut- and dairy-free alternatives, and sweet, low-carb treats. Each recipe includes a fat, carb and protein breakdown, and expert guidelines for sticking to the lifestyle are provided. Best of all, the recipes are delicious, appealing, fresh and tasty, cooked from easily sourced South African fresh produce. With beautifully styled and photographed recipes, included is something for everyone, be it pork, beef, chicken and lamb, and a lot more. The delicious deluxe cauli pizza with crème fraîche and smoked salmon has made me salivate. The book is truly full of fabulous recipes.
Are you a good loser?!
Peppered fillet with salsa verde Serves 4– 6
FOR THE FILLET • 1.5 kg beef fillet • 1 tbsp beef tallow, melted • Himalayan salt and black pepper • 1 cup Dijon mustard • 3 tbsp pink peppercorns, lightly crushed
FOR THE SALSA VERDE • 30 g rocket, chopped • 30 g dill, chopped • 30 g basil leaves, chopped • 2 anchovies, chopped • 1 tsp Dijon mustard • 1 tbsp capers, chopped • juice of ½ lemon • ½ cup extra virgin olive oil • Himalayan salt and black pepper
METHOD • Preheat the oven to 200 °C. Brush fillet with melted tallow and season well. Place a large frying pan over a high heat, sear the fillet on all sides until browned, then remove and set aside.
• Brush fillet with mustard and roll in pink peppercorns, place on a lined baking tray and roast for 20 minutes. Remove and allow to stand for 20 minutes before slicing. • For the salsa verde: Mix together the rocket, dill, basil, anchovies, Dijon mustard and capers. Stir in the lemon juice and olive oil. Season. • To serve: Slice the fillet and serve with the salsa verde.
© Lose it Magazine © Jenny Morris
by Jenny Morris @jennymorrischef
Win a copy of this delicious cookbook to ensure a year of great healthy eating! Send your name and contact details to info@tiemedia with Lose It! in the subject line.
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 5
PRIMÊRE SKOOL WILLEM POSTMA (t) 051 436 2730/1 (e) pthysn@wpps.co.za Nuwe personeel by ons skool vir 2017
Tweelinge Ons het twee pare tweelinge wat die jaar ingeskryf is in Graad 1 by Willem Postma.
Wian Geldenhuys, Gerdus Geldenhuys, Riana Fourie en Dalene Fourie.
Cliné Payne en Matthew Hardenberg.
LAERSKOOL PRESIDENT BRAND (t) 051 422 4941 (e) mariana@presidentbrand.co.za PBS Wydingsdiens 2017 Gedurende die eerste week van die nuwe skooljaar woon die hele PBS die jaarlikse kerkdiens in die Ouditorium van NG Kerk Pellissier by. Die geleentheid was gelei deur ds. Adel Strauss.
President Brand presteer tydens die SA Skaakkampioenskappe Mangaung o/10A (SJ Odendaal, Christiaan Odendaal en Garran Grace) en Mangaung o/14A (Imché Venter en Jeandré Coetzee) wen goud in hulle onderskeie afdelings.
010A Christiaan Odendaal, Garren Grace, SJ Odendaal.
0/14A Jeanré Coetzee en Imché Venter. Bordpryswenners tydens die SA Skaakkampioenskappe: VOOR: Imché Venter. AGTER: SJ Odendaal, Garren Grace, Carissa Boje.
Graad 7 leerders by die kerkklok.
ST ANDREW’S SCHOOL
PBS se Victor Lodorum en Victrix Lodorum
Altus du Plessis en Ladene Liebenberg.
(t) 051-444 1612 (e) oba@sasb.co.za
PHOTO Seth Adam, Saint Andrew’s Photographic Club.
Josh Human
Page 6
When Josh Human won the U16 Victor Ludorum title at the Free State Aquatics Championships towards the end of 2016 it was the latest sign that his arrow in the swimming ranks is firmly on the up. Like his late father, Craig, and his uncles, Clifford and Philip, he is a Saint Andrew’s schoolboy. Now his coach, Brent Holmes, has also joined the school. Holmes is also the man behind the outstanding success of Oranje and the Neptune Aquatics Club. Josh first came under his guidance in Grade 5 when he followed his sister into swimming. Holmes remembers him as a “naughty, small and extremely determined”. It was clear that he possessed great talent, but Josh also liked rugby (his father played for the Free State U20 team) and so split his time between the sports. However, after he and Holmes had a sit-down Josh decided a year-anda-half ago to focus solely on swimming. “I realised I could go places in the sport, when I started practicing properly,” Josh admits. He has since set his sights very high and hopes to represent South Africa at the 2020 Olympics in Tokyo. He is set to matriculate in 2019. Holmes says it would be a tough ask for Josh to qualify for Olympics because he had started swimming relatively late compared to most other top swimmers. Speaking frankly, he says Josh is not on target to make it to Tokyo 2020, but that could change. “He is progressing rapidly and as long as that upward curve continues, in a year’s time we might have to sit down and say it is now realistic and something
AWSUM NEWS JANUARY 2017
to aim towards.” Holmes says. Josh’s weekly training programme includes 11 two-hour sessions in the pool, daily half-hour sessions in the gym and 10km on the road. In addition, on his own, he puts in an hour after each practice to focus on his start, turns and underwater work. “I think he is starting to understand what sort of commitment is needed. His times in the 50s have been fantastic. His 100s have been improving and his distance swimming has been improving quite a bit. As a complete package, he is on the right path,” Holmes says. While Josh believes his best shot at success in future is the 100m backstroke, Holmes is intrigued by his all-round ability and suggested his charge could become a top 400m individual medley swimmer. At this stage, he says, it was too soon for Josh to specialise. At Saint Andrew’s recent Inter-house gala, Josh tried to better George du Rand’s under-16 50m backstroke record. Du Rand holds three South African records in the stroke and was a world record holder in the short course 200m. It was close, but Josh came up just short, finishing 0.3 outside of Du Rand’s mark. Josh commented: “I messed up in the end. Instead of finishing properly, I was waiting and I couldn’t find the wall because I took a stroke too few.” Nonetheless, coming so close to Du Rand’s mark will serve as further motivation, he says. “I definitely want to have an international swimming career.” The talent it appears is there. Now it will come down to hard work and making the most of opportunities.
KYRIOS INDEPENDENT SCHOOL
LAERSKOOL BLOEMFONTEIN (t) 051 433 1913 (e) info@lsbfn.com
(t) 051 250 4050 (e) admin@kyriosschool.co.za
‘n Klompie van ons nuwe Graad 1-gesiggies
Kyrios kicks off 2017 Kyrios athletics saw the school sports teams, the Vikings and Chargers, battling it out on 27 January. Sprints, long distance, long jump, shotput and javelin items were offered.
Jayden Jacobs
Unathi Malo
Mieke Griessel
Justen Genade
Mieke Smal
PJ Malherbe
Bohlale Ndlovu
Mika Bisiriyu
Ruan Swart
GREY COLLEGE (t) 051 444 1513 (e) post@gc.co.za Uitslae 20 Jan 2017 Gholf Die eerste Junior Ope van die jaar is by Schoeman Park gholf klubgehou en terselfdertyd is die eerste deel van die Grey Champs gehou. Die volgende seuns het goed presteer. 0/15 Afdeling: Franco Van Deventer - eindig 4de Jasper Richter – eindig 3de Dylan Sorour – eindig 2de in sy afdeling. Gerald Botha – 1ste en wen sy afdeling. 0/19 Afdeling: Barry Scholtz – eindig 8ste Hanno Joubert - eindig 7de Brendan York- eindig 6de Jandre Erasmus - eindig 5de Louhan Jordaan - eindig 4de Ray Wessels - eindig 3de Gary Kemp - eindig 2de in sy afdeling. 0/17 Afdeling: Neil Delport - eindig 6de Mosito Moloi - finishes 4th AJ Bezuidenhout - eindig 3de
Wilco Nienaber – 1ste en wen sy afdeling. Algehele plek behaal vir die toernooi: Jandre Erasmus - eindig 10de Louhan Jordaan - eindig 8de Ray Wessels - eindig 7de Gary Kemp - eindig 6de Mosito Moloi - eindig 5de AJ Bezuidenhout - eindig 4de Wilco Nienaber – Wen die toernooi 9 onder, met rondes van 72 – 70 en 65
J Delport 10 nie uit nie 0/15D Grey 0/15D het teen Bloemfontein Hoërskool in ‘n ligawedstryd gespeel. Bloem het eerste gekolf en kry 106 almal uit. A Potgieter (4 paaltjies vir slegs 2 lopies in 3 boulbeurte) en DJ van Deventer (3 paaltjies vir 21 lopies in 3 boulbeurte) het met die bal uitgeblink. Grey kolf hierna en maak 107 vir 3 in 14 boul-beurte. Top kolwers was D Fourie (38) en S Roberts (26). Grey wen met 7 paaltjies.
Baie geluk aan al die manne wat deelgeneem het en die skool se naam hoog gehou het.
Krieket 0/15E Die 0/15 E krieketspan het gespeel teen Brebner 0/15A. Brebner kolf eerste en teken 62 lopies aan vir die verlies van 10 paaltjies in die toegelate 20 boulbeurte. Grey antwoord met 63 lopies vir die verlies van 2 paaltjies. Grey wen met 8 paaltjies. • Boulers: J Richter 2 / 4 paaltjies J Delport 11 / 3 paaltjies • Kolwers: D Louw : 28 nie uit nie
Magda 078 507 0048 Ziona 082 921 0229 H E A L T H Y & H A P P Y
Get Active With A Friend !
18:00 - 19:00 Mondays:
Engo - 43 Victoria Rd - Willows
Tuesdays & Wednesdays:
Sand Du Plessis Primary School Fowler St - Hospital Park
Christopher Schreuder
Classes begin 16 January 2017
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Page 7
HOËRSKOOL FICHARDTPARK (t) 051 522 6927 (e) fichpos@fpark.co.za Ons groet mnr. Barker Sedert hy 16 jaar gelede, op 18 Maart 2001, as skoolhoof aan Hoërskool Fichardtpark begin werk het, het mnr. Michael Barker diep spore in die Fichardtpark-gemeenskap getrap. Dit is met groot hartseer wat ons van hom afskeid neem. Ons beste wense vergesel hom op sy lewenspad.
Welkom, Graad 8’s! Fichardtpark het weer eens sy Graad 8s met ope arms ontvang en is reeds trots op elkeen. Die Graad 8s het ‘n kamp bygewoon waar hulle meer van die skool en die tradisies geleer het. Die leerders is nou tuis en ingeburger. Ons sien met groot afwagting uit na die nuwe verbintenis.
HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za Toppresteerders
Atletiek Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal ontvang trofees vir hulle prestasies in atletiek tydens ons jaarlikse Kleurebyeenkoms op 18 Januarie.
Hoërskool Sentraal het Woensdag, 11 Januarie tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms ons toppresteerders tydens die Graad 12 eksamen vereer. Sentraal is baie trots op die leerders
Mnr. Fanus Le Roux (voorsitter van die beheerliggaam), Paul Joubert (gemiddeld van 86.8%), Johan Champioen (gemiddeld van 95.5% en Beste in die Vrystaat), Philip Schall (gemiddeld van 93.5%), mnr. Du Toit Neethling ( waarnemende skoolhoof).
Suid-Afrikaanse Gimnastiekspan Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat die SuidAfrikaanse Gimnastiekspan in Zimbabwe verteenwoordig het, tydens die Region 5-kompetisie. Die kompetisie het oor die Desembervakansie plaasgevind. Sentraal is trots op julle!
VOOR: Heike De Nysschen Gr 9 (Beste meisie veldatleet en beste meisie kleuresportatleet), Charna Janse van Vuuren Gr 11 (Beste meisie hekkiesatleet), Keleshia Du Plessis Gr 12 (Beste meisie baanatleet), Guina Rodrigues Gr 11 (Beste meisie langafstandatleet). AGTER: Christiaan Duvenhage Gr 10 (Beste seun hekkiesatleet en beste seun kleuresportatleet), Wiann Coetzee Gr 10 (Beste seun langafstandatleet), Diaan Marais Gr 9 (Beste seun veldatleet), Tony Augus Gr 10 (Beste seun baanatleet)
Page 8
AWSUM NEWS JANUARY 2017
Jan-Albert Mostert, Nicholas Janse van Rensburg, Lu-Zahn Janse van Rensburg, Ben-Arthur Stander.