Bloemfontein Tribute Class 2020

Page 1

BLOEMFONTEIN

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

OKTOBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Dagsê Bloemfontein. Snappi is op pad!


HOËRSKOOL FICHARDTPARK Eerstespan Rugby

Eerstespan Netbal

Eerstespan Seunshokkie

Eerstespan Dogtershokkie

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL Rugby

Almero van Tonder

Bernard Kruger

Christiaan Kotze

Christiaan Odendaal

CJ Hertzog

Dian Visagie

DJ Opperman

Jano Stone

Jaydin Geringer

Jonathan Duarte

Justin van Eysen

Liam O’Neil

Markus Bester

Mathew Valentine

Nico Bredenhan

Pierre du Toit

Hennie Botha

Neels Cronje

Gizelle Shehab

Janeli Saaiman

Kaylin Booysen

Kylie Steenkamp

Leilani Gertenbach

Lisa Botha

Maroné Coetzee

Rika Els

Netbal

Amoré van Tonder


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za

Wishing the Eunice Matric class of 2020 nothing but success and happiness.

We would like to thank all our customers for your continued support!

Go confidently in the direction of your dreams. Live the life you have imagined.

CONGRATULATIONS CLASS OF 2020 We remind you of our store hours as follows:

Mondays - Saturdays: 07:00 - 19:00 Sundays: 08:00 - 14:00

31 First Avenue 051 430 3874

Cnr Gen Hertzog, Louw Wepener Steet, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301

051 410 4360

www.picknpay.co.za


HOËR MEISIESKOOL ORANJE

O.19A Hokkie Voor: Tuané van der Westhuizen, Elné Lourens, Truné Prinsloo, Mikkela le Roux (kaptein), Roné Bresler en Matilé Prinsloo. Agter: Nicóle le Roux, Zoë Erasmus, Marlezé Hoffman, Naudene Prinsloo, Irmarie Buys, Morné Odendaal (afrigter), Megan-Lee Myburgh, Sumari Janse van Rensburg, Ané Janse van Vuuren en Leané McLaren.

PRESIDENT BRAND PRIMÊR

Eerstespan Rugby

Eerstespan Netbal

Voor: Minnaar Pienaar, Leon De Vries, Dillon Louw, Ofentse Theko, Kgalalelo Pamla en Keagen du Plessis. Middel: Joshua Meyer, Ruan van Huysteen, Bill De Wit, Marnus Henning, Daniell Botha, Janus Jv Vuuren, Damien Beukes, JP De Bruin, Junior Titoti, Mnr Cyril vd Heever en Marno Smith. Agter: Divan Venter, Jayden Mayger, Ruan Kriel, Matthew Durow, Dillon Venter, Zander Jv Vuuren en Mnr Ruan Jacobs.

Voor: Rochelle Matthee, Clarice Pienaar, Crystal Maquire en Kayla Boucher. Agter: Mckayla van den Berg, Bianca van Ryneveld, Zanli de Beer, Simoné Richter en Joalize Melville.


HOËR MEISIESKOOL ORANJE

O.19A Netbal Voor: Eilir Lindeque, Zanelle Jansen van Rensburg, Lea Cronjé en Essie Pretorius. Agter: Flo Truter, Jana Meyer (kaptein), Lisa Cronjé, Carli Olivier, Janine Moolman en Lehandri Robberts.

O.19A Tennis Gizelle Naudé, Gina Moolman, Inge Greyling (kaptein), Liné Greyling, Jana Rheeder, Anzél van Zyl en Kristen Fichardt.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ Skaak

Swem

Hierdie leerders het aan die Junior Skaak Kampioenskappe deelgeneem. Die spelers het soos volg presteer: • Carissa Boje – 0/14 A-span wen 5 uit 7 wedstryde • Johan Liebenberg – 0/14 A-span wen 3.5 uit 7 wedstryde • Luan Bouwer – 0/12 A-span wen 1.5 uit 7 wedstryde • Ewald Boje – 0/10 A-span wen 2 uit 6 wedstryde. Na afloop van die spankompetisie het Carissa en Ewald ook aan die “Wildcard” deelgeneem vanaf 9 – 12 Januarie 2020. Carissa speel in die 0/14 meisies afdeling en wen 3 uit 7 wedstryde. Ewald speel in die 0/10 ope afdeling en wen 2 uit 7 wedstryde. JF is trots op julle!

Inter-Primêre Swemkampioenskappe (18-19 Feb 2020): Baie geluk aan die leerders wat goed tydens die bogenoemde Kampioenskappe presteer het: • Christiaan Kotzé (4de algeheel - goue medaljes) • Derick Kotzé (12de algeheel - silwer medaljes) • Christiaan Du Toit (17de) • Zandré van Niekerk (3de 50m rugslag) • Melt vd Spuy (18de) • Micaila Hegter (25ste algeheel) • Aila v Biljon (20ste - borslag en 21ste rugslag) • Melan vd Spuy (8ste - 50m vryslag) Trots JF!

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

Eerstespan Rugby

Eerstespan Netbal

Voor: Gerhard Husselman, Danston Cloete, Wian de Kock, PJ Pretorius, Damian Calitz, Henco Gerber, Ryan George, Zane Bester, Janco Prinsloo, KB Mashale, Thato Lechoko, Kevin McIntyre, Revaldo Maurice, Behan Vermaak en Giovanni Reyners.

Voor: Nicole Strydom, Chanelle Fouché en Brenscha Badenhorst. Agter: Nicolé Taljaard, Mienke Humphries, Mariska Human, Kaitlin van der Westhuizen en Jana Smith.

Eerstespan Seunshokkie

Eerstespan Dogtershokkie

Voor: Solomon Litlhakanyane, Gerhard Ceronio, Estian Saaiman, Reinhardt van Rhijn, Cloete Jansen van Vuuren, Bongi Ngxito, Toni (Antonio) Grobbelaar, Seth Botha, Stephan LaGrange, Franco Lessing, Janco Labuschagné, Boeta Lessing, Tristan Heckroodt, Matthew Ingram, Boeta Marais en JP Wiese.

Voor: Sareta Hepburn, Nicole Carr, Ronel-Mare Saaiman, Ingrid Hepburn, Melissa Booysen, Janke Kotze, Leané Potgieter, Beánke du Toit, Zelmarie Pretorius, Leani Swanepoel, CaraAnn Wiegand, Suzé du Toit, Mia Ceronio, Elani Swanepoel, Christelize Vos en Liané Gerber.


60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, onderwysers, ma’s en pa’s.

Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag

KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking Gaan na www.jyismyne.com

Dr Kobus van der Walt, afgetrede predikant het tydens die grendeltydperk verskeie geloofsgesprekke aangespreek en dit is nou beskikbaar in boekformaat. Die boek bestaan uit 60 gesprekke wat handel oor verskillende temas wat veral tydens die grendeltyd na vore gekom het. Die leser sal die temas herken as ooreenstemmend met emosionele en geestelike ervarings wat met verskillende stadiums van die grendeltyd gepaardgaan.

`n Troos vir elkeen van ons in hierdie uitdagende tyd van tuisbly, veral vir jou wat alleen moet sterkstaan. Daar is mense onder ons wat regtig swaarkry - met of sonder inperking se ontwrigting. Die gesprekke draai gereeld na sulke mense, hetsy dit swaarkry weens eensaamheid, siekte, finansiële redes of wat dit ookal is”.

Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroepVerskeie menslike emosies soos onrus, twy- en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n huisfel, onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, besoekgesprek, ook vir ouderlinge – veral nou waar die saamkom van lidmate nie bekommernis, ens. word onder die loep geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale word elkeen van hierdie emosies as mens- geskenk. like verskynsels erken. Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na Annamie Odendaal, boekresensent skryf jyismyne@tiemedia.co.za om een te besdie volgende: “Dié dagstukke praat met elkeen midde-in hierdie vreemde onseker- tel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag. heid en wys rustig waar die ware en vaste sekerheid lê - om te lewe in die arms en hart van God.

PRIMÊRE SKOOL UNIVERSITAS Swempresteerders

May-Leigh Linde

JM van Rooyen

Caileigh de Beer

Christoff Crous

Meandri de Vos

El-Jay Linde

Eerstespan Rugby Voor: Sean Brown, Wian Griesel, Davyd Oosthuizen, Hanro Marais, Gerhard vd Berg, Bendré Vermaak, Ethan Hoffman, WJ Brand en JJ Koorzen. Agter: Mnr N Slabbert (Afrigter), Waldo Slabbert, JC van Niekerk, Brendan vd Merwe, Tiaan Steenkamp, Christopher du Toit, Christoff Crous, Adrian de Necker, Christiaan van Jaarsveld, Johann Vorster, RG Vorster, Divan Reynders en Mnr W Griesel (BorgG6).

Eerstespan Netbal Voor: Carli Momberg, Keren Usher, Mickelene Goosen, Kelly Jackson, Juf Odette van Nieker, Jenneken vd Walt, Juf Joans Bezuidenhout, Christine van Zyl, Elri Pieters, Elré Oosthuizen en Danielle van Jaarsveld. Fotograaf: Charolize de Lange.

Atletiek Krieket

Anri Oosthuizen

Heinrich Janse van Rensburg

Davyd Oosthuizen

Dané Neethling

De Villiers Lampbrecht

Bendré Vermaak

Voor: Solly vd Linde, Christoff Crous, Juan-Dré de Vos, Adriaan de Necker (kapt), RG Vorster, De Villiers Lampbrecht, Darius Crowther, Wian Griesel, Jonathan Hickley en Heinrich Lintvelt. Afwesig: Davyd Oosthuizen en Lohan Nortjé.


HOËRSKOOL SENTRAAL

Eerstespan Rugby

Eerstespan Netbal

Voor: Pietman Kotze, Frans-Noë Erasmus, Marnitz Hechter en Ruhan Smith. Agter: Heyn de Preez, Jan de Klerk, Pieter van der Merwe, Erard Postimus, Christoff Groblaar en Johan Botma.

Voor: Cora-Lee van Tonder(Biokenetikus) Corlie Hertzog, Miandi Steenkamp, Michela Steenkamp en Wilmi van Heerden. Agter: Nieke van Tonder, Elri Groenewald, Zi-Zi Grobler, Coreen Dercksen, Sané Groenewald en Lanie Steenkamp (Afrigter).

Eerstespan Seunshokkie

Eerstespan Dogtershokkie

Voor: Christopher Swart, Joha van Rooyen, Innus de Coning, Johan Pienaar, Louw Pretorius, Ezwan Hoffman en Xander le Roux. Middel: Ruben Coetzee (Afrigter). Agter: Jandre Taylor, Greyling Kruger, Johan du Raan, Johann Janse van Vuuren, Delius Schoeman, Louwrens de Beer, Conrad Janse van Vuuren, Henrico Muller en Nicholis Booysen.

Voor: Su-lizé Paige. Middel: Xendalee van Schalkwyk, Assie Taljaard, Amea Oosthuizen, Marianka Fourie, Lizé-me van der Walt en Marisna Morgenrood. Agter: Thotlang Mokomela, Yonay le Roux, Cassie Marais, Mekayla Koetjie, Karoline Cloete, Celia Strauss, Charne van der Linde en Kayla Voster.

WILLEM POSTMA PRIMÊRE SKOOL Atletiek

Diné le Roux

Ettiene Möller

Izanne v Aswegen

Kayla du Preez

Lilly Burger

LJ v Eeden

Mienka de Kock

MJ Nienaber

Nelmari Taljaard

Roné Strydom

O.13A Rugby Voor: Hanco Nel, Christian Troskie, Quenre De Nyschen, Franco van Straaten, Christopher Potgieter, Magnus Venter, Jayden Powell, Doughi Davidson en Nico Corbett. Agter: Pieter Muller, Heinke Steyn, WJ Greyling, Ruan Roux, Wian Louw, Jean-Luc Du Toit, Aiden Gottch, Ruan van Dyk, Luan Booysen, Nico Venter, Paul Aldrich, CM Opperman, Miggie Liebenberg, Jayden vd Merwe, Jandré Jardim en Regardt Scheepers.

O.13A Netbal

O.13A Krieket

Voor: Lianri Fourie, Christi Euvrard, Elnita Wessels, Anne Reynders en Diné le Roux. Agter: Anja Cohen, Mia Myburg, Elbé van der Merwe en Izanne van Aswegen.

Voor: Pieter Muller en Emile Aucamp. Agter: Willem Van Staden, MJ Nienaber, Henri Heenop, Lourens Le Grange, Dian Havenga, Nico Venter, Ruan Roux, Nico Corbett, Jaeden Beukes en Aldo Bezuidenhoud.

Rumé Burger


GREY COLLEGE PRIMARY Atletiek: Grey maak skoonskip 30 atlete van Grey Kollege Primèr het aan die Vrystaatkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het puik presteer.

vir die beste seunsskool. Lohan de Beer ontvang ook ñ trofee vir die beste veldatleet vir sy rekord sprong in die verspring.

Hier volg van die uitslae: Hekkies: • Wihan Edeling o.10 was 2de in die 70m hekkies. • Waldo vd Merwe o.11 was 1ste in die 70m hekkies. • Jayden Parkin o.12 was 1ste in die 75m hekkies sowel as die 150m hekkies. Hy het 11.32s in die 75m hekkies gehardloop en die SA rekord is 11.30s. • Ethan Adams o.13 was 2de in die 80m hekkies en 1ste in die 200m hekkies.

Baie geluk aan Benjé Bester (Gr 7) wat ‘n 1ste plek in die Vrystaat behaal het in die Wiskunde Kompetisie wat deur Beeld, Die Volksblad en Die Burger aangebied is. Benjé wen vir homself R3000. Baie geluk Benjé, Grey is baie trots op jou. Hou gerus Grey Primêr se Facebook dop. Gedurende ‘n onderhoud met DiGi TV deel Benjé sy geheim wat sy Wiskunde-prestasie betref.

Naellope: • Lohan de Beer o.10 was 1ste in die 100m, 3de in die 80m. • Michael Burger o.11 was 1 ste in die 80m en 2de in die 100m. • Joshua Oosthuizen o.12 was 1ste in die 100m sowel as die 150m. • Jayden Parkin o.12 was 2de in die 100m. Middelafstande: • Matthew Kingwill o.10 was 2de in die 1200m. • Jurgens Nortje o.11 was 3de in die 1200m. • Thristan Maree o.13 was 1ste in die 800m

Beste o.13 Tennisspan in die land

Velditems; Verspring: • Lohan de Beer o.10 was 1ste met ñ nuwe rekord van 4.66m. • Joshua Oosthuizen o.12 was 1ste met ñ rekord van 5.22m.

Wenner van Wiskunde kompetisie

Grey o.13 Tennisspan wen die BNB Paribas RCS Rising Star Toernooi.

Gewigstoot: • Franco de Kock o.10 was 1ste met ñ afstand van 9.30m. • Chris Nieuwoudt o.12 was 1ste met ñ afstand van 10.30m. • Luan vd Berg o.13 was 1ste met ñ afstand van 11.80m.

Nasionale wenner van Radikale Redenaars

Diskusgooi: • Luan vd Berg o.13 was 1ste met ñ afstand van 39.69m. Aan die einde vd byeenkoms wen Grey Kollege Primèr al die trofeë en elke ouderdomsgroep nl. o.10, o.11, o.12, o.13 asook die trofee

Riku le Roux, Ben Scholtz, Bogdan Mandic en Fourie Vermeulen.

Christiaan van Staden

HERO WIRELESS

IS AN IMPORTANT PART OF

SUCCESS AT SCHOOL GET 4Mbps UNCAPPED FOR R499pm UNCAPPED • NO THRESHOLDING • NO FAIR USE POLICY

www.herotel.com “HEROTEL NTELECOM” ON FACEBOOK

*TERMS AND CONDITIONS APPLY.

CALL US ON 051 412 6300

NTELECOM


GREY COLLEGE St. Andrews Muurbalfees Uitstekende uitslae vir ons seuns tydens die 2020 St. Andrews Muurbalfees. • Klop St. Stithians 5-1 • Klop Pretoria Boys High 4-2 • Klop Michaelhouse 6-0 • Verloor 1-5 teen King Edward VII School • Klop Queen’s College 6-0.

Voor: Jensen Bell en James Scheepers. Agter: JP Botha, Bernhard Bührmann, Lukas Meyer en Jeanré Erasmus.

1st Team Hockey – Tony Godding Tournament 2020

Front: Marko de Witt, Willie Pretorius and Christian Wiid. 1st row: Anthony Woodhouse (coach), Michael Baiden (conditioning coach), Iniel Huggett, Paul-Hendrick Zietsman and André Moore. 2nd row: Luke Lourens, Steffan Viljoen, Ivan Gasela, Christiaan Vermeulen and Tristan van der Spuy (team manager). 3rd row: Bernhard Bührmann, Erwin van Deventer, Gerard Erasmus and JG van Staden.

AAN DIE KLAS VAN 2020 Julle gaan altyd onthou word as die “grendeltyd” matrieks. Alhoewel hierdie ‘n baie moeilike jaar was, weet ons dat dit julle geslyp het vir die grootmens wêreld. Ons wens julle alle voorspoed toe vir die finale fase van julle matriekjaar, en ons kyk met verwagting na die suksesse wat julle gaan behaal in die toekoms.

www.kwinc.co.za

24 Barnes Street, Westdene, Bloemfontein, 9301 051 411 4000 | info@kwinc.co.za

Download previous

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

on www.awsumnews.co.za

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za


GREY COLLEGE Annual Sentraal Top 20 athletics The annual Sentraal Top 20 athletics meet took place in February and our athletes performed exceptionally well. Results: • We were crowned as the “Best boys school” at the meet and ended 2nd overall (A-team) out of the 30 schools who attended the meet. • Eight of our athletes were placed under the top 50 athletes at the meet. • Lucky Moleyane (u17), broke the record in the 100m in a time of 10.59s • Our relay team won silver in an exciting race, ending only 1 second behind the winners from THS Louis Botha. Our athletes also performed extremely well during the Free State athletics meeting in Sasolburg. Four records were smashed and they received 19 gold, 12 silver and 8 bronze medals. Fifteen of our athletes were included in the SA High School Athletics team.

Front: Lucky Moleyane, Ethan Muller, Qwyd Koen, Xander Human and Banie Britz. Back: Joubert Schoeman, Jéan-Marc Trichard, Lian van der Merwe, Heinrich Theron and Aron Alvarez Aranda.

Eerste Tennisspan Grey Kollege se eerste tennisspan verower brons tydens die jaarlikse Gerrie Berner Toernooi.

Voor: Louis Grobbelaar, Muller Esterhuyse, Gerrie Henning, Lieb du Raan, SP Viljoen, Jason Schimper en Cornel Liebenberg.

HERO WIRELESS IS ‘N BELANGRIKKE DEEL VAN

SUKSES IN SKOOL KRY 4Mbps ONBEPERK VIR R499pm ONBEPERK • GEEN ‘THRESHOLDING’ • GEEN ‘FAIR USE POLICY’

www.herotel.com “HEROTEL NTELECOM” OP FACEBOOK

*BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN TOEPASSING

SKAKEL ONS 051 412 6300

NTELECOM


GREY COLLEGE Eerste Waterpolospan Grey Kollege se eerste waterpolospan het ‘n silwer medalje verower tydens die 2020 Reef Cup in Johannesburg.

Voor: AJ Burger, MJ du Plessis, Regardt Konig, Dewet Vermaak, Eben Sutherland, Renier Potgieter en Keanan van Rooyen. Agter: WJ Marais, CF Grobbelaar, David Mackenzie (afrigter), Leon Marais, Michael Koupis, Kobus Moolman, Jurie Geldenhuys, Franco Labuschagne en Stef Ackerman.

We would like to thank all our customers for your continued support! www.anderson4eyecare.com

CONGRATULATIONS CLASS OF 2020 We remind you of our store hours as follows:

Mondays - Saturdays: 07:00 - 19:00 Sundays: 08:00 - 14:00

CONTACT DETAILS:

Langenhovenpark 051 446 0015/0031 | Northridge mall 051 433 3377/3601

PENSIONER PACKAGES ALSO AVAILABLE

Cnr Gen Hertzog, Louw Wepener Steet, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301

051 410 4360

www.picknpay.co.za

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.