Boland ( January 2019) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

JANUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Boland

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS


Ivan Botha en Donnalee Roberts het op die stel van 7de Laan ontmoet in 2009 waar hulle vriendskap en die liefde vir film ontwikkel het. Hulle begin hulle eie produksiebesigheid en sedertdien skryf en werk hulle saam aan films en tonele, onder andere Vir Altyd, Pad na jou hart en Stroomop. Hierdie power couple van die vermaakbedryf het Mei 2017 verloof geraak en AWSUM het vir hulle ‘n paar vrae gevra oor die liefde, hulle verhouding en die rolprentbedryf. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor julle hoërskoolloopbaan. Waar was julle op skool en wat sal julle altyd onthou van skool? D: Ek was in Witbank Tegniese Höerskool. Ons was ses vriendinne wat SO lekker saam kon lag. I: Ek was by Cornwall Hill College in Irene, ek sal altyd onthou hoe vreesloos ‘n mens was op skool, ons was nie bang vir die toekoms en grootmens lewe nie. Julle was beste vriende voor julle begin uitgaan het in November 2016. Kan julle beskryf hoe dit voel om verlief te raak op jou beste vriend. I&D: Soos klappe wat van jou oë afval. Daar is letterlik niks op aarde lekkerder as om saam met jou beste vriend deur die lewe te ‘journey’ nie. Die film Stroomop raak aan kwessies soos wat verwag en nie verwag word van vroue nie. Waarom dink julle moet elke vrou en man die film kyk? I&D: Ons hoop is dat almal wat dit kyk ‘n nuwe dapperheid binne in hulleself sal ontdek om Stroomop te swem in ‘n wêreld en samelewing wat dikwels van ons verwag om maar net met die vloei van ‘wat almal doen / die wêreldse norm’ te gaan. Dat jy die heldin of held van jou eie storie sal word. Ons voel dit skyn ‘n lig op ons almal se mooi, se seer, se hoop. Dit is belangrik om te weet ons is nie alleen nie. Elke projek het sy hoogtepunte en opdraande, kan julle meer vertel van Stroomop se hoogtepunte en opdraande? D: Om vir vier weke op die Oranjerivier te verfilm weg van die huis af was die grootste uitdaging maar dit was ook die grootste hoogtepunt om so ‘n onbeskryflike mooi deel van ons land in soveel diepte te

Editorial team

Advertising

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg

Page 2

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary,

AWSUM NEWS JANUARY 2019

Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Dirkie Uys, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za

ervaar en die natuur letterlik daagliks op ons velle te kon voel. Ons het almal saam sterker geword - fisies en geestelik. I: Die uitdagings was ook die hoogtepunte, elke uitdaging kon ons as ‘n span oorkom. Ons het ‘n film op die Oranjerivier gemaak, dit is ‘n eerste vir Suid Afrika, ek sal elke persoon vir altyd danbaar wees vir hulle harde werk en passie en dat hulle saam met ons gedroom het. Gunsteling fliek? D: Forest Gump, Note Book, A Star is Born, Fight Club, Amelie I: Forest Gump, Note Book, A Star is Born, Fight Club, Amelie Julle het groot naam gemaak in die rolprentbedryf, wat is volgende vir julle twee. D: Na jare se droom wil my hart bars van opgewondenheid, my klere reeks word Januarie 2019 vrygestel. The Romantic Collective, dit sal aanlyn beskikbaar wees en bestaan uit drie afdelings. The Romantic Original, dit wat ek self ontwerp en locally vervaardig. The Romantic Traveller items wat ons van regoor die wêreld af invoer en The Romantic Colab. ‘n Platform om kreatief saam met ander dromers te kan werk, te kan ontwerp en te maak. I: Ons het ‘n water besigheid met die naam Go Branded Water wat ons besig hou en ons stel ook in 2019 ‘n nuwe water brand bekend in P’n P landswyd met die naam MyAMANZI (My Water). Watter raad sal julle vir ander paartjies gee wat saamwerk? D: Onthou dat julle altyd eers ‘n paartjie is voordat julle besigheidsvennote is. Julle liefde en vriendskap kom eerste. I: Balans is belangrik, werk hard saam maar maak tyd om die werk by die werk te los en te fokus op julle unieke liefde. Leer om mekaar se Liefdestale vlot te praat.

LEES AL DIE NUUTSTE SKOLENUUS OP

awsumnews.co.za

NEWS

School’s News


LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL

(t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

Graad 1-klas van 2019

Hoofleiers 2019

Juffrou Talita by die graad 1-klas van 2019. Welkom aan elkeen van hulle!

Laerskool Paarl Gimnasium se hoofleiers vir 2019 is: Willem Nolte, Allette Stofberg, Katinka Nolte en Gerrie van Deventer.

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

Gr. 1 se eerste dag in die groot skool!

HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

Feesjaar Opening Op 9 Januarie het Hoërskool Labori die opening van sy feesjaar begin in die Toringkerk. Hierdie opening was bygewoon deur leerders, oud-leerders, personeel en ouers van Labori sowel as oud-leerders van die voormalige Hoër Handelskool Paarl. Paar van die hoogtepunte tydens hierdie opening sluit in: • Ds. Ryno Els het ‘n geestelike boodskap gegee • Daar was 30 kerse aangesteek vir die 30 jaar wat Hoërskool Labori bestaan • Ons skoolhoof, mnr. Johan Batt, het gepraat oor Labori se pad vorentoe

Graad 8’s oriëntasie Die graad 8’s van 2019 het hul oriëntasie week begin op Maandag 7 Januarie met ‘n kamp by die skool. Hier het hulle verskeie spanbou aktiwiteite deelgeneem. Ons wil dankie sê aan mnr. Dreyer, juf. Redelinghuys en die VRL in beheer was van die oriëntasie.

AWSUM NEWS JANUARY 2019

Page 3


PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Interhouse Gala

Athletics FUN!

The Interhouse Gala at Faure Street. fun, laughter, water and even some dancing! What more could one ask for?

The principal pops in between meetings to boost the morale of the athletes.

Visit to Radio KC Our head learners recently visited Radio KC.

HOËRSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za

Trotse Tiere! Mnr Hein Gunter, Skoolhoof, tydens die ontvanging van die sertifikaat van: Grootste toename in die persentasie van kanidate wat toegang tot Baccaleursgraad studies verkry het in die periode van 2016 - 2018.

Kr y al d ie foto’s aa n l y n ww w.a wsumnews.co .z a Page 4

AWSUM NEWS JANUARY 2019

HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za

Blackies presteer! Baie geluk aan al die Blackies met hul uitstekende akademiese prestasies vir 2018. ‘n Spesiale woord van geluk aan die matiekgroep met hul besonderse 100% slaagsyfer in die eindeksamen: • 13 A-gemiddeldes • 82.4% slaag met volle universiteitsvrystelling • 177 Vak A-gemiddeldes & 253 Vak B-gemiddeldes Baie geluk aan Carien Rossouw wat met 7 A’s en ‘n gemiddeld van 90,83% die Duxleerder is. Die res van die groep het soos volg presteer: 2. Willie Rossouw - 86.5% 3. Martia Odendal - 86.2% 4. De Villiers Brink - 85.8% 5. Hannah Bezuidenhout - 85.7% 6. Reinard Reitsma - 84.8% 7. Janré Smit - 84.2% 8. Shuneez Harris - 83.8% 9. Danielle Burger - 83.2% 10. Thomas Linnegar - 81.8% 11. Annali Brink - 80.8% 12. Lozaan van Schalkwyk - 80.8% 13. Luan Oberholzer - 80.5%


BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

JANUARY 2019

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

BOU ‘N BETER TOEKOMS BUILDING A BETTER FUTURE Paarl | 11 E.K. Green Street, Huguenot, Paarl | 021 872 9935

Goede Hoop Meat was established in 1965 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service. 53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za

LIKE US ON


MEET THE COACHES SOUTH AFRICAN SIDES

Pote Human

Swys de Bruin

Robert du Preez

Robbie Fleck

Full name: Date of birth:

Gerhard Human 1 November 1959 (age 59)

Full name: Date of birth: Place of birth:

Full name: Robert James du Preez Date of birth: 19 July 1963 (age 55) Place of birth: Potchefstroom, South Africa

Birth name: Date of birth: Place of birth: School:

Eighth man

Rugby union career: Rugby union career:

Rugby union career:

Team South Africa Schools

Teams coached: Years Team 1996–1997 Sharks U21 1998 Natal Wildebeest 1999–2003 Griquas 2001 South Africa Under-21 2004–2012 Sharks (academy head coach / U19 and U21 skills coach) 2013–2017 Golden Lions / Lions (asst. & backline coach) 2017 Golden Lions (head coach) 2018–present Lions (head coach) 2018–present Lions (consultant)

Rugby union career: Position(s) National team(s) Years 1977

Teams coached: Years Team 1996–1997 Griffons (head coach) UFS Shimlas 2005–2006 Blue Bulls (head coach) 2005–2008 Bulls (forwards coach) 2008–2010 Ricoh Black Rams (forwards coach) 2011 UP Tuks (forwards coach) 2012–2013 Griquas (head coach) 2013–2017 UP Tuks (head coach) 2016 Blue Bulls U21 (head coach) 2017–2018 Bulls / Blue Bulls (forwards coach) 2018–present Blue Bulls (head coach) 2019–present Bulls (head coach)

BREAKING

Zacharia Francois de Bruin 18 February 1960 (age 58) Ficksburg, South Africa

Position(s)

Scrum-half

National team(s) Years 1992–1993

Team South Africa

Teams coached: Years Team 2011–2013 College Rovers 2014–2015 Leopards 2016–present Sharks 2017–present Sharks

Robert Frank Fleck 17 July 1975 (age 43) Cape Town, South Africa Bishops

Position(s) Senior career: Years 2003-2004

Centre

Bath Rugby

Provincial / State sides Years Team 1995-2002 Western Province Super Rugby Years Team (Points) 1997-2002 Stormers National team(s) Years Team 1999–2002 South Africa

DETECT

^

EXTRACT

The Vaculice is a revolutionary device that incorporates chemical free combing and vacuuming to eliminate head lice and nits.

ELIMINATE ☑ Detects and prevents infestation ☑ Eliminates head lice and eggs ☑ As easy as combing ☑ Electronic Lice Comb ☑ 4 Capture Filters Included ☑ Quiet motor ☑ Suitable for all ages pregnant and breastfeeding moms ☑ Treat the whole family ☑ Adjustable comb

For more information visit: www.healthyhair.co.za and Healthy Hair Hair for You Products are proudly Endorsed by Cirrus Health South Africa Contact details: Whatsapp 079366 2553 or info@chpsa.com

Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl

Atletiek

BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU SPORTTOERUSTING VIR DIE SEISOEN!

Tennis

Tennis

Krieket

Rugby


STORMERS KEY PLAYERS

Leona Vernooy 079 031 4045 | 021 864 1143 leonav.c@edublox.com

Damian de Allende (age 27) Height - 1.89 m | Weight - 101 kg Position(s) - Centre 2013–present | Stormers Games - 77 (65pts)

JJ October Fabian Batts

Siyamthanda Kolisi (age 27) Height - 1.88 m | Weight - 105 kg Position(s) - Flank 2012–present | Stormers Games - 104 (80pts)

Financial Planner T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za

Motor Trimmers & Furniture Upholsterers

Services offered

• Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning • Investment and Wealth Solutions • Risk Cover • Retail Pension Funds Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.

T: 021 862 0520 C: 084 622 6829

13 Ambagsvallei Street, Paarl.

Your professional team for LOANS

Since 1993

Paarl Branch Tel: (021) 872 7720 Email: paarl1@miloc.co.za

Steven Kitshoff (age 27) Height - 1.83 m | Weight - 120 kg Position(s) - Prop 2017–present | Stormers Games - 18 (10pts)

Opposite KFC & Wild Liquors in the Main Road. 2A Bethal Street All we require: - I.D. Book - Latest Payslip - Latest 3 Bank Statements - Permanent Employment

Pierre de Koker - 072 467 3171 Paarl / Wellington / Franschhoek info@skipgopaarl.co.za www.skipgo.co.za You call, we deliver, you fill and we collect – easy, simple and efficient.


Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl

Atletiek

Tennis

bvzpreowned.com

BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU SPORTTOERUSTING VIR DIE SEISOEN!

Eenheid 3, Route 301, Motorcity, 40 Jan van Riebeeck Rylaan, Paarl 021 870 1822 Tennis

Match

WE DO:

EVENTS/FUNCTIONS • MARKETS FACE PAINTING KIDS BIRTHDAY PARTIES CANDYFLOSS/POPCORN MACHINES CHOCOLATE FOUNTAIN • SLUSH PUPPY• BALOON FOLDING • PUPPET SHOWS FARM VENUES AVAILABLE

RENTING:

JUMPING CASTLES • WATER SLIDES KIDS TABLES/CHAIRS • DECOR GAZEBO HIRE • TENT HIRE

jumpingcastlespaarl@gmail.com

073 528 8802

B-Cool Airconditioning & Refrigeration Installations + Maintenance Repairs on aircons Commercial refrigeration bcoool.aircons@gmail.com 5 Owen Street, Paarl, 7646

083 784 8151 | 073 528 8802

WEEK 1 Chiefs v Highlanders Brumbies v Rebels Blues v Crusaders Waratahs v Hurricanes Sunwolves v Sharks Bulls v Stormers Jaguares v Lions WEEK 2 Highlanders v Reds Sunwolves v Waratahs Crusaders v Hurricanes Brumbies v Chiefs Sharks v Blues Stormers v Lions Jaguares v Bulls WEEK 3 Hurricanes v Brumbies Rebels v Highlanders Chiefs v Sunwolves Reds v Crusaders Lions v Bulls Sharks v Stormers Jaguares v Blues WEEK 4 Hurricanes v Highlanders Rebels v Brumbies Crusaders v Chiefs Blues v Sunwolves Waratahs v Reds Lions v Jaguares Bulls v Sharks WEEK 5 Chiefs v Hurricanes Brumbies v Waratahs Stormers v Jaguares Sunwolves v Reds Highlanders v Crusaders Lions v Rebels WEEK 6 Blues v Highlanders Hurricanes v Stormers Waratahs v Crusaders Sunwolves v Lions Bulls v Chiefs Sharks v Rebels Reds v Brumbies

Jan van Zyl (Verkope) 079 156 7392 Krieket Shirleen Erasmus (Finansiering)Rugby 082 878 7773 Wessel Groenewald (Verkope) 071 325 8195

Venues

South Africa

FMG Stadium Waikato GIO Stadium Eden Park Brookvale Oval Singapore National Stadium Loftus Versfeld Estadio José Amalfitani

Fri, 15 Feb, 08:35 Fri, 15 Feb, 10:45 Sat, 16 Feb, 08:35 Sat, 16 Feb, 10:45 Sat, 16 Feb, 12:55 Sat, 16 Feb, 17:15 Sat, 16 Feb, 23:40

Forsyth Barr Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium Rugby League Park GIO Stadium Kings Park Stadium Newlands Stadium Estadio José Amalfitani

Fri, 22 Feb, 08:35 Sat, 23 Feb, 06:15 Sat, 23 Feb, 08:35 Sat, 23 Feb, 10:45 Sat, 23 Feb, 15:05 Sat, 23 Feb, 17:15 Sat, 23 Feb, 23:40

Central Energy Trust Arena Melbourne Rectangular Stadium FMG Stadium Waikato Suncorp Stadium Ellis Park Stadium Kings Park Stadium Estadio José Amalfitani

Fri, 01 Mar, 08:35 Fri, 01 Mar, 10:45 Sat, 02 Mar, 08:35 Sat, 02 Mar, 10:45 Sat, 02 Mar, 15:05 Sat, 02 Mar, 17:15 Sat, 02 Mar, 23:40

Wellington Regional Stadium Melbourne Rectangular Stadium Rugby League Park North Harbour Stadium SCG Ellis Park Stadium Loftus Versfeld

Fri, 08 Mar, 08:35 Fri, 08 Mar, 10:45 Sat, 09 Mar, 06:15 Sat, 09 Mar, 08:35 Sat, 09 Mar, 10:45 Sat, 09 Mar, 15:05 Sat, 09 Mar, 17:15

FMG Stadium Waikato GIO Stadium Newlands Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium Forsyth Barr Stadium Ellis Park Stadium

Fri, 15 Mar, 08:35 Fri, 15 Mar, 10:45 Fri, 15 Mar, 19:10 Sat, 16 Mar, 06:15 Sat, 16 Mar, 08:35 Sat, 16 Mar, 15:05

Eden Park Wellington Regional Stadium SCG Singapore National Stadium Loftus Versfeld Kings Park Stadium Suncorp Stadium

Fri, 22 Mar, 08:35 Sat, 23 Mar, 08:35 Sat, 23 Mar, 10:45 Sat, 23 Mar, 12:55 Sat, 23 Mar, 15:05 Sat, 23 Mar, 17:15 Sun, 24 Mar, 07:05

201 FIXTU


CTM PAARL PROUDLY SUPPORTS

SPORT!

CTM Paarl • Cnr Textile & Lady Grey Str, Paarl • 021 871 1902

Match

19 URES

WEEK 7 Hurricanes v Crusaders Waratahs v Sunwolves Blues v Stormers Reds v Rebels Sharks v Bulls Jaguares v Chiefs WEEK 8 Highlanders v Hurricanes Reds v Stormers Lions v Sharks Crusaders v Brumbies Blues v Waratahs Rebels v Sunwolves Bulls v Jaguares WEEK 9 Crusaders v Highlanders Rebels v Stormers Chiefs v Blues Brumbies v Lions Sharks v Jaguares Bulls v Reds WEEK 10 Chiefs v Lions Sunwolves v Hurricanes Sharks v Reds Highlanders v Blues Waratahs v Rebels Stormers v Brumbies WEEK 11 Crusaders v Lions Sunwolves v Highlanders Hurricanes v Chiefs Waratahs v Sharks Stormers v Bulls Jaguares v Brumbies WEEK 12 Crusaders v Sharks Reds v Sunwolves Hurricanes v Rebels Highlanders v Chiefs Brumbies v Blues Bulls v Waratahs Jaguares v Stormers

GET CASH BACK REWARDS ON MICA PURCHASES

HELPING YOU FIND EVERYTHING YOU NEED UNDER ONE ROOF!

Venues

South Africa

Wellington Regional Stadium Newcastle International Sports Centre Eden Park Suncorp Stadium Kings Park Stadium Estadio José Amalfitani

Fri, 29 Mar, 08:35 Fri, 29 Mar, 10:45 Sat, 30 Mar, 08:35 Sat, 30 Mar, 10:45 Sat, 30 Mar, 15:05 Sat, 30 Mar, 23:40

Forsyth Barr Stadium Suncorp Stadium Ellis Park Stadium Rugby League Park Eden Park Melbourne Rectangular Stadium Loftus Versfeld

Fri, 05 Apr, 08:35 Fri, 05 Apr, 11:00 Fri, 05 Apr, 19:10 Sat, 06 Apr, 06:15 Sat, 06 Apr, 08:35 Sat, 06 Apr, 10:45 Sat, 06 Apr, 15:05

Rugby League Park Melbourne Rectangular Stadium FMG Stadium Waikato GIO Stadium Kings Park Stadium Loftus Versfeld

Fri, 12 Apr, 09:35 Fri, 12 Apr, 11:45 Sat, 13 Apr, 09:35 Sat, 13 Apr, 11:45 Sat, 13 Apr, 15:05 Sat, 13 Apr, 17:15

FMG Stadium Waikato Chichibunomiya Rugby Stadium Kings Park Stadium Forsyth Barr Stadium SCG Newlands Stadium

Fri, 19 Apr, 09:35 Fri, 19 Apr, 12:00 Fri, 19 Apr, 15:05 Sat, 20 Apr, 09:35 Sat, 20 Apr, 11:45 Sat, 20 Apr, 15:05

Rugby League Park Chichibunomiya Rugby Stadium Wellington Regional Stadium Western Sydney Stadium Newlands Stadium Estadio José Amalfitani

Fri, 26 Apr, 09:35 Fri, 26 Apr, 12:00 Sat, 27 Apr, 09:35 Sat, 27 Apr, 11:45 Sat, 27 Apr, 15:05 Sat, 27 Apr, 23:40

Rugby League Park Suncorp Stadium Forsyth Barr Stadium Forsyth Barr Stadium GIO Stadium Loftus Versfeld Estadio José Amalfitani

Fri, 03 May, 09:35 Fri, 03 May, 11:45 Sat, 04 May, 07:15 Sat, 04 May, 09:35 Sat, 04 May, 11:45 Sat, 04 May, 15:05 Sat, 04 May, 21:40

SOURCE: https://sanzarrugby.com/superrugby/fixtures/

GET THE PERFECT GIFT AT MICA

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za


2019 FIXTURES Match

BREAKING

^

WEEK 13 Blues v Hurricanes Rebels v Reds Bulls v Crusaders Highlanders v Jaguares Chiefs v Sharks Lions v Waratahs Brumbies v Sunwolves WEEK 14 Hurricanes v Jaguares Rebels v Bulls Blues v Chiefs Reds v Waratahs Lions v Highlanders Stormers v Crusaders WEEK 15 Chiefs v Reds Brumbies v Bulls Sunwolves v Rebels Crusaders v Blues Waratahs v Jaguares Stormers vHighlanders Sharks v Lions WEEK 16 Blues v Bullsv Rebels v Waratahs Sunwolves v Brumbies Chiefs v Crusaders Reds v Jaguares Sharks v Hurricanes Lions v Stormers WEEK 17 Highlanders v Bulls Reds v Blues Crusaders v Rebels Waratahs v Brumbies Lions v Hurricanes Stormers v Sunwolves Jaguares v Sharks WEEK 18 Highlanders v Waratahs Rebels v Chiefs Jaguares v Sunwolves Hurricanes v Blues Brumbies v Reds Stormers v Sharks Bulls v Lions

Venues

South Africa

Eden Park Melbourne Rectangular Stadium Loftus Versfeld Forsyth Barr Stadium FMG Stadium Waikato Ellis Park Stadium GIO Stadium

Fri, 10 May, 09:35 Fri, 10 May, 11:45 Fri, 10 May, 19:10 Sat, 11 May, 07:15 Sat, 11 May, 09:35 Sat, 11 May, 15:05 Sun, 12 May, 08:05

Wellington Regional Stadium Melbourne Rectangular Stadium Eden Park Suncorp Stadium Ellis Park Stadium Newlands Stadium

Fri, 17 May, 09:35 Fri, 17 May, 11:45 Sat, 18 May, 09:35 Sat, 18 May, 11:45 Sat, 18 May, 15:05 Sat, 18 May, 17:15

FMG Stadium Waikato GIO Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium Rugby League Park Western Sydney Stadium Newlands Stadium Kings Park Stadium

Fri, 24 May, 09:35 Fri, 24 May, 11:45 Sat, 25 May, 07:15 Sat, 25 May, 09:35 Sat, 25 May, 11:45 Sat, 25 May, 15:05 Sat, 25 May, 17:15

Eden Park Melbourne Rectangular Stadium Chichibunomiya Rugby Stadium ANZ National Stadium Suncorp Stadium Kings Park Stadium Ellis Park Stadium

Fri, 31 May, 09:35 Fri, 31 May, 11:45 Sat, 01 Jun, 07:15 Sat, 01 Jun, 09:35 Sat, 01 Jun, 11:45 Sat, 01 Jun, 15:05 Sat, 01 Jun, 17:15

Forsyth Barr Stadium Suncorp Stadium Rugby League Park Western Sydney Stadium Ellis Park Stadium Newlands Stadium Estadio José Amalfitani

Fri, 07 Jun, 09:35 Fri, 07 Jun, 11:45 Sat, 08 Jun, 09:35 Sat, 08 Jun, 11:45 Sat, 08 Jun, 15:05 Sat, 08 Jun, 17:15 Sat, 08 Jun, 21:40

Rugby Park Stadium Melbourne Rectangular Stadium Estadio José Amalfitani Wellington Regional Stadium GIO Stadium Newlands Stadium Loftus Versfeld

Fri, 14 Jun, 09:35 Fri, 14 Jun, 11:45 Sat, 15 Jun, 00:10 Sat, 15 Jun, 09:35 Sat, 15 Jun, 11:45 Sat, 15 Jun, 15:05 Sat, 15 Jun, 17:15

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

RO3 OASIS WATER PAARL 39 Church Street, Wellington Spar Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za

WYNLAND

iu ALKM AAR STREET PAARL

AGRI SERVICES (PTY) LTD WYNLAND

PO BOX h,x, NORTHERN PAARL AGRI hu,v SERVICES (PTY) LTD SOUTH AFRICA TELp ,hf,ifmh,f,,im FAXp ,hf,ifmh,fxmgs FAX ySALESop ,hf,ifmh,fxmgq

Agricultural Agricultural Services Repairs Services &&Repairs

Alfred Brendel 062 285 7475| |wynlandagri@gmail.com wynlandagri@gmail.com Alfred Brendel 062 285 7475

16 ALKMAAR STREET, PAARL TEL: 021 872 2218 EMAIL: info@mandmelec.co.za


With our 35 years of water borehole drilling statistics, RPM has accumulated a wealth of information about ground formations, water quality, water quantity and depth of shifting in each specific area. With our special equipment, any formation for example alluvium (sand, boulders and gravel) can be drilled with ease.

RPM DRILLING Setting the drilling standard for 35 years 023 342 5184 082 568 1163 rpmdrilling@vodamail.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling

SA STADIUMS

Growthpoint Kings Park (Durban) Capacity - 55,000

Loftus Versfeld (Pretoria) Capacity - 51,762

DHL Newlands (Cape Town) Capacity - 51,900

Emirates Airline Park (Johannesburg) Capacity - 62,567

SOURCE: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_Super_Rugby_stadiums

GIVE YOUR TIME, TALENT AND TREASURES TO OUR CHILDREN! House Andrew Murray Child and Youth Care Centre (Children’s Home) cares for 150 children (ages 1 – 18 years) on a daily basis. They have been orphaned or reffered to a place of safety such as ours by the Children’s Court. In order to fully cater for the spiritual, emotional, physical, intellectual, social, psychological needs of the children in our care, we depend on assistance from the community. We believe that all children are special! We would like to extend a special invitation to schools, parents or other children to become involved in our projects. How can you get involved: • Financial contributions • Weekend and holiday parents • Toiletry & Stationery Drive • Mentorship & Bursary Fund • Sports Fund • Presenting Fun & Games • Shoe Box Projects • Inheritance If you want to do so, please contact Karen Petersen on 021 8733834/5 or send an email to karen@andrewmurray.org.za www.andrewmurray.org.za


entertainment

Showing: 15 February 2019 Screenplay by: Robert Rodriguez. Written by: James Cameron, Laeta Kalogridis. Starring: Rosa Salazar, Christoph Waltz, Jennifer Connelly, Mahershala Ali, Ed Skrein, Jackie Earle Haley, Keean Johnson. Summary: Set several centuries in the future, the abandoned Alita is found in the scrapyard of Iron City by Ido, a compassionate cyber-doctor who takes the unconscious cyborg Alita to his clinic. When Alita awakens, she has no memory of who she is, nor does she have any recognition of the world she finds herself in. As Alita learns to navigate her new life and the treacherous streets of Iron City, Ido tries to shield her from her mysterious past. Genre(s): Action, Adventure. Rating: TBA

SHOWING SOON!

iTunes CHARTS Birth name: Aubrey Drake Graham Born: 24 October 1986 (age 32, Toronto, Canada) Genres: Pop, R&B, Hip-Hop, Pop-Rap, Trap

1

2

HOLMIES 08 FEBRUARY 2019

3

LIEWE LISA 14 FEBRUARY 2019

#1

Natural Artist: Imagine Dragons

#6

In My Feelings Artist: Drake

#2

Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer

#7

You Say Artist: Lauren Daigle

#3

On My Way to You Artist: Cody Johnson

#8

Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons

#4

Simple Artist: Florida Georgia Line

#9

Weekend Artist: Kane Brown

#5

Mercy Artist: Brett Young

#10 Love Lies Artist: Khalid & Normani

5

4

ALITA BATTLE ANGEL 15 FEBRUARY 2019

DIE STROPERS 22 FEBRUARY 2019

6

THE PRINCESS AND THE DRAGON 22 FEBRUARY 2019

THE FRONT RUNNER 22 FEBRUARY 2019


LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za

Baie geluk aan ons leerder leiers vir 2019!

WP kleure in karate Ons wil graag baie geluk sê aan Jandré Kamfer wat WP kleure verwerf het in die tradisionele karate styl!

LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE

(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za

Atletiekspan Ons atletiekspan het in die sone byeenkooms deelgeneem te Dal Josafat Stadion. Ten spyte van die hitte, het ons dogtes baie goed gevaar. Ons is baie trots op julle!

Musical in August The Little Larries are hard at work rehearsing for our Musical to take place in August.

Tennis trots Willem de Waal het Johannesburg toe vir ‘n SA tennis oefenkamp. Willem ons is super trots op jou! Geniet elke oomblik!

LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

Grondslagfase atletiekbyeenkoms

LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

Prefekkamp

Op 23 Januarie het Laerskool Hugo Rust se Gr RR-, R- en 1-leerders kragte gemeet tydens hul jaarlikse Grondslagfase atletiekbyeenkoms. Plaaslike kleuterskole was ook genooi om aan hierdie prettige byeenkoms deel te neem. Na afloop van die wedlope het ouers en vriende heerlik langs braaivleisvure gekuier en mekaar beter leer ken. Baie dankie aan Buco Paarl wat die medaljes vir die geleentheid geborg het. Dit was ‘n aand vol opwinding vir oud en jonk.

Hugenoters het gees! Ons Gr. 1’s skop stof by hulle eerste atletiek. Altyd lekker om saam met al die nuwe ouers te braai.

AWSUM NEWS JANUARY 2019

Page 13


LAERSKOOL WA JOUBERT

LAERSKOOL DRAKENSTEIN

(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

Nuwe opvoeders Ons verwelkom graag ons vier nuwe onderwysers by die WAJ-familie. Hulle is baie veelsydig en gaan ook op buitemuurse gebied ‘n groot verskil maak.

Leerlingleierkamp WA Joubert se leerlingleiers van 2019 het die eerste naweek van die nuwe kwartaal ‘n kamp by Melkbostrand gehad. Hulle het hulle gate uit geniet en baie geleer. Na vele aktiwiteite en sessies is nuwe vriendskappe gevorm en is daar ‘n hegte band tussen die leiers gesmee. Hulle sien uit na ‘n goeie 2019. Dankie mnr Jaques en juf Lizaan wat saam met hulle was.

(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

Jukskei By die afgelope SA Jukskeikampioenskappe wat in Kroonstad gehou was gedurende Desember 2018, is Luke Wolhuter gekies as een van die top 10 0/13-spelers. Hy was ook die kaptein van die Boland span. Ons is baie trots op jou!

Ons eie filmster! Ons is baie trots op Henleigh Lawrence in graad 4 wat alreeds ’n kortfilm agter sy naam het. Oudleerling Cohen Daivds het sy honeursgraad in Film by Afda Filmskool in Kaapstad voltooi. Hy het onlangs sy tweede Fashion Film vir Fujifilm vrygestel en vir Henleigh ’n hoofrol in die film laat speel. Henleigh is een van ons dramaleerlinge. Interconnect is ongeveer ’n minuut lank en beeld die invloed wat digitale speletjies op die kind se verbeeldingswêreld het, uit. Die film kan gesien word op Fashion Films se Facebook blad. Baie geluk, Henleigh. Ons hoop dit is net die begin van groot dinge!

Voor: Carien de Beer (gr 2A), Jana Mouton (gr 3B). Agter: Susan Potgieter (gr 6B), Stephanie Swart (GF-assisstent).

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL Norman Hauzer atletiekbyeenkoms Paarl Gimnasium het die naweek deelgeneem aan die Norman Hauzer atletiekbyeenkoms. Gimnasium wen die die byeenkoms met die volgende punte telling. Punte 1. Paarl Gimnasium 1026 2. HS Bellville 596 3. HS Strand 377 4. Curro Durbanville 109 5. Curro Mosselbaai 82 Individuele Prestasaies: Seuns • Beste veldatleet (junior) - Dian van Heerden - Adruan Kotze • Beste veldatleet (senior) - Damien Bothma • Beste baanatleet (junior) - Emrique Liedeman • Beste baanatleet (senior) - Stephan du Toit Dogters • Beste veldatleet (junior) - Lane Barnard • Beste veldatleet (senior) - Cara Coetzee • Beste veldatleet (senior) - Minke Engelbrecht • Beste baanatleet (senior) - Chaira Sutherland

Page 14

AWSUM NEWS JANUARY 2019

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Tennis Leigh van Zyl, ended 2018 season as number 1 ranking Girl under 14 singles tennis player in SA. Participated in 2 tournaments during December 2018. This is her first year U 16. In the Western Province Growthpoint tournament. Leigh ended runner-up in the singles Girls under 16 and won the doubles Girls 16. She then participated in the Boland Growthpoint where she won both the singles and the doubles Girls u.16. She us currently ranked no. 2 in SA Girls u.16 singles.

Skoleondersteuningsentrum SOS

Skaak

Ons wens graag Paarl Girls’ High School geluk met hulle wye verskeidenheid toekennings by die Skoleondersteuningsentrum SOS se jaarlikse Meriete toekennings vir hul Matriekuitslae. Hulle is van ons toppresterende skole in Fisiese Wetenskap en Afrikaans en was ook een van die skole met die meeste onderskeidings per kandidaat.

Mila Ferreira (gr. 6) het gedurende die Desember vakansie aan die ‘SA Junior Chess Championships Wildcard’ deelgeneem en sy het die o.12 dogtersafdeling gewen. Die Super Grand Master, elfde in die wêreld, het die trofees oorhandig.

Mev van Zyl en Danie Brink.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL Leiers vir 2019 LS Courtrai se leiers vir 2019 is aangewys: Stéphan Venter en Zané Steynberg.

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Tygerberg kinderkoor

Kleure-atletiek Na afloop van LS Courtrai se kleure-atletiek is die volgende bekerwenners aangewys:

Erin Meyer van LS Courtrai is opgeneem in die Tygerberg kinderkoor.

Alex Visser (beste o.10 seunsatleet), Stefan Conradie (beste veldatleet), Dian van der Westhuizen (beste baanatleet en Victor Lodorum), Sydney Rothman (beste baanatleet), Amelie Kroukamp (beste veldatleet en Victrix Ludorum), Liebe van Eyssen (beste o.10 dogtersatleet).

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Interhuis Uitslae • Spangees en Sang word gewen deur Murray. • Beste vertoning deur 0/15 atleet – Gaan aan milan Horn vir haar 90m Hekkies. • Micola Soenies ontvang die trofee vir die Beste Vertoning deur 0/19 atleet vir haar 800m. • Beste Vertoning 0/14 gaan aan Leila van Aarde vir haar 90m Hekkies.

(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za

Dux Leerling: Anike Mostert Anike Mostert (Dux – 92,57% - 7 Vakonderskeidings) • Afrikaans Ht 87% • English Fal 97% • Wiskunde 92% • Natuur- en Skeikunde 92% • Rekeningkunde 93% • Besigheidstudies 93% • Lewensoriëntering 94% Leila van Aarde

Milan Horn

Micola Soenies

Spangees en Sang Murray

AWSUM NEWS JANUARY 2019

Page 15


HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Interskole-swemgala Hoër Jongenskool Paarl wen die 2019 Interskole-swemgala teen Gim! Die uitslae lyk so: • HJS 290 • Gim 213

Kalahari Vasbyt Drie van HJS se leerders het van 27 Desember 2018 tot 12 Januarie 2019 aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem. Die Vasbyt behels onder andere strawwe liggaamsoefening, brugsprong (bungee), witwatervaart, kennis oor die bos en ‘n moordende roetemars. Jy moet dit alles voltooi om die Vasbyt te slaag. Ons manne het Boishaai vanjaar trots gemaak: Almal het geslaag. Vanjaar het ons na die Victoria-val gevlieg waar ons toer begin het. Ons het afbeweeg deur Chobe, Savuti, Moremi (Khwai), Maun, Sentraal-Kalahari, Khama Rhino-reservaat en uiteindelik terug in SA by Klein Kariba afgesluit. “Die Vasbyt is nie net ‘n paar dae in die bos se swaarkry nie, maar ‘n avontuur van ‘n leeftyd waartydens jy lewenslange broers maak. Ons kry saam swaar en ons deel in mekaar se geluk, ons leer oor die natuur, onsself en hoe om ons grense te verskuif. Leierskap, spanwerk en verantwoordelikheid is ook groot fokuspunte op die Vasbyt.” – Armandt Coetsee (17)

Tennis William Zulch het die afgelope vakansie die o. 16-seunsenkelstitel by die TSA Growthpoint Port Elizabeth Super 8-reeks gewen. Hy het ook die o. 16-seunsdubbelstitel by die TSA Growthpoint Cape Town Super 8 gewen. Ná hierdie vertonings word hy nou SA se nr 1- enkelspeler vir o. 16-seuns op die TSA-ranglys. Hy sal ook die nr 1-speler op die gekombineerde ranglys (enkels en dubbels) wees.

Armandt Coetsee (17), Sebastian Lombard (16) en Emile le Roux (16).

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za SABI besproeiingskursus JG Vlok het aan die SABI besproeiingskursus deelgeneem en eerste geëindig tussen al die leerders van deelnemende skole landswyd.

Page 16

AWSUM NEWS JANUARY 2019

Welkom aan ons nuwe onderwysers Lizanne Ferreira vir Afrikaans en Dirk Kok Lewenswettenskappe en Wiskundige Geletterdheid.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.