Boland/Breede Valley (July 2019) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

JULY 2019

www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM BOLAND

FRESH EGGS NOURISH THE MIND SPRINGBOKKAPTEINE PRAAT RUGBYWÊRELDBEKER LATEST SCHOOL NEWS

AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

CONTACT US ON 083 590 9350

cornekrige-credit Entertainment-Online

FREE / GRATIS

Pop in for a coffee and a wide range of local and imported stone, aggregates, paving and landscaping advice.

tiyffgsjcas5pqmamhqw


AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

news_11597_14207_jeandevilliers

JEAN DE VILLIERS

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste inter-

skole kan onthou? Interskole is maar op daardie stadium ‘n baie ernstige ding. Ek kan nie nou aan iets snaaks dink wat op of van die veld af gebeur het nie. Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Ek dink dit gaan oor die feit dat dit al vir meer as 100 jaar aangebied word tussen twee top skole wat in die Paarl gevestig is. Al die geskiedenis en tradisies dra beslis by tot die groot skares wat die dag bywoon. Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek glo my skool het baie klem geplaas om respek te hê vir almal en alles. As dit by sport kom het Gim my geleer hoe om te wen en hoe om op te staan na ‘n verloor.

CORNÉ KRIGE

Photo: Anelia Loubser

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste interskole kan onthou? Met interskole is dinge so ernstig dat daar baie min goed is wat snaaks is op die dag, maar in my matriek jaar het een van die pa’s vir my gese as ons nie wen nie gaan hy oor my ry met sy kar! Ons het gelukkig gewen so ek kon dit snaaks vind na die tyd! Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Altwee skole is ouer as 150 jaar en as jy kyk na die statistieke dan is die wen en verloor jare bitter naby aan mekaar. Die kompitisie is bitter erg en dit maak dat jy nooit weet wie regtig gaan wen nie. Terloops, dit is die grootste Interskole in Wêreld rugby! Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Om nederig te wees ten alle tye.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? As skoolkind is interskole ongelooflik spesiaal. Ek sal beslis die wedstryd teen Boishaai wil herleef.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? o.19A interskole. Jy speel saam met 15 van jou beste pelle en die druk is minder as op Super Rugby vlak.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou dit baie geniet om losskakel te wees. Jy beheer die wedstryd en daar is altyd opsies as jy die bal ontvang. Dis net jammer ek kon nooit so goed skop nie.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou senter wou speel, want ek sou graag vir Jean de Villiers wou geduik het!

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy sê is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek voel ons kanse is baie goed. Ons gaan beslis die kwarteindrondte haal en selfs die semi’s behoort nie ‘n probleem te wees. Dit gaan wel ‘n bitter kompeterende werêrldbeker wees. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy moet besef watter taak jy het om as ‘n ware ambassadeur vir die land op te tree. Daar is baie verantwoordelikhede maar dit laat mens ook besef as die kaptein dat jy nooit groter as die trui of die sport sal raak nie. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Wel om te begin het ons darem dit reggekry om die All Blacks in Nieu-Seeland te wen. Ek voel daar is beslis meer geloof in die span en in ‘n span sport is dit belangrik. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie druk tydens Interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Deur ‘n gaping gly.

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy se is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek dink ons het ‘n baie goeie kans want al kom ons 2de in ons groep dan moet ons vir Ierland wen om die semi-finaal te maak. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy as individu is nooit groter as die Springbok embleem nie en jy moet hom op ‘n beter plek los as jou voorgangers. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Die fokus op die klein goedjies. Rassie is baie goed met die al die kleiner details van rugby en hy fokus ook op die span se omgewing. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie by interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Afstamp my spoed was te min om deur ‘n gaping gly!!

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary, Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Labori, Hugenote.

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord,

Worcester-Oos, Montagu, Worcester Voorbereidingskool, Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Gericke, Langerugskool, Worcester Primêre skool, FD Conradie, Charlie Hofmeyer, Robertson Voorbereiding. High Schools: Worcester Gymnasium, HTS Drostdy. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za


GEROOSTERDEPAMPOEN-SLAAI MET

NEUTERIGE SPEK-KRUMMEL

Bekostigbaar, voedsaam en heerlik. Pampoen kan op soveel manière geniet word. Maak seker jy probeer hierdie ene! Genoeg vir 4 mense (as maaltyd) of 6 mense (as bygereg) | Voorbereidingstyd 15 minute • Gaarmaaktyd 30-35 minute Die spek-krummel maak van hierdie slaai ’n volwaardige maaltyd! Die krummel kan oor feitlik enige geroosterde groente gestrooi word vir ekstra geur.

PAMPOEN • 30 ml (2 e) olyfolie • 1 klein pampoen of 2 botterskorsies sout en varsgemaalde peper

SPEK- KRUMMEL • 30 ml (2 e) olyfolie • 100 g repiespek, fyngekap • 50 g gemengde neute, fyngekap • 1 knoffelhuisie, fyngekap gerasperde skil van 1 suurlemoen

VIR AFRONDING • 120 g gemengde kruie-slaaiblare 1 suurlemoen, in wiggies gesny • Voorverhit die oond tot 190 °C. 1. PAMPOEN Smeer die helfte van die olie op ’n groot bakplaat. Halveer die pampoen of botterskorsie en sny in repe. Pak die repe op die bakplaat en drup die res van die olie oor. 2. Geur met sout en varsgemaalde peper. Rooster die groente 30–35 minute of tot effe geskroei om die kante en sag in die middel. 3. SPEK-KRUMMEL Verhit intussen die olie in ’n pan en braai die spek tot bros. Skep uit die pan en voeg die neute, knoffel en suurlemoenskil by. 4. VIR AFRONDING Pak die pampoen of botterskorsie en die slaaiblare op ’n groot slaaibord. Sprinkel die krummel oor en sit voor saam met die suurlemoenwiggies. Vir die spek-krummel kan die gemengde neute vervang word met geroosterde sonneblomsaad. Vir ‘n aartappelslaai, kook baba-aartappels tot gaar, laat heeltemal afkoel en meng die spek-krummel en nog ekstra olyfolie en suurlemoensap deur die slaai, of gebruik ’n tradisionele mayonnaise-slaaisous indien verkies.

Hierdie resep is beskikbaar binne die YOU Home Cooking kookboek. http://www.humanrousseau.com/Books/20691


COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

Stellenbosch hokkiedag

Graad 3: Internasionale dag

Tydens die Stellenbosch hokkiedag is die seuns aangewys as die beste spelers in hulle onderskeie spanne vir die dag.

‘n Opwindende, leersame reis, oor die wêreld, is deur die gr. 3-leerders en studente van CPUT aangebied. Die gehoor het ‘n verskeidenheid danse, besienswaardighede en tradisionele kos op hulle reis beleef.

Hockey Liam and Luca Jaggi-Wright took part in an Inter Provincial ice hockey Tournament where they won silver medals.

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

Rugby prestasie

Laerskool Drakenstein se Jagpakket Trekking 2019

Ashwin Swarts is opgeneem in die 0.13 WP Cravenweekspan. Hulle het gedurende die Junie-vakansie in Witrivier, Mpumalanga aan die 0.13 SA Cravenweek deelneem.

Ons wil al ons ouers, leerders en lede van die gemeenskap hartlik bedank vir hul ondersteuning met vanjaar se jagpakketfondsinsameling.

Wenners: Jan Brand (Skoolhoof), Mnr van der Westhuizen (Blesbok-wenner), Mnr La Vita (Wildebees-wenner) en Mnr en Me Williams (Blesbok-wenners).

Klein Karoo Kampioenskappe 2019 Tersius van Tonder het 6 Julie 2019, deelgeneem aan die Klein Karoo Kampioenskappe in Oudtshoorn. Hy het in die volwasse “Stockrod” groep deelgeneem en is die wenner in sy klas en het ook drywer van die dag in sy klas gewen. Die leerders wat die meeste boekies verkoop het: E Fortuin (3de), C Charles (1ste), J Engelbrecht (2de).

Page 4

AWSUM NEWS JULY 2019


HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za Landbou-loopbaandag Ons Gr. 9’s het vandag Food for Mzanzi se landbou-loopbaandag bygewoon.

Die Boland Landbou - App Alle ouers word daaraan herinner om gebruik te maak van ons skool se app. Laai gerus die AWSUM App af van die “App Stores”, registreer en kies ons skool van die lys van skole.

Ons seuns saam met Ivor Price.

LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net Slot insameling Laerskool Slot van die Paarl het niebederfbare produkte ingesamel om aan ‘n organisasie te skenk wat mense help in nood.

FEDHEALTH

MTB CHALLENGE

WW

W.

ST EN IL T LW E R AT H ER ER SP E OR T

S.

CO

M

7 & 8 SEPTEMBER 2019 THE RETREAT, BOSCHENDAL, FRANSCHHOEK A BREAK AWAY FROM THE EVERYDAY! AWSUM NEWS JULY 2019

Page 5


HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Squash The first squash team played in the SA Top Schools tournament in Pietermaritzburg. We are currently the no.8 squash team in the country.

Debat Baie geluk aan Kian Ontong wat vir die SA Debating A-team (dus die 2e span) gekies is wat tans in Taiwan aan World Schools Debating deelneem. Kent Fobian is gekies vir die SA Debating Team wat tans in Sri Lanka deelneem aan World Schools Debating.

Kian Ontong

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Hip Hop Arianne Floris Arianne Floris (La Rochelle Girls High) and Mia Mostert (Paarl Girls High) have been selected to compete at the 2019 Hip Hop World Championships in Netherlands this coming October as part of the SA Team.

ATKV Jeugberaad Layla van Sitters, Ilne Claassen, Marietjie Visser, Rebecca Willemse en Sharfa du Plessis het die ATKVJeugberaad by Goudini bygewoon 18 – 21 Junie 2019.

Page 6

AWSUM NEWS JULY 2019

Kent Fobian

(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za


2019 FIXTURES JULY

AUGUST

ROUND 1 21 July South Africa vs Australia

17:05

Emirates Airline Park, Johannesburg

Referee: Paul Williams (New Zealand)

21 July Argentina vs New Zealand

ROUND 3

ROUND 2

15:05

Estadio Vélez Sarsfield, Buenos Aires

Referee: Angus Gardner (Australia)

27 July New Zealand vs South Africa 19:35

Westpac Stadium, Wellington

Referee: Nic Berry (Australia)

27 July Australia vsArgentina

10 Aug Australia vs New Zealand

19:45

Optus Stadium, Perth

19:45

Suncorp Stadium, Brisbane

Referee: Ben O’Keeffe (New Zealand)

Referee: Jérôme Garcès (France)

11 Aug Argentina vs South Africa

16:40

Estadio Padre Ernesto Martearena, Salta

Referee: Romain Poite (France)

Photo by Richard Huggard/Gallo Images/Getty Images RUGBY.com.au Getty Images https://www.finder.com.au/watch-the-rugby-championship-online

RPM DRILLING Proud supporters of RSA rugby and its viewers We wish the team the best of luck

023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling


LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Gr. R (1-4) Ons Gr.R dogters het die brandweer besoek, en meer geleer van veiligheid. Hulle het die geleentheid gekry om die brandweerwaens van nader te bekyk en natuurlik het die waterpype vir groot vermaak gesorg!

Bennita Die Klein Larries het hierdie kwartaal `n nuwe opvoeder ryker geword. Me. Bennita Visagie is ons nuwe Gr. R Afrikaanse juffrou.

LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za Hokkie Ons 0.13A hokkiespanne het hierdie Junie-vakansie in Bloemfontein aan die Elsie Coetzer hokkietoernooi deel geneem. Ons is ongelooflik trots op hierdie spanne wat deurgedring het tot die finaal. • Dogters verloor in finaal vs Oranje 0-3 • Seuns wen in finaal vs ECHS 2-1

Page 8

AWSUM NEWS JULY 2019

Paarl Vallei Eisteddfod Anne Stofberg (gr. 6) is aangewys is as Beste Junior Dogter (kategorie-wenner) in die solosang afdeling by Paarl Vallei Eisteddfod.


LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL

(t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net

Dansers presteer

Viva Mandela Day!

Die volgende leerders van “Bianca’s School of Ballet” het op Woensdag, 17 Julie, en Donderdag, 18 Julie 2019, deelgeneem aan Wes-Kaap rondte van Kyknet - “Dans in my Taal.” 10 Leerders van Hugenote Laerskool is deur na die finale rondte wat sal plaasvind in Pretoria op 30 Augustus en 31 Augustus 2019.

Thank you so much to all our generous parents. This term VBS is dividing the generous donations received between TOEVLUG and DIE SKUILING.

Liquorice Groepdans: Voor: Caitlyn Rheeder, Janke van Zyl, Mia Fourie, Rosie Buchner, Mia Burger. Agter: Isabelle Marais, Hanli van der Westhuizen, Jana Burger, Tamsyn Geduld.

Grade 3E2 Class supporting Mandela Day.

Umbrella Twirl: Danielle Bantjies.

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za Paarl Seunskool museum Paarl Seunskool spog met hul eie museum wat reeds in 2008 geopen en na mev Rina Marais vernoem is in die lig van die feit dat sy vir 26 jaar as onderwyseres vaan Klein Boishaai verbonde was. ‘n Direkte familielid van mev. Marais, mev. Ina Troost, het die skool onlangs genader met memorobelia wat na mev Marais se afsterwe tussen haar persoonlike besittings gevind is. Klein Boishaai het dit goedgedink om die foto’s en dokumente te laat raam en in die museum te hang. Mev Troost en haar seun, Pieter, het dit verlede Vrydag (19 Jul) tydens die skool se Stigtingsdag onthul. Pieter was self ‘n leerder aan Klein Boishaai en sy seun, Erich is tans in Gr. 2.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 9


Het iemand AWSUM gesĂŞ?

e ll u h l e e d d y w s d n la le Meer as 2000 sko nuus deur AWSUM.

Van die Kaap tot in Limpopo!

a .z o .c s w e n m u s w .a w w w a Gaan n

102 skole maak gebruik van ons tegnologie,

AWSUM App vir skole ir v , 9 1 0 2 in s e w a g it u En ons 150 interskole is s n o s y w , d y w s d n la e d e sportgeleenth passievol oor skolenuus!


HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

Het jy al die Hoërskool Labori app afgelaai?

Ligstraal Skool besoek ons

Ons streef voortdurend na innoverende oplossings om inligting op `n vinnige en effektiewe wyse by leerders en ouers te kry. Ons nuwe mobile app stel ons in staat om die volgende nuus te kommunikeer: • Skoolfoto’s en video’s • Maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deurgee van sportaktiwiteite volgens sportsoorte, ouderdomsgroepe en spanne • Maklike toegang tot uitgebreide skoolkalender • Kommunikeer dringende aankondigings • Sien wat gebeur waar in ons omgewing by die Events-kategorie, ondermeer hardloop en fietsry kompetisies, familie-uitstappies en soveel meer • Spesiaal vir pa - lees die nuutste wêreld sportnuus U kan die kennisgewings wat u verkies om te ontvang kies, sodra u die app aflaai. Die app bied `n finansiële voordeel vir die skool deur plaaslike besighede die geleentheid te gee om hulself te lys as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers en daardeur `n inkomste vir die skool te genereer. Die koste om hier te adverteer: • Om gelys te word as een van die skool se voorkeur-diensverskaffers: R350 • Banier advertensies: R1 500 Ons moedig dus alle ouers aan om die app af te laai op Google Play en Apple App Stores.

Ligstraal Skool leerders met intellektuele gestremdhede het WA Joubert besoek. Hulle het die kinders vertel van die wonderlike werk wat hulle met die leerders doen en al die geleenthede wat daar vir hulle geskep word. Die paar kinders wat by WAJ kom kuier het is outisties, maar niks het hulle verhinder om vir ons ‘n pragtige dans te doen nie. Ons is dankbaar vir ‘n skool wat in die behoeftes van hierdie spesiale leerders voorsien.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za Nuwe baadjies Ons leerderleiers lyk te spoggerig met hulle nuwe baadjies.

Hokkie Worcester-Oos se 0.13A hokkiespanne kon vrydag 19 Julie met splinternuwe wedstrydklere teen laerskool Hugenote gespeel het. Baie dankie aan ons borge: Optimum en Boland Bouers.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 11


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

HMS Paarl netbalspelers lewer goue medaljes en twee SA spelers 17 Spelers verteenwoordig HMS Paarl in Weskaap netbalspanne. Jean-Miri Olivier (0.17) en Kerrin de Nobrega (0.16) word gekies vir onderskeidelik 0.17 en 0.16 SA netbalspanne! Caitlin Taylor en Luane le Roux word ook genooi vir SA proewe. HMS lewer ook ‘n paar kapteine; Renezia Andrews (o.15 kaptein), Alisa Jackobs (0.15 kaptein) Adri Carstens (0.15 O/kaptein) en Luane le Roux (0.16 kaptein). • Kayla Dames, Leah Winter en Zynchia Brown se 0.14 Weskaapspan wen goud! • Caitlyn Steenkamp se 0.15 Weskaapspan wen silwer! • Renezia, Zoë en Adri se 0.15 Weskaapspan wen goud! • Kerrin en Luane se 0.16 Weskaapspan wen goud!

Voor: Zynzhia Brown, Luane le Roux, Nina Eloff, Kerrin de Nobrega. Middel: Kyla Dames, Bea van der Merwe, Adri Carstens, Zoë Tobias, Renezia Andrews. Agter: Kaylin Mostert, Rochelle Visagie, Jean-Miri Oliver, Carine Alberts, Caitlyn Steenkamp, Alisa Jacobs, Caitlin Taylor, Emma Swan.

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za Mnr & Mej Interskole 2019 Baie geluk aan die wenners Demi en Matt. Dankie aan al die borge wat hierdie mooi aand moontlik gemaak het. Baie geluk aan:

• Mnr Persoonlikheid: Heiniko Bester • Mej Persoonlikheid: Jana Rabie • Mnr Fotogenies: Matthew Venn • Mej Fotogenies: Demi Knoetze • 2e Prins: Charl de Jager • 2e Prinses: Mila Pentz • 1ste Prins: Heiniko Bester • 1ste Prinses: Malandi Marais • Mnr Interskole: Matthew Venn • Mej Interskole: Demi Knoetze

Credit: Digital Image Warehouse, www.dim.co.za

Page 12

AWSUM NEWS JULY 2019


LAERSKOOL FD CONRADIE (t) 023 313 3407 (e) fdconradieps@mweb.co.za Karate Mia Laubscher en Logan Martens het aan die Rural Development Karate Tournament deelgeneem. Mia het goud vir ‘fighting’ en silwer en goud vir kata verwerf. Logan het goud vir kata en en silwer vir ‘fighting’ verwerf. Julle kan trots wees op julself. Mooi so!

Perdry Mikki Geldenhuys het Saterdag, 13 Julie, te Malmesbury aan die DRASA perdry uithourit deelgeneem. Sy het baie goed gevaar in al haar afdelings. Goeie werk, Mikki! Ons is trots op jou harde werk!

HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za Winterbal 2019

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 13


LAERSKOOL GERICKE

(t) 023 312 1110 (e) admin.gericke@lando.co.za

HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

(t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za

Rugby Die volgende seuns is opgeneem in die 0.12 Ceres sone rugbyspan.

Voor: Quintin Potgieter, Keagan Kelly en Phillip Boshoff. Agter: Hendré van der Westhuizen, Joshua Swarts, Heinz Jordaan en Francois Marais.

LANGERUGSKOOL

(t) 023 346 5300 (e) admin@langerugskool.co.za

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Inspired Stages

Hokkie: IPT-span onoorwonne

Vier Talentvolle Langerugskool leerders het die voorreg gehad om van 18-21 Junie deel te wees van die Inspired Stages wat jaarliks onder leiding Mamma K en Sun International Golden Valley Casino aangebied word. Inspired Stages skep ‘n geleentheid waar tieners net hulself kan wees en waar hul uniekheid en talent aangemoedig word. Die program is vir alle Worcester leerders van 13-19 jaar aangebied. Leerders neem deel in verskillende afdelings van dans, sang, klank, musiekinstrumente en rap. Die deelnemers het ‘n lewensvaardigheidsprogram bygewoon, die geleentheid gehad om ander kinders van elders in Worcester te ontmoet, en met rolmodelle in die industrie kennis gemaak. Nuwe vriendskappe is gebou en hulle het geweldig baie van hulself geleer. Alromano Kouter, Danika Louw, Johan Geldenhuys en Adri-Mari Karsten het daagliks geoefen vir die vertoning van Vrydagaand wat ‘n reuse sukses was. Langerugskool wil net elkeen bedank wat deel gehad het aan die beplanning en organisering van hierdie werkswinkel gedurende die vakansie. Dankie ook aan juf. Anél du Toit wat ons leerders vergesel het. Tydens Inspired Stages word ‘n familie gevorm waar deelnemers ondersteun en aanvaar word. Leerders word elke jaar geleer: “we love you, we see you, we’ve got you. Jy is nie alleen nie.”

Gedurende die vakansie het Neil de Wet aan die IPT 0.13 hokkietoernooi deelgeneem. Hulle span het die toernooi onoorwonne afgesluit en Neil is ook as die speler van die dag aangewys. Ons is voorwaar baie trots op die Noordjie! Hou so aan Neil.

Alromano Kouter, Johan Geldenhuys, Adri-Mari Karstens en Danika Louw.

Page 14

AWSUM NEWS JULY 2019


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net

HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) info@hexriviersentrum.co.za

Gr. 2 uitstappie

Tuimel-prestasies

Donderdag, 11 Julie het 54 opgewonde Gr. 2’s op ‘n uitstappie na African Game Lodge vertrek. Hulle het begin met ‘n 3 km stap na die dam, waar elkeen ‘n kans gekry het om met ‘n kettie te skiet. By die dam is daar gesmul aan ‘n lekkergoedpakkie wat African Game Lodge vir elkeen gegee het. Daarna is hulle teruggeneem met wildkyk-bakkies. Hulle het ook heerlik piekniek gehou op die gras langs die swembad. ‘n Spesiale dank aan African Game Lodge vir al die moeite met die uitstappie.

Ons is trots op hierdie drie leerders! Hulle het gedurende die Junie-vakansie aan die 2de Madiba Tuimelkompetisie deelgeneem en uitstekend presteer: • Francois Nel - vlak 2 / 7-8 jaar behaal ‘n eerste plek • Cara-Mia Nel - vlak 5 / 10 jaar en onder - behaal ‘n eerste plek • Schalk Minnie - vlak 3 / 9-10 jaar behaal ‘n eerste plek Al 3 neem op 16 Augustus deel aan die Weskaap Tuimelkampioenskappe!

Francois Nel, Cara-Mia Nel en Schalk Minnie.

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za

WORCESTER PRIMÊRE SKOOL

(t) 023 347 0663 (e) wps@cwps.co.za

Hokkie

Learner Participated at PSI Pro Hockey Championship

RVS se eie Hokkie sportmiddag, was ‘n groot sukses en maats het hulle harte uitgespeel op tuisgrond.

Nika Pretorius participated at the PSI-Pro Series Indoor National Hockey Championship which was played at UCT from the 20-22 of June.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 15


Vir die nuutste skolenuus in jou omgewing gaan na www.awsumnews.co.za HTS DROSTDY

(t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za

Trots op Keane Galant!

Cricket Boland u.17 Rural Winter Squad 2019

HTS Drostdy leerder, Keane Galant, is opgeneem in die SA Skole rugbygroep van 2019 na afloop van die Cravenweek toernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Keane, ‘n graad 11 leerder, is deel van HTS Drostdy se eerste rugbyspan, en is ook die span se onderkaptein. Hy kom van Tulbagh af, maar is in die skool se koshuis woonagtig. Hierdie jong man het ‘n blink rugby toekoms voor hom aangesien hy nog volgende jaar ook skole rugby speel.

Congratulations to the following learners who have been selected for the Boland Cricket u.17 Winter Squads.

Die SA Skole span sal die volgende wedstryde speel: • 9 Augustus, Paul Roos, Stellenbosch : 13:00 SA Skole vs Frankryk 0.18 • 13 Augustus, Paarl Gimnasium, Paarl : 13:00 SA Skole vs Wallis 0.18 • 17 Augustus, Hugenote, Wellington : 12:00 SA Skole vs Argentinië 0.18 Volgens mnr Arthur Underhay, HTS Drostdy se skoolhoof, staan uit as ‘n uiters talentvolle leerder wat met toewyding en deursettingsvermoë altyd sy beste op die rugbyveld gee en van wie mens nog in die toekoms gaan hoor.

Stiaan Hancke, Eduard Klüsmann and Nick Geldenhuys.

Page 16

AWSUM NEWS JULY 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.