BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za
MARCH 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Boland
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS
Fotograaf: André Badenhorst
FREE / GRATIS
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Ek het in Bellville groot geword. Ek was in Bellpark Laerskool en in Hoërskool Bellville. Ek het goeie herinneringe van skool. Ek het ‘n klomp uiteenlopende goed gedoen en saam met unieke mense uitgehang. Watter tipe tiener was jy? Ek was wild aan die begin van hoërskool, maar redelik voorbeeldig daarna. Ek het redelik goed presteer, baie buitemuurse aktiwiteite gehad, rugby gespeel en in bands gespeel. Ek was soms in die moeilikheid, maar niks te erg nie. Die punks het gedink ek is ‘n jock en die jocks het gedink ek is ‘n punk. Jy het in ‘n pastorie grootgeword. Hoe sal jy jou verhouding met jou ouers op hoërskool beskryf en hoe is jou verhouding met jou ouers nou nadat jy self ‘n ouer geraak het? My verhouding met my ouers het al deur ups en downs gegaan. Op skool was ons verhouding redelik goed, want ek was ‘n maklike tiener om mee saam te lewe. My rebellie het eintlik eers na skool begin. Ek was 19 toe ek regtig my eie kop begin volg het en 23 toe ons met F*kofpolisiekar begin het. Dit, die naam en die lirieke het as ‘n groot skok gekom vir my ouers en dit het ons verhouding ‘n knock gegee op daardie stadium, maar dit het ook dinge bloot gelê. So, ek dink my ouers het my beter verstaan. Nou waardeer ek my ouers die meeste, want dit is moeilik om kinders groot te maak en ek verstaan dit nou vir die eerste keer. My ouers help ons ook baie uit met my dogtertjie, want my lewe is maar besig en hulp is nodig. Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hulle sal sê ek was ‘n goeie rugbyspeler en ‘n leier. Wat sal jy altyd van skool onthou wat jy eintlik liewer wil vergeet? Aardrykskundeklas. Dit was ‘n periode wat ek elke dag omgewens het. Die onderwyser het geen passie gehad vir die vak nie en ek kon deurkom sonder om in die klas te wees. Jy is nou ‘n gesinsman, hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en pa-wees? Ek probeer my bes om kwaliteit tyd saam met my familie te spandeer. Hulle is my ontspanning, stokperdjie en gunsteling tydverdryf. Elke oomblik wat ek nie op die pad, verhoog of TV is nie, probeer ek saam met my familie spandeer.
Jy en jou vrou, Lauren is al 7 jaar getroud, hoe het jy haar verlief gemaak op jou? Sjoe, ek kan nie glo sy het verlief geraak op my nie. Ek was ‘n mal ou toe sy verlief geraak het op my, maar ek glo sy het iets in my gesien. Ek was maar net myself, sonder om verskonings te maak daarvoor. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het? Daar is ‘n paar. ‘Toe vind ek jou’ van my solo loopbaan en ‘Hemel op die platteland’ en ‘Komma’ van F*kofpolisiekar. Enige iets wat jy nog as musikant wil bereik? Baie! Ek wil nog baie musiek maak wat mense aanraak. Ek wil nog groter shows en parties gooi en vir mense ‘n goeie tyd wys! Hoe was dit om solo te gaan na al die jare saam ‘n band? Dit is nie so anders nie, want ek speel steeds saam met ‘n band as ‘n solo kunstenaar. Een ding is anders, my naam staan alleen op die album cover. Dit is iets om aan gewoond te raak. Alles prys en alle kritiek kom na my kant toe. Dit is nogal ‘n aanpassing. Watter provinsie het die beste gehoor? Gauteng! Hoe sal jy altyd onthou wil word? Ek wil onthou word as ‘n dude wat mense laat beter voel het. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Yes, ek luister die nuwe Foals album en Jason Isbell se If we were vampires speel op repeat. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Oefen elke dag. 2. Speel saam met mense waarvan jy hou. 3. Moenie geld jaag nie. Jy het groot naam gemaak in die musiekbedryf en al talle toekennings ingepalm, wat is volgende vir jou? Ek is besig om te werk aan my 3de solo album. Dit is die beste deel van ‘n musikant wees, om nuwe songs te skryf. So, ek geniet dit baie en werk hard daaraan. Ek is ook besig met twee groot shows. Ek is ook besig met twee groot shows. Francois van Coke & Vriende 3 Mei in die Kaap by Grand West en die datum vir Pretoria se konsert sal later bekend gemaak word. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
Editorial team
Advertising
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary,
AWSUM NEWS MARCH 2019
Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Hugenote, New Orleans Sekondêre Skool, Labori. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Almal herken Francois Van Coke as die voorsanger van die legendariese rock groep F*kofpolisiekar en Van Coke Kartel. In 2015 breek Francois rekords met sy aangrypende ballade Toe Vind Ek Jou saam met Karen Zoid. Hierdie liedjie het ook talle GHOEMA toekennings ontvang in 2016. Hy het ook sy eie TV-program op kykNET, Die Van Coke Show en hy is ook een van die afrigters op M-Net se gewilde talentsoekprogram The Voice Seisoen 3. Huidiglik is Francois besig om sy sensasie rock en roll konsert, Francois van Coke en Vriende te reël. AWSUM het gaan inloer om vir die ikoniese rocker ‘n paar vrae te vra.
Blitsvrae:
Braai of take aways? Braai Springbokke game live of rock fees? Rock fees Converse of Vans? Converse Beste vakansiewegbreek? Langebaan Fotograaf: André Badenhorst
S 079 191 4693 - Iezél E hadassahlaser777@gmail.com A Boschenmeer Golf Estate Paarl
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Leerderleierskonferensie Hoër Meisieskool La Rochelle se jaarlikse Leerderleierskonferensie het op 1 Maart 2019 in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. 38 Skole van die Wynland , Weskus en Overberg Onderwysdistrikte het die konferensie bygewoon. Gassprekers by die geleentheid, wat die 230 leiers toegespreek het was, mev Mariechen Vermeulen (Personeel: HMS LA Rochelle), Dr Piet Croucamp (Politieke Wetenskaplike), me Tracey Lange (TVPersoonlikheid), Vernon Barnard (Sanger).
(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
Tweekamp Ameli Bruwer (D17) en Helen Prinsloo (D13) van HMS La Rochelle het aan Boland Kampioenskappe in Tweekamp deelgneem. Beide verower goue medaljes en word uitgenooi na die SAoefenkamp in Port Elizabeth op 30 Maart 2019.
Amelie Bruwer en Helen Prinsloo.
Junior Miss Paarl 2019 Michelle Nel won the best overall interview at the Miss and Mr. Paarl and was crowned as Junior Miss Paarl 2019.
Brackenfell Sportdag
HMS La Rochelle se o/18 A –hokkiespan het aan die Brackenfell Sportdag deelgeneem. Hulle speel teen H/S Montana en wen die wedstryd 11-0.
Voor: Hannah Schwartz, Marlene Kellerman. Agter: Lobke Kirsten, Mésha Matthyse, Matina O’ Grady, Sasha Burt, Dudu Ntidi, Claudia Fouché, Robyn-Susie Luis, Rebecca Meihuizen, Lyndi Koegelenberg, Ayron Gallop.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Rugby Ons o/16A rugbyspan het onlangs die geleentheid gehad om by CrossFit Paarl en FitLife Paarl te oefen as laaste voorbereiding vir hulle toernooi.
Atletiek 7 van ons atlete neem deel aan SA’s of ASA.
AWSUM NEWS MARCH 2019
Page 3
LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL 2019 SPORT FIXTURES
NETBALL
HOCKEY
DATES
FIXTURES
DATES
FIXTURES
30 April
Paulus Joubert (weg)
24 April
William Lloyd (tuis)
3 May
Drakenstein (weg) mini-netbaldag
3 May
Drakenstein (weg)
4 May
Drakenstein (weg) sportdag
8 May
WA Joubert (weg)
7 May
New Orleans (tuis)
10 May
WPS Sportdag (0/9-0/13) (weg)
14 May
Gim (weg)
15 May
Hugo Rust (tuis)
21 May
Dal Josafat (weg)
18 May
FD Conradie (0/9-0/11 weg)
23 July
Drakenstein (weg)
22 May
Dirkie Uys (tuis)
6 August
Courtrai (weg)
25 May
13 August
Noord-Eind (tuis)
LS Hermanus weg (0/10-0/13) LS Brackenfell mini-hokkiedag (0/7-0/9)
20 August
HMS (weg)
17 July
St. Albans (tuis)
27 August
WA Joubert (tuis)
24 July
Swartland (weg)
31 July
Noord-Eind (tuis)
14 August
Laerskool Stellenbosch (tuis)
15-17 August
0/13 toer na Hartenbos
Datums onderhewig aan verandering.
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Laerskole Weskaap Atletiek Ons leerders vaar goed by die atletiek kampioenskappe op 2 Maart 2019. Eula Nel 6de en Daniella Viljoen 10de in 1200m vir dogters o.11, Carla Ferreira 8ste o.13 diskus, Mienke de Beer 5de spiesgooi o.13 en Barbara de Kock 4de 75mH en 3de 200mH o.13. Baie geluk aan Barbara wat vir die Wes-Kaap atletiekspan verkies is en in die Maartvakansie aan die SA atletiek kampioenskappe in Germiston deelgeneem het.
Het jy al jou skool se AWSUM App afgelaai? Verkry toegang tot belangrike skoolinligting! Barbara de Kock
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za Krieketspan verteenwoordig Cape Cobras Paarl Gimnasium se 1ste krieketspan het van 15 tot 17 Maart die Cape Cobras verteenwoordig by die nasionale T20 kompetiesie in Pretoria, nadat ons as wenners van die Wes-Kaap gekroon was deur SACS en Langenhoven Gim te wen. Die top 6 T20 spanne in die land het aan die kompetisie deelgeneem.
Netbalfees! Gimnasium kan trots wees op hulle eerste netbalfees, skole van regoor die land het deelgeneem. Goeie netbal is gespeel en nuwe vriendskappe is gevorm. Ons sien baie uit na 2020 se Netbalfees.
Swem Ons swemmers het deelgeneem aan die Junior Nasionale Swemkampioenskappe. Lezanne de Villiers het vierde in die 50m rugslag gekom. Imke Koch het vierde gekom in 200m borsslag, tweede in 100m borsslag en eerste in 50m borsslag. Sy het ook gekwalifiseer vir die Junior Nasionale Jeugkampioenskappe. Wihann Neitz het agste gekom in die 50m rugslag en derde in die 100m vlinderslag. Hy het ook ‘n Senior Nasionale kwalifiserende tyd geswem in die 100m vlinderslag. Baie geluk aan al die deelnemers. Ons is baie trots op elkeen van julle!
AWSUM NEWS MARCH 2019
Page 5
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za WP-atletiekspan Laerskool Paarl Gimnasium het ses atlete wat in die WP-atletiekspan opgeneem is. Hierdie atlete het deelgeneem Saterdag, 16 Maart 2019 aan SA’s. Baie geluk!
Voor: Mia Wilson, Joné de Winnaar en Simone van der Merwe. Agter: Aimee Bothma, Hanco Botha en Anné Sabbagha.
Interne redenaarskompetisie
Gr. 6-7 afdeling: Voor: Hanco Botha (4de), Reynard Buys (wenner), Nicole McThomas (3de) en Gerrie van Deventer (2de). Agter: Carolina van der Westhuizen, Mia du Preez en Amanda Anker (beoordelaars).
Gr. 4-5 afdeling: Voor: Ellabelle Buys (4de), Heike Hoffeldt (2de), Amelia Minnaar (wenner), Karli van Deventer (3de). Agter: Carolina van der Westhuizen, Leon Snyman, Amanda Anker, Derek Booysen en Marelize Meintjies.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za WPatletiekbyeenkoms
Landbou Rugbydag Baie geluk aan die o13A-rugbyspan van Laerskool Noord-Eind wat Vrydag 1 Maart by die Landbou Rugbydag vir Paulus Joubert met 60-0 gewen het.
Jaden van der Linde lewer Saterdag 2 Maart sy persoonlike beste met ‘n hoogte van 2.20m by die WP-atletiekbyeenkoms by die Groenpunt-stadium. Hy was die jongste atleet wat deelgeneem het! Baie geluk!
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za Tweekamp Twee van ons seuns wat onlangs Boland-kleure in Tweekamp verwerf het.
Schalk Meiring en Henry Oudshoorn.
Page 6
AWSUM NEWS MARCH 2019
LAERSKOOL NOORD-EIND 2019 SPORTBEPALINGS
NETBAL RUGBY DATUM
FIXTURES
3 April
Eversdal Aand Toernooi o/13A (W)
4 April
Eversdal Aand Toernooi o/11A (W)
6 April
Curro Langebaan Sportdag (W)
17 April
LS Welgemoed (T)
4 Mei
Laerskool Stellenbosch Sportdag (W)
11 Mei
LS Courtrai (T)
1 Junie
LS Totius (T)
6 Junie
PSS mini-rugbydag (W)
8 Junie
WP Liga (TBC)
13 Julie
LS Fishhoek (T)
20 Julie
LS Hugo Rust (T)
27 Julie
LS Worcester-Oos (T)
14-17 Augustus Hartenbostoer (W) 24 Augustus
Hugenote (Interskole) (T)
31 Augustus
Welgemoed o/12 Toernooi (W)
6 September
HS Gimnasium Sevens Toernooi (W)
DATUM
FIXTURES
6 April
Curro Langebaan Sportdag (W)
17 April
Welgemoed (T)
30 April
Drakenstein (T)
DATUM
FIXTURES
4 Mei
Stellenbosch Sportdag (T)
8 April
o.13 Toernooi – PSS (W)
11 Mei
Laerskool Courtrai (T)
13 April
L/S Mikro Hokkie Dag – L/S Mikro (W)
16 Mei
HMS (W)
15 April
o.9 & o.10 Hokkiedag – PSS (W)
21 Mei
Laerskool WAJ (T)
24 April
PSS/HMS – Noord-Eind (T)
1 Junie
Laeskool Totius (T)
6 Mei
Bridge House – Bridge House (W)
11 Julie
Eversdal Fast 5 (W) Gimnasium (T)
10 Mei
Courtrai – PSS Astro (T)
20 Mei
WA Joubert – Noord-Eind (T)
13 Julie
Fish Hoek Primary (T)
17 Julie
Eikestad – Eikestad (W)
20 Julie
Hugo Rust (T)
24 Julie
Nederburg – Noord-Eind (T)
23 Julie
New Orleans (T)
31 Julie
La Rochelle – La Rochelle (W)
27 Julie
Worcester-Oos (T)
7 Aug
Gimnasium – Gimnasium (W)
6 Augustus
Dal Josaphat (T)
14 Aug
Swartland – Swartland (W)
13 Augustus
La Rochelle (W)
14-17 Aug
Hartenbostoer
14-17 Augustus
Hartenbostoer (W)
23 Aug
Hugenote – Gimnasium (T)
20 Augustus
Paulus Joubert (W)
24 Augustus
Hugenote (Interskole) (T)
HOKKIE
Datums onderhewig aan verandering.
DISPENSER RENTALS
Paarl
9 Bethel Street, Paarl, 7646
021 872 6491 | 083 231 1306 paarl@doves.co.za
Funerals | Insurance | Cremation | Repatriation | Tombstones | Embalming
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home Rent Dispenser for R265pm (Incl. 3 water refills) T’s & C’s apply. Refill & save. We deliver to your office or home PAARL - TEL: 021 870 1795 | paarl@oasiswater.co.za WELLINGTON - 39 CHURCH STREET, WELLINGTON SPAR WWW.OASISWATER.CO.ZA
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net Ballet Die volgende ballerinas het suksesvol hul Internasionale Pre-Primary Royal Academy of Dance ballet eksamen voltooi. Koningin Elizabeth is die beskerm heer van die asosiasie. Die ballerinas is studente by Anma School of Ballet. Let asb dat die asosiasie se ballet grade verskil van skool grade, die ballet graad is twee jaar agter die skool.
Mia-Lana Gildenhuys, Anke Radyn en Lianka Retief.
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za Vrolik by die Woordfees!
Die NOSS-leeskring by die Skrywersfees saam met skryfster Marieta van der Vyver.
Die NOSS ATKV-groep saam met lede van die paneel en Taalraad by die JEUGGESPREK.
HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za Rugby Die eerste rugbyspan na hul oorwinning van 14-12 oor Vryburg.
Page 8
AWSUM NEWS MARCH 2019
Netbalprinses Baie geluk aan Zaundi-Lee de Klerk van die Vinsure o19A Netbalspan wat as 2de prinses gekroon is by Mnr en Mej Sportweek!
HOËRSKOOL LABORI 2019 SPORTBEPALINGS
DATES
BRAKE & CLUTCH PART SALES & SERVICES
Jualet Wellsted 083 235 9662 19 Kronkel Street Northern Paarl
...A Paw Above the Rest...
Martin Martin SteynSteyn Tel: 021 - 868 4422 Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net
• Crankshaft Grinding • Surface Grinding • Cylinder Head Reconditioning • Pressure Testing • Conrods Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT
6 THESEN STREET, PAARL paarlbrake@telkomsa.net • ON-SITE OVERHAULING OF ALL BRAKE & CLUTCH CYLINDERS • RECONDITIONING OF CALIPERS • BRAKE & CLUTCH OVERHAULS • BEARINGS / OIL SEALS • BRAKE PADS / LININGS • DISCS & DRUMS • VEHICLE SERVICES
021 872 7485 (PB&C) 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) 083 775 8389 • JOLANDA
FIXTURES
3 April
Kylemore: Rugby (Tuis) Charleston Hill: Netbal (Weg)
10 April
Klein Nederburg: Rugby (Tuis)
13 April
New Orleans: Rugby + Netbal (Tuis) Worcester Gim: Hokkie (Weg)
16 April
Wellington: Rugby (Tuis)
17 April
Noorder Paarl: Netbal (Tuis)
24 April
Franschoek: Rugby (Weg) Bergrivier: Netbal (Weg)
27 April
Dirkie Uys : Rugby, Netbal + Hokkie (Weg)
30 April
Noorder Paarl: Rugby (Tuis)
4 Mei
Bredasdorp: Rugby, Netbal + Hokkie (Tuis)
11 Mei
Robertson: Rugby, Netbal + Hokkie (Weg)
15 Mei
Stellenbosch: Rugby, Netbal + Hokkie (Weg)
22 Mei
Luckhoff: Netbal (Tuis)
25 Mei
Overberg: Rugby, Netbal + Hokkie (Weg)
13 Julie
Hopefield : Rugby, Netbal + Hokkie (Tuis)
17 Julie
Klein Nederburg: Netbal (Weg)
20 Julie
HTS Bellville: Rugby, Netbal + Hokkie (Tuis)
24 Julie
Paulus Joubert: Netbal (Weg)
27 Julie
Montana: Rugby, Netbal + Hokkie (Weg)
31 Julie
Ihlumelo: Netbal (Weg)
3 Augustus
Parow: Rugby, Netbal + Hokkie (Tuis)
7 Augustus
Bridgehouse: Netbal (Weg)
17 Augustus
Bosmansdam (Interskole): Rugby, Netbal + Hokkie (Tuis)
Datums onderhewig aan verandering.
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za Wes-Kaap Atletiekkampioen
Skyfskiet Daniël Genade, het aan die Wes-Kaapse Skyfskietkompetisie deelgeneem. Hy het ‘n goue medalje in sy afdeling verower en is ook in die WP-span opgeneem. Baie geluk aan hom.
Nelia Destroo (o/12) van Laerskool WA Joubert doen dit weer. Sy het tydens die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe goud in gewigstoot sowel as diskus met ‘n rekordafstande behaal. Sy verbeter die gewigstootrekord van 9,95m na 11,11m en die diskusrekord van 26,87 na 32,30m. Die skool is baie trots op haar en wens haar sterkte toe vir die SA Atletiekkampioenskappe wat op 14-15 Maart in Germiston plaasvind.
LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net Boland Landbou Rugbydag
0/11 Rugbyspan: Voor: Umair Abrahams, Gareth Truter, Owen Abrahams, Matthew Siebritz, Marcus Wagenaar. Middel: Wade Borrings, Auden Valentyn, Luke Jephtha, Zethan Frankfort, Marcus Frieslaar en Kealon Pretorius. Agter: Ed-Leë Koopman, Herchel Hendricks, Conlinn Coetzee, GR-Keith Williams, Xavier Ockhuis, Le-Jerick Vaughan en Jayden Koopman. Afrigter: Nelius Rossouw.
0/13 Rugbyspan: Voor: Dayyaan Walbrugh, Vernol Jacobs, Luke Wolhuter, Damien Davids, Jody Jacobs, Justin Swartz. Middel: Retagen van Rooi, Xavier Februarie, Malachi Muller, Kieran de Villiers, Ethan Lebitsa. Agter: Graham Muller, Eswin Appollis, Eli Basson, Zayden Jacobs, Joshua Hartley, Tylo Sias. Afrigters: Jaco van Deventer en Rian Rautenbach.
HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za Mnr. & Mej. Hugenote • Mnr. Hugenote: Bartho Visser • Mej. Hugenote: Charlize Bester • Kreatief: Megan de Waal en Henrico Ackerman • Persoonlikheid: Kendall le Cordeur en Henrico Ackerman • Fotogenies: Charlize Bester en Jayden Oppels • Seremoniemeester: Willem Botha • Beoordelaars: Amo Venter, Calvin Petersen, • André Terblanché en Dorette Potgieter.
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2019
Hugenote verteenwoordig by Interpro John Coetzee en Keanu Saunders neem deel aan die Interpro-toernooi as deel van die O/15 Weskaap Kavaliers-span. Hugenote is die enigste skool met meer as een speler in die span.
LAERSKOOL WA JOUBERT 2019 SPORTBEPALINGS DATES
FIXTURES
13 April
Christelike Privaatskool: o/11 & o/13 Rugby 7’s & o/11 & o/13 Netbal (Malmesbury) (w)
3 Mei
Drakenstein Sportdag: o/11 & o/13 Hokkie en o/8 & o/9 Netbal (w)
4 Mei
Drakenstein Sportdag: o/7 - o/13 Rugby & o/10 - o/13 Netbal (w)
18 Mei
Curro Langebaan Hokkietoernooi: o/11 & o/13 (w)
25 Mei
WA Joubert Sportdag (t)
13 Julie
Hopefield Sportdag (t) Labori se sportgronde – Beth-el – Rugby & Netbal
27 Julie
Sportdag vs Totius o/7 - o/13 Rugby & o/7 - o/13 Netbal (t)
1-4 Augustus
o/13 Rugby, Netbal en Hokkie Sporttoer na Oudtshoorn
16 Augustus
FD Conradie: Hamlet Sportdag: Rugby, Netbal en Hokkie (w)
Datums onderhewig aan verandering.
Auto Pro Bodyworks Martin Martin SteynSteyn Tel: 021 - 868 4422 Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net
Panelbeating & Spraypainting
Paarl
• Crankshaft Grinding • Surface Grinding • Cylinder Head Reconditioning • Pressure Testing • Conrods
Tel: 021 872 8178 Cell: 082 773 2128 (Jannie Volschenk) autopro@telkomsa.net
Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT
N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646
9 Bethel Street, Paarl, 7646
021 872 6491 | 083 231 1306 paarl@doves.co.za
Funerals | Insurance | Cremation | Repatriation | Tombstones | Embalming
LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za WA Joubert grondslagfase atletiekbyeenkoms 2019 Woensdag 6 Maart 2019 • Skyler Hendricks Seuns 0/8 Goud • Afton Kuiler Seuns 0/9 Goud • Leighton Samson 0/8 Goud • Handrü Swart Seuns 0/9 Silwer • Marcel Steenkamp Seuns 0/8 Silwer • Omroa Padayachiey Seuns O/9 Brons Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe 2019 • Grace de Vries Dogters O/11 Verspring Goud • Jessi Baxter Dogters O/10 80m Brons, 100m Silwer, Verspring Silwer, 4 x 100m aflos Goud.
LAERSKOOL HUGO RUST
(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Onderwaterhokkie Baie geluk aan Lienke Heath, Rikus Roos en Lené Lochner wat die afgelope naweek deelgeneem het aan die nasionale onderwaterhokkie kampioenskappe in Port Elizabeth. Die 0/13 dogters span (waarvan Lienke en Lené deel was) het ‘n silwer medalje verower en die 0/13 seuns span (waarvan Rikus deel was) het weggestap met die goue medalje. Hugo Rust is trots op julle!
Lienke Heath, Rikus Roos en Lené Lochner.
Tweekamp - oppad SA’s toe! Baie geluk aan leerders van Laerskool Hugo Rust wat SA’s toe gaan vir tweekamp!
Gabriella Kirsten 0/11, Jan-Paul Hattingh - 0/11, Christiaan Hattingh - 0/13 en Emma la Grange 0/11.
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za “Dinner Date” Ons graad 3’s het hul jaaarlikse “Dinner Date” gehad, waar leerders die geleentheid kry om hul eie tafels te dek, en dan word daar van tafel etiket geleer. `n Ander hoogtepunt van die dag is ook dat hul ouers hul kelners is vir die oggend. Die dames geniet hierdie oggend vreeslik baie!
Page 12
AWSUM NEWS MARCH 2019
Pretloop Ons het ons jaarlikse Pretloop gehad op die 9e Maart. Die oggend was `n groot sukses!
LAERSKOOL HUGENOTE 2019 SPORTBEPALINGS DATUMS BEPALINGS 8 April
PPS Hokkie 0/13 Toernooi
10 April
IPT Hokkie proewe
15 April
IPT Hokkie proewe
16 April
Rugby & Netbal vs Stellenbosch (W)
24 April
Hokkie vs Dirkie Uys (W)
26 April
Hokkie vs Gericke (W)
27 April
Rugby & Netbal vs Gericke (T)
2 Mei
Rugby & Netbal vs Hugo Rust (W)
6 Mei
Hokkie vs Stellenbosch (T)
10 Mei
Hokkie vs Worcester-Noord (T)
11 Mei
Rugby & Netbal vs Worcester-Noord (W)
14 Mei
Hugo Rust Netbal toernooi C&D
15 Mei
Hokkkie vs Bridge House (W)
22 Mei
Hokkie vs Curro (W)
27 Mei
PPS 0/7 & 0/8 Hokkie toernooi
Datums onderhewig aan verandering.
Manny Fisheries & Take Aways
021 864 2889 Leona Vernooy
079 031 4045 | 021 864 1143 | leonav.c@edublox.com
Kerkstraat 27 Wellington
COURTRAI PRIMARY SCHOOL Wes-Kaap atletiekspan Die 3 leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Wes-Kaap atletiekspan om aan die SA Kampioenskappe deel te neem.
Voor: Kylie Basson (70mh D o.11). Agter: Amelie Kroukamp (silwer medalje 75m hekkies D o.13), Sydney Rothman ( bronsmedalje verspring D o.12).
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Sistemiese Toetse Laerskool Courtrai het in die 2018 Sistemiese Toetse weer skitterend gevaar. In die kategorie Algehele Uitnemendheid in Taal en Wiskunde: Gr 3 en 6 is Laerskool Courtrai in die sesde plek in die Wes-Kaap.
Die Skoolhoof, Reo Stoltz, saam met ‘n paar van 2018 se Gr 3 en Gr 6 leerders. Voor: Pieter-Christoph Lombard, Helena Louw, Thomas Wiersma. Agter: Emma Meyer, Julia Kearly, Mnr. Stoltz, Stéphan Venter, Damienne Greenhalgh.
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Paarl Boys’ High celebrates International Women’s Day As part of the International Women’s Day on March 8, the pupils and staff members of Paarl Boys’ High give recognition to the female members of staff, mothers, sisters, aunts and wives. International Women’s Day is all about celebrating the many social, economic, cultural and political achievements of women throughout history. It’s also a wonderful opportunity to teach kids of all ages about gender equality.
2018 Graad 9–klas ontvang ‘n toekenning vir uitmuntende Wiskunde-uitslae Die gr. 9-klas van 2018 wat ‘n toekenning van die WKOD ontvang het vir uitmuntende Wiskunde-uitslae in die landwye sistemiese toetse van 2018, saam met mev. P Sadie, hoof van die HJS Wiskundedepartement, en die res van die Wiskundepersoneel.
Page 14
AWSUM NEWS MARCH 2019
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL 2019 SPORTBEPALINGS
RUGBY DATUM WEDSTRYD
NETBAL DATUM WEDSTRYD
NETBAL DATUM WEDSTRYD
9 Maart
Durbanville
6 Maart
Toernooi
14 Mei
Brackenfell
16 Maart
Monument
8 Maart
Stellenberg
15 Mei
Luckhoff
19 Maart
Menlopark
9 Maart
Sportdag
17 & 18 Mei
Proewe
25 Maart
TBA
15-20 Maart
Waterklooffees
22 Mei
Charleston
27 Maart
TBA
15-20 Maart
Toernooi
24 Mei
Top Skole
6 April
Bishops
27-30 Maart
Toernooi
25 Mei
Paaarl Vallei
13 April
Affies
3 April
Liga
31 Mei
Paarl Valley
27 April
Oakdale
4-April
Proewe
1 Junie
Top Skole
2 Mei
Transvalia
6-April
Toernooi
Grey College
Proewe
Proewe
4 Mei
8 April
7Junie
Proewe
Proewe
Paul Roos
10 April
8Junie
18 Mei
AFFIES
La Rochelle
SACS
13 April
8 Junie
25 Mei 1 Junie
Boland Landbou
15 April
Proewe
15-21 Junie
014-019
13 Julie
Rondebosch
17 April
Drostdy
4-6Julie
014-019
20 Julie
Outeniqua
13 Julie
St Cyprians
27 Julie
Wynberg
24 April
DF Malan
18-21Julie
Toernooi
3 Augustus
HJS Paarl
26 April
Proewe
20 Julie
Outeniqua
27 April
Rhenish
22 Julie
BA reeks
23 Julie
Charlie Hofmeyer
Datums onderhewig aan verandering. Source: Schoolboyrugby
Bridge House
1-4 Mei
Wildeklawer
4 Mei
HS Strand
24 Julie
New Orleans
7 Mei
Stellenbosch
26 & 27 Julie
OEFENKAMP
8 Mei
Paulus Joubert
2 & 3 Augustus
Interskole
10 Mei
Bloemhof
7-11 Augustus
Top Skole
11 Mei
Proewe
17 Augustus
Fast 5
11 Mei
Bloemhof
21-25 Augustus
Kay Motsepe
13 Mei
BA reeks
1-3 Oktober
Fast 5 Top Schools
Kry alle nuus DISPENSER RENTALS
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home Rent Dispenser for R265pm (Incl. 3 water refills) T’s & C’s apply. Refill & save. We deliver to your office or home PAARL - TEL: 021 870 1795 | paarl@oasiswater.co.za WELLINGTON - 39 CHURCH STREET, WELLINGTON SPAR WWW.OASISWATER.CO.ZA
aanlyn by awsumnews.co.za