Boland (November 2019) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

NOVEMBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Boland

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS

Fotograaf: Matthys Van Lil

FREE / GRATIS

WHERE THE GRASS IS ALWAYS GREENER!

R222.00 (incl. VAT) Sport Grass 2m2 | Non UV Protect


Fotograaf: Matthys Van Lil

Kosfoendi | Entrepreneur | Skrywer Siba Mtongana het Suid-Afrika op die kaart geplaas in die wêreld van kookkuns. Hierdie internasionale multi-bekroonde kookkunstenaar, skrywer en entrepreneur het ‘n globale invloed op meer as 130 lande opgebou. Siba het die kuns van kos na miljoene huise regoor die wêreld gebring met haar kookprogram Siba’s Table op Food Network. Sy is ook ‘n ontvanger van die gesogte Ubuntu-toekenning 2018 vir haar bydrae as ‘n wêreldwye ambassadeur in haar veld. Siba is ‘n invloedryke vrou wat Suid-Afrika se voedsel- en vermaaklikheidsbedryf beinvloed. Terwyl Siba die eerste Afrikaner is om ‘n Prestige-toekenning te wen vir die impak van haar kookboek My Table, gepubliseer deur The Siba Co, is sy ook die ambassadeur van die internasionale organisasie, Rise Against Hunger. Behalwe haar wêreldbekende status as kookkunstenaar, is dit Siba se positiewe houding en gesonde benadering tot familie, lewe en besigheid wat haar gehoor vir meer laat terugkeer. AWSUM het vir haar ‘n paar vrae gevra: Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan, waar het jy matrikuleer? Ek het matrikuleer by Hoërskool Alphendale in die Oos-Kaap. Wat het jy van skool geniet? Ek was lief vir wiskunde, wetenskap en rekeningkunde, en ek het regtig goed gedoen in elkeen van hulle. My ma het eintlik gedink ek sal ‘n rekenmeester of prokureur word, jammer ma! Ek het ook altyd ‘n baie nuuskierige geaardheid gehad, en skool was die ideale plek om my nuuskierigheid te bevredig. Waarvan het jy nie van skool gehou nie? Hoewel dit deesdae meer algemeen in die skoolstelsel voorkom, het ek gevoel en voel ek nogsteeds dat die stelsel te gestandaardiseerd is en op ou beginsels gebaseer is. Baie kinders met verskillende vaardighede het nie die geleentheid om hul talente op jong ouderdom te verken nie en om die vaardighede te ontwikkel nie. Ek wens ek kon deel wees van ‘n meer progressiewe en vooruitdenkende skoolstelsel. Ek het ook nie veel loopbaanvoorligting op skool gehad nie, wat dit baie moeilik gemaak het om vakke te kies wat die grondslag vir my toekomstige loopbaan sou vorm. My advies aan studente wat nie toegang tot loopbaanvoorligting het nie, is om familielede te raadpleeg en moenie bang wees om uit te reik na mense wat goed doen in die bedryf waarin jy jouself sien en wie jy respekteer, nie. Wat sal jou onderwysers van jou sê? Ek was die gewillige kind in die klas, die een wat heel voor sit, gereed om die onderwyser ‘n vraag te vra. Ek hoop dat my onderwysers my as hardwerkend, intelligent en nuuskierig sal beskryf. Vertel ons asseblief van jou kinderjare en familie? Ek was geseën met die wonderlikste kinderjare. Ek het grootgeword in OosLonden, in ‘n Christelike huis wat gevul was met agt broers en susters, my ouers en baie liefde. My ma was ‘n onderwyser en my pa was ‘n toesighouer by ‘n leerprodukte vervaardigingsmaatskappy. My familie is tradisioneel hardwerkend en glo alles is moontlik mits jy hard genoeg daarvoor gewerk het. Wanneer en hoe het jou liefde vir kos ontwikkel? Van ‘n baie jong ouderdom af het my ma my geleer om ‘n groot waardering vir goeie kwaliteit produkte te kry. Ons het my ma van kleins af in die kombuis gehelp en gou het aandete my verantwoordelikheid geword. Ek het my ma om te bedank vir die feit dat sy so ‘n groot geduldige onderwyser is en dat sy ons aangemoedig het om te verken en kreatief te wees. Ons het nooit van ‘n kookboek gekook nie, dit kom uit die siel. Die passie was daar, al wat ek moes doen was om die vaardigheid en kennis deur middel van formele onderwys te benut. Ek het by CPUT ingeskryf en my graad in Voedsel- en Verbruikerswetenskappe verwerf. My studies vorm die grondslag van my sukses en ek raai studente sterk aan om te kyk na hulle opleiding, soos ek gedoen het.

Editorial team

Advertising Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Designers Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter

Yolande Brittnell Steyn 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za

Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein,

Page 2

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

La Rochelle, Paarl Boys’ Primary, Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Dirkie Uys, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za

Jy is ‘n moeder van vier pragtige kinders, wat is jou resep om jou loopbaan, man en kinders gelukkig te hou? Dit is nie maklik nie. Ek het geleer om sterk ondersteuningsstelsels in plek te hê, of dit nou ‘n au pair by die huis is, of betroubare werknemers in die kantoor. My susters en my kerkfamilie is so belangrik vir my, hulle skep beslis ‘n gevoel van harmonie en geestelike grondslag in my lewe. Dan het ek my man, Brian, wie my grootste ondersteuningsisteem is, beide fisies en emosioneel. My boodskap hier is dat dit kom neer op die besluit dat jy in elke deel van jou lewe wil slaag en om maniere te vind om dit te laat werk, die dae van vroue moet net een werk hê is verby, waaroor ek bly is. Wat is jou maklike en vinnige ete wat jy altyd vir jou gesin maak? Ek is ‘n groot voorstaander van oorskietkos vir middagete. Ek hou van die idee om wonderlike bestanddele saam in een pan te gooi, dit is goed vir massa mense, dit is vinnig en die opruiming is altyd eenvoudig. Hierdie Sibalicious resepte kan jy in my kookboek vind, beskikbaar by Woolworths en Exclusive Books. Wat sien jy as sukses? Jy moet ‘n baie duidelike visie hê van waarheen jy wil gaan, gekombineer met ‘n rotsagtige plan om daarby uit te kom, en dan so hard as moontlik werk daarheen. Die suksesvolste mense in die lewe is nie diegene wat eerste daar uitkom nie, maar eerder die individue wat keer op keer opgestaan het en geweier het om die nederlaag te aanvaar. Sukses vir my is om nie nerderlaag te aanvaar nie en om elke dag bietjie voorentoe te beweeg. My boodskap aan die leerders is om goeie selfvertroue te ontwikkel, die negatiwiteit uit jou gedagtes te verwyder en te weet dat jy soveel meer kan doen as wat jy selfs glo. Enige advies wat jy kan gee aan ons AWSUM-aanhangers in die skool wat ‘n kosloopbaan wil volg? Bou ‘n soliede basis deur jou opvoeding. Plaas jouself in die beste moontlike posisie om die werk te vind wat jy wil. Bevorder jou opleiding! Hierdie bedryf is nie vir die swakkeling of vir diegene wat roem soek nie, die ure is lank en intens en die omgewing is hoogs mededingend. As jy nie ‘n dik vel het nie of nie gereed is om een te ontwikkel nie, is hierdie bedryf nie vir jou nie. Doen baie navorsing voordat jy iets nastreef sodat jy dit alles kan gee. Dit is ‘n wonderlike bedryf om in te wees, en ons het soveel beksikbare opsies, MAAR die werk moet gedoen word lank voordat die belonings gesien word! Wat is jou visie vir 2019? Ek is so opgewonde vir 2019, dit gaan vir my ‘n groot jaar wees en vir my besigheid, The Siba Co. Ons werk stil in die agtergrond en sal sien dat hierdie projekte in die nuwe jaar tot lewe kom. Ek hoop om voort te gaan om te werk in harmonie en goeie balans in elke aspek van my lewe, en om in elkeen te floreer. Ek hoop dat my eerste kookboek steeds van rakke af sal vlieg, ek hoop om aanhangers steeds te beïnvloed, of dit nou op skerms, sosiale media of gedrukte media is, ek is ook oorval met versoeke vir kookgerei, nog ‘n boek en soveel meer ... al wat ek nou kan sê is dat ek luister! Ek kan nie wag om meer met julle te deel nie.

THETHE PULSE PULSE OFTHE OF YOUR YOUR COMMUNITY... COMMUNITY... PULSE OF YOUR COMM

THE PULSE OF YOUR COMMUNITY... HereHere you you will find will everything find everything you everything wish to know to know about Paarl Paar Here youyou willwish find youabout wish to kn

Here you will find everything you wish to know about Paarl andpeople and the people the people who who provide provide services services andprovide business andinbusiness in it. inand it. andservices the people who services and the who provide and business it.

www.mammaschat.co.za PaarlPaarl Mammas www.mammaschat.co.za www.mammaschat.co.za Paarl Mammas Mam www.mammaschat.co.za

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!


Gegeurde Hoender Tacos Bestandele: • 2 Hoenderfilette, oopgevlek (vlinder)

Vryfmiddel: • Seesout • 1 E canola olie • 1 t gerookte paprika • ½ brandrissievlokkies • 1 t knoffel • ½ t warm mosterdpoeier • 1 E vars gekapte koljander • 1E dik mayonnaise • ‘n knippie sout • 1 E olyfolie

Bedien met:

• 4 harde taco skulpe of meer • 1 blikkie rooi nierboontjies, gespoel • 250 g gemengde kersietamaties, kwarte • 125 ml suurroom • 2 advokados, gesny • 2 lemmetjies, kwarte • 1-fles salsa • 65 g gerasperde cheddarkaas • ‘n Klomp koljanderblare, verwyder stingels

Metode:

1. Vlinder die hoender deur elke filet langs die middelste lengte te sny sonder om heeltemal deur te gaan en oop te maak. Meng die olie, paprika, brandrissie, knoffel, mosterd, koljander, mayo en sout saam om ‘n vryfmiddel te maak. 2. Smeer ‘n teelepel van die vryfmiddel op elke hoenderfilet met die agterkant van die teelepel. 3. Verhit die olie in ‘n groot, swaar kleefvrye pan en kook die hoender vir 5-6 minute aan die eerste kant tot dit effens bruin is. Draai en kook vir 2 minute aan die ander kant. Verwyder van hitte en bedek met die deksel of foelie, en rus die hoender vir minstens 5 minute. 4. Skep die gekookte filette op ‘n stukkie waspapier in die middel van ‘n groot bord en sny dit in stroke. Rangskik alles anders om die hoender, party in hope direk op die bord en sommige in klein bakkies.

Fabian Batts Financial Planner

Fabian Batts

T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 T +27 21 872 8906 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za C +27 82 381 9349

Resepte deur Siba Mtongana, soos gesien op My Table, nou beskikbaar in sekere boekwinkels. Fotograaf: Matthys Van Lil

Advice

I believe that the purpose of financial planning is to facilitate (create I believe that or maintain) a lifestyle and it extends for an entire lifespan.

the or maintain) a lif

Financial Planner To achieve this, T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 Fabian is registered Financial Planner with Sanlam Aligned financial goals and develop a sustainable plan to achieve them. Financial Planning. He has over 8 years’ experience in the initial meeting, fabian.batts@sanlamafp.co.za To achieve this, it must be robust, adaptable and focused directly on what you want out of your life.

F +27 86 with 604Sanlam 1507 Aligned Sanlam’s financial planning model incorporates six steps – An Fabian is registered Financial Planner on what you wan Financial Planning. He has fabian.batts@sanlamafp.co.za over 8 years’ experience in the initial meeting, identifying your goals, assessing your financial advice and insurance industry. He treats each and every client situation, preparing a financial plan, implementation, and reviews. with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty These steps allow us to help you identify and prioritize your financ Sanlam’s

Services offered advice and insurance industry. He treats each and every client Fabian is authorized to provide advice in the following My Promise to You with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty categories:

Business Insurance

Services

situation, prepar These steps a financial goals a

My Vision is to be the financial planner that will dispense honest and heartfelt financial advice incorporating your ideas and financial

Services offered goals and to realize these goals for the benefit of yourself and generations to come. Investment and Wealth Solutions My Pro offered Fabian is authorized to provide advice in the following Retirement Planning

Krediet:

Advice Philosophy

Fabian Batts Financial Planner

Estate Planning Risk Cover

Retail Pension Funds • Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning

categories:

Business Insurance • Investment Retirement Planning • Risk Estate Planning •

Cover Retail Pension Funds

Investment and Wealth Solutions Risk Cover

My Vision is to

and Wealth Solutions

and heartfelt fina

goals and to re

generations to c

Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and Retail Pension Funds insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.


LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

ATKV Durbanville-tak Gedigtekompetisie Bianca van der Walt, graad 7-leerling in Laerskool Gimnasium, is aangewys as wenner in die graad 7-groep. Daar was ‘n totaal van 15 deelnemende skole en altesaam 179 gedigte is beoordeel. Bianca het 3 gedigte ingeskryf vir die kompetisie en haar gedig, Hoop: 2017, is gekies as wen-gedig (92%) met spesiale vermelding. Sy ontvang R1 000 prysgeld, sowel as ‘n boekprys.

LAERSKOOL NOORD-EIND

(t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers van die Laerskool Noord-Eind vir 2019 verkies is

Biathlé en Triathlé Drie van Laerskool Paarl Gimnasium se leerlinge het aan die Wêreldkompetisie vir Biathlé en Triathlé in Egipte deelgeneem. Simone van der Merwe het 4 goue en 1 silwer medalje verower en is as Wêreldkampioen vir dogters o.11 in Triathlé Individueel gekroon. Sy het ‘n 1ste plek in Triathlé aflos, Triathlé span asook Biathlé span en ‘n tweede plek vir Biathlé Individueel. Anné Sabbagha het op haar beurt ‘n goue medalje gewen vir Biathlé Individueel asook goud vir Biathlé aflos. Thomas van der Merwe het ‘n 9de plek vir Biathlé Individueel, 2de plek vir Biathlé span en 14de plek vir Triathlé Individueel verower. Baie geluk. Ons is trots op julle.

Dawie Stemmet (Onderhoofseun); Hanel Vollgraaff (Hoofdogter); Juan Basson (Hoofseun); Neri Jordaan (Onderhoofdogter)

Noord-Eind Laerskool se graad 1s het op 1 November 2018 Butterfly World besoek. Hier het die maatjies geleer van skoenlappers, reptiele en baie meer. Akkedisse en skoenlappers was pragtig. Dankie aan al die ouers, onderwysers en Butterfly World wat hierdie uitstappie moontlik gemaak het.

Laerskool Noord-Eind se 2019 Leerlingraad

Voor: Christine Bester, Dawie Stemmet (Onderhoofseun), Hanel Vollgraaff (Hoofdogter), Juan Basson (Hoofdogter), Neri Jordaan (Onderhoofdogter), Emily Hanekom, Conrad Rabie. Agter: Daniël du Toit, Le Roux du Toit, Mia-Lee Janse van Rensburg, Jenna Bekker, Wehan Lume, Chloë Stander, E.J. Taljaard.

Simone van der Merwe, Thomas van der Merwe, Anné Sabbagha

HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

VRL 2019

Voor: Gerrit Oosthuizen (Voorsitter) en Claudia Bruiners (Onder-Voorsitter) 2de ry voor: Esa Willemse (Tesourier), Rizaan Maree, Zelmari van der Merwe, Zéta Smith, Lenchen van der Westhuizen, Meché Daniels, Reece Julius en Danielle Olivier (Sekretaris) 3de ry voor: Leandré Coetzee en Chelsea Julius 3de ry agter: Jani de Kock, Gareth Sauls, Dihan Huisamen, Zhander Els en Don-Marie Harney Agter: 2de ry agter: Jaco Strydom, Fabian Lotter, Luan Bekker en JP Beukes.

VRL-voorsitter

Jaarlikse prysuitdeling

Ons VRL-voorsitter, is gekies om aan Die Burger Jeugleierkonferensie deel te neem. Baie geluk Gerrit, dit is ‘n puik prestasie.

Ons jaarlikse prysuitdeling was op 18 Oktober gehou. Op hierdie aand het ons die erkenning gegee vir die Vikings wat deur die jaar uitstekend presteer het. Hier poseer Gawie Steyn met al sy toekennings.

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Paarl Boys’ Primary School proudly announced its’ head boy and deputy head boy for 2019.

Congratulations to Ruben Britz and Lakeem Scholtz.

Klein Boishaai se jaarlikse prysuitdeling Tydens Klein Boishaai se jaarlikse prysuitdeling is Adriaan de Villiers aangewys as die skool se Dux-leerder, en het ook trofeë ontvang vir die hoogste prestasie in Sosiale wetenskappe, Natuurwetenskappe, Afrikaans, Ekonomiese Wetenskappe en Lewensoriëtering. Hy is verder as die veelsydigste musiekleerder bekroon. Klein Boishaaier, Frans-Willem vd Merwe, is tydens die prysuitdeling aangewys as die skool se Sportman van die jaar, en het ook trofeë ontvang as die beste enkelspel- en dubbelspel-tennisspeler, vir die beste prestasie in rugby en as veelsydigste sportman.

Gerrit Oosthuizen

Page 4

Gawie Steyn

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018


HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za HJS se musikale personeellede Die HJS beskik oor ‘n hele aantal personeellede wat nie musiekonderwysers is nie, maar wat baie musikaal is en in eie reg meesters van hul instrumente. In die volgorde vakrigting en instrument(e): Voor: Derek Swart (skoolhoof, kitaar), Minette Visagie (Afrikaans, klavier), Estè Theunissen (Engels, saksofoon, blokfluit, klavier), Stéfan van Hansen (RTT, kerkorrel, klavier) Steven Salies (terreinbestuur, tuba) Agter: André Meintjes, (IGO, kitaar), Kristian Bezuidenhout (Afrikaans, kitaar, dwarsfluit), Ian Uys (Lewenswetenskap, kitaar, baskitaar), Johan Swart (terreinbestuur, kitaar), Jacques Fourie (tegnologiebestuur, kitaar) Afwesig: Dawid Kotzé (Fisiese Wetenskap, kitaar)

HJS Paarl o.15-krieket maak skoonskip Op Saterdag 3 November het HJS se o.15-krieketspan voor die onoorwonne o.15-span van Hoërskool Swartland te staan gekom. HJS kolf eerste en behaal 250/10 (Rian Leibold 52 en Ben Lombard 82). Swartland se topboulers was Wian van Reenen (3/48) en André Pienaar (3/66). Tydens Hoërskool Swartland se kolfbeurt behaal hulle 84/10 (Wian van Reenen 63*). HJS se topboulers was Divan Swanepoel (5/3) en Rian Leibold (4/11). HJS Paarl wen met 164 lopies. Baie geluk aan hierdie spannetjie met die prestasie!

Foto: Daneel Swanepoel

Mountain Biking Thomas Hudson (right) competed in the Thys du Toit Memorial Hopefield MTB Challenge on the West Coast. This was a UCI-sanctioned race and set the course for the Western Cape XCM Provincial Championships. Thomas did extremely well taking second place for the Junior Category earning his Western Province Cape Winelands XCM Colours.

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

Page 5


KAAPSTAD 1 N MAIN

RD

MAIN RD MARK

1 N

BERGRIVIER BLVD

ILIA

CEC

STR

PAARL

1 N

JAN

VAN RIEBEEK WEG

WORCESTER

ADDRESS: 24 NYWERHEIDSINGEL, UNIT 11, MALMESBURY | TEL: 022 100 0740 / FAX: 086 4

Ulrich Bornmann Dealer Principal

072 618 8848

ulrich@autoxchange.za.com www.autoxchange.za.com


N RD

MAI

STR

LADY GREY

LANG

MAIN RD

WELLINGTON

TEN OP HO

Dealer Principal

072 618 8848

STR

ulrich@autoxchange.za.com www.autoxchange.za.com

ADDRESS: 24 NYWERHEIDSINGEL, UNIT 11, MALMESBURY

RST

Ulrich Bornmann

476 6400 / EMAIL: LINDY@ALUNITESWARTLAND.CO.ZA / WWW.ALUNITESWARTLAND.CO.ZA


HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za Die ma-en-seuntee Wat onlangs by die skool gehou is was ’n heerlike en suksesvolle oggend. Ma en seun kon die oggend saam kuier en gesels

LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za SPCA The little Larries love animals and have donated food to the SPCA.

Front: Shaaniya Doyle (Gr 1) From left to right: Mrs Merise Stander (Gr R), Mekayla Griffiths (Gr 5), Ms Cindy Lubbe (SPCA), Ms Lientjie Bagnall (SPCA)

Tweetaligheidseksamen

Musiek- en Kooraand Die musiek- en kunsdepartemente het hulle leerders se talente getoon tydens ‘n gesellige huiskonsert. Die kunswerke het die agtergrond verskaf vir die musiek waarna die ouers kon luister. Hier is werklik baie talentvolle jong Larries.

Mev Olivier (skoolhoof) en Klara Kolb en Demi Williams

Saarah Shaik, Jiya Benjamin, Zeenah Adams en Anna Pietersen

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Huiskapteine HMS La Rochelle se Huiskapteine is vir 2019 aangewys. Murray: Danelle du Toit (K), Jadi Stadler (OK). De Villiers: Chéri de Villiers (C), Britney Taute (VC). Cillie: Michaela Carruthers (C), Anja Jordaan (VC). Pride: Elke Maree (K), Jamie van Schoor (VC)

Larries stel nuwe rekords op. Die 0/14 en 0/15 4x100m aflosspanne het nuwe rekords opgestel tydens die aflosbyeenkoms wat gehou is op 30 Oktober 2018, by Brugstraat.

Elke van der Westhuizen (0/15), Cassandra Malgas (0/14), Milan Horn (0/14), Chloë de Kock (0/15), Jody James (0/14), Adrienne Gallop (0/14), Lu-Ann Oliveros (0/15). Afwesig Julia Freeman (0/15).

Page 8

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

Aan die einde van elke jaar kry die leerders in Gr 7 die geleentheid om ‘n tweetaligheidseksamen af te lê. ‘n Paneel gesels met hulle oor aktuele sake in Afrikaans en Engels.

Front: Me Joubert, Me Albertyn (beoordeelaars) Middle: Gabrielle Witbooi, Jorja Kock, Allison van Wyk, Caitlin Cupido Back: Me Lötter, Izabella van Driel, Sarah Hudson, Skue Brown, Kauthar Kamalie en Me D Olivier (skoolhoof)

(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za

Natuurwetenskap Olimpiade HMS La Rochelle is aangewys as die beste skool tydens die Natuurwetenskap Olimpiade. Die Top 10 skole word bereken met die resultate van die Top 10 kandidate per skool. La Rochelle se gemiddeld is 73.4%. Voor: Cassandra Malgas, Jenna Henry, Emily Mills, Shamira Titus 1ste ry: Anna Louwrens, Charlie Engelbrecht, Remi Borel-Saladin, Cara Pieters, Elsje-Mari Louw 2de Ry: Zoë Vassilatos, Twané Nesenberend, Naomi Boshoff, Anél Jones 3de ry: Hannah Kruger, Ronit Olivier, Elize Kotzé, Zara Malherbe, Zanli Visser Agter: Mela Botha, Pippa Strydom (Pippa behaal die 9de plek Nasionaal met ‘n gemiddeld van 82%)


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Horse riders win awards Our horse riders receiving awards at the Sanesa 2018 Annual Prizegiving. • Ella Burger Prix Caprilli - Best Primary school rider Victor Ludorum - Primary school • Emma Van Niekerk Best Cape Winelands Rider at Nationals • Ashleigh Du Toit Victor Ludorum - High School • Mia Malherbe Dressage - Best High School rider Equitation - Best High School rider

Interstreekstoernooi in George 2 - 3 Nov 9 Girls’ Highers is lede van die groter Drakensteinstreek se tennisspan, wat teen die Platteland, Eden and Wynlandstreke gekompeteer het.

Voor: Daniela Viljoen, Nika du Plessis, Pippa Viljoen, Lucy le Roux Agter: Roné du Preez, Heyke Lombard, Barbara de Kock, Surette Smit, Sienna Schmidt

Freda Barnard Gala Congratulations to our swimmers who took part in the Freda Barnard Gala (2 - 4 November in Oudtshoorn) Jana Lützeler (7 events: Girls 13 - 14), Anneke Strangfeld (8 events: Girls 17 & over), Anine Hugo (10 events: Girls 15 - 16) and Lara Botha (10 events: Girls u.12) Baie geluk aan Anneke Strangfeld en Lara Botha wat kwalifiseer vir die WP Kampioenskappe in Desember 2018 en SA Level 3 in Maart 2019.

Jana Lützeler, Anneke Strangfeld, Anine Hugo, Lara Botha

Laerskool leiers vir 2019 Baie geluk aan ons Laerskool leiers vir 2019, kwartaal 1. Voor: Anne Lombard, Barbara de Kock, Mieke Priem, Mienke de Beer. Agter: Lara Botha, Heyke Lombard, Kaylin Lange (onderhoofdogter), Leri Nel, Mikayla Tauber (hoofdogter)

Ashleigh du Toit, Mia Malherbe en Emma van Niekerk, Ella Burger

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

GIM GROET DIE MATRIEKS VAN 2018

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

Page 9


LAERSKOOL HUGENOTE

(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

Hugenote Laerskool se leerlingraad vir 2019.

Voor: Visser Hugo, Grobbelaar Anje, Wiid Lian, Smit Nicolaas, Lombaard Larissa, Treu Liam Middel: Marais Hazel (Hoofdogter), Van Niekerk Beate, De Ridder Kara, Van Der Westhuizen André (Onderhoof Seun), Bosch Inge Agter: Joubert Christiaan, Truter Basson, Elias Linri, Duvenage Elena (Onderhoof Dogter), Bindemann Alco (Hoofseun)

LAERSKOOL HUGO RUST Wynland Dogters 0/13 Baie geluk aan die volgende spelers wat Kaapse Wynland gedurende die Desembervakansie, 8 – 15 Desember by die SA Junior Kampioenskappe te Kroonstad gaan verteenwoordig.

(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

Top 10 Atletiek

Medalje wenners

20 van ons atlete het Vrydag, 19 Oktober, aan Laerskool Bredasdorp se Top 10 Atletiekbyeenkoms gaan deelneem. Baie geluk aan die volgende atlete wat medaljes gewen het. Ons skool het ook die trofee gewen vir die meeste punte van die dag in die klein skool kategorie. Dis ‘n skool met minder as 600 kinders vanaf Graad 1 tot 7. Ons is baie trots. Nicus van Coller absent from photo (Sick)

Paarl Girls Höerskool Atletiekbyeenkoms Dinsdag, 6 November.

Wynland 0/11 tennis Inter District:Interpro-Tennistoernooi in Eden.

Courtrai Atletiek aflosbyeenkoms Donderdag, 8 November. Medalje wenners. Leani Foot, Gabrielle Hugo, Isabelle Hugo

Gideon du Toit & Wihan Barnard.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL SA Karate Championships Jamie Kok from Courtrai Primary won silver medals for UNISON KATA and bronze for KUMITE at the GojuKai SA Karate Championships held in October.

Page 10

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Skopboks Nico Swart van LS Courtrai het deelgeneem aan die Kaapse Wynland Skopboks kompetisie en 2 goue medaljes gewen.

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

Swem Anika Hugo (links) en Imke Koch (regs) is opgeneem is in die Wes-Kaap swemspan wat aan die SA Kampoenskappe gaan deelneem.


LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL

(t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

NOS se MASCOT

Debatskompetisie

Nossie se eie NOSSTer - die renoster is op die skool se sportdag verwelkom. Hy voorspel reeds dat NOS Derby 2019 sal wen. Nosster… die vraag op almal se lippe? Wie is binne in die pak wat sy lyfie so lekker kan swaai. Callie, die apie het ‘n ding of twee vir hom te sê.

William Sezoe, Glinecia September en Tori Pietersen, is by The Hurst deur die Historium bederf. Hulle het die derde plek in die Debatskompetisie wat deur die Historium aangebied is, behaal.

Sportman en Sportvrou 2018 Feghon-Leigh Snyders en Tarah Rademyer is onderskeidelik aangewys as NOSS sportman en sportvrou van die jaar hier saam met die skoolhoof mnr Andrew Groeneveld.

Dagboeke 2019 Dankie aan die Departement van Landbou vir die pragtige en handige dagboeke vir 2019. Boonop spog ons met Jani Dreyer se kunswerk as die voorblad, Lisa Mentz en Cassidy Swanepoel se pragtige werk is by Januarie en September. Baie dankie!

Pragtige Ballerinas

LAERSKOOL WA JOUBERT

Baie geluk aan die volgende drie dogters wat verkies is om die o/13 Boland-krieketdogterspan te verteenwoordig.

Gr 7 Speletjiesdag

Ons het Vrydagmiddag Natuurmiere afsluiting gehad. Ons het geswem en lekker geëet!

LAERSKOOL DRAKENSTEIN

(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

Dogters o/13 Boland-krieket

Natuurmiere Afsluiting

(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

Leerlingleiers 2019

Die Graad 7’s van WAJ het op Vrydag, 9 November ‘n heerlik speletjiesdag as ‘n fondsinsamelingsprojek aangebied. Hier is Chezlie Kuiler besig om die Limbo te doen terwyl sy maats met afwagting toe kyk.

Luanne du Plessis, Nelia Destroo en Arisha van Niekerk.

Leerlingleiers 2019 Baie geluk aan WA Joubert se 2019 leerlingleiers. Voor: Karla Joubert, Danelle Olivier, Veronica Munnik, Ciara Engelbrecht. Middel: Leanne du Plessis (onder-hoofdogter), Sisca Joubert (hoofdogter), JP van Straaten (hoofseun), Martin Coetzee (onder-hoofseun). Agter: Jesse Goodwin, Cassidy Foot, Anri du Toit, Greame Festus.

Voor: Jodie Jacobs, Ellen Jurgens. Middel: Meké Messina, Jesmaine Arendse, Chinika Neethling (hoofdogter), Kim Josephs, Kieran de Villiers. Agter: Zayden Jansen, Luke Joseph, Joshua Hartley (hoofseun), Eli Basson, Zoë September.

Prysuitdeling 2018 Baie geluk aan al ons Drakies wat toekennings ontvang het. Ons is trots op julle!

Jade Coetzee Dux Leerder 2018

Chinika Neethling Kultuurleerder van die jaar

Heinrich Lategan Ware Drakie 2018

Michaela Treu Sportdogter van die jaar

Cody Adonis Sportseun van die jaar

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018

Page 11


HOËRSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za Krieket Seisoen Nou dat die T20 en voldag Krieket seisoen vir 2018/2019 afgeskop het wil ons van die geleentheid gebruik maak om baie dankie te sê vir INTELIGRO. Ons Krieket uitrusting het nog nooit so SPOGGERIG gelyk nie! Ons het die seisoen baie goed afgeskop, 2 uit 2 (50 beurt) wedstryde gewen. Hs Montana en HS Hotentots Holland geklop. Na die oorwinning op 30 Oktober teen Augsburg Landbou Gimnasium is die O/19 Krieketspan deur na die 3de rondte van die Boland T20 toernooi. Ons kan sowaar sê dat die “preseason” toer en oefeninge baie gehelp het! Baie dankie aan die volgende ouers en borge vir die onvergeetlike toer: Atlas Staal, West Coast Petroleum, Overberg Wealth, Western Cape Livestock Agency, Intelligro, Tomis Abbatoir, Vesto Group, HCT, Frehan Bester, Theunis Liebenberg. ‘n Spesiale bedanking aan José Betser, Nollie Skein Bester en Braam Dippenaar en Louis Botha vir die ondersteuning tydens die toer. Ons maak weer so in 2019!

HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za Netbal maak reg vir 2019 Ons 0/18-netbalgroep hard besig met kondisionering. Ons bedank graag vir Morné van Tonder vir sy waardevolle insette.

Hugenote vs Vredenburg T20 uitklopreeks 2de rondte van Boland T20 uitklopreeks: Hugenote vs Vredenburg Hugenote 171/3 in 20 boulbeurte met Joubert van Zyl 76 lopies en Franko van Zyl 59 nie uit nie. Vredenburg 33 almal uit met Franko van Zyl 7 paaltjies. Hugenote wen met 138 lopies. Charlie Hofmeyr: Hugenote 52 almal uit met MJ Steenberg 10 lopies. Hugenote veg baie mooi terug en neem 7 paaltjies voor Charlies die wenteiken behaal. Emile du Plessis 3/24 en Shaun Swanepoel 2/11. Ons verloor met 3 paaltjies. 2de rondte van Boland T20 uitklopreeks: Hugenote vs Vredenburg Hugenote 171/3 in 20 boulbeurte met Joubert van Zyl 76 lopies en Franko van Zyl 59 nie uit nie. Vredenburg 33 almal uit met Franko van Zyl 7 paaltjies. Hugenote wen met 138 lopies. Charlie Hofmeyr: Hugenote 52 almal uit met MJ Steenberg 10 lopies. Hugenote veg baie mooi terug en neem 7 paaltjies voor Charlies die wenteiken behaal. Emile du Plessis 3/24 en Shaun Swanepoel 2/11. Ons verloor met 3 paaltjies.

LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za Laerskool Dirkie Uys se Spogaand

Victor ludorum 2018 Laerskool Dirkie Uys Wat ‘n voorreg om te te kon beleef ons is so dankbaar, alle goeie gawes kom van bo, dankie Here

Dit was ‘n heerlke aand. Dankie vir almal wat die aand ondersteun het. Ons is supertrots op elke tiertjie. Dankie tannie Susan vir die fotos, Martie du Plooy vir die heerlike eetgoed. Dit word opreg waardeer.

Page 12

AWSUM NEWS NOVEMBER 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.