BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za
SEPTEMBER 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Boland
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS
FOTOGRAAF: Eben Photography
FREE / GRATIS
Eben Photography
Cato Louw is bekend vir haar passie en liefde vir sport. As sy nie onderhoude voer met bekende sportlui, is sy besig om tydens groot sportgebeurtenisse as radio- en televisie-omroeper op te tree. Cato het in 2013 as radio-omroeper by MFM Kampus-Radio op Stellenbosch begin. Met die Rugbywêreldbeker tans aan die gang, het AWSUM gaan inloer om uit te vind watter span haar gunsteling by hierdie toernooi is.
Watter tipe tiener was jy? Ek is die oudste van 3 dogters. Soos enige oudste kind, voel ek my ouers was strenger met my as met my sussies. Ek dink daarom was ek ‘n redelike gedissiplineerde tiener en ek het altyd direk na skool my huiswerk gedoen. Ek het ‘n wye belangstellingsveld gehad en my ouers moes baie dikwels saam gaan. Jy het jou radio loopbaan by MFM begin en deesdae is jy by KFM doenig. Wat sou jy sê het radio jou geleer wat jy vandag steeds in jou werk toepas? ‘n Hele paar goed! As dit nie vir die leerskool van radio was nie, sou ek verseker nie op hierdie professionele paadjie gewees het nie. Een van die grootste lesse is om op jou voete te dink! Omdat jy “live” is (radio is gewoonlik direkte uitsending) kan dinge alte dikwels nie uitspeel soos wat dit beplan is nie. Nog ‘n belangrike vaardigheid wat ek as radio persoon moes ontwikkel, is hoe om met verskillende persoonlikhede te werk. Die “brand”/program is altyd belangriker as enigiets wat van die lug af gebeur. Nog ‘n uiters belangrike ding is om deeglik voor te berei! Aan watter sportsoorte het jy op skool deelgeneem? O alles! Ek was/is mal oor spansport! Ek het aan waterpolo, netbal, hokkie en tennis deelgeneem. Ek was altyd die persoon wat die hardste geskree het op die veld.
Vertel vir ons lesers hoe jou belangstelling vir sport/rugby ontwikkel het? Waar het dit begin? My pa het redelike ernstige rugprobleme en hy het oor al die jare baie pyn gehad. Die enigste manier waarmee hy die pyn beheer het en sy beweeglikheid behou het, was deur fisiek aktief te bly. Hy het tennisliga gespeel, en fiets gery. My ma het ons aangemoedig om aktief te wees en aan sport deel te neem. Sport was dus altyd deel van die Louw leefstyl. My rugbyliefde het by my pa begin. Ons het nog altyd saam gekyk na die Bokke of ander spanne se wedstryde. As professor is my pa briljant om dinge eenvoudig te verduidelik. Jy het nou vir weke lank by die Curriebeker gewerk, wat was jou beste herinneringe van die hele toernooi? Die Curriebeker is ‘n historiese egte Suid-Afrikaanse produk om op trots te wees en dit was ‘n absolute eer om te kon werk op die produksie daarvan! My professionele betrokkenheid by rugby het by die Varsitybeker begin en een van my gunsteling dinge om te sien, is die jong, nuwe opkomende talent. Hierdie seisoen se spelers soos Tyron Green, Pepsi Buthelezi, Joseph Dweba, selfs Herschel Jantjies en Damian Willemse is vir my opwindende jong talent. Die Springbokke neem tans deel aan die 2019 Rugbywêreldbeker. Realisties, wat sou jy sê is ons kanse om die semi-finaal of selfs die finaal te haal? Wie, dink jy, is ons sleutelspelers? Vra op die oomblik vir enige Suid-Afrikaner en hulle gaan sonder twyfel sê ons kan dit wen die jaar. Ek stem 100% saam! Dis Wêreldbeker tyd en dit gaan die volle span verg om die Webb Ellis trofee weer huistoe te bring. Een van ons sleutelspelers is verseker Handré Pollard. As ons nr.10, gaan hy op sy beste moet wees. As jy nie jouself besig hou met sport nie, wat doen jy om te ontspan? Ek is absoluut mal oor stap op die Promenade met my hond, Olympia. Ek gym gereeld en af en toe doen ek joga/bergklim. Ek besoek graag die
Editorial team
Advertising
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Christelle van Wyk
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Drakenstein, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary,
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
kosmarkies in die Kaap. As ek nou regtig die dag lui is, is Netflix, chill en sudoku net die beste. Wat inspireer jou? Mense wat bo hulle omstandighede uitstyg en iets maak van hulself ten spyte van hulle omstandighede, inspireer my regtig. Hoe sal jy graag onthou wil word? Ek hoop ek word onthou vir die unieke stories wat ek kon help vertel van inspirerende mense. Daar is so baie verskillende sportsoorte en sporthelde. Hulle stories verdien om gehoor te word. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Ek hou van alles! My foon het so baie musiek op, die “shuffle” funksie werk oortyd. Ek hou op die oomblik baie van Taylor Swift se nuwe musiek (ek weet, vergewe my!). As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die vermaaklikheidsbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? 1. Probeer alles! Deur dit te doen, vind jy uit wat jou passie is en waar jou sterkpunte lê. 2. Begin by ‘n kampus/ gemeenskapsradiostasie. LET WEL: dit gebeur nie oornag nie! Wees bereid om ‘n hele paar jaar daar te werk vir moontlik geen geld nie. 3. Bou verhoudings. Jy ken die ou gesegde “it’s not about what you know, but who you know”. Die verhoudings en kontakte wat jy op kampus/ gemeenskapsvlak bou, is amper altyd dieselfde mense met wie jy gaan werk op kommersiële vlak. 2019 Is nog nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Cato Louw? Ek is baie opgewonde om gedurende die Rugby Wêreldbeker vir SuperSport te werk! Maandae is ek op “SuperRugby” saam met Kobus Wiese en andere. Donderdae bied ek en Sam Ludidi “In Touch” (die digitale rugbyprogram) aan. Tussen in is ek die sportnuusleser op radio by KFM en Cape Talk. Dit is nog lekker besig vir die res van die jaar.
Stefan Stander Photography
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Ek was ‘n leerling aan Hoërskool Grens in Oos-Londen. Ek was mal oor die samesyn en gees van skool, dat jy pouses saam met jou vriende eet en dalk bietjie in die klas saam met jou vriende die juffrouens versondig. Ek dink die onderwysers sal my onthou as ‘n energieke, entoesiastiese leerling wat aan net mooi alles deel geneem het.
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie, lemoensap of koffie? Verseker koffie! Springbokke live of musiek fees? BOKKE BO! TV- of radio-aanbieder? O jinne, ek kan GLAD nie kies nie. ‘n Lekker bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Ek verkies definitief ‘n lekker bakkie – net omdat ek ‘n oulike hondjie het wat nie mooi sal werk in ‘n sportmotor nie. Puma, Nike of Adidas? Ek hou beslis die meeste van Nike, want Roger Federer is deur hulle geborg (al is hy nie meer by hulle nie). Gunsteling vakansiewegbreek? Dit moet iewers in ‘n woud wees, waar die see naby is, soos Knysna of die Oos-Kaapse kus.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za Ma en Seun Oggend
2020 Matriekraad Hier is Hoër Landbouskool Boland se 2020 matriekraad.
Van links is Van Zyl Engelbrecht, Henri van der Westhuizen, Isak Nel, Luhan Steyn, CJ Snyman, Marco de Witt, Johandré Jones, Dewalt van Blerk, Ralph Botha en Aristo Kruger.
Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl
BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU ATLETIEK- EN TENNIS SKOENE VIR DIE SEISOEN!
COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Rugby Bosman de Villiers van Laerskool Courtrai is by die o.12 Welgemoed rugbytoernooi aangewys as beste agterspeler. Meer as 20 skole het aan die toernooi deelgeneem.
Loslitdag Laerskool Courtrai het op Vrydag 6 September Loslitdag gevier. Die fondse gaan geskenk word aan gestremde persone. Hier is Riley McMillan in graad RE.
LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Renosterprojek Renosterprojek in samewerking met Linton Park en Rhodes Foodgroup vir RhinosWithout-Borders. Baie, baie dankie aan elke Hugo Ruster wat ‘n bydrae gemaak het om ons renosters te help en bewaar. Julle is ware #rhinowarriors. Ons samel R40 079, 45 met die blikkies in en skenk dit aan Rhinos-WithoutBorders.
Tennis By die jaarlikse Seeff Courtrai tennistoernooi het Courtrai se o.13A spanne beide bronsmedaljes verower. Wesbank, van Oudtshoorn, is as wenners gekroon, met LS Gimnasium wat die silwermedaljes verower het.
Isabella Corbett, Tineke Louw, Minke Verreynne, Anri Claassen, Andreas Steyn, Emile vd Berg, Dian vd Westhuizen, David Keuler.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL
(t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
Gimnastiek
Go Bokke!
Ons leerders het goed gevaar in hul onderskeie gimnastiek kompetisies en het puik uitslae opgelwer: Distriks proewe: • Nina Voigt: Level 4 – Algehele tweede plek • Jani wagner: Level 5 – Algehele eerste plek • Ankia Lambrechts: Level 7 – Algehele tweede plek • Liane Engels: Level 7 – Algehele derde plek Wes-Kaapse Kampioenskappe: • Jani Wagner: Algehele eersteplek, Wes-Kaap goud, sy is ook die Wes-Kaap kampioen. • Ankia Lambrechts: Algehele sesde plek. • Liane Engels: Algehele eersteplek, Wes-Kaap goud, sy is ook die Wes-Kaap kampioen. Jani Wagner, Liane Engels en Ankia Lambrechts het al drie hul erekleure balkies ontvang en kwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe gedurende die September vakansie te gaan deelneem. Nina Voigt kwalifiseer ook om aan hierdie kompetisie te gaan deelneem. Ons wens julle alle sterkte toe.
Laerskool Slot van die Paarl ondersteun die Springbokke met trots.
Ons vier lentedag skitterend Die wenners van Mnr en Mej Skitter is:
Jani Dreyer, Mia-Net Vermeulen, Wihan van Zyl en Sion Gerber.
Page 4
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za HJS klop Affies HJS se eerste krieketspan het die naweek van 13 September teen Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) gespeel. HJS het 257/5 aangeteken waarna hulle Affies beperk het tot slegs 205 lopies. HJS wen dus met 49 lopies.
WP U15 High Performance Trials Congratulations to the six Paarl Boys’ High players who were selected to participate in the WP U15 High Performance Trials.
Front: Juan Smal, Matthew Fick, Luke Carew. Back: Ben Heydenrych, Shah-Jehaan de Jongh, Bradley Stanfliet. Michael Papenfus
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Studenteraad / Student Council (2020)
Voor: Tarryn de Wet, Bianca Leighton, Wené du Toit, Alexandra van Stelten. 2de Ry: Elizabeth du Toit, Elke van der Westhuizen, Inge Venter, Liza Theron. 3de Ry: Joline van Zyl, Danelle Venter, Caitlyn Gilmore, Caitlin Abrahams. Agter: Janke Oosthuizen (Hoofmeisie – Koshuis), Layla van Sitters (Hoofmeisie – Skool), Shani Botha (Onderhoofmesie - Skool), Danel Dreyer (Onderhoofmeisie - Koshuis).
(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
VRL/ RCL (2020)
Voor: Rizia Seria, Gabrielle Witbooi, Frankie Montgomery. 2de Ry: Shamira Titus, Jeanne du Toit, Milan Horn. 3de Ry: Anke van Coller, Stella-Maria Horvath, Franzél Basson. Agter: Caitlyn Gilmore, Elizabeth du Toit (Voorsitter), Danelle Venter.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Page 5
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za Hokkie HoÍrskool Gimnasium se eerste 5’s hokkietoernooi. 12 x o.12 dogtersspanne neem deel.Gimnasium se B - span eindig 6e en die A - span wen die toernooi. Baie geluk - ons is trots op julle!
Engels The grade 4 learners celebrated International Literacy Day by having a Readathon during their English period.
Tennis Die o.13A seuns en dogters tennisspanne behaal albei silwer medaljes by Courtrai se tennistoernooi die afgelope naweek. Ons is baie trots op julle!
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Swem Die swemseisoen is in volle swang by klein Larries.
Gr. 3 Naaldwerk Ons graad 3 dames het hasies gemaak onder leiding van Mev Elna Theunissen.
Page 6
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Gr. R Ons graad R dogters het kolwyntjies gemaak om die lekker lente weer te vier.
BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
SEPTEMBER 2019
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Boland
YOUR LOCAL Service destinations + DEALS & DISCOUNTS
YOUR LOCAL 1
RIGHT TYRES... RIGHT PRICE
31 - IBITS 33 - DICK & ALLSOP 32 - OASIS WATER WELLINGTON 34 - NIKKI SIEBRITZ 40 - HUIS ANDREW MURRAY 2
4 2 14 3
Paarl Volksie Service Centre
28 20
VW & AUDI SPECIALIST 1
Johan Esterhuizen
17
3
Tel: 021 872 4664 Cell: 083 630 1716
8
paarlvolksie@gmail.com 34 Westhoven Street
15
12
25
9
36
19
Martin Steyn
Martin Steyn
Martin Steyn Tel: 021 868 4422 | Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@gmail.com Tel: 021 - 868 4422 Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net
6
35
4
24
27
41 39 18 22 10 30 5
13
11
7
5
• Crankshaft Grinding • Surface Grinding • Cylinder Head itioning RO3Recond OASIS WATER PAARL 021 e 870 1795 • Tel: Pressur Testing www.oasiswater.co.za • Conrods 6
Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT
022 110 0010 Lucon Centre, c/o Berg River Blvd & Castle Street. 7
Since 1993
Paarl Tel: (021) 872 7720 miloc@milocpaarl.co.za 8
buco paarl
11
economic
cnr bergriver STREET & dorp street
hoes
Tel: [021] 870 1760
14
TYRES • TOWBARS • SHOCKS • EXHAUSTS
Tel: (021) 862 9245
Since 1921
speedypaarl@telkomsa.net
Tel. 021-8721825 | Faks 021 872-7835 Hoofstraat - 309 - Main Street, Paarl 9
17
12
021 872 7465 (PB&C) 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) 083 775 8389 • JOLANDA 15
084 98
WWW.BATTER
18
The
Tel: 021 870 1344
Paarl
reception@paarlphysios.co.za www.paarlphysios.co.za
Cnr Lady Grey & Bergrivier Street Office - 021 870 1425 | 061 880 1425 10
Tandartse
Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren
Mondhigiënis 9 BETHEL STREET, PAARL
021 872 6491 • 083 231 1306
021 872 3278
Ottawastraat 11, Paarl, 7646
13
Markstraat 24 Paarl 021 872 2801
395 MAIN ROAD, PAARL. TEL: 021 871 1929 16
19
Pen &
Service destinations
32
RO3 OASIS WATER WELLINGTON (SPAR)
Tel: 021 870 1795 www.oasiswater.co.za 33
34
35
21
24-HOUR EMERGENCY CENTRE T 021 807 8012 23
38
26
36
29
37
38
LET US DO THE DIRTY WORK
LAUNDRY GUYS Winkel No.5 | Vinyard Sentrum | Suider-Paarl
TEL: 021 863 0307 20
23
26
29
39
PAARL PETS
Diens
PAARL VILLAGE
83 3279 21
Hoofstraat 22 Wellington 021 873 2032
53 MAIN STREET PAARL | 021 863 2965 WWW.GOEDEHOOPVLEIS.CO.ZA 24
Tel (021) 872 6756
30
27
40
376 Main Road, Paarl. hello@dotpastries.co.za 021 872 0245 www.dotpastries.co.za 25
T: 021 871 1703 | admin@paarlvet.co.za
Waarde
paarlpets@gmail.com | paarlpets.co.za
Tel: 021 863 1204 / 1056
PICK ‘N PAY CENTRE 021 872 7209 22
Kennis
Hoofstraat 397, Paarl
Tel No: 021 863 -2909
RYPRO.CO.ZA
& Ink
PAARL
37
021 873 3834 | info@andrewmurray.org.za www.andrewmurray.org.za 31
28
wireless & fibre internet wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za 021 020 0200 | www.ibits.co.za
41
Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.
HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za Interskole teen Hoërskool Bosmansdam Van 12 – 17 Augustus het ons Interskole teen Hoërskool Bosmansdam van Bothasig plaasgevind. Die uitslae is as volg: REDENAARS Bosmansdam behaal 1ste en 2de plekke. Fabian Lötter en Garrett Stripp behaal gesamentlik 3de plek. SKAAK Labori se 1ste span wen, die 2de span speel gelykop. LANDLOOP Ons dogters wen hulle afdeling 31 – 24. Ons seuns verloor hulle afdeling 26 – 29, maar in totaal wen Labori die Landloop 57 – 53. NETBAL • O/14C wen 15 – 3 • O/14B wen 26 – 5 • O/14A wen 19 – 6 • O/15B wen 10 – 5 • O/15A wen 8 – 6 • O/16A verloor 2 – 14 • O/19B wen 20 – 10
• O/19A verloor 10 – 17 HOKKIE DOGTERS • O/19B speel gelykop 0 – 0 • O/19A wen 1 – 0 HOKKIE SEUNS • O/14A wen 3 – 2 teen Bloubergrant • O/16A speel gelykop 2 – 2 teen Bloubergrant • O/19B speel gelykop 1 – 1 teen Bloubergrant • O/19A wen 3 – 1 teen Hottentots Holland RUGBY • O/15B wen 15 – 7 • O/15A wen 35 – 0 • O/16A wen 22 – 17 • O/19C wen 20 – 12 • O/19B wen 32 – 3 • O/19A wen 29 – 10
Skaak
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za WP-kleure vir boogskiet!
Leeders ontvang toekennings tydens Eisteddfod
‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl, Jeané du Toit (Jetty) het weer dié jaar haar WP-kleure vir NASP-boogskiet ontvang! Sy is gekies as deel van die NASP (National Archery in the Schools Program) se 2019 WP provinsiale span wat 24-27 September aan die kampioenskappe in Witbank gaan deelneem. Hoërskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op hierdie leerder se prestasie!
Nuwe klere o.17-7’s rugbyspan Die o.17-7’s rugbyspan van Hoërskool Gimnasium Paaarl word bederf met nuwe klere by Vida e Caffé Paarl. Dankie Mnr. Mark le Roux vir jou ondersteuning!
Page 10
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Gimnasium Paarl wat die volgende prestasie behaal het tydens die Kultuur Eisteddod: • Hanna von Molendorf (senior Violis 15jr, asook Tygerberg Eisteddfod bekerwenner) • Rouxné Muller (Sang 15 jr) • Nicole du Toit en Kimi Knoetze (visuele kuns Gr 8) • Erin Hartland (Engelse Voordrag Gr 8) • Joanie Taljaard (Afrikaanse voordrag en Prosa Gr 8)
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Hoofleiers 2020
Atletiek Hoër Meisieskool se atletiekspan skop die seisoen af met hul eerste byeenkoms wat die naweek aangebied is deur Hoërskool Strand. Die hoogtepunt by die byeenkoms is die massa-aflos en Hoër Meisieskool Paarl is hierdie jaar saam met Paul Roos ingedeel.
Kerrin de Nobrega (VRL: Tesourier), Alexandra During (VRL: Ondervoorsitter), Mia Swart (Hoofdogter / VRL Voorsitter), Rochelle Visagie (MR ondervoorsitter), Amanda vd Merwe (MR Voorsitter).
Group Fast 5 hokkietoernooi Hoër Meisieskool Paarl se o.17 hokkiespan is aangewys as vanjaar se wenners by die Marius Schoeman Amdec Group Fast 5 hokkietoernooi.
Voor: Emily Catto, Christine van der Merwe, Zanke Nell. Middel: Anri Keevy (afrigter), Jana Nel, Anke de Ridder, Nina Moggee, Kelli McMahan, Laricha Craven.
Voor: Hannah Botha, Sarah Sinclair, Zunika Vermeulen, Ucionne Jacobs, Zoë Tobias, Renezia Andrewa, Mohrike Müller. Agter: Isabella Kruger, Leah Winter, Kyla Dames, Anja Labuschagne, Melisa Kotze, Anene Rahl, Lisa Heys.
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za Tuin van Digters New Orleans in die ‘Tuin van Digters’ saam met digter, Daniel Hugo.
NOSS vier Breyton se tagtigste verjaardag William Sezoe ATKV voorsitter van NOSS-ATKV –Jeugdag het met die vreemde versoek na die digter gekom: “Skryf vir my ‘n boodskap op …Toiletpapier.” Gelukkig het hy geweet dat hy na sy gedig op toiletpapier verwys. Dis die eerste keer na jare dat die digter weer op toiletpapier geskryf het.
Jaylin Demas, Miancke Waries, Wiliam Sezoe, Glinecia September, Reeve Frankfort en Jerome Dumas saam met die digter, Daniel Hugo.
Wiliam ontmoet Breyten Breytenbach in ‘Tuin van Digters’.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Page 11
HUGENOTE HOËRSKOOL (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za Leierskapkamp 2020 Leiers Dis ‘n voorreg en ‘n verantwoordelikheid om jou skool en jou leerders te verteenwoordig, te dien en te lei. Hugenote Hoërskool het onlangs hul Leierskapkamp gehou vir hul 2020 Leiers.
SANESA WPspan 2019 Baie geluk aan Anita Ellmann en Skye Austin, albei leerders by Hugenote Hoërskool, wat verkies is tot die SANESA WP-span vir 2019.
LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net Konsert 2019 Die skoolkonsert se tema vanjaar was Sirkus! Ons leerders het dit baie geniet! Dankie aan alle opvoeders, leerders en ouers vir julle samewerking en ondersteuning.
Page 12
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za Fietsry groei vinnig by Klein Boishaai Die aanbreek van Klein Boishaai se sporttoer na Grey Kollege in Mei vanjaar, het ook vir ‘n stukkie geskiedenis gesorg, toe die seuns vir die eerste keer in fietsry meegeding het. Met Klein Boishaai se deelname aan verlede Saterdag se vierde SPUR MTB-kompetisie, is met trots bekend gemaak dat dié sport in net vier maande van ‘n span met ses ryers gegroei het na ‘n span van 70 ryers. Klein Boishaai het verder die geesbeker gewen, asook algeheel derde in die seunsafdeling en derde in die laerskoolafdeling geëindig.
Danksy ‘n welkome borgskap van Pyranha Stunts and Switchblade Films kon die Klein Boishaai-ryers vir die eerste keer in die skool se geskiedenis, met hul eie fietsryklere spog.
Bergfietsry dra ook by tot die vestiging van broederskap onder die seuns.
Na afloop van die vier Spur MTB-fietswedrenne, het Samuel Cleary algeheel derde in die Sprog-afdeling (seuns o.12 en o.13) geëindig; ‘n uitstekende prestasie wat ‘n goeie beloning vir sy harde werk is.
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za Gary Player Black Tie Event Sang Baie geluk aan Hayden Arendse, Sisca Joubert en Luanne du Plessis van Laerskool WA Joubert wat gekies is om by die Gary Player Black Tie Event te Val de Vie saam met Ronan Keating op te tree.
Netbal Ons is baie trots op die o/11 netbalspan wat hulle seisoen onoorwonne afgesluit het. Hulle het 16 wedstryde gespeel met 206 doele vir hulle en slegs 46 doele teen hulle. Volgens juf Karin kan hulle sukses toegeskryf word aan die feit dat hulle altyd as ‘n span saamgespeel het. Baie dankie Juf. Karin (afrigter) en jou span dat julle WA Joubert se naam so hoog hou.
Tennis Baie geluk aan Matthew Cairncross (graad 6-leerder van WA Joubert) wat kwalifiseer het vir die Boland Meesterstoernooi op Vrydag 20 September in Stellenbosch. Ons is sommer baie trots op hom. Harde werk word altyd beloon.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2019
Page 13
DISPENSER RENTALS
DISPENSER RENTALS
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
RO3 OASIS WATER PAARL 39 Church Street, Wellington Spar Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
Vervaardig kwaliteit handgemaakte juweliersware. Edelsteen en diamant handelaar. Juweliers- en horlosie herstelwerk / Gravering. Verskeidenheid horlosies, bandjies, batterye asook silwer juweliersware.
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
HUGENOTE HOĂ‹RSKOOL
Voor: Emma-Jayne Hurter, Zoe Keyser, Phenyo Kgopa, Adele Vermaak, Gideon Louw, Chloe Samuels, Nicole Busse, Francios Retief, Christelle Slabber, Mandall Mano, Chanelle Smith, Hannah Wessels, Shardonay Caroluse, Vince-Lee Louw, Miche Williams, Catelin Cedras. 2de Ry: Leeco Booi, Hanlie Visser, Cari Groenewald, Maretha Brink, Liza Koegelenberg, Jana Koegelenberg, Conner Samuels, Jamie Cronje, Sumari Bester, Aimee Mccarthy, Le-anne Whitlo, Hannah Crous, Marco Maree, Marnique Small. 3de Ry: Dalene Koegelenberg, Gabi Nel, Evan Carolissen, Johan Spangenberg, Surika Snyman, Inge Coreejes, Keanu Philander, Luhan Louw, Stefanus Andrews, Herchelle Margerman, Storm Atkins, Marcus Wiid, JP Smith, Melissa Moolman. Agter: Adam Niklaus, Rone Swartz, Elri Kemp, Emile Olivier, Adriaan Griesel, Vin-Heath Andrews, Pieter van Schalkwyk, Christiaan Langenhoven, Wayde Julies, Morne Grobbler, Ruben v Wyk, Damian Herholdt, Rachelle v Waardhuizen, Georgia Whitehead, Jana Malan.
BLACKIE TOP 20 - HUGENOTE HOËRSKOOL 8 Oktober 2019 TYD
GESLAG
ITEM
PLEK
TYD
GESLAG
ITEM
15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:05 15:10 15:20 15:30 15:40 15:45 15:45 15:45 15:45 15:45 15:45 15:45 15:50 15:55 16:00 16:05 16:10 16:15 16:20 16:25 16:30 16:30 16:30 16:30 16:30 16:30 16:30 16:30 16:35 16:40 16:45 16:50
Seuns - 12 Dogters - 12 Dogters - 15 Dogters - 17 Seuns - 13 Seuns - 17 Dogters - 17 Dogters - 13 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters -14 Dogters - 15 Dogters - 17 Dogters - 13 Seuns - 17 Seuns - 15 Dogters - 15 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 14 Dogters - 15 Dogters - 17 Seuns - 14 Seuns - 15 Seuns - 17 Seuns - 15 Dogters - 14 Dogters - 15 Dogters - 15 Dogters - 17 Seuns - 13 Seuns - 17 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15
VS VS DS DS GS - 4 kg SG - 700 g DG - 1 kg HS HG - 4 kg 400mH - 76,2 cm 400mH - 84,0 cm 1500m 1500m 1500m 1500m VS VS SG - 500 g VS GS - 5 kg HS DG - 1 kg 75mH - 76,2 cm 80mH - 76,2 cm 90mH - 76,2 cm 90mH - 76,2 cm 100mH - 76,2 cm 100mH - 76,2 cm 100mH - 80,4 cm 110mH - 91,4 cm SG - 600 g HS HS GS - 3 kg VS VS HG - 5 kg 800m 800m 800m 800m 800m
1 1 2 2
16:55 17:00 17:05 17:10 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:15 17:20 17:25 17:30 17:35 17:40 17:45 17:50 17:55 18:00 18:00 18:00 18:00 18:00 18:00 18:05 18:10 18:15 18:20 18:25 18:30 18:35 18:40 18:45 18:50 18:55
Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 12 Seuns - 12 Dogters - 15 Seuns - 17 Seuns - 14 Seuns - 15 Seuns - 17 Seuns - 15 Seuns - 14 Seuns - 15 Seuns - 17 Dogters - 15 Dogters - 17 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 17 Seuns - 13 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17
800m 800m 800m 100m 100m SG - 500 g DG - 1,5 kg GS - 4 kg GS - 4 kg HS DS VS VS DS HG - 3 kg HG - 3 kg 100m 100m 100m 100m 100m 100m 100m 100m GS - 3 kg SG - 600 g DG - 1 kg HS VS 400m 400m 400m 400m 400m 400m 4 x 100m 4 x 100m 4 x 100m 4 x 100m 4 x 100m 4 x 100m
2 2 1
1 2 1 2
PLEK
2 1 1 2
1