BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.
wireless & fibre internet
NEWS
021 020 0200 | www.ibits.co.za
DECEMBER 2016
Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
THE REAL ESTATE AVENUE
Cell: 083 261 2722
AWSUM Achiever of the Year
Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside
Health
Competitions
LIKE US ON
Recipes
School News
Happy holidays and best wishes from The Real Estate Avenue team!
www.realestateavenue.co.za web ref: 103552237
Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team
Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.
Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za
Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary
Schools: Hugo Rust, Hugenote, Dirkie Uys, WA Joubert, Paarl Gimnasium, Noord-Eind, Courtrai, Slot van die Paarl, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’. High Schools: Paarl Girls’ High, Hugenote, Labori, La Rochelle, New Orleans, Boland Landbou, Labori, Paarl Boys’ High, Paarl Gimnasium.
Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Lees die volledige onderhoud met Wayde op ons webwerf www.tiemedia.co.za. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span
WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.
WIN a Book Hamper from CUM Books!! We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!!
If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.
Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
AWSUM Celebrity Interview
FOTO’s Christian Kotze | SASPA
Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.
Page 2
AWSUM Achievers’ Edition 2016
V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.
between Stellenbosch R44 the On and Paarl... Where business people meet!
We serve this as an item for the children when we cater. Grown-ups love it too!
Deli-Co Meat & Farm Stall Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124
METHOD
INGREDIENTS • 1kg boerewors • Wooden skewers soaked for 15 minutes in cold water • 2 onions, halved • 1 red pepper, deseeded and halved
TOMATO SMOOR • 45ml olive oil • 1 x 410g tin tomatoes • 1 large onion, chopped • 15ml sugar • Salt and freshly ground black pepper
• Coil the sausage into a spiral. Place two wooden skewers through the sausage to secure it. • To make the smoor, heat the olive oil in a pan and fry the onions until soft. Add the tomatoes and cook over a low heat for 20 minutes, breaking the tomato with a wooden spoon as it cooks. Add the sugar and seasoning. Take it off the heat. • Braai the boerewors coil over medium-low heat until brown underneath. Turn it over and braai until ready. • Braai the onions and pepper alongside the boerewors coil. • Serve with buttered rolls and the tomato smoor.
Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours
Potbelly Restaurant & Bakery
Specialty cakes and confectioneries Telephone: 021 8755 664
Shop Online
Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680 www.balitrading.co.za
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge AWSUM Achievers’ Edition 2016
Page 3
Page 4
AWSUM Achievers’ Edition 2016
LAERSKOOL NOORD-EIND
(t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
SPORT- EN KULTUURPRESTEERDERS
Caitlynn Steenkamp
Kealan Milton
Juan Marais
Liané Engels
Andrea Myburgh
Nina du Plessis
Senior Sportdogter
Senior Sportseun Beste Enkele Sportprestasie
Junior Sportseun
Junior Sportdogter
Junior Kultuurseun
Junior Kultuurdogter
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za ERKENNINGSAAND
Emma Walters • Dux-leerling 2016 • Top presteerder in die volgende vakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Tweetaligheid, Tegnologie, Natuurwetenskap, EBW, Lewensoriëntering en Sosiale Wetenskap (gedeel).
Mia Olivier • Skoolhooftoekenning: Hoë integriteit en absolute lojaliteit is enkele van haar sterk eienskappe. • Toppresteerder in Skeppende Kunste en Sosiale Wetenskap (gedeel).
O’Shea van Niekerk • Sportseun van 2016
Renezia Andrews
Luanne du Plessis
• Sportdogter van 2016
• Karate: trofee vir Beste Individuele Sportprestasie buite Skoolverband • Brons medalje op die SA Kampioenskappe • Verkies as lid van die SAspan vir deelname aan die Wêreldkampioenskappe in Kanada.
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Page 5
LAERSKOOL HUGENOTE
(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
Blackberg Investments Award for Excellence vir Afrikaans Huistaal
FHBC & BGR de Villiers-prys vir Wiskunde
English Home Language
Alco Bindeman (Graad 4), Jaimee Cronjé (Graad 5), Roosje Grobbelaar (Graad 6) Louise Meyer (Graad 7)
Beate van Niekerk (Graad 4), Roux Strauss (Graad 5), Roosje Grobbelaar (Graad 6) en Louise Meyer (Graad 7)
Keenan Kirchner (Grade 4), Jesse Prinsloo (Grade 5), Auden Fortuin (Grade 6) and Tarryn de Wet (Grade 7)
COURTRAI PRIMARY SCHOOL Sportprestasies Lu-Ann Oliveros (Graad 7) • SA Junior Atletiekkampioenskappe: • brons medalje in o.13-verspring • Wes-Kaap o.13netbalspan • Lid van skool o.13A-hokkiespan Kaylin Mostert (Graad 7) • Lid van SAdansspan • Bolandnetbalspan • Boland-tennisspan • Lid van skoolatletiekspan
Page 6
AWSUM Achievers’ Edition 2016
CAMI
Johan Spangenberg
Lucian Jacobs
Nicolas O’Dowd
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Wynland-gimnastiekprysuitdeling
VOOR: Kara Landman (Graad 1 – beste vordering vlak 1), Vida Venter (graad 1 – hoogste gemiddeld vlak 1–3 brug). AGTER: Chrisli Steyn (Graad 6 – hoogste gemiddeld vlak 4–6 brug, trofee vir volgehoue prestasie, Sarah Sinclair (Graad 7 – hoogste gemiddeld vlak 7 brug, Victrix Ludorum Artisties vlak 7), Zia du Toit (Graad 4 – hoogste gemiddeld vlak 4–6 brug, Artistiese Beoordelaarstrofee), Danielle Botha (Graad 6 – Victrix Ludorum Artisties vlak 4–6).
LAERSKOOL DRAKENSTEIN
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
TOPPRESTEERDERS Baie geluk aan al ons Drakies wat pryse en bekers gewen het by ons jaarlikse prysuitdeling op 8 November.
Greschline Titus
Michelé Beukes
Cody Adonis
WARE DRAKIE
DUX-LEERDER
SPORTSEUN VAN DIE JAAR
Sachin de Bruin SPORTDOGTER VAN DIE JAAR
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL TOP 3-GRAADPOSISIES
Graad 8: Sunet Verhoef (3de), Ilne Claassen (2de) en Lobke Kirsten (1ste)
Dané Mans KULTEERLEERDER VAN DIE JAAR
(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
TROFEEWENNERS
Grade 9: Ansofi Pretorius (3rd), Amie Grier (2nd) and Aidan Harmse (1st)
Zavia Hammond (Hoogste Prestasie in Akademie en Kultuur), Nicolle Janse van Rensburg (Skeppende Skryfwerk), Angeline Smit (Hoogste Prestasie in Akademie en Sport), mev. Mariechen Vermeulen (Gasspreker), Kristina van Zyl (Kreatiefste Matriekleerder), Lauren Pharaoh (Kultuurvrou van die Jaar) en Annelie du Toit (Bewese Prestasie as Uitvoerende Kunstenaar) Graad 10: Anike Mostert (3de), Elouise Lourens (2de) en Cilmarie Geyer (1ste)
Grade 11: Stephanie Smit (3rd), Emma Louw (2nd) and Gaby Vezasie (1st)
Graad 12: Jennifer la Grange (3de), Zavia Hammond (2de) en Hesmari Basson (1ste)
MERIT AWARDS
SPECIAL PRIZES
Christy Nell (Sportwoman of the Year) and Elouise Lourens (Algehele Wenner van die Nasionale Taalbondeksamen)
Investec Out of the Ordinary Prize awarded to Jenna Laughton
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Page 7
DEALS Goede Hoop Meat was established in 1966 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service.
KIDS PLAY AREA & GROUP PARTY OPTIONS BOOKINGS INFORMATION: functions@lebac.co.za or 021 864 2960
53 Main Street Paarl 021 863 2965 www.goedehoopvleis.co.za
Ali Tailor Center
For all your tailoring needs
ALL KINDS OF ALTERATIONS DONE HERE WHILE YOU WAIT. • Leather works • Tailor made suits • Matric Ball • Trousers • Shirts • Waistcoats A: 352 main road (next door to Studio Herman), Paarl, Western Cape, 7646
Contact Muhammad Ali - C: 074 284 3889 / 074 476 6914 E: rajpootali812@gmail.com
Francois de Roubaix Herstel van • Yskaste • Wasmasjiene • Tuimeldroërs • Stowe • Skottelgoedwassers • Ysmakers Hoofweg 74 (langs Petshop) Wellington, 7655 Tel: 079 261 0813 E-mail: francoisappliances@gmail.com
TO ADVERTISE Contact us:
Quintus Brand @ 074 684 4390
Samantha Coetzee @ 076 141 5218
KILLER DEA R1500
Sniper Pistol 4.5mm 24/7 Model
R1395
Daisy 650 Red Ryder Carbine
R295
R1495
Cross Bow Toy Black 3 Darts
Sniper Pistol 4.5mm M40 Model
R2450
Sniper Pistol 4.5mm PT92
R95
Suction Darts 3 Color 12Pc
R9
M2-S Dro
Tel: 021 872 7045 | Fax: 086 235 6323 | recep
Wellington
DAMES KLEREBOETIEK
Winkel 38, Paarl Mall Tel: 021 863 4410 Langebaan, Laguna Mall 022 772 1240 Annette Louw | 082 461 7580 diehangkas@gmail.com
T 021 864 2990 | F 021 864 3168 W www.nuvisionwell.co.za Winkel 5, Welgelëe Plein Soek ons op Facebook
Ariana Persian Carpets Christmas Special
Big Sale • New Arrivals Up to 50% off on all Kilims & Carpets
ALS
995
Stalker one
right part right price
R85 each Fish Tremble Caps
R2150
Warrior Paintball Gun
R65 each
Camouflage Caps
R1450
Camera Sport 2.0” 1200 15 FPS
R595
Shop 72, Cecilia Str, Paarl Mall, Paarl 7620
Paintballs (2000)
(Next to Mr Price)
ption@filco.co.za | 397 Main Road, Paarl, 7646 Offers valid from 30 November - 31 December 2016. While stocks last.
Tel: 021 863 2634 | Cell: 078 327 1967
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Jaarlikse Prysuitdeling Die volgende leerlinge het spesiale toekennings ontvang: • Dewald Geldenhuys – Buitesport Sportman van die Jaar (Skopboks) • Liam le Roux – Boys’ Choice Award • Jacques de Villiers en William Zulch – Deel toekennings vir Sportman van die Jaar en Mees Veelsydige Sportman van die Jaar • Liam Carruthers – Kobus Sieberhagen Trophy for Realizing the Olympic Ideal • William Bourbon-Leftley – Principal’s Special Award • Ulrich le Roux – Dux-leerling • Luke van Schoor – Dr. & Me. EG Jordaan-trofee vir Voorbeeldige Lewenshouding
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL
(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za
Sport en Akademiese Presteerders
Sporthelde van 2016, Kyle Green en Chantelle van Schoor, saam met die skoolhoof, mnr. Groeneveld, en Sewes-rugbyster, Blou Bul, Cheetah en Kavalier
To advertise here! CONTACT
Top Tien akademiese presteerders saam met die skoolhoof, mnr. Groeneveld. Die Top Drie was Nicole Petersen (eerste met ‘n gemiddelde van 90,5%), William April (tweede) en Saaimah Badroodien (derde).
Aesthetic Clinic Paarl
Derma Electric Pen R400-R850 Slimming injections R120 Laserlipo slimming and firming R250 Teens Facial R250 Non-Surgical Facelift R545 Kalahari Spa Pedicure R185.
Tel: 071 671 8918
www.skinrevival.co.za
Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Page 10
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Email: hh@handyhammy.co.za
PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL
(t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za
PRYSUITDELING 2016 1 Liam Dixon Dux-leerder.
2 Torsten Babl Tweede Dux-leerder. GO Neser-prys: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ‘n tydperk van drie jaar. Wouter Mocke-prys: Beste prestasie in IGO en Wiskunde.
2
1
3 Ruan van der Merwe PJ du Pré le Roux-toekenning aan Matriekleerling Sitaat: Vir ‘n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ‘n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ‘n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het.
Liam Dixon
3
Torsten Babl
4
5
4 FC Rademan “Boishaai Bied Balans”-toekenning vir veelsydigheid. Investec Out of the Ordinary Award.
5 Adam Neethling OSU-beker vir Olimpiese Ideaal Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word, is die Olimpiese ideaal dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ‘n positiewe benadering en lewensbeskouing.
6 Rinus Fleischmann Robert Slater Prize: Highest combined marks in English and Afrikaans. PriceWaterhouseCoopers-toekenning: Beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde. Tom Engela Prize (shared): For the boy in matric who, during his period as pupil at PBHS, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour.
Ruan van der Merwe
6
FC Rademan
7
Adam Neethling
8
7 Salmaan Moerat Beste Prestasie in Skoolsport: Senior toekenning. Tom Engela Prize (shared): For the boy in matric who, during his period as pupil at PBHS, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour.
8 Rhynardt Rijnsburger
Rinus Fleischmann
9
Salmaan Moerat
10
Rhynardt Rijnsburger
11
Beste Prestasie in Skoolsport: Junior toekenning.
9 Gianni Lombard Roy van Eyssen-skild: Mees veelsydige sportman in twee of meer sportsoorte op hoë vlak.
10 Boeta Chamberlain Sportman van die Jaar.
11 Darren Minnies Prestasie in Akademie en Sport Graad 12.
Gianni Lombard
Boeta Chamberlain
Darren Minnies
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Page 11
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Sport Highlights
Johané van Wyk
Marge Pitout
Marion van Zyl
Ellen Graaff
Grade 8 South African Gymnastic Games: Silver
Graad 8 MNA/ISKA Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Verweerkuns (Martial Arts): Goue en Silwer medaljes
Graad 11 Snelroeireeks: Eerste plek in 200m, 500m, 1km en 3km. Algehele eerste plek.
Graad 4 Sy en haar perd Magic Shot, het eerste gekom in die Arabier Skou wat onlangs te Misteco buite Paarl gehou was. Sy was die enigste kind wat in die afdeling prestreer het.
HOËRSKOOL LABORI
(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
Prysuitdeling Die prysuitdeling is gehou op 20 Oktober, waar ons erkenning gegee het aan leerders wat deur die skooljaar presteer het.
Anname Geldenhuys
Eben Brand
Ettiene Mouton
Hoogste gemiddeld in Graad 12, Beste Graad 12 Handelstudent, Omnia Toekenning en Matriek van die Jaar
Beste Hengelaar en Hoogste Sportprestasie vir WP Kushengelspan by 0/21 Nasionale Kampioenskappe
Beste vordering in Rugby, Beste Tegniese Student Senior Sekondêr, Beste Ingenieur, Ambassadeurs Wisseltrofee en Uitstaande Leierskap
t n e m n i enterta 5
iTunes Charts
#1
24K Magic Artist: Bruno Mars
#2
Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers
#3
Starving (feat. Zedd) Artist: Hailee Steinfeld & Grey
#4
Dont Wanna Know Artist: Maroon 5
#5
How Far I’ll Go Artist: Auli’i Cravalho
Page 12
AWSUM Achievers’ Edition 2016
FALLEN
9 December 2016
OFFICE CHRISTMAS PARTY 15 December 2016
ROGUE ONE: A STAR WARS STORY 15 December 2016
HÖERSKOOL GIMNASIUM PAARL
(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za
1
PRYSWENNERS
2
3
4
5
6
7
1 Christoff Greyling (Hoofseun) Philip la Grange-wisselbeker vir ‘n gr.12-leerder wat op akademiese en sportgebied die beste prestasie behaal het. Joël van Eeden-wisseltrofee aan die beste o.18-hokkiespeler
2 Chané Coetzee
Marié Hanekom-beker aan die beste senior dogtersatleet
3 Matthew Jacobs
Fanie Jordaan-Wisselbeker aan die beste junior seunsveld atleet
4 Jané Lambrechts
Marie Hanekom-beker aan die beste senior dogtersbaanatleet.
5 Elke van der Westhuizen
Elsuna Nel-beker aan die beste junior baanatleet
6 Fanco Vermeulen
Frikkie van Zyl-beker aan die beste senior seunsveldatleet
7 Bradley Davids
Robert Saunders-wisseltrofee aan ‘n o.14-krieketspeler vir verdienstelikheid en toewyding
8 Ernst Jordaan
Paarl Krieketklub-wisselbeker aan die senior krieketspeler met die beste sportmangees
9 Wian van Niekerk
Albert van Zyl-beker aan die veelsydigste krieketspeler
10 André Hanekom
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
Ander pryswenners en foto’s beskikbaar op die webblad
Kootjie Liebenberg-wisseltrofee aan die krieketspeler van die jaar
11 Anita Vercuiel
Gimnasium-trofee aan die veelsydigste dogterswemmer
12 Juan Hayman
Elisna Basson-wisselbeker vir die beste vordering in swem
13 Emile Lützeler
Gimnasium-trofee aan die veelsydigste seunswemmer
14 Wilto Hanekom
Johan Bredenhann-beker aan die hokkiespeler met die meeste veggees en volharding
15 Lené Geldenhuys
Cecile Pienaar-beker aan die hokkiespeelster met die meeste veggees en volharding
16 Kirsty Adams
Anine van Rensburg-trofee aan die dogter wat die grootste bydrae tot dogtershokkie gemaak het
17 Jamie Flowers
Elise Slabbert-beker vir die meeste vordering in dogtershokkie
18 Zak Burger (Kaptein)
AA Mouton-wisselbeker aan die span wat die verdienstelikste tydens Interskole presteer het
19 Sehan du Toit
Reel van der Merwe-wisseltrofee aan die o.19-rugbyspeler wat die meeste vordering gedurende die seisoen gemaak het
20 Jana van Schalkwyk
Junior Sportvrou van die jaar & Francois Taljaardgedenktrofee aan die beste junior dogtersatleet
21 Muller du Plessis
Gimnasium-Wisseltrofee aan die veelsydigste sprotman
22 Linford Maree
Wimpie Hanekom-beker aan die beste senior seunsbaanatleet & Senior Sportman -individueel
23 Stephanie Botha
Elise Slabbert-beker aan die beste dogtershokkiespeelster & Senior Sportvrou (spansportsoort)
24 Jenneke Schnetler
Gimnasium-wisselbeker aan die netbalspeelster van die jaar & Senior sportvrou (spansportsoort)
25 Muller Uys
Piet Uys-wisseltrofee aan die rugbyspeler van die jaar & Senior Sportman (spansportsoort)
26 Carla Niehaus
Gimnasium-wisseltrofee vir die veelsydigste prestasie op kultuurgebied San-Marie Viljoen-trofee vir die beste prestasie in musiekinstrument anders as klavier
www.paarlgim.co.za
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Page 13
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
(t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Heinrich Brendel en Jean-Jacques Janse van Rensburg • Heinrich Brendel: Spesiale toekenning vir die leerder wat hom onderskei het as buitengewone ambassadeur van die skool. • Jean-Jacques Janse van Rensburg: Dux-leerder, Veelsydigste Sportman en Akademiese Erekleure G12.
Roux Walters en FJ de Kock
Akademiese Erekleure Graad 11
Frederik Olivier
Jaunu Olivier
Akademiese Erekleure Graad 10
Junior Sportprestasie van die Jaar
Senior Sportprestasie van die Jaar
Eerste Krieketspan
Eerste Rugbyspan
Provinsiale Spelers
Eerste Tennisspan – Wenner van Groot Vyf Tennistoernooi
We can provide Optimised Business Solutions for your business, by simplifying and streamlining your business document workflows and processes
Page 14
Athi Magwala
AWSUM Achievers’ Edition 2016
Die pret begin hier
Die pret begin hier – is jy gereed?
Die ATKV Hartenbos strandoord is een van Suid-Afrika se top vakansie bestemmings. Hartenbos Seefront is ‘n ontwikkeling binne Hartenbos, en ons is trots om erken te word as een van die gewildste vakansie plekke vir oud en jonk. Gaste kan eindelose vermaak en pret, bostaande ontspannings- en winkelfasiliteite, en beeldskone natuurskoon verwag wanneer hulle met ongekende gasvryheid verwelkom word – alles wat jy nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie.
Met ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite en vermaaklikhede beskikbaar, waarborg ons eindelose pret en vermaak vir die hele familie!
As jy ‘n liefhebber is van sorgvrye dae op die strand, is Hartenbos net die regte plek vir jou. Geleë langs die beeldskone en wêreld-bekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, is Hartenbos Seefront die eerste van sewe ATKV oorde wat in 1936 gestig is. Vandag streef ons nogsteeds dieselfde doel en visie na – om vriende en familie bymekaar te bring en vir hulle die geleentheid te bied om onvergeetlike oomblike saam te geniet. Die pragtige strand is letterlik ‘n klipgooi weg van al ons ander vermaak en fasiliteite, wat beteken dat jy ten alle tye die vars seebriessie en pragtige sonsondergange sal kan geniet. Die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereeniging (ATKV) is in 1930 in Kaapstad gestig as ‘n organisasie wat vir mense die geleentheid wou bied om in die erfenis en tradisie van die Afrikaanse taal en kultuur te deel.. Die ATKV is ook die tuiste van sewe verruklike vakansie oorde in van die mooiste dele van ons land - insluitend Hartenbos. Hartenbos Seefront vorm deel van die ATKV Hartenbos Oord, en met ‘n trotse tradisie van 80 jaar bied ATKV Hartenbos en Hartenbos Seefront vakansie ervaring soos nog nooit!
Ervaar avontuur soos nog nooit vantevore Van kleuters tot tieners - ons avontuurpark sal almal laat glimlag! Van ‘n beskermende speelarea vir die kleintjies, tot avontuur gholf en ‘n waterpoel met water aktiwiteite vir die ouer kinders. Ons avontuurpark waarborg oneindige pret en opwinding vir die hele familie. Verdere ontwikkelinge vir nuwe afdelings van die avontuurpark word beplan vir die nabye toekoms. Waterwurm Ons waterpark is ‘n droom vir waterliefhebbers en die perfekte plek om van die warm somer son te ontsnap. As jy waaghalsig voel, is die waterwurm net die regte ding vir jou! Vakansiegangers kan kies tussen drie verskillende water glybane – een vir elke vlak van adrenalien en ouderdom. Selfs diegene wat nie so mal is oor hoogtes en adrenalien nie, kan voete nat maak met een van ons minder styl glybane. Ons beplan om selfs ‘n wyer verskeidenheid van glybane in die toekoms te bied - so hou ‘n ogie op ons webtuiste vir meer inligting. ‘n Ongelooflike klimraamervaring! Hierdie speelarea is perfek vir babas, kleuters en tieners om in te baljaar en beloof ure se genot! Met alle soorte en vorms van klim, swaai, gly, hang en
meer, is hierdie area spesiaal ontwerp om kinderontwikkeling aan te moedig en terselftertyd hope pret te hê. ‘n Gholf Avontuur Tyd vir speel, putt en die wenhou slaan! Ons avontuur gholfbaan bied ‘n genotvolle uitstappie vir die hele familie. Met splinternuwe en opwindende baanontwerpe is hierdie die perfekte manier om vriende of famillie uit te daag. Besoekers kan kies tussen twee opwindende nege-putjie bane. Geniet die somer sproei heeldag lank Vermenigvuldig die pret wat jou kinders het as hulle in die swembad baljaar met tien, en jy sal ‘n idee kry van hoe baie hulle hierdie opwindende waterspeelarea sal geniet. Daar is tientalle foefies en watergewere, hoola hoops om deur te spring en hope pret om te ervaar!
KAART EN UITLEG Directions:
Aanwysings: Van Port Elizabeth en George lughawe Neem die N2 na Kaapstad, net na die Klein Brakrivier sal jy die ATKVinligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. Draai links by die stop en ry onderdeur die brug tot by die volgende T-aansluiting. Draai links by hierdie stop na ATKV-Hartenbos en neem die afdraai links by die volgende T-aansluiting. Gaan oor die brug tot by die verkeerslig by die Engen vulstasie. Draai links by die verkeerslig en ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.
Laat die sonstrale op jou lyf baljaar As ‘n area met grasgroen grasperke, strand stoele, storte en yskoue drankies langs die strand soos jou perfekte vakansie klink – sal jy beslis baie tyd by ons sissende sonarea spandeer! Verhitte Swembad Nie lief vir koue water nie? Moenie bekommerd wees nie! Ons swembad se temperatuur is tussen 30-35°C, wat dit perfek maak vir daardie effense koelerige lente en herfs dae – of selfs ‘n winter wegbreek. Geniet die see uitsig terwyl jy gebruik maak van die heerlike swembad geriewe en spandeer die dag saam met familie en vriende.
Van Kaapstad Neem die N2 na Port Elizabeth. By die Voorbaai-afdraai in Mosselbaai sal jy die ATKV-inligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. By die stop draai jy links. Ry dan tot by die eerste verkeerslig (Langeberg Mall). Draai links by die verkeerslig en ry verby die Shell Truck Port aan jou linkerkant. Gaan oor twee verkeersligte en draai regs by die derde verkeerslig by die Engen vulstasie. Ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.
Paarlberg BMW
199 Main Road, Paarl | Tel. 021 872 2076 | E-mail: petri.cronje3@bmwdealer.co.za | www.bmw-paarlbergbmw.co.za
Join our AWSUM Facebook pages #socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!
Page 16
AWSUM Achievers’ Edition 2016
AWSUM BOLAND