What a fantastic occasion! The AWSUM team congratulates
Paarl Boys’ High on their 150th anniversary. It is truly an outstanding achievement. We are honoured to feature your school news and big sport events, especially this year.
May 2018 be a year to remember. Durandt van Zyl CEO, TieMedia
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Page 3
KW
Kearley’s
WeatherBlinds
Weather blinds custom made to your needs
SUPERIOR COVER
Stops evaporation by more than 98%. The leading cover for child and pet safety 100% guaranteed. Save on chemicals and electricity. Quick and easy safe latch system. Preserve pool water.
At Kearley’s Weatherblinds we have a combined experience of over 30 years in the Canvas industry and focus on the best product at the best cost for our clients. Give as a email or call for an obligation FREE quote to turn your unused patio into an entertainers dream home.
jeankearley01@gmail.com | marie@wpcanvas.co.za
082 301 5441 | 021 873 0504
Coaten Street 5 | Wellington | 7655
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Courtrai Primary School
COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Ons spog met die Louw’s
Gimnas Anè
Laerskool Courtrai spog met die Louw-gesin van Picardi wat almal deur juffrou Aletta Hill se hande is.
Anè Viljoen het in Desember as lid van die pre-junior SuidAfrikaanse Gimnastiek Federasie span aan die Region 5-kompetisie in Walvisbaai deelgeneem. Sy is algeheel 1ste in haar afdeling en verower goue medaljes vir sprong sowel as op brug en ‘n silwer medalje op balk. Die Suid-Afrikaanse pre-junior span is ook die spanwenners van die pre-junior afdeling.
VOOR: Sussie Mila (Graad 3) en die nuwe Graad 1-leerder Kara. AGTER: Mamma Ciska, Juffrou Aletta Hill en Pappa Bernie.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laer Meisieskool La Rochelle
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
Welkom, nuwe Larries! Ons nuwe Larries was baie opgewonde om nou in die groot skool te wees. Hulle het sommer gou nuwe maatjies gemaak en aan die werk gespring.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
Ons sien uit na ‘n besige jaar wat afskop met die swemgala op 8 Februarie en die speletjiesaand op 23 Maart.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Noord-Eind
Graad 1’s se eerste dag in die groot skool!
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Page 5
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL BC Difference Klein Boishaai kies elke jaar ‘n jaartema wat die motto en die drie tradisies van die skool ondersteun. Vanjaar se tema is ‘Wees die verandering wat jy in die wêreld wil sien.’ Volgens die hoof, mnr. Henco Bester, wil die skool die seuns vanjaar aanmoedig om ‘n positiewe verskil in die wêreld te maak, deur nie te wag vir ander om verantwoordelikheid te aanvaar nie, maar deur self verantwoordelikheid te neem. “If it’s got to be, it must start with me,” het hy gesê. Met hierdie jaartema voeg Klein Boishaai nog ‘n dimensie by om sy slagspreuk, ‘Die tuiste van ware here’, gestand te doen.
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Grade 7’s South Cape tour
Biathlon Championships Congratulations to the following gentleman from Klein Boishaai who were selected to represent Boland at the Oudtshoorn Biathlon Championships later this year.
The Grade 7’s of Klein Boishaai started the year with an exciting tour to the South Cape. Apart from enjoying themselves on the Hartenbos beach, they paid a visit
to an ostrich farm and the Cango Caves outside Oudshoorn, as well as the Dias Museum and the local beach shell museum in Mossel Bay.
FRONT: Henry Oudshoorn (u/8), Jean-Pierre Immelman (u/8), Lehan Schafer (u/8), Schalk Meiring (u/8). BACK: Juan de Klerk (u/11), Retief Hugo (u/11), Rulo Barnard (u/8).
LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Paarl Gimnasium is 160 jaar oud!! ’n Mylpaal wat deur min skole nog bereik is. Hier is trotse Gimmies voor hul skool wat in 1858 gestig is.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Gimnasium
Graad 1 in Gimnasium Laaste soene word uitgedeel voordat die eerste skooldag begin. Die Graad 1juffrouens is opgewonde om nuwe gesiggies te ontmoet!
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net Leerlingraad 2018
Graad R Ons is so opgewonde om in Graad R te wees by Laerskool Slot van die Paarl!
Welkom, nuwe leerders Laerskool Slot van die Paarl verwelkom die nuwe leerders by die Slot-familie!
Lil’Kim Carolissen, Lesley-Ann Adams, Lisa Mentz, Jane Otto (Hoofdogter), Kael Fourie (Hoofseun), Myburgh van der Merwe, Werner Liebenberg en Iaan Smit.
Page 6
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Eerste dag in Graad 1! Die Graad 1-leerders se eerste dag was heerlik vir hulle en Juffrou Talita.
Congratulations Paarl Boys High School, to your Next 150 Years of Proud Tradition, Standard Bank Paarl.
PAARL BOYS’ HIGH: 150 YEARS OF AWSUMNESS
From all at
Novel Ford Paarl CONGRATULATIONS
Go Further
Address: 360 Main Road, Paarl Phone: +21 (0) 870 7000 Email: info@novelford.co.za
Geboue & fasiliteite
Paarl Boys’ High – a school with tradition and distinction
The history of a school together with the particular circumstances surrounding its founding, its human resources and its environment are important components. No less important would be its past and continued academic, cultural and sporting record. A further aspect of note would be the importance of its place in our society, with particular reference to the men it has produced and how their contributions have benefited their country and fellow South Africans. To these should certainly be added the pride that the school family of boys, parents, teachers, ex-teachers, old boys and friends have in its inheritance and continued achievements. Throughout Southern Africa, Paarl Boys’ High has long been regarded as a school with tradition and distinction.
Stigting van Hoër Jongenskool Paarl Op 6 Februarie 1868 het daar ‘n openbare vergadering plaasgevind in die Paarl oor die wenslikheid van die stigting van ‘n openbare skool. Tydens ‘n opvolgvergadering op 30 Maart, is besluit om voort te gaan met die stigting van ‘n ‘First Class Public School’ en Eerwaarde George Jeffreys van Mowbray is as eerste skoolhoof aangestel met ingang Julie 1868. Die medium van onderrig sou Engels wees in ooreenstemming met die regeringsbeleid wat vir alle openbare skole gegeld het. Op 15 Julie 1868 het die skool begin funksioneer met ‘n leerlingtal van vier seuns. Aanvanklik is die skool gehuisves in ‘n graanskuur of pakhuis op Zeederbergplein en was dit bekend as ‘The Paarl First Class Public School’. Vanaf 1877 was die skool saam met die Eersteklasskool vir Meisies, bekend as die ‘Paarlse Opvoedingsinstituut’. Vanaf 1900 is die naam verander na ‘De Paarlsche Hoogere School voor Jongens’ (Jongens Hogere School) of die ‘Boys High’, alhoewel skoolkomiteenotules van die tagtigerjare reeds na die Nederlandse vorm van die naam verwys het. Vandag is die skool natuurlik bekend as Paarl Boys’ High of Hoër Jongenskool Paarl.
Die eerste gebou wat vanaf 15 Julie 1868 die skool gehuisves het, was ‘n graanskuur of pakhuis op Zeederbergplein. Dit het aan mnr. D Beyers behoort. Op 15 Oktober 1869 is die skool verskuif na die eiendom van mnr. JAJ Roos op Kerkplein. In Januarie 1871 is ‘n gebou in Zionstraat wat aan mnr. Van der Lingen behoort het, as skoolgebou betrek. Weens ‘n toename in die leerlingtal is die eiendom Rozenfontein van mnr. G Louw aangekoop en word die eerste ware skoolgebou op 30 Maart 1876 betrek. Hier het die skool 25 jaar lank gebly. The present school site, originally the farm Berlyn, was purchased from Mr JJ Moll, although the property was still registered in the name of Mr PJ Malherbe (Mr Moll bought it from Mr Malherbe but there was no official transfer yet). The school building was completed at the beginning of July 1900 and normal school activities started on 18 July. The first hostel, Monte Bello, was completed shortly after in January 1901. Further hostels to be added were Bellevue (1904), Villieria (1907), Berlyn (1908) and Imhoff (1921). None of these hostels are used as such today. Bellevue and Imhoff have been demolished, while the original Villieria and Berlyn no longer belong to the school. In 1909 is die skoolsaal aangebou en ‘n nuwe Wetenskap- en Houtwerkvleuel is in 1912 voltooi. In 1915 is ‘n ry klaskamers langs Auretstraat aangebou. In 1936 is Werda gebou en in 1939 is ‘n tweede verdieping sowel as ‘n biblioteek en gimnastieksaal tot die skool se hoofgebou toegevoeg. In 1940 is nog ‘n ry klaskamers gebou, in 1961 ‘n nuwe Imhoff-koshuis in Auretstraat, en in 1962 ‘n Houtwerkvleuel. Op 16 Oktober 1980 is die skool se swembad amptelik in gebruik geneem. In Februarie 1981 is daar begin om die bestaande geboukompleks op te knap, te verander en uit te brei, wat bestaan het uit ‘n nuwe skoolsaal, ‘n nuwe laboratorium- en klaskamerblok en ‘n nuwe omskepte houtwerkblok, wat gedurende 1983 betrek is.
PRIMA BANDE
PAARL
Happy
150
th
Paarl Boys High Tekstiel str. Paarl 7646 • Posbus 270 Paarl 7620 Tel: (021) 871 1123 | Faks: (021) 871 1472 Na-ure: 082 851 7980 E-pos: callie.n@primatyre.co.za
(t) 021 872 5544 After hours (c) +27 (0) 82 290 3114 info@medww.co.za Heinz House Building, Berlyn Sentrum, Paarl, 7646
Congratulations Bois on 150 years!
Marlo Laubscher
attorneys conveyancers notaries prokureurs aktebesorgers notarisse
STERKTE INTERSKOLE BAIEMET GELUK
MET JUL 150STE STERKTE MET INTERSKOLE BESTAANSJAAR. 082 821 2835 marlo@laubslaw.co.za
082 821 2835 marlo@laubslaw.co.za T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646
T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 082 821 2835 marlo@laubslaw.co.za members@paarlgc.com T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, A:Paarl, 7646 Pastorielaan 7, Paarl, 7646
Baie geluk met jul 150ste bestaansjaar.
Headmasters
First learners When the school started on 15 July 1868 only four pupils were present on the first day. The first pupil who matriculated at Boys’ High was Carel Voigt in 1874.
QUESTION... WATTER BANDE HANDELAAR IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN HOËR JONGENSKOOL PAARL? SUPA QUICK
PAARL,
NATUURLIK!
WATTER BANDE HANDELAAR
IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN PAARL INTERSKOLE RUGBY?
SUPA QUICK PAARL, NATUURLIK!
BAIE GELUK MET JUL
150
STE
• Rev G Jeffrey: July 1868 to May 1873 • Mr J Rettie - Jan 1889 to Dec 1895 • Mr J Inglis - July 1897 to Sep t1897 • Mr TW Engela - 1975 to 1999 • Mr L Knoetze - 1990 to 2007 • Mr DA Swart - 2007 tot tans Of interest is that Mr Rettie resigned as headmaster of Gymnasium to be appointed in the same capacity at the ‘Public School’. Na ’n aanvanklik onsekere begin het die skool ’n dinamiese krag geword onder die bekwame leiding van Mnr. PJ du Pre le Roux (1901–1923). Mnr. le Roux word algemeen beskou as die eintlike stigter van die Hoër Jongenskool. Tydens sy termyn as hoof: • het die matriekklas binne sewe jaar vanaf 7 tot 47 leerlinge vermeerder • is daar besluit op ’n skoolwapen en -kleure • is die skoolkoshuise Monte Bello (1901), Bellevue (1904), Villieria (1907), Berlyn (1908) en Imhoff (1921) gebou • is die eerste jaarblad in 1908 gepubliseer • is die skoolsaal in 1909 gebou • en is die skoollied in 1913 gekomponeer In 1955 the primary section of Paarl Boys’ High became a separate school.
BAIE STERKTE AAN AL DIE SPANNE. SUPA QUICK GROETE.
Happy 150th Paarl Boys’ High
Proud to be SUPA QUICK PAARL associated with 021 872 1637 Paarl Boys’ High School Wishing them well on their 150 year Anniversary! 18 Jan Van Riebeeck Drive Kilotreads Paarl
www.supaquick.com
TYRES l BATTERIES l BRAKES l SHOCKS l EXHAUSTS FLEET ACCREDITED
PROUD SUPPLIER OF
CALL CENTRE: 086 001 6911
T’s & C’s apply. E&OE.
Mannetjies Roux praat met groot lof van sy alma mater, Boishaai
Die legendariese François du Toit ‘Mannetjies’ Roux was in 2016 as die GriekwalandWes Rugby Unie se beste rugbyspeler in die geskiedenis van die unie se 130 jaar aangewys. Roux (78) is een van die mees prominente rugbyspelers in die geskiedenis van Suid-Afrika. Mannetjies, gebore in Victoria-Wes in die Noord-Kaap, het sy hoërskoolloopbaan in die hart van die Boland voltooi by Hoër Jongenskool Paarl, beter bekend as Boishaai. Daarna het hy as student by Stellenbosch Universiteit vir die Maties gespeel. Boishaai vier vanjaa hulle 150ste bestaansjaar en Mannetjies is een van die vele provinsiale en nasionale rugbyspelers wat hul sekondêre opvoeding by hierdie skool ontvang het. Ander top spelers sluit Güthro Steenkamp, Boy Louw, ‘Prins van Vleuels’ Carel du Plessis, voormalige Springbokkaptein Corné Krige en Frans Malherbe, in. “Dit was 'n groot voorreg. Ek was ses jaar daar en het baie geleer. Baie agtergrond gekry, nie net op sportgebied nie, maar ook sosiaal en akademies. Ek is baie trots en geëerd om deel te kon wees van Boishaai,” het Mannetjies in ‘n ekslusiewe onderhoud met AWSUM News gesê. “Die skool is ‘n baie goeie skool. Ek het ses jaar by die skool deurgebring en ek het elke oomblik van dit geniet.” Mannetjies is van die opinie dat die huidige stand van sake binne SuidAfrikaanse rugby spelers motiveer om eerder op hul liggaamlike fiksheid te fokus in plaas van om balvaardighede skerper te maak. Die manier waarop afrigters klem plaas op hoe groot ‘n speler moet wees is kommerwekkend vir dié oud-Springbok. Ten spyte hiervan, is hy nog steeds van mening dat ons land van die beste rugbyspelers het om die beste in wêreldrugby te kan wees. “Baie spelers het 'n natuurlike aanleg vir balvaardigheid,” voeg hy by. “Maar as jy dit nie het nie, is dit baie belangrik dat jy dit so gou as moontlik aanleer. As jy uit matriek is, is dit moeilik om nuwe goed te leer en baas te raak. My opinie is dat jy op skoolvlak al die regte goed aanleer en dit so gou moontlik doen. Dan gaan dit makliker gaan as jy ouer is.” Mannetjies het as veelsydige agterspeler 27 keer vir die Springbokke uitgedraf. Hy was bekend vir sy spoed en vlugvoetigheid op die aanval. Die stand van sake in die Springbokkamp is 'n kwesbare punt, maar Roux gee tog sy eerlike mening hieroor en voel dat baie van die kwessies opgelos kan word as die basiese beginsels net gevolg word. “Dit is 'n debatteerde punt, maar om terug te kom na die basiese beginsels en vaardighede van rugby, is ek bevrees ons senior [Springbok]-spelers raak nie die basiese vaardighede baas nie. Daar is redes daarvoor. Een van die groot probleme wat ons het, is dat die kinders op byvoorbeeld onder 13vlak nie noodwendig die vaardigheid het nie, maar hulle is groot en sterk, so hulle word gekies en die manne wat ‘nippy’ is en die vaardigheid het, nie op gefokus word nie. Die groot manne het nie die balvaardighede wat 'n ligter speler het nie.” Mannetjies dra sy gelukwensing aan die hoof en personneel by Boishaai oor: “Vir die huidige skoolhoof, sy personeel en die skoliere: Baie geluk. Boishaai is 'n groot en gerespekteerde naam. Dit is belangrik dat jy 'n gerespekteerde naam het; dit help nie jy doen 'n klomp goeie goeters en die mense respekteer jou nie. Kom ons hoop dat dit nog vir baie jare so sal aangaan.” deur LYNDON JULIUS
FEESPROGRAM Februarie 9 Prestige-atletiekbyeenkoms Dal Josaphat 16 ‘Inter Golden High’-atletiekbyeenkoms Dal Josaphat 22 Jagpakketveiling Brugstraat 24–25 Chess@PBHS Remembrance Tournament Eetsaal Maart 1 PBHS Golf Classic Boschenmeer 2 Dinee en Bekendstelling van die Gedenkboek en HJS-roos Skool ‘The Spirit of Paarl Boys' High’ 3 Interskole-krieket Verskeie 8 Piekniekkonsert Skoolveld 22 Boishaai Blue Run Dorp 28–2/04 0.15-rugbytoernooi Brugstraat April 2–8
The World Schools Rugby Festival
Brugstraat
Mei
3–5 Grey-naweek Skoolsaal, -veld,bib, Brugstraat, HMS 7–10 HJS-Revue Skoolsaal Junie 15–16 Hockey 150 Festival PSS-Astro 20–5/07 Kriekettoer Engeland Julie 9–14 Craven- & Akademieweek Brugstraat 20 Stigtersdag Skoolsaal Augustus
30/07–5 Interskole-week Skoolsaal, Skoolveld, Bib, Brugstraat, HMS 18 Orkesfees Skoolsaal 29–31 Seunskool-hoofdekonferensie Skool & Brugstraat September 6 Wynveiling Stadsaal 17 Pa-en-seun-gholfdag Boschenmeer 30–3 Okt Charl van Rooyen-krieketweek Skoolveld & Brugstraat Oktober 13 Lente-tee Sal aangekondig word 15–18 CSV-week Skoolsaal 18 Pa-en-seun-aand Skoolsaal 25 Musiekkonsert & Dankdiens Skoolveld 22–27 BPL-dinee en -krieketwedstryde Skoolveld & Brugstraat November 15 Lamveiling Skoolveld
BOYS’ HIGH, with you
for the long run 150 + years
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Hugo Rust
LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Eerste dag van skool
HOËRSKOOL LABORI
Grondslagfase-atletiek Laerskool Hugo Rust het op Woensdag, 24 Januarie, hulle jaarlikse Grondslagfaseatletiek gehou. Dit was ‘n heerlike kuieraand saam met die atlete van die dorp se speelskooltjies.
(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
Matriekbraai
Oriënteringsweek .
Die Matrieks het op 17 Januarie hul tradisionele braai gehou om die nuwe
HOOFLEIERS: FC Botes (Onder Hoofseun), Arista Schafer (Hoofmeisie), Gerhard Prinsloo (Hoofseun) en
skooljaar te
Graad 8’s aangetrek soos Vikings tydens Oriënteringsweek.
begin, waar hulle ook tydens hulle name op
Graad 8’s neem deel aan die Boeresport tydens Oriënteringsweek.
die Matriekmuur verf.
Robin McThomas, Clinton Ontong en Amber Alexander.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Landbouskool Boland
Ons verwelkom ons nuwe Graad 8’s
Graad 8 ‘s word verwelkom op die plaas. Tiaan van Biljon gee vir Wickus Stover sy nuwe Boland-pet.
Graad 8-spanbou op die plaasdam.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Page 11
LAERSKOOL DRAKENSTEIN
LAERSKOOL WA JOUBERT
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Drakenstein
Jukskei
Eerste skooldag
Tydens die onlangse SA Jukskeikampioenskappe wat in Desember te Kroonstad aangebied is, het Luke Wolhuter die besonderse prestasie behaal om aangewys te word as een van die Toptien spelers in die 0.13 afdeling. Ons is baie trots op hom.
Baie welkom aan al ons nuwe leerdertjies! Geen traantjies in die Graad 1-klassie nie, net glimlaggies.
(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
Nuwe opvoeders Ons verwelkom graag ons vier nuwe onderwysers by die WAJ-familie. Hulle is baie veelsydig en gaan ook op buitemuurse gebied ‘n groot verskil maak.
VOOR: Lizaan Nel (ISF). AGTER: Janien du Plessis (GF-assisstent), Jolandie Keyter (Graad 1A), Anina Stofberg (Graad 2A).
Nuwe kollegas Baie welkom aan ons twee nuwe leerkragte wat by ons aangesluit het. Juffrou Lumari van Lill is ons nuwe Graad 3-opvoeder en mnr. Rian Rautenbach is by ons Intersenfase aangestel.
Woelwaters Die Woelwaters het maskers gemaak. Kyk net hoe kreatief en oulik is hulle!!
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
0.15-netbalspan neem deel aan die 9de Youth World Championships HMS Paarl se 0.15-netbalspan neem deel aan die 9de Youth World Championships in Singapoer. Hulle speel 13 wedstryde en verloor drie. Hulle eindig algeheel derde in die WÊRELD en is wenners van die brons medaljes. Nina Eloff is aangewys as die beste senterbaanspeler by die toernooi (tussen al die Aussies en Kiwis!). Wat die prestasie meer merkwaardig maak, is die feit dat die spelers vol wedstryde van 40 minunte elke gespeel het (hulle is net 14/15 jaar oud!) Speel teen die volgende spanne: • BMG (Australie) 26–26 • BJSS (Malaysia) 33–22 • Dunman Sec (Singapore) 54–12
VOOR: Anzel Brink (fisioterapeut), Andrea Wolhuter, Jean-Miri Olivier, Lindie Viljoen, Nina Eloff, Amanda Bell Schlee (spanbestuurder). AGTER: Edith Strauss (afrigter) Anja du Toit, Bea van der Merwe, Carine Alberts, Danica Potgieter, Donna Kotze.
Page 12
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Leerlingleierkamp WAJ se leerlingleiers het die naweek hul kamp by Leopards Trail kampterrein naby Swellendam gehou. Mnr Jaques Lourens het die kamp gefasiliteer met Juf Karin Baker as hulp en Juf Mandie Lourens het die naweek se lekker kos gemaak. Die klem het veral oor spanwerk, konflikhantering en WAJ se 4 waardes, nl respek,liefde, integriteit en verdraagsaamheid gegaan. Die groep het baie geleer wat hul sal help met hul verantwoordelikheid as leiers by WAJ die jaar. Saam met die lesse wat hul geleer het, glo ons ook dat hulle die kamp baie geniet het en dat dit ‘n hoogtepunt vir hul laaste jaar by WAJ sal wees.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Meisieskool Paarl
• Affies (Gauteng) 23–27 • Morwathebe (Limpopo) 44–19 • Mags (New Zealand) 21–32 • Casino Netball (Australië) 34–21 • West Coasters (Australië) 40–20 • Singapore Sumo 36–23 • Singapore Ninjas 42–15 • Verloor semi-finaal vs Mags • Wen uitspeel vs BJSS 29–22 Die span speel 74 wedstryde in 2017, waarvan hulle 68 wen en 6 verloor. Hulle was die Cape Winelands-wenners, Weskaap-wenners en tweede in Suid-Afrika.
Heidi Eloff (Nina se ma), Nina Eloff en Edith Strauss (Afrigter).
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Toppresteerder: Gustav Coetzé
Uitslae 2017
Prestasies van die 2017-matriekklas • Klasgemiddeld 72,01% • 48 A-gemiddeldes • 42 B-gemiddeldes • 417 vak-A’s • 52,9% behaal meer as 70% gemiddeld • 89,4% verwerf universiteitsvrystelling • 99,4% tersiêre vrystelling Die HJS word weer eens deur die WKOD aangewys as een van die TOPskole in akademiese uitnemendheid. 94,43 7 • Gustav Coetzé • Daniël du Plessis 93,14 7 • Grant Groenewald 91,00 8 • Martin Bekker 90,86 7 • Simon Steenkamp 90,86 8 • DA Smuts 90,14 7 • Morné le Roux 89,71 7 • JC Ackermann 89,57 7 • William Dommisse 89,43 6 • Henry le Roux 88,86 6 • Keegan Snyman 88,43 6 • Ebrahim Allie 88,29 7 • Wynand Viljoen 87,71 6 • Corné van Dyk 87,57 6 • Walter Travers 87,43 7 • Werner Keyser 87,00 6 • Bernard van Tonder 86,71 7 • Erik de la Bat 86,57 7
• Igno Ferreira 86,29 • Charles Harper 86,29 • Tiaan Nel 86,14 • Jacques Botes 86,00 • Carl Laubscher 86,00 • Peter Meihuizen 85,43 • Friedrich du Toit 85,42 • Hein Zeeman 85,00 • Ruan Lubbe 84,86 • Wikus Venter 84,71 • William Kruger 84,43 • Albertus van Zyl 84,14 • Rehan Marais 83,57 • Jaco Hattingh 83,43 • Stiaan Theron 83,43 • Cornell Kotzé 83,00 • Joshua du Preez 82,71 • Stephan Mostert 82,57 • Francois Viljoen 82,57 • Louis Burger 82,43 • Whillin Riffel 82,29 • Ethan Appies 82,14 • Johan Dippenaar 82,14 • Carl Landsberg 82,00 • Daneel Wessels 81,86 • Daniel Handorf 81,43 • Andre van Huyssteen 81,43 • Francois Bruwer 81,29 • Cullen Stoltz 80,71 • Schalk van der Merwe 80,71
8 7 6 7 6 6 6 6 5 5 5 5 7 3 5 4 7 5 5 4 5 3 5 4 5 6 4 4 5 4
Gemiddeld: 94,43% Onderskeidings: 7 • Afrikaans 90% • Engels 91% • Wiskunde 98% • Lewensoriëntering 98 % • Rekeningkunde 96% • Ekonomie 95% • Fisiese Wetenskappe 93%
Garsfontein vs HJS Paarl Garsfontein wen die loot en besluit om eerste te kolf. Garsfontein 59 almal uit. HJS wen met 7 paaltjies.
Atletiek: Victor Ludorumwenners • Junior Victor Ludorum: Coetzee le Roux (15) • Senior Victor Ludorum: Evan Roos (18)
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies La Rohelle Girls’ High School
Matriekuitslae 2017 Baie dankie vir julle volgehoue harde werk en deursettingsvermoë. Ons is baie trots op julle.
Gaby Vezasie 92 % (7 A’s)
Emma Louw 89.3% (7 A’s)
Stephanie Smit 89.9% (9 A’s)
• Slaagsyfer / Pass rate • Klasgemiddeld / Class average • Aantal kandidate bo 80% gemiddeld / No. of candidates above 80% aggregate • Baccalaureus / Bachelors • Aantal Vakonderskeidings No. of Subject Distinctions • Aantal leerders met 8 of meer vakke No. of learners with 8 or more subjects • Aantal vakke afgelê • Aantal vakke bo 80% gemiddeld • Aantal vakke bo 70% gemiddeld
Nuwe personeel
100% 75.6% 40 33.1% 92,6% 371 28
AWSUM ACHIEVERS
TOP AWARDS
25 10 11
Interhuis Atletiek
Bekerwenners.
Stephan Swart (Wiskunde), Yolandi Naudé (Engels), Monika Kotze (Lewenswetenskap en Algemene Wetenskap), Tiffany Schwegmann (Wiskunde), Quinton Meades (Fisiese Wetenskap; Algemene Wetenskap en Tegnologie).
Algehele Wenners: Cilliers.
Geesbeker: Pride.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Page 13
Corné Krige
/vervolg van bladsy 2
V Wat was die hoogtepunt(e) van jou rugbyloopbaan? A My toetsdebuut vir die Springbokke – my eerste cap. Ek was kaptein van die span en ons het Italië 101−0 verslaan in Durban. Die 2003 Wêreldbeker – dis die Olimpiese Spele van rugby en om my land te verteenwoordig was ‘n geweldige voorreg. Enige wedstryd wat ons teen Nieu-Seeland gewen het was ‘n hoogtepunt, want hulle is die grootste span om te wen. V Wat is die toekoms van Springbokrugby? A Ek is altyd positief oor die feit dat ons talent het. Wat ons met daai talent doen en hoe ons dit bestuur, is vir my kommerwekkend. As ons aanhou om te doen wat ons nou doen, moet ons nie ander resultate verwag nie. Ek dink Rassie ken rugby en hy weet wie hy daar moet hê en hy weet hoe om ‘n span aanmekaar te sit. So daar is hoop. Die groot gevaar bly dat ons so baie talent het en dat ons dink ons kan daarmee mors. Ons kan nooit finansieel kompeteer nie, maar ons kan wel ons spelers waardeer en hulle op ander maniere in die land hou as net met geld. V Vertel ons bietjie meer van jou kinders – volg hulle in pa se voetspore? A My dogtertjie Sophia (13) is in die top 5 in die WP in tennis. My seuntjie John (10) speel ook WP-tennis. Hy is my gematigde kind – happy-go-lucky, nie so kompeterend soos Sophia nie. Sy’s bietjie soos haar pa in temperament. My jongste, Peter (9), hou meer van extreme sports, soos uit vliegtuie spring, so hy gaan ‘n ander paadjie loop. Hy het onlangs aan sy eerste touttrektoernooi deelgeneem en is mal daaroor, blase op die hande en al. V Wat doen jy in jou vrye tyd (as daar so iets is)? A Ek ry graag bergfiets en neem so elke twee jaar aan ‘n endurance event soos byvoorbeeld Ironman deel. Ek en my vrou, Justine, hardloop marathonne en het onlangs die Otter-marathon van 44 km gehardloop. Dit was nogal ‘n harde een oor moeilike terrein. Ons het saam klaargemaak in ‘n tyd van 7:20. Verder bring ek graag tyd deur met my gesin – in hierdie stadium meestal langs die tennisbane en rugby- en krieketvelde en swembaddens. V Wat is jou gunstelingfliek? A Omdat ons kinders het, fliek ons maar min, maar ons het daai classic animasiefliek met die geel outjies baie geniet … Midgets? Nee – Minions. Ek kyk baie sport op TV. Ek en Justine geniet dit om reekse te kyk, soos Grey’s Anatomy. Ons kry nie eintlik tyd om fliek toe te gaan nie. V Wat is jou gunsteling song? A Ek is nogal old school – meer die songs waaroor my pa-hulle mal was. Ek hou van Neil Diamond, Johnny Cash, daai tipe ouens. Ek laaik darem van die nuwe musiek ook. V Wat inspireer jou? A Iemand wat terugslae oorkom en presteer ‘against all odds’. Luvo Manyonga is ‘n goeie voorbeeld van iemand wat ongelooflike sukses behaal ten spyte van sy agtergrond en ook sy verslawingsprobleme oorkom het. Dit gee my hoendervleis as mense nie toelaat dat hulle begin in die lewe bepaal waar hulle eindig nie. Dit maak dit net baie moeiliker as jy ‘n slegte begin het. V Wat is jou advies vir ons hoërskoolleerders oor liefde en verhoudings? A Hulle sê ‘n verhouding is gee & neem, maar ek stem nie saam nie – ‘n verhouding is gee gee gee. As jy iets neem, het jy dit geneem sonder dat dit vir jou gegee is. So dis eintlik gee en ontvang, nie gee en neem nie. Op skool is dit daai ongelooflike verliefdheid, maar dit kwyn so oor tyd en dan moet jy nog steeds ’n diepe respek en liefde hê vir daai persoon. Ek het gelukkig my soulmate en my lewensmaat gekry. Ons is al 17 jaar getroud en stap ‘n baie lekker pad saam. Ek sal ook sê moenie te vroeg te vas uitgaan nie, want jou lewe lê voor jou. Tussen 18 en 25 jaar leer jy nog baie en tussen 25 en 30 jaar leer jy nog meer. Dit is die lekkerste sorgvrye tyd van jou lewe, so geniet dit ten volle.
Veels geluk met 150jaar se bestaan. Fabian Batts Financial Planner T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za
Services offered
• Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning • Investment and Wealth Solutions • Risk Cover • Retail Pension Funds
Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.
Page 14
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
KIA PAARL
Tel: (021) 863 3030 Fax: (021) 863 3182 22 Main Rd, Paarl www.kiapaarl.co.za sales@kiapaarl.co.za
Kia Paarl would like to congratulate Boys’ High on 150 years of tradition and achievement. 22 Main Rd, Southern Paarl engen@kiapaarl.co.za Fax: (021) 863 2117 Tel: (021) 863 3030
PRODUCTS & SERVICES Advertise on this page
IN THE OFFICE
FINANCIAL
EXTRA-MURAL HEALTH
PROPERTY SECURITY
WHEELS & MOTORING
JJ October Motor Trimmers & Furniture Upholsterers
BOOK YOUR SPACE NOW!! Quintus Brand Yolande Brittnell Steyn Samantha Coetzee
LEISURE ACTIVITIES
BEAUTY REMOVALS
074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za 082 326 4577 | yolande@tiemedia.co.za 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za
13 Ambagsvallei Street, Paarl T: 021 862 0520 C: 084 622 6829
All you have to do is to share a picture of your child on their first day of school with the hashtag #AWSUMFirstDay on Instagram and tag AWSUM News. Herewith a direct link to our Instagram page: www.instagram.com/awsum_news One lucky winner will win R1 000 cash! Closing date is 09 February 2018. Standard T & Cs apply.
Win R1 000 cash! 2-11 MAART 2018 www.woordfees.co.za
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Page 15
Back-to-School Tips for Kids and Parents
As summer comes to an end and back-to-school season begins, it can be hard to get back into a regular schedule – both for kids and adults.
We share some thoughts on how parents can get a jump-start on the new school year. Use these tips to ease your kids back into school, while also managing your own stress. The trick is to plan ahead. Read through this list and identify some strategies that you think could help you and your family stay organised and on top of things. Then, test these different approaches as a family so you can figure out which ones work for you, and which ones don’t. • Get your kids involved in programs that they can do after school to keep them active. • Visit cultural attractions like museums to shift their brains into learner mode. • Hire an after-school sitter to help care for your kids while you’re at work. • Reacquaint your kids with the calendar schedule they’ll use to manage their activities. • Try apps like iHomework or MyHomeWork to help your kids organise assignments. • Let kids choose a planner or scheduling tool that they’re excited to use. • Set up weekly meetings to review your kids’ schedules for the week(s) ahead. • Create a family calendar that tracks everyone’s activities
SOURCE https://www.care.com/c/stories/3192/101-back-to-school-tips-for-kids-and-parents/
and commitments. • Refresh your rules about screen time for the school year. What’s allowed and when? • Establish a set ‘family time’, whether it’s during dinner or before bed. • Give kids a specific day when they can choose all the activities you do together. • Determine how long it takes them to do assignments to help with time management. • Use an egg timer to get your kids used to focusing for specific periods of time.
TIPS
• Teach your kids to prioritise their assignments by making to-do lists with deadlines. • Give your kids a short break after each assignment they finish, such as a short walk.
Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl
Atletiek
BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU ATLETIEK- EN KRIEKETTOERUSTING VIR DIE SEISOEN! Page 16
AWSUM NEWS FEBRUARY 2018
Krieket
Diskus
Diskus + Gewigstoot