BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za
JULY 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Boland
FRESH EGGS NOURISH THE MIND FOR THE FOODIES PIZZA
MUST SEE AWSUM CLASHES LATEST SCHOOL NEWS ENTERTAINMENT
LATEST MOVIES & ITUNES
FREE / GRATIS
Foto: Caesarstone
Jean de Villiers is Suid-Afrika se 54ste Springbok kaptein en ‘n baie belangrike leier vir Suid-Afrikaanse Rugby. In 2014 raak Jean die 5de speler wat 100 toetse vir Suid Afrika speel en was twee keer SA rugbyspeler van die jaar benoem (2008 en 2013). Jean tree uit in 2016 maar los ‘n wonderlike nalatenskap vir Suid-Afrikaanse rugby. Deesdae kan die ou Spirngbok steeds op TV gesien word as ‘n SuperSport aanbieder. AWSUM het vir Jean ‘n paar vrae gevra net voor die Hoërskool Gimnasium Paarl en Paarl Boys High interskole wat 30 Julie tot 4 Augustus in die Paarl afspeel. Jy was in Hoërskool Gimnasium Paarl, hoe het die skool jou rugbyloopbaan beïnvloed? Ek het groot geword in ‘n huis waar rugby altyd relevant was. Van kleintyd af wou ek rugby speel en Paarl Gim het my blootgestel aan rugby. Die feit dat ek op ‘n redelike groot platform kon speel, veral met interskole, het my gehelp om later professioneel te speel en natuurlik op ‘n baie groter platform te speel. Paarl Gim het ‘n groot invloed gehad daarop en ook die afrigting wat ek gekry het van ‘n jong ouderdom af totdat ek klaar gemaak het, was ook baie belangrik vir my. Beskryf asb vir ons lesers die gevoel om teen Paarl Boys’ High te speel in die grootste interskole ter wêreld. Ek dink elke jaar bou dit op tot interskole en die wete dat interskole baie belangrik is. Ek het altyd baie trots daarin gehad om goed te doen by interskole. Ek was bevoorreg om in my hele skoolloopbaan net een keer teen Boys High te verloor, en dis defnitief iets waaroor ek baie trots is. Vertel ons bietjie van jou familie en kinderjare. My pa het ook vir WP rugby gespeel en ek het defnitief in ‘n huis grootgeword waar daar baie rugby mense deur is. Ek kan nie regtig ‘n tyd in my lewe onthou waar rugby nie daar was nie. Ek was bevoorreg om eerstespan by Paarl Gim, Cravenweek en SA 19’s saam met my broer te speel in dieselfde jaar en dit is ook iets waaroor ek baie trots is. My ma was ook baie sportief. Sy was aanvanklik ‘n onderwyseres by Hoër Meisieskool La Rochelle met ander woorde ons het baie tyd op La Rochelle se sportvelde spandeer en het baie sportliefhebbers in ons familie. Wanneer het jy besluit jy wil ‘n profesionele rugbyspeler word? Ek dink nie dis rerig ‘n besluit wat jy neem nie, dis maar ‘n voorreg wat jy kry op ‘n stadium en die belangstelling moet daar wees. Ek het altyd gehoop om eendag vir Suid-Afrika te speel nog voordat rugby professioneel geraak het. Ek was bevoorreg om in die middel van my matriek jaar ‘n kontrak van die WP te ontvang en was basies ‘n professionele speler sedert die laaste paar maande van my matriek jaar. Hoe sal jy dit beskryf om in ‘n Wêreldbeker toernooi te speel? Ek is baie bevoorreg om gekies te word het vir vier wêreldbekers. Dit is die grootste platform wat ‘n rugbyspeler op kan deelneem en ‘n baie groot voorreg. Ongelukkig het ‘n wêreldbeker maar gewoonlik vir my bietjie sleg uitgedraai weens beserings. In 2003 het ek beseer geraak voordat ons vertrek het maar dit was ‘n hoogtepunt vir my om in 2015 die span as kaptein te kon lei en om deel te gevorm het van die 2007 span wat die wêreldbeker gewen het. Dit was weereens ‘n voorreg wat nie veel mense al ervaar het nie. Buiten beserings, wat in jou rugbyloopbaan was nie so aangenaam nie? Ek dink die beserings is maar die een ding wat baie uitstaan en die verlange na jou familie. As gevolg van toer saam die span mis mens jou kinders se mylpale. Dit is teleurstellend om juis dit op te offer, maar die voordele wat jy het as rugbyspeler is meer as die nadele. Defnitief daardie mylpale wat ek gemis het is iets waaroor ek spyt is en seker ook die feit dat ek nie my graad klaar gestudeer het op universiteit nie. Ek dink dit is iets wat baie belangrik is maar as ek my lewe kon oorhê sou ek verseker dit verander het. As ‘n hoë profiel speler, hoe hanteer jy die aandag en roem? Dis moeilik. Die belangrike ding is om nie jouself te sien as iemand wat belangrik is of belangriker is as iemand anders nie en mense met respek te hanteer. In my geval het dit stadig gegroei en later word dit meer en meer en saam met dit groei jy as mens ook. Ek dink elke liewe persoon word maar gedefinieer oor wie hulle is en nie wat hulle is nie of watter trui hulle aantrek nie. Dit is ‘n belangrike
begin punt vir enige iemand om mense met respek te hanteer, maak nie saak wie hulle is nie en hopelik ontvang jy respek terug. Vertel asseblief vir ons oor jou lewe na rugby. Supersport is ‘n goeie manier vir my om nog steeds betrokke te bly by rugby sonder die druk van ‘n speler of afrigter. Ek geniet dit. Rugby is absoluut my passie. Ek is voltyds aangestel by Citadel Wealth Management en Supersport is net iets wat ek op die kant doen. Die realiteit is rugby hou op en jy het nog ‘n baie lang lewe oor na dit. Ek is net baie bevoorreg dat ek geleenthede gekry het na rugby en ‘n nuwe loopbaan kon bou. Enige ander sport wat jy geniet? Ek het provinsiaal geswem, van die ouderdom 7 tot omtrent 16. Ek was eerstespan krieket kaptein en ek het tweekamp provinsiaal gedoen. Ek het maar alle sporte probeer selfs atletiek. Ek verkies maar die spansport maar rugby is die een wat nog altyd uitgestaan het. Wat is jou wens vir SA rugby? My wens is dat hulle weer nommer een sal raak, dit is maar almal se droom om die beste te wees. Die mense weer die trots in die springbokspan kan sien en kan voel. Rugby het so baie al gedoen in die verlede, en partykeer word mense baie negatief oor rugby maar ek dink nie dis nodig nie. Ek dink ons vat sport partykeer te ernstig op, so my wens sal wees dat die mense net die bokke kan ondersteun en dat die Springbokke weer nommer een raak. Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan? Daar is nie baie mense in die wêreld wat al 100 toetste gespeel het nie, dit is redelik spesiaal. My 101ste toets was op Nuweland teen Australia en ek het twee drieë gedruk. Ons het die wedstryd gewen en ek kon met my twee dogtertjies uitdraf. My vrou was daardie stadium verwagtend met ons seuntjie. My ouers, my broer en my vriende was almal daar en dit was net ‘n kombinasie van alles waarvoor ek voor lief is op een dag. Wat is jou toekomstige droom vir jou loopbaan. Wat sal jy nog graag wil bereik? Ek wil suksesvol wees in die lewe na rugby. Om ‘n goeie pa en ‘n goeie man vir my vrou te wees is iets wat belangrik is. Om ‘n verskil in mense se lewens te kan maak. Ek het daardie platform gehad as springbok rugbyspeler en ek dink die verantwoordelikheid as Suid-Afrikaner is om jou deel te doen om SA ‘n beter plek te maak. Hopelik kan ek dit ook doen.
Foto: Shoestring Productions
THETHE PULSE PULSE OFTHE OF YOUR YOUR COMMUNITY... COMMUNITY... PULSE OF YOUR COMM
THE PULSE OF YOUR COMMUNITY... HereHere you you will find will everything find everything you everything wish to know to know about Paarl Paar Here youyou willwish find youabout wish to kn
Here you will find everything you wish to know about Paarl andpeople and the people the people who who provide provide services services andprovide business andinbusiness in it. inand it. andservices the people who services and the who provide and business it.
www.mammaschat.co.za PaarlPaarl Mammas www.mammaschat.co.za www.mammaschat.co.za Paarl Mammas Mam www.mammaschat.co.za
Editorial team
Advertising
Designers
Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’ Primary, Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust,
AWSUM NEWS JULY 2018
Noord-Eind, Hugenote, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!
LAERSKOOL HUGO RUST
(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Boekedag by Laerskool Hugo Rust! Elke leerder het aangetrek soos ‘n karakter uit sy gunsteling boek en meer kom vertel vir die klas oor hierdie karakter. Pryse is gewen vir die beste karakters.
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Interschools 2018
Interschools 2018 started off with chess between Klein Boishaai and Paarl Gim. Our BPS-gentlemen proudly walked away with the honours.
Interschools means blue Thursday!
Building the spirit for Interschools 2018.
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 3
Haal uit
Pizza
Kapplank Groentemessie, vurk Knoffeldrukker Kastrol Blikoopmaker Meetlepels Meetkoppies Houtlepel Skeplepel Koekroller 2 Bakplate Vatlappies Slaplemmes, houtbord Pizzawieletjie of skerp mes
Wat is nodig?
15 ml margarien of botter 1 ui, gekap (kyk bl. 22) 1 knoffelhuisie, gekneus (kyk bl. 23) 1 blik (400 g) gekapte tamaties 3 ml origanum 2 ml sout 1 knippie peper 250 g witbrooddeeg of 2 gekoopte pizzabasisse 250 ml gerasperde mozzarellakaas 125 ml gekapte ham of koue vleis 250 ml pynappelstukkies
Maak die tamatiesous
Maak die pizzabasisse
Maak die pizza
1 Skakel die stoofplaat op matige hitte. Sit die kastrol op die stoofplaat, skep die margarien of botter in en laat dit smelt. 2 Soteer die ui en knoffel in die margarien of botter tot sag. 3 Voeg die tamaties by en bring tot kookpunt. Skakel die plaat dan op lae hitte. Laat dit 15-20 minute met die deksel skuins op kook. 4 Voeg die origanum by, roer en laat 3-5 minute kook. Geur met die sout en peper. Skakel die plaat af.
1 Knie die deeg deur dit op die werkoppervlak te druk en te trek totdat dit glad nie meer aan jou hande vassit nie. Deel dit in 2 gelyke dele. 2 Strooi ’n bietjie meelblom op ’n skoon werkoppervlak en rol 1 stukkie deeg in ’n balletjie. Druk dit plat en rol dan met ’n koekroller heen en weer daaroor tot dit ’n ronde plat pizzabasis vorm. Strooi gereeld ’n bietjie meel op die oppervlak en koekroller om te voorkom dat dit vassit. 3 Strooi ’n bietjie meelblom op ’n bakplaat en plaas die pizzabasis daarop. 4 Maak ’n tweede pizzabasis op dieselfde manier (stap 2-3).
1 Skakel die oond aan op 220 °C 2 Skep ’n dun lagie tamatiesous op elke uitgerolde (of gekoopte) pizzabasis met die skeplepel. Hou die buitenste randjie van die pizzabasis skoon. 3 Strooi gelyke dele kaas oor elke pizza. Verdeel die ham en pynappel in 2 en rangskik dit op die pizzas. 4 Sodra die oond warm genoeg is, bak 1 pizza 10-15 minute lank of tot die kaas begin borrel. 5 Maak die oond versigtig oop en staan effens weg om die stoom te laat ontsnap. 6 Haal die bakplaat met vatlappies uit die oond en sit dit op ’n houtkapplank. Plaas die bakplaat met die tweede pizza in die oond. 7 Maak die eerste pizza los van die bakplaat met die slaplemmes. Laat dit afgly op ’n groot houtbord en sny in skywe met die pizzawieletjie of skerp mes. 8 Haal die tweede pizza uit die oond wanneer gereed en doen dieselfde. Skakel die oond af.
Klein Kook & Geniet is ‘n eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & Geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg.
Page 4
AWSUM NEWS JULY 2018
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net Nuwe truie vir die O/13-rugbyspan Meneer Jan-Petrus en Marais Uys van N1 Storage het die oorhandiging kom doen by Slot. Die seuns sien uit om met die nuwe truie die volgende wedstryde te speel.
Meneer Marais Uys, Juffrou Stella-Mari Bester en Meneer Jan-Petrus Uys by die trotse o/13-span.
HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za
Leerlingraad reik uit Leerlingraad reik uit na Blouvlei Primêr en Paarl Hospitaal.
We build great apps for great schools.
Sportdag vs Charlie Hofmeyr • Netbal: 14A 20-19; 14B 9-18; 14C 3-21; 14D 4-24; 15A 13-16; 15B 9-15; 15C 15-16; 15D 3-10; 16A verloor; 16B wen; 16C 29-3; 16D 18-5; 17A 19-18; 17B 24-20; 17C 13-13; 18A 17-32; 18B 9-17 • Dogtershokkie: 0/18A 2-1; 0/18B 0-1; 0/16A 1-2; 0/16B 0-2; 0/14A 8-0 • Seunshokkie: 0/14A 0-1; 0/16B 2-0; 0/16A 1-2; 0/18B 0-1; 0/18A 2-1 • Rugby: 14A 0-7; 14B 22 – 5; 15A 42 – 5; 15B; 16A 30 – 20; 19b 19-3; 19A 24 – 23
Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 5
Goede Hoop Meat was established in 1965 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service.
53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za
Must see
AWSUM C DIESEL-ELECTRIC DIESEL-ELECTRIC SANET DU DU TOIT SANET TOIT Branch Manager
Marlo Laubscher
attorneys conveyancers notaries prokureurs aktebesorgers notarisse
Branch Manager Diesel-Electric Paarl Tel: 021 872 7995 Diesel-Electric Paarl Fax:021 021 872 872 2541 Tel: 7995 Fax: 021 872 2541
STERKTE MET INTERSKOLE 082 821082 2835 marlo@laubslaw.co.za 821 2835
DIESEL-ELECTRIC SANET DU TOIT
T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646 marlo@laubslaw.co.za
T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646
NTERSKOLE
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL GAMES PLAYED - 102
GAMES WON - 50
HYDRATE WITH RO3 OASIS
@laubslaw.co.za +27 (0)86 608862 8820 Tel: (021) 9245 Fax: (021) 862 6981 speedypaarl@telkomsa.net , Paarl, 7646 TYRES • TOWBARS • SHOCKS • EXHAUSTS
REFILL R WATE /l R1.20
DISPENSER RENTALS
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
FROM ONLY
C/o Hugenote & EK Green Street, Paarl
R220 / month
NTERSKOLE
@laubslaw.co.za +27 (0)86 608 8820 , Paarl, 7646
Branch Manager Diesel-Electric Paarl Tel: 021 872 7995 Fax: 021 872 2541
*Including Water
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND GAMES PLAYED - 30 GAMES WON - 19 BOLAND LANDBOU VS OAKDALE - 18/08/2018
(T’s & C’s Apply)
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
REFILL REVIVE REFRESH
PRIMA BANDE
PAARL
Tekstielstraat, Paarl 7646 | Posbus 270 Paarl 7620
Tel: (021) 871 1123 | Faks: (021) 871 1472 Na-ure: 082 851 7980 | callie.n@primatyre.co.za
HOËRSKOOL HUGENOTE HUGENOTE VS SWARTLAND - 18/08/2018
e Boland
est 1993
CLASHES HYDRATE WITH RO3 OASIS
Tel: 021 863 1204 / 1056
SIEN BETER LEEF BETER
REFILL R WATE /l R1.20
PAARL VILLAGE
DISPENSER RENTALS
Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
FROM ONLY
R220 / month
*Including Water
(T’s & C’s Apply)
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
HOËR JONGENSKOOL PAARL REFILL REVIVE REFRESH
GAMES PLAYED - 102
GAMES WON - 41
Tel No: 021 863 -2909 Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646
Fabian Batts
Financial Planner T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za
zomerlust2@retail.spar.co.za
173 MAIN RD, PAARL spar.co.za zomerlust2@retail.spar.co.za TEL: 021 871 1300 FAX: 021 871 1811 zomerlust1@retail.spar.co.za
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL GAMES PLAYED - 34 GAMES WON - 22 NEW ORLEANS VS KLEIN NEDERBURG - 11/08/2018
HOËR MEISIESKOOL PAARL GAMES PLAYED - 56
GAMES WON - 47
Services offered
• Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning • Investment and Wealth Solutions • Risk Cover • Retail Pension Funds Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.
LAERSKOOL HUGENOTE
LAERSKOOL DRAKENSTEIN
(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
Rugby
Karate
Ons is baie trots op hierdie rugbymanne. Turlon Adams en Jean-Claude Mars het die afgelope vakansie in Sasolburg deelgeneem aan die Boland 15-tal. Cody Adonis en Scott Nel het in Kimberley deelgeneem aan die Boland Cravenweek. Baie geluk met hierdie mooi prestasie.
Josh Oostendorp het aan die Youth Karate Toernooi op 23 Junie in Oudtshoorn deelgeneem waar hy 2 silwer medaljes verower het in die afdelings, Kumutei en Kata.
Gimnastiek Nadia de Waal, Keenan Afrika en Gerhrd van Zyl het op Donderdag, 21 Junie 2018 aan die Suid-Zone Trampolienkompetisie by Wynberg deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar in hul verskeie afdelings en medaljes verower.
Turlon Adams, Scott Nel , Cody Adonis en Jean-Claude Mars.
Krieket
Jukskei
Baie geluk aan Jean-Claude Mars en Cody Adonis wat in die Boland Krieket oefengroep opgeneem is.
Luke Wolhuter (Graad 5) is aangewys as een van die top 10 Jukskeispelers in die land. Ons is baie trots op hom.
Jean-Claude Mars
Cody Adonis
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
Bolanders het groot harte Bolanders gee nie net om vir mekaar nie, maar ook vir ander. Hier is die Graad 11 klas besig om slaapsakke vir haweloses te maak vanuit plastiek en koerantpapier. DIe twee klasse het in twee periodes 30 slaapsakke gemaak. DIe slaapsakke gaan aan die plaaslike ACVV Noorder-Paarl tak geskenk word.
Interskole! Ons dirigente bou gees vir interskole.
Page 8
AWSUM NEWS JULY 2018
Gimnastiek Ankia Lambrechts Ankia Lambrechts (Graad 6) het Donderdag 26 Julie deelgeneem aan die Wynland Distrik Proewe by die UCT Sportsentrum. Sy het algeheel 2 de plek behaal dogters “Level 6”, 11 jaar. Sy kwalifiseer ook om haar streek te gaan verteenwoordig in Augustus by die Wes-Kaapse Provinsiale Proewe.
Zea Sheppard Zea Sheppard het op Donderdag 26 Julie aan die Artistiese Gimnastiek Distrikskampioenskappe in Kaapstad deelgeneem, Level 7 Dogters 10-12 jaar. Sy het algehele 2de plek verower en ‘n Silwer medalje ingepalm. Zea het ‘n pragtige algehele punt van 35 uit 40 behaal met ‘n uitmuntende 9 uit 10 op Brug apparatus. Wat ‘n pragtige prestasie! Sy verteenwoordig haar streek in Augustus in die Provinsiale Kampioenskappe wat in Kuilsrivier plaasvind.
Liane Engels Liane Engels het Donderdag, 26 Julie, aan die Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie, by die Sport-sentrum van die Universiteit van Kaapstad, deelgeneem. Liane het ‘n pragtige punt van 35.15 uit 40 behaal, wat aan haar ‘n algehele 1ste plek en ‘n goue medalje in haar kategorie (Vlak 6, dogters 6-10 jaar) besorg het. Liane sal Augustusmaand die Wynlanddistrik by die WesKaapse Artistiese Gimnastiekkampioenskappe in Kuilsrivier verteenwoordig.
COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Swimming
Hokkietoernooi
Anika Hugo (graad 6, 12 jaar) van LS Courtrai het deelgeneem aan die WP swem kortbadbyeenkoms en die volgende medaljes gewen: • 100m vlinderslag – goud • 50m vryslag – brons • 100m vryslag – brons • 400m vryslag – brons
Tydens Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein word Joanie Taljaard aangewys as die beste doelwagter van die toernooi. Hierdie span eindig 3e in die toernooi.
Karate
Toer
Jamie Kock (age 9, Gr. 3) from Courtrai won a gold medal at the SA Elite championships held in Durban. He also won a silver medal at the SA Cape League Championships held in Stellenbosch. He will represent the Goju Kai Overberg Provincial team at the Goju Kai SA’s in October.
LS Courtrai het ‘n baie suksesvolle sporttoer na Oudtshoorn onderneem. Hier rank Jandré van Zyl (12 jaar, graad 6) in die lynstaan teen Robertson.
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE
(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
Nuwe leiers Die volgende leerders is onlangs aangewys as ons nuwe leiers vir die volgende semester. Veels geluk! Ons sien uit na die volgende 6 maande.
Joanie Taljaard
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za
Top Wiskundekandidaat Anthony Goliath is NOS se top Wiskunde leerder vir 2018. Hy het ook onder die TOP 30 gekom vir die Wiskunde Olimpiade.
Landloper verower brons medalje Siphosethu Tasana wat ‘n brons medalje in landlope verower het.
Voor: Allison van Wyk, Gabrielle Witbooi (Onder-Voorsitter), Rizia Seria (Voorsitter), Tarah Waries, Bea van Schalkwyk. Middel: Farah Toefy, Chloë Creamer, Caitlin Cupido, Inge Heynes, Meakuh Cupido. Agter: Hanaa Toefy, Kauthar Kamalie, Jorja Kock, Noëlle Roux, Izabella van Driel. Afwesig: Miclynn Africa.
Grade 5 Mathematics The girls enjoyed their practical lesson on mass.
NOS Netbalspeelsters skitter op baan Tarah Rademeyer is opgeneem in die 0/15 WesKaap Skole Netbalspan en Hayley Willemse is opgeneem in die Kaapse Wynland Netbalspan. Hayley was deel van die Wes-Kaapse Interdistrikte Skoletoernooi wat vir hul deelname ‘n goue medalje verower het.
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 9
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
o.16 SA skole spanne: Hokkie en Netbal Die twee o.16 spelers is opgeneem in SA skolespanne.
SA Kampioen Jana le Roux, gr. 12, is die SA 0.20 Vroue 21km padwedlope Kampioen.
Mia Louw (o.16 SA hokkiespeler) en Jean-Miri Olivier (o.16 SA netbalspeler).
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL Gholf
Rugby Baie geluk aan Stravino Jacobs (Gr.12) wat opgeneem is in die SA Skolespan.
Jeug Afrika spele Ons atlete het deelgeneem aan die Jeug Afrika spele in Algerië. Nikolai van Huyssteen het goud in paalspring gekry, Damien Bothma silwer in hamergooi en Nicole Janse van Rensburg brons in dogters-paalspring.
Page 10
AWSUM NEWS JULY 2018
Ons 1ste en 2de gholfspanne het Vrydag 20 Julie teen Outeniqua op Pearl Valley kragte gemeet. Na ‘n harde dag op die gholfbaan het Gim koning gekraai met 345 punte teenoor 338. ‘n Uitstekende oorwinning met 7 punte teen ‘n baie goeie span. Welgedaan manne! Ons is verskriklik trots.
Mnr & Mej Interskole Baie geluk aan ons Mnr & Mej Interskole wenners. • Lené Voigt (2de Prinses) • Jeandré Botha (1ste Prinses) • Jenna Boonzaier (wenner) • Marco Moses (wenner) • Ruben Gobregts (1ste Prins) • Franco Boonzaier (2de Prinses)
(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL
(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
Nuwe vriende HMS La Rochelle tree as gasheer op vir twee oorsese hokkiespanne van die Verenigde Koningkryk gedurende Julie 2018. Sevenoaks – Kent en Sir William Borlase – Marlow.
HMS La Rochelle en Sevenoaks.
HOËRSKOOL LABORI Hokkie Die hokkiespanne het onlangs die pad Langebaan toe aangepak. Ons dogters het ongelukkig hul wedstryde verloor. Die O.19B’s het hul opponente geklop 1 - 0. Raa-iq het gesorg vir die wendoel. Die O.19A’s het pragtige hokkie gespeel. Hulle het die Willehonde van Curro sowaar stert tussen die bene huis toe gestuur nadat hulle 6 - 1 verslaan is. Doele aangeteken deur Brithan (3), Armand (2) en Daniel (1). Baie geluk manne! Dankie aan almal wat deelgeneem het en Labori trots maak.
HMS La Rochelle en Sir William Borlase.
(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
Oudleerder
Trots op die Vikings! Baie trots op ons Vikings wat Stellenbosch onlangs 29-22 gewen het! Baie geluk manne!
Baie geluk aan oudleerder Erasmus Du Toit wat sy doktorsgraad in fisika aan York Universities in Engeland verwerf het. Ons as Vikings is trots op jou.
Erasmus met sy ma en pa by sy grade plegtigheid.
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Leierskap loop in hulle bloed! Adrian Alberts, kaptein van HJS se o.19A-rugbyspan en ook Cravenweek-kaptein, het die afgelope vakansie in die Paarl vir die WP-span wat die eindwedstryd teen die Sharks gewen het, gespeel. Carine Alberts, kaptein (gr.10) van o.19A-netbalspan by Hoër Meisieskool Paarl, het die afgelope vakansie aan o.16 SA Intersonetoernooi in Sun City deelgeneem. Die Weskaap span (Ceders) het 5de geeindig in SA. ‘n Interresante feit is dat Adrian Alberts (HJS) en Carine Alberts (Hoër Meisieskool Paarl) broer en suster is en albei kapteine van hul onderskeie skole se eerste spanne is.
Paarl Boys’ High’s Founders’ Day 2018 At the celebration of Paarl Boys’ High’s Founders’ Day 2018 marking the school’s 150th year of existence, Messrs Dawid Malan and Danie Malan were both awarded the “Order of the Blue Blazer”, the greatest honour that Paarl Boys’ High can bestow on an individual or group. Mr Danie Malan was honoured for years of service to the Boys’ High family and Mr Dawid Malan for his achievements in sport (International Cricket).
Danie Malan, Derek Swart, Dawid and Janet Malan (on behalf of their son Dawid), Richard Visagie.
AWSUM NEWS JULY 2018
Page 11
entertainment
Showing: From 31 August 2018 Directed by: Genndy Tartakovsky. Produced by: Michelle Murdocca. Written by: Genndy Tartakovsky, Michael McCullers. Starring: Adam Sandler, Andy Samberg, Selena Gomez, Kevin James, David Spade, Steve Buscemi, Keegan-Michael Key, Molly Shannon, Fran Drescher, Kathryn Hahn, Jim Gaffigan, Mel Brooks. Summary: Join our favorite monster family as they embark on a vacation on a luxury monster cruise ship so Drac can take a summer vacation from providing everyone else’s vacation at the hotel. It’s smooth sailing for Drac’s Pack as the monsters indulge in all of the shipboard fun the cruise has to offer, from monster volleyball to exotic excursions, and catching up on their moon tans. But the dream vacation turns into a nightmare when Mavis realizes Drac has fallen for the mysterious captain of the ship, Ericka, who hides a dangerous secret that could destroy all of monsterkind. Genre(s): Animation. Rating: TBA
SHOWING SOON!
iTunes CHARTS
1
CHRISTOPHER ROBIN 03 AUGUST 2018
#1
Natural Artist: Imagine Dragons
#6
Youngblood Artist: 5 Seconds of Summer
#2
You Say Artist: Lauren Daigle
#7
Whatever It Takes Artist: Imagine Dragons
Birth name: Lauren Ashley Daigle Born: September 9, 1991 (Age 26, Lafayette, Louisiana) Genres: Contemporary Christian Music
#3
In My Feelings Artist: Drake
#8
Havana (feat. Young Thug) Artist: Camila Cabello
#4
Simple Artist: Florida Georgia Line
#9
Mercy Artist: Brett Young
#5
Level Up Artist: Ciara
#10 No Tears Left To Cry Artist: Ariana Grande
2
4
3
THE MEG 09 AUGUST 2018
STROOMOP 09 AUGUST 2018
5
ALPHA 17 AUGUST 2018
6
A.X.L. 17 AUGUST 2018
HOTEL TRANSYLVANIA 3:
MONSTER VACATION 31 AUGUST 2018