Boland Landbou Paarl vs Oakdale Landbou - Interschools 2016

Page 1


2

Boodskappe van Skole

Boodskap van

Boodskap van

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Wat ‘n voorreg om almal welkom te heet by Mutual & Federal Agri Interskole 2014! Hartlik welkom aan al die seuns, ouers, ondersteuners, oudskoliere en personeellede van beide skole by hierdie opwindende kragmeting. In die verlede is Interskole gekenmerk deur gesonde sportmangees en die versterking van vriendskapsbande tussen ons skole, ten spyte daarvan dat daar hard meegeding word op die rugbyveld en gholfbaan. Dit is ons wens dat ons vanjaar hierop sal voortbou, omdat beide skole soveel het om op trots te wees en ‘n gesamentlike doel nastreef, naamlik die totale opvoeding van ons seuns. Baie dankie aan Mutual & Federal Agri, die hoofborg van beide skole, wat jaarliks hierdie groot geleentheid moontlik maak met hul borgskap. Hulle is gewaardeerde, onmisbare vennote en vriende van beide skole. Dankie ook aan die OOV vir hul harde werk met kosverkope en hul uitstekende diens aan ons skool. Mag Interskole 2016 ‘n dag wees waartydens al die seuns van beide skole hul Godgegewe talente uitleef. Mag ons ook hierdeur ons Skepper eer vir Sy seën wat ons elke dag oor ons skole ervaar. Geniet die dag. Chris Fourie, Skoolhoof

Augustus 2016

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Dit bly ‘n voorreg om aan ‘n interskole van hierdie formaat deel te neem waar ongeveer 300 leerders van beide skole gesamentlik gholf en rugby speel. Afgesien daarvan dat dit die hoogtepunt van die sportseisoen is, is dit ook ‘n geleentheid waartydens beide landbouskole hul unieke karakter van vriendskap, sportmanskap en gesonde mededinging landwyd kan tentoonstel. Interskole haal die beste uit elke speler en vandag sal ook geen uitsondering wees nie. Leerders van beide skole sal ook op die pawiljoen besondere skoolgees en samehorigheid openbaar wat eie aan die tradisie van interskole is. Ek bedank graag Mutual & Federal Agri vir hul getroue borgskap en ondersteuning, asook om betrokke te wees by die Premier Interschools uitsending. Die teenwoordigheid van Mutual & Federal Agri se personeel word hoog op prys gestel. Die aanbieding van ‘n interskole van hierdie aard verg baie beplanning, voorbereiding en organisasie. Mnr. Chris Fourie en sy personeel verdien lof vir ‘n puik aanbieding. By ‘n geleentheid soos hierdie is dit verseker ook ‘n tyd waartydens afrigters bedank moet word vir hul passie en opoffering gedurende die seisoen. Dit is ‘n ondankbare werk waartydens die belange van ons seuns en die skool altyd vooropgestel word. Hulle verdien groot lof. Ek bedank graag elke Oakdale-ouer en oudskolier vir hul teenwoordigheid en ondersteuning tydens hierdie interskole. Dit is my wens dat interskole 2016 in baie gemaklike atmosfeer sal plaasvind en dat ons die besonderse sporttalent met dank sal waardeer en erken.

“Wat jy is, is God se gawe aan jou; wat jy van jouself maak, is jou gawe aan God.” (Verna Mclellan) André Latsky, Skoolhoof

Fotobeeld


Augustus 2016

3

Inhoud/AWSUM Info

Salon Rika

INHOUD Boodskappe van Skole

2

Hoër Landbouskool Boland Eerste Rugbyspan

4

Hoër Landbouskool Oakdale Eerste Rugbyspan

5

Program & Eetplekke

Editorial team

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za

6&7

Hoër Landbouskool Boland A-spanne

8

Hoër Landbouskool Oakdale A-spanne

9

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

Ranglyste 10

11

Vang Gees!!

12

Advertising Coordinator Samantha Marshall | sam@tiemedia.co.za

Advertising Michelle van Zyl | 083 414 6948 michelle@tiemedia.co.za

Bekende Oud-skoliere 10 Historiese Uitslae van Byeenkoms

Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Join our AWSUM Facebook pages

#socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us! Search for us and like us! AWSUM Boland AWSUM Helderberg AWSUM Northern Suburbs AWSUM Southern Suburbs AWSUM Breede Vallei AWSUM Southern Cape

AWSUM PE AWSUM East London AWSUM Bloemfontein AWSUM North West AWSUM Pretoria AWSUM Johannesburg AWSUM Durban

Be AWSUM. Read AWSUM.


4

Eerste Rugbyspan

Augustus 2016

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND EERSTE RUGBYSPAN 1. Albert Coetzee Loskopstut

3. Christiaan Olivier Vaskopstut

4. Jandré Maree Loskopslot

5. Herman le Roux Vaskopslot

7. Henro Meyer Vaskopflank

8. Kevin Reed Agtsteman

9. Deon Carstens Skrumskakel

10. Janlu Steenkamp Losskakel

11. Adriaan Stander Linkervleuel

12. Henlo Maraos Binnesenter

13. Durin Nasson Buitesenter

14. Duren Hoffman Regtervleuel

15. Louis Frylinck Heelagter

2. Heino Strümpher Haker

WYNLAND

AGRI SERVICES (PTY) LTD

Agricultural Services & Repairs Alfred Brendel 074 147 6130 | Bertie Mouton 084 207 9589 wynlandagri@gmail.com

6. Heinrich Brendel (K) Loskopflank


5

Eerste Rugbyspan

Augustus 2016

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE EERSTE RUGBYSPAN 1. Dian Bleuler Loskopstut

8. WP van Heerden (K) Agtsteman

2. Marco van der Merwe Haker

3. André Posthumus Vaskopstut

4. Jaco Smit Loskopslot

5. JC Lourens Vaskopslot

6. Stiaan Wasserman Loskopflank

7. Hanno Olivier Vaskopflank

9. Lian du Toit Skrumskakel

10. Xavier Swartbooi Losskakel

11. NJ Simon Linkervleuel

12. Jay-Cee Nel Binnesenter

13. Nicolus van Eeden Buitesenter

14. Pietie Uys Regtervleuel

15. Darren Adonis Heelagter


6

Program & Eetplekke

Augustus 2016

Have you made your reservations?

To Advertise here! CONTACT

MICHELLE VAN ZYL at 083 414 6948 or

michelle@tiemedia.co.za

SATERDAG 20 AUGUSTUS 2016 A-VELD PAARDEBERG O.19C O.19B VOORSTELLING O.19A

09:30 10:35 11:55 12:15

B-VELD GROENBERG O.19D 08:30 O.19E 09:35 O.15A 10:40

AgChem Africa ‘N GELYSTE GROEP VAN MAATSKAPPYE WAT SAAMWERK OM HOË KWALITEIT LANDBOU CHEMIKALIEË TE FORMULEER EN VERVAARDIG VIR DIE SUID-AFRIKAANSE EN INTERNASIONALE MARKTE. * BYVOEGMIDDELS * ONKRUIDDODERS * SWAMDODERS * INSEKDODERS * SUSPENSIE KONSENTRATE * WATER OPLOSBARE KUNSMIS - KRISTALLYN * WATER OPLOSBARE KUNSMIS - VLOEIBAAR * HIDROPONIESE PRODUKTE - KRISTALLYN * PROTEÏN HYDROLISAAT PRODUKTE * KELP PRODUKTE * GECHELEERDE MIKRO ELEMENTE - VLOEIBAAR * GECHELEERDE MIKRO ELEMENTE - KRISTALLYN * SAAD BEHANDELINGS * ONTSMETTINGSMIDDELS PLAASLIKE VERSPREIDERS:

VERVAARDIGERS:

VIR MEER INLIGTING OOR AL ONS PRODUKTE BESOEK ASB ONS WEBTUISTE: WWW.AGCHEM.CO.ZA OF KONTAK HOOFKANTOOR: +27 12 803 0145

PROGRA C-VELD TAFELBERG O.15B

08:30

O.16C

09:30

O.16D

10:40


7

Program & Eetplekke

Augustus 2016

Francois de Roubaix Herstel van • Yskaste • Wasmasjiene • Tuimeldroërs • Stowe • Skottelgoedwassers • Ysmakers Hoofweg 74 (langs Petshop) Wellington, 7655 Tel: 079 261 0813 E-mail: francoisappliances@gmail.com

AM D-VELD PAARLBERG O.16A

08:30

O.15C

09:40

O.16B

10:40

E-VELD KASTEELBERG O.14B

08:30

O.14D

08:45

O.14A

09:30

O.14C

09:45

PAINT / VERF

Verspreider van pakmateriaal aan landboubedryf.

Tel: 021 872 9300 Faks: 021 872 2388 Fisiese adres: Distillerystraat 17-21, Paarl, 7646

ALFONS

No paint job to extravagant or to plain for us. We are ready for any and every Paint Project! Geen verf werk is te klein vir ons nie. Ons verfhande staan reg vir ou en nuwe huise! Contact / Kontak: “The PAINT Factory” Neels Ackerman (Val de Vie Resident) on 081 744 5729 neels@human-resources.co.za Reputable Paint Contractor

MINI REMOVAL FACTORY Putting YOU first Since 1968 No removal job to extravagant or to plain for us. We are ready to MOVE your belongings! Contact / Kontak: R E M OVA L “The REMOVAL Factory” Neels Ackerman 081 744 5729 neels@human-resources.co.za

FAC TO RY

Putting Removal First

Pos adres: Posbus 2789, Paarl, 7646 VAT nr: 4550 221 545 Comp. Reg 2004/026391/07

TEL: (021) 873 3298

Hydraberg Hydraulics CC

Posbus 596, Wellington • 7654 • Vorentoe, Hermon • Tel: (022) 448 1680 • Faks: (022) 448 1684 • tomis@tomis.co.za

Hydraulics, Pneumatics & Engineering supplies

- Farmers and agents contact Tommy or Laurie for the best livestock prices; - Housewives and restaurants speak to Marika or Alida for the best fresh meat cuts; - High grade garden and orchard organic compost now available

De Vreugdesingel 4, Paarl Tel 021-8724230


8

A-spanne

Augustus 2016

Hoër Landbouskool Boland - 0.16A RUGBY Voor: Gavin Mills, Uli Laubscher, Rassie Cordier (afrigter), Sebastian de Klerk (kaptein), Carl Snyman (afrigter), Armand Adendorff, Darren Hendricks. Middel: Erik Lamprecht, JW Snyman, George Louis Beukes, Tehan du Plessis, Francois du Toit. Agter: Willem Brand, Schalk Bezuidenhout, Tiaan van Biljon, Thys Kittshof, Jaco Matthysen.

Hoër Landbouskool Boland - 0.15A RUGBY Voor: JJ Wiggins, Reinhardt Spies, Bernie Hugo (afrigter), Eugene Snyders (kaptein), Prieur du Plessis (afrigter), Fabrizio Linnert, Yorique Agulhas. Middel: Hentie Fourie, Johan Lourens, Hubert de Villiers, Jason Roux, Herchelle Nontas, Hen-Ko Smuts, Wian Moggee. Agter: Thinus le Roux, Corne Smith, Jaunu Olivier.

Hoër Landbouskool Boland - GHOLF

Hoër Landbouskool Boland - 0.14A RUGBY

Voor: Beaurain Herman, Marco Joubert (kaptein), Manie Smit (afrigter), De Villiers du Plessis, Linde Carstens. Agter: Andre Muller, Tiaan Gantz.

Voor: Trevino Swartz, Hugh Davey, Izak Nel (kaptein), Johan van der Merwe (afrigter), CJ Snyman, Johandre Jones, Ralph Botha. Middel: Boeta Moolman, Zandré Vorster, Canan Moodie, Rudnicht Moses, JP Smith, Janko Carstens. Agter: Janko Maree, Marco de Witt, Jasper Visser.


Augustus 2016

A-spanne

Hoër Landbouskool Oakdale - 0.16A RUGBY Voor: Hanu Heunis, Le Roux Pepler, Magnus Muller, Janco Klinck (kaptein), Clyde Lewis. Middel: Derick Jooste, Jaco Bruwer, Trevino Gordon, Keano Hendricks, Pieter Marnitz, Joaquin Taute. Agter: Henk Pienaar, Henco Beukes, Pieter Ferreira, Hannes Gous, Jan Daniël Strydom.

Hoër Landbouskool Oakdale - 0.15A RUGBY Voor: Nico Pietersen, Míckel Stemmet, Creflo Witbooi (kaptein), Hendrik Victor, Stefan Marais. Middel: Gerdus Claassen, Liam Botha, Corbin Cronjé, Sybrand M van Dyk, Danus le Roux, Herman Otto, Keaton Busch. Agter: Vernon Paulo, Ashwin Botha, Blayne Primo, Stephan Posthumus, Zak Stander, Neil Francis, Ajay Oelofsen, Lian Myburgh.

Hoër Landbouskool Oakdale - 0.14A RUGBY

Hoër Landbouskool Oakdale - GHOLF

Voor: Janco Goosen, Kaylim Cordier (kaptein), Walter Moolman, Matthew Stephens. Middel: Kian Claassen, Peter-John Meyer, Alwich van der Linde, Elkan Willemse, Hendré Niemann, Joshua Pieterse. Agter: Jan-Hendrik Louw, Marnu de Koker, Marnitz Mellet, Niel Engelbrecht, Janus Ferreira.

Voor: Stander Terblanche, Buksie Kamffer, Neil Wiese, Nico Pietersen. Agter: Keano Hendricks, Hannes Gous, Tiaan Visser, Henk Pienaar (kaptein).

9


10

Ranglyste

Augustus 2016

RUGBY RANGLYSTE RUGBY: EERSTE XV RANGLYS 15 AUGUSTUS GESPEEL GMD PTE RANG SPAN 16 1 PAARL BOYS HIGH 7,038 15 2 AFFIES 7,027 13 3 GREY COLLEGE 7,023 16 4 PAARL GIM 6,600 20 5 MONUMENT 5,395 18 6 DALE COLLEGE 5,300 17 7 KEARSNEY COLLEGE 5,206 17 8 PAUL ROOS GYM 5,006 17 9 BOLAND LANDBOU 4,988 19 10 SELBORNE COLLEGE 4,916 15 11 HELPMEKAAR 4,900 18 12 GLENWOOD 4,817 17 13 EG JANSEN 4,800 19 14 JEPPE 4,647 14 15 OUTENIQUA 4,614 17 16 GREY HIGH SCHOOL 4,471 17 17 KINGSWOOD COL 4,371 15 18 OAKDALE 3,900 17 19 SACS 3,888 15 20 GARSFONTEIN 3,780 15 21 OOS MOOT 3,727 11 22 VEREENIGING GIM 3,709 14 23 SWARTLAND 3,679 16 24 DIAMANTVELD 3,588 13 25 NELSPRUIT 3,408 15 26 RONDEBOSCH 3,313 15 27 BEN VORSTER 3,300 9 28 ST ANDREWS SCH 3,256 16 29 WELKOM GYM 3,250 15 30 HILTON COLLEGE 3,233

RUGBY: 016 RANGLYS 9 AUGUSTUS RANG SPAN GESPEEL GMD PTE 1 GLENWOOD 6,717 12 2 PAARL BOYS HIGH 6,618 17 3 MONUMENT 6,560 15 4 PAUL ROOS GYM 6,442 12 5 JEPPE 6,271 17 6 GREY COLLEGE 6,100 11 7 HTS DROSTDY 5,985 13 8 BEN VORSTER 5,100 10 9 NELSPRUIT 7 4,771 10 MENLOPARK 4,686 14 11 HILTON COLLEGE 4,493 14 12 GREY HIGH SCHOOL 4,292 12 13 SELBORNE COLLEGE 4,288 8 14 TRANSVALIA 8 4,263 15 HUDSON PARK 4,258 12 16 OOS MOOT 4,208 12 17 NICO MALAN 4,145 11 18 LINDEN 4,100 11 19 CENTURION 4,088 8 20 KRUGERSDORP 4,060 10 21 STIRLING 14 4,057 22 WOODRIDGE COL 4,038 16 23 WYNBERG 4,017 12 24 WESTVILLE 3,983 12 25 MONTANA JHB 3,982 11 26 DF MALAN 3,979 19 27 OAKDALE 3,873 11 28 ST STITHIANS 3,817 12 29 ST ANDREWS COLL 3,813 16 30 BOLAND LANDBOU 13 3,762

Bekende Oud-skoliere

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Derick Hougaard

Hottie Louw

Deon Carstens

Attie Straus

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Pedrie Wannenburg

Meyer Bosman

Johann Muller

RUGBY: 015 RANGLYS 9 AUGUSTUS RANG SPAN GESPEEL GMD PTE 1 GREY COLLEGE 11 7,782 2 PAUL ROOS GYM 13 6,946 14 6,307 3 SELBORNE COLLEGE 13 5,515 4 HELPMEKAAR 12 5,400 5 HTS DROSTDY 15 5,300 6 MENLOPARK 15 5,227 7 MONUMENT 15 5,160 8 DURBANVILLE 14 5,114 9 KLERKSDORP 14 5,021 10 TRANSVALIA 14 5,014 11 OUTENIQUA 13 4,777 12 WESTVILLE 12 3,975 26 BOLAND LANDBOU 8 3,300 34 OAKDALE RUGBY: 014 RANGLYS 9 AUGUSTUS RANG SPAN GESPEEL GMD PTE 1 OUTENIQUA 7,258 12 2 GLENWOOD 7,110 10 3 GREY HIGH SCHOOL 11 7,018 4 PAARL BOYS HIGH 6,142 12 5 FRAMESBY 13 6,131 6 ROB FERREIRA 6,059 12 7 DURBANVILLE 6,058 12 8 GARSFONTEIN 5,838 13 9 GREY COLLEGE 5,408 13 10 PAUL ROOS GYM 13 4,592 11 ST STITHIANS 5,450 14 12 GREY COLLEGE 13 5,408 32 BOLAND LANDBOU 3,850 12 84 OAKDALE 1,264 11


11

Historiese Uitslae

Augustus 2016

UITSLAE 1987 TOT 2015 HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

JAAR

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

VS

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

JAAR

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

2015

18

19

2000

31

7

2014

13

7

1999

28

23

2013

10

29

1998

16

12

2012

38

19

1997

22

26

2011

3

34

1996

26

0

2010

0

3

1995

18

19

1994

18

11

2009

GEEN BYEENKOMS

2008

16

8

1993

6

26

2007

27

19

1992

15

6

2006

17

0

1991

18

4

2005

6

8

1990

6

7

2004

11

7

1989

9

11

2003

20

12

1988

9

0

2002

14

5

1987

11

6

2001

15

0

JVZ CONSTRUCTION (PTY) LTD STOKERY ROAD, P.O. BOX 37, WELLINGTON, 7654

TEL: 021-8621973 | FAX: 021-8621975 EMAIL: INFO@JVZCONSTRUCTION.CO.ZA

Our Operations Include: • • • • • •

Concrete construction Road construction Earthworks – both detailed and bulk Service Development Gabion baskets and mattresses Retaining walls

Boland Landbouskool vs Oakdale Landbouskool NexusAG wens alle spelers baie sterkte toe vir die interskole wedstryde. Speel hard en geniet elke oomblik. Mag die beste span wen!

We Pride ourselves in: • • • • • •

Completions on time Competitive pricing Reliability Professional product Quality equal to specifications Availability

Tel: + 27 21 860 8040 • E-pos: info@nexusag.net • Web: www.nexusag.net


12

Vang Gees!!

Augustus 2016

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Sjampanjenooi

Dirigente

Jannike Prinsloo

Martin du Toit, Hannes Bezuidenhout, Juan Visser en Heinrich Jamneck.

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Dirigente

Sjampanjenooi

Gerrit Swanepoel, Erik Brand, Christo Sander en Llewellyn Serfontein.

Andrée Roux

GOOD LUCK TO ALL TEAMS We would like to thank all of our advertisers for making the AWSUM Interschools Special Edition possible. Thank you for supporting not only us, but also our local schools. We urge our parents to support our advertisers in the same way they support our schools.

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERS

Contact Michelle van Zyl at - 083 414 6948 | michelle@tiemedia.co.za | www.awsum.co.za

www.viking.co.za

THE CROP PROTECTION EXPERTS DIÉ OESBESKERMINGSKENNERS

T: 021 907 3000


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.