Boland Landbou vs Oakdale - AWSUM Special Edition 2024

Page 1


OUR TEAM

Editor

Meinette van Zyl

Sub-editor

Aniena Venter

Layout & Design

Rowan Engledoe

Ruveix Venter

Monique Honiball

Enrico Theart

Bryan Meyer

Janike Noordermeer

Sales

Quintus Brand

Michelle van Zyl

Schools Coordinator

Melinda Huysamen

Advertising Coordinator

Juan-Marie Hofmeyr

Distribution

Charl Paulse

HEAD OFFICE

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646

Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Christa Pio

Admin Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset.

Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za

Volg ons op Facebook! @AWSUM Boland

Wat ‘n voorreg om elkeen van u te verwelkom by Interskole 2024! Dit is met groot trots en opgewondenheid dat ons die seuns, ouers, voogde, ondersteuners, oudskoliere en personeellede van Hoër Landbouskool Boland en Hoër Landbouskool Oakdale groet by hierdie jaarlikse hoogtepunt. Ons Interskole is nie net ‘n vertoonvenster van sporttalent nie, maar ook ‘n viering van die broederskap en gees wat ons skole bind.

Die geskiedenis van ons Interskole is ryk aan stories van sportmanskap en die bou van lewenslange vriendskappe. Dit is ‘n tradisie wat ons koester en een waarop ons voortbou, terwyl ons die mededingende gees op die sportveld eer. Ons glo vas dat hierdie jaar se interskole sal voortgaan om hierdie erfenis te versterk, want ons skole deel ‘n gemeenskaplike visie.

Ons is innig dankbaar vir die ondersteuning van ons borge. Julle bydraes maak nie net hierdie geleentheid moontlik nie, maar dra ook by tot die voortdurende sukses en ontwikkeling van ons skole. ‘n Spesiale dank aan die Ouer Onderwysers Vereniging (OOV) vir hul onbaatsugtige toewyding en uitstekende diens wat hulle aan ons skool bied.

Mag Interskole 2024 ‘n dag wees waar ons seuns hul talente ten volle kan uitleef en deur hul prestasies ons Skepper eer vir die oorvloedige seën wat Hy daagliks oor ons uitstort.

Die jaarlikse Interskole tussen Oakdale en Boland Landbou vind die naweek van 9-10 Augustus 2024 op die terrein van Hoër Landbouskool Boland plaas. Die hele Oakdalegemeenskap, leerders, ouers, onderwysers en oud-Oakdalers is geweldig opgewonde om in groot getalle op te ruk na Boland Landbou toe.

’n Groot woord van dank aan die personeel en beheerliggaam van Boland Landbou met al die voorbereiding en werk wat in so ’n naweek ingaan. Dit is altyd lekker om by ons Boland vriende te gaan kuier en ons weet 2024 sal nie anders wees nie.

Die Oakdale - Boland Landbou Interskole is ‘n tradisieryke en emosioneel-belaaide geleentheid waartydens die seuns van Hoër Landbouskool Oakdale en die seuns van Hoër Landbouskool Boland met mekaar kompeteer vir die “Bragging rights” vir die volgende jaar. Daar was oor die jare interessante uitslae gewees wat nie noodwendig deur die verloorspan verwag is nie.

Ons oud-leerders en uiteraard deelnemers aan vorige Interskole gaan reeds Vrydagaand met mekaar meeding in ‘n “Old Boys” wedstryd. Baie sterkte aan al die ou manne wat hiervan deel gaan wees. Sterkte met die stywe lywe en dalk ander pyne na die feeswedstryd! Die Oakdale- en Boland Landbou-mammas gaan mekaar ook weer vanjaar die stryd op die netbalbaan aan sê. Inderdaad ’n pragtige inisiatief om ons ma’s te laat deelneem aan die jaarlikse Interskole.

Welkom by Interskole 2024!

Hoër Landbouskool Boland

Hierdie Interskole is al vir baie jare die hoogtepunt op beide skole se sportkalender. Ons rugbyseisoen sluit ook dan af met die Interskole teen Boland Landbou. Ek sien baie uit daarna om rugby, gholf en fietsry van hoogstaande gehalte te sien tydens hierdie naweek.

Sport moet altyd ’n middel tot ’n doel wees en so ook die jaarlikse Interskole tussen twee besondere skole en gemeenskappe. Ons is vennote en vriende in die landbou en die onderwys. Mag die Interskole naweek by Boland Landbou ’n naweek vol vreugde en passie wees, speel jou hart uit en gee alles.

Albei skole gaan beslis meeding om te wen. Baie sterkte met die wedstryde. Mag sportmanskap en broederskap die hoogtepunt in hierdie pragtige geleentheid wees.

Oakdalers speel nie tot hulle moeg is nie, ons speel tot ons klaar is!

Hoe is die samestelling van julle span vir Interskole? Is daar enige beserings?

Die span het vanjaar ‘n paar moeilike dae beleef, maar so ook ‘n klomp hoogtepunte. Op die einde van die dag is dit juis dit wat ons nader aan mekaar bring en ons as een man saam op die veld laat speel. Ons het ‘n uitdagende jaar gehad in terme van beserings, maar met die diepte wat. Ons span het kon ons nog elke naweek ‘n goeie kompeterende span op die veld stuur. My hart bloei egter vir Juan Swart wat uit is as gevolg van ‘n besering wat nie Interskole sal kan speel nie. Hy’s ‘n man wat elke naweek alles op die veld gee. So ook Ruan Viviers wat SA Skole behaal het, wie ook die span reg deur die jaar gelei het. Ek voel vir julle manne en is dankbaar vir jul ondersteuning.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het nie ‘n slegte jaar agter die rug nie, maar alle fokus is natuurlik op die laaste een.

Wat verwag jy Saterdag van Oakdale?

Ek weet Oakdale is nooit ‘n maklike wedstryd nie en tydens Interskole gee albei spanne alles op die veld om as die wenspan uit die stryd te tree. Oakdale sal verseker hul bes doen om soos in 2022 op ons plaas te wen, maar ons sal daarteen alles in die stryd werp om weer op tuisgrond te wen.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Boland

Om kaptein vir Interskole te wees is ‘n enorme voorreg. ‘n Droom wat ek glo elke graad 8 seun al gehad het, ek weet dit was myne gewees en is

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Daar is `n geesweek tot aanloop van die Saterdag met aktiwiteite wat elke dag plaasvind om opwinding te bou en om almal gerat te kry vir die wedstryde. Donderdagaand het ons “sing songs” en Vrydagoggend “Big Brag”.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Daar is net een manier vir ons en dit is om elke Saterdag jou alles op die veld te gee. Ons berus ons by die wete dat ons saam hard deur die jaar gewerk het.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Dis ‘n vreemde een in ons konteks, want my rolmodel vanaf ek kan onthou is CJ Stander. Ek dink hoekom ek so baie opkyk na hom is omdat hy nooit opgegee het nie.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole?

Is daar enige beserings?

Ek dink ons is n goeie span,daar is n goeie balans in die span en ons kom almal baie goed oor die weg met mekaar wat dit net makliker maak om saam te speel en mekaar te vertrou op en van die veld af.

Ja daar was n paar besering reg deur die seisoen maar ek dink die manne wat opgetrek is het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Is julle gelukkig met julle resultate as span die jaar?

Daar is n paar wedstryde wat ons moes gewen het maar wat ons nie kon deurgetrek het nie,maar ek dink ons doen baie goed vir n skool met net 460 seuns.

Wat verwag jy van Boland Landbou Saterdag?

Ek dink defnintief hulle gaan kom vir ons en dit gaan virseker hard wees op die plaas,maar die manne in die wit gaan beslis nie terug staan nie.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van (skoolnaam) te wees?

Dis vir my n groot voorreg om die spesiale span te kan lei veral n span met goeie geskiedenis van kapteine.Ek dink engie van die 15 ouens kon kaptein gewees het ek dink almal is baie goeie leiers maar ek is manet die een met die titel. Dit bly n vooreg vir my.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle

Ons doen rerig niks spesiaals nie maar ons braai die aand voor die tyd en van daar af gaan slaap dan die volgende oggend eet ons as span saam ontbyt dan is ons manet rustig tot ons veld toe gaan

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Die manne in die wit weet dat die hele skool,ouers en al die old boys is bankvas agter ons is en ons probeer maar net om rustig te wees en ons beste te gee om die “job” te gaan doen.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Ardie Savea. Ek hou van die manier hoe hy sy span lei deur `n voobeeld op die veld te stel en hy werk altyd hard en gee alles as hy iets aanpak.

ATKV-Hartenbos staan bankvas agter die skole.

INSURANCE GOOD AND PROPER

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Elke speler en bestuurslid sal toegewyd wees om ons skoolgemeendskap trots te maak. Daar is ‘n sterk dryf agter die span om suksesvol te wees.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?

Daar sal veral gefokus word op geestelike voorbereiding om druk te hanteer en volharding te toon in moeilike tye. Die span sal fisies goed voorbereid wees met voldoende kondisionering en fiksheid.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Baie van die sukses wat ons span behaal het, kan toegeskryf word aan effektiewe spanwerk waar elke speler hul rol verstaan en die plan uitvoer.

Daar heers ook ‘n sterk gevoel van kameraadskap wat spelers motiveer om vir mekaar te speel.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Rugby is ‘n spel wat voortdurend verander en om suksesvol te wees moet jy kan aanpas by nuwe tendense. Afrigters en spanne waarna ek graag kyk is Swys de Bruin, Rassie Erasmus (Springbokke), Andy Farrel (Ierland), Jacques Nienaber/Leo Cullen (Leinster).

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

Vertrou in julle vermoëns, vertrou in julle spanmaats, en vertrou in ons voorbereiding.

Wanneer julle op daardie veld uitstap, onthou waarom julle hier is en wie julle ondersteun.

Schoeman du Preez

Santam is an authorised financial services provider (FSP 3416), a licensed non-life insurer and controlling company for its group companies.
Heinrich Bezuidenhout 2
Henry Rudder
Chad Meintjies
Karst Smits (k)
Kody Nell
Enslin Claasen
Pieter Bergh
Jayden Brits
Alco Bindemann
Hans Verster
Danté Christians
Xavier Vorster
Wehan Lume
Derik du Preez
Retagan van Rooi (o.k)

PAARL IS COUNTRY!

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Interskole is vir elke speler wat die wittrui oor sy kop trek n droom en baie spesiaal so almal kan verwag dat ons aanskoulike rugby met baie passie, trots en “guts” sal speel.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van interskole voor? (Physically and mentally)?

Interskole is groot en motiveer die seun vanself, dit gaan ook gepaard met baie emosies veral vir ons matrieks, so ons hou dit so normaal as moontlik om te verseker dat ons fokus op ons doel is.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons beskik oor ‘n baie talentvolle groep met baie vaardighede. Sterk beweeglike voorspelers wat fondasie lê vir opwindende agterspelers om af te rond.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie ek opkyk?

My Pa – Na elke Oakdale, provinsiale of springbok wedstryd sal ons mekaar bel en die wedstryde bespreek en ontleed, sy opinie en terugvoer is vir my baie waardevol. Malan du Plessis en Adriaan Jansen my medeafrigters se passie en kennis speel ‘n groot rol in die span se sukses.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop? Om die Wittrui oor jou kop te trek is vir elke speler genoeg motivering so my woorde sal wees gaan uit, geniet dit en speel vir jou Oakdale broers en los altyd jou trui op ‘n beter plek vir die volgende broer wat hom moet dra.

Erick Steyn (k) 6
Kai Pratt
Gustav van der Merwe
van Heerden
Wessels 1 2 3 4

REGTE, EGTE VERSEKERING

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.

Voor: Jeanro Minnaar, Leighton Lombaard, Jean Visser (k), Etienne van den Brink (Afrigter), Lyle Lewis, Daniel Venter en Stefan Conradie. Middel: Wikus Coetzee, Ethan Downing, Diwan Grobbelaar, Bosman Meyer, Alex Potgieter, Daniël Blom en Sydney Blaauw.

Agter: Blake de Kock, Stephan Griesel en Wian Strydom.

Hoër Landbouskool Boland - o.19B Rugby

INSURANCE GOOD AND PROPER

Voor: Diwan Schoeman, Liaan Scriven, Juan Visagie, Ryno Niemand en Gehano van Bo.

Middel: Johannes Goosen, Lulo Serato, Aleit Stander, Kobus Conradie, Kobus Jordaan en Arno Pieterse.

Agter: Francois de Villiers, Tiaan Malan, RW van Deventer, Waldo Matthee, Adriaan le Roux en Du Toit Brink.

Voor: Christo Zevenster (afrigter), Edrich Rix, Prieur du Plessis (afrigter), Divan Meyer (k), Heinrich Burh (Afrigter).

Middel: Oloff Bergh, JG van der Berg, Joshua Kruger, Ryno Niemand (Sport wetenskaplike), Reinier Visser, Louis du Plessis, MJ Terblance.

Agter: Kyle Wait, Caleb Seroot, Cobus Immelman, Wilhelm Badenhorst, Daniel Hanse, Niceo de Beer, Divan Myburg.

Eugene Snyders, JP Immelman, Jos Stander, Rudolph Stadler, Ashlon Davids.

Middel: Carlo da Fontes, Daneil Visser, Matthew Barnard, Arno Hollenbach, Carlton Jantjies, Matthew Turketti, Keith De Wee.

Agter: Kruger van der Walt, Joël Daniels, Ockert Vermeulen, Morné Wentzel, Zac van den Heever, Tristan Gallant.

Voor:
Hoër Landbouskool Boland - o.16A Rugby
Hoër Landbouskool Boland - o.15A Rugby
Hoër Landbouskool Boland - o.14A Rugby

Voor:

Bjorn Onrust, Jacobus de Villiers (k), Jaylin Bacons, Mark-Hein Fourie (o.k), Luan van Tonder.

Ry 2: Richter van Heerden, Diaan Labuschagne, Franco Stapelberg, Nathan-Lee Gordon, Moeshaan Mortlock, Dylan Jordaan, Caleb Williams.

Ry 3: Kane du Plessis, Adrian Smith, Bernard Badenhorst, Francois le Roux, Helgard Honiball, Myburgh Eksteen, André van der Merwe.

Agter: Henco Vermeulen, Kyle Burger, Liam van den Berg, Diaan Augustyn, Zivan Grobbelaar, Ruan Groenewald.

Voor:

Logan Price, Devan Craig, Gerrit Janse van Rensburg, Marky Kortje en Dorian de Wee.

Middel: André Gouws, Ulrich van Dyk, Stiaan Pool, Mich van Eeden, Lohan Dirker, Joseph van der Merwe, Muller Geldenhuys en Marno van der Heyde.

Agter: Joshua Helmand, Marno Meyer, Pieter Barnard, Stefan Vollgraaff, Janu Wentzel, Charlie Terblanche en Julian Hume.

Voor: Le Thugqin Campher, Zach Olivier, Cameron Botha, Luan Faber, Malique McGregor en Eon Haasbroek.

Middel:

Zane Vermaak, Malan van Aardt, Nihan Potgieter, Adriano Hendriks, Christiaan Oosthuizen, Janco Botha, Gawie Grobler, Lian van Niekerk en Hanno Makwatie.

Agter: Hendré Botes, Frank Barnard, Johandré Posthumus, Migael Swanepoel, Gus Vorster, Ruben Portheine, Ludwig Odendaal en Albertus Myburgh.

Hoër Landbouskool Oakdale - o.16A Rugby
Hoër Landbouskool Oakdale - o.14A Rugby
Hoër Landbouskool Oakdale - o.15A Rugby

REGTE, EGTE VERSEKERING

At Everything School, we simplify procurement for schools, negotiating on your behalf to ensure the best value. Our services focus on cost reduction, strategic sourcing, and supplier relationship management.

Our expert team has strategic partnerships with topquality suppliers, chosen for their excellent price and delivery time. This collaboration fosters innovation, providing tailored solutions for your school’s needs.

We provide the one-stop experience you want for just about everything school, helping your school save money and time.

Best of all, by using Everything School for all your school’s needs, you will earn School Bucks, which are our way of thanking you for your support.

School bucks are earned on all purchases you make with Everything School, and can be redeemed every 6 months (May and November) in cash, or the school gets an additional significant discount when your School Bucks are re-utilised at Everything School.

Santam is 'n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (VFD 3416), 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.
Voor: Mnr Manie Smit, Liam van der Merwe, Sean Lombard, Evan Coetzee.
Agter: PJ Koch, Adriaan Bisschoff, Devan Vercuiel.
Hoër Landbouskool Boland - Gholfspan
Schalk Vorster, Shuan Kruger, Dirk Kotzé, Niel Rossouw, Divan Fritz, Janko Cronje, Jariegh van Lill.
Hoër Landbouskool Boland - Bergfiets

Good

the best possible quote

Voor: Marnus Janse van Rensburg, Bobby-Luke Colborne en Boesman Keyser.
Agter: Sasha Geldenhuys, Frederik van Dyk, Ruan Goosen en Ulrich van Dyk.
Hoër Landbouskool Oakdale - Gholfspan
Ian de Kock, Wehan Swart, Lian Otto, Jaco de Wet, Matthew Barkley. Afwesig: Divan Greeff.
Hoër Landbouskool Oakdale - Bergfiets

MAG DIE BESTE SPAN WEN!

Wat maak `n goeie rugbyspeler?

Ons gesels het met `n paar skole - afrigters gesels en by hulle gehoor wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die speler dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Ons het ook in 2023 met die Springbokke se voormalige afrigter Jacques Nienaber net voor die 2023 Rugbywêreldbeker gesels en hom gevra hoe belangrik rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers is.Jacques noem dat vir laerskoolspelers dit net moet gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, statistiek al hoe belangriker raak en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. “Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou,” vertel Jacques.

Elke ouer wil net die beste vir sy kind hê, maar waar trek mens die streep. Jacques voel ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens hom is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. “Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk,” meen Jacques.

4,476 number of schools who have become part of our school network over the past 11 years.

25,000+ posts of school news that have been published and shared online.

3,000+ AWSUM newspapers that have been published across South Africa.

410,000 number of parents that receive and read our quarterly AWSUM newspaper.

85,000+ followers on Facebook.

500,000+ monthly page views of school news on our website.

Mej. Oakdale Jana Moukarzel
Mej. Boland: Misha Grobler. Mnr Boland: Ruan Viviers.
Hoër Landbouskool Oakdale Hoër Landbouskool Boland

10 AUGUSTUS

GROENBERG, PERDEBERG & PAARLBERG

14:00 Boland o.19A vs Oakdale o.19A (Perdeberg A)

12:00 Boland o.19B vs Oakdale o.19B (Perdeberg A)

09:40 Boland o.19C vs Oakdale o.19C (Groenberg B)

08:30 Boland o.19D vs Oakdale o.19D (Groenberg B)

12:00 Boland o.19E vs Oakdale o.19E (Paarlberg D)

10:50 Boland o.19F vs Oakdale o.19F (PaarlbergD)

VRY.

15:15 Boland o.19G vs Oakdale o.19G (Groenberg B)

10 AUGUSTUS

PERDEBERG, TAFELBERG & PAARLBERG

10:30 Boland o.16A vs Oakdale o.16A (Perdeberg A)

08:30 Boland o.16B vs Oakdale o.16B (Paarlberg D)

09:40 Boland o.16C vs Oakdale o.16C (Paarlberg D)

12:00 Boland o.16D vs Oakdale o.16D (Tafelberg C)

Sebastian de Klerk
Basson
Basson
Willem de Waal
Derick Hougaard
Johan Coetzee
Danie van Wyk

10 AUGUSTUS

GROENBERG & TAFELBERG

12:00

o.15A vs Oakdale o.15A (Groenberg B) 08:30 Boland o.15B vs Oakdale o.15B (Tafelberg C)

10:50 Boland o.15C vs Oakdale o.15C (Tafelberg C)

09:40 Boland o.15D vs Oakdale o.15D (Tafelberg C)

10 AUGUSTUS

GROENBERG & KASTEELBERG

10:50 Oakdale o.14A vs Boland o.14A (Groenberg B)

12:00 Oakdale o.14B vs Boland o.14B (Kasteelberg E)

08:30 Oakdale o.14C vs Boland o.14C (Kasteelberg E)

09:40 Oakdale o.14D vs Boland o.14D (Kasteelberg E)

10:50 Oakdale o.14E vs Boland o.14E (Kasteelberg E)

Bleuler
Adre Smith
Willemse
Jay-Cee Nel
Heunis
Corne Rahl
HP van Schoor
Neil le Roux
Paul de Villiers
Voor: Nathan Williamson, Conrad Heyns en Theuns de Bruyn. Agter: Corné Kennedy en Henry Beukes.
Paul le Roux, Marius Kellerman, Alex Potgieter, Kirsten Badenhorst, Jean van Wyk en Evan Coetzee.
Hoër Landbouskool Oakdale
Hoër Landbouskool Boland

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.