TONGAATSTR 5, PAPEGAAIBERG IND. STELLENBOSCH TEL: 021-883 9860 | FAX: 021-883 9867 www.loxtons.co.za | info@loxtons.co.za Our service centre in the Papegaaiberg Industrial area in Stellenbosch highlights our emphasis on providing our customers with excellent service. Our experienced staff members are always willing to provide irrigation related advice or assistance.
GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.
right part right price
Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 | reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
GESKIEDENIS VAN DIE INTERSKOLE
Geskiedenis van die Interskole van die reuse in
Landbouonderrig Interskolekragmeting
Hoër Landbouskool Oakdale Hoër Landbouskool Boland Saterdag, 18 Augustus 2018 Die een-en-dertigste interskole tussen die twee grootste suiwer landbouskole in die land word op 18 Augustus by Boland Landbouskool aangebied. Hierdie interskolekragmeting wat sedert 1987 aangebied word, word vanjaar op die sportgrond van die Boland Landbouskool aangebied. Beide hierdie skole word as suiwer landbouskole beskou vanweë die verpligte landbouvak wat elke leerder in die skool moet neem. Hierdie skole is bekend vir ‘n eenvormige karakter van trots, samehorigheid, sterk dissipline en leerderbetrokkenheid. Vandaar die feit dat hierdie skole met hul relatief klein leerdertal met agtien rugbyspanne en eer meeding teen die grootste skole in die land. Die skole is as deel van die top 20-skole in die land gereelde deelnemers aan die gesogte Wildeklawer-rugbytoernooi. Die interskole tussen hierdie twee trotse landbouskole is sedert 1987 deur die destydse hoofde van beide skole, mnr. Fanie du Toit (Oakdale) en mnr. Nortier (Boland), begin en aanbieding lê veral klem op rugby wanneer sestien spanne teen mekaar sal meeding. Die gholfspanne van beide skole speel ook reeds Vrydag, 25 Augustus - by Wellington Gholf Klub, teen mekaar.
Van die een-en-dertig jaar het Boland reeds negentien keer en Oakdale slegs elf keer gewen. Gedurende 2009 is die Interskole tussen die twee skole gekanselleer weens die uitbreek van varkgriep onder die Oakdalers. Beide hoofde erken dat dit een van hul moeilikste sportbesluite was wat hulle saam moes neem. Tuisveldvoordeel is baie sterk van toepassing en Boland kon laas in 2007 op die plaas die Bulle klop. Dit is ook interessant dat daar in een-en-dertig jaar nog geen gelykopuitslag was nie. Die oorwinning met die grootste punteverskil was gedurende 2011 toe Oakdale met 34–3 gewen het. Verskeie Springbokke en SA Skole-spelers, asook ‘n Internasionale speler, het al in hierdie interskole gespeel. Afgesien van die strawwe mededinging en goeie kompetisie tussen hierdie twee skole op interskolevlak, heers daar ook ‘n baie sterk band van samewerking en vriendskap tussen die personeel van beide skole. Die handhawing van ‘n sterk sin van sportmanskap en spanetiek word ten alle tye bevorder, wat tot ‘n positiewe beeld van beide skole en hul leerders bydra.
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
THE GRANDE LODGE (B&B) AND ESTATE LODGES (SELF CATERING)
offers discounted rates for group bookings and on Golf when staying with us. We also offer a shuttle service for your convenience.
Contact us on 021 863 0687 or by mail reservations@boschenmeerlodges.co.za www.boschenmeerlodges.co.za
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
40% DISCOUNT ON ACCOMMODATION! Mention schoolboy’s rugby weekend to receive discount.
Tel: +27 (0)21 873 0394 bookings@audehex.co.za | www.audehex.co.za
(t) 021 872 5544 After hours (c) +27 (0) 82 290 3114 info@medww.co.za
GEES
Oregon Houtwerke
Sterkte aan alle spanne!
Martin in Steyn Mart Martin Steyn Steyn
021 |- 868 Tel: 021 - 868Tel: 4422 Fax:4422 086 605 7269 Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net paarlenginecentre@telkomsa.net
• Crankshaft Grinding • Surface Crankshaft Grinding Grinding ••Cylinder Head Reconditioning • Surface Grinding • Pressure Testing • Conrods • Cylinder Head Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT Reconditioning • Pressure Testing • Conrods Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT
Industrieële Gebied Riversdal • Ingeboude Kaste • Meubels • Toonbanke • Voor Deure • Restorasies
Marlo Laubscher
attorneys conveyancers notaries prokureurs aktebesorgers notarisse
STERKTE MET INTERSKOLE
STERKTE MET INTERSKOLE 082 821 2835 marlo@laubslaw.co.za T:+27 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 082(0)21 821 2835 marlo@laubslaw.co.za A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646 T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646
E-pos: oregonhoutwerke@gmail.com
Tel: 076 095 0565
Boland Landbou
Hoër Landbouskool Oakdale
Dirigente
Dirigente
Voor: Paul Herselman, Louis Hofmeyr (hoof dirigent), Marais Schutte. Agter: Henry Rossouw, Danie Zeeman, Peter Cherry.
Niel Nortier, FC Kriel, Bulletjie, Nathonn Henn en Sybrand van Dyk.
Sjampanjenooi
Sjampanjenooi
Mika De Villiers
Esmarie Nel
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 3
BOLAND LANDBOU 1STE XV
4. Schalk Bezuidenhout (K) Slot
1. Hen-Ko Smuts Loskopstut
2. Tehan du Plessis Haker
3. RJ van der Merwe Vaskopstut
5. Louis-Dirk Human Slot
6. George-Louis Beukes Flank
7. Thys Kitshoff Flank
8. JW Snyman Agtsteman
9. Gavin Mills Skrumskakel
10. Franna du Toit Losskakel
11. Bertus Baard Linkervleuel
12. Erik Lambrecht Binnesenter
13. Sebastian de Klerk (o/k) Buitesenter
14. Hanro-Daniël van der Merwe Regtervleuel
15. Dean Reichert Heelagter
Bladsy 4
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE 1STE XV
Magnus Muller Loskopstut
Keano Hendricks Haker
Pieter Maritz Vaskopstut
Pierre-Raymond Uys Slot
Hannes Gous (k.) Slot
Jaco Bruwer Flank
Henco Beukes Flank
Le Roux Pepler Agtsteman
Derick Jooste Skrumskakel
Jan Daniël Strydom Losskakel
Joaquin Taute Linkervleuel
Etienne Steyn Binnesenter
Janco Klinck Buitesenter
Trevino Gordon Regtervleuel
Clyde Lewis Heelagter
Reserwes: Vernon Paulo, Josha Lawson, Neil Francis, Zach Stander, Karel Kleynhans, Simon le Roux, Franco Blignaut, Hendrik Victor, Stephan van der Berg en Ashwin Botha.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 5
WYNLAND
AGRI SERVICES (PTY) LTD WYNLAND AGRI SERVICES (PTY) LTD
Agricultural Agricultural Services Repairs Services &&Repairs
Alfred Brendel 062 285 7475| |wynlandagri@gmail.com wynlandagri@gmail.com Alfred Brendel 062 285 7475
GHOLF - Vrydag 25 Augustus 10:00 - Wellington Gholf Club
RUGBY A-VELD – PAARDEBERG TYD 10:35 11:55 12:15 C-VELD – TAFELBERG TYD 08:20 09:20 10:30 E-VELD – KASTEELBERG TYD 08:30 09:30 10:30
SPAN O.19B VOORSTELLING O.19A
B-VELD – GROENBERG TYD 08:20 09:30 10:40
SPAN O.19D O.19C O.16A
SPAN O.15A O.16B O.15B
D-VELD – PAARLBERG TYD 08:20 09:30 10:40
SPAN O.19F O.19E O.16C
ALFONS TYD 08:30 09:30
SPAN O.15C O.15D
SPAN O.14B O.14A O.14C
ANTOINETTE HUGO
C: 082 825 1414
MONICA VAN DER WESTHUIZEN
C: 082 571 5494
LOUISE STANDER
C: 082 453 2911
DEBBRA-LYN
C: 082 316 6552
Office: 021 872 0073 | Fax: 021 872 0074 La Roche Building, Cnr Main & Zion Streets, Paarl, 7646 Email: paarl@propertycoza.co.za | Web: www.propertycoza.co.za Paarl Property.Coza Bladsy 6
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Historiese Uitslae
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
OLD BOYS
Derick Hougaard
Hottie Louw
Deon Carstens
Attie Straus
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
OLD BOYS
Pedrie Wannenburg
Meyer Bosman
Johann Muller
BOLAND
JAAR
OAKDALE
BOLAND
JAAR
OAKDALE
11
1987
6
14
2002
5
9
1988
0
20
2003
12
9
1989
11
11
2004
7
6
1990
7
6
2005
8
18
1991
4
17
2006
0
15
1992
6
27
2007
19
6
1993
26
16
2008
8
18
1994
11
0
2010
3
18
1995
19
3
2011
34
26
1996
0
38
2012
19
22
1997
26
10
2013
29
16
1998
12
13
2014
7
28
1999
23
19
2015
21
31
2000
7
27
2016
22
15
2001
0
12
2017
14
CJ Stander
AGRI
ONS IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN AGRI-SKOLERUGBY Ons deel dieselfde passie as jy. Hierdie jaar se Interskole-rugbyfees sal die trotse stryd tussen die Boland Landbou en Oakdale Agri-skole voortsit – en ons is hier om hulle te ondersteun. Vir meer as 100 jaar word Old Mutual Insure Agri vertrou om boere, hulle gewasse, vee, en masjinerie te beskerm. So, maak nie saak aan watter kant jy is nie, weet dat ons agter jou staan, met elke tree wat jy gee. Vir deskundige advies, praat met jou makelaar of finansiële adviseur. www.ominsure.co.za
Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure, ‘n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer (FDV12)
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 7
BOLAND LANDBOUSKOOL RUGBY
Rugby 0.19B
Rugby 0.19C
Voor: Ruan Rabe, Tarique Pietersen, Pieter-Hendrik Greyling (Afrigter), Philip Niemand (k), Hennie Loots (Afrigter), Andre Malherbe, Yorique Agullhas. Middel: Reinardt Spies, Hubert de Villiers, Corne Grobbelaar, Uli Laubscher, Armand Adendorff, Hentie Fourie. Agter: Jason Roux, Jauno Olivier, Thinus le Roux. Inlas: JJ Wiggins.
Voor: Stephan Viljoen, Handro le Roux (Afrigter), Walmar Schutte, Hein Jordaan (Afrigter), Thinus Wille. Middel: Dante Cassius, Phillip Falck, Hugo Cilliers, Ockert Machts, Calla Vester, Justin Swart, WJ Botha. Agter: Albert de Jonge, Danie Zeeman, Jacques Mostert, Conrad Peterson, Wehan Malan.
Rugby 0.19D
Rugby 0.19E
Voor: Leecolm Matthews, Handro le Roux (Afrigter), Corne Smith, Hein Jordaan (Afrigter), Amos Coetzee. Middel: Jannie de Clerk, Philip du Toit, Divan Esterhuizen, Wynand Pieterse, Michiel Visser, Fabrizio Linnert. Agter: Wian Moggee, Tiaan van Brakel, Jimmy Faber, Pierre van Santen, Jacques van Reenen, WJ Botha.
Voor: Christiaan Brown, Stephan Krige (Afrigter), Jason Mackay (k), Malcolm Harris (Spanbestuurder), Marais Schutte, JF Meiring (Afrigter), Charl Hesse. Middel: Jaco Otto, Jannie de Clerk, Dian Kenny, Jan Laubscher, Dehan Zeeman, Duan van Jaarsveld. Agter: Freddie Nel, Daniel Naude, Marco Ferreira, Frikkie Olivier, Lourens Visser.
Rugby 0.19F Voor: Edmund van den Berg, mnr Stephan Krige (Afrigter), Jan Laubscher (k), mnr Malcolm Harris (Bestuurder), Daniel Naude, mnr J.F Meiring (Afrigter), Herman Fourie. Middel: Hanz Trotzky, Franco Jansen, Philip Rossouw, Drian Kotze, Jannes Bothma, Ruan Visser. Agter: Meeding Ferreira, Bernard van Zyl, Ruan Stander, Freddie Nel, Herman Smith.
Bladsy 8
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
BOLAND LANDBOUSKOOL RUGBY & GOLF
Rugby 0.16A
Rugby 0.16B
Voor: Ralph Botha, James Coetzee, Marnitz Jacobs (afrigter), Isak Nel (k), Schoeman du Preez (Afrigter), Boeta Moolman, Triveno Swartz. Middel: Jacques Theron, Jean Smith, Janru Nieuwoudt, Aldo Rautenbach, Rudnicht Moses, Zandré Vorster. Agter: Stefan Nortjé, Luhan Steyn, Marco de Witt, Canan Moodie, Christoff van Zyl. Inlas: CJ Snyman.
Voor: JP Hamman, Johandre Jones, Johan Moolman (Afrigter), Janu de Jager (k), Dirk van Zyl (Afrigter), Lian Slabbert, Jan-Karel Holtzhausen. Middel: Kurt Loots, JP Hickey, Behan de Kock, Van Zyl Engelbrecht, Joshua von Mollendorf, Edward-Hendro Ryan. Agter: Pietman Burger, Caylin Pienaar, Barend Smits, Jano van Wyk, Erik van Zyl.
Rugby 0.16C
Rugby 0.15A
Voor: Hendrik Mouton, Stefan de Klerk, Johan Moolman (Afrigter), Alwyn Dippenaar (kaptein), Dirk van Zyl (Afrigter), JP Hickey, Juan Labuschagne. Middel: Aristo Kruger, Dylan Brits, Rynhardt du Plessis, Tiaan van Zyl, RE du Toit, Simon Joubert. Agter: Seth Ferreira, Christiaan van der Merwe, Tiaan Mollentze, Danie Stemmet, Gerrit Kleynhans.
Voor: Gian Badenhorst, Philip Molnar (Afrigter), Charl Cronje (k), Prieur du Plessis (Afrigter), Rudi Willemse (o/k), Bernie Hugo (Afrigter), Jurian van Santen. Middel: Ethan Parsons, Brandon Bantubathi, Dante Driesen, Nicholas Swart, Gustav Laubscher, Evart Swanepoel, Emile Geyser. Agter: Danie Spamer, Dieter Möhr; Schalk Van Schalkwyk, Ryno Swart, Matt Minnaar.
Rugby 0.15B
Rugby 0.15C
Voor: Wickus Stover, Philip Molnar (Afrigter), Dawie Pansegrouw (k), Prieur du Plessis (Afrigter), Gian Sevenster (o/k), Bernie Hugo (Afrigter), Lewellyn Pieterse. Middel: Lean van Wyk, Jean Timms, Le Roux Roos, Uli Witte, Henro Snyman, Kristoff Smith. Agter: Danie Spamer, Johan Du Toit, Wian Smit, Matt Minnaar.
Voor: AJ Hoffmann, Jannes van Niekerk (Afrigter), Marcus Lotz, Johan Palm (Spanbestuurder), Wilhelm van Noordwyk (k), Francois Bruwer (Afrigter). Middel: Morne Jansen, Colin Hayes, JP du Plessis, Armand Marais, Jan Rabe, Lukas van Wyk. Agter: Andre Coetzee, Gabriel Schutte, Ian de Villiers, CJ Bester, Niel Brink.
Rugby 0.15D
Gholf
Voor: James Barnard, Jannes van Niekerk (Afrigter), Hendrik de Kock (k), Johan Palm (Spanbestuurder), Hannes de Villiers, Francois Bruwer (Afrigter), Philip Theron. Middel: Christoff Fourie, Kallie Paxton, Jaron Naudé, PJ Rautenbach, Pierre van Reenen, Tristan Laurent, Nardus Schoeman. Agter: Dewan Pretorius, Michael Brendell, Anton Vlok, Hendré Kleynhans, Jan-Willem Conradie.
Voor: Andre Muller, WJ Botha, Manie Smit (Afrigter), De Villiers du Plessis, Handro le Roux (Afrigter), Paul Herselman, Tiaan Gantz. Middel: Jordaan Steyn, Herman Fourie, Bernard van Zyl, Hannes Conradie, Jake Goosen, Nevandré Britz. Agter: Jandré Serdyn, Kurt Loots, Wian Moggee, Jocha Bauermeister, Philip Liebetrau, Gerhard Roux.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 9
BOLAND LANDBOUSKOOL RUGBY
Rugby 0.14A
Rugby 0.14B
Voor: Jandre Genis, Shauwin Booise, Connie Nieuwoudt (k), Johan van der Merwe (Afrigter), Joe Bezuidenhout (o/k), Jan-Hendrik du Plessis, Francois Hesse. Middel: Freddie Dreyer, Hannes van Wyk, Faasen Laubscher, Dian de Beer, Junior Stoltz, Rohan Bezuidenhout, Angelo Daniels. Agter: Jan Louw, J.C. Nothnagel, Jaco Engelbrecht, Andries Truter, Franco Nolan.
Voor: Reino Prins, Hencko Vollgraaff, Hannes van Wyk (k), Johan van der Merwe (Afrigter), Janco Groenewald (o/k), Jan-Hendrik du Plessis, Francois Hesse. Middel: Jean-Micheal van Reenen, Wian Jongsma, Sebastian Swart, Andries du Toit, Francois du Toit, NJ Gilmore. Agter: Jian Boraine, Faasen Laubscher, Albert van Niekerk, Jandre Serdyn, Albert Joubert.
Rugby 0.14C Voor: Dian Rautenbach, JP Jacobs, Toit Wessels (Afrigter), Jan Dirk Coetzee (k), Jodie Swart (Afrigter), Evert Swanepoel, Eben Lambrechts. Middel: Andries Baard, Stefan du Preez, Marais Smuts, Divan Burger, Herman Botha, Dylan Walker, Julian Oosthuizen. Agter: Gerhard Roux, Sebastiaan Swart, De Wet Du Toit, NS Fourie, Luan Rademeyer, Dian Van Zyl, Stephan Coetzee.
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Goede Hoop Meat was established in 1965 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service.
2
1
53 Main Street Paarl | 021 863 2965 www.goedehoopvleis.co.za
1. Goede Hoop Vleis 2. Engen Paarl Village
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: RUGBY EN GHOLF
Rugby 0.16A Voor: Alwich van der Linde, Armand Fourie, Walter Moolman (o.k.), mnr. Lukas Holtzhauzen (afrigter), Kaylim Cordier (k.), Matthew Stephens en Josua Pieterse. Agter: Tino Singe, Bladen Hector, Janus Ferreira, Neil Engelbrecht, Corné Rahl, Marnitz Mellet, Roann Joubert, Janco Goosen en Elkan Willemse.
Rugby 0.15A Voor: Neil le Roux, Morné Els (o.k.), mnr. Philip Hattingh (afrigter), Paul de Villiers (k.), mnr. Pine Marais (afrigter), Enrique Arendse en Riaan Swart. Agter: Rosco Seconds, Simeon Oosthuizen, Jaco Pienaar, Matthew Golden, Dian Heunis, Philip Kleynhans, Johan Dürr, Welmar van der Mescht, Johan Balt en Armand van der Hoven.
Rugby 0.14A Voor: Pieter Marais, Reuben Waterson, mnr. Evert Kleynhans (kondisioneerder), Jurgen van Staden (k.), mnr. Tommy Dixon (afrigter), Kobus Janse van Rensburg (o.k.) en Morné Scheepers. Agter: Marcel Strydom, Francois du Toit, Emilio Silva, Gino de Witt, Petri van Wyk, Werner Groenewald, Dihan Rabe, James Jonker, Keagan Coerecius en Lleyton Buys.
Gholf Voor: Jaco Pienaar (o.k.), mnr. Sakkie Schreiber (afrigter) en Henk Pienaar (k.). Agter: JP Meiring, Armand Bosch, Jurie Groenewald en Nico Pietersen.
Bladsy 12
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Ons is sover baie tevrede met die seisoen. Dié span het mooi oorwinnings behaal en slegs teen Paarl Gim en Paul Roos verloor. 2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Interskole bly uniek en die hoogtepunt van elke speler se seisoen. 3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Om beseringsvry vir interskole te wees. 4. Wie sien jul tans as jul grootste opponente? Boland Landbou. 5. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? Hannes Gous / Henco Beukes / Clyde Lewis. 6. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Om dit te geniet en ‘n verskil in elke seun se lewe te maak wat hy vir die res van sy lewe kan saamdra.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 13
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: RUGBY
Rugby 0.19B Voor: Vernon Paulo, Buksie Kamffer, Karel Kleynhans (o.k.), mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Simon le Roux (k.), Stephan van der Berg en Ashwin Botha. Agter: Keaton Busch, Nico Pietersen, Michél Stemmet, Neil Francis, Zach Stander, Hendrik Victor, Franco Blignaut, Kevin de Kock en Sybrand van Dyk.
Rugby 0.19C Voor: Thomas Adam, Henk Pienaar, mnr. Kobus Gerber (afrigter), JJ van der Vyver, mnr. Frans Marais (afrigter), Tihan Joubert en Hanu Heunis. Middel: Charlie de Beer, Corbin Cronjé, Jaco Coetzee, Albert Oberholster en Eddie Ten Hoope. Agter: Christiaan Brand, Liam Louw, MJ Dalhouzie, Gustav Smit en Lian Myburgh.
Rugby 0.19D Voor: FC Kriel, Thomas Adam, André Terblanche, mnr. Gerrit Liebenberg (afrigter), Divan Bosch, Jan-Charl du Plessis en Chrisjan Oosthuizen. Middel: Malcolm Joseph, Danus le Roux, Jeandré Vermeulen, Emile Neethling, Eddie Ten Hoope, Charlie de Beer en Tihan Joubert. Agter: Jordan Webster, Roelou Bruwer, Ewahn Visagie, Storm Smorenburg, Heinrich Potgieter, Lian Myburgh en Dylan Adams.
Rugby 0.19E Voor: Hendré Rademeyer, Jacobus Fourie, Estiaan Steyn, mnr. Fanus Fourie (afrigter), Rano Theron, Myburgh Breytenbach en David Reed. Middel: Dylan Adams, Conré Groenewald, Herman Otto, AndréLouis Otto, Daniël du Toit, JF Uys en Chrisjan Oosthuizen. Agter: Jordan Webster, Willem Wessels, Corné Lingenfelder, Jandré Nothnagel, Niel Nortier en Johandré van Zyl.
Bladsy 14
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: RUGBY
Rugby 0.14C Voor: Marnus Rall, Jean de Kock, mnr. Jandré Botha (afrigter), Hägen Reinstorf, mnr. Kobus van Wyk (afrigter), Daandré Blignaut en Buks Scott. Middel: Dieter Kotze, Gideon Pretorius, Wesley Barkhuizen, Zack Kroukamp, Reynier van Jaarsveld, Ramòn Uys, Matthew Bosman, Barend Blom en Roedolf Robertson. Agter: Stephen de Swardt, Dylan Morkel, Tiardt Botes, Benjamin Montgomery, Eric Taute, Drian Steyn, Meyer Olivier, Terblanche du Plessis en Hardus Swart.
Rugby 0.14B Voor: Albert Steyn, Pienie Pienaar, mnr. Evert Kleynhans, Armand Combrinck, mnr. Tommy Dixon, Duan Roberts en Jean de Kock. Middel: Meyer Olivier, Ehrard Visagie, JP Nel, Jorik Meyer, André Goedhals, Gert Kotzé en Pieter Steyn. Agter: Zander Stander, Markus Viljoen, Johann Groenewald, Ryno Fourie, Eric Taute en Righardt Stander.
Rugby 0.15C Voor: Dewanley van Rensburg, TG du Plessis, Leon Schwab, mnr. Zirk le Roux (afrigter), Henco Cronjé, Luhardt Burger en Jurie Groenewald. Middel: Wian Jonck, Abri Otto, Dehan du Pisani, Visser Wessels, Emdee Deyzel, William Brown en Chris-Ben Smit. Agter: Stian van Greunen, Jovan Simon, Jandré Jordaan, Dylan Edwards en Philip Saayman.
Rugby 0.15B Voor: Benno Jooste, mnr. Pine Marais (afrigter), Armand de Lange, Jaco Coetzee (spanbestuurder), Taine Till, mnr. Philip Hattingh (afrigter) en Muller Bruwer. 2de Ry: Kurtley Kiewiet, Henco Cronjé, Luhardt Burger, Christie van Greunen, Machs Hälbich, Dieter-Steyn van Niekerk en Janho Jubelius. 3de Ry: Hennie du Plessis, Jacobus Esterhuyse, Joshua Cremer, Erhard Lambrecht, Ryk Smit en Mike de Lange. Agter: Jurie Groenewald, Werner Kotzé, Steyn van Rensburg en Philip Saayman.
Rugby 0.15D Voor: Cobus Potgieter, Simeon Steinberg, mnr. Arthur Abrahamse (Afrigter), Evert Vermeulen, mnr. Bennie Aucamp (Afrigter), Janco van Biljoen en Johan Lamprecht. Middel: Japie Louw, Jurgen Louw, Stephan du Plessis, Wessel Janse van Rensburg, Philip Swart en Jahred Weideman. Agter: Adriaan van Jaarsveld, Dylan Edwards, Deon Horne en Willam Brown.
Rugby 0.16B
Rugby 0.16C
Voor: Kyle Grundlingh, Jan-Hendrik Schoeman, Tiaan du Toit, mnr. Lukas Holtzhauzen (afrigter), Jesse Adams, Regardt Erasmus en Rainey Munnik. 2de Ry: Jannes Fouché, Morris Fox, Eugene Marais, Tiaan Niehaus, Wilfred Rothman, Dirk J. van Vuuren en Hendré Niemann. 3de Ry: Frans Gerber, Jan-Hendrik Louw, Charl Maree, Monré de Ridder, Gustav Lubbe, Rayno Grundlingh en Jan-Hendrik Barnard. Agter: Robert-John Montgomery, Zander Raubenheimer en Estian Kritzinger.
Voor: Tiaan Joubert, Wian Beetge, Armandt Baard, mnr. Fanie Smit (afrigter), Morris Fox, Hanno Joubert en Henu Pretorius. 2de Ry: Armand Bosch, Eerik Jordaan, Dewald le Grange, William Barnard en Rohan van Rooyen. 3de Ry: Wilfred Rothman, André Snyman, Hanré Eksteen, Rayno Grundlingh, Johan Geyser en Daniël van Niekerk. Agter: Gustav Lubbe, Robert-John Montgomery, Zander Raubenheimer, Charl Maree en Dirco Louw.
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Bladsy 15
BOLAND LANDBOUSKOOL 2018 FOTOBEELD
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE 2018 FOTOBEELD
Bladsy 16
AWSUM CLASHES: HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND vs HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE