BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.
wireless & fibre internet
NEWS
021 020 0200 | www.ibits.co.za
MARCH 2017
Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
Paarl home that boasts the most! - R3 490 000
For all your Paarl and Wellington home buying needs, give Tyree van Wyk a call: 083 261 2722 / 021 872 4184
www.realestateavenue.co.za web ref: 103552237
PULL-OUT
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE REFILLTER WA
R1.20
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
REFILL REVIVE REFRESH
MARCH 2017
/l
DISPENSER RENTALS Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
FROM ONLY
R255 / month
*Including Water
(T’s & C’s Apply)
FREE / GRATIS LIKE US ON
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880
Barloworld
Menlyn
SPORT
AI D U BB Y RU
s.o.s 1STE XV 2017
we care EERSTE XV
Barloworld Toyota Menlyn
021 852 7502 021 850 0697 PO Box 2033 I Somerset West 7129 10 Stuart Close I Somerset West Business Park I Somerset West
2
QUALITY SPORTSWEAR AT COMPETITIVE PRICES
25 MAART 2017
PHOTOGRAPH © Steve Haag
Rugby Player of the Year
BOLAND
Menlyn
SARU
FEATURE Barloworld
Pieter-Steph du Toit
RUGBY
AWSUMCelebrity Interview
Pieter-Steph du Toit
Die groot 24-jaar-oue slot Pieter-Steph du Toit het die gesogte Suid-Afrikaanse Rugbyspeler van die Jaar-toekenning vir 2016 ontvang na ‘n deurlopende briljante vertoning in die groen-en-goud te midde van ‘n moeilike seisoen vir Bokrugby. In die woorde van vorige assistantBokafrigter, Alan Solomons: “Du Toit is ‘n wêreldklasspeler en ‘n fenomenale atleet. Hy is ‘n enorme man, maar is tog atleties en goedgekoördineer. Verder skrum hy uitstekend, is ‘n wonderlike lynstaan-voorspeler en is ‘n intelligente rugbyspeler. In my opinie is Du Toit die volledige rugbyspeler.” V: Hoe het dit gevoel om as SA se Rugbyspeler van die Jaar aangekondig te word? Wat het die toekenning vir jou beteken? A: Dit was ‘n ongelooflike eer om die toekenning te ontvang, meer nog so omdat die publiek stem vir die toekenning. Dit is die grootste voorreg waarvoor mens kan hoop om die steun van die mense van Suid-Afrika te hê. Die toekenning beteken vir my dat wat ek doen, die harde werk en stampe en stote die moeite werd maak. V: Wat motiveer jou om jou beste te gee, wedstryd na wedstryd na wedstryd? A: Ek probeer om op my doel gefokus te bly – ek wil altyd my beste gee want ek wil die beste wees.
V: Jy was Speler van die Toernooi in die Stormers se eerste Super Rugbywedstryd dié seisoen. Hoe dink jy gaan die Stormers vanjaar vaar? A: Dit is nog vroeg in die seisoen en ons moet dit wedstryd-vir-wedstryd aanpak. Ek glo wel die Stomers het die motivering, die kameraadskap en die wedstrydplan om te vorder tot die uitspeelstadium en sodra ons daar is, is ons kanse so goed soos dié van enige ander span om die Super Rugbytoernooi te wen. V: Jy is die kleinseun van die legendariese sterkmanstut Piet ‘Spiere’ du Toit, wat vir Suid-Afrika as vaskopstut tussen 1958 en 1961 gespeel het, insluitende die reeks teen die All Blacks in 1960, wat die Bokke gewen het. Wat beteken hierdie nalatenskap vir jou? A: As ‘n jong seun het ek daarvan gedroom om Suid-Afrika in die Springboktrui te verteenwoordig. Die feit dat my oupa ‘n Springbok was het my ‘n sterker geloof daarin gegee dat my drome moontlik is, maar dit het ook ekstra druk geplaas en verwagtinge geskep. Die nalatenskap is dus een wat my met beide dankbaarheid en verligting vul. Meer as enigiets anders herinner dit my aan die voorreg om my land te verteenwoordig en die verantwoordelikheid om ‘n ware rolmodel en individu te wees wat respek sal verdien vir die mens wat ek is en die waardes wat ek verteenwoordig. V: Hoe was jou eerste Rugby Wêreldbeker-ondervinding, nadat julle van ‘n skoknederlaag teen Japan tot die halfeindstryd teen Nieu-Seeland gevorder het? A: Die nederlaag teen Japan was ‘n groot teleurstelling. Japan was baie goed op die dag en het verdien om te wen. Ons moes besluit of ons gaan toelaat dat die nederlaag ons veldtog ontspoor of dit gebruik as brandstof om dit te dryf en dinge om te draai. Ons het daarin geslaag om laasgenoemde te doen. Dit was onaanvaarbaar dat ons teen die All Blacks verloor het, maar ons het ‘n kompeterende vertoning gelewer op die dag en die spelers op die veld daardie dag het almal geweet die uitslag kon enige kant toe gaan. Albei wedstryde was ‘n teleurstelling op die einde, want Springbokke gaan na ‘n Wêreldbeker toe om te wen. Enigiets minder as dit is ‘n gefaalde missie.
V: Afrigter Heyneke Meyer het ten tye van die Wêreldbeker gesê dat jou posisieverandering van slot tot flank na die nederlaag teen Japan ‘n ‘wedstrydwen-effek’ gehad het. Wat is jou verkose posisie, en hoekom? A: Ek verkies om slot te speel. Ek het uitgeblink in atletiek vanaf ‘n jong ouderdom en ek glo dit het my ‘n voordeel gegee in rugby deurdat dit my ekstra vlugheid, spoed en uithouvermoë gegee het. My wens was altyd en is nog steeds om ‘n vaste vyf-voorspeler te wees met die werkstempo van ‘n los voorspeler, maar met die suiwer fisiese teenwoordigheid en krag van ‘n vaste vyf-speler. Ek wil graag eendag ophou rugby speel met die wete dat ek my absolute beste gelewer het. ‘n Deel van om dit te bereik sal wees om te kan terugkyk en te sê dat ek my beste moontlike bydrae gelewer het tot die spanne waarvoor ek gespeel het deur ‘n vaste voorspeler te wees wat dinge kon doen wat nie van ‘n slot verwag is nie. V: Vertel ons ‘n bietjie van jou gesin en hoe jy grootgeword het. A: Ek is deel van ‘n gesin van ses. Ek het drie jonger broers. Ons ouers het ons grootgemaak in ‘n huis waar ons onvoorwaardelike liefde, ondersteuning en aanmoediging gekry het, en ek kan God slegs dank daarvoor. Ek het grootgeword op ‘n plaas in die Boland en was geseënd om die meeste van my dae buite in die natuur deur te bring. Ons is ‘n baie gehegte gesin en my gesin is my rots. V: Jy het aan die Hoërskool Swartland matrikuleer. Wat was die voor- en nadele daarvan om nie by een van die groot rugbyskole soos Paarl Gim of die Paul Roos op skool te wees nie. A: Wat bedoel jy dis nie ‘n groot rugbyskool nie? Ons het ook ‘n Franse internasionele spele gelewer in Pieter de Villiers, iets wat geen ander beroemde skool wat jy noem gedoen het nie! Grappies op ‘n stokkie – HS Swartland is ‘n ongelooflike skool en ek sal nie anders kies as ek my skoolloopbaan moes oorhê nie. Ek kan nie aan nadele dink nie, behalwe vir die feit dat ons nie die rugbydiepte van die groter skole gehad het nie, met meer seuns wat beserings deur ‘n seisoen kon absorbeer. Daar is baie voordele, maar die een wat uitstaan is dat ek geleer het om hard te baklei vir wat ek wil hê in rugby en dat dit harde werk verg om bo uit te kom. Jy kan nie op die roem en prestasies van dié voor jou staatmaak om sukses te behaal nie – jy moet dit self doen, op meriete alleen. V: Wat is jou toekomsdrome vir jou loobpaan? Wat is die een droom wat jy werklik graag wil bereik? A: Ek wil graag ‘n baie suksesvolle rugbyspeler word, een wat onthou sal word vir hoe hy die spel gespeel het wat ek liefhet, en ook hopelik ‘n suksesvolle besigheidsman in die toekoms. V: Jy was in Graad 7 en jou vrou, Willemien, in Graad 8 toe julle op skool ontmoet het, maar julle het eers begin uitgaan na julle klaar met skool was. Vertel ons julle verhaal. A: Ons was beste vriende op skool. Na skool is sy na Stellenbosch Universiteit toe en ek is Durban toe, maar ons het altyd kontak behou. Ons liefdesverhaal het begin in 2012 toe die Junior Wêreldbeker in Kaapstad gehou is. Baie vliegtuigkaartjies tussen Kaapstad en Durban later het ons op 28 November 2015 getrou. Ons troudag was die beste dag van my lewe, gevier saam met ons beste vriende en familie. Q: Wat is jou wens vir die Stormers? En vir die Bokke? A: Om die beste provinsiale span in die wêreld te wees, en die nommer een-toetsspan in die wêreld.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Wynand Fourie | 082 920 1109 wynand@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter Coordinator Samantha Marshall Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG: Hugo Rust, Hugenote, WA Joubert, Slot van die Paarl, Dirkie Uys, Paarl Gimnasium, Noord-Eind School, Courtrai, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’ Primary. High Schools:
AWSUM NEWS MARCH 2017
Paarl Girls’ High, New Orleans, Boland Landbou, Labori, Paarl Boys’ High, Paarl Gimnasium, La Rochelle.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Winners of February Giveaway
For Friends & Family Congratulations to Rika Müller and Estelle Stewart – happy cooking!
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM Boland
FOTOGRAAF © Steve Haag
V: Wat was die hoogtepunt van jou loopbaan to dusver? A: Ek het al baie hoogtepunte in my loopbaan gehad – om SA Rugbyspeler van die Jaar te wees is definitief een, en ook om deel te kon wees van die 2015 Wêreldbekerspan.
UNDER
NEW
MANAGEMENT
SPECIALS
PART OF BERGRIVER VETERINARY GROUP STOCKISTS OF
-30% DISCOUNT ON VACCINATIONS -½ PRICE CONSULTATIONS AND MORE!!!!! 021 871 1703 | paarlvet@mweb.co.za
TABERNA Aesthetic Clinic Paarl
Derma with glycolic Peel R550 DermaPen Electric Pen R400-R850 Slimming Lipolytic injections R120 Slimming injections R120 Laserlipo slimming and firming Laserlipo slimming and firmingR250 R250 OPT SHR Laser hair removal: Teens R250 UnderFacial arms R350 Non-Surgical Bikini Facelift R400 R545 KalahariBrazilian Spa Pedicure R600 R185.
Tel: 071 671 8918
Verspreider van skoolhandboeke Distributors of school textbooks *10% - 15 % korting / discount *gratis aflewering / free delivery *gratis kwotasie / free quotations *persoonlike diens / personalised service Laat jou begroting klop in 2017 / we help balance your budget Kontak ons / Contact us taberna@iafrica.com | 021 903 3363 Theresa Swart
Renting: Jumping castles Water slides Kids tables/chairs Decor Gazebo hire Tent hire
We do: Events/Functions Markets Face Painting Kids birthday parties Candyfloss/Popcorn Machines Chocolate Fountain Slush puppy Baloon Folding Puppet shows Paintball Target Shooting
jumpingcastlespaarl@gmail.com
073 528 8802 / 083 784 8151
it’s a way of living.
WILL GIVE YOU A FREE SAFETY CHECK BEFORE
SCHOOL HOLIDAY?
SUPA QUICK WELLINGTON, OF COURSE!
www.skinrevival.co.za
HEALTHY isn’t a goal –
WHICH TYRE EXPERT
TYRES • BATTERIES • BRAKES • SHOCKS • EXHAUSTS
SUPA QUICK WELLINGTON Cnr Piet Retief & Champagne Street 022 001 0030 PROUD SUPPLIER OF
www.supaquick.com
CALL CENTRE: 022 001 0030
Advertise here BOOK NOW WITH
FISIOTERAPIE PHYSIOTHERAPY 082 267 7416 ankegroenies@gmail.com
Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Wynand Fourie 082 920 1109 | wynand@tiemedia.co.za
Malherbestraat 32A / Malherbe street, Wellington
www.awsum.co.za
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Voedselfees
Games Day
Vanjaar het die ouers van Klein Boishaai hulself oortref met die oorspronklikste idees vir ons Voedselfees. Hulle is voorwaar ‘n voorbeeld vir die seuns van hoe spanwerk moet lyk.
Our annual Games Day took place on Friday, 3 March. The learners competed against one another in their colour groups in various games, such as watermelon water polo, soccer, “boeresport” and go-kart racing. They thoroughly enjoyed the morning!
Die Graad 5A-klas en hul klasonderwyser, mnr. Bartlett, het die gehoor op hul voete gehad met hul puik vertoning. Hulle het die Verenigde State van Amerika voorgestel en het gewys dat hulle beslis baie ritme het. LINKS BO: Die Graad 4A-klas is bekroon met die titel as beste stalletjie van die aand. Met hul trots SuidAfrikaanse geur het hulle die mense heel aand lank laat toustaan vir heerlike braaibroodjies en sosaties. LINKS ONDER: Die Graad 1A-klas het die meeste wins gemaak met die verkoop van hul smaaklike Duitse disse.
COURTRAI PRIMARY SCHOOL Boland Sentraal-skaakspan Hierdie leerders is opgeneem in die Boland Sentraal-skaakspan.
Victor King, Gregory Hall, Oscar Benvenuto en Duncan Griffiths.
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Paarl Wilson-tennistoernooi Drie leerders van LS Courtrai het aan die Paarl Wilsontennistoernooi deelgeneem en medaljes verower.
Marnich Dippenaar (brons 0.10B-afdeling), Anri Claassen (goud 0.11B-afdeling), Jan-Albert Botha (brons 0.10A-afdeling).
LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL Swem Tydens die onlangse Wynlandgala wat aangebied is deur Laerskool Paarl Gimnasium was dit hulle eie dogters-leeraflosspan wat met die louere weggestap het.
Graad 7 Valentynsmark
Loudyn Swart en Nico Swart.
(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Sonja en Tjokker
Interne redenaars
Sonja Herholdt en Tjokker kuier by ons Grondslagfase-maatjies.
Laerskool Gimnasium se Interne Redenaarskompetisie was op Maandag, 27 Februarie gehou. Wenners van die Graad 6-7-afdeling: Anna Louwrens (3de plek), Iris Saunders (wenner) en Herman Minnaar (2de plek). Wenners van die Graad 4-5-afdeling: VOOR: Nicole McThomas (3de plek), Jana Joubert (wenner), Reynard Buys (4de plek) en Gerrie van Deventer (2de plek). AGTER: Marelize Meintjies en Marica Groenewald (beoordelaars).
Kaskarre & Kenmekaaraand Lezanne de Villiers (o.12), Junika Hugo (o.10), Mary-Jane Hasen-broek (o.13) en Anné Sabbagha (o.11).
Page 4
Laerskool Gimnasium hou hul jaarlikse Kaskardag en Kenmekaaraand. Hierdie dag is spesiaal vir al die leerders van die skool om hulleself te geniet.
AWSUM NEWS MARCH 2017
BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE REFILLTER WA
R1.20
REFILL REVIVE REFRESH
MARCH 2017
DISPENSER RENTALS Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home
FROM ONLY
R255 / month
*Including Water
(T’s & C’s Apply)
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880
LIKE US ON
Barloworld
Menlyn
Barloworld
Menlyn
SPORT
RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za
/l
DU BAI R U BY
s.o.s 1STE XV 2017
we care EERSTE XV
Barloworld Toyota Menlyn
021 852 7502 021 850 0697 PO Box 2033 I Somerset West 7129 10 Stuart Close I Somerset West Business Park I Somerset West
2
QUALITY SPORTSWEAR AT COMPETITIVE PRICES
25 MAART 2017
PAARL VILLAGE
PAARL VILLAGE 24 UUR OOP Bakkery en Quick-shop
L VILLAGE
No: 021 863 -2909 - Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646
24 UUR OOP Bakkery en Quick-shop
Tel No: 021 863 -2909 - Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646
24 UUR OOP PAARL VILLAGE Bakkery en Quick-shop
24 UUR OOP Bakkery en Quick-shop
Hoofstraat 145, Paarl 7646 Tel No: 021 863 -2909 - Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646
20 De Vreugde Crescent, Paarl
021 872 9015
We can provide Optimised Business Solutions for your business, by simplifying and streamlining your business document workflows and processes
25 MAART 2017 SPAN VELD TYD 0.19A J.A Kriel 12:00 0.19B J.A Kriel 10:30 0.16A J.A Kriel 09:15 0.15A J.A Kriel 08:15
For the best range of top quality brands and tiles, come to your local On Tap store! On Tap - The Home of Beautiful Bathrooms and Kitchens.
25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot, Paarl, 7646 021 871 1656 | paarl@ontap.co.za | www.ontap.co.za
SPAN VELD TYD 0.16B Stofberg 10:30 0.15B Stofberg 09:30 0.14A Stofberg 08:15 SPAN VELD TYD 0.14B Oukraal 09:30
between Stellenbosch R44 the On and Paarl... Where business people meet!
Deli-Co Meat & Farm Stall Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours
To advertise here! CONTACT Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Potbelly Restaurant & Bakery
Specialty cakes and confectioneries Telephone: 021 8755 664
Shop Online
Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680 www.balitrading.co.za
LAERSKOOL HUGENOTE Wes-Kaap-atletiek Uitslae by Wes-Kaap-atletiek • Anje Grobbelaar: 4de plek hoogspring 1.36m • Zoë Tobias: 3de plek verspring (PB) • Matthew Levens: 5de plek 200m en 100m Baie geluk aan Zoë Tobias wat Wes-Kaap-kleure verower het.
(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
Boland Kampioenskappe
Skaak
Kaskarre
Uitslae van Boland Kampioenskappe • 0/9 Seuns aflosspan: 1ste plek • 0/13 Seuns aflosspan: 3de plek • Jessi Baxter: 2de in die 60m en 80m Die volgende atlete kry Boland-kleure: • Anje Grobbelaar: 3de plek hoogspring • Zoë Tobias: 2de plek verspring • Matthew Levens: 1ste plek 200m, 3de plek 100m
Die leerders het deelgeneem aan die Cape Winelands proewe: • Nicholaas het 4 van sy 6 wedstryde gewen en ‘n bronsmedalje gekry. • Jacobus het 3 uit die 6 gewen. • Graeme het 3 uit die 6 gewen.
072 822 7229 corna@mikimaths.com www.mikimaths.com
CORNA JANSE VAN RENSBURG Paarl & Franschoek MATHS CLASSES THAT COUNT WISKUNDE KLASSE WAT TEL
LAERSKOOL HUGO RUST
(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Atletiek Laerskool Hugo Rust se atlete het uitstekend gevaar hierdie afgelope seisoen. Ons spog met twee leerders wat by die Wes-Kaapbyeenkoms goue medaljes gewen het. Sumari Bester het ‘n eerste plek behaal by die hoogspring vir dogters 0/12 met ‘n hoogte van 1,5m en Dewald de Villiers het ‘n eerste plek behaal in die 150m hekkies vir seuns 0/12. Albei het die Wes-Kaap verteenwoordig in Potchefstroom by die SAbyeenkoms.
Onderwater Hokkie Laerskool Hugo Rust het drie leerders opgeneem in die Boland Onderwaterhokkiespanne. Hulle het puik presteer tydens die SA’s en individuele medaljes huis toe gebring. • Mige du Plessis: goue medalje 50m-vinswemaflos, brons medalje 25mvinswem, silwer medalje Dogters 0/15-spankompetisie • Corne de Jonge: silwer medalje 50m-vinswemaflos • Petro Smit: goue medalje 50m-vinswemaflos, silwer medalje 25m-vinswem
LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 4371 (e) admin@enavant.co.za Wiskunde
Star athlete Congratulations to Zynzhia Brown, the Little Larrie Lightning Bolt! She won three gold medals at the Western Cape Athletics Championships that took place at the Dal Josafat Stadium. This speedy 11-year-old placed first in the 100m, 150m and 4x100m relay for Girls u/12. To top it all off, she set new records in the 100m and 150m races, as well as the 4x100m relay. Zynzhia will be representing the Western Cape at the National Championships in Potchefstroom. Well done, Zynzhia – we are super proud of you!
Page 8
AWSUM NEWS MARCH 2017
Graad 5 leer meer van 2D-voorwerpe en tesselasies. Hulle bou patrone of prente met verskeie vorms.
Action Netball team These learners were chosen to represent Boland in the u/12 Action Netball team. They will be taking part in a tournament in Johannesburg during the holiday. Good luck, Ladies.
Kayla Nicols, Zoë Noemdoe, Jorja Kock and Meakuh Cupido.
LAERSKOOL DIRKIE UYS
LAERSKOOL DRAKENSTEIN
(t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za
Bolandatlete Schalk Senekal (3de gewigstoot), Zia van Dyk (1ste diskus, 2de spiesgooi, 3de gewigstoot) en Albie Bester (3de spiesgooi).
Swemgala Dirk du Toit en Jessica Vorster was Victor en Victrix Ludorum by die swemgala.
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
Kaskarre
Atletiek Baie geluk aan Quade Francis (0/8) wat die eerste plek behaal het in die 60m en 80m tydens die Boland Kampioenskappe. Hy het ook die rekord verbeter in beide items. Cody Adonis (0/12) het ‘n 2de plek in diskus en ‘n 3de plek in gewigstoot behaal. Hy is opgeneem in die Bolandspan wat op 22 Maart aan die Wes-Kaapatletiekbyeenkoms deelneem.
Op Vrydag, 10 Maart het die Drakies hul eerste kaskardag gehou. Smurfies, Minions, Bye, Hawaïans en nog vele ander karakters het die hitte trotseer en gespook om die meeste rondtes op te stel. Baie geluk aan elke deelnemer. Die Graad 3- en Graad 7-klas het in die onderskeie fases as kampioene uit die stryd getree.
Graad R Olimpiade
Six-a-Side-kriekettoernooi
Die Graad R’e het ’n baie suksesvolle Olimpiese Spele aangebied op 24 Februarie. Daar was ‘n 60m naelloop, hindernisbaan, skopfietsieresies, diskus met ‘n frisbee, en nog vele meer pretaktiwiteite.
Die 0.11-krieketspan kom eerste by ons eie Six-a-Side-kriekettoernooi.
Tennis Cody Adonis is gekies vir die Cavalier-skoletennisspan wat tydens die langnaweek in Maart deelneem in George en ook in die vakansie in Bloemfontein.
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
Boekedag Die skool het almal soos hul gunsteling-boekkarakter aangetrek en vir mekaar stories gelees.
Perdry Heike Voigt het Slot van die Paarl verteenwoordig by die Sanesa-skoleperdrykompetisie. Sy het ‘n eerste en tweede plek behaal.
Swemgala
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
Bolandspan Nelia Destroo (o/10) het tydens die Boland Atletiekkampioenskappe ‘n 3de plek in gewigstoot behaal. Sy is in die Bolandspan opgeneem wat op 11 Maart te Daljosafat Stadion, Paarl aan die Wes-Kaapkampioenskappe deelneem. Die skool is baie trots op haar en wens haar sterkte toe.
Atletiek Drakenstein Op Dinsdag, 21 Februarie het ‘n groep van WA Joubert se atlete aan ‘n Driehoekige Atletiekbyeenkoms by Laerskool Drakenstein deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die Juniorgroep was algeheel tweede, die seniors het hulle afdeling gewen, en WA Joubert is as wenners van die dag gekroon. Baie geluk aan elke atleet wat net hul beste gegee het.
Die Blouspan het by die jaarlikse swemgala die meeste punte behaal.
Juffrou Ame Meyer met die Graad R-klas.
Skool vier 160ste jaar Die oudste skool in die Paarl, Slot van die Paarl, is vanjaar 160 jaar oud – beslis ‘n mylpaal!
Kapteine van die Blouspan: Nina Mentz en Iaan Smit.
WAJ Atletiek WAJ het op 1 Maart twee baie geslaagde atletiekbyeenkomste aangebied. Gedurende die oggend was die Voorskoolse Atletiekbyeenkoms waarby vyf skooltjies betrokke was en die middag is die Grondslagfase Atletiekbyeenkoms aangebied waar daar 12 skole betrokke was. Ten spyte van die hitte het kinders sowel as ouers die dag baie geniet. Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het. Elkeen was ‘n wenner! ‘n Baie trotse Kaybré Abrahams van WAJ (0/7) met haar medalje wat sy vir haar eerste plek behaal het. Tweede was Anine Pienaar van Hugo Rust en Annie Basson van Courtrai was derde.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 9
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za Wes-Kaap-atletiekspan Baie geluk aan Tammy-Anne Plaaitjies en Kealan Milton wat in die Wes-Kaapatletiekspan opgeneem is na Saterdag se byeenkoms. Kealan het goud gekry vir verspring en silwer in die 80m en 100m vir seuns o.11. Tammy het silwer gekry in 100m dogters o.12. Sterkte met julle voorbereiding vir die SA toernooi.
Graad R-atletiekdag Die Akker-Jakkers van Noord-Eind het almal deelgeneem aan die Graad Ratletiekdag wat by die skool gehou is.
PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za
Frank Myburgh-gedenkgala Die Frank Myburgh-gedenkgala het op 23 Februarie in Malmesbury plaasgevind. HJS wen die Seunskoolskild en is ook die algehele wenner van die seuns (seunskole en gemengde skole).
Top Young Debaters Kian Ontong and Kent Fobian from Paarl Boys’ High ended as the number 1 team in the South African leg of the International Competition for Young Debaters (ICYD) during the weekend of 17 to 19 February at UCT. By winning the competition, they qualified for the finals day tournament that will be held at the Cambridge University in the United Kingdom on 29 April. The format of the tournament was the British Parliamentary Style and the tournament consisted of five preliminary rounds, with the top performing teams advancing to the semifinal phase. At the awards ceremony Kent Fobian was also appointed as the second-best speaker of the tournament and Kian Ontong as the third-best speaker.
Email: hh@handyhammy.co.za
Atletiek Ekhardt van der Watt het sy persoonlike beste hoogte gespring tydens ‘n onlangse byeenkoms.
Louis Nienaber (afrigter) en Ekhardt van der Watt.
HÖERSKOOL GIMNASIUM PAARL Ballroom dancing Lizaan Raath (Graad 10) is lid van die Wes-Kaapspan wat aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem het. Sy verower ‘n hele paar goue en silwer medaljes in verskeie dansstyle. Baie geluk, Lizaan!
Kickboxing Chanel Deck (Graad 12) is lid van die Bolandspan wat aan die SAkampioenskappe deelgeneem het en ‘n silwer medalje verwerf het. Chanel is ook gekies vir die SA-ontwikkelingspan wat in Orlando, Florida gaan deelneem tydens die Junie-vakansie. Ons wens haar graag alles van die beste toe.
(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za
Gim wen Interskole Krieket vir vierde agtereenvolgende jaar
19A • Gim teken 222 vir 9 en wen met 53 lopies Kolwers: • Johan Smal 50 • Paul Hendrik Luus 39 • Juan Wilson 31 Boulers: • M de Kock 2 vir 22
• S Mouton 2 vir 24 HJS 169 almal uit Kolwers: • Sean Fouche 33 • Morne de Kock 31 Boulers: • Garreth Wolmarans 4 vir 20 • Paul Hendrik Luus 3 vir 22
Jukskei Stefan Smit (Graad 8) is lid van die o.13-span wat aan die SA-kampioenskappe deelgeneem het. Sy span het ‘n goue medalje gewen. Baie geluk, Stefan – ons is trots op jou prestasie!
Page 10
AWSUM NEWS MARCH 2017
Rubber duck Ruben Scholtz (Graad 11) neem in die Maartvakansie aan ‘n aantal ‘rubber duck’-wedvaarte deel. Die kompetisie is die 75 Stars IUM P750 Wêreldkampioenskappe. Sterkte – mag dit met jou baie goed gaan!
HOËRSKOOL LABORI
(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
Interskole Krieket
Labori wen interskole 2017 met 67 lopies! Labori kolf eerste en teken 134/10 aan in 35 beurte. Beste kolwers was Kyle Fortein met 36 lopies en Gareth Sauls met 34
VOOR: Gareth Sauls, Logan van Neal, Kyle Fortuin, Clinton Ontong, Corné Swaak. AGTER: DeVito Pieterse, Robin McThomas, mnr. Nic Strauss (hulpafrigter), Stephan du Toit, Brad-Lee Daniëls, mnr. Morné Kershoff (afrigter), Jandré Marais, JC Schoeman, Kyle Fortein.
DeVito Pieterse op die aanval.
Stephan du Toit gooi in.
Redenaarsjeugleierskapklub
Boland-skaak Drie leerders is opgeneem in die Boland-Sentraalskaakspan.
Johan van Zyl, Jacquin du Plessis en Ashwin Pietersen.
lopies. Daarna boul hulle Bosmansdam uit vir 67 lopies in slegs 25 beurte. Beste bouler was Brad-Lee Daniëls met sewe paaltjies vir slegs 4 lopies.
Labori het in samewerking met die Paarl Toastmasters ‘n redenaarsjeugleierskapklub gestig. Leerders kry hier die geleentheid om te leer hoe om te kommunikeer, toesprake te lewer en vergaderings te lei. • Fasiliteerder: Mnr. Len van der Walt (President
Mev. Gabi Snyman, mnr. Len van der Walt, Keeshia Karra en Joshua Bothma.
Marzelle Heiberg, Hugo Snyman en Monea Venter.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Landboutegnologieklas
Toastmasters Paarl) en mev. Gabi Snyman • Verkies as president: Monea Venter • Vise-president: Hugo Snyman • Sekretaresse: Rizaan Maree • Ordemeester: Zander Hamilton
(t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Babers vang in die plaasdam WJ Botha
Landboubestuurspraktyke
Wes-Kaap Jeugskoukampioenskappe
Mej. Boland 2017 VOOR: Mej. Boland 2017 Julie Vercuiel. AGTER: Tweede Prinses Anika de Beer en Eerste Prinses Monique Mangiagalli.
Baie geluk aan die volgende seuns wat goed presteer het gedurende die Wes-Kaap Jeugskoukampioenskappe op George. Deon van Zyl en Wilhelm van Noordwyk is opgeneem in die Wes-Kaapspan.
Skaapskeerdemonstrasie
Jan-Karel Holtzhausen, Wilhelm van Noordwyk, Deon van Zyl en Ralph Botha.
Mej. Boland-deelnemers. Ons twee aanbieders en hane onder die henne WG Christopher en Calvin Lourens is heel agter.
AWSUM NEWS MARCH 2017
Page 11
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL
(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
‘n Maand by Larries 4M-atletiekbyeenkoms 4M-vreugde was hierdie jaar weer eens groot vir die Larries, wat vir die vyfde agtereenvolgende jaar die beker huis toe kon bring. Die elegante dirigente, geklee in uitrustings uit die 1920’s, het gesorg dat die toeskouers op die pawiljoen hul deel kon bydra tot die sege. Puma School of Speed-atletiekbyeenkoms Nog ‘n hoogtepunt in die atletiekseisoen was die Puma School of Speed-atletiekbyeenkoms. Hierdie byeenkoms was een van vyf landswye geleenthede waartydens Puma op soek was na Suid-Afrika se Usain Bolt. Die Larries het onder meer die D.17 400m oorheers en die eerste vier plekke ingepalm. Die 4x100m Ope Aflos is ook deur La Rochelle gewen, met Bloemhof in die tweede plek en Hoërskool Strand in die derde plek. Valentynsdag Valentynsdag het ook nie ongesiens verbygegaan nie. Die Larries het hul metgeselle tydens ‘n stylvolle bal onthaal. Opedag Tydens Opedag word die skool bemark deur elke leerder. Vrolike stalletjies van al die bedrywighede, vakke en sportsoorte is beman deur leerders en besoekers kon eerstehands inligting oor die skool bekom.
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
21 Athletes competed in the Boland Athletics Championships, where three of our athletes broke records: • Taila Roos – shot put • Kristi Snyman – high jump • Jana le Roux - 5000m 16 Athletes were chosen for the Boland team:
Athletics
0/14: • Taila Roos • Rochelle Rijnsburger • Leah Swille • Mienkie Buitendag • Alex Heerink van Breda 0/15 • Anneken Viljoen • Jéan-Miri Olivier
0/17 • Marle Rademan • Anle Loubser • Anika Smit • Michelle van Eyssen • Jana le Roux • Lené Duncan • Kristi Snyman 0/19 • Sunelle de Jongh • Carlien Prins
FRONT: Leah Swille, Rochelle Geustyn, Alex Heerink van Breda, Anle Loubser, Jana le Roux, Marle Rademan. MIDDLE: Carlien Prins, Sunelle de Jongh, Michelle van Eyssen, Lené Duncan BACK: Anika Smit, Jéan-Miri Ovivier, Taila Roos, Rochelle Rijnsburger, Hermien Buitendag, Kristi Snyman, Anje Viljoen.
Boland underwater hockey Seven of our scholars represented the Boland Underwater Hockey team and will also participate in the Junior Nationals in Durban from 9 to 12 March. FRONT: Bianca Botha, Chelsea Lubbe, Emma Gouws. BACK: Reze van der Merwe, Zané Chapman, Joanne Conradie, Nina-Mari Anker.
Argus MTB Cycle Tour 2017 Mia de Villiers (Grade 11) participated in the Argus MTB Cycle Tour on Sunday, 5 March. She came second in the women’s division for 40km.
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL A bit of history
Raak WYS Die debatspanne het deelgeneem aan die WOW-debatskompetisie. Die tema was WYS. Albei spanne het die kwarteindronde gehaal.
Grade 9 history learners visited the Holocaust museum in Cape Town.
Uitgeboul Die 0.19krieketspan het op Saterdag, 11 Maart deelgeneem aan die jaarlikse interskole.
Page 12
(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za
AWSUM NEWS MARCH 2017
Pannekoekpret Drie Graad 10-Verbruikerstudieleerders en een Graad 8-leerder het pannekoeke help bak by Checkers ten bate van Pannekoekdag. Die skool het ‘n geskenkbewys ontvang.
Span 1: Nicole Rhoode, Cassidy Pietersen en JadeLynn Adonis.
Span 2: Labeebah Solomon, Megan Adendorff en Pearlin Roux.
Michaela Britz, Jordan Jonathon, me. Josephs, Nicole Abrahams en Jade Olivier.