Boland(October 2018) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

OCTOBER 2018

www.awsum.co.za | www.awsumnews.co.za

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Boland

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES FREE / GRATIS


Die voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld, Rolene Strauss is die derde Suid-Afrikaner wat die Mej. Wêreld titel dra. In 2017 het sy haar mediese graad ontvang, meer as dit is sy ‘n ma, vrou, besigheidsvrou, mentor en humanitêr . ASWUM het haar ‘n paar vrae gevra. Jy het grootgeword in Volksrust Mpumalanga, vertel vir ons ‘n bietjie van jou kinderdae en jou tuisdorp. Ek het grootgeword in ‘n baie beskermende omgewing. My ouers het vir my en my broer grootgemaak met die wete dat ons enige iets kan bereik indien ons hard werk. Ons omgewing en ouers het bietjie naïwiteit verseker maar ek sal dit vir niks in die wêreld verruil nie. Ons het ‘n reël gehad in die huis, terwyl die son skyn speel ons buite. Ek onthou vele kere waar my ma ons letterlik moes vang sodat ons in die huis in moet gaan. Ek is so dankbaar vir my kinderdae en raak emosioneel as ek moet dink ander kinders kon nie so sorgvry soos ons groot geword het nie. In watter skool was jy? Ek was in Laerskool Pionier en Hoërskool Volksrust. Waarvan het jy gehou van skool gaan? Ek glo sterk die feit dat ek skool gegaan het in ‘n klein dorpie het my gehelp om te oorleef in die grootmens wêreld. Om rede ons ‘n klein skool was moes al die leerders aan al die skool aktiwiteite deelneem. Ek onthou ek het eerstespan hokkie en netbal gespeel, deelgeneem aan atletiek, debat kompetisies, CSV leier, hoofdogter en ek moes fokus op my akademie om seker te maak ek word aanvaar om medies te gaan studeer. Hierdie het my geleer om my tyd goed te bestuur en hard te werk vir wat ek wil bereik in die lewe. Hoe sal jy jouself beskryf as ‘n tiener? Ek onthou dae saam my beste vriendin op hulle familie plaas, ons het berge geklim, klei huise gebou, koeie gemelk, gespeel in die mielie silo’s en na klein voëljies omgesien. Ek is gek oor die natuur en was bevoorreg om ‘n sorgvrye kinderlewe te hê. Ek en my vriende het self ‘n petisie beplan teen die skool skoene reël op hoërskool. As jy kon teruggaan in tyd, wat sou jy vir die 16-jarige Rolene vertel? Jou geleenthede sal kom, dit is jou verantwoordelikheid om gereed te wees daarvoor. Jou pa is ‘n dokter en jou ma is ‘n verpleegster, wanneer en hoekom het jy besluit om in hulle voetspore te volg? Ek kan nie ‘n spesifieke dag of jaar onthou nie, maar dit was net wie ek was. Ek was gebore met dit. My bynaam was Klein Dr Strauss wanneer ek my pa se pasiënte saam hom besoek het en hulle hande vasgehou het. Ek het gesien hoe sy pasiënte my pa waardeer en lief het, en sedertdien was my pa my held. Jy het ‘n twee jaar breek gevat van jou mediese studies om jou Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld pligte na te kom, hoekom het jy besluit om terug te gaan en jou mediese studies te voltooi? Ek sou nie Rolene gewees het indien ek nie my studies voltooi het nie. Dit is ‘n baie belangrike deel van wie ek is. Ek glo sterk mens maak klaar waarmee jy begin het. Was dit ‘n groot uitdaging om weer te begin studeer na al die roem? Dit was defnitief ‘n uitdaging omdat ek in ‘n nuwe jaargroep was waar almal my geken het as Mej. Wêreld. Ek het ook dieselfde jaar wat ek begin studeer het getrou. My seuntjie was ook Januarie van my finale jaar gebore. Baie van die pasiënte het my ook herken wat soms uitgedraai het in ongemaklike oomblikke, maar die Universiteit van Vrystaat het my baie ondersteun, my mede studente was wonderlik en ek het my laaste twee jaar baie geniet.

Editorial team

Advertising Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Designers Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter

Yolande Brittnell Steyn 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za

Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein,

Page 2

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

La Rochelle, Paarl Boys’ Primary, Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Dirkie Uys, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za

Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag in jou loopbaan wil behaal? Ek wil graag bekend staan as ‘n wonderlike vrou en ma wat haar familie altyd eerste sit. As ‘n vrou wat alles gedoen het tot die beste van haar vermoeë en deur dit alles God eer. Twee projekte waaraan ek huidiglik meeste van my tyd aan spandeer is RevitaHealth (‘n gesondheids organisasie wat ek en my skoonsuster, Dr Ledivia Strauss in Oktober oopgemaak het). Sowel as my gesproke woord album wat einde van die jaar vrygestel sal word. Enige advies vir ons jong lesers oor gesondheid, ware geluk en hoe om met jou liggaam tevrede te wees? Ons gesegte by RevitaHealth is: “Wees jouself maar wees die beste self .” Dit handel oor wees die beste weergawe van jouself. Dit gaan nie oor hoe jy lyk nie, maar oor hoe gesond jy aan die binnekant is. Moet nooit vergelyk nie. Ek weet dit is makliker gesê as gedaan, ek herinner myself net aan hierdie elke dag, fokus op jou gesondheid en die res sal volg. In 2016 het jy met D’niel Strauss getrou en in 2017 is jy geseën met ‘n baba seuntjie, hoe ervaar jy getroude lewe en ma-wees? Ek vind dit absoluut opwindend, dit maak mens nederig en is somtyds ‘n groot uitdaging. Die beste deel van ‘n huwelik en ma-wees is om te vergeet van jou eie uitdagins en te fokus op jou mense wat jy die liefste het en hulle te koester. Wat is minder aangenaam van ‘n skoonheids-kompetisie? Skoonheids-kompetisies is, glo dit of nie, ‘n mind game. Jy kan nie jou voorkoms of die beoordeelaars verander nie. Hulle hou van jou of hulle hou nie van jou nie. Dit is nie in jou hande nie. Die belangrikste deel is wat in jou kop aangaan. Is jy besig om jouself te vergelyk? Is jy besig om jouself emosioneel af te breek? Die meeste wat ek emosioneel gegroei het was gedurende die Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld kompetisies. Jy moet die beste persoon raak wat jy kan en jouself van binne na buite leer ken om dit te geniet. Dit is wat die beoordeelars gaan sien en gaan waardeer. Hoe hanteer jy die aandag en roem? Ek sien dit as ‘n voorreg en ‘n wonderlike geleentheid om ‘n positiewe impak op ander te hê. Wat laat jou hart vinniger klop? Elke keer wanneer ons baie besige seuntjie centimeters van die tafel se hoek verby hardloop en van stoele afspring of wanneer hy my mamma noem en my soen. Wat is jou stokperdjies? Kwaliteit tyd saam my familie, gholf, oefening en ek luister graag na audioboeke. Watse liedjie of groep speel op die oomblik in jou kar? Ek en my man luister graag na audioboeke wanneer ons ry, die een wat op die oomblik in my kar speel is “The Richest man in Babylon” deur Samuel Clason.

THETHE PULSE PULSE OFTHE OF YOUR YOUR COMMUNITY... COMMUNITY... PULSE OF YOUR COMM

THE PULSE OF YOUR COMMUNITY... HereHere you you will find will everything find everything you everything wish to know to know about Paarl Paar Here youyou willwish find youabout wish to kn

Here you will find everything you wish to know about Paarl andpeople and the people the people who who provide provide services services andprovide business andinbusiness in it. inand it. andservices the people who services and the who provide and business it.

www.mammaschat.co.za PaarlPaarl Mammas www.mammaschat.co.za www.mammaschat.co.za Paarl Mammas Mam www.mammaschat.co.za

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!


Reënboogbrood • • • • • • • •

One lucky re ader can win the Kook saam Kaaps recipe book: Mail your na me and school toe win@tiemedia .co.za

1 kg klaargemaakte brooddeeg 1 rooi soetrissie, ontpit en in kleinblokkies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 groen soetrissie, ontpit en in klein blokkies gesny 1 klein ui, gerasper 300 g oorskietvleis van jou keuse 250 ml gerasperde Cheddarkaas 2 groot knoffelhuisies, fyngekap

1. Voorverhit die oond tot 180 °C en spuit ’n bakplaat met kossproei. 2. Rol die deeg tot 1 cm dik op ’n meelbestrooide oppervlak uit. 3. Strooi die soetrissieblokkies en gerasperde ui oor die uitgerolde deeg. 4. Strooi die oorskietvleis oor die soetrissies en uie, gevolg deur die helfte van die gerasperde kaas. 5. Strooi die fyngekapte knoffel oor en plaas die reënboog op die voorbereide bakplaat. 6. Laat die reënboog vir 30 minute rus sodat die deeg kan rys. 7. Bak vir ongeveer 45 minute tot goudbruin en verwyder uit die oond. 8. Skakel die oond af. 9. Strooi die res van die kaas oor die reënboog en plaas dit terug in die oond sodat die kaas kan smelt.

Fabian Batts

Fabian Batts Financial Planner

Advice Philosophy

T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 T +27 21 872 8906 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za C +27 82 381 9349

Advice

I believe that the purpose of financial planning is to facilitate (create I believe that or maintain) a lifestyle and it extends for an entire lifespan.

Fabian Batts Financial Planner

the or maintain) a lif

Financial Planner To achieve this, T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 Fabian is registered Financial Planner with Sanlam Aligned financial goals and develop a sustainable plan to achieve them. Financial Planning. He has over 8 years’ experience in the initial meeting, fabian.batts@sanlamafp.co.za To achieve this, it must be robust, adaptable and focused directly on what you want out of your life.

F +27 86 with 604Sanlam 1507 Aligned Sanlam’s financial planning model incorporates six steps – An Fabian is registered Financial Planner on what you wan Financial Planning. He has fabian.batts@sanlamafp.co.za over 8 years’ experience in the initial meeting, identifying your goals, assessing your financial advice and insurance industry. He treats each and every client situation, preparing a financial plan, implementation, and reviews. with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty These steps allow us to help you identify and prioritize your financ Sanlam’s

Services offered advice and insurance industry. He treats each and every client Fabian is authorized to provide advice in the following My Promise to You with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty categories:

situation, prepar These steps a financial goals a

My Vision is to be the financial planner that will dispense honest

Business Insurance

and heartfelt financial advice incorporating your ideas and financial

Services offered goals and to realize these goals for the benefit of yourself and generations to come. Investment and Wealth Solutions My Pro offered Fabian is authorized to provide advice in the following Retirement Planning Estate Planning

Services

Risk Cover

Retail Pension Funds • Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning

categories:

Business Insurance • Investment Retirement Planning • Risk Estate Planning •

My Vision is to

and Wealth Solutions

Cover Retail Pension Funds

Investment and Wealth Solutions

and heartfelt fina

goals and to re

generations to c

Risk Cover

Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and Retail Pension Funds insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 3


HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Uitstapdag 2018 So het die laaste skooldag aangebreek vir die Klas van 2018, inderdaad ’n dag van baie laastes. Die vlae is ingedra, die volkslied is gesing en boodskappe is deur die hoofleiers en die skoolhoof gelewer, alles vir die laaste keer. Daarna het die matrieks die saal verlaat en die saaldeur is vir die laaste keer deur die hoofleiers toegemaak. Soos wat een deur op ’n skoolloopbaan simbolies egter toegaan, so wag daar baie nuwe deure in die toekoms om oopgemaak te word. Tradisies soos wat jy net hier by Hoër Jongenskool Paarl kry, het gesorg vir ’n knop in die keel en ’n traan in die oog tydens hierdie laaste saalbyeenkoms vir die 2018-matrieks. Hoër Jongenskool Paarl se beste seënwense vergesel elke matriekleerder. Baie sterkte en voorspoed met die eindeksamen. Tandem Fit Abor Surculus

Tennis Die eerste tennisspan het 12 en 13 Oktober aan die Boland Landbou-tennisfees deelgeneem. Ons span van agt seuns het vyf onder 15-spelers gehad. Twaalf skole van sover as Johannesburg het deelgeneem. In ons eerste groepwedstryd speel ons teen ’n baie sterk span van Midstream College en behaal ’n uitstekende oorwinning. In ons tweede wedstryd speel ons teen Hoërskool Stellenbosch en klop hulle gemaklik. Na die twee oorwinnings kwalifiseer ons vir die halfeindronde waar ons gemaklik met Durbanville afreken. In die finaal val ons ongelukkig vas teen Paul Roos. Baie geluk aan al die seuns met ’n uitstekende toernooi.

Voor: Benjamin Davidyan, Luan Krige, William Zulch, Lieben Engelbrecht. Agter: Herman Snyman, Wynand Hattingh, Anrich Wessels.

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Gold for Larries at Top 30 La Rochelle GHS wins the B Division at the Top 30 Athletics meeting. This event was held at the McArthur Stadium at the North-West University on 21 and 22 October. Over 2000 athletes from more than 50 schools nationwide participated in this prestigious event.

Marie-Louise Hämmig - Equestrian During the September Holidays MarieLouise Hämmig and her horse Icarus competed at the SANESA National Championships in Johannesburg. She received a second place for both Dressage tests, a second place for both Prix Caprilli tests, a third place for Equitation and a third place for jumping. Individually she placed fourth in the country for Prix Caprilli.

(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za

Toutrek Nina Everson, Kayla Cockerill, Isabella Edwards en Helen Lategan het 20 Oktober aan ‘n Toutrekkompetisie by Botha Kelder (Breërivier) deelgeneem en het die volgende medaljes ontvang. • 440kg – Brons, 480kg – Brons en 520kg-Brons (gemende span saam met Boys High).

Allan Gray Entrepreneurship Challenge Angelica Belmunt (Gr 10), Kiara van Reenen (Gr 10), Sunet Verhoef (Gr 11) en Dané van der Walt het aan die Allan Gray Entrepreneurship Challenge deelgeneem en onder die top 1000 deelnemers geëindig. Hulle ontvang elkeen ‘n silwer sertifikaat. Daar was ongeveer 15 000 leerders regoor Suid-Afrika wat aan die kompetisie deelgeneem het.

Deidré Wessels (Gr 11), Micola Soenies (Gr 11).

Page 4

AWSUM NEWS OCTOBER 2018


LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Boekweek Die klein Larries lees graag. Om Boekweek te vier het hulle die klasdeure volgens boektemas versier, aangetrek soos hulle gunsteling karakter en vir mekaar gelees.

Herwinning en hergebruik Ons is hard aan die herwin en hergebruik van plastiek en papier. Die huidige projek is die volstop van leë 2l-Coke bottels met plastiek. Hierdie bottels word dan as boumateriaal gebruik. Die dorp en omgewing gaan beslis baat vind hierby!

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL Tennis Baie geluk aan Gim se o.13A seuns- en dogters tennisspanne. Tydens die Ceres toernooi eindig die dogters 1ste en die seuns 2e. Ons is trots op die Gimmies.

(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

Suksesvolle produksie Laerskool Paarl Gimnasium se graad 4-7’s het op 16 en 17 Oktober 2018 ‘n uiters suksesvolle produksie, Onthou julle…, aangebied.

Voor: Rodian Eksteen, Mia Blaauw, Nina Jacobs en Iris Saunders. Agter: Tiaan Werth, Ludri le Roux, Herman Minnaar en Joanie Taljaard.

Voor: Jaydé Pieters en Migael Scheepers. Agter: Jeanluc van Dyke, Enzo Labuschagne en Edward Geldenhuys.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 5


LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za Noord-Eind wen Six-a-side Kriekettoernooi! Noord-Eind het gaan deelneem aan Laerskool Volschenk se 6-a-side kriekettoernooi. Hulle wen vir Laerskool Stellenbosch, Laerskool Hermanus en Laerskool WorcesterOos. Hulle speel in die Finaal teen Primêre Seunskool, waarna hulle die toernooi wen.

Mnr. Petri Potgieter (afrigter), Anrich Lume, Keane Pietersen, Ben la Grange, Jeandre Lubbe, Jeanrico Vorster, Joshua Pretorius, Mnr Rubin Lategan (afrigter).

Laerskool Noord-Eind wen Top 10 Atletiekbyeenkoms Laerskool Noord-Eind se top 10 atlete het die naweek van 15 September aan Curro se Top 10 Byeenkoms in Mosselbaai gaan deelneem. Hulle wen die byeenkoms met 8 258 punte. Baie geluk aan hierdie atlete. Ons is baie trots op julle!

Voor: Elandri Bezuidenhout - 1 goud en 1 brons, en Wehan Lume - 1 goud. Agter: Mnr Andre Dippenaar (Atletiek-organiseerder), Liané Engels o/10 - 2 goud, 1 silwer en 1 brons, Anya Swanepoel o/10 - 3 goud, 1 silwer en 1 brons, Marli Krige - 2 silwer en 1 brons, Kealan Milton - 3 goud, Tammy-Ann Plaatjies - 3 goud, Keane Pietersen - 1 goud en 2 silwer , Hagan van Niekerk - 1 goud, 1 silwer en 1 brons, Danté Christians - 3 goud en 1 silver, Mnr Dawie Dyason (afrigter).

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL Drumline Klein Boishaai se “drumline” het gedurende die vakansie besoek aan die Suid-Kaap gebring waar hulle aan die Simphonia Kompetisie vir instrumentele skool ensembles in Hartenbos deelgeneem het. Onder die bekwame leiding van me Martjie Snyman, het die groep algeheel derde geëindig en Klein Boishaai se naam hoog gehou!

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Rugbytoer na Ierland

WP U12 Chris Jordaan (Touring captain), Ruben Britz and Samuel Badenhorst, u.12 rugby players from Paarl Boys’ Primary School, formed part of the Western Province U.12A & B teams, who played against SWD, Boland, Eastern Province and Border in a recent coastal tournament. The WP A-team was unofficially crowned the overall winners of the tour. Klein Boishaai member of staff, Mr Chris Zondagh, joined the boys as the official Director of the WP-teams.

‘n Saamgestelde skolerugbyspan uit die geledere van Stellenbosch en Paarl, het gedurende die onlangse skoolvakansie na Ierland getoer waar hulle teen hul internasionale eweknieë te staan gekom het. Onderleiding van mnr Elmo Wolfvaardt, het Ilan Knoetze, Alfie Holm, Neels Lourens en Christoff Etzebeth, van Paarl Seunskool, ‘n waardevolle bydra gelewer om die toer onoorwonne af te sluit.

Alfie Holm, Ilan Knoetze, Neels Louwrens en Christoff Etzebeth.

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za Leiers spanbou Op Vrydag 19 Oktober het 22 van ons nuutverkose leiers ‘n spanbou dag bygewoon. Die dag het begin deurdat ons manne Base Adventures in Rawsonville besoek het. Later die dag het die manne saam gebraai en verskeie aspekte van leierskap bespreek.

Page 6

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Oudskolier van WP Rugby se bestes Ons is trots op oudskolier Jondre Williams wat aangewys is as WP Rugby se beste o/21 agterspeler van die jaar.


TYRES • TOWBARS • SHOCKS • EXHAUSTS

Tel: (021) 862 9245 | Fax: (021) 862 6981 | Email: speedypaarl@telkomsa.net Corner of Hugenote & EK Green Street, Paarl

9 1 0 2 h c r a M – 8 1 0 2 r e b Novem SEE IN-STORE FOR MORE SUMMER SPECIALS!

T8 LIGHT FITTINGS

SCREWDRIVER SET (5pc)

R158.47

LAMP VALUE PACK LED (5pc)

R113.85

LED-YZ-T8-2X18W-NT R278.76

LED-YZ-T8-2X22W-NT R378.81

LED TUBES NOT INCLUDED

LANDIS + GYR PREPAID METERS SINGLE PHASE

R353.40

DRILL & GRINDER COMBO DRILL - 500W | GRINDER - 650W

R871.33

LED FLOODLIGHTS 10W - R54.34 20W - R97.81 30W - R153.53 50W - R197.80 100W - R431.25

022 110 0010

Lucon Centre, c/o Berg River Blvd & Castle Street.


Auto Pro Bodyworks Panelbeating & Spraypainting

Tel: 021 872 8178 Cell: 082 773 2128 (Jannie Volschenk) autopro@telkomsa.net

130 Symphony Ave, Paarl Tel: 021 868 2905 Cell: 079 462 9752 | Cell: 083 660 2717 collycindy@gmail.com

N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646

CRICKET MATCH FIXTURES 2018/2019 SATURDAY, 6 OCTOBER 2018 ODI at Boland Park, Paarl South Africa vs Zimbabwe - 13:00

Test at Supersport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 10:00

TUESDAY, 9 OCTOBER 2018

THURSDAY, 3 JANUARY 2019

T20 at Buffalo Park, East London South Africa vs Zimbabwe - 18:00

FRIDAY, 12 OCTOBER 2018

T20 at Senwes Park, Potchefstroom South Africa vs Zimbabwe - 18:00

SUNDAY, 14 OCTOBER 2018

Martin Martin SteynSteyn Tel: 021 - 868 4422 Fax: 086 605 7269 paarlenginecentre@telkomsa.net

• Crankshaft Grinding • Surface Grinding • Cylinder Head Reconditioning • Pressure Testing • Conrods Unit 3, LD PARK DROMMEDARIS ST, DALJOSAFAT

WEDNESDAY, 26 DECEMBER 2018

Test at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 10:30

FRIDAY, 11 JANUARY 2019

Test at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

SATURDAY, 19 JANUARY 2019

T20 at Willowmoore Park South Africa vs Zimbabwe - 14:30

ODI at ST George’s Park, Port Elizabeth South Africa vs Pakistan - 13:00

SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018

TUESDAY, 22 JANUARY 2019

ODI at Perth Stadium Australia vs South Africa - 00:00

ODI at Sahara Stadium South Africa vs Pakistan - 13:00

FRIDAY, 9 NOVEMBER 2018

FRIDAY, 25 JANUARY 2019

ODI at Adelaide Oval Australia vs South Africa - 00:00

SUNDAY, 11 NOVEMBER 2018 ODI at Bellerive Oval, Hobart Australia vs South Africa - 00:00

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 T20 at Carrara Oval Australia vs South Africa - 00:00

Goede Hoop Meat was established in 1965 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service. 53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za

ODI at SuperSport Park, Centurion South Africa vs Pakistan - 13:00

SUNDAY, 27 JANUARY 2019 ODI at Bidvest Wanderers South Africa vs Pakistan - 10:00

WEDNESDAY, 30 JANUARY 2019 ODI at PPC Newlands, Cape Town South Africa vs Pakistan - 13:00


HYDRATE WITH RO3 OASIS DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

FROM ONLY

R220 / month *Including Water (T’s & C’s Apply) RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 REFILL Email: paarl@oasiswater.co.za R WATE www.oasiswater.co.za

/l R1.40

REFILL REVIVE REFRESH

RUGBY MATCH FIXTURES 2018 SATURDAY, 3 NOVEMBER 2018 Twickenham Stadium England vs South Africa - 17:00 Principality Stadium Wales vs Scotland - 16:45 Soldier Field Ireland vs Italy - 22:00

SUNDAY, 4 NOVEMBER 2018 Ajinomoto Stadium Japan vs New Zealand - 01:00

SATURDAY, 10 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Fiji - 16:30

Twickenham Stadium England vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs Australia - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs Argentina - 20:30 Stade de France France vs South Africa - 22:05

A27640

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 Principality Stadium Wales vs Tonga - 16:30

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 Twickenham Stadium England vs Japan - 17:00

QUESTION...

SATURDAY, 17 NOVEMBER 2018 Stadio Euganeo Italy vs Australia - 17:00

BT Murrayfield Stadium Scotland vs South Africa - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs New Zealand - 21:00 Stade Pierre-Mauroy France vs Argentina - 22:05

SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018 BT Murrayfield Stadium Scotland vs Argentina - 16:30 Twickenham Stadium England vs Australia - 17:00 Stadio Olimpico Italy vs New Zealand - 17:00 Principality Stadium Wales vs South Africa - 19:20 Aviva Stadium Ireland vs USA - 20:30

SATURDAY, 24 NOVEMBER 2018 Stade de France France vs Fiji - 22:05

58 Main Road, Wellington, 7655 Tel: 021 864 1282 Fax: 086 532 8053 info@excellentglass.co.za

Cell: 076 035 8662

SATURDAY, 1HANDELAAR DECEMBER 2018 WATTER BANDE Twickenham Stadium

IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN Barbarians vs Argentina - 17:00 PAARL INTERSKOLE RUGBY?

SUPA QUICK PAAR

SUPA QUICK PAARL, NATUURLIK! BAIE STERKTE AAN AL DIE SPANNE. SUPA QUICK GROETE.

18 Jan Van Riebeeck D

021 872 1637 Kilotreads Paarl

www.supaquick.com

TYRES l BATTERIES l BRAKE

PROUD SUPPLIER OF

CALL CENTRE: 086 001 6911


Your professional team for LOANS

DISPENSER RENTALS

Since 1993

Paarl Branch Tel: (021) 872 7720 Email: paarl1@miloc.co.za Opposite KFC & Wild Liquors in the Main Road. 2A Bethal Street All we require: - I.D. Book - Latest Payslip - Latest 3 Bank Statements - Permanent Employment

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za

Tandartse Drs Cecil Baker & Lize Jansen v. Vuuren

Mondhigiënis

021 872 3278 Ottawastraat 11, Paarl, 7646

GOLF MATCH FIXTURES 2018 THU, 11 OCT 2018 - SUN, 14 OCT 2018

THU, 01 NOV 2018 - SUN, 04 NOV 2018

British Masters supported by Sky Sports Walton Heath GC, Surrey, England

TURKISH AIRLINES OPEN Regnum Carya Golf & Spa Resort, Turkey

THU, 18 OCT 2018 - SUN, 21 OCT 2018

THU, 08 NOV 2018 - SUN, 11 NOV 2018

Andalucia Valderrama Masters Real Club Valderrama, Sotogrande, Spain

Nedbank Golf Challenge hosted by Gary Player Gary Player CC, Sun City, South Africa

WED, 24 OCT 2018 - FRI, 26 OCT 2018 Sibaya Challenge Mount Edgecombe Country Club, Kwazulu-Natal

THU, 15 NOV 2018 - SUN, 18 NOV 2018 DP WORLD TOUR CHAMPIONSHIP, DUBAI Jumeirah Golf Estates, United Arab Emirates

THU, 25 OCT 2018 - SUN, 28 OCT 2018

THU, 29 NOV 2018 - SUN, 02 DEC 2018

WGC - HSBC Champions Sheshan International GC, Shanghai, China PR

AfrAsia Bank Mauritius Open Four Seasons Golf Club at Anahita, Mauritius

THU, 01 NOV 2018 - SAT, 03 NOV 2018

THU, 13 DEC 2018 - SUN, 16 DEC 2018

Vodacom Origins of Golf Final Pinnacle Point Pinnacle Point Golf Club, Southern Cape

Alfred Dunhill Championship Leopard Creek Golf Club, Malelane, Mpumalanga

BRING IN THIS VOUCHER AND RECEIVE A 5% DISCOUNT Marchand Square 7, Wellington

Tel: 021 873 7434

Paarl - 021 872 6491 | 083 231 1306 9 Bethel Street, Paarl, 7646 | paarl@doves.co.za


NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL NOS se eie skrywers Lathan van Wyk was die pryswenner vir die kreatiewe skrywer, William Sezoe die wenner Beste Taalgebruik en Reedah Shaw was die algehele wenner van die Skerpskryfkunskompetisie wat aangebied is deur die Huguenote Gedenkskool in Daljosafat in samewerking met die AfrikaanseTaalmonument en museum.

(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Podiumpret Lathan van Wyk, Tori Pietersen, Danzelique Spruit, Robin Hanekom en Reeve Pietersen het deelgeneem aan die Podium Pret-kompetisie. Danzelique was die wenner met 96,5 % in graad 9 Voorbereide lees. Sy kry ook ‘n naamplaatjie in die Taaltuin by die Taalmonument.

Zinodene Adams,Lathan van Wyk, Tougieda Gaidien, Reedah Shaw en William Sezoe. Afwesig: Amy –Lee Hanekom.

LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net Trots op Lisa

UNISA musiekeksamen

Ons is bevoorreg om ‘n leerder te hê wat aan die Junior LandCare Nasionale kompetisie in Bloemfontein gaan deelneem het. Lisa Mentz was verkies om die Wes-Kaap te teenwoordig. Die kompetisie het bestaan uit ‘n plakkaat asook ‘n toespraak oor Sustainable Living and farming for the future. Lisa het 2de plek behaal! Ons is baie trots dat sy ons skool se naam so hoog hou.

Die volgende leerders het deelgeneem aan die UNISA musiekeksamen en almal het bo 80% met lof deurgekom!

Lisa Mentz, Anje Rheeder, Cassidy Swanepoel en Jani Dreyer.

LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za Binnehuise krieket Xavier de Wee van Laerskool WA Joubert en Ziaan Visser van Nouveaux Privaatskool was lede van die o/13 Suid-Afrikaanse Binnehuise Krieketspan. Gedurende die afgelope vakansie het hulle aan die Junior Wêreld Binnehuise Kriekettoernooi in Nieu-Zeeland deelgeneem. Die span het uitstekend gevaar en in die eindstryd vir Australië geklop om as Wêrelkampioene aangewys te word. Xavier was ook onder-kaptein van die SA-span. Baie geluk aan die span!

Redenaars Liana Human (Gr 7-leerder) het die Wes-Kaap by die LandCare Konferensie oor landbousake in Bloemfontein verteenwoordig. Sy het ‘n toespraak oor klimaatsverandering gelewer en ‘n derde plek verower. Sy was baie oortuigend en het beslis die mense stof tot nadenke gegee. Die Amazing Race-span het onder haar leiding ‘n tweede plek verower. Ons is baie trots op haar.

Gimnastiek Lenka Visagie het die afgelope vakansie in Pretoria aan die SA Artistiese Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem en het haar uitstekend van haar taak gekwyt! Baie geluk! Jy maak ons baie trots!

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 11


LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net Ierland Rugbytoer Laerskool Drakenstein se rugbyspan het vanjaar geskiedenis gemaak met hul toer na Ierland die afgelope skoolvakansie. Die seuns het vier wedstryde gespeel en spog daarmee dat hulle onoorwonne is.

Kuns- en Kuieraand Die Drakies het die derde kwartaal afgesluit met ’n heerlike Kuns- en Kuieraand. Kunswerke van leerders in graad 4-7 is uitgestal en dié betrokke grade het die gaste met dans- en musiekitems vermaak.

Voor: Malachi Muller, Abré Klein, Xavier Februarie, Kieran de Villiers, Tylo Sias, Turlon Adams. Agter: Eswin Appollis, Retagan van Rooi, Calvin-Lee Badenhorst, Heinrich Lategan, Cody Adonis (Onderkaptein), Jaco van Deventer (Afrigter), Jean-Claude Mars (Kaptein), Jaydin Pienaar, Eli Basson, Vincent Wolhuter, Scott Nel, Wade Green.

HOËRSKOOL LABORI

(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

Interact Klub Danielle Olivier het saam met ander Interact lede terugvoering gegee oor hulle ervaring by die Ryla kamp. Sy het Labori se Interact Klub verteenwoordig.

VRL 2019 Die VRL 2019 het tydens ‘n seminaar volgende jaar se verwelkomingsweek beplan. Mev Snyman en mnr Christensen het ook met hul oor die voorkomsreëls en gedragskode gesels.

LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za Weskus Tennis Hierdie jongmanne en dames het almal vir Weskus Tennis gespeel en ons hoor eersdaags of hulle opgeneem is in die Platteland span. Baie geluk en sterkte!

Page 12

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Atletiek Dirkie-Uys se atlete het ongelooflik goed presteer. 7 Goud, 6 Silwer en 5 Brons medaljes. Die kompetisie was sterk maar harde werk en talent ken nie keer nie!

Piketberg Tennis Tennis teen Piketberg 18/10. Tiertjies wen al hul wedstryde en speel pragtig! Baie geluk aan al ons tennisspelers! Ons is trots op julle!


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Oppie Tong Af redenaars HMS presteer by die Oppie Tong Af redenaars Nasionale finale ronde: • The grade 7 group won the English team public speaking! Lineke Groenewald, Meghan Damonse, Sarah-Anne Seale, Lea Steenkamp. • Zanke Nel - gr.8 unprepared 3rd • Hannah Botha - gr.9 unprepared 4th • Abigail Ramsden achieved third position in the Motivational speech section for grade 7. Beredenerende toespraakafdeling: • Lumari Carstens A - vyfde in graad 2 • Janke Jane van Rensburg A - vyfde in graad 3 • Anne Lombard - eerste in graad 6 • Motiveringstoespraakafdeling: • Lielie Bester - tweede in graad 3 • Zani Smith - tweede in graad 5 • Graad 6 Span - derde

Front: Janke Janse van Rensburg. Second row: Lumari Carstens, Zani Smith, Lielie Bester. Third row: Anne Lombard, Abigail Ramsden, Ezé Roberts, Leri Nel, Sarah Botha. Fourth row: Lea Steenkamp, Sarah-Anne Seale, Daniella du Toit. Back: Meghan Damonse, Zanke Nel, Hannah Botha, Lineke Groenewald.

22 Atlete neem deel aan Cradock se Bestmed Top Tams atletiekbyeenkoms HMS eindig 4de uit 83 spanne. Ons wen 24 medaljes: 8 goud, 7 silwer en 9 brons. Kristi Snyman stel ‘n nuwe rekord op in die hoogspring met n hoogte van 1.78m.

Voor: Taila Roos, Rochellle Rijnsburger, Rochelle Geustyn, Leah Swile, Mienkie Buitendag, Kristi Snyman (K), Bianca Kirstein, Ansa Wannenburg, Mia Douglas, Carla van der Bank, Cari Steenkamp. Agter: Anné van Heerden, Hannah Laurence, Anene Rahl, Andrea Beyers, Zoë Tobias, Anja van Heerden, Anika Smit, Kika Dorman, Aninka Ferreira, Isabella Retief, Milan Horn.

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

Studenteraad 2019 Baie geluk en baie sterkte aan almal.

Voor: Jana Rossouw (Onderhoofdogter), Mari De Lange, Jani De Lange, Joané Rossouw, Getha Kloppers, Lehani Skein, Suzanne Wessels en Chané van Zyl (Hoofdogter). 2de ry: Juffrou Elzanne Bonthuys, Lylle Felix, Marco Moses, Jacques Snyman, Daniël Briers-Louw, Danté Booyens, Jovan Bekker, Mnr Roux Gerber. 3de ry: Lizaan Raath, Carli Potgieter, Nola de Jongh, Megan Venn, Lieze Bosman, Kianne Lubbe, Janke Du Preez en Grethe Robinson. Agter: Johan Smal, Marco van Rhyn (Hoofseun), Stephan du Toit, Johan van Rhyn (Onderhoofseun), Da-Niel Grobbelaar, Philip Lochner, Gerrit Thom en Joshua Kirsten.

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

Page 13


LAERSKOOL HUGENOTE

(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

Mini-krieket Almal het die onlangse mini-krieket aand by die skool geniet.

LAERSKOOL HUGO RUST

(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

Somersport Hugo Rust se Somersport gaan van krag tot krag en skop sommer af op ‘n hoë noot. Baie baie geluk aan ons atlete en swemmers met hulle besonderse prestasies. Die atlete het deelgeneem aan Laerskool Hugenote se Baanbyeenkoms en ‘n totaal van 48 Medaljes ingepalm, 17 goud, 21 silwer en 10 brons. Die swemmers het deelgeneem aan Laerskool Stellenbosch se Drie Akker Gala en ‘n totaal van 49 medaljes en 14 nuwe rekords ingepalm.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL Atletiek LS Courtrai het deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms en het 2de geëindig in die kleiner skole kategorie.

Voor: Kylie Basson. Janu van de Linde, Stefan Conradie, Karah Maree, Jacques van den Berg, Amelie Kroukamp, Mark Schwarte, Shani van der Merwe.

Page 14

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Gimnastiek Ané Viljoen van LS Courtrai het aan die SA Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem en die volgende puik uitslae behaal: • 1ste in brug, balk en spronge, 2de in vloer, 1ste algeheel vlak 6, 11 jaar. • Ané word aangewys as SA Kampioen.

Karate Jamie Kok from Courtrai Primary represented WP at the karate SA Gauteng League 3 Championships in Johannesburg. He won the silver medal.


DIE AWSUM MOBILE APP VIR SKOLE Laai jou skool se app af! Dink... foto’s, videos, belangrike dokumente, kennisgewings, events in jou omgewing, nuutste wêreldsportnuus, en nog vele meer. En dit alles op jou skool se app!

awsumness!

80 Skole reeds opgeteken


HOËRSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za Hoërskool Dirkie Uys se prysuitdeling

Hoërskool Dirkie Uys se top akademiese presteerders in gr. 12 is Carla Bester, Gizelle Kitshoff (Dux-leerder) en Nicol Hanekom.

Magdel Coetzee is by Hoërskool Dirkie Uys se prysuitdeling aangewys as die mees toonaangewende leerder.

Johan van der Westhuizen het die trofee ontvang vir beste prestasie in ‘n nie-skoolsport.

HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za Hugenote Hoërskool se Hoof- en Onderhoofleiers vir 2019

Atletiek: NWU Top 30-byeenkoms in Potchefstroom Hugenote het vanjaar vir die eerste keer aan die byeenkoms gaan deelneem. Dit is die grootste byeenkoms van sy soort in die wêreld. Hugenote se meisies eindig 5de uit 9 en ons seuns 3de uit 9 skole in ons afdeling. Ons eindig algeheel 3de in die C-klas. Uitsonderlike prestasies: • Reinard Reitsma: 1ste - O/19 800m • Dalene Koegelenberg: 3de - 2000m hindernis • Abrie Louw: 3de - Hamergooi • Elri Kemp - 1ste – Hamergooi

Voor: Abrie Louw (Onderhoofseun: Akademie), Emile du Plessis (Onderhoofseun: Kultuur), Bartho Visser (Onderhoofseun: Sport), Franko van Zyl (Hoofseun), Pierre Terblanché (Hoofseun: Koshuis). Agter: Charlise Schultz (Onderhoofdogter: Akademie), Megan de Waal (Onderhoofdogter: Kultuur), Maryke Koen (Onderhoofdogter: Sport), Kendall le Cordeur (Hoofdogter), Anri Walters (Hoofdogter: Koshuis).

RPM Drilling, with 6 machines available, we cater to all your new borehole and borehole maintenance needs Our Experienced Services offered: Installations, Repairs and Maintenance of Boreholes Specialized in New Generation Boreholes Page 16

AWSUM NEWS OCTOBER 2018

We strive to provide quality service that exceeds the expectations of our customers and adds credibility to our credo “SETTING THE DRILLING STANDARD”

023 3425 184 082 5681 163

rpmdrilling@vodamail.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.