BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Bead Centre Hoofstraat 41 Main Road, Paarl, 7646
wireless & fibre internet
NEWS
021 020 0200 | www.ibits.co.za
Tel: 021 863 2391 | Fax: 021 863 4136 E-mail: craftersnest@telkomsa.net Monday to Friday – 9h00 to 17h00 Saterdae – 9h00 tot 13h00
‘n Nessie gevul met al jou “craft“ benodighede.
SEPTEMBER 2017 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
‘n Nessie gevul met al jou “craft“ benodighede. FASHION
IT’S SHOWTIME!
ENTERTAINMENT
LATEST MOVIES & iTUNES
SPORT RANKINGS
SCHOOL RUGBY RANKINGS
#HeritageDay
Braai, Suid-Afrika, braai!
FOR THE FOODIES Eksklusiewe Jan Braairesepte binne
AWSUM Celebrity Interview
Nasionale Braaidag & Braaitoer Epiese natuurtonele, padritavonture, vroegoggendkoffie in die buitelug, fantastiese kampeerplekke en meer braaie as wat jy jou kan indink – daar kan niks meer SuidAfrikaans wees as die jaarlikse Nasionale Braaitoer nie, die perfekte aptytwekker vir Nasionale Braaidag, soos gereël deur die ikoniese Jan Braai. Ons het opgevang met Jan by die vertrek van sy 200-sterk kavalkade op die Nasionale Braaitoer. V Hoe het die hele Nasionale Braaidag-inisiatief ontstaan? A Ons is mal oor braai – daar is geen argument daaroor nie. As ‘n nasie is ons op Nasionale Braaidag soos geen ander tyd verenig nie. Ons deel stories, ontspan, dink na en geniet net die land wat ons die geleentheid gee om groot hoeveelhede braaihout te verbrand. En in 2017 is daar meer as een geleentheid om rondom ‘n vuur bymekaar te kom. V Wat is spesiaal aan vanjaar se Nasionale Braaidag? A Omdat Nasionale Braaidag hierdie jaar op ‘n Sondag val, is daar ‘n hele Saterdag beskikbaar om vir die land se grootste openbare vakansiedag voor te berei. Geïnspireer deur die Nederlandse vakanse van Koningsnag net voor Koningsdag, moedig ons alle Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan Nasionale Braainag die aand voor Nasionale Braaidag. Dit is die kans vir die braaiers van Suid-Afrika om lekker vroeg al in die Nasionale Braaidag-stemming te kom. Dit is die partytjiebraai voor Nasionale Braaidag se ontspannende braai. V Maar wag, daar’s meer aan die braaibeweging – kort voor Nasionale Braaidag toer jy en ‘n 200-sterk toerende karnaval die land as die Nasionale Braaitoer. Wat gebeur tydens hierdie hierdie toer? A Dink aan dit as ‘n politieke saamtrek voor ‘n verkiesing, behalwe dat ons nie stemme soek nie, maar ‘n oproep tot miljoene Suid-Afrikaners maak om saam te kom rondom braaivleisvure en ons erfenis te vier. Nou in sy vyfde jaar, tree die Nasionale Braaitoer op as ‘n rokerige, vlamgebraaide boodskapper vir Nasionale Braaidag, met die deelnemers aan die Toer wat die braaiboodskap deur die land versprei en openbare opwinding opwek vir ons land se vinnig-naderkomende grootste dag van braai. Die 2017 Nasionale Braaitoer het op 10 September in Kaapstad afgeskop en stop by ikoniese plekke soos Kaap Agulhas, Calitzdorp, Plettenbergbaai en Stormsrivier voor die finale stop in Port Elizabeth. V Wat is die doel van die Nasionale Braaitoer? A Dit gaan alles daaroor om ons visie van nasiebou rondom ’n vuur te bevorder en ten toon te stel. Dit is ‘n soort bloudruk oor hoe om erfenismaand en Erfenisdag die beste te vier. Dit gaan oor die saambring van diverse mense om die een ding te doen wat ons almal geniet, naamlik kosmaak en kuier rondom ‘n oop vuur. Dit is ook ‘n geleentheid om openbare opgewondenheid en momentum in die aanloop tot 24 September op te bou op ‘n manier wat SuidAfrikaners laat dink oor hoe om hulle eie erfenis te vier, en hoe fantasties dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees.
V Hoe werk die Nasionale Braaitoer nou eintlik? A Soos altyd is die roete gekies om die verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse natuurskoon in te neem en om te fokus op belangrike geskiedkundige plekke op die roete. Die doel van die Nasionale Braaitoer is vir deelnemers om dit te geniet, maar ook om meer oor ons wonderlike land te leer. V Hoekom moet deelnemers ‘n Suid-Afrikaanse vlag hê? A Met registrasie ontvang elke deelnemer ‘n volgrootte Suid-Afrikaanse vlag. Die deelnemers dra hierdie vlae ten alle tye. Dit is die reënboogwuif van die Toer. V Wat is die rol van Nasionale Braaidag en die Nasionale Braaitoer in ons land? A Dit is herinneringe dat ons as inwoners van so ‘n ongelooflike diverse land iets in gemeen het. Ons land het ‘n ryk en diverse erfenis en dit moet gevier word. Maar dit is belangrik om een ding te deel, en daardie een ding is die nasie se liefde vir kosmaak oor die kole van ‘n vuur. Ons het baie om te vier as ‘n nasie en as diverse mense. Watter beter manier as met ‘n Toer wat jou meer leer oor ons kollektiewe erfenis en jou mede-Suid-Afrikaners, en ‘n spesiale dag wat jou aanmoedig om dit rondom ‘n vuur te vier. V Jy is die eerste AWSUM-voorbladgesig om twee keer op ons omslag te verskyn – baie geluk! Wat dink jy daarvan? A Dit is regtig AWSUM – en sê baie oor ons liefde vir braai! Dankie – ek sien uit na meer.
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM BOLAND Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Quintus Brand| 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Wynand Fourie | 082 920 1109 wynand@tiemedia.co.za Yolande Brittnell | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: WA Joubert, Slot van die
Primary, Gimnasium Paarl, Hugenote, Hugo Rust, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, New Orleans, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle, Labori, Gimnasium Paarl, Hugenote.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Paarl, Noord-Eind School, Courtrai, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
WEN WEN WEN!!!
Wen ‘n kopie van Jan Braai se
Vuurwerke Stuur ‘n epos aan info@tiemedia.co.za met Jan Braai as die onderwerp.
WENNERS Chris Chameleon jy en ek en ek en jy Linda van de Merwe & Karla Basson is die wenners van Chris se CD. Geniet!!
Clearance
SALE Up to
Ariana Persian Carpets
50% OFF on All Kilims and Carpets
We do cleaning and repairing!
Shop 72, Paarl Mall, Paarl, 7646 (next to Mr Price) | Tel: 021 863 2634
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders!
INSTA-CUPBOARDS Kitchen Floor Corner Unit 900 x 900 x 880 mm 1255177
Double-door Hanging Cupboard 2250 x 900 x 580 mm 1258076
Units are available in variety of types & sizes
Kitchen Wall Unit 600 x 720 x 300 mm 12551297 Kitchen Grocery Unit 500 x 600 x 2240 mm A06959
Kitchen Floor Drawer Unit 500 x 560 x 880 mm 12551297
Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM Website www.awsum.co.za!
WIDE RANGE OF BOARD COLOURS
WIDE RANGE OF TOPS
DIFFERENT STYLES OF ELEGANT HANDLES
CHOICE OF CUPBOARD LEGS
1857 - www.zoomadvertising.co.za
CHOOSE YOUR FINISHES
Prices are based on standard white board. Prices may vary from store to store and may fluctuate due to variations in material costs, labour costs and special materials requested by customers. Assembly solutions/hardware may vary from store to store. Lead times may apply and will vary from store to store. No refund will be given on installed units. Units (except specialist) are pre-assembled but exclude doors, door hinges and installation. Doors are only included on specialist units where indicated. Timbercity will not be held responsible if customers provide incorrect sizes/measurements. Enquire in-store.
buco paarl, 32 - 34 jan van riebeeck street, Paarl, 7646 | Tel. 021 870 1760 AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 3
FASHION
Spring is sprung and yes, it’s great to be young. So get out there and show off! Pepe Sofianos has found some eyepopping ways to make it all happen.
IT’S SHOWTIME !
Black shadow print muscle vest with hood, R299, Cotton On. Picture print muscle tank, R69.99 and black “Lucky” vest, R59.99, both Mr Price.
I’M LOVING… Off-the-shoulder anything because it’s the instant way to update and add a dash of flirty flair to your wardrobe. If Kendall Jenner likes to live in this bareshoulder look, so can we. Enjoy!
Line the waterline inside your eyes with a royal or aqua blue like model and actress Cara Delevigne does.
Navy “Strong” muscle vest, R59.99, Mr Price.
Model of the moment, Gigi Hadid, is totally into off-the shoulder tops worn with jeans, her fave down time look.
Are you ready to show off some muscles? Muscle tank tops are set to be the top style squad trend for the hot season ahead. Even if you’re not a fitness freak you can still be a cool dude in this trendy tank top. It’s really a vest but has morphed into a pared-down T with “breezy” armholes that’s comfy and easy to wear anytime. Find a good balance between too loose and too tight --- the new slim fit option is just perfect because you don’t want flapping arm holes! To get the look right, stick with tank tops that fall just below your belt loops or waistband of your shorts so you can let your arms breathe without showing off your six pack, nice as it is. Keep that for the beach or pool…
Hey man! Rapper Tyga proves you don’t have to look like The Rock to rock a muscle vest.
HEY MR MUSCLE!
HOW TO BE HOT AND G IVE EVERYO THE COLD S NE H O U L D E R Every new season everyone is
obsessed with the new trends and if you’re not seen wearing them, you are virtually fashion road kill. So wait for it --- this sunny season it’s all about the off-theshoulder/cut-out shoulder look. Get ready to flaunt your bare shoulders in pretty off-theshoulder tops with voluminous, ruffled sleeves or ruched and elasticised necklines that hug the bottom of your shoulder blades and shoulder cutouts with bra straps. Exposed shoulders are the coolest way to show some skin. And the good news --- unlike other bits of the bod, they always look OK. We might be flooded with shoulder-baring looks right now but guess what, this “new” look has been around on-and-off the scene since the 1960’s when legendary French actress Brigitte Bardot put her own sassy spin on this fashion icon that has survived to become today’s jet set style. So go girl, go!
Blue striped top, R249.99, The Fix.
Black T-shirt with cut-outs, R89.99, Mr Price.
DRAW A LINE
All eyes on Spring! Eyeliner is the big focus but with a twist… The look is graphic and OTT in brilliant blues and greens that make it impossible for anyone to look away from you. Celebs and social media stars are besotted with this unexpected and fun pop of colour for eyes. The key is to keep the rest of your makeup subtle and centered around the look with eyelids clean. Forget picture-perfect straight lines. The new liner look is all about free expression, bold shades and artistic strokes. You just need to draw a line and then let your imagination go. There are no rules, so whether your line-drawing skills are like a budding Picasso or more like a jumpy spider, you can frame your eyes with zany lines that say it all. You can also exaggerate the look with toning shadows that echo the liner so you get a 3-D look –-- totes eyecatching. Who could resist you? Why not go all-out like the runway models and play up your eyebrows as well – just sweep your liner along the curve of your brow and in your eye crease for a lavish linear look. * All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.
Pink gingham blouse with ties, R219.99, The Fix.
Black and white gingham top with cut-out shoulders, R349, Cotton On.
Rust top with bra-strap shoulders, R49.99, Mr Price.
Pink offshoulder top with flared sleeves, R399, Cotton On.
@ PEPE SAYS
If you’ve got something to say, say it. If you’ve got something to show, show it. ‘Nuff said.
If you aren’t sure about this new flexiliner trend, then do your own thing in muted pastel liners or wet a pretty pastel shimmery shadow and use that to line your eyes. Try these killer eyeliners: • L.O.V Best Dressed Eye Pencil 12H Long-Wear in Oriental Tanzanite, R149.95. • CATRICE Kohl Kajal in My Dream of Caribbean, R39.95. • CATRICE 18h Colour & Contour Eye Pencil in Up in the Air, R44.95. • Essence Long Lasting Eye Pencil in Tu Tu Turquoise, R22.95. •Essence Kajal Pencil in Beach Bum, R19.95.All available at Dis-Chem stores and online at takealot.com
Het jy al jou skool se app afgelaai? Hierdie skole se app is nou beskikbaar: • • • • •
Laerskool Paarl Gimnasium Courtrai Primary School Laerskool Drakenstein Hoër Landbouskool Boland New Orleans Secondary School
• • • • •
Laerskool Hugo Rust Laerskool Noord-Eind HTS Drostdy La Rochelle Girls’ High School Paarl Girls’ High School
` ãç é ó~ å
` ãç é ó~ å
N M M B
` ãç é ó~ å
N M M B
N M M B
NMWPM NMWPM NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ
Stappe om die app af te laai 1. Maak Google Play of Apple Store oop 2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools 3. Kliek op Install 4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register 5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie 7. Kies jou graad 8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity. 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Charity Week
Our annual Charity Week took place from 28 August to 1 September. All the items that were collected were handed over to the respective institutions. This event has once again opened our eyes to the needs that others have and has made us appreciate how fortunate we are. We are so proud and grateful to each and every learner who contributed to this worthy cause. The compassion that was shown has gone a long way to the ones on the receiving end. Graad 1 en 3 het skryfbehoeftes, ou speelgoed en skoene ingesamel wat geskenk is aan Boland Autism School. Daar is toiletware en skoene ingesamel deur Graad 2’s, wat dit afgelewer het by die bejaardes in Rusoord. Graad 4 en 6 het kos, toiletware en skoene vir terminale pasiënte by The Little Fighters Cancer Trust ingesamel. Drakenstein Dierebeskerming is ondersteun deur die Graad 5’s, wat hondekos vir hulle diere ingesamel het. Graad 7-leerders het skryfbehoeftes, skoene en reënbaadjies gaan aflaai by Joostenbergvlakte Laerskool.
LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
Parel Vallei Eisteddfod kategoriewenners • Mischa de Beer (Solosang: Beste Junior Dogter) • Pierre Dreyer (Junior Klavier: Hoogste Totale Punt en Belowendste Junior Seun – gedeelde toekenning) • Matthew Lamprecht (Belowendste Junior Violis 0/10 • Juan Dreyer (Junior Klavier: Belowendste Junior Seun – gedeelde toekenning
• Hanna von Molendorff (Beste Junior Violis) • Alette Stofberg (Beste Onbegeleide Junior Blokfluit Solo) • Joanie Taljaard (Best Gade 6 English Recitation) • Inge van der Westhuizen (Best Grade 7 English Recitation & Best English Prose Grade 4–7) • Dirk Grobler (Junior Klavier: Beste Barok voordrag deur ‘n seun)
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Gimnasium
WP 0.13 7’s-span Thyron Ross en Logan Opperman is in die WP 0.13 7’s-span opgeneem wat gedurende die Oktober-vakansie aan ‘n toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.
Boland Meesterstoernooi Baie geluk aan hierdie dogters wat ons naam hoog gehou het by die Boland Meesterstoernooi. Ons is baie trots op julle!
Rouxné Pentz (o.11 – 4de), Lisa Nel (o.13 – 5de), Chané de Beer (o.13 – 8ste) en Charlize Trieloff (o.13 – 3de).
LAERSKOOL HUGENOTE
(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
Paarl Eisteddfod Ons het 21 pryse by die Paarl Eisteddfod gewen.
Page 6
Annabelle Neethling (Graad 3) • Kreatiewe Skryfwerk: Beste Gr. 1–3 Skryfwerk • Beste Afr. Onvoorbereide Lees Individueel
André van der Westhuizen (Graad 5) • Afrikaanse Voordrag: Beste Gr. 5
Micaylin WilliamsHarris (Grade 6) • Prize for Art: Best Gr. 6 Artwork
Morgan Blackie (Graad 6) • Kreatiewe Skryfwerk: Beste Dogter Gr. 4–6 • English Creative Writing: Best Creative Writing Gr. 4–6
Roosje Grobbelaar (Graad 7) • Beste Prosa Gr. 4–7 gewen
Reuben van Loggerenberg (Graad 5) • Prys vir Kreatiewe Skryfwerk: Beste Prosa Gr. 4 – 6 gewen
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Huguenot Primary’s Grade 1 group won the prize for English Choral Verse Grade 1.
LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Drakenstein
Judo Dillon Rudolph (Graad 7) het tydens ’n byeenkoms op 9 September ‘n eerste plek behaal in sy gewigskategorie en kwalifiseer daarmee om WP te verteenwoordig by ‘n provinsiale byeenkoms te George teen die Oostelike Provinsie. Baie geluk, Dillon!
Dolph Botha
Henru du Plooy
Provinsiaal eerste by die WOW-woordspel Graad 2.
Boland 0.12 B-rugby.
Hierdie drie manne is opgeneem in die Boland 0.12-rugbyspan. Hulle gaan in die Septembervakansie in Riversdal deelneem.
Scott Nel, Cody Adonis en Jean-Claude Mars.
Aksienetbal
PHOTOGRAPHY Daniela
Baie geluk aan Asheeqah Abrahams, Zoë Josephs en Michaela Treu. Hierdie ‘action girls’ het tydens die Little League Action Netballbyeenkoms tweede geëindig en elkeen ’n silwer medalje gewen.
Baie geluk aan Tyrique Adonis (wenner Graad 4 vir Afrikaanse onvoorbereide lees) en Chloë Perrins (wenner Graad 6 vir English unprepared reading). Hulle is genooi na die Prestige Gala Eisteddfod toekenningsaand.
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
Gimnastiek
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
Eisteddfod
Baie geluk aan Lenka Visagie wat as die algehele wenner aangewys is by die WP kampioenskappe van Woman’s Artistic Gymnastics. Sy het in die ouderdomsgroep 11–13 jaar en op vlak 6 deelgeneem. Sy het goud verwerf op die brug en silwer op die balk en vloer. Sy is gekies om as deel van die WP span wat tydens die Oktoberskoolvakansie aan die SA’s in Pretoria gaan deelneem. Ons is supertrots op hierdie gimnas van ons!
WA Joubert was baie bevoorreg om die baie bekende en gewilde jeugboekskrywer Jaco Jacobs by ons skool te kon hê! Hy het ons van sy twee nuwe boeke kom vertel en dit is beslis iets om nie te mis nie!
(t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za
Rugby
Eisteddfod
Boekefees
LAERSKOOL DIRKIE UYS
Die leerders het deelgeneem aan die Eisteddfod Voordrag-kompetisie en pragtig gedoen.
Lentedag-uitreik WAJ se leerlingleiers het ‘n Lentedag-uitreik na Rusoord gehad. Die skool het ‘n groot verskeidenheid toiletware vir die inwoners ingesamel. Daarmee saam het ons ook vir hul ‘n kontantbedrag en ‘n bos blomme oorhandig. Daarna het die leerders lekker met ‘n groepie van die inwoners gesels.
Spesiale besoek Dr. Warren Joubert besoek die Graad 5-klas en vertel hulle meer oor Geografie.
Kosblikke Die Graad 6 leerders is elk met ‘n splinternuwe kosblik bederf. Baie dankie aan me. Liezel Muller, bemarkingsbestuurder by Cure-kliniek in Skoolstraat. Ons glo hulle gaan dit vol gesonde happies pak!
Judo Gian Koekemoer is onder die Top 10 in die 0.11ouderdomsgroep in SuidAfrika vir Judo.
Mari du Toit, Leandri Fourie, me. Liezel Muller, Luciano Olivier, Evan Carolissen.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 7
Heritage Chocolate WHAT YOU NEED For the batter
There is a medical reason why you should eat chocolate. The scent of the chocolate increases theta brain waves, which induces relaxation. We all know how vitally important it is to destress, relax and feel good about your life. And this is why you and your loved ones should consume the baked chocolate potjie as often as possible. It will make you a better person.
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM Website www.awsum.co.za!
WHAT YOU DO 1. Make the batter, part 1: In your no. 10 flat-bottomed baking potjie, whisk the egg and then use your wooden spoon and mix the butter, milk and vanilla with the whisked egg.
(feeds 8)
• • • • • • • • •
Fondant Potjie Pudding
1 egg 3 tots butter (melted) ½ cup milk ½ tot vanilla essence 1 cup self-raising flour 1 tot cocoa powder pinch of salt ½ cup sugar 2 small slabs dark chocolate (80 g each, broken into blocks)
For the sauce
2. Make the batter, part 2: Now mix the flour, cocoa, salt, sugar and chopped chocolate pieces into the wet mixture of step 1. Just use the sugar and cocoa specified as ingredients for the batter, not the sugar and cocoa for the sauce, which only comes in the next step. Everything needs to be mixed properly so use a wooden spoon and put in some effort. If you’re unfit get one of your friends or family members to help you, or buy yourself a cordless stick blender (it changed my life). 3. Make the sauce: Stir the sugar, cocoa powder and boiling water together until all the sugar has dissolved and the mixture is smooth. Slowly pour this hot cocoa-sugar-water mixture over the dough mixture that is already in the pot. 4. Bake: Put the lid on the potjie and bake for 25 minutes by placing coals under the pot and a lot of coals on the lid of the pot. Your work of art is ready when the top is firm to the touch. 5. Serve with fresh cream or ice cream.
• 1½ cups brown sugar • 2 tots cocoa powder • 1½ cups boiling water
© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015
To serve • fresh cream or ice cream PHOTO Matthys van Lill
Goede Hoop Meat was established in 1966 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service.
53 Main Street Paarl / 021 863 2965 www.goedehoopvleis.co.za
Come and enjoy all our other braai-day specials in store. 173 Main Rd, Paarl Tel: 021 871 1300
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
e Day
Enjoy Heritage Day and our very own National Braai Day on 24 September with these two exclusive recipes by Jan Braai, founder of National Braai Day.
Bacon & Cider Roosterkoek
WHAT YOU NEED
(makes 8) • 1 packet bacon (250 g of your favourite type) • 1 small packet self-raising flour (500 g) • 1 tsp salt • 1 tot olive oil • 1 bottle cider
WHAT YOU DO
I am a massive fan of roosterkoek and the culinary giants bacon and cider also make regular appearances at my braai fire. Together, they will change the way you look at roosterkoek forever. The word ‘roosterkoek’ is Afrikaans for a bread roll baked on your grid over the coals of a wood fire. To my mind, the word is part of common language in South Africa and can de facto be used in all 11 official languages. Everything about this recipe is great – few ingredients, a very easy process and a fantastic tasting result. As it happens, these roosterkoek go very well with any type of braaied meat.
1. Either braai the bacon on a grid over coals until crisp or fry it in a pan until crisp. Remove from the heat, let it cool down and chop into small pieces.
OLD REMBRANDT MALL Free delivery – 021 871 1279 (minimum order of R75 required)
2. To your favourite mixing bowl add the self-raising flour, salt and crispy braaied chopped-up bacon. Mix this using one of your recently washed hands. 3. Add the olive oil and cider. Using one or both of your recently washed hands, mix and knead everything together. You do not need to overdo this step. Be lazy and knead as little as possible; as soon as everything is properly combined you’re good to go.
Valid from Tuesday - Sunday
4. Use your hands and on a flat surface, shape this stretchy piece of dough into a flat rectangle or square as well as you can manage. Now use a sharp knife and cut the dough into 8 or 9 equal portions. Fix the shape of each one slightly and you’re done. Using extra flour to dust the dough throughout this process makes it infinitely easier to deal with. 5. Braai on a grid over medium-heat coals for about 15 to 20 minutes. It is important to turn the roosterkoek often, so that they do not burn, but get cooked through. The outside should be crispy and ever so slightly charred here and there, and the inside obviously done. If there is a hollow sound when you tap them, they are ready. Insert a sharp knife into one and if it comes out clean, you know for a fact that they are ready. 6. Serve warm with butter and cheese or with any braaied meat.
n o t g n Welli 39 Church St, Wellington, 7654 Hours: 07h30 – 21h00 | Phone: +27 21 873 1150
Rump steak @ R89-99 p/kg Pork Texan steak @ R39-99 p/kg Spend R500 or more and get a bag of wood for FREE!
Wimpy Paarl Lady Grey 63 Lady Grey Street, Paarl, 7646 Tel W: 021-8725064
FREE DELIVERY! A MINIMUM ORDER OF R75.00 IS REQUIRED TO QUALIFY FOR A FREE DELIVERY. DELIVERY RADIUS IS WITHIN 3KM OF STORE ORDERED FROM, THEREAFTER A DELIVERY FEE WILL APPLY
PIZZA & BURGER PERFECT PAARL PAARL (021) 872 4740
SHOP 13, CNR LADY GREY & BERGRIVER STREET, OLD REMBRANDT SHOPPING CENTRE, PAARL
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Courtrai Primary School
COURTRAI PRIMARY SCHOOL (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Gimnastiek
Herwinningskompetisiewenners
Vier van LS Courtrai se gimnaste het aan die Wes-Kaapse Gimnastiekkampioenskappe deel-geneem. Al vier is opgeneem in die Wes-Kaap- span om aan die SA Kampioenskappe deel te neem.
LINKS: Jané Wiese en Wilmi van Eeden 1ste plek Graad 1.
Daniëlle Botha (13 jaar) vlak 6: brug – 4de, Vloer – 4de, spronge – 1ste, Chrisli Steyn (13 jaar) vlak 7: brug 3de, spronge 3de, balk 1ste, algeheel 3de, Zia du Toit (11 jaar) vlak 6: brug 2de, balk 1ste, spronge 3de, algeheel 3de, Ané Viljoen (11 jaar) vlak 5 – spronge 1ste, vloer 2de, algeheel 1ste.
REGS: Nico Smit 1ste plek Graad 7.
Muurbal
Wetenskap- en Wiskunde-in-Aksie
Drie leerders het aan die Strand Junior Muurbalope deelgeneem. • Donou van Wyk 3de in o.14 afdeling • Kosie Moller 1ste in o.13 afdeling • Niclas Moller 3de in o.13 afdeling.
Drie leerders van LS Courtrai het aan die SAOU Wetenskap- en Wiskunde-in-Aksie deelgeneem: • Wetenskap-in-Aksie: Jonathan Louw (Graad 7) 1ste en Elsje-Mari Louw (Graad 7) 3de • Wiskunde-in-Aksie: Maré le Roux (Graad 7) • Elsje-Mari Louw: sertifikaat vir uitsonderlike prestasie as een van die top 30-leerders in die streek.
Maré le Roux, Elsje-Mari Louw, Jonathan Louw
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Boomplant Op Woensdag, 6 September het twee van ons leerders, Gabrielle Witbooi en Noëlle Roux, die voorreg gehad om die skool te verteenwoordig by die jaarlikse boomplantseremonie van die Drakenstein Munisipaliteit. (Die boom van die jaar is die Blinkblaar-Wag-’nBietjie.)
Book people
Environment Ms Prins (Technician Environmental Awareness) and Mr Reece, also an Environmental Technician at the Drakenstein Municipality, visited the Grade 5 group today. Mr Reece spoke about conserving our water resources, for example the Berg River. It was really interesting. The Grade 5 group will be doing a Berg River clean-up project at the end of the term. We are taking conservation seriously.
The Book People het hulle boeke by ons skool uitgestal en die Larries het sommer baie boeke gekoop. Hulle gaan lekker lees.
Teaching Awards Congratulations to Mrs Nikki Potgieter, who was awarded the first prize for Excellence in ICTEnhanced Teaching at the Cape Winelands Education District National Teaching Awards 2017.
Noëlle Roux en Gabrielle Witbooi.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Noord-Eind
Eisteddfodprestasies Visuele Kuns-wenners • Gr. 1 Megan Cronjé • Gr. 2 Lisa Senekal • Gr. 3 Lorani Beukes • Gr. 4 Kelly Coetzee • Gr. 5 Simon du Preez • Gr. 7 Emmari Janse van Noordwys
Page 10
Junior Blokfluit • Tarryn Steenkamp (Goud), duet met Hailey North (Goud+) • Hailey North (Goud) • Zandrija Heyns (3 x Cum Laude en Goud+ en Beste Junior Blokfluitspeler) Houtblaas • Dwarsfluit: Caitlynn Steenkamp (2 x Cum Laude) Strykers • Viool: Alli Mocke (Goud) • Altviool: jaar Zandrija Heyns (Goud en Goud+) Junior Sang • Emma Swanepoel (Goud) • Zanne-Mari Engels (Goud en Goud+)
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
English Recitation • Gr. 1 Elzaan van Graan (Goud+), Janke Fourie (Goud+) • Gr. 3 Liané Engels (Goud+) • Gr. 4 Cara Senekal (Silwer+), Tarryn Steenkamp (Silwer+), Andrea Myburgh (Silwer+) • Gr. 5 Jada Keyser (Goud) • Gr. 6 Quinne Ludick (Cum Laude), Meagan Beck (Goud), Leon Botha (Goud) • Gr. 7 Chloë Ludick (Goud+), Chané van der Merwe (Silwer)
Afrikaans Individuele voordrag • Gr. 3 Liané Engels (Cum Laude), Anya Swanepoel (Cum Laude), Kaylee Bezuidenhout (Cum Laude) • Gr. 4 Nina Voigt (Silwer+), Hailey North (Goud+), Kelly Coetzee (Cum Laude) • Gr. 5 Kara Harmse (Goud), Mia-Lee Janse van Rensburg (Goud), Stefan Connan (Silwer+) • Gr. 6 Liné du Preez (Goud+), Zanne-Mari Engels (Goud+), Rene Voigt (Goud+) • Gr. 7 Chané van der Merwe (Goud), Mckayla Stander (Goud), Chloë Ludick (Goud+)
Junior Blokfluit, Houtblaas, Strykers & Junior Sang English Recitation
Afrikaans Individuele voordrag
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Hugo Rust
LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Gimnastiekkampioene presteer Lijane Botha is voorwaar ‘n gimnas op wie ons by Hugo Rust baie trots is. Sy behaal ‘n algehele eerste plek by die Wes-Kaap-kampioenskappe en word gekies om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Pretoria op 4 Oktober deel te neem. Lica van Niekerk het tydens die Wes-Kaap Artistiese Gimnastiek-kampioenskappe Vlak 4 twee goue en twee silwer medaljes verower en is opgeneem in die WesKaapspan. Sy gaan op 7 Oktober deelneem aan die Suid-Afrikaanse Artistiese Kampioenskappe in Gauteng. Baie geluk, Lica, ons is baie trots op jou.
Lijane Botha
Lica van Niekerk
Megan Koch en Mia Koch het deelgeneem aan die Wes-Kaap Akro Gimnastiekkampioenskappe Vlak 6 en het albei hulle provinsiale kleure verwerf. Hulle gaan gedurende die Oktobervakansie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Gauteng deelneem. Hugo Rust is baie trots op die twee sussies. Emma la Grange het aan die Wes-Kaap Artistiese Gimnastiekkampioenskappe Vlak 4 deelgeneem. Sy behaal ‘n algehele derde plek en is opgeneem in die Wes-Kaapspan wat op 7 Oktober deelneem aan die Suid-Afrikaanse Artistiese Kampioenskappe in Gauteng. Baie geluk, Emma, ons hou vir jou duimvas.
Megan Koch
HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL 1ste Dogtershokkiespan Vanjaar was weer eens ‘n besondere jaar vir Paarl Gimnasium se eerste dogtershokkiespan. Hulle speel in totaal 45 wedstryde, neem deel aan 4 toernooie en wen 31 van hul wedstryde, 8 gelykop en verloor slegs 6 wedstryde. Hulle kwalifiseer ook vir die derde agtereenvolgende jaar vir die Super 12 nasionale toernooi in Bloemfontein, waar hulle 5de algeheel eindig. Op hierdie toernooi het hulle slegs een wedstryd verloor, teen Oranje Meisieskool. Ook wen hulle vanjaar hulle Interskole stryd teen HMS 2–0, wat dit die sesde agtereenvolgende sege maak. Spesiale prestasies sluit in die verkiesing van die kaptein, Kirsty Adams, tot die Senior Protea-vrouehokkiespan, waar sy haar debuut maak teen Chile op die ouderdom van 17 jaar. Verder eindig die span 3de op die Nasionale Hokkie-ranglys vir dogters en was hulle ook onoorwonne in beide die Boland- en WP-ligas waarin hulle gekompeteer het.
Graad 10-seuns het die geleentheid gehad om AFGRI se bekendstelling van nuwe trekkers en toerusting by te woon.
Herman Fourie, Nevandré Britz, Jordaan Steyn, Edmund van den Berg.
SARU EPD-groep
Ons is trots op hierdie Gimmies in hul groen en goud. Pieter du Plessis en Skollie du Toit (Thinus) is opgeneem in die Presidentspan wat SA gaan verteenwoordig by die Wêreldbyeenkoms op 7 Oktober vir Moderne Tweekamp (Laser Run).
(t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Emma La Grange
(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za
Moderne Tweekamp
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND AFGRI-bekendstelling
Mia Koch
Hierdie leerders is ingesluit in die SARU 0.16 EPD-groep wat vanaf 1 tot 6 Oktober deelneem aan ‘n oefenkamp by Paarl Gimnasium: • Pierich Siebert • Tiaan Swanepoel
Hierdie leerders is ingesluit in die SARU 0.17 EPD-groep wat vanaf 1 tot 6 Oktober deelneem aan ‘n oefenkamp by Hoërskool Hugenote: • Stravino Jacobs • Duffie Kellerman
Pierich Siebert
Stravino Jacobs
Tiaan Swanepoel
Duffie Kellerman
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Landbouskool Boland
Leerlingleiers 2018 Boland Landbou het onlangs hulle leerlingleiers vir 2018 verkies. Die hoofleiers word by die prysuitdeling aangewys. Matriekraad 2018
Senior Koshuisprefekte
VOOR: Frederik Olivier, Louis-Dirk Human, Bertus Baard, Hanro-Daniël van der Merwe. AGTER: Stephan Viljoen, George-Louis Beukes, Phillip Falck, JW Snyman, Sebastian de Klerk, Schalk Bezuidenhout.
VOOR: Frederik Olivier, Dian Kenny, Jake Goosen, Arno Loots, Erik Lambrecht, Dean Reichert. AGTER: Albert van Zyl, JW Snyman, Schalk Bezuidenhout, Jimmy Faber, Raad Basson, Phillip Falck, Louis-Dirk Human, Sebastian de Klerk, Bertus Baard, Stephan Viljoen.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 11
NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za
Debating Nande Kasi and Dylan Bailey was chosen to debate about the National Development Plans in South Africa.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies New Orleans Sekondêre skool
Eisteddfod-wenners
Besoek van digter
Dié leerders het die volgende uitstlae behaal by die Paarl Eisteddfod: • Lathan van Wyk (Goud redevoering) • Erin Basson (Cum Laude monoloog) • Jade-lynn Adonis (Goud • Nicole Rhode (Gold recitation) redevoering) • Reeve Pietersen (Silver recitation) • Cassidy Pietersen (Cum Laude • Erin Basson (best Grade 11 English redevoering) Recitation)
Annecke Davis het haar verluister aan die digter Daniel Hugo se spitsvondigheid tydens ‘n funksie by die taalmuseum.
HOËRSKOOL LABORI
(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
Matriek Oscars (40 Days) Matrieks het volgens die ou tradisie hulle 40 Days gevier deur volgens 'n tema skool toe aan te trek. Later die dag is die Oscar-funksie gehou waartydens allerhande toekennings aan matrieks gemaak word.
VOOR: Lizelle Coetzee, Ruben Swanepoel, Marzelle Heiberg en Stephan Lubbe. AGTER: Rick Venter, Bertus van der Watt en Jeandré Olivier.
Tarren Adams, Felicia Williams, Amy van der Merwe en Keesha Kock.
Luan Jenkins as ‘n dooie duiker.
HOËRSKOOL HUGENOTE
Interskole 2017 Wen skaak, landloop en debat. Debat is Monea Venter eerste. Netbal • 0/14B verloor 9–22 • 0/14A wen 20–7 • 0/15B verloor 9–12 • 0/15A wen 18–15 • 0/17A wen 21–6 • 0/19B verloor 13–15 • 0/19A verloor 13–16 Hokkie • 0/19A D verloor 0–1 • 0/19A S wen 9–0 Rugby • 0/14A wen 34–14 • 0/15A wen 25–7 • 0/16A wen 61–0 • 0/19C wen 44–0 • 0/19B wen 27–12 • 0/19A wen 35–3
(t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za
Hugenote Hoërskool se onderskeie rade en leiers is verkies vir 2018
Parel Vallei Eisteddfod 2017 Hierdie leerders van Hugenote Hoërskool was bekerwenners by die Parel Vallei Eisteddfod 2017.
Graad 12 (2018): Suzaan Janse van Vuuren, Reinard Reitsma en Carlo Joseph.
Graad 11 (2018): Louisa Lottering, Jeanni Botha, Kendall le Cordeur.
Page 12
Graad 10 (2018): Stuart Bruitjies, Janu Gous en Talitha Janse van Vuuren.
Graad 9 (2018): Cari Groenewald, Stefney-Rose de Vries, Thinus Loubser.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Leerlingraad 2018: VOOR: Farron Eland, Marco Joseph, Antonio van der Westhuizen, Hannah Bezuidenhout, Carly Apollis, Alexandra Gerber, Suzaan Janse van Vuuren, Madell Vlok, Kayla Walters, Danielle Burger, Carlo Joseph. AGTER: Naomi Wilson, Reinard Reitsma, Thomas Linnegar, Damian Adendorff, Francois Marais, Janrè Smit, S.W. Malan, Anneli Brink, De Villiers Brink, Tristen Fox, Hanél Loubser. Koshuisprefekte 2018: AGTER: Abrie Louw, Bruwer Brink, Hennie Vlok, Juan Smith, De Villiers Brink, Leandro Hopley. VOOR: Anneli Brink, Anelda van Rhyn, Naomi Wilson, Danielle Burger, Madell Vlok en Louisa Lottering.
VOOR: Philip Grobler (Beste Sang: 16 jaar), Jonathan Coleman en Ansoné van Eeden (Beste Afrikaanse Tweespraak). AGTER: Erin Slamet (Beste Prosa: Graad 12 addisionele taal), Lumé Koorts (Beste Prosa: Huistaal) en Almé Engelbrecht (Beste Visuele Kuns: Graad 12).
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
Taalvaardige Larries Elouise Lourens Elouise Lourens (Graad 11) se opstel ‘As I sit here’ is deur die South African Council for English Education gekies om gepubliseer te word in English Alive 2017.
Andrea van der Merwe Andrea van der Merwe (Graad 10) het aan die ATKV Spelathon by Wynberg Boys’ High deelgeneem en sy behaal ‘n eerste plek in die Wes-Kaap-kompetisie vir Graad 10 Huistaal. Sy gaan die Wes-Kaap by die nasionale kompetisie in Johannesburg verteenwoordig.
Carla van Wyk Carla van Wyk (Graad 11) het tweede gekom in die landswye skryfwedstryd in poësie (skole-afdeling) van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Sy het ‘n gratis slypskool gewen by prof. Etienne van Heerden! Haar wen-inskrywing word gepubliseer in Inkvars 2017.
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies La Rochelle Girls’ High School
Studenteraad vir 2018 VOOR: Die Graad 12’s Elouise Lourens, Carla van Wyk, Tersia Solomons, Shannon Benjamin (onderhoofdogter), Cilmarie Geyer (hoofdogter), Robyn Broodryk, Anike Mostert, Nicol Oliveros. AGTER: Brianna Pelham, Carmari Marais, Mikah Slabbert en Melissa Sampson, en die Graad 11’s Yanganani Sibeko, Ansofi Pretorius, Amie Grier en Sameera Seria.
La Rochelle GHS teachers excel On 31 August the Cape Winelands District hosted the 18th National Teaching Awards, with a total of 51 nominations. This platform truly validates the contribution that educators make in schools and in the lives of our learners. This prestigious evening was hosted at La Rochelle GHS. Ms Bothma won the award for Excellence in Mathematics Teaching and Ms Niemand received the award as first runner-up for Excellence in Secondary Teaching.
PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Krieket: Boland vs Namibië
Twee HJS-leerders in Boland-stoeispan Luca Ribbens (14) en Joone Smuts (14) is ná die Sarel Smit Ope-kompetisie in die Boland-stoeispan wat in Oktober aan die SA Jeugkampioenskap in Johannesburg sal deelneem, ingesluit.
Joone Smuts
In twee eendagwedstryde van ‘n Boland-uitnodigingspan teen Namibië o.19 vertoon vier Boishaaiers (Shaun Fouché vir Namibië en Achille Cloete, JJ Lambrechts en Aiden Roux vir Boland) soos volg: Boulers: • Achille Cloete: 1/49 in 7 boulbeurte, 1/10 in 3 boulbeurte • JJ Lambrechts: 0/19 in 7 boulbeurte, 1/22 in 4 boulbeurte • Shaun Fouché: 4/36 in 10 boulbeurte, 2/20 in 4 boulbeurte Kolwers: • Aiden Roux: 39 en 4 • JJ Lambrechts: 27 en 7 n.u.n. • Shaun Fouché: 7 en 22 Namibië het albei wedstryde gewen, onderskeidelik met 25 lopies (Namibië 210/7, Boland 194/9) en 20 lopies (Namibië 117/7, Boland 97/5).
Luca Ribbens
HJS-leerder wen SATA WP-tennistoernooi Luan Krige (15) het die naweek van 8 tot 9 September aan die SATA WP Mini 5-tennistoernooi by Rondebosch deelgeneem, waar hy aangewys is as die algemene wenner in die o.16-kategorie.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
Page 13
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Meisieskool Paarl
Leiers vir 2017/2018 aangewys
Koppe vir syfers Leerders van Hoër Meisieskool Paarl en Hoër Jongenskool Paarl het gedurende Augustus deelgeneem aan die Spineroad Rekeningkunde Olimpiade. Die span van HJS het algeheel tweede geëindig met die dames van HMS kort op hulle hakke in die derde plek. 26 Spanne van die Wes-Kaap het aan die olimpiade deelgeneem.
Emma Scriba (Gr 12), Jana-Heléne Pienaar (Gr 12), Joanne Conradie (Gr 11), Mia de Villiers (Gr 11), Daniel du Plessis (Gr 12), Gustav Coetze (Gr 12), Gerard de la Bat (Gr 10) en Henry le Roux (Gr 12).
Atletiekkapteins Marlé Rademan (kaptein) en Jana le Roux (onderkaptein).
Koshuisprefekte VOOR: René Jooste, Bianca Botha, Bernalee Herbert, Anke Simenhoff. MIDDEL: Jana Grobbelaar, Anja van Dyk, Cailyn Hechter. AGTER: Chriss-Mart Kleynhans, Henriëtte Wannenburg, Margerete van Niekerk, JeanMarié Uys. AFWESIG: Ernia du Toit.
Matriekraad Mariette Bester, Bianca Botha, Dayna Calmeyer, Joanne Conradie (hoofdogter), Mia de Villiers (onderhoofdogter), René Jooste, Chriss-Mart Kleynhans, Robyn-Lee McMillan, Amicke Mostert, Eldoné Potgieter, Marlé Rademan, Karin Rautenbach, Chloe Solomons, Marianne Theron, Jean Marié Uys, Anja van Dyk, Henriëtte Wannenburg.
Join our AWSUM Facebook pages Stay up to date with AWSUM news in the Boland | AWSUM Boland VACANCIES Sales Executives TieMedia, a fast-growing print, digital and mobile media company, is looking for enthusiastic and motivated advertising sales consultants to join our team in the Boland region.
WONDER JY WAT OM TE DOEN OOR NAWEKE? Kyk wat gebeur wanneer in jou omgewing op jou skool se AWSUM App. Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kliek op Events
Page 14
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017
The job Selling advertising space across our media platforms: • AWSUM News School newspaper distributed monthly in 13 regions countrywide to parents via the learners • AWSUM Mobile App School app that is an essential information tool for schools, learners, teachers and the community The ideal candidate You are confident, well organised and can work independently and in a team. You have a strong sales approach and the ability to drive new business, develop existing relationships and hit agreed sales targets. You are also an excellent communicator with solid client care skills and attention to detail. A thorough understanding of digital advertising sales is your unique advantage. The requirements • Own, reliable car and driver’s licence • Two or more years’ experience in sales • Computer literate • Own laptop • Professional appearance and able to manage time effectively Forward your CV to yolande@tiemedia.co.za | Closing date for applications: 2 October 2017
TEAM +/- PTS PAARL BOYS’ HIGH 0 104,80 GREY COLLEGE 0 102,18 MONNAS 0 100,45 HELPMEKAAR 0 98,80 PAUL ROOS GYM 0 98,56 AFFIES 0 96,97 PAARL GIM 0 96,72 ST ANDREWS COLLEGE 0 96,07 GLENWOOD 1 95,75 OAKDALE 7 95,54 OUTENIQUA 0 95,17 KES 0 95,05 WATERKLOOF 0 94,95 GARSFONTEIN 0 94,93 GREY HIGH SCHOOL 0 94,75 BOLAND LANDBOU -7 94,70 RONDEBOSCH 3 94,53 STELLENBERG -2 93,95 SACS 0 93,36 NELSPRUIT -2 93,29 HILTON COLLEGE 0 92,31 DROSTDY HTS 1 91,44 KEARSNEY COLLEGE 1 90,91 WESTVILLE 1 90,87 DHS 1 90,86 EG JANSEN 1 90,24 PRETORIA BOYS HIGH 1 89,73 DALE COLLEGE 1 89,63 BISHOPS -7 89,62 TRANSVALIA 0 89,00 NOORD KAAP 7 88,55 MARITZBURG COLLEGE 0 87,94 FRAMESBY -2 87,93 ST JOHNS COLLEGE -1 87,68 SELBOURNE COLLEGE -1 87,59 MARLOW -1 87,54 QUEENS COLLEGE -1 87,53 MENLOPARK -1 87,24 KEMPTON PARK 0 87,06 JEPPE 0 86,72 MIDDELBURG HTS 3 86,53 ELDORAIGNE 3 86,28 ST STITHIANS 3 86,28 WYNBERG -2 86,27 BRACKENFELL -4 86,13 MICHAELHOUSE 1 86,01 PARKTOWN 1 85,72 DIAMANTVELD -5 85,61 HUDSON PARK 0 85,11 ST ALBANS 0 84,52 BRANDWAG EP 0 83,64 BELLVILLE 0 83,56 VEREENIGING GIM 0 83,31 ST CHARLES COLLEGE 0 82,60 WITTEBERG SWD 0 82,50 CENTURION 0 82,31 ST DAVIDS MARISTS 0 82,09 STIRLING 0 81,74 OOS MOOT 0 81,54 RUSTENBURG 0 81,47
SOURCE: www.ruggas.co.za
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60
CRICKET FIRST XI RANKINGS 19 SEPTEMBER RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60
TEAM
PLAYED
AVG PTS
ST STITHIANS 20 9.36 ST ANDREWS COLLEGE 21 8.85 RONDEBOSCH 21 8.30 HILTON COLLEGE 15 8.27 WYNBERG 28 8.18 GREY HIGH SCHOOL 19 7.97 HUDSON PARK 16 7.88 SELBORNE COLLEGE 17 7.74 MICHAELHOUSE 11 7.60 NELSPRUIT 17 7.45 WESTVILLE 10 7.20 WOODRIDGE 22 7.01 PINELANDS 9 6.78 ST ANDREWS SCHOOL 16 6.65 PAUL ROOS GYM 20 6.58 ST JOHNS COLLEGE 22 6.55 WATERKLOOF 19 6.41 MARAIS VILJOEN 16 6.10 UPLANDS 21 5.87 BRACKENFELL 10 5.86 PAARL GIM 17 5.76 MARITIZBURG COLLEGE 11 5.70 CLIFTON 16 5.61 NOORDHEUWEL 20 5.57 SACS 17 5.54 CENTURION 24 5.52 ST CHARLES COLLEGE 13 5.51 PRETORIA BOYS HIGH 16 5.39 GLENWOOD 14 5.39 ST DAVIDS 13 5.38 NORTHCLIFF 14 5.30 BISHOPS 18 5.22 ST BENEDICTS 11 5.22 PAARL BOYS’ HIGH 16 5.05 DURBANVILLE 11 5.05 POTCH VOLKIES 19 5.01 MENLOPARK 21 4.91 GOUDVELD 14 4.89 GARSFONTEIN 14 4.85 KES 11 4.83 PEARSON 18 4.65 MILNERTON 8 4.31 MONTANA 19 4.17 HANS MOORE 17 3.89 AFFIES 15 3.89 KEARSNEY COLLEGE 11 3.84 DALE COLLEGE 7 3.61 GREY COLLEGE 7 3.58 CAMBRIDGE 8 3.50 KINGSWOOD 9 3.31 DHS 10 3.11 ST ALBANS COLLEGE 9 2.87 JEPPE 10 2.52 HELPMEKAAR 7 2.46 TRINITY HOUSE 13 1.92 NOORD KAAP 9 1.91 SOMERSET COLLEGE 11 1.90 BOLAND LANDBOU 8 1.55 MONUMENT 7 1.21 NORTHWOOD 8 1.05
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
RUGBY FIRST XV RANKINGS 5 SEPTEMBER
BEAUTY
PRODUCTS & SERVICES
REMOVALS
IN THE OFFICE EXTRA-MURAL
FINANCIAL PROPERTY SECURITY
HEALTH
WHEELS & MOTORING
JJ October Motor Trimmers & Furniture Upholsterers 13 Ambagsvallei Street, Paarl
AUTO PROodyworks B PANELBEATING & SPRAYPAINTING
Tel: 021 872 8178 | Cell: 082 773 2128 Jannie Volschenk autopro@telkomsa.net
T: 021 862 0520 C: 084 622 6829
DIESEL-ELECTRIC SANET DU TOIT
N.D Industrial Park, Unit 1, Eiland St, Paarl, 7646
FINANCE & LEGAL
Branch Manager Diesel-Electric Paarl Tel: 021 872 7995 Fax: 021 872 2541
Mon-Fri: 08:00 - 17:00 Saturdays: 08:00 - 13:00 Sundays: Closed 44 Jan van Riebeeck Street, Paarl Tel: 021 872 9920 | Fax: 021 872 8966
REMOVALS
MEDICAL
Dr. E.F. BARTLEMAN
M.B., Ch.B. (UOVS)
Reliable 24/7 Free Quotes Furniture Removal Residential Relocation Garden Waste Removal
IN & AROUND THE HOME
MP 0346829 Pr. Nr. 142 4920 Skoolstr 5A Noorder - Paarl, 7646
Tel: 021 870 1061 E-mail: efbartleman@gmail.com
IN THE OFFICE
ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!
Email: hh@handyhammy.co.za
NEWS
Advertise here! BOOK NOW WITH Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za
Yolande Brittnell Steyn 082 326 4577 | yolande@tiemedia.co.za www.awsum.co.za
Page 16
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017