Boland(September 2018) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

wireless & fibre internet

021 020 0200 | www.ibits.co.za

SEPTEMBER 2018

www.awsum.co.za | www.awsumnews.co.za

LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Boland

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES INTERSCHOOLS RESULTS ENTERTAINMENT FREE / GRATIS


Jamandi en Machiel, ook bekend as die Lekker Bekkers is die eerste wenners van M-Net se werklikheidsprogram, My Kitchen Rules. Op 10 Desember 2017 het die Lekker Bekkers met R1 miljoen prysgeld weggestap en AWSUM het hulle raak geloop in Bloemfontein by hulle gastehuis Solo Gracia. Dit is amper ‘n jaar later en AWSUM gesels met hulle oor hulle skooldae, MKR, braaidag en meer.

Waar was julle op skool? J: Ek was in Hoërskool Hartswater in die Noord-Kaap. M: Ek is ‘n ou Lantie, ek was in Hoërskool Jacobsdal Landboudal. Vertel asb vir ons lesers van julle kinderdae, wat sal julle altyd van skool onthou? J: Ek het dit gehaat om te leer, maar die maats en al die sosiale bedrywighede het opgemaak daarvoor. M: My atletiek dae, perdry en die lekker kuiers in die koshuiskamer. Hoe sal julle julself beskryf as tieners? J: Ek was ‘n rebelse kind. M: Ek was net stout. Wat was die eerste dis wat julle leer maak het as kind? J: Defnitief toasted cheese, ek was mal daaroor. M: As ek reg onthou was dit roereier. Kan julle vir ons ‘n kort opsoming gee van die afgelope jaar na My Kitchen Rules? Ons lewens is op die oomblik mal besig, naweke toer ons met ons ‘weber pizza’ en pop-up restaurante. In die week probeer ons by die huis bly saam ons kinders, maar ons geniet elke oomblik. Wat is die grootste les wat julle geleer het gedurende My kitchen Rules? Enige foute wat julle nie weer sal maak nie? Die grootste les wat ons geleer het is om altyd jou instinkte te vertrou en altyd mekaar te vertrou en natuurlik stick to the recipe!! Die belangrikste is om altyd nederig te bly.

Editorial team

Advertising Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Designers Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter

Yolande Brittnell Steyn 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za

Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary,

Page 2

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Dirkie Uys, New Orleans Sekondêre Skool, Labori, Hugenote. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za

My Kitchen Rules se laaste episode was geskiet op julle 10 jaar huweliksherdenking. Wat is julle resep vir ‘n gesonde huwelik? Eerstens moet jy regtig goeie maats wees en ‘n goeie verhouding met die Here hê. Respekteer mekaar altyd en hope liefde! Waar kom julle liefde vir kosmaak vandaan? Ons is albei verskriklik sosiaal en dit is waar die liefde vir onthaal en samesyn ontstaan het. Ons hou daarvan om mense te onthaal en vir hulle kos te maak. Watter gunsteling dis sal jy vir die ander een maak om hom of haar te bederf? J: Ek sal vir Machiel varktjops en mash maak met daardie spaghetti in ‘n blikkie, dit is verskriklik ek weet, maar hy is maar vreemd. M: Ek sal vir Jamandi ‘n lekker potjie maak, sy hou van deurmekaar kos. Wat is julle kinders se gunsteling kos? Enige pasta, ons kan dit enige tyd vir hulle maak. Wat sal julle nie oor julle lippe sit nie? J: Tamatiesous M: Tamatiesous Watter advies het julle vir ons lesers wat graag wil inskryf vir ‘n werklikheidsprogram? Wees altyd net jouself. Dit is die heel belangrikste om net jouself te wees, want mense is baie krities en die media kan jou soms uitmekaar skeur. Weet wie en wat jy is en glo in jouself. Wat is volgende vir die Lekker Bekkers? Ons gaan nog ‘n toer doen, miskien ‘n resepteboek of ‘n TV program, wie weet?

THETHE PULSE PULSE OFTHE OF YOUR YOUR COMMUNITY... COMMUNITY... PULSE OF YOUR COMM

THE PULSE OF YOUR COMMUNITY... HereHere you you will find will everything find everything you everything wish to know to know about Paarl Paar Here youyou willwish find youabout wish to kn

Here you will find everything you wish to know about Paarl andpeople and the people the people who who provide provide services services andprovide business andinbusiness in it. inand it. andservices the people who services and the who provide and business it.

www.mammaschat.co.za PaarlPaarl Mammas www.mammaschat.co.za www.mammaschat.co.za Paarl Mammas Mam www.mammaschat.co.za

ENJOY READING ALL THE SCHOOL NEWS!


BYKOS VIR BRAAIVLEIS

2. Pappedelle bedien saam met ‘n Tamatie Sheba • • • • • • •

Olie vir braai 2 uie gekap 4 knoffelhuisies gekap 1 chilli gekap 1 houertjie tomato paste 1 blik gekapte tamaties Meng alles saam in pan en geur na smaak met: suiker, fyn komyn, koljander, paprika, sout en peper

Pappedelle

1. Groente Tert

1. Braai saam die 1 gekapte ui, knoffel en spek tot bros. Laat dit afkoel. 2. Meng 4 koppies bereide stywe pap wat half pad afgekoel het, 1 koppie gerasperde mozzarella, halwe koppie parmesan, halwe koppie cheddar kaas, halwe blik of meer heelpit mielies, sout en peper. 3. Meng alles saam en maak klein bolletjies

• 375 g grof gerasperde murgpampoentjies met skil • 2 koppies kaas • 1 blikkie sweetcorn • 1 pakkie gebraaide spek • 1 ui, in klein blokkies gesny • 1 pakkie sampioene in stukkies gesny • 250 ml bruismeel • 125 ml olie • 125 ml melk • 3 eiers

Vir die Crumb: • • • • •

2 eiers geklits 30ml melk 125ml meel 250ml broodkrummels olie vir diepvetbraai

1. Klits die eiers en melk saam, rol die bolle in meel, doop in eier en rol dan in krummels. 2. Braai in sarsies tot bolle goudbruin is en laat afkoel vir 15 min op handoekpapier.

1. Braai ui, sampioene en spek saam met bietjie knoffel en chilli. 2. Meng laaste 4 bestandele. 3. Meng alles saam. 4. Bak vir 40min by 180C.

ONS GAAN NOU BRAAI

BRAAIDAG

2018 Fabian Batts Financial Planner

Fabian Batts

Advice Philosophy

T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 T +27 21 872 8906 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za C +27 82 381 9349

Advice Philosophy

I believe that the purpose of financial planning is to facilitate (create I believe that or maintain) a lifestyle and it extends for an entire lifespan.

Fabian Batts Financial Planner

the purpose of financial planning is to facilitate (create or maintain) a lifestyle and it extends for an entire lifespan.

Financial Planner To achieve this, it must be robust, adaptable and focused directly T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 life. F +27 86 604 1507 model incorporates six steps – An Fabian is registered Financial Planner with Sanlam Aligned financial goals and develop a sustainable plan to achieve them. Financial Planning. He has over 8 years’ experience in the initial meeting, identifying your goals, assessing your financial fabian.batts@sanlamafp.co.za To achieve this, it must be robust, adaptable and focused directly on what you want out of your life.

F +27 86 with 604Sanlam 1507 Aligned Sanlam’s financial planning model incorporates six steps – An Fabian is registered Financial Planner on what you want out of your Financial Planning. He has fabian.batts@sanlamafp.co.za over 8 years’ experience in the initial meeting, identifying your goals, assessing your financial advice and insurance industry. He treats each and every client situation, preparing a financial plan, implementation, and reviews. with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty These steps allow us to help you identify and prioritize your financial planning Sanlam’s

Services offered advice and insurance industry. He treats each and every client Fabian is authorized to provide advice in the following My Promise to You with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty categories:

situation, preparing a financial plan, implementation, and reviews. These steps allow us to help you identify and prioritize your financial goals and develop a sustainable plan to achieve them.

My Vision is to be the financial planner that will dispense honest

Business Insurance

and heartfelt financial advice incorporating your ideas and financial

Services offered goals and to realize these goals for the benefit of yourself and generations to come. Investment and Wealth Solutions My Promise to You offered Fabian is authorized to provide advice in the following Retirement Planning Estate Planning

Services

Risk Cover

Retail Pension Funds • Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning

categories:

Business Insurance • Investment Retirement Planning • Risk Estate Planning •

Cover Retail Pension Funds

Investment and Wealth Solutions Risk Cover

My Vision is to be the financial planner that will dispense honest

and Wealth Solutions

and heartfelt financial advice incorporating your ideas and financial goals and to realize these goals for the benefit of yourself and generations to come.

Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and Retail Pension Funds insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.


LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Eisteddfod Die opvoeders by Laer Meisieskool La Rochelle het saam met hulle leerders gewerk om hulle talente te ontwikkel en ten toon te stel. Die Larries het aan verskeie Eisteddfod-afdelings deelgeneem en het geskitter op die verhoog. Hulle spog met verskeie medaljes en sertifikate en het ook by die gala-aand aan die program deelgeneem. Hulle harde werk het beslis baie vrugte afgewerp. Wel gedaan, Larries.

Larries Got Talent Die Larries het ook hulle talent by die skool geopenbaar met die Larries Got Talent-vertoning. Hulle het vele talente, van sing en dans tot musikante. Bea van Schalwyk het Gabrielle Witbooi op ‘n ukelele begelei en ons sommer aan die onbekende instrument bekendgestel. Ons het ook ons eie Suzelle DIY – Isabella Olsen, jy is ‘n uitstekende Suzelle!

Lara Whatney

Gabrielle en Bea.

Inter-school Equestrian Competition We are very proud of two of our Larries who are excellent horsewomen. Courtney Kypriotis and Rebecca McCarthy are members of the team from La Rochelle Girls’ High School who came first at the Inter-school Equestrian Competition.

Isabella Olsen Courtney Kypriotis en Rebecca McCarthy.

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Boishaai se 150ste verjaardagviering Met die Boishaai-familie se 150ste verjaardagviering het die Paarl Primêre Seunskool en die Hoër Jongenskool saam ‘n astro-hokkiebaan opgerig. Die laerskoolseuns en personeel het op 21 September op die astro byeengekom om dié spesiale mylpaal uit te beeld.

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za Matriekraad en Koshuisprefekte 2019

Graad 12 Rekeningkunde Graad 12 Rekeningkunde geniet hulle laaste les voor die eksamen begin.

Page 4

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

Gr 8 Gr 8 groente akkers lewer goeie oeste.


LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Atletiek Strand Aflosbyeenkoms HMS La Rochelle wen die dogtersafdeling by die Strand Aflosbyeenkoms.

Hoofleiers vir 2019

(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za

Studenteraad 2019

Johanné van der Westhuyzen (Onderhoofmesie) en Amie Grier (Hoofmeisie).

Voor: Junelle Rossouw, Yanganani Sibeko, Carla Theron, Amie Grier (Hoofmeisie), Johanne van der Westhuyzen (Onderhoofmeisie), Michaela Carruthers, Magdalena Olivier, Georgina Kapa. Agter: Ansofi Pretorius, Janelle Matthee, Chanel de Kock, Sameera Seria, Shani Botha, Caitlyn Gilmore, Janke Pretorius, Layla van Sitters.

LAERSKOOL HUGO RUST Karnaval! Karnaval! Ons oefen hard vir ons karnaval op 26 en 27 September 2018.

(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

Internasionale Renosterdag Ons het Internasionale Renosterdag by die V&A Waterfront saam met Linton Park Wines gevier.

Loslitdag! ‘n Klomp Super Heroes het ons skool op Loslitdag besoek!

HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Crowned Sevens Champions Paarl Boys’ High participated in the Marius Schoeman Sevens Festival that took place at Paarl Gimnasium 8-9 September. There were four pool games, all of which they won to qualify for the top 16. Paarl Boys’ High then played against: • Hugenote 43 – 0 • Quarterfinals against Paarl Gim 36 – 12 • Semifinals against Outeniqua 28 – 24 • Final against Grey College Bloemfontein, winning 24 – 7

Coaches David Sadie and Ryno Rust with player of the tournament, Javier Farmer.

Prefekte 2019

Voor: Francois Cilliers, Dafydd Kordom, Javier Farmer, Juan Burger, Charl Marais, Adam Taitz. Tweede ry: Riis du Plessis, Danté Delle Donne, Neil Bekker, Tristan O’Malley, Joseph Piper. Derde ry: Nikolai Coetzee, Kian Meadon, Emile Scriba, Kian Ontong. Vierde ry: Jacques Rousseau, Jack-Thomas van Zyl, Stass Nel, Tyron Ransby, Albert van Niekerk. Agter: Kehan Schlechter, Rhynardt Rijnsburger.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

Page 5


I never lose. I either win OR LEARN

CTM PAARL WOULD LIKE TO

CONGRATULATE

ALL THE PARTICIPATING TEAMS.

- Nelson Mandela

AWSUM

INTERSC

Marlo Laubscher

HOËR JONGENSKOOL PAARL vs HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL

attorneys conveyancers notaries prokureurs aktebesorgers notarisse

RUGBY

HOKKIE - S

HOKKIE - D

NETBAL

3-1

0-3

32 - 34

STERKTE MET INTERSKOLE 082 821082 2835 marlo@laubslaw.co.za 821 2835 T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646 marlo@laubslaw.co.za

T:+27 (0)21 872 0215 F:+27 (0)86 608 8820 A: Pastorielaan 7, Paarl, 7646

RESULTS

NTERSKOLE

24 - 21

@laubslaw.co.za HOËRSKOOL LABORI vs HOËRSKOOL BOSMANSDAM HOKKIE - S HOKKIE - D +27 (0)86 608 8820 RUGBY , Paarl, 7646

NETBAL

NTERSKOLE

@laubslaw.co.za RESULTS +27 (0)86 608 8820 27 - 17 , Paarl, 7646

4-1

2-0

14 - 23

HYDRATE WITH RO3 OASIS

REFILL R WATE /l R1.20

DISPENSER RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home

FROM ONLY

R220 / month

*Including Water

Vervaardig kwaliteit handgemaakte juweliersware. Edelsteen en diamant handelaar. Juweliers- en horlosie herstelwerk / Gravering. Verskeidenheid horlosies, bandjies, batterye asook silwer juweliersware.

(T’s & C’s Apply)

RO3 OASIS WATER PAARL c/o Lang & Main Street, 510 Main, Paarl Tel: 021 870 1795 Email: paarl@oasiswater.co.za www.oasiswater.co.za

REFILL REVIVE REFRESH


CTM Paarl Cnr Textile & Lady Grey Str, Paarl. 021 871 1902

CHOOLS 2018 RESULTS HOËRSKOOL HUGENOTE vs HOËRSKOOL SWARTLAND RUGBY

HOKKIE - S

HOKKIE - D

NETBAL

DIESEL-ELECTRIC DIESEL-ELECTRIC SANET DU DU TOIT SANET TOIT Branch Manager Branch Manager Diesel-Electric Paarl Tel: 021 872 7995 Diesel-Electric Paarl Fax: 021 872 2541 Tel: 021 872 7995 Fax: 021 872 2541

DIESEL-ELECTRIC SANET DU TOIT Branch Manager Diesel-Electric Paarl Tel: 021 872 7995 Fax: 021 872 2541

RESULTS

36 - 14

4-0

3-0

32 - 22 PRIMA BANDE

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL vs KLEIN NEDERBURG SEKONDÊR RUGBY

SOKKER

HOKKIE - D

PAARL

NETBAL

Tekstiel str. Paarl 7646 Posbus 270 Paarl 7620

Tel: (021) 871 1123 Faks: (021) 871 1472 Na-ure: 082 851 7980 RESULTS

21 - 16

E-pos: callie.n@primatyre.co.za

0-1

2-0

23 - 20

Paarl Volksie Service Center VW & AUDI SPECIALIST

est 1993

Tel: 021 863 1204 / 1056

SIEN BETER LEEF BETER

Tel: 021 872 4664 | Cell: 083 630 1716 paarlvolksie@gmail.com 34 Westhoven Street


HOËRSKOOL HUGENOTE

HOËRSKOOL DIRKIE UYS

(t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za

(t) 022 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za

Cum laude-wenners by Wes-Boland eisteddfod

Voor: Christiaan Bester, Franzel Basson. Middel: Judy Swarts, Jana de Waal, Anoshka Jansen, Bianca Engelbrecht. Agter: Luhzé Puren, Nesher Piek, Pierre van Heerden, Carla Bester.

Cum laude by die Wes-Boland Eisteddfod Bianca Engelbrecht (gr. 9) en Gretha Vlok (gr. 12) het albei cum laude by die Wes-Boland Eisteddfod behaal vir hul foto’s. Die tema was: water wat vloei. Bianca s’n is geneem by die Misverstanddam en Gretha s’n is ‘n waterbalon wat bars.

Bianca Engelbrecht: Misverstaandam.

Koshuisprefekte vir 2019

Voor: Mincke Barnard, Cara Laubscher, Marlize Terblanché, Anri Walters, Anelda van Rhyn en Liezl Jordaan. Agter: Abrie Louw, Pierre Terblanché, Bartho Visser, Nathan Wilson, Gert Jordaan, Luc van der Westhuizen.

Anouk is tops in Taalolimpiade Anouk Cronjé is saam met twee ander leerders nommer 1 in die Wes-Kaap in die Afrikaanse Taalolimpiade en sy einde 4de in SuidAfrika.

Gretha Vlok: Balan wat bars.

HOËRSKOOL LABORI

LAERSKOOL DIRKIE UYS

(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

Action hockey afsluiting Die hokkiemanne het ‘n ‘action hockey’ afsluiting gehou en dit vreeslik geniet. Die groep is verdeel in spanne van vyf (gemeng). Baie geluk aan Gawie en sy span, die ‘Underdogs’ wat as kampioene gekroon is aan die einde van die dag. Baie dankie manne vir puik dissipline en goeie gees op en af van die baan. Ons sien julle weer binne-kort vir seisoen 2019 se voorbereiding.

Sekretaressedag Labori het ons sekretaresses bedank vir alles wat hulle vir die leerders, ouers en onnies van Labori beteken.

(t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za

Wes-Boland Eisteddfod Al ons leerders wat Cum Laude verwerf het by die Wes-Boland Eisteddfod.

Tennis Tennisspelers van Laerskool Dirkie Uys wat geplaas is by die Boland Wilson tenniskampioenskappe.

Cornel du Toit (3de), Alica Bester(1ste), Anesce du Toit(6de). Julie Batt, Zelda de Beer, Amanda Gericke en Susan de Lange.

Page 8

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Paarl Vallei Eisteddfod Ons leerders presteer by die Paarl Vallei Eisteddfod: • Mieke Wiehman (Beste Afrikaanse Voordrag Gr. 11) • Jeanne le Roux & Nina Goosen (Best English Recitation Dialogue Gr. 8) • Mia Herselman (Best English Recitation Gr. 9) • Anika Rysbergen (Best Junior Piano - Female, Baroque sharing with Gabrielle Witbooi in La Rochelle) • Hannah Wilkinson & Sunin Kim (Best Senior Woodwind Ensemble) • Caitlyn Steenkamp (Best Junior Flute) • Jean-Miri Olivier (Beste sanger o.15)

Ritmiese gimnaste oppad SA’s toe Mieke Priem, Leila Schlebusch, Leah en Alyx du Toit is opgeneem in die Wes-Kaap Ritmiese Gimnastiekspan vir groepe. Leah en Alyx kwalifiseer individueel vir die Wes-Kaapspan. Caelan Longmore kwalifiseer ook as individu in vlak 8, oor die ouderdom 15. Hulle verteenwoordig almal die Wes-Kaap vir Ritmiese Gimnastiek by SA’s in Johannesburg 2 – 5 Oktober.

Alyx du Toit, Mieke Priem, Leah du Toit en Leila Schlebusch.

Caelan Longmore.

Horse riders! Dressage Open Class: Individual • 1st Tamara Marais • 2nd Mia Malherbe Team - 1st GHS • Mia Malherbe • Tamara Marais • Ashleigh Du Toit Prix caprilli Open Class:

Voor: Jeanne le Roux, Anika Rysbergen, Hannah Wilkinson. Middel: Nina Goosen, Mieke Wiehman. Agter: Caitylyn Steenkammp, Mia Herselman. Afwesig: Jean-Miri Olivier.

Individual • 1st Mia Malherbe Overall team - 2nd GHS

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL Kuns Trots op Mieke wie se kunswerk op dié uitnodiging én program verskyn. Daar was 2150 inskrywings, grondslagfase tot graad 9. Gasspreker, Hemelbesem het gesê ons moet ons voete op die aarde en koppe in die wolke hou. Kreatiewe en innoverende denke word al hoe belangriker.

Ashleigh du Toit, Mia Malherbe and Tamara Marais.

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

Bokkie toekennings! Ons is ongelooflik trots op ons 2 Gimmies Duffie Kellerman en Valco van Wyk wat genomineer is vir die Bokkie toekennings!

Junior Stadsraad Ons is baie trots op hierdie leerders wat op die Junior Stadsraad gekies vir die termyn 2018 tot 2020.

Voor: Emma Viljoen (2019 raadslid), Wian du Preez (2019 raadslid), Sarriene Fourie (2019 raadslid). Agter: Demi Erasmus (2019 raadslid), Jana Horne (2019 stadsklerk), Suné van Renen (2019 onderburgemeester).

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

Page 9


LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za Atletiekspan presteer! Baie geluk aan ons Atletiekspan wat die Curro Top 10 Byeenkoms wen. Ons wen met ‘n totaal van 8 258 punte. • Liané Engels o/10 - 2 goud, 1 silwer en 1 brons • Anya Swanepoel o/10 - 3 goud, 1 silwer en 1 brons • Danté Christians - 3 goud en 1 silver • Wehan Lume - 1 goud • Kealan Milton - 3 goud • Hagan van Niekerk - 1 goud, 1 silwer en 1 brons • Tammy-Ann Plaatjies - 3 goud • Keane Pietersen - 1 goud en 2 silwer • Elandri Bezuidenhout - 1 goud en 1 brons • Marli Krige - 2 silwer en 1 brons Baie geluk aan hierdie atlete. Ons is baie trots op julle!

LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za Aksie-krieket Xavier de Wee, ‘n graad 7 leerder van WA Joubert is gekies as een van die 16 onder 13 SA AksieKrieketspanlede wat van 29 September 2018 – 6 Oktober 2018 aan die Junior Wêreld Aksie-kriekettoernooi te Christchurch, New Zeeland gaan deelneem. Hy is ook tot onder-kaptein van sy span verkies. Ons is baie trots op die prestasie en wens hulle span alle sterkte toe.

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL Paarl Vallei Eisteddfod: Beste Junior Blokfluit Ensemble

Voor: Ilze Munnik, Anne Stofberg, Charl Steenkamp en Charl Janse van Rensburg. Agter: Natasha de Bruin, Alette Stofberg, Lené Janse van Rensburg en Catharina Mouton.

Page 10

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

Paarl Vallei Eisteddfod Kategorie-Wenners Voor: Amelia Minnaar (Beste Afrikaanse Voordrag Gr. 3) en Mia Blaauw (Beste Visuele Kunstenaar Gr. 7). Middel: Hanna von Molendorff (Belowendste Junior Violis), Iris Saunders (Beste Afrikaanse Voordrag Gr. 7), Alette Stofberg (Beste Onbegeleide Blokfluitsolo). Agter: Pierre Dreyer (Beste Junior Klavierduet), Josua von Molendorff (Beste Afrikaanse Tweespraak Gr. 7), Herman Minnaar (Beste Afrikaanse Tweespraak Gr. 7), Dirk Grobler (Junior Klavier Belowendste Seun), Jean Dreyer (Beste Junior Klavierduet).


NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL

LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

(t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Science Expo

Ons eie Proteatjie

‘n Graad 8 -leerder, Shadia sal aan die nasionale kompetisie deelneem.

‘n Trompoppie vir 7 jaar en nou… ‘n Proteatjie. Neache Frans van graad 11 F het reeds in graad 9 BolandKleure in Trompoppies behaal. Sy het verlede jaar die SA-span gehaal en is huidiglik in Kaapstad waar sy deelneem aan die internasionale kampioenskappe.

Kamp Dit is heerlike lente by Laerskool Slot van die Paarl. Ons Graad 6 en 7-leerders het gaan kamp by Bergkroon.

Stefan Davis, Chavier Mangena, Keane van der Vent (Bronze), Shadia Akter (Silver), Salmaa Mohammed (Silver), Wihlem-Heine Koopman (Silver).

Cancer Drive

Lentedag Ons het lentedag gevier met ‘n kinkel! Hier is die snaakse hoede en hare!

Mnr R .Fortuin onderwyser by NOS het in ‘n toespraak die belangrikheid van ‘n gesonde liggaam beklemtoon.

Kankeroorwinningsveldtog by New Orleans. Hierdie groep het getuig kanker kan OORWIN word.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL Netbal Die o.13A netbalspan van LS Courtrai is tydens die Paarl bekerdag as wenners aangewys.

Voor: Emma Krige, Letitia Smit, Imke Koch, Mika Malan. Middel: Shani van der Merwe (Kaptein), Magret Nieuwoudt, Anriëtte Botha. Agter: Robynn Ferreira, Zenna Vermeulen.

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Eisteddfod Leerders van LS Courtrai is aangewys as pryswenners by die Prestige Gala na afloop van die Eisteddfod.

Voor: Zani Steyn, Alecia Esterhuyze, Amelia Uys. Middel: Heewon Moon, Megan Esterhuyze. Agter: Anri Claassen, Connor Frans, Katherine Smit.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018

Page 11


entertainment

Showing: From 5 October 2018 Directed by: Ruben Fleischer. Produced by: Avi Arad, Matt Tolmach, Amy Pascal. Screenplay by: Jeff Pinkner, Scott Rosenberg, Kelly Marcel. Starring: Tom Hardy, Michelle Williams, Riz Ahmed, Scott Haze, SHOWING Reid Scott. Summary: Following SOON! a scandal, journalist Eddie Brock attempts to revive his career by investigating the Life Foundation, but comes into contact with an alien symbiote that bonds with Brock, giving him superpowers as long as they share the same body. Genre(s): Action, Adventure. Rating: TBA

iTunes CHARTS

1

VENOM 05 OCTOBER 2018

#1

Bukti Artist: Virgoun

#6

Gak Ada Waktu Beib Artist: Ghea Youbi

#2

Ya Jamalu Artist: Sabyan Gambus

#7

Sampai Bila Artist: Misha Omar

Birth name: Calum Scott Born: 12 October 1988 (Age 29, England, UK.) Genres: Pop

#3

You Are the Reason Artist: Calum Scott

#8

You Are the Reason (Duet Version) Artist: Calum Scott & Leona Lewis

#4

Solo (feat. Demi Lovato) Artist: Clean Bandit

#9

Kisah Antara Kita Artist: One Avenue Band

#5

Girls Like You (feat. Cardi B) Artist: Maroon 5

#10 Perfect Artist: Ed Sheeran

2

4

3

THE HOUSE WITH A CLOCK IN ITS WALLS 05 OCTOBER 2018

A STAR IS BORN 12 OCTOBER 2018

5

PEPPERMINT 26 OCTOBER 2018

6

THE LITTLE VAMPIRE 26 OCTOBER 2018

FIRST MAN 26 OCTOBER 2018


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.