AWSUM Boland, Swartland en Weskus - Maart 2023

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA INTERHUIS ATLETIEK FREE GRATIS 4M WES-KAAP ATLETIEK SWEM REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS AWSUM NEWS BOLAND, SWARTLAND & WESKUS Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za FRESH EGGS NOURISH THE MIND wireless & bre internet ORDER TODAY 021 020 0200 ibits.co.za GO Wireless & Fibre Internet for HOME & BUSINESS IN 2023!

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Meinette van Zyl Sales Jannie Rossouw Quintus Brand Samantha Coetzee Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @AWSUM Boland AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram
`n Jong Retief
Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)
Dit is nuut en dis opwindend en die beste van als is, JY is uitgenooi!
LoveLocal #LovePaarl
ons op Facebook: LoveLocal - Paarl
Kom ons ondersteun plaaslik, eet plaaslik, koop plaaslik en geniet plaaslik!
Volg

Send your request to info@theprintoffice.co.za

Your partner in printing

This article was written by a human, and not by ChatGPT

important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples with you.

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision. So, no need for endless scrolling in comparison shopping.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions

Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions to cook up something delicious.

You can even ask ChatGPT to tell you a joke and it will send you a joke!

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life. You can even ask it to help you improve your answers, so you can feel more confident and prepared for your next interview.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.

ChatGPT’s language translation feature Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent. So, whether you’re trying to communicate with someone who speaks a different language or you are a business looking to expand your reach by creating content in multiple languages, ChatGPT’s got you covered.

ChatGPT can also recommend all sorts of on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include:

ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

It’s
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best”
THE PRINT OFFICE
by storm.
The printing company taking the South African schoolscape
school diaries, yearbooks, workbooks and exercise
Order your 2024
books.
FOR R ALLL YOUUR R BOOATING REEQQUUIIREEMMEENNTTS • Services • Diagnostics • Re-Buildts • Buoyancy Certificate • Certificate of Fitness • Safety Equipment • Boat Valuations • Accessories • RACING MOTOR EXPERTS 50hp Yamaha/Tohatsu LARGEST STOCKIST OF NEW AND USED MARINE PARTS ON THE WEST COAST 022 7 720498 ( 072 229 6796 • WWW.LEGENDMARINE.CO.Z A LEEGGEENND

Jeugskou Kalahari Vasbyt

Boland Jeugskou spog met ‘n rekordgetal deelnemers wat kwalifiseer vir die Agri Expo Wes-Kaap Jeugskou Kampioenskappe. 23 van ons leerders gaan deelneem op Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam om te kwalifiseer vir daardie gesogte Wes-Kaap kleure!

Afgri Oesfees 2023Mej Boland

Baie geluk aan ons wenner!

• Mej. Boland 2023 - Shelby Rosslee

• 1ste Prinses - Lize-Marie Beukes

• 2de Prinses - Tina-Marie Coetzee

• Mej. Persoonlikheid - Anke Kriel

• Mej. Kreatiwiteit - Mieke Viljoen

Krieket

Stefan Conradie het vanjaar ons krieket-rekordboeke herskryf tydens die 2022/23 seisoen. Stefan wat tans ‘n gr. 11 leerling is, is reeds kaptein van ons 1ste krieketspan. Hy het vanjaar sy 50ste wedstryd vir ons 1ste krieketspan gespeel.

Stefan kry dit reg om in ‘n enkele seisoen 1020 lopies aan te teken. Dit sluit twee 100 talle en vyf 50 talle in. In die proses moker hy 145 grenshoue. Hy behaal ‘n gemiddeld van 38 lopies en ‘n lopietempo van 89. Hiermee saam neem hy 46 paaltjies in 217 beurte.

Stefan word ook aan die einde van 2022 gekies vir die Boland o.16-span en word as kaptein van hierdie span aangewys.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL

Boland atletiekspan

Die volgende leerders van LS Courtrai is opgeneem in die Boland atletiekspan wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem. Hulle wen ook die volgende medaljes:

• Janke de Necker (gr. 7, 13 jaar) - 1 silwer

• Zani Steyn (gr. 7, 13 jaar) - 2 silwer

• Nicolaas Basson (gr. 5, 11 jaar) - 1 goud, 1 silwer

• Anabelle Crafford (gr. 6, 12 jaar) - 1 goud

• Andries van Rooyen (gr. 4, 10 jaar)

• Annemie du Plessis (gr. 6, 12 jaar) - 1 goud, 1 silwer, 1 brons

• Mia J Van Noordwyk (gr. 5, 11 jaar) - 2 goud, 1 silwer

Welgedaan aan tien van ons seuns wat die Kalahari Vasbyt gedurende die afgelope vakansie voltooi het.

Tennis

Die volgende tennisspelers van LS Courtrai het die Bolandspan verteenwoordig by die Synergy Cup.

Voor:

Lara Schwabe 11 jaar graad 5 (A-span), Leané Troskie 12 jaar graad 6 (B span), Mienke Troskie 11 jaar graad 5 (A-span).

Agter:

Joshua Hattingh, 12 jaar, gr.6 (B span), Alita Corbett, 13 jaar, gr.7 (B span), Liam Lingenfelder,12 jaar, gr.6 (B span), Juliette Corbett, 13 jaar, gr.7 (A-span), Münke Blom 11 jaar, graad 5 (A-span), Liam Lang 12 jaar gr.6 (A-span), Alexandra van Vuuren 13 jaar graad 7 (B span), Kyle Liebenberg 11 jaar graad 5 (B span).

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Juan Möhr, Micah Williams, Marco J van Noordwyk, Pietman de Necker Janke de Necker, Zani Steyn, Nicolaas Basson, Anabelle Crafford, Andries van Rooyen, Annemie du Plessis, Mia J van Noordwyk Baie geluk aan ons Gholf 1ste span wat 4 - 2 teen Paarl Gim gewen het Stefan Conradie

Brandweer besoek

Ons leerlingraad het hierdie kwartaal die brandweer besoek en deur skenkings vanuit die skool, hul bedank vir hul diens aan die gemeenskap.

Atletiek

Cara-Mia Nel is opgeneem in die WesKaap Atletiekspan vir dogters o.13 verspring

12 van ons atlete was opgeneem in die Boland-Sentraal Atletiekspan en het Saterdag, 4 Maart 2023, aan die Boland Byeenkoms deelgeneem.

Netbal- en Rugby Super Series

LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL

4M Atletiekbyeenkoms

Angie Pietersen

Aangewys as die beste dogters o.19 baanatleet tydens die 4M atletiekbyeenkoms.

• 100m, 200m (1ste), 400m (2de)

Kylie Basson

• 100m (verbeter rekord), 200m, 90mH en 4x100m aflos (1ste)

Enya Binneman

• 200m, 400m en o.14-aflos (1ste)

Miclynn Africa

• Hoogspring en 4x100m aflos o.19 (1ste), Driesprong en Hoogspring (2de)

Kiera-Lee Abrahams

• 100mH (3de), 100m (6de), Verspring (2de)

Nina Scheepers

• 200m, 400m (5de)

Zenade October

• 800m (1ste)

Dirigente

LAERSKOOL NOORD-EIND
Cara-Mia Nel Angie Pietersen o.19 Enya Binneman o.14 Nina Scheepers o.17 Kylie Basson o.15 Kiera-Lee Abrahams o.17 Miclynn Africa o.19 Zenade October o.19
Krieket
Ons o.11 en o.13 krieketspanne het hul Interskole wedstryde teen Laerskool Hugenote gewen.
o.11
krieketspan o.13 krieketspan Noord-Eind bied vir die eerste keer ‘n Kobus Wiese o.13 Netbal- en Rugby Super Series aan. Hierdie week verseker puik en kompeterende sport wat jy nie sal wil misloop nie.

Core League Qualifier

Gia Marais ( Grade 2E) participated in the Western Cape Overberg Core League Qualifier 1 (Primary School) on Sunday, 19 February. She placed 2nd for Prix Caprilli and 1st and 3rd for Show Jumping.

Boland Sentraal Atletiek Kampioenskappe

Die volgende atlete het gekwalifiseer om deel te neem aan die Boland Sentraal Atletiek Kampioenskappe.

Meacke Lawrence •

Elzaan van Graan

• Elizabeth Smith

• Spiesgooi: 2de

Zoey Jaftas

• Spiesgooi: 3de

• 1200m: 6de

Codie Jansen

• Diskus: 2de

Micah Beukes

• Hoogspring: 4de

Madison Cupido

• Gewigstoot: 5de

Gimnasium is Tweekamp Laerskole kampioene

Laerskool Paarl Gimnasium het by die laaste twee groot byeenkomste in die Laerskole kompetisie met louere weggestap. Ten spyte van sterk kompetisie by die onlangse Interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn, het die Klein Gimmies koning gekraai. Hulle het ‘n goeie vertoning voorgesit en ook met goud weggestap by die naweek se Boland Kampioenskappe.

Gabriel

en

word na afloop van die Kleure atletiek aangewys as Victor en Kleure atletiek

The printing company taking the South African

Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY
• •
Meacke Lawrence Elzaan van Graan Meacke Beukes Codie Jansen Madison Cupido Elizabeth Smith Kiara Herholdt en Gabriel Small Small Kiara Herholdt LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM
Mia Stilwaney en Arden Kotzé
Or visit AVBOB Paarl at: 54 Breda Street, Paarl, 7646 (021) 872 1591 *Terms and conditions apply. **The discount on the tombstone is valid for 18 months from the date of the funeral and on condition that AVBOB Funeral Service provides the tombstone. FREE funeral benefits only apply if AVBOB Funeral Service conducts the funeral. AVBOB Mutual Assurance Society is a licensed life insurer and authorised Financial Services Provider. FSP 20656. AVBOB is a level 2 B-BBEE contributor. paarl@funeral.avbob.co.za including arranging and conducting the funeral, a specified coffin and hearse discount on a tombstone** or cremation initial expenses Transport of the deceased within South Africa OF UP TO R21 500,PROVIDED AVBOB CONDUCTS THE FUNERAL … over and above the value of their policies SACAP REG.No:7685 PROF. ARCHITECT | ARGITEK Kleure swemgala ‘n Glans- en glorieryke aand is in die KWV Katedraalkelder gevier. Gimnasium 165 jaar
Arden Kotzé en Mia Stilwaney word na afloop van die Kleure swemgala aangewys as Victor en Victrix Ludorum.
Arnoldus Pannevis
Ons vier Arnoldus Pannevis se 185ste verjaarsdag. Die FAK het Paarl Gimnasium besoek om hierdie besonderse mylpaal saam met ons te herdenk.

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL

Interhuis-Kompetisie

Die 2023 skooljaar het met ‘n stormspoed weggetrek. Die seuns het weer aan hul jaarlikse InterhuisKompetisie deelgeneem waar die manne van die Donkerbou, Ligteblou en Witspan behoorlik hul kragte mee gemeet het.

It was amazing to see how much the boys enjoyed themselves. After a hard and hot athletics day, the boys could cool down and enjoy the battle of the interhouse teams, in the swimming pool!

Victor Ludorum winners - Athletics: Congratulations to Liam Kriek with a total of 50 points and 4 new records, and Likhona Mlabateki, with a total of 36 points.

Victor Ludorum winners – Swimming: Congratulations to Jacobus Stofberg with 26 points and Ethan Oosthuizen with a total of 27 points.

PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL
Ons swemspan wen Paarl Interskole Swem Laerskool Landloop-Atlete gaan SA Kampioenskappe toe! Ons wen Paarl Interskole Tennis: Eerste tennisspan Prestige Wenners Annabel Swart, Nicola Hayley, Isabella Oliver en Chiara Steenkamp ASA Boland Atletiek Sy verbeter die ASA rekord vir o.18 paalspring Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe Monet Deutschmann het goud gekry by die Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe vir, 150m, 100m en medley aflos. Sy gaan SA’s toe! Victor Ludorum Athletics Victor Ludorum Swimming 4M Atletiek Wenners

HOËR JONGENSKOOL PAARL

Interskole Krieket

HJS o.14D vs Paarl Gimnasium o.14D (T20)

HJS 124/8 in 20 (Ben Basson 22; Kahl Paul 28; Cornel Geldenhuys 20). Gim 24/10 (Jack Kiewitt 6/5; Louhan de Bruyn 2/6). HJS wen met 100 lopies.

HJS o.14C vs Paarl Gimnasium o.14C (T20)

HJS 154/6 in 20 boulbeurte (Josh Gossmann 73*). Gim 103/9 in 20 (Matthew de Kock 2/10; Daniel Mocke 2/6; George de Toit 2/8). HJS wen met 51 lopies.

HJS o.14B vs Paarl Gimnasium o.14B (T20)

Gim 141/10 (Daniel Meissenheimer 3/18 in 4). HJS 121/10 (Xavier Swartz 47). HJS verloor met 20 lopies.

HJS o.14A vs Paarl Gimnasium o.14A (50 boulbeurte)

HJS 173/10 in 46,5 boulbeurte (Daniel Francke 52; William Eaton 25). Gim 145/10 in 37,5 (Neil Louw 3/23; Ra’ed Fredericks 2/15).

HJS wen met 28 lopies.

HJS o.15D vs Fairmont (T20)

HJS 204/3 (Thomas van der Walt 124 van 56 balle; Wian la Cock 26 van 21; Ethan Hugo 24 van 39). Fairmont 81/10 (Ethan Louw 3/5 in 2; Jonathan Potgieter 2/1 in 0,4). HJS wen met 123 lopies.

HJS o.15D vs Paarl Gimnasium (T20)

HJS 137/10 (Richard Cumpsty 51* (38); Wian La Cock 22 (21); Jevan Rautenbach 15 (22). Gim 138/3 in 19,3 (Richard Cumpsty 1/19 (4).

HJS o.15C vs Paarl Gimnasium o.15C (T20)

Gim 47/10 in 16 boulbeurte (Jayden Pekeur 3/2 in 2,2). HJS 48/2 in 8. HJS wen met 8 paaltjies.

HJS o.15B vs Paarl Gimnasium o.15B (35 boulbeurte)

Gim 148/10 (Jacques Hutton 23/3; Karl-Detlef Müggenburg 28/2).

HJS 149/3 (Keanu February 39; Karl-Detlef Müggenburg 38). HJS wen met 7 paaltjies.

HJS o.15A vs Paarl Gimnasium o.15A (50 boulbeurte)

HJS 120/10 in 50 boulbeurte (Ullrich Drotschie 36; Jean de Villiers 18). Gim 126/9 in 48,2 (Ethan Vermeulen 3/23; Ed-Lee Koopman 2/30). HJS verloor met 1 paaltjie.

HJS o.19G vs Paarl Gimnasium o.19G (T20)

Gim 149/6. HJS 130/10 (JC Mars 30; Ethan Sawall 29). HJS verloor met 19 lopies.

HJS o.19F vs Paarl Gimnasium o.19F (T20)

HJS 147 lopies in 20 boulbeurte (Keenan Rheeder 44 van 51 balle; Christiaan Jonck 42* van 43; Ethan Sawal 35* van 19). Gim 64/9 in 20 (Keenan Rheeder 4/9 lopies; Adrian Sherman 2/6 lopies; Malan Viljoen 2/6 lopies). HJS wen met 83 lopies.

HJS o.19E vs Paarl Gimnasium o.19E (T20)

HJS 60/10. Gim 61/2. HJS verloor met 8 paaltjies.

HJS o.19D vs Paarl Gimnasium o.19D (T20)

Gim 134/3 in 20 boulbeurte (Arrie Meiring 2/29 in 4). HJS 135/7 in 19,2 (Douw Hanekom 23; Johan Brandt 35; Arrie Meiring 19*). HJS wen met 3 paaltjies.

HJS o.19C vs Tulbagh (T20)

HJS 122/6 in 20 boulbeurte (Henau Visser 34). Tulbagh 96/10. HJS wen met 26 lopies.

HJS o.19C vs Gim

HJS 183/9 (Brent Goosen 76; Bjorn Berry 18; James Jacobs 18). Gim 172/9 (Francois Marais 2/23; James Jacobs 2/12). HJS wen met 11 lopies.

LAERSKOOL WA JOUBERT

Ons top-atlete van ons Kleure Atletiek

HJS o.19B vs Paarl Gimnasium o.19B (50 boulbeurte)

HJS 119/10 in 36 boulbeurte (Francois vd Merwe 28; Nizaam Cassiem 20). Gim 116/10 in 37,1 (Cody Adonis 5/38 in 8; Deacon Booysen 3/6 in 5; Iwan Jordaan 2/20 in 8). HJS wen met 3 lopies.

HJS o.19A vs Paarl Gimnasium o.19A (50 boulbeurte, verminder na 40 weens reên)

Gim 146/8 in 40 boulbeurte (Ronaldo Windvogel 3/24 in 8; Christian Burger 2/19 in 8; Christiaan Bourbon-Leftley 1/15 in 8).

HJS 71/10 (Gideon du Toit 24; Dian van der Westhuizen 20). HJS verloor met 75 lopies.

Tennis Interskole

Interskole-tennisuitslae:

• o.19A (HJS) wen 9–0

• o.19B (HJS) wen 5–1

• o.19C (HJS) wen 6–0

• o.15A (HJS) wen 5–1

• o.15B (HJS) wen 6–0

• o.15C (HJS) wen 6–0

• o.15D (HJS) wen 6–0

Skaak

25 seuns het aan die Cape Winelands Chess Prestige in Wellington deelgeneem. Die volgende 9 spelers het gekwalifiseer om die Kaapse-Wynlandspan by die WesKaapproewe te verteenwoordig in Strand.

o.17-afdeling

• Kian Blomerus

• Mike Wang

• 10e: Gregory Hall

• 9e: Zandré Grobler

• 4e: Kobus Geyser

• 3e: Wium van Tonder

o.15-afdeling

• Ben de Beer

• Conlinn Coetzee

• 4e: Ethan van Heerden

Luke Arendse o.7 Seuns Delano Louw o.12 Seuns O’Neil Lenting o.13 Seuns Cay-Reechia Januarie en Danté van Wyngaard o.12 Dogters Miscka Sauls o.13 Dogters Estiaan Wessels o.8 Seuns Zaine Martin o.9 Seuns Cayden Fortuin o.10 Seuns Je-Marcus Isaacs o.11 Seuns Jadah White o.7 Dogters Melody Julies, o.8 Dogters Cay-Leigh Windvogel o.9 Dogters Geea van Niekerk o.10 Dogters Stephanie Louw o.11 Dogters Ons o.13 tennisspan

4E Rainier St, Malmesbury, 7300 022 482 1221

Skryfkuns

Ons is baie trots op Keisha Petersen, wie se gedig gekeur is vir publikasie in die Heritage Travel tydskrif. Sy is ook uitgenooi om haar gedig voor te lees by die Suidoosterfees in die Artscape. Baie geluk. Hou altyd aan skryf!

Tennis

Du Preez Erasmus was lid van die Boland Kavaliers o. 15-span, wat van 23 tot 26 Februarie aan die “Synergy Cup” in Grahamstad deelgeneem het. Die deelnemende provinsies was: Boland, WP, Noord-Kaap, Oos-Kaap en SWD. Baie geluk aan Du Preez, wat sy span gehelp het om dié toernooi te wen.

TYD VIR NUWE WIELE

Koop ’n R100-lootjie ten bate van die opgradering van Hoërskool Swartland se sportfasiliteite.

Skaak

en Wian Cotter het gedurende Februarie deelgeneem aan die West Coast High Schools Chess Championships 2023. Perusha het eerste van die dogters o.17 geëindig. Stefan was derde van die o.17-seuns. JP het vyfde uit die o.17-seuns geëindig. Al vier leerders vorm deel van Weskus-span wat 31 Maart aan WPkampioenskappe gaan deelneem. Baie geluk, skaakspelers! Julle mag maar!

Besoek ons webtuiste swartlandhs.co.za of volg ons op sosiale media vir meer inligting.

Gaan loer op rolavw.co.za om solank jou droomkar beter te bekyk.

Die gelukkige trekking vind tydens ons jaarlikse interskole op 19 Augustus 2023 te Malmesbury plaas. Kontak Hattingh van Dyk vir meer inligting op 071 224 8730 of bemarker@swartlandhs.co.za

Hoe
om te wen!
gemaak? Staan ‘n kans
om ’n
Vivo Comfortline 2023 te wen!
Wees hans en vat ’n kans
Volkswagen Polo
die kode
Skandeer
JP Visser, Stefan du Plessis, Perusha Maarman Keisha Petersen Du Preez Erasmus

Atletiek Krieket

Ons atlete het 23-25 Februarie aan die Bolandbyeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete en hul puik prestasie as medaljewenners:

• Elri Coetzee ontvang ‘n brons medalje, Dogters o.15 5000m Stap.

• Charles Thompson ontvang ‘n goue medalje, Seuns o.15 5000m Stap.

• Emma Hartley ontvang ‘n goue medalje, Dogters o.17 5000m Stap.

• Tafadzwa Mashizha ontvang ‘n brons medaje, Seuns o.14 100m Hekkies en 4de plek 300m Hekkies.

Baie geluk aan ons atlete met ander individuele prestasies:

• Sunelle De Bruyn 6de, Dogters o.15 90m Hekkies.

• Lize-Mari Batt 5de in beide Dogters o.17 Driesprong en Verspring.

• Tercia Adams 6de, Dogters o.17 2000m Hindernis

• Chloe Lottering 5de Dogters o.19 400m Hekkies en 4de 100m Hekkies.

• Henrico Maass 8ste Seuns o.19 Spiesgooi.

Baie geluk aan Emma Hartley, Charles Thompson, Elri Coetzee en Tafadzwa Mashizha, wat opgeneem is in die Bolandspan en aan die Wes-Kaap kampioenskappe gaan deelneem. Ons is trots op julle.

Hoërskool Swartland het hul laaste wedstryd van die seisoen teen Hottentots Holland gespeel in ‘n 50-beurte wedstryd. Ons teken 245 aan.

Seshoekige Swemgala

Hoërskool Swartland se swemmers het te Worcester deelgeneem aan die Seshoekige Swemgala. Swartland se leerders swem fantasties en wen die gala met 644 punte. Hoërskool Hugenote is in die tweede plek en Worcester Gimnasium eindig derde.

Baie dankie aan die volgende personeel: mnr Spies, me Gerda du Plessis, me Helena Kalp, me Marietjie Nelson en oom Freek.

Hokkie

Atletiek Boland-Span

Anka Crous is opgeneem in die Boland-span en gaan Boland verteenwoordig by die Wes-Kaap kampioenskappe wat 17 - 18 Maart plaasvind.

Gholf Tennis

HOËRSKOOL DIRKIE UYS

Atletiek: Boland Junior Kampioenskappe

Die Boland Junior atletiekkampioenskappe het 23 - 25 Februarie plaasgevind.

Baie geluk aan al ons atlete wat deelgeneem het en Wes-Boland verteenwoordig het by hierdie kampioenskappe.

Ons atlete behaal die volgende:

• 1 x 1ste plek

• 1 x 4de plek

• 3 x 5de plekke

• 3 x 6de plekke

• 3 x 7de plekke

• 2 x 8ste plekke

Anka Crous ontvang ‘n goue medalje vir o.20 hamergooi met ‘n Wes-Kaap kwalifiserende afstand.

Einde Februarie het die o.15 en o.19 Synergy Cup Kampioenskap plaasgevind. Beide spanne wen goud!

o.15

• Anesce du Toit

• Liebe van Schalkwyk

• Enro Rust

o.19

• Gert van Schalkwyk

HOËRSKOOL SWARTLAND
mnr Wilhelm Fröhlich, Schalk Burger en Toné MalherbeSwartland se swemkapteine. Geen spesifieke orde: Charles Thompson, Emma Hartley, Elri Coetzee en Tafadzwa Mashizha, 1 PIETER BERG STREET, MALMEBSURY | TEL: 087 350 6532 Anesce du Toit, Liebe van Schalkwyk, Enro Rust Links: HDU leerder, Gert van Schalkwyk.

Wondering what you can do today that will have a positive impact on your life tomorrow? Consider that good financial planning can help you achieve your life goals, protect your loved ones, prepare for the unexpected, and secure your financial future.

As a qualified financial planner, I can create a personalised plan that takes your changing needs into account and considers your financial well-being in all aspects of your life

Ready to take the next step? Get in touch with us at Johnston BlueStar and let’s discuss how Sanlam’s wide range of financial solutions can help you live with confidence.

LAERSKOOL HUGO RUST

BALLET

Atletiek

Nege van Hugenote Laerskool se atlete het aan die Boland Atletiekkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar. Hugenote Laerskool is veral trots op Tiago Pestana, Skyler Hendricks en Kwando Moletsane wat in hul onderskeie items vir die Bolandspan gekies is.

Tiago Pestana – o.12 1200m, Silwer Skyler Hendricks – o.12 100m, Brons Kwando Moletsane – o.11 Hoogspring, Brons

Swem

Hugenote Laerskool se swemspan het saam met ander top-swenskole aan Laerskool Paarl Gimnasium se Wynlandgala deelgeneem. Al hul swemmers het met groot ywer deelgeneem en Hugenote se naam hoog gehou. Die span het ’n totaal van 22 medaljes (5 goud, 4 silwer en 13 brons) verower en het hul skool ongelooflik trots gemaak.

Lumé Anderson o.12-Scorpionsspan

het 11-12 Maart aan die WP Intercity-

Pienaar en Beula Serdyn.

WA Joubert atletiekbyeenkoms:

Voor: De-Lio Arnolds, Mia le Roux en Raché Idas. Agter: Pieter-Neil Wium, David-Lee Fortuin, Daniel le Roux, Hanno van Schalkwyk en Marquez Simpson.

buitelugkonsert saam met Jak de Priester. Die kore het die gehoor van ongeveer 1200 mense met hul

HUGENOTE LAERSKOOL
Sanlam Life is a Licensed Life Insurer, Financial Services and Registered Credit Provider (NCRCP43) T 021 864 3393 E admin@johnstonbluestar.co.za A 40 Bain Street, Wellington 7654 Confidence Rule 51: A FIRST CLASS LIFE STARTS WITH FINANCIAL PLANNING. Network Support & Installations, Programming, VOIP, Server, IT Hardware, IT Software, Sales & Support. Packages starts from R199/month Tel: 087 822 2808 | WhatsApp: 060 646 5802
Voor: Kirsten Lamprecht, Elana Beukes, Nell Badenhorst en Mari Schoonbee. Middel: Lise Malan, Kara Janse van Rensburg, Lua Malan en Amé Coetzee. Agter: Rochelle Lategan, Marlene Hugo, Anine Royal Academy of Dance Vlak 1 & Vlak 2 Hulle Albertus Buckle en Elri Buckle Lumé Anderson Voor: AJ Burger, Emma Thiart, Nicola Boshoff, Ané Human en John Louw. Middel: Reynhardt Grobler, Adriaan Burger en Pieter le Grange. Agter: Mali Louw, Klaradyn Neethling, Rosie Büchner en Lize-Mari Vorster.

Atletiek

Baie geluk aan ons atlete met hul insluiting in die Boland-span wat op 17 en 18 Maart gaan deelneem aan die Wes-Kaap byeenkoms in die Paarl.

Victor

Victrix Ludorum

Tennis

Krieket

Die volgende krieketspelers van HS Vredendal het die Noordwes-Boland krieketspan op 26 Februarie en 12 Maart verteenwoordig in wedstryde teen Wes-Boland.

Seuns o.16

Katie

Swanepoel het die Boland Kavaliers (12B) tennisspan by die Synergy Cup in Kimberley verteenwoordig.

Driehoek Atletiekbyeenkoms

Laerskool Vredendal het deelgeneem aan ‘n nuwe Driehoek atletiekbyeenkoms tussen Laerskool Vredendal, Augsburg Landbougimnasium en Laerskool Olifantsvallei. Laerskool Vredendal is aangewys as 2023 se wenners.

o.13 Rugbyspan

Laerskool Vredendal se 0/13 Rugbyspan pak ‘n paar groot name aan. Hulle speel teen Laerskool Hugo Rust en Laerskool Robertson tydens die Boland Landbou rugbydag. Hulle speel Paarl Gimnasium en neem deel aan die Kobus Wiese, Val de Vie rugbytoernooi.

Seuns o.19

Voor: Derin Kriel, CJ van Wyk, Norman Saul, Andries von Solms, Dirk Saayman, Jaco Rossouw, Juhancion Benn.

Middel: FC Schenk, Chanville Zaal, Christopher van Zyl, Caleb Ryk, Rudolph Burger, Cohen Taljaard, Dianru van der Watt, Janco Koegelenberg. Agter: JG Matthee, Pool Brand, Layton Boch, Juan Engelbrecht, Schalk Cronje, Ben Avenant, Ruaan Coetzee.

Ons eerste krieketspan

HOËRSKOOL VREDENDAL
Victor Lategan en Chrislyn van der Heever. Anja Coetzee (Hammergooi), Liandri de Waal (Gewigstoot), Anli Engelbrecht (Spiesgooi, Gewigstoot). Jandré Esterhuyse (Hammergooi)Khyle Machelm (Driesprong). Afwesig: Dayle Rademeyer (Diskus). Johannes van Zyl, Christiaan van Zyl, Derrick van der Westhuizen, Theunis Roux, Adriano Maarman, Franco van Zyl, Jakes Roothman. MJ Owies, Janco Havenga, Sebastian Nel, Juan-Lee le Roux, WJ Weideman. Victor en Victrix Ludorum vir 2023. Hulle is aangewys as ons Victor en Victrix Ludorum tydens ons jaarlikse Kleure Atletiek. en Katie en Leentjie Swanepoel. en Leentjie
- Noordwes-Boland krieketspan

CURRO LANGEBAAN

Victor en Victrix Ludorums

Baie geluk aan die volgende atlete en swemmers wat as ons Victor en Victrix Ludorums gekroon is na afloop van ons interhuis atletiek- en swembyeenkomste vroeër die kwartaal:

Jukskei Skaak

Longacres Privaat Skool wil graag die volgende uitblinker prys vir sy prestasie in Jukskei.

PJ Hansen het aan die Wes-Kaap Inter- Distrik Toernooi in Wellington deelgeneem waar hy ‘n Brons ontvang het.

Baie geluk aan ons skaakleerders wat die onder Weskus skaakspan behaal het. Julle maak ons baie trots!

Interhuis atletiek

Eli Van Willingh (Laerskool Seun), Ruben Mundell (Hoërskool Seun),

Gholf

Jayden Naude het aan die SA Kids gholftoernooi in Somerset-Wes deelgeneem en behaal `n 1ste plek in sy ouderdomsgroep (9-10 jaar).

Atletiek

Interhuis swem Caiden Vorster (Laerskool Seun), Mikhael Gounden (Hoërskool Seun), Utah Novello (Hoërskool Dogter), Lené Basson (Laerskool Dogter)

Tennis

Izabella Schnetler is in die Boland atletiekspan opgeneem en verteenwoordig Curro Langebaan by die Wes-Kaap Kampioenskappe.

Congratulations to Zavier Naudé won the Cavaliers Junior ProKennex Stellenbosch 2023 tennis tournament.

Hy het ook op Beaufort-Wes goed gevaar en ‘n silwer medalje ontvang.

PJ was deel van die Senior WP-span wat in Belville die skeie laat klap het en het daarvoor ‘n silwer medalje ontvang.

Welgedaan, PJ Hansen!

Redenaars uitblinkers

SA

Kampioenskappe

SA’s hier kom sy!

Ons laerskool tennisspan

Our u.15 netball girls
Jayden Naude Izabella Schnetler Zavier Naudé PJ Hansen Mila Grobler Diskus en gewigstoot

Die

Atletiek Congratulate Mr Rocher

in

We also want to congratulate Mr Rocher, who was selected as one of the coaches for the under 16 team.

068 054 3966 Landline 021 023 1880 www.vonkit.net OUR SERVICES ECU SOFTWARE REMAPPING | PERFORMANCE UPGRADES ALL VEHICLE DIAGNOSTICS | VEHICLE SERVICES | INJECTOR CLEANING & TESTING BRAKE & CLUTCHES | ENGINE OVERHAUL HOËRSKOOL VREDENBURG LAERSKOOL VREDENBURG
Die medaljewenners by die Wes-Boland atletiekbyeenkoms. Die o/13 Krieketspan het ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug. Ons seuns tennisspan Die swemspan by die Olifantsvallei swemgala Mini Krieket - Ons is baie opgewonde oor die opkomende krieket-talent. Derik Eigelaar, Nicolaas Cohen, Kabo Koikanyang, Liam Eiman. volgende leerders is opgeneem die Boland span. o.16 Seuns voor: Jordan Arendse en Austin Prins. o.19 Seuns agter: Yusha Bux en Kiran Toesie.

Atletiek Ruiterkuns

Baie geluk aan ons twee Laerskool-atlete wat 'n plek verwerf het in die Boland-span. Hulle gaan eerskomende Saterdag deelneem aan die Weskaap Kampioenskappe te Dal Josafat, Paarl.

• Juan Marais - S o.12 Gewigstoot

• Luthen September - S o.12 Hoogspring

Jeugskou

Swellendam Skou was goed vir ons! 50 van ons leerders het hul staal gewys in die ringe en agter die kospotte. Ons is baie trots op al ons deelnemers wat so netjies was, goeie gedrag gehad het en ware ambassadeurs was vir Augsburg Landbougimnasium.

Die uitslae was as volg:

• 10 - 1ste plekke

• 9 - 2de plekke

• 6 - 3de plekke

• 6 - 4de plekke

• 3 - 5de plekke

65 van ons leerders kwalifiseer vir die WP Jeugskou-kampioenskappe wat op 20 en 21 Maart 2023 by Augsburg Boerdery, aangebied word. Hierdie is 'n bewys dat Augsburg se jeugskou-afdeling van krag tot krag gaan.

Twee van ons leerders het aan die Williston Skou deelgeneem. Hulle het baie mooi presteer.

Mieke Visser (Graad 7)

Sy is die trotse eienaar van: 3 - 1ste plekke, 1 - 2de plek en 2 - 3de plekke.

Emma Jansen (Graad 8) 2 - 1ste plekke. Baie geluk!

AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM
Om groente/plante
te plant, is om te glo daar is ‘n môre! Die tonnel by Augsburg Boerdery word elke dag met arendsoë dop gehou. Ons glo die oes gaan vrugbaar en geil wees! Hou hierdie spasie dop.
Landbou
Mieke Visser
LIKE & SHARE OUR FACEBOOK PAGE VISIT US TODAY! 43 Church Street, Wellington Tel: 021 873 1051 GET YOUR DELIVERY VIA WHATSAPP POWER TOOLS POOL GAS PAINT PAY WITH YOUR CARD MOBILE CARD UNIT AVAILABLE 083 449 4594 paint power tools & handtools keys & security plumbing electrical & lighting arts & crafts outdoor & braai timber & build garden & irrigation curtaining paint power tools & handtools keys & security plumbing electrical & lighting arts & crafts outdoor & braai timber & build garden & irrigation curtaining DEPARTMENTS: we fill & swop gas we cut keys we deliver (Card machine available for payments) we mix paint
Emma Jansen Juan Marais en Luthen September

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.