Bosveld Intervarsity 2021 - HS Pieterburg & HTS Tom Naudé

Page 1

10 - 15 Mei 2021


Bosveld Intervarsity Interskole - Vorige Uitslae JAAR

Tom Naudé

PHS

1977

25

10

1978

0

13

18 (1ste liga)

1979

Tom Naudé

PHS

17 (1ste liga)

36 (1ste liga)

17 (2de liga)

10 (2de liga)

1997

10 (1ste liga)

8 (1ste liga)

9

1998

13

15

28

9

1999

0

24

1988

15

11

2000

-

-

10 (1ste liga)

1989

15

13

2001

12

17

10 (2de liga)

1990

17

0

2002

20

14

13

10

1991

3

4

2003

13

27

15

10

1992

3

6

2004

6

36

31 (Verre Noord Finaal)

13 Verre Noord Finaal)

1993

6

17

2016

0

57

1994

0

12

2017

12

39

14

22

1995

7

26

2018

11

78

1980 1981

JAAR

Tom Naudé

PHS

JAAR

1984

7 (Verre Noord Finaal)

24 ( Verre Noord Finaal)

1996

25 (1ste liga

1985

9

10

6 (2de liga)

3 (2de liga)

1986

19

3 (1ste liga)

3 (1ste liga)

1987

6 (2de liga)

3 (2de liga)

10 (1ste liga) 27 (2de liga)

1982 1983 1984

Famous Old Boys HOËRSKOOL PIETERSBURG & HTS TOM NAUDÉ THS

Victor Matfield

Adolf Malan

Deon Fourie

Joe Kaminer

Lenize Potgieter

Aghie Bergh

Danie Ludick

Wessel Bosman

Brian Herman

Rume Dreyer

Lyndon Ferns

Janus Robberts

Retief Waltman

Nadine Roos

Retief Goosen

Leon Steenkamp

Gustav Snyman

Frans Ludeke

Pieter Greyling

Pieter Pieterse

Dr Frederik van Zyl Slabbert

Retah Pieterse McPherson

Marthinus van Schalkwyk

Ampie Snyman

Willie Boshoff

Calie Swart

Deon de Jager

Prof Pierre Volschenk

Werner Venter

Gerhardt Stegman

Botha Rossouw

Jacques Smit

Louis de Jager

Hennie du Plessis

Willem Roos


VOORWOORD

T: 015 298 8694 | E: info@daisylim.co.za | www.daisysolutions.co.za

Welkom by die 29ste Bosveld Boodskap uit die sportpen Intervarsity van 2021. On behalf of Hoërskool Pietersburg, we would like to extend a very warm welcome to HTS Tom Naude’s players, coaches and parents in participating in today’s Bosveld Intervarsity. ‘n Spesiale woord van verwelkoming aan ons eie ouers, lojale ondersteuners, afrigters en personeel van Hoërskool Pietersburg op diens, asook die Noodhulpspan vir julle ondersteuning vandag. Wat ‘n voorreg om weer hierdie besondere geleentheid te kan aanbied in die “nuwe normaal” wat Covid-19 gebring het. We have no doubt that all matches will be fought hard but played in great spirit. Playing in these tournaments allows you to meet and to interact with many new friends. A special bond develops between all the players, a bond which you must cherish for the rest of your lives. Memories and friendships will be forged that will stand the test of time in the years ahead – be it during your school years, university or adult lives. Ons hoop van harte dat u die dag saam met ons sal geniet en dat gesonde spangees sal seëvier. To all players, enjoy your time here at Hoërskool Pietersburg. Play hard, play fair, but most importantly have fun. Hoërskool Pietersburg Adolf Ellis

Sport is die speelgoedafdeling van ons menslike bestaan en juis daarom voel ons soos tiere wat uit hul hokke ontsnap – ons beur met groot afwagting voort uit inperking en ‘n gemis aan sport. Talentvolle seuns en dogters is slaggereed vir Bosveld Intervasity. Nuwe waarde sal toegevoeg word aan begrippe soos lojaliteit, deursettingsvermoë, kameraderie selfdissipline en diensbaarheid. Sportmangees sal ongetwyfeld die wenner wees. Kosbare herinneringe aan Mnr. F.T Preller (breinkind van die naam: Bosveld Intervasity) sal sigbaar wees in ons spel – eerbaar, nederig, trots. While the pride of each school, the element of contest and the will to win is superior, it is always the breath of fresh air that scholars bring to these magnificent games that keep us coming back for more. Life is short, live it. Love is rare, grab it. Anger is a waste, dump it. Fear is awful, face it. Memories are sweet, cherish it. If you hear a roar, Tommie Tigers are waiting! Pietersburg Hoërskool, baie geluk met jul 100ste bestaansjaar. Ad Astra – reik na die sterre. HTS Tom Naudé THS Vanessa Kachelhoffer


HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTE XV

1. Dirkco van Tonder Stut

2. Gadafi Mokgala Reserwe

3. Aljay Lucas Stut

4. Janco van Staden Slot

6. Morne Du Plessis Flank

7. Jandre van der Heyde Flank

8. Wihan Pretorius Agtsteman (o/kaptein)

5. Owen Faber Slot (Kaptein)

9. Ruben Potgieter Skrumskakel

10. Tiaan van den Heever Losskakel

11. Leon Potgieter Linkervleuel

12. Michael de Beer Binnesenter

13. Marcelle de Villiers Buitesenter

14. Juan Greyson Regtervleuel

15. Juandre Slippers Heelagter

16. Paul Erasmus Reserwe

17. Keven Fichardt Reserwe

18. Lourens Hoogenboezem Reserwe

19. Percy Hawken Reserwe

20. Jaden Rheeder Reserwe

21. JD Opperman Reserwe

22. Marco Pratt Reserwe

23. Alexander Hartslief Reserwe


HTS TOM NAUDÉ THS EERSTE XV

1. Enrice van der Walt Vaskopstut

2. Chillie Malothane Haker (o/kaptein)

3. Ntando Ntiwane Loskopstut

9. Darryl Motsoetse Skrumskakel

10. Jean Louis Venter Losskakel

11. Phuti Moloto Linkervleuel

16. Davids Lyle Reserwe

17. Chrisjan Venter Reserwe

18. Nkosi Modisa Reserwe

4. JC Logtenberg Slot

5. Reabetswe Sathege Slot

6. Wiehan Logtenberg Flank

7. Chula Matshidiso Flank

12. Nozalama Malungane Binnesenter

13. Christo van Rooijen Buitesenter

14. Stefan Erasmus Regtervleuel

15. Adriaan Prinsloo Heelagter

8. Henrico Lyon Agtsteman (Kaptein)

19. Eugene Nortman Reserwe

20. Devine Moagi Reserwe

21. Reynardt Bezuidenhout Reserwe

22. Philip Masemola Reserwe

23. Thaba Ofentse Reserwe

READ YOUR SCHOOL NEWS ON www.awsumnews.co.za

THE LARGEST SCHOOL NEWS PLATFORM IN SOUTH-AFRICA


Q & A met OWEN FABER EERSTESPAN

RUGBYKAPTEIN

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB Posisie: Slot Wat maak dit spesiaal om vir PHS se eerstespan te speel? Dit is ‘n groot eer en voorreg. Ek werk al vandat ek bulletjie rugby speel om eendag eerstespan te speel. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons is ‘n span wat al van graad 8 af saamwerk en mekaar baie goed ken. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Om die wit-trui te dra is self ‘n groot eer, maar net so groot eer om tot die beste van my vermoë te speel en PHS trots te maak en die skool se naam hoog te hou. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die vertroue wat ons oor die jare in mekaar gekry het en net die feit om te weet dat almal hulle alles op die veld gelos het na elke wedstryd.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die positiwiteit onder al die spelers na die tyd in die spankamer. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/ Gr.9 was? André Viljoen – PHS se hoofseun in 2017. Kies een: • Tackle of Clean: Clean • Dummy of Side-step: Dummy • Wendrie druk of wenskop: Wendrie druk

“Ons is ‘n span wat al van graad 8 af saamwerk en mekaar baie goed ken.”

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Toe ons die Virsekerbeker-finaal gehaal het in 2019.

Q & A met HENRICO LYON EERSTESPAN

VAN HTS TOM NAUDÉ THS

Posisie: Agtste man Wat maak dit so spesiaal om vir HTS Tom Naudé se eerstespan te speel? Om my skool te kan verteenwoordig tydens `n rugbywedstryd en om `n voorbeeld vir die ander spanne te stel. Soos vir enige skoolseun is dit ‘n droom wat waar word om vir sy skool se eerstespan uit te draf, wat nog te sê om as kaptein aangewys te word. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons sterkpunt sal ek defnintief sê is dat ons `n verhouding soos geen ander span het nie. Ons is soos broers op die veld. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Die vertroue wat ek in die span het en dat ek weet hulle sal hulle alles vir mekaar gee en om net op die veld uit te draf en daai adrenalien te voel tydens die wedstryd.

SBURG EERSTESPAN RUGBY

AFRIGTER

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB

Hoe lyk julle span vir 2021? Dit is `n talentvolle groep seuns wat baie honger is vir die komende rugbyseisoen. Wat is die sterkpunte julle span? Ek voel die span is mooi afgerond en as ons mag aanhou rygby speel die seisoen, weet ek dit gaan `n baie suksesvolle jaar wees. Wat is spesiaal omtrent Hoërskool Pietersburg en om daar af te rig? Hierdie jaar is die 29ste intervarsity, dis `n groot eer om betrokke te wees by hierdie rugby geleentheid, veral as afrigter van die eerstespan rugby. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Tyd, daar is nie genoeg daarvan nie. Die seuns is ook betrokke by ander aktiwiteite en akademie moet ook op `n hoë standard gehandhaaf word. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Om soveel moontlik trofees huis toe te bring. Hierdie is `n talentvolle groep seuns en die verwagtinge is hoog.

Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om die glimlagte op almal se gesigte te sien na ons `n wedstryd gewen het en om net te kan sit en gesels en terugdink oor die goeie oomblikke in die wedstryd. Wie was jou matriekheld toe jy Gr8/Gr9 was? Armich Lottering. Kies een: • Tackle of clean – Tackle • Dummy of side-step – Side-step • Wendrie druk of wenskop – Wendrie druk

Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span so spesiaal? Ons het net daai verhouding en band met mekaar wat ons net `n sterker eenheid maak. Ons ken mekaar goed en weet hoe elkeen op die veld dink.

Q & A met

Hoe het dit gegaan met julle voorseisoen se voorbereiding? Baie goed, dit was wel een van die langste voorbereidings wat ons nog gehad het. Dit was soms ook `n uitdaging om die seuns positief te hou, omdat ons so lank moes wag om te hoor of die rugby wel voort gaan.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Dis maar moeilik om te sê, want almal maak maar altyd grappe onder mekaar. Almal weet goed dat as dit by oefening en wedstryde kom, hou ons die grappe vir na die tyd.

Wat is julle span se grootse oomblik die afgelope 5 jaar? As ek moet kies sal dit die oomblik wees toe ons o.15 en o.16 was en ons die liga gewen het.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Tiaan van den Heever beslis – hy is soms ‘n bietjie verstrooid, maar meer die feit dat ons lag vir sy droë sin vir humor.

RHYNHARD JANSE VAN REN

RUGBYKAPTEIN

Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Kompetisie is altyd goed veral vir die sport rugby. My opinie is dat daar mooi gekyk moet word, dat daar nie te veel druk op skoolseuns gesit word om te presteer nie, daar moet `n balans wees. Dit bly tog ‘n “game” en die doel is om dit te geniet.

“Hierdie jaar is die 29ste intervarsity, dis `n groot eer om betrokke te wees by hierdie rugby geleentheid, veral as afrigter van die eerstespan rugby.”

Q & A met ALWYN OLIVIER & KOBUS DE

MEYER EERSTESPAN RUGBY

AFRIGTERS

VAN HTS TOM NAUDÉ THS

Hoe het dit gegaan met die voorseisoen se voorbereiding? Alwyn: Ons is goed voorbereid vir die seisoen, en beplan om elke wedstryd net beter en beter te raak. Kobus: In die begin was dit maar stadig, maar die seuns het baie mooi ingeval en weer dit begin geniet. Hoe lyk julle span vir 2021? Alwyn: Ons het `n goeie belans van nuwe en oudspelers wat mekaar goed aanvul, en ons is opgewonde om te sien wat hulle kan maak. Kobus: Ek dink ons het ‘n baie goeie span met ongelooflike talent. Die seuns kom goed oor die weg met mekaar. Wat sal die sterkpunte van jou 2021-span wees? Alwyn: Ons 8-tal is `n kombinasie van groot en mobiele spelers so dit gee ons baie opsies. Kobus: Baie sterk voorspelers. Wat is spesiaal omtrent HTS Tom Naudé en om daar af te rig? Alwyn: HTS Tom Naudé is `n unieke skool, ons leerders is passievol en dit maak dit vir ons as afrigters maklik om met hulle te werk. Kobus: Mens werk met verskillende seuns met verskillende agtergronde en omstandighede. Ons bring hierdie seuns saam ongeag die ras, kleur en taal om as een span vir mekaar te speel.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Alwyn: “Klein” skole het `n groot uitdaging om genoeg spelers by mekaar te kry, en dit is waarom jy moet maak werk met dit wat jy het, wat die uitdaging op die ou einde lekker maak. Kobus: Om tyd te maak vir als, tyd is baie beperk en ons moet laat die kinders ‘n mate van balans handhaaf, sodat hulle akademies ook presteer. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Alwyn: Trots vir die skool en passie om saam mekaar te speel. Kobus: Baie goeie rugby van gedissiplineerde seuns en goeie samewerking as `n span. Jaar in en jaar uit word skole rugby al hoe sterker. Wat is jou opinie oor skole rugby en die kompetisie daarbuite? Alwyn: Elke skool het `n standaard waarna toe hy werk en elke skool wil op die hoogste vlak teen die bestes kompeteer, maar nie almal het die vermoë om dit te doen nie. So as ons as `n skool plaaslik kan oorheers, is dit genoeg. Alles ekstra is `n pluimpie vir die spelers wat beter gedoen het as wat verwag was. Kobus: Dit word meer professioneel, so mens moet bybly, of mens gaan net agter raak. Ek voel die kind moet dit nogsteeds geniet, maar moet opgelei word om die druk te kan vat. Rugby leer kinders baie verskillende lewenslesse wat die kinders kan gebruik in die alledaagse lewe. Goeie sportmanskap is belangrik en spelers moet mekaar respekteer op, en van die veld af beste pelle word so gemaak.



O.18A-SPAN NETBAL

Horst Meyer

072 616 3339

www.horstmeyer.co.za

Jacqui Cromhout Financial Advisor Tel: 071 145 2280 Email: jacqui.cromhout@attooh.co.za

HOËRSKOOL PIETERSBURG Netbal o.18A

Ashley Kruger (AV)

Chanelle Cloete (D)

Sarisa van der Goot (S) o/kaptein

Elzaan Espach (HV)

Carla Craig (VV)

Jurinda van Schalkwyk (HD)

Carmi van den Heever (HV)

Odine Swanepoel (HD) o/kaptein

Ruvé Erasmus (D)

Cameron Dunkley (V) Kaptein

Q & A met SPAN NETBALKAPTEIN

CAMERON DUNKLEY EERSTE

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB

Posisie: Verdediger Wat maak dit spesiaal om vir HS Pietersburg se eerstespan te speel? Dat ons gevestig is in God en ons krag by Hom kry en die spangees wat ons as span het. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? • Ons gee nie op nie • Gees en passie vir netbal • Karoake skills beslis • Doeltreffendheid om te presteer • Vermoë om Juf Elmari of bitter kwaad, of bitter gelukkig te maak Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? Die gelykenis van die muntstukke in die Bybel spoor my aan om my Godgegewe talente te gebruik tot eer en verheerliking van die Here. Plus daar is nie ‘n lekkerder gevoel as ‘n onderskepping en ‘n nors doel nie. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons het ‘n baie hegte band wat ek in my hart glo sal nooit gebreek word nie. Ons spog met ‘n rekord van 5 jaar sonder dat ons een keer baklei het.

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Toe ons in ons o.16 jaar teen Ben Vorster in die Limpopo finaal gespeel het en net-net gewen het. Daar was ‘n skare wat geskree het en dit was hoendervleis mooi. Wie is die grapgat in die span en hoekom? As ek nou doodeerlik moet wees, is dit beslis ek wat die titel vat met Ruvé kort op my hakke. Ek het die vermoë om (tot Juf Elmari se irritasie) elke situasie humoristies uit te buit. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om my tekkies uit te trek en my stutte af te haal. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/ Gr.9 was? Corlia Pieterse – PHS Onderhoofdogter van 2017.

Q & A met ELMARI CRAIG EERSTESPAN

NETBALAFRIGTER

URG

VAN HOËRSKOOL PIETERSB

Hoe het dit gegaan met die voorseisoen se voorbereiding? Ons was baie bevoorreg dat ons ouers ingekoop het in ‘n program wat ontwikkel is deur Erin Burger (voormalige Protea kaptein) en die Sport Science Lab. Dit maak dat ons voorseisoen se voorbereiding baie deeglik en sportspesifiek gedoen is.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Vir my persoonlik is dit om al die verskillende temperamente tot ‘n eenheid te bind met dieselfde doel voor oë. Ouers verstaan ook soms moeilik dat ‘n afrigter aan die skool en al die speelsters moet dink en nie altyd net aan ‘n individu se eise kan voldoen nie.

Hoe lyk julle span vir 2021? Ons het ‘n goeie mengsel van ervaring saam met nuwe bloed en is bevoorreg om 10 dogters te hê wat ons enige tyd kan inruil.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Ons het dit ons missie vir die jaar gemaak om deur ons netbal ‘n voorbeeld te wees vir die jonger dogters en met elke wedstryd ons heel beste te gee.

Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Die dogters is almal baie gemotiveerd en het in die voorseisoen hard gewerk om reg te wees vir 2021. Wat is spesiaal omtrent HS Pietersburg en om daar af te rig? PHS is ryk aan tradisies en ‘n baie trotse skool met ‘n lang lys van ongelooflike afrigters en speelsters wat vir ons die pad gebaan het. Verder het ons ‘n hoof en beheerligaam wat ons ondersteun en die beste moontlike geleenthede aan ons bied.


O.18A-SPAN NETBAL

HTS TOM NAUDÉ THS Netbal o.18A

Alicna Duvenhage (V/AV)

Moloko Mokgawa (GA) Kaptein

Reabetswe Ramoshaba (C)

Hunadi Sello (GA/GD)

Sunet Viljoen (AV)

Makoma Tjege (GD)

Takalani Rakhumba (GS)

Vanessa Nxumalo (WA/WD)

Q & A met TESPAN NETBALKAPTEIN

MOLOKO MOKGAWA EERS

VAN HTS TOM NAUDÉ THS

Posisie: Goal Attack Wat maak dit spesiaal om vir HTS Tom Naude se eerstespan te speel? Daar is baie potensiaal en ons span is toegewyd en hardwerkend en gee nooit moed op nie. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons span het baie gees. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die baan te gee? Hierdie jaar is my laaste jaar op hoërskool en dit motiveer my om my uiterste bes te speel, sodat ek ‘n merk by die skool kan laat. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Die liefde in ons span is baie spesiaal. Ons stry so nou en dan, maar ons kom altyd op die ou end bymekaar, omdat ons `n gesin is. Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Dit was in 2019, toe ons as die O/17A-span ons ligawedstryd teen PHS gewen en as Distriks Kampioene uitgetree het. Ons was daardie jaar ook die Limpopo O/17A naaswenners en het deurgedring na die SA National School’s Championships in Boksburg.

Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ek sou dadelik sê dit is ons doelverdediger, Makoma Tjege. Sy doen altyd snaakse danse en tree op soos ‘n groot nar. Sy is so ‘n vreugde om daar te hê. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? As ons vier en dans. Of ons nou wen of verloor, ons sal bymekaar kom en ‘n bietjie Dancy dans of ‘n bietjie sing. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/ Gr.9 was? Michelle Mensah was my matriekheld. Sy was een van die beste spelers in my oë.

Manoko Tjege (WD)

Zoë Davids (V)

Q & A met LEE-ANN DE BEER & WINNIE

RIGTERS

ROUX EERSTESPAN NETBALAF

VAN HTS TOM NAUDÉ THS

Hoe het dit gegaan met die voorseisoen se voorbereiding? Dit het baie goed gegaan met die span se voorbereiding. Die hele span kom uit ‘n atletiekseisoen waar daar baie fiksheid gedoen is, dus was dit maklik om met balvaardigheid en ander fasette voort te gaan. Hoe lyk julle span vir 2021? HTS Tom Naudé het ‘n baie jong eerstespan. Sommige spelers is maar 15 en 16 jaar oud. Daar is baie potensiaal en die span werk baie hard. Wat sal die sterkpunte van jou 2021span wees? Die spannetjie is baie gebalanseerd, maar hul sterkpunt is definitief hul veggees, guts en lojaliteit. Wat is spesiaal omtrent HTS Tom Naudé en om daar af te rig? Hierdie skool het die grootste omgee hart. Elke speler is belangrik. Die ondersteuning van die hoof en mede afrigters maak dit lekker om by die skool betrokke te wees.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? A.g.v die feit dat HTS Tom Naudé ‘n tegniese skool is, is daar nie baie dogters nie. Ons moet soms verskillende ouderdomme saamvoeg om ‘n span saam te stel. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van jul span? Hierdie jong span gaan poog om deur te dring na die Limpopo Kampioenskappe. Dit is die korttermyn doelwit.


NETBAL A-SPANNE

Netbal o.17A Voor: Christene Retief, Danette Vermeulen (o/k), Melandie Snyman (afrigter), Antoné Smit, Linelle O’Reilly (k). Agter: Jenny-Lee Malan, Carla le Roux, Stephane Schoeman, Clarissa Jacobs.

Netbal o.18B Benita Steyn, Chidimma Nwakalo, Lethabo Mohlala (kaptein), Moitiki Lekganyane, Rachel Molepo, Mogau Seokga, Thabitha Selepe, Zonika Britz, Cassandra Maunye.

Netbal o.16A Voor: Zoe Dunster-van den Heever, Britney Cronje (k), Annalize Boneschans, Winette Prinsloo, Cara van der Goot. Agter: Cailin Menzies, Kayla de Villiers, Tammylee Ferreira, Chane Viljoen, Alrida Joubert.

Netbal o.15A Voor: Palesa Tebele (o/kaptein), Kubura Abubakar, Monica Phaahla. Agter: Onelisile Phasha, Palesa Wiso, Malwande Buthelezi (kaptein), Monica Harmse, Lethabo Legodi.

Netbal o.15A Voor: Liz-Marie Bodenstein, Casey-Lee Goosen, Illze Malan (afrigter), Mienke Becker, Elri de Lange. Agter: Micke Theron, Zelri Grobler, Hané du Toit, Kiandra Smit, Leoné van Schalkwyk, Lara van Staden.

Netbal o.14A

Netbal o.14A

Voor: Mikhayla Odendaal, Jahkuska Zanna, Melissa Laubscher, Veronique van der Bank. Agter: Kylie Campbell, Louise Strydom, Abi Briel (k), Megan Carlisle, Lerize van Rhyn, Hanrese Els.

Voor: Tricia Malungane. Middel: Moeletsi Nkoane, Juané Kruger, Mpilwenhle Twala. Agter: Malagha Modisenyane, Simoné Stoltz, Miché van Wyk, Nkateko Monyana.


RUGBY A-SPANNE

Download previous

on www.awsumnews.co.za

Rugby o.19B

Rugby o.19B

Voor: Percy Hawken, Daimion Richarte, Lourens Hoogenboezem, Alexander Hartslief, JD Opperman. Middel: Jacques Willemse, Jayden Reeder, Luca Ferreira, Brandon van Niekerk. Agter: Ian de wal, Tiaan moulder, Kevin Flieghardt, Rikus Kog, Tinus van Niekerk.

Voor: DG Kelder, Jean Mackie, Reynard Bezuidenhout, Morne Labuschagne, Kamogelo Matlou, Devine Moagi, Katlego Mlambo. Middel: Kamogelo Matlou, Chrisjan Venter, Chesslyne Kemp, Tshitangoni Mohalala, Thabiso Maila, Jaecy Vijoen, Thabo Ofentse. Agter: Francois Velloen (afrigter), Philip Masemola, Joggie Geduld, Marc vd Merwe, Gerhardt J.v Nieuwenhuizen, Jeanre Fourie, Nkosi Modisa, Davids Lyle, Eugene Nortman, Bradon vd Westhuizen.

Rugby o.16A

Rugby o.16A

Voor: Albert Nolte, Chris van der Walt, Jan-Keyser Albertyn, Dewan Gobey, Drian Hartslief, Wian Terblanche, Christin Kotze. Middel: Ian Fouche, Derik Horn, Helgard Muller, Zandrè Hattingh, Devon Janse van Rensburg, Dohan Bezuidenhout, Justin Basson. Agter: Franco le Roux, Thys Manders, Jan-Hendrik Venter, JJ Cromhout, Reuben Weyer, Hendro Pallas, Sternberg Boshoff.

Voor: Andy Meso, Verwey Slabbert, Marnus de Klerk (kaptein), Nathan Johnson, Brent Jv Vuuren, Micheal v Heerden. Middel: Claud Smith, Ashwyn Rogers, Jarred Kotze, Jeandru Wolmerans, Selaelo Mokgawa, Shonisani Lukheli, Christiaan Badenhorst, Tyler Stander. Agter: Jan Slabbert (asst afrigter), Thato Mailula, Andrew Steamar, Lesetja Mamabolo, Zian De Lange, Hugo Pallas, Sibusiso Mulaudzi, Keneilwe Phosa, Pieter Kruger, Lehlogonolo Mashishi, Roelof Oosthuizen (Hoofafrigter).

Rugby o.15A

Rugby o.15A

Will Hawken, Mig Nel, Paul Grimbeek, Divan Brown, Nathan Volschenk, Etienne van Jaarsveld, Henko du Toit, Quintus du Preez, Vincent Lukhoff, Herbert Burger, Dewalt de Beer, Heinrich Bodemer, Floris Venter, Lukas van Ree, Heinrich Meiring, Evan Pretorius, Hardus Otto, Schalk Breytenbach, Zayn Morgenrood.

Voor: Wisani Baloyi, Daniel Andrew, Marnigh Brits, Dolan Nieuwenhuys, Carl Hartslief, Riaan Kayer, Brandon Makgosa. Middel: Dustin Terblanche, CJ Pretorius, Dylan Potgieter, Johan Bosch, Marcel Naudé, Professor Maboko, Enrique Makwea, Rico Lindner. Agter: Iaan Potgieter (afrigter), JC Holtzhausen, Zandré Jooste, Zander Botha, Ian van der Merwe (afrigter).

Rugby o.14A

Rugby o.14A

Voor: Tiaan Vermeulen, Lourens Swanepoel, Juan Jv Vuuren, Lerish Duba, Quentin Jv Rensburg, FC Smith, Hardus Schoeman. Middel: Adriaan V Amstel, JP Mostert, Zuan Langman, Zuhan Labushchagne, Celliers Vd Merwe, Jannes Vd Goot, Janus Barkhuizen, Nick Jones. Agter: AJ De Beer, Dean Otto, Lian Ellis, Felix Olivier, Bernden Britton, Hendro Moulder.

Voor: Lele Magashoa, Marcel Bouwer, Pfarelo Manokoane, Lebogang Aphane, Charlu Grobler, Khatu Sithwetha. Middel: Alshandru, Jamie Stevens, Fortune , Tshenollo Nkwana, Jared Jv Vuuren, Kennedy Romello, Ryan de Lange, Druan Venter. Agter: Floyd Ndlovu, Lunghisa Mahlehlo, Barend Harmse, Jayden Johnson, Nathan Titus, Lourens Harmse, Wandile Ntiwane, Jack Van Vollinstee.


‘n Roemryke geskiedenis van byna 100 Jaar! PHS … sedert 1921 ‘n skool wat die pas in Noorde aangee.

Hoërskool Pietersburg is in 1921, onder leiding van Mnr PC Vercueil, gestig. Nagenoeg 100 leerders en vyf personeellede het deel van die aanvanklike Pietie-korps gevorm. Vir die afgelope 100 jaar het PHS onder die bekwame bestuur van sewe hoofde gestaan, waarvan die huidige hoof, Mnr Ellis, in Mei 2021 by die skool aangesluit het. Die skool se dissipline, sport, akademie en kultuur floreer onder Mnr Ellis se streng en doelgerigte leiding. Sy hande word versterk deur nagenoeg 70 uiters bekwame, akademiese personeel, wat daagliks gereed staan om die 1300 Pieties van die beste opleiding te voorsien. Hiervan getuig die talle uitsonderlike prestasies waarmee gereeld op akademiese, sport- en kulturele vlak gespog word. Hoërskool Pietersburg is die enigste enkelmedium skool in die Limpopo provinsie en slegs Afrikaans word as medium van onderrig gebruik (behalwe in die vak, Engels).

Enkele hoogtepunte: - Die skoolwapen en skoolleuse is in 1924 deur twee skoliere ontwerp en deur die bestuursraad aanvaar. - Die skoollied is in 1928 geskryf, terwyl die amptelike kleure, groen, rooi en blou in 1932 aanvaar is. - In 1933 is die skool se vlag ontwerp en aanvaar. - Die skool het in 1958 na die huidige geboue in Dorpstraat geskuif. - In 2003 word die huidige matriekblok ontwikkel, asook ‘n mini-amfiteater met ‘n posbus waarin bekende oudPieties ‘n boodskap vir die skool kon laat. - In 2008 is die nuwe admin-blok ingewy en in 2014 maak PHS geskiedenis deur die eerste astro-hokkieveld in die Limpopo Provinsie aan te lê. - In 2012 neem ons die “Poort na kennis” in gebruik, wat ook bekend staan as PHS se simbool van akademie. Ons akademiese jaar word elke jaar in Januarie by die Poort na Kennis amptelik geopen. Tradisies: Die sukses van ons skool se voortbestaan is in ons tradisies gewortel.

Danksy ‘n roemryke geskiedenis van 100 jaar, kan ‘n Skool soos PHS met die volgende tradisies spog: - Ons eerste rugbyspan se kenmerkende wittrui is in 1937 in gebruik geneem en is in 2017 dus 80 jaar oud. Dit is tradisie op sy beste! - Die bekende sêrrie-kompetisie, Kardoesie, vorm sedert 1968 deel van PHS se jaarlikse bedrywighede. Kardoesie het selfs al haar buiging op KykNet se Kwêla gemaak. - Scottie, ‘n 1954-Austin Morris, is deur die matrieks van 2010 geskenk en dien as die ampsmotor vir die hoofleiers. - PHS se akademiese jaar word elke jaar amptelik met ‘n seremonie by die Poort na Kennis geopen. - Daar word elke jaar op tradisionele wyse, tydens die Matriekvaarwel, van ons Gr12’s afskeid geneem. - Ons matriekafskeid vind vir meer as 50 jaar al in die skoolsaal plaas en die matrieks woon die glans geleentheid elke jaar gratis by. - Die Storieboom, in die Gr11-blok, het sy naam gekry van die tradisie dat die matrieks, tydens oefeninge vir die Aand van die Sterretjies, stories vir die Gr8’s onder die boom voorgelees het.

HOËRSKOOL PIETERSBURG Eerstespan Hokkiedogters

Eerstespan Hokkieseuns

Abigail de Jager

Abigail Wagner

Andrea Maritz

Annadeé Oerlemans

Altus Bantjies

Caleb Braack

Cor Muller

Eduan Gobey

Cari Schulenburg

Carlien Slabbert

Lané de Beer

Lea Marx

Eduard De Lange

Edward Conradie

Franco Pretorius

Franco van Dyk

Leana Swarts

Lily Greyson

Louise du Preez

Megan Veldman

Francois Graham

Hanro Potgieter

Hardus Smit

Jan Grobler

Michelle Claassens

Michlan Groenewald

Moya van Wyk

Simone Pratt

Luke Kruger

Ruach Wagner

Ruwan van der Watt

Xander Quinn


ANDER SPORT

Boogskiet

Boogskiet

Martin Mostert, LJ Fouche, Willie Cronjé, Wikus Pretorius. Afwesig: Willie van Staden, Stefan Botha, Marno Möller.

Dilian Schwartz, Dirk Lourens, Zander du Plessis, At Botha (afrigter), Wouter Charmers.

Jukskei

Jukskei

Voor: Clarise Reynecke, Minette Botha Ansonel Venter. Agter: Derick Bezuidenhout, Zach Coetzer, Michael Pietersen, Ettienne van Jaarsveldt.

Charl Roberts, Berco vd Linde, Branden Erasmus, Luan Claassens, Ferdi van Reenen, Ekert Cornelius, Marko Thiart, CJ Fourie.

Kry al die spanfoto’s aanlyn by www.awsumnews.co.za

Skaak Voor: Ofentse Modiba , Donovan van Onselen, Mulondo Sikhwivhilv, Mackian Banda, Dillan Schwartz. Agter: Colin Oosthuizen, Dwane Pretorius, Berco van der Linde, Ruan Booysen, Damien Duvenage, Karla Wiers, JT Randall.


WEEK PROGRAM

SATERDAG, 15 MEI 2021

ALLE SPORT

NETBAL

DAG

TYD

AKTIWITEIT

PLEK

TYD

BAAN 3

Maandag: 10 Mei 2021

14:30

Skaak

PHS K16

08:00

o/14A

14:30

Boogskiet

PHS Boogskiet

08:40

o/15A

17:30

Personeel Rolbal

Dorpsbane

09:20

o/16A

Jukskei

PHS Jukskei

10:00

o/17A

Rugby

PHS Rugbyvelde

10:40

1stes (Vriendskaplik)

Woensdag: 12 Mei 2021

Donderdag: 13 Mei 2021 14:30 Saterdag: 15 Mei 2021

08:00

BAAN 4

o/14B

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


GOGRAVEL | PUREDIER | BOERBOEL | JIMGREEN Contact us on:

015 280 0501 info@outbacktrading.co.za www.outbacktrading.co.za 015

280 0501

SATERDAG, 15 MEI 2021 RUGBY TYD

A-VELD

08:00

o/14A

09:00

o/15A

10:00

2des

B-VELD

o/16B

10:10

o/14B

11:10

o/15B

11:15

o/16A

Rasieleiers van PHS

12:15

1stes

Cecile Smith, Lizané van Zyl, Zoë Galloway, Emma Veldman, Shani du Plessis, Tanya Kruger, Elandri Spies, Natasha Mokgala, Leandre du Preez, Kgansi Matlala, Avlene de Robilard. Awesig: Carla Voster.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za

DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za


LAERSKOLE

Trots op julle. Ons hou julle hierdie seisoen dop. Van PHS en HTS Tom Naudé

O/13A Rugbyspan Pietersburg Laerskool

O/13A Rugbyspan Laerskool Pietersburg-Oos

Voor: Rico Mostert, Henru Venter, Adrian van Schalkwyk, JG van Wyk, Shuku Masekoameng. Agter: Mnr. Petri de Kock, Ryan Gerhardt, Kyle Lavender, Erich Vorsatz, Logan Jonker, Lujandré Koegelenberg, Ryno Mienie, Willem Pretorius, Kobus de Beer, Wian Smit, AJ Viljoen, Mnr. James Veldman.

Voor: Tiaan Haasbroek, Preston Oosthuizen, Juan Dreyer, Xander Deyzel, Marthinus de Wet. 2de: Trevor Etchell, Jan-Hendrik Boneschans, Petrus Swanepoel, Liam vd Bank, Paul de Beer. 3de: Juan Randall, Stephan Jv Rensburg, Henco Venter, Curtis Cloete, Ziahn Lombaard. Agter: Armand Venter, Pieter Jordaan, Luka Sinden, Louwen Boshoff, Ignus Ferreira. Afrigters: Mnr Gideon Pelzer & Mnr Johan Bekker.

Die room van SA se skole sportpanne in aksie

WHY PAY MORE?

la

ck

y •

1c

op

015 291 1772 91 Schoeman Str, Polokwane

rb • pe

LET US SERVE YOU!

as litt l m

s ea

Fro

Simple Fast Affordable Printing Solutions

& whit e

c

Ts & Cs Apply.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.