AWSUM Bosveld Intervarsity 2022 - HTS Tom Naudé vs HS Pietersburg

Page 1

EVERYTHING YOU NEED!

colour your world

SKRYF BOU, L, VERF, DROOM EES, DOEN DDIT, IT!

PNA SAVANNAH (015) 296 4090

Photocopiers | PB T

HTS TOM NAUDÉ

HS PIETERSBURG


OUR TEAM

HEAD OFFICE

Meinette van Zyl

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand

Sales Team Quintus: quintus@tiemedia.co.za Martonet: martonet@tiemedia.co.za Ilse: ilse@tiemedia.co.za

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

021 000 1705

Advertising Coordinator Lauren Adams: awsumads4@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us Awsum School News

FAMOUS OLD BOYS OUD - TOMMIES OUD - PIETIES

Aghie Bergh

Danie Ludick

Wessel Bosman

Brian Herman

Victor Matfield

Adolf Malan

Deon Fourie

Joe Kaminer

Lenize Potgieter

Retief Goosen

Leon Steenkamp

Gustav Snyman

Frans Ludeke

Rume Dreyer

Lyndon Ferns

Janus Robberts

Retief Waltman

Nadine Roos

Ampie Snyman

Willie Boshoff

Calie Swart

Deon de Jager

Pieter Greyling

Pieter Pieterse

Dr Frederik v Zyl Slabbert

Retah Pieterse McPherson

Marthinus van Schalkwyk

Werner Venter

Gerhardt Stegman

Botha Rossouw

Jacques Smit

Louis de Jager

Hennie du Plessis

Willem Roos

Prof Pierre Volschenk

Are you top of your class? At Audi Centre Polokwane we think academic achievement should be encouraged and rewarded. That is why we will give your parent R15 000.00 towards your tuition when they buy a new or certified pre-owned Audi from us. Bring your parent to our dealership to secure a brighter future for yourself.

Visit us on social media:

Audi Centre Polokwane 48 Langenhoven St, Ivy Park 015 590 8800


www.bbpolokwanehonda.c o.z a 91 Landos Mare Street, Polokwane, 0699

015 297 0140 or 082 555 4742 for whatsapp

Die skoolhoofde verwelkom almal by Bosveld Intervarsity 2022 Hartlik welkom aan alle hoofde, lede van ons beheerliggame, ouers en elke sportliefhebber hier by HTS Tom Naudé. Dié pragtradisie tussen buurskole het sy naam aan die legendariese oudhoof (1980 - 2003) Mnr. Ferdie Preller te danke. Baie dankie aan Laerskool Pietersburg en Laerskool Pietersburg - Oos se eerstespanne vir jul deelname aan vanjaar se Bosveld. Tussen die lyne gaan brute krag, uitnemende sportmangees en die droom om te wen, hier deur elke speler uitgeleef word. Ons kinders het nuwe dinge geleer... • Koester tyd en mense meer as dinge • Wees ’n legende deur wat jy doen • Dis onnodig om te vergelyk en te tel - wéét eerder wat vir jou tel In our sports code we are reminded: When the great Scorer comes to write against your name, He will not write whether you won or lost BUT how you played the game. Appreciation is in order for each referee, coach, management team and parent who devote their time, energy and passion to our beloved sport. We are looking forward to a showcase of talent coming from each school. This is truly one of the events where we dare not say: “Sit back and relax...” Thank you to each of our sponsors - your loyal support empowers schools to strive towards excellence in all facets of our school environment. May what you are doing for the youth ignite the flame of goodwill and prosperity as they become the future leaders in South Africa. LABOR OMNIA VINCIT. Werk oorwin alles. Me. Vanessa Kachelhoffer | HTS Tom Naudé

Dit is vir ons ‘n besondere voorreg om vanjaar weer deel te kan neem aan die Bosveld Intervarsity by HTS Tom Naudé. Die feit dat toeskouers weer toegelaat word by sportgeleenthede, maak hierdie jaar se kragmeting nog meer spesiaal. We have no doubt that all matches will be fought hard but played in great spirit. Playing in these tournaments allows you to meet and to interact with many new friends. A special bond develops between all the players, a bond which you must cherish for the rest of your lives. Memories and friendships will be forged that will stand the test of time in the years ahead – be it during your school years, university or adult lives. Ons hoop van harte dat hierdie dag gekenmerk sal word aan harde spel op die veld en gesonde spangees. ‘n Vriendelike beroep op alle toeskouers om asseblief nie die taak van die skeidsregters en lynregters by die onderskeie sportkodes te bemoeilik nie. Moedig asseblief u kind op ‘n positiewe wyse aan en daarmee propageer ons goeie sportmangees. To all players, enjoy this special occasion. Play hard, play fair, but most importantly have fun and create special memories. Adolf Ellis | Hoërskool Pietersburg


HTS TOM NAUDÉ EERSTE XV

2

1

Chillie Malothane Haker (k)

Marinus van Schalkwyk Loskopstut

3

Ntando Ntiwane Vaskopstut

4

Keneilwe Phosa Slot

5

Nkosi Masipa Slot

6

Wihan Logtenberg Linkerflank

7

Chrisjan Venter Regterflank

8

Chula Matsidiso Agsteman

9

Andy Meso Skrumskakel

10

Jean Mackie Losskakel

11

Phuti Moloto Linkervleuel

12

Jaun-Louis Venter Binnesenter

13

Christo van Rooijen Buitesenter

14

Thabo Ofentse Regtervleuel

15

Katlego Mlambo Heelagter

16

Marnus de Klerk Reserwe

17

Andrew Steamer Reserwe

22

Stefan Erasmus Reserwe

23

Micheal van Heerden Reserwe

AFWESIG

18

Sibusiso Mulaudzi Reserwe

19

Verwey Slabbert Reserwe

20

Buco POLOKWANE - SAPPHIRE

Reinhard Bezuidenhout Reserwe

18 SAPPHIRE ST, SUPERBIA, POLOKWANE, 0699 Tel: [015) 292 0614

21

Juanru Wolmerans Reserwe


HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTE XV

1

2

Martin Mostert Loskopstut

Tinus van Niekerk Haker

3

Dohan Bezuidenhout Vaskopstut

4

Jan-Keyser Albertyn Slot

13

Michael de Beer Buitesenter (K)

5

Dewan Gobey Slot (o/k)

6

Jayden du Bruyn Linkerflank

7

Reuben Weyer Regterflank

8

Henre Venter Agsteman

9

Devon Jv Rensburg Skrumskakel

10

Wian Terblanche Losskakel

11

Sternberg Boshoff Linkervleuel

12

Tiaan Bester Binnesenter

14

Rijk Laas Regtervleuel

15

Franco le Roux Heelagter

16

Christin Kotze Reserwe

17

Hendro Pallas Reserwe

18

Schalk Kloppers Reserwe

19

Derik Horn Reserwe

20

Richard Maree Reserwe

21

JD Opperman Reserwe

22

Zandré Hattingh Reserwe

23

Niel Smit Reserwe


e n a h t o l a M e i l l i Ch m c a p ta in f ir s t t e a

HTS Tom Naudé What is the highlight of your team thus far this season? Our highlight is the great bond we have among the boys that makes us stronger together as a team.

How does your team look for the Bosveld Intervarsity? Any injuries? We are a strong team which can surprise any team on the day. We have a few injuries but will be ready for the big game against PHS.

How do you motivate your team? To lead by example on, and off the field and to make sure they are calm and actually believe in the plan, because it works.

What is your goal as a team this year? To get most of my senior players a rugby contract and to win Bosveld Intervarsity and our league. What are your plans after school? To continue with my rugby career.

Kobus de Meyer

Eerstespan-Afrigter: HTS Tom Naudé

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Hulle kan goeie kompeterende rugby vanaf beide spanne verwag. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het baie goeie voorspelers met goeie afgeronde agterspelers. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Om teen alle tye positief af te rig, maak nie saak hoe swaar dit gaan in wedstryde of by oefeninge nie. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Skole rugby word al hoe meer professioneel benader en die spelers en skole wil die nommer 1 posisies beklee, so hulle werk harder en harder om dit te bereik.

M ic h a e pladn kea pbtee ine r eerstes

burg

rs Hoërskool Piete Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat is die hoogtepunt van jou span se seisoen sover? My persoonlike hoogtepunt is om Cravenweek-span te kon behaal en ook om vir die eerstespan van PHS te kan uitdraf. Ons span se hoogtepunt tot dusver is ons wen teen Ben Vorster op hulle tuisveld. Hoe motiveer jy jou span? Ons motiveer onsself deur ons liedjie wat ons sing voor `n wedstryd en ook deur `n paar motiverende woorde voor `n wedstryd. Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? Devan Gobey is ons onderkaptein en staan my baie by. Ons neem saam besluite en hanteer die dissipline van die span saam.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings? Ons span het gelukkig geen beserings nie, maar daar is wel `n paar veranderinge in die plaasvervangers. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil baie graag ons liga wen! As ons dit kan doen deur goeie spel sal ek baie trots wees. Wat is jou planne vir die toekoms? My toekomsplanne is om Sevens na skool te speel en ek wil ook graag my graad in Ingeneurswese behaal.

Pierre Coetzee

Rugby-Afrigter: Hoërskool Pietersburg

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? `n Span wat hard werk en mekaar ondersteun en daardeur hulle doelwitte bereik. `n Span wat trots is op dit wat hulle doen op en van die veld af. `n Span wat ten volle geniet wat hulle doen en nooit opgee nie. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het `n jong groep seuns vol energie, wat vir niemand terugstaan nie. Hulle is hardwerkend en het `n goeie veggees om deur te druk tot op die einde. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Een van die moeilikste aspekte veral by `n senior span is om 23 seuns bymekaar te kry as `n eenheid en die skeiding tussen junior en senior uit te skakel. Dan is daar ook om elke seun

positief te hou en te help, al is hulle nie op daardie stadium deel van die 23 groep nie, om so harder te werk en die groep as geheel te versterk. Tyd speel ook `n groot rol waar baie van die spelers deelneem aan baie ander aktiwiteite en nie net rugby nie, daarop moet `n afrigter ook die spelers help om te beplan daar rondom. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy so sê? TROTS speel ook `n groot en belangrike rol in skole rugby waar elke speler van elke skool met trots sy skool se trui dra en wil bewys dat hulle die beste span is. Ek dink ook die blootstelling wat skole rugby tans kry en die geld wat in skole rugby geinvesteer word, veroorsaak dat skole al hoe meer na `n professionele opset beweeg en dit maak dat skole rugby nuwe hoogtes bereik.

Roelof Oosthuizen

Anton Heüer

Rugby-Afrigter: HTS Tom Naudé

Rugby-Afrigter: Hoërskool Pietersburg

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Hulle kan verwag dat dit ‘n baie harde en fiesiese wedstryd gaan wees. Die seuns is nie bang nie en staan vir niemand terug nie. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span se krag, volgens my, lê by die voorspelers en in die spoed van ons agterspelers. Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak? Ek dink vir my is dit om die spelers gemotiveerd en positief te hou. Daarby saam moet ons as afrigters ook die seuns se vertroue wen, sodat hulle kan glo in die plan wat ons vir hulle het. Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek dink rugby oor die algemeen in ons land en die wêreld het groter en meer kompiterend geraak. Dit speel ‘n baie groot rol, omdat seuns nou ekstra hard moet werk en speel om sodoende sy merk te kan maak indien hy verder na skool wil speel en suksesvol wil wees in die sport.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die skool en ouers kan hierdie jaar `n span verwag wat mekaar ondersteun en dien, ons wil `n etiek kweek van harde werk en om ons doelwitte te bereik met `n jong span, maar die seuns moet elke oomblik geniet en sy volle 100% ‘commitment’ gee en met Pietie – trots speel. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is bevooreg om met `n klomp jong seuns te werk wat gedrewe is, met vaste geloofswaardes en wat vir mekaar wil rugby speel tot die beste van hulle vermoë. Ons het `n goed gebalanseerde groep wat `n besondere veggees openbaar om vir mekaar te speel.

Wat is die moeilikste aspek van n skole afrigter se taak? Die moeilikste taak van `n skole afrigter is om die beste spelers in elke posisie te kies en dan te vertrou dat die span saam kan groei tot `n hegte eenheid. Daar is soveel spelers wat deur hul harde werk en dade hulself bewys, maar daar is net soveel plekke beskikbaar in `n span. Om spelers ook positief te hou as dit swaar gaan, veral met `n jong span is ook ‘n uitdaging. Spankeuses kan ook problematies wees. Skole rugby word al sterker, waarom sou jy sê is dit so? Ek dink die sterk kompetisie in skole rugby maak die afrigters se taak as opvoeder soveel belangriker. Daar is min kompetisies soos skole rugby wat seuns leer om druk te kan hanteer, nie net in die skool nie, maar ook as hy die skool verlaat.


RUGBY

HTS TOM NAUDÉ

Rugby o.19B Voor: Brent Jansen van Vuuren en Bees Pallas. 2de ry: Ashwyn Rodgers, Duba Selemela, Tylor Stander, Neo Mohapo, Reinhard Bezuidenhoud, Cheslyn Kemp. 3de ry: Jan Slabbert (Afrigter) Philip Masemola, Simon Sathekge, Jeanru Wolmerans, Zian de Lange, Ntando Ntiwane, Andrew Steamer, Jared Kotze Hugo Pallas (afrigter). Agter: Nathan Johnson, Gerhard van Newenhuisen, erwey Slabbert(k), Mpilo Ntulini.

H2H Our Standards is Our Pride!!

DIAGNOSTIC & SERVICE CENTRE

Specialising in all Vehicles OUR SERVICE INCLUDES THE FOLLOWING: * Diagnostic Test-PCM/ECU * Aircon Regas and Repair * Minor and Major Services * Automotive Upholstery Repairs * Forklifts, Hydraulic Cylinders and Hydraulic Pipes * Overhual Engine, Gearbox and Diff * New and Second Hand Spares and Parts Suppliers

* Fleet Maintenance Management * Auto Electrical Work * Brake and Clutch Repairs * Brake Downs (Tow In) * Hydraulic Repairs * New Parts Fittings

Tel: 015 065 0441 | Hugo: 078 824 1898 | Eugene: 062 910 4367 Email: h2hdiagnostic@gmail.com | 28 Natrium Street, Polokwane, EXT 16


RUGBY A-SPANNE

Hydraulics & Pneumatics Smith Capital Equipments

SERVICES

NEW SALES

REPAIRS

• PTOs • Pumps • Hydraulic • Powerpack Hoses and Fittings • Refutech Compactors & Skiploaders • Valves • Valve Banks

• Aerial Platforms • Cranes and Brick Grabs • Drill rigs • Skiploaders • Hooklifts • Tipper Scissors

• Skiploaders • Drill rigs • Aerial Platforms • Cranes • Hooklifts • Tippers

(015) 250 0335 / (081) 206 5124 / (072) 828 7320

admin@llsmhydraulics.co.za

50 Emerald Str, Polokwane, 0699

Rugby o.16A Voor: Pieter Brits, Riaan Kayser, I. Potgieter (Afrigter), Ian vd Merwe (K), A. Olivier (Afrigter), Dylan Nieuwenhuys, Keagan Rossouw. Middel: Wisani Baloyi, Matthew Fourie, David Moyana, Marcel Naude, Johandroé Seitz, Nthati Matabane, Johan Bosch, Dylan Potgieter, Enrique Makwena. Agter: Professor Maboko, Rico Lindner, Daniel Andrew, Brandon Makgosa, JC Holtzhausen, Zandre Jooste, Junior Visagie, Frans Koch.

Rugby o.15A Voor: Khatu Sikhwetha, Elvis Monokoane, Jan-Carel Holtzhausen (Afrigter), André Polton (K), Floyd Ndlovu (Afrigter), Jared jv Vuuren, Marcel Bouwer. Middel: Kamo Molepo, Charlu Grobler, HP Robberts Ryan de Lange, Lebogang Aphane, Fortune Sehlabane. Agter: Jack Vollenstee, Wandile Ntiwane, Barend Harmse, Lourens Harmse, Tiaan Rossouw, Druan Venter, Tshenello Nkwana.

Rugby o.14A Voor: Bobo Mogale, Mogau Matemotsa, Francois Velloen (Afrigter), Siphiwokuhle Shitlangu (K), Francois Lottering (Afrigter), Tiaan Haasbroek, Lihle Hams. Middel: Tony Whitehead, Mahlatse Kekana, Oagile Mokgokolo, Derek Labuschagne, JP Uys, Kgopotso Langa, Kallie Roberts, Tokologo Selane. Agter: Tiaan Bezuidenhout, Themba Mathole, Masebe Makeketlane, Kgosi Sekele, Mahlolo Matlejoane, André Potgieter, Hanroe Keyter, Ricardo van Staden.

Engen Greycorp 015 291 5711 WESTVAAL POLOKWANE


RUGBY A-SPANNE

seriou s abou t eye c are

Rugby o.16A Heel voor: Floris Venter. Voor: Henko do Toit, Giovanley Hendriks, Divan Brown, Herbert Burger, Nathen Volschenk. Middel: Vincent Luckhoff, Regard Ferreira. Agter: Juan-Jacques Joubert(coach), Will Hawken, Heinrich Bodemer, Dewald Du Toit, Evan Pretorius, Keegan Baker, Hardus Otto, Zander Korff, Mario Buys, Paul Grimbeek, Migael Nel, Schalk Breytenbach, Pieter Oosthuizen, Etienne van Jaarsveld, Piet Bester(coach).

Rugby o.15A Voor: Robert Blignaut, Lourens Swanepoel. Middel: Wian Hatting, Jacobus Van Wyk, Brenden Brittion, Zuan Langman, Zuhan Labuschagne, Lerich Duba, Celliers Van Der Merwe, JP Mostert, Brydan Retief. Agter: Elardus Erasmus, Henrdu Moulder, Dean Otto, Mnr Hendrik Malan, Mnr Derick Botha, Tiaan Vermeulen, Juan Janse van Vuuren, AJ de Beer, Hernu Enslin, Siya Mahlangu, Lihan Ellis, Fwelix Olivier, Mnr Dries le Roux.

Rugby o.14A Voor: Stefan Janse van Rensburg, Paul de Beer, Duan van Staden, Ryno Mienie, Shuku Masekoameng, Hanru Marais, Zian Lombaard. Agter: Brent Vorster, Bakkies Bosshof, Awie Karsten, Lefa Rangongo, Juan Randall, Henco Venter, Pieter Jordaan, Curtis Cloete, Kristen Swanepoel, Ludke Pienaar, Ignus Ferreira,Hillbrand v Thonder, Elkan Esterhuizen, Lojandre Koeglenberg. Afrigters: Theyman Jongbloed, Rhynhard Janse van Rensburg, Corstiaan Vermaak.

86 Landdros Maré Street, Polokwane | 015-297 1149 | www.westvaalpolokwane.co.za


HTS TOM NAUDÉ EERSTESPAN NETBAL

HD

Takalani Rakhumba (k)

V

Zoë Davids (k)

AV

Sunette Viljoen (k)

HD

Cassandra Maunye

HD

Lethabo Mohlala

VV

Mogau Seokgo

HV

Makoma Tjege

VV

Manoko Tjege

VV

Rachel Molepo

S

Reabetswe Ramoshaba

D

Thabitha Selepe

V

Tshepang Nkadimeng


HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN NETBAL

HD

Carla Craig

AV

Jurinda v Schalkwyk

S

Zoë Dunster vd Heever

VV

Ashley Kruger (o/k)

D

Ruvé Erasmus (k)

HV

Kayla de Villiers

V

Carmi vd Heever

RES

Cailin Menzies

RES

Winette Prinsloo

RES

Tammylee Ferreira

THE ALL-IN-ONE SOLUTION

We supply, install and maintain : |Two-way Radios| CCTV Systems| |Access Control | Cell Phone Signal Boosters| | Emergency Lights and Sirens| Conference and PA Systems| Call Callus ustoday todayfor foraafree freequote: quote:

Tel: Tel:015 015297 2973734 3734/ /076 076941 9418138 8138 Email: Email:sales@televonic.co.za sales@televonic.co.za CONNECT & PROTECT PEOPLE & ASSETS


NETBAL A-SPANNE

Netbal o.16A Van links na regs: Lethabo Legodi, Palesa Wiso, Mathari Selala, Adelay Branders, Palesa Tebele, Bassie Phasha, Malwande Buthelezi, Hunadi Sello, Monica Phaahla, Abubakar Kubura. Voor: Linda Hattingh, Zandrè van de Vyver.

Netbal o.15A Van links na regs: Moeletsi Nkoane, Lerato Ramalepe, Lebogang Riba, Miché van Wyk, Simoné Stolz, Nkateko Moyana (C), Juane Kruger, Elizabeth Modisenyane (VC), Bohlale Makwela.

Netbal o.14A Van links na regs: Lesiba Mabotha, Erandi Cilliers, Mahlogonolo Legodi, Leago Mawasha, Bonolo Leboho, Jean-Marie Swartz, Olubanzi Mlangeni, Tebogo Makhurana, Tricia Malungane.

PVC BANNERS | TEARDROP BANNERS VINYL DECALS | CHROMADECK SIGNS MAGNETIC DEALS | T-SHIRTS PRINTING CHANNEL LETTER SIGNAGE | PAMPHLETS DOMING OFFICE STAMPS | WALLPAPER CORPORATE BRANDING | BOOKLETS SANDBLASTING | GAZEBO’S BRANDING LOGO DESIGNS | BUSINESS CARDS FLAGS | CERTIFICATES | SAFETY SIGNS SUBLIMATION T-SHIRT | 3D SIGNAGE VEHICLE WRAPPING


NETBAL A-SPANNE

AWSUM

NEWS

Baie sterkte aan al die spanne. Geniet elke oomblik. Die AWSUM span

Netbal o.17A

Netbal o.16A

Voor: Izelna Venter, Cara vd Goot, Me Annalize Boneschans (afrigter), Britney Cronje (k) , Alrida Joubert. Agter: Chante du Plessis, Chane Viljoen (o/k), Annika de Lange, Jeania Steyl, Marené Pretorius.

Netbal o.15A

Voor: Leone van Schalkwyk (k), Mienke Becker, Me Illze Malan (afrigter), Joné Potgieter, Liz-Mari Bodenstein. Agter: Lara van Staden, Zelri Grobler (o/k), Hané du Toit, Mia Alberts, Mieke Theron.

Netbal o.14A

Voor: Kylie Campbell (o/k), Veronique vd Bank, Me Elmari Craig (afrigter), Mikhayla Odendaal, Dakalo Ntsengani. Agter: Louise Strydom, Lerize van Rhyn, Line Schlesinger, Megan Carlisle, Abigail Briel (k), Jakhuska Zanna.

Voor: Gabby du Bruyn, Lejané Bredenkamp, Me Elmari Craig (afrigter), Tumi Nkwana, Carli Becker. Agter: Jeandri Burger, Ruth Hall, Amoré Duvenage (k), Micaela Steyn, Katelyn Swan.

Our team of local experts will provide a quick and effective response to your particular pest problem.

Our Services

WE DO IT RIGHT THE FIRST TIME

1

Fumigating & Disinfecting We provide pest management such as ants, cockroaches, flies, mosquitoes and many more at affordable rates.

3

2

Pre-Construction Soil Treatment We have a range of termite solutions to protect your project; whether it’s an extension, renovation, a new home or building, on a concrete slab, bearers or joists. Sidze PM can provide a termite protection suited to your needs.

Bee Keeping (Relocation) We manufacture high quality bee hives and offers sales of all equipment used in beekeeping on both a commercial basis or simply hobbyist scale. We also do bee relocation and sell honey to the public.

mail: fhedzi@sidzepm.co.za

4

HACCP HACCP assuring food safety is our paramount goal. We service domestic and commercial.

Enlist Our Services with Guaranteed Solutions

Contact us at: 079 763 9883 | 087 007 3787

web: www.sidzepest.com


ons gesels met...

e t t e n u S & i n a l a z o ë , ta k p t e in E e e r s t e s pa n k a

HTS Tom Naudé Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Ons toer na Raloka was vir ons `n hoogtepunt. Daar was baie sterk skole en ons het nie `n enkele wedstryd verloor nie. Hoe motiveer jy jou span? Maklik, ons speel musiek om ons moraal op te bou. Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by? Ons is 3 hoof kapteine en ons al drie werk saam en maak saam keuses. Hoe is die samestelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings? Ons het geen beserings nie, want staal kry nie seer nie. Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Om soveel as moontlik wedstryde te wen en aanskoulike netbal te speel om sodoende suksesvol te wees. Wat is jou planne vir die toekoms? Om `n indruk te maak en seker te maak dat almal ons onthou. Ons wil `n nalatenskap los.

R U V É E Ra nAkSaMp tUe inS eerstesp

rsburg

Hoërskool Piete Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Alhoewel dit nog vroeg in die seisoen is, sou ek sê die hoogtepunt was om onder die Top 5 te eindig by die Affies Prestige Toernooi en ook ons intreekamp wat `n groot tradisie vir PHS se eerstespan is! Hoe motiveer jy jou span? Ons span het almal dieselfde visie in netbal en dit is om net ons beste te gee vir ons skool, mekaar en netbal. Ons motiveer mekaar om mekaar te herinner aan daai doel en hoekom ons in die span is! Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy by jou? Ons onderkaptein is Ashley Kruger. Sy is werklik `n engel op aarde! Sy bring rustigheid in ons span wat altyd van kritiese belang in enige sport is. Sy weet hoe om mooi te praat, sag te praat, hard te praat (sonder om haar stem te verhef) en is werklik ons span se anker wat ons altyd weer terug bring na God toe.

Hoe is die samenstelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings? Ons span bestaan die jaar uit `n groot verskeidenheid persoonlikhede wat tog perfek, soos ‘n legkaart, in mekaar pas. Ons is definitief `n interessante span! Ons is baie geseënd dat niemand in ons span ernstige beserings het nie. Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons groot doel is om SA’s toe te gaan en graag top 5 te eindig, maar wat my die meeste trots sal maak, sal wees wanneer hulle hul beste gegee het. Gewen, verloor of gelyk op, solank ons ons harte in elke wedstryd in sit. Wat is jou planne vir die toekoms? Ek wil graag volgende jaar by TUKS gaan swot en daar koshuisnetbal speel. Verder is my groot droom om eendag internasionaal te sing (wanneer ek klaar geswot het natuurlik)!

Rasieleiers HOËRSKOOL PIETERSBURG

Voor: Tiaan Bester, Michael Fowlds, Carlo Drotskie, Carl Muller, Martin Botha, Henry van Wyk. Middel: Matthew Abrie, Regan de Neijs, Nthabiseng Maboko, Elandri Spies, Kgansi Mohlala, Diane le Roux, Leandre du Preez, Dayne Brews, Maselewe Molepo. Agter: Nicola Hough, Christe Jordaan, Nicola Enslin, Tane Roos, Joane van Dyk, Denita Botha, Shani du Plessis (Kaptein), Zoe Galloway, Micaela Smit.


HOËRSKOOL PIETERSBURG o.19A HOKKIESEUNS

1

Le Roux Marais

2

Altus Bantjes (o/k)

3

4

Marno Roos

Bertus Jacobs

5

12

Marlo van Ghent

Ruwan vd Watt (K)

6

Zandre van Rooyen

7

Edward-Hugo Conradie

8

Rauch Wagner

9

Hardus Ferreira

10

Hanro Potgieter

11

Luke Kruger

13

HJ van der Nest

14

Eduard de Lange (o/k)

15

André Cronje

16

Jacques Pennells

HOËRSKOOL PIETERSBURG o.19A HOKKIEDOGTERS

1

Elmari Oosthuizen

2

Robin Oberholzer

3

Emma Veldman

4

Carmen Braack

6

5

Karla Kriel

Lané de Beer (K)

7

Cara Beukes

8

Tarien Saaiman

9

Melissa Smit

10

Anandré Minnaar

11

Lily Greyson (o/k)

12

Jannieke Kruger

13

Elandri Geldenhuys

14

Laumari Hawken

15

Nelieq Groenewald

16

Anmari Grobler


LAERSKOLE

LAERSKOOL PIETERSBURG

Rugby o.13A Voor: CJ Butler, Llewellyn Briel, Jayden Wepener, Damian Prinsloo, Stefan Bedser, Rolando Caroto, Tommy Horn, AJ van Dyk, Aiden van Dyk, Zain Rademeyer. Agter: Mnr. Petri de Kock, Werner Smit, Elano Rouse, Duhandre Westerman, Justin Nel, Hanno Kotze, Dotan Weterman, Hendry Bosch, Llewellyn Barwise, Andre Wilkinson en Mnr. Dehan Visagie.

Netbal o.13A Clerize Berry (HV), Jamie-Lynn Kelly (S), Chanel de Beer (HD), Clarne de Lange (D), Clarise Coulson (AV), Sherize Limbacht (VV), Chani Brittion (V), Hailey Jansen van Vuuren (Reserwe). Afrigter: Jenene Geldenhuys

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Contact COERT REYNSERS @ 066 2 13 2 670

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

3B Industria Road, Polokwane, 0699 limdps@gmail.com


LAERSKOLE

LAERSKOOL PIETERSBURG-OOS

Rugby o.13A Voor: Christiaan de Lange, Marthinus de Wet, Jodan du Bruyn, Zander de Klerk, Xander Deysel, Waldo Mouton, Léhan Roets, Stefan Windell. Agter: Mnr. James Steele, Aden Uijs, Jan-Hendrik Boneschans, Hanco Willemse, Connor Jacobusen, Regardt Els, Peter O’reilly, Francois Smith, Juan Dreyer, Wian Du Plessis.

Netbal o.13A Voor: Me. Ingrid Pelzer, Lumicke Groenewald, Sumieke Daly, Jade Campbell, Marelie Van Der Merwe, Me. Izelle Delport. Agter: Meya Cordewener, Aerin Lotriet, Suné Du Preez, Joré Benade.


Victor Matfield praat interskole

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal onderwysers van jou vertel? Ek dink wat hulle sal onthou, is seker maar `n stillerige outjie wat maar meestal op sport gefokus het en wat heel goed in sy akademie gedoen het. Ek was nie `n groot partytjiemens nie. Wat sal jy altyd van die Bosveld Intervarsity onthou? Bosveld Intervarsity was altyd baie spesiaal. Die week vooraf is jou sketse in die saal op en is jy aan die hele skool voorgestel. Dit is net `n ongelooflike gevoel. Watter tipe ou was jy op skool? Ek is gebore in Pretoria. My pa was skoolhoof by Noord Skool, so ek was al die jare daar tot ek varsity toe is. Ek was nog altyd baie lief vir sport. Ek het groot geword met krieketnette, tennisbane en enige iets wat met `n bal te doen het. Al my geskenke was altyd sportgoed, so ek het `n groot liefde vir sport. Dit was nooit vir my `n werk nie. Ek het geglo as ek harder werk as enige iemand anders sal ek suksesvol wees. As jy nie `n rugbyspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen? Vir seker krieket, want ek was op skool seker `n beter krieketspeler en is baie lief vir krieket. Wie gaan Saterdag wen? Vir seker PHS. Ek kan mos nou nie teen my skool gaan nie. My ma het by Tom Naude skoolgehou so op laerskool wou ek altyd in die bruintrui speel, maar dit het baie vinnig verander toe ek PHS toe is.

AWSUM het gaan inloer by PHS oud-leerder en oud-Springbok, Victor Matfield om te hoor wat hy oor Bosveld Intervarsity onthou en sy skooljare

Ons weet jy was die wêreld se beste slot op jou dae. As jy nie in jou posisie gespeel het nie, in watter ander posisie sou jy graag op die rugbyveld wou speel? Kyk, as `n jong mannetjie het ek altyd gedroom om losskakel te wees, maar op laerskool het ek agsteman gespeel, maar nog steeds pale en kantlyn toe geskop. Ek kon links en regs ewe goed skop op skool, so dis dalk hoekom ek, toe ek Bok gespeel het, te veel in die agterlyn was. Ek het altyd gedroom om daai losskakel te wees, maar die naaste wat ek gekom het was agsteman. So ja, as ek nie slot gespeel het nie, sou ek graag agsteman wou speel. Ek het darem toe ek in Toulon was agsteman gespeel. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? As kaptein dink ek die belangrikste les wat ek geleer het, is jy kan nie alles self doen nie. Jy kort sterk manne om jou te ondersteun en jy moet hulle vertrou. Jy moet hulle bemagtig en dan moet jy hulle vertrou. `n Kaptein is nooit alleen nie. Dis altyd `n kaptein en sy korps wat almal saam werk om sukses te bereik. So, ek dink die grootste les is dat jy nie alles self kan doen nie. Jy moet ouens saam jou kry wat al jou spelers ken, want as jy hulle ken, dan weet jy hoe ook om hulle te motiveer. Jy moet rerig tyd maak om by elke persoon te sit en hulle te leer ken om te weet hoe om die beste uit hulle te kry. Blitsvrae: Kies een • Braai of Takeaways? Definitief `n braai. • `n Lekker double cab bakkie of `n vinnige sportmotor? Nie `n sportmotor nie. Ek is meer `n SUV man. • Beste vakansiewegbreek? Die beste vakansieplek is Heroldsbaai waar ek altyd Desember gaan vakansie hou.

Waar jy ook al op jou finansiële reis is, ons sal jou daar ontmoet. Ons dienste sluit in: · · · · · · · ·

Aandeleverhandeling Boedelbeplanning (trusts en testamente) Beleggings (Plaaslik en buiteland) Effektetrustbeleggings Korttermynversekering Mediese fondse Risikoversekering Werknemersvoordele

PSG Wealth Financial Planning (Pty) Ltd is ’n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer. RFD 728

Kontak my vir gespesialiseerde finansiële- en beleggingsadvies: Gerhard Mare CFP® Welvaart Adviseur S +27 (82) 452 1624 | T +27 (15) 291 4734 E gerhard.mare@psg.co.za Ismini Kantoorpark, Ismisminstraat 26, Bendor Park, Polokwane


NETBAL

RUGBY Tom Naudé A-Veld

Tom Naudé Tyd

Baan 1

Baan 2

Tyd

Span

15:00 - 15:35

o.17

o.15A

09:00

o.14A

Umpire TN: Fazel

Umpire TN: Eddie

10:00

Umpire PHS

Umpire PHS

15:40 - 16:15

16:15 - 17:10

o.14A

o.16A

Umpire TN: Fazel

Umpire TN: Prudence

Umpire PHS

Umpire PHS

o.14B

Eerstes

Umpire TN: Prudence

Umpire TN: Eddie

Umpire PHS

Umpire PHS

MATERIALS HANDLING | PALLET JACKS | LADDERS | TROLLEYS | CASTOR WHEELS

MPL TEC sales@mpltec.com | Call: 015 287 8045 Unit 1, 7 Industria Street, Polokwane Ext 1 Sales, Service and Repairs - We also deliver *t&c apply*

Tom Naudé B-Veld Tyd

Span

o.15A

10:00

o.16B

11:00

Tweedespan

11:00

o.14B

12:10

o.16A

12:10

o.15B

13:20

Suidskool vs Oosskool

14:20

Eerstespanne


WHY

SAVANNAH MALL

IS EVERYONE

SWITCHING

TO ALKALINE IONIZED WATER PH10?

BENEFITS • Energizes • Better Hydration • Muscle & Joints • Brain Health • Weight Loss

• ACID Reflux • Better Digestion • Healthy Skin • Detox

Contact: 072 058 9149 | Free delivery in Polokwane

JAAR 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984

HTS Tom Naudé PHS 25 10 0 13 18 (1ste liga) 25 (1ste liga 6 (2de liga) 3 (2de liga) 3 (1ste liga) 3 (1ste liga) 6 (2de liga) 3 (2de liga) 10 (1ste liga) 10 (1ste liga) 27 (2de liga) 10 (2de liga) 13 10 15 10 31 (Verre Noord Finaal) 13 Verre Noord Finaal) 14 22 7 (Verre Noord Finaal) 24 ( Verre Noord Finaal)

We pay top prices for accident free vehicles.

JAAR 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996

HTS Tom Naudé 9 19 28 15 15 17 3 3 6 0 7 17 (1ste liga) 17 (2de liga)

Speak to Horst Meyer for your personal, business and wellness needs. Health | Vitality | Life | Invest | Insure | Bank

072 616 3339 | www.horstmeyer.co.za

PHS 10 9 9 11 13 0 4 6 17 12 26 36 (1ste liga) 10 (2de liga)

JAAR 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2016 2017 2018 2021

HTS Tom Naudé 10 (1ste liga) 13 0 12 20 13 6 0 12 11 9

PHS 8 (1ste liga) 15 24 17 14 27 36 57 39 78 38


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.