Bredasdorp Interskole 2018

Page 1

Electrical Installations Construction Materials Wiring | Satellite | Repairs Compliance Certificates: Single Phase & Three Phase

Tel: 028 424 1144 | toyotabredasdorp@rolagrp.co.za | c/o Long & All Saint Street, Bredasdorp, 7280

KFC Bredasdorp Drive Thru

NOW OPEN

c/o Long & Plein Street


Boodskap van HOËRSKOOL BREDASDORP Hoërskool Bredasdorp is ‘n baken teen die Heuningberg en ‘n ligtoring as die suidste hoërskool in Afrika. Ons is die smeltoond waar goud uit ‘n menigte kulture en dorpe soos Napier, Elim, Gansbaai, Struisbaai en Arniston gesuiwer word. We have 500 learners and offer our subjects in Afrikaans and English. Our teachers are excellent and give our learners ample opportunities to develop and excel. Our achievements in academics, sport and culture speak for themselves. We pride ourselves in the core values of respect, caring, responsibility and integrity in which we discipline and educate our learners. Ons leerders het die geleentheid om in die platteland nog kind te wees en boonop by hul ouerhuise die nodige geborgenheid te ervaar. By die skool word elke kind holisties opgevoed en werk die personeel en ouers saam om die beste vordering vir hul kinders te bewerkstellig. Die besighede in ons dorp ondersteun ook graag die skool. Solank dit goed gaan in die gemeenskap se skole, gaan dit noodwendig ook goed in die gemeenskap en Bredasdorp ervaar baie seën en groei. Baie dankie aan elke ouer, personeellid, borg en betrokkene wat bydra om Hoërskool Bredasdorp een van die uitstaande skole in die Wes-Kaap te maak.

Muller Rertief Skoolhoof: Hoërskool Bredasdorp

ONS TWEE SKOLE SE RYK GESKIEDENIS HOËRSKOOL BREDASDORP

LAERSKOOL BREDASDORP

Hoërskool Bredasdorp is in 1914 gestig en het 4 matrikulante in 1918 gehad. Die hoër- en laerskool was eers op dieselfde perseel, maar in 1957 het die hoërskool in sy huidige geboue begin funksioneer.

The first school building where formal education took place, were already in use in 1859. The school building where Bredasdorp Primary School is situated today, was inaugurated in 1914. However, it was known as Bredasdorp High School at the time.

Verskeie bekende persone was oudskoliere onder andere: • Audrey Blignault (bekende skrywer) • Otto du Plessis (voormalige administrateur) • Dirkie Uys (oudminister) • dr Charles Liebenberg (ingenieur wat Gouritzrivierbrug ontwerp het) • dr Johan Bosman (‘n raadgewende ingenieur van verskeie brûe asook Du Toitsklooftonnel) • Kerneels Uys (Springbok hekkiesatleet) • Johan Oosthuizen (SA Junior Spiesgooirekord opgestel in 1977) • Corné Uys (oud WP en Cheetah rugbyspeler) • Eugene van Staden (oud Sharks rugbyspeler) • Devon Marthinus (SA o/21 rugbyspeler) • Petronel van der Merwe (SA Senior Onderwaterhokkiespeler) • Anneke Snyman (SA Senior Rolbalspeler) Die vorige skoolhoofde was Mnre LW Liebenberg, AS le Roux, SC Weich, FJ van Zyl L Silvis, E Niemand.

In 1942, Higher and Primary Bredasdorp separated from each other, but the high school was still accommodated in the same building until the High School was built in the 1950’s. Bredasdorp Primary enrolment showed strong growth over the years to about five hundred and fifty students today. Although the vast majority of learners are Afrikaans speaking, it is a dual medium school. The staff consists of a strong group of highly skilled educators. This school has a proud tradition and has delivered several achievers on various grounds. Laerskool Bredasdorp is sedert 1992 ‘n Model C-skool en leerlinge van ander bevolkingsgroepe word sedert 1994 by die skool ingeskryf. Op 30 April 1997 word die Verrykingsentrum amptelik geopen deur mnr Brian O’Connell, hoof van die WKOD. Die sentrum stel, behalwe die Rekenaarlokaal, ook ‘n Remediërende onderwyseres, ‘n Visuele-, Spelen Arbeidsterapeut tot beskikking van ons leerlinge, en is dus tot die beskikking van alle leerlinge met spesifieke onderwysbehoeftes. Vir die eerste keer kom leerders van ons skool deur middel van e-pos en Internet met leerders wêreldwyd in aanraking.

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Bladsy 2

AWSUM CLASHES: HOëR & LAERSKOOL BREADSORP


GEES

50 Viller Street, Bredarsdorp, 7280

Tel: 028 425 2182

Sterkte aan alle spanne!

After Hours: 079 469 1751

Sjampanjenooi Naomi Wichall

Mnr en Mej Hoërskool Bredasdorp Interskole AD

Mej Hoërskool Bredasdorp, 1ste en 2de Prinses.

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE

Bladsy 3


HOËRSKOOL BREDASDORP - RUGBY

0.19A RUGBYKAPTEIN Thinus van Zyl

RUGBY 0.19A Voor: Mnr T Kriel (afrigter), Freddie Els, Jurie de Kock, Thinus van Zyl (k), Yvano Sass, Mnr M van der Vyver (afrigter). Tweede van voor: Wade Williamson, Antonio Vywer, Yulan Roman, Tristan Faroa, Daniël Wessels. Derde van voor: Mnr M Retief (skoolhoof), Mitch Mc Cann, Ruan Vollaard, Rinus von Waltzleben, Matthew Hannie. Tweede van agter: PJ Myburgh, Lucian Snyman, Juhen Pratt, Marvin Jaars, Caydon January. Agter: Kosie de Villiers, Ernst Kotzé, Francois Groenewald.

RUGBY 0.19B

RUGBY 0.16A

RUGBY 0.15A

RUGBY 0.14A

Bladsy 4

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE


18 AUGUSTUS 2018 RUGBY TYD

SPAN

VELD

SPAN

VELD

09:00

0/15A

A

0/19C

B

10:00

0/16A

A

0/15B

B

11:00

0/19B

A

13:30 – 14:00

Seremonie

A

14:00

0/19A

A

BAAN B

BAAN C

BAAN D

0/16A

0/15B

0/16B

0/14C

0/14A

0/17A

0/14B

0/19C

0/15A

0/19D

NETBAL TYD

BAAN A

09:00 09:40

0/19B

10:20 11:00 11:40 – 12:00

Seremonie

12:00

0/19A

HOKKIE TYD

SPAN

VELD

SPAN

VELD

08:00

0/16B (D)

A

0/16 (S)

B

08:50 – 09:10

Seremonie

A

09:10

0.18A (D)

A

10:15 – 10:35

Seremonie

B

10:35

0/18 (S)

B

0/16A (D)

B

11:35

0/18 (D)

12:15

Old Boys

A

HOËRSKOOL BREDASDORP

ONDERSTEUNERSKLUB

HSB Ondersteunersklub wens vir die BD’s en Monties sterkte toe met 2018 Interskole.

Build it Bredasdorp 35 Dirkie Uys Street Bredasdorp 028 425 1814

Build it Struisbaai 5 Struis Crescent Struisbaai 028 435 6170

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL- EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE UITGAWE

Bladsy 5


HOËRSKOOL BREDASDORP - NETBAL

Kaptein Elrinda Swanepoel

NETBAL 0.19A Dé-Mari Kleynhans, Lindie Pieterse, Nicole Madden, Simõn Jordaan, Esterina Fourie, Jemimah Daniels, Me A Odendaal (afrigter), Kira Swart. Elrinda Swanepoel (kaptein), Franeve Koebergh.

NETBAL 0.19B

NETBAL 0.17A

NETBAL 0.15A

Bladsy 6

NETBAL 0.14A

AWSUM CLASHES: HOËR - EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE


1 4

3 2

R

ED

A S D O RP

S

GRAB SOMETHING TO EAT OR DRINK IN-BETWEEN THE ACTION!

B

1. Plaasmark 2. Bredasdorp Butcheries 3. KFC 4. Agrimark

BUTCHER

IE

ONS SNY

Smaak VOLGENS JOU

Vir persoonlike vleis voorkeure gesels met ons blokman.

VIND ONS

Kerkstraat 55, Bredasdorp Tel: 028 425 1395

028 425 1993 | Fletcher Straat, Bredasdorp AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL- EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE UITGAWE

Bladsy 7


HOËRSKOOL BREDASDORP - HOKKIE

Kaptein Anja Bezuidenhout

0.19A - Dogters Voor: Christi de Villiers, Anja Bezuidenhout, Me C Schlebusch (afrigter), Enverné Lemmetjies, Kauthar Mentoor, Teegan de Kock, Mnr M Retief (skoolhoof). 2de Ry: Corné Oerson, Marnél Retief, Mickayle Engel, Carine Vermeulen, Marié Vlok. 3de Ry: Lize Vermeulen, Malica Swart, Kyla Neethling, Liebe Neethling. Agter: Mindie Krause, Zeanné Kruger, Karla Lötz, Gemma Crafford.

0.19A - Seuns Voor: Me E Olivier (afrigter) Joshua Watson, Tertius Davel, Wibertus Visser (k), Ewald Schlebusch, Johan Keyter, Mnr M Retief (skoolhoof). Middel: Marich Swart, John Fourie, Johan Coetzer, Francois du Plessis, Cobus Wessels. Agter: Francois Theron, Cameron Oosthuysen, MG Retief, Michael Fraser, Karel Bezuidenhout.

0.16A

0.16A

Landbou Spuitdienste Ons wens alle spanne sterkte toe met die 2018 Interskole Johan Neethling 082 369 4855 Tel: 028 424 1900 landbouspuitdienste@telkomsa.net ALL SAINTSSTRAAT 8, BREDASDORP, 7280 Bladsy 8

Trotse ondersteuner van Hoërskool Bredasdorp. Amy Neethling 082 958 9753 | amyneethling@vodamail.co.za

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE


LAERSKOOL BREDASDORP

HOËRSKOOL BREDASDORP IS TROTSE ONDERSTEUNERS VAN LAERSKOOL BREDASDORP

0.13A RUGBY

0.13A NETBAL

0.13A HOKKIESEUNS

0.13A HOKKIEDOGTERS

KRIEKET

Covering more than 250 school events nationally

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL- EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE UITGAWE

Bladsy 9


KOSHUISE

ONS KINDERS SE TWEEDE HUIS... HELDERSIG KOSHUIS HOËRSKOOL

HUIS ELOFF LAERSKOOL

Heldersig Koshuis bied gedurende die week verblyf aan ’n maksimum van 44 dogters en 44 seuns. Die koshuis bied ook ‘n middagstudiediens aan studente wat nie voltyds wil inwoon nie. Die diens is van na skool tot 17h00 beskikbaar en sluit middagete en studietyd teen ‘n minimale bedrag in.

Gedurende die skoolweek kan 20 leerders gemaklik in goed toegeruste, veilige en skoon kamers gehuisves kan word. Ons bied ook ‘n nasorg fasiliteit vir leerders wat nie in die koshuis woonagtig is nie, maar steeds in ‘n gekontroleerde omgewing wil studeer en huiswerk doen, asook aan die skool se buitemuurse aktiwiteite wil deelneem. Hierdie leerders ontvang ook tweede pouse ‘n middagete-kospakkie en kan op versoek aandetes ook ontvang.

Ons enigste fondsinsameling geskied deur naweekverblyf aan sport- en kerkgroepe te verhuur met die opsie om ontbyt te neem indien verkies. Alle maaltye word deur ‘n dieetkundige saamgestel en by die koshuis genuttig. Kinders is welkom om ‘n ekstra vrug of broodjie te smeer indien hul iets te ete wil saamvat skool toe. Die koshuis is binne loopafstand van Hoërskool Bredasdorp.

Bladsy 10

Huis Eloff beskik oor ‘n volledig toegeruste kombuis, eetsaal en ontspanningsarea vir ons inwoners. Die Koshuis is nuut omhein en bied ‘n veilige omgewing waar die Loffies buite kan speel in die middae. Toesig deur die betrokke personeellid aan diens.

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE


2018 ANDER SPORTSOORTE - HOËRSKOOL BREDASDORP

SEUNSKRIEKET

DOGTERSKRIEKET

TENNIS

LANDLOOP

SKAAK

SKIETKLUB

GHOLF

ONDERWATERHOKKIE

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE

Bladsy 11


DATUMS

Hoërskool Bredasdorp 18 Augustus 2018

Interskole vs HS Montagu (op Montagu)

3 Augustus en 1 September 2018

O.15 en O.17 Sewesrugbytoernooi

21 Augustus 2018

Kultuurtoekenningsaand

25 September 2018

Sporttoekenningsaand

28 September 2018

Matriekafskeid

16 Oktober 2018

Prestige-aand

19 - 20 Oktober 2018

Top 10 Atletiekbyeenkoms

15 Oktober 2018

Gr 12-eksamen begin

6 Februarie 2019: OPEDAG

Laerskool Bredasdorp 16 Augustus 2018

Gr RR opedag by BD-land

24 - 25 Augustus 2018

Laerskool Bredasdorp / Laerskool Courtrai Vriendskapsnaweek @ Laerskool Bredasdorp

28 Augustus 2018

KykNet uitblinkers

12-14 September 2018

NAMPO Kaap @ Bredasdorp Park

28 September 2018: SKOOL SLUIT 9 Oktober 2018: SKOOL HEROPEN 11 - 12 Oktober 2018

BD’s Interhuis Klereatletiek

19 - 20 Oktober 2018

Top 10 Atletiek @ Hoërskool Bredasdorp

5 & 6 Desember 2018

Junior & Senior Toekenningsaande

9 - 11 Desember 2018

Skoolverwisselingskamp (Gr 7)

Bladsy 12

AWSUM CLASHES: HOËR– EN LAERSKOOL BREDASDORP SPESIALE AWSUM UITGAWE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.