BREDASDORP
NEWS 54 LONG STREET
028 424 1522
Tel: 028 424 2561 | Fax: 028 425 1901 | Email: hanna@bmford.co.za 18 Long Street, Bredasdorp
TOP 10
20 & 21 OKTOBER 2017
INSTALLASIE EN 24-UUR MONITERING VAN ALARMS ASOOK PERIMETER-SEKURITEIT INSTALLASIE EN ‘OFF-SITE’ MONITERING VAN KAMERAS
GARAGEDEURMOTORS • TOEGANGSBEHEER • SELFOON-INTERKOMSTELSELS 24-UUR GEWAPENDE REAKSIE-EENHEDE
24-uur Telnr. 028 435 6044 | mariaanjvrb@gmail.com
Tel: +27 28 424 1085 | Email: maritas@sanlam4u.co.za Heuningberg Building, 48 Long Street Bredasdorp, South Africa, 7280.
INHOUD
Boodskap van
HOËRSKOOL BREDASDORP
Boodskap van Hoërskool Bredasdorp.............................. 2 Deelnemende skole.......................................................... 2
Ons sou nooit kon droom dat ’n klein atletiekbyeenkoms met 12 skole in 1999, in hierdie prestigeryke Bredasdorp Top 10-byeenkoms, waar bykans 50 hoërskole en 30 laerskole oor twee dae deelneem, kon ontwikkel nie. Baie welkom aan elke atleet, afrigter, skoolhoof, ouer en ondersteuner by die Bredasdorp Top 10-byeenkoms. We are privileged to have athletes from as far as Namibia, Upington, Bloemfontein and Bethlehem, to name a few. May your stay at Africa’s southernmost tip be really enjoyable. Baie dankie aan die hooforganiseerders, Christopher van Niekerk en Déan Kleynhans, en hulle komitee, wat baie moeite gedoen het met al die reëlings. May all the athletes obtain wonderful results at the start of the season and leave the meeting knowing that they gave their all and have utilised their talents to the utmost. Mag almal ‘n geseënde Bredasdorp Top 10 dag beleef! Müller Retief Skoolhoof
AWSUM Radio Die enigste stasie eksklusief vir skole in Suid-Afrika Luister direk van jou skool se AWSUM Mobile App of vanaf www.awsum.co.za Vir meer inligting kontak ons by 021 00 1705 of stuur ’n e-pos na awsum@tiemedia.co.za
Bredasdorp Top 10-byeenkoms........................................ 4 Reëlings............................................................................. 4 Wenskole 2016.................................................................. 5 Honger? Eet Hier!............................................................. 6 PROGRAM & Rekords................................................ 8 & 9 Fotobeeld: Hoërskole Groot.................................... 10–12 Fotobeeld: Hoërskole Klein............................................ 13 Fotobeeld: Laerskole Groot........................................... 14 Fotobeeld: Laerskole Klein............................................. 15
DEELNEMENDE SKOLE Laerskole Klein
Laerskole Groot
LS Ashton LS Bonnievale LS Gansbaai Glenwood House Grootfontein Agri (Namibië) LS Jurie Hayes Moria Privaatskool (Namibië) LS Niko Brummer LS Riebeeck Kasteel Rûens Kollege LS Steenberg's Cove LS Swellendam LS TNJ van der Walt LS William Lloyd
LS Brackenfell LS Bredasdorp LS Courtrai Curro Hermanus De Heide Primêr LS George-Suid LS Hugo Rust LS Mikro Paarl Gimnasium LS Panorama LS Park Protea Primêr LS Stellenbosch LS Vredenburg Worcester Primêr
Hoërskole Klein
Hoërskole Groot
Hoër Landbou Boland HS Bonnievale HS Bredasdorp Clanwillian Sekondêr Curro Durbanville Curro Hermanus Curro Mosselbaai HS Dirkie Uys Edugate Academy (Namibia) Glenwood House HS Grabouw Grootfontein Agri (Namibië) HS Hopefield HS Jan van Riebeeck HS Labori HMS La Rochelle HS Montagu Moria Privaatskool (Namibië) Hoër Landbou Oakdale HS Overberg HS Robertson HS Sentraal Beaufort-Wes HS Swellendam HS Windhoek Afr (Namibië)
Albert Myburgh Sekondêr HS Bellville HMS Bloemhof HS Brackenfell HS De Kuilen HS DF Malan HS Diamantveld HS Durbanville Fairmont High Grey Kollege HS Hermanus HS Hottentots-Holland HTS Drostdy HS Hugenote HS Melkbosstrand New Orleans Sekondêr HS Oudtshoorn HS Outeniqua Paarl Gimnasium Paul Roos Gimnasium HS Punt Rhenish Girls High HS Stellenberg HS Stellenbosch HS Strand Swartberg Sekondêr Swellendam Sekondêr The Settlers HS Vredenburg Worcester Gimnasium York High
To advertise Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Editor Marika Truter Designers Rowan Engledoe Ruveix Venter
Coordinators Zinta Koekemoer Ryno Wolfaardt
Quintus Brand 074 684 4303 | quintus@tiemedia.co.za
Distribution Ryno Wolfaardt
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Bladsy 2
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Alle deelnemende skole kon ongelukkig nie hulle spanfoto/s betyds verskaf voor druk nie. DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. All participating schools could unfortunately not provide their team photograph/s in time for print.
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Address: 50 Viller Street, Bredarsdorp, 7280 | Number: 028 425 2182
Familie-wegbreek by die see Ontsnap van die gewoel van die buitewêreld en kom span uit by die Arniston Spa Hotel – die perfekte plek om die omliggende gebied te verken, heerlike kos te geniet, en jouself te verkwik. Met ’n panoramiese uitsig oor die see, ’n wêreldklas spa en moderne geriewe is dit die ideale bestemming vir die hele gesin. Kinderoppasdienste kan vooraf by ontvangs gereël word.
Tel 028 445 9000 • info@arnistonhotel.com • www.arnistonhotel.com
AL L BR SAIN ED T S AS TR DO EE RP T
Paint - Flooring - Ceilings Riaan Schlebusch Tel: 028 424 2925 multucoatbrd@gmail.com
Advert #5.indd 1
2017/10/13 9:38 AM
YOUR LIGHTING SPECIALIST Cherie Schlebusch Tel: 028 424 2925 www.inexlighting.co.za
INEX LIGHTING
LAMPS, FITTINGS & BLINDS AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 3
Bredasdorp Top 10-atletiekbyeenkoms Die Bredasdorp Top 10 is in 1999 deur die huidige skoolhoof van Hoërskool Bredasdorp, mnr. Muller Retief, begin met 12 hoërskole. In 2017 sal ongeveer 30 laerskole en 50 hoërskole met meer as 1 300 atlete aan die byeenkoms deelneem. Hoërskool Bredasdorp bied vanjaar die Top 10-byeenkoms op internasionale vlak vir die agttiende jaar. Die byeenkoms vind plaas op Vrydag, 20 Oktober 2017 (Laerskole) en Saterdag, 21 Oktober 2017 (Hoërskole) by Hoërskool Bredasdorp se grasbaan. Nuwe inskrywings uit ander provinsies is Grey Kollege van Bloemfontein en daar is ook vyf Namibiese skole ingeskryf. Die doel van die byeenkoms is: • om atlete in voorseisoen kompetisie te gee • om atlete blootstelling te gee aan strawwe kompetisie • om kinders en onderwysers ’n leerervaring te gee van sport in totaliteit, maar meer spesifiek atletiek • die aanspreek van sosiaal maatskaplike uitdagings en die integrering van gemeenskappe en kulture deur gesonde sportdeelname Die onderskeie wenskole van 2016 was: Niko Brummer • Klein Laerskole: • Groot Laerskole: George-Suid • Klein Hoërskole: La Rochelle • Groot Hoërskole: Outeniqua
SPESIALE REËLINGS Atlete • Skole kan tot 4 spanne (maksimum 10 atlete per span) inskryf. • Geen span mag minder as 8 atlete bevat nie. • Die atlete kan deelneem aan enige aantal items, maar in EEN ouderdomsgroep • Die 10 beste prestasies (per span) van die atlete volgens die ASAtabel bepaal die wenskole. • Slegs die eerste 6 posisies per item word in berekening gebring. • ‘n Maksimum van 2 atlete per skool word per item toegelaat.
Skoolkategorieë • Die laerskole word verdeel in skole met meer en minder as 500 leerders onderskeidelik. • Die hoërskole word verdeel in skole met meer en minder as 600 leerders onderskeidelik.
Medaljes, sertifikate, trofeë en prysgeld • Die eerste 3 atlete per item ontvang ’n medalje en sertifikaat. • Wenskole: –– Die wenskool per kategorie ontvang ‘n wisselskild en R2 000,00. –– Die tweede skool per kategorie ontvang R1 500,00. –– Die derde skool per kategorie ontvang R1 000,00. • Die toppresteerder per ouderdomsgroep (volgens die ASA-punte) ontvang ‘n trofee. • Die algehele toppresteerders van die byeenkoms (dogter en seun, laerskool en hoërskool) ontvang elk ’n trofee.
Apparaat • Atlete mag hulle eie apparaat saambring. Spiese en gewigte sal beskikbaar wees. • ‘n Geldige gewaarmerkte ykkingssertifikaat moet apparaat vergesel (sodat moontlike SA-rekords erken kan word).
Program • Die laerskoolbyeenkoms vind op Vrydag, 20 Oktober vanaf 13:00 tot 17:00 plaas, met die prysuitdeling om 17:00. • Die hoërskoolbyeenkoms vind op Saterdag, 21 Oktober vanaf 8:00 tot 15:00 plaas, met die prysuitdeling om 15:00.
Toegangsfooie • Die toegangsfooi vir toeskouers is R10,00 per volwassene en R5,00 per kind wat nie in skoolklere/skoolsweetpak is nie. • Die program kos R10,00 (met kompetisie ingesluit).
AWSUM Radio, die enigste stasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Binnekort beskikbaar op die AWSUM Mobile App! Bladsy 4
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
2016 Wenskole
Groot Hoërskole: HS Outeniqua (George)
Klein Hoërskole: HMS La Rochelle (Paarl)
Groot Laerskole: LS George-Suid (George)
Some people call it school news. We call it awsum. Klein Laerskole: LS Niko Brummer (Beaufort-Wes)
021 000 1705 awsum@tiemedia.co.za www.awsum.co.za AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 5
Honger? Eet hier! 1 Plaasmark – 028 425 1993 2 Flames Grill & Pub – 028 424 1389 3 Table Café – 072 460 2602 4 Elim Slaghuis – 028 424 1312 5 Fish & More – 082 921 0345
3 1 4 5 2
WAAR KAN EK WAT EET? Kry toegang tot spesiale aanbiedinge van restaurante en wegneemetes in jou omgewing op jou skool se AWSUM App.
028 425 1993 | Fletcher Straat, Bredasdorp Bladsy 6
Kliek op Food
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Tel: 028 424 1389 70 Kerkstraat, Bredasdorp
Breakfast, lunch and freshly baked cakes and bakes all in a relaxing, child friendly venue. We are also here to assist you with all your small function and catering needs from kiddies parties, baby showers, birthdays to corporate lunches.
Trading Hours: Mon - Fri : 08:30 - 16:30 Sat: 08:30 - 13:00 Contact Info: Nicole: 072 460 2602 | E-mail: nicole@tablecafe.co.za Situated in the Lifestyle Center Bredasdorp TableCafeBredasdorp
table_cafe
Sterkte aan al die spanne!!! Mag almal hulle beste lewer!
Shop 5, Overberg Centrum Church Street, Bredasdorp.
Carolinestraat 22 www.facebook.com/ FishandMoreStruisbaai/
Tel: 082 921 0345 | www.fishandmore.co.za AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 7
PROG
20 & 21 OKT TYRE & FITMENT CENTRE We specialize in Truck Exhaust Systems | Car Wash from 07h30 Mon – Fri
COME VISIT US FOR A FREE QUOTE! 72 Church Street | Bredasdorp | (t) 028 42 51160/1/2 | (f) 028 42 41110 | bpkwik@telkomsa.net
REKORDS van
LAERSKOLE – 20 OKTOBER 2017 Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35
13:00 13:00 13:00 13:00 13:00 13:00 13:00 13:10 13:20 13:30 13:40 13:50 14:00 14:00 14:00 14:00 14:00 14:00 14:00 14:10 14:20 14:25 14:30 14:35 14:40 14:45 14:50 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:00 15:40
Dogters - 11 Seuns - 13 Dogters - 13 Dogters - 12 Seuns - 12 Dogters - 11 Seuns - 11 Seuns - 11 Dogters - 12 Seuns - 12 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 13 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 12 Seuns - 12 Seuns - 11 Dogters - 11 Seuns - 13 Dogters - 11 Seuns - 11 Dogters - 12 Seuns - 12 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 13 Seuns - 13 Seuns - 12 Dogters - 12 Seuns - 13 Dogters - 13 Dogters - 12 Seuns - 12 Dogters - 13
70mH - 68,0 cm VS VS DG - 0,75 kg SG - 500 gm HS HS 70mH - 68,0 cm 75mH - 68,0 cm 75mH - 76,2 cm 75mH - 76,2 cm 80mH - 76,2 cm 1500m SG - 500 gm DG - 1 kg VS VS GS - 2 kg GS - 2 kg 1500m 100m 100m 100m 100m 100m 100m 400m 400m DG - 0,75 kg SG - 500 gm GS - 4 kg GS - 3 kg HS HS 800m
R - 11.80 R - 6.30 R - 5.68 R - 25.95 R - 41.03 R - 1.41 R - 1.50 R - 11.30 R - 12.00 R - 11.70 R - 11.70 R - 11.30 R - 5:18.00 R - 31.57 R - 43.84 R - 4.78 R - 5.34 R - 14.24 R - 11.77 R - 4:50.80 R - 13.20 R - 12.50 R - 12.90 R - 12.00 R - 12.90 R - 11.40 R - 1.00 R - 58.74 R - 39.10 R - 26.29 R - 15.51 R - 13.40 R - 1.51 R - 1.61 R - 0:02.00
2007 2013 2002 2014 2015 2007 2016 2003 2011 2014 2009 2009 2011 2013 2016 2000 2013 2014 2015 2007 2003 2009 2016 2008 2006 2009 2014 2015 2015 2014 2016 2013 2008 2006 2014
36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50
15:50 16:00 16:00 16:00 16:00 16:00 16:00 16:00 16:00 16:00 16:10 16:20 16:30 16:40 16:50
Seuns - 13 Dogters - 11 Dogters - 11 Seuns - 11 Seuns - 12 Dogters - 12 Seuns - 13 Dogters - 13 Dogters - 13 Seuns - 13 Seuns - 11 Dogters - 13 Seuns - 13 Dogters - 12 Seuns - 12
800m 1200m VS VS GS - 3 kg GS - 3 kg SG - 600 gm DG - 0,75 kg HS HS 1200m 200m 200m 1200m 1200m
R - 0:02.00 R - 3:59.34 R - 4.55 R - 4.95 R - 13.25 R - 13.45 R - 60.06 R - 32.06 R - 1.48 R - 1.67 R - 3:50.63 R - 27.50 R - 24.39 R - 3:51.80 R - 3:37.30
2014 2002 2008 2013 2003 2010 2008 2013 2015 2013 2002 2006 2013 2004 2005
HOËRSKOLE – 20 OKTOBER 2017 Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
77 78 79 80
15:00 15:45 16:30 17:25
Seuns - 15 Dogters - 15 Seuns - 17 Dogters - 17
HG - 4 kg HG - 3 kg HG - 5 kg HG - 3 kg
R - 56.09 R - 42.55 R - 60.61 R - 54.95
2016 2016 2016 2016
HOËRSKOLE – 21 OKTOBER 2017 Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
1 2 3 4 5 6 7 8
08:00 08:10 08:20 08:30 08:30 08:30 08:30 08:30
Dogters - 14 Dogters - 15 Seuns - 14 Seuns - 15 Seuns - 14 Dogters - 14 Seuns - 15 Dogters - 15
300mH - 76,2 cm 300mH - 76,2 cm 300mH - 76,2cm 300mH - 84,0 cm SG - 600 gm DG - 1 kg GS - 4 kg GS - 3 kg
R - 46.85 R - 45.80 R - 40.80 R - 41.77 R - 64.10 R - 34.87 R - 17.98 R - 16.05
2016 2014 2013 2016 2010 2015 2010 2015
S
T
Q
U
YOU CAN TR Y T I U AL
ALUMINIUM DESIGNS • WINDOWS • BALUSTRADES
• FOLDING DOORS • SHOP FRONTS
DEREK ZEEMAN – 072 557 2080 derek.zeeman65@gmail.com Bladsy 8
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
GRAM
TOBER 2017 2003 tot 2016 HOËRSKOLE – 21 OKTOBER 2017 Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
Nr.
Tyd
Geslag
Item
Rekord
Datum
9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43
08:30 08:30 08:40 08:50 09:00 09:10 09:20 09:30 09:30 09:30 09:30 09:30 09:30 09:30 09:40 09:50 10:00 10:05 10:10 10:20 10:25 10:30 10:30 10:30 10:30 10:30 10:30 10:35 10:40 10:45 10:50 10:55 11:00 11:10 11:20
Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Seuns - 15 Dogters - 15 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Seuns - 17 Seuns - 15 Dogters - 15 Dogters - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Dogters - 15
VS VS 400mH - 76,2 cm 400mH - 84,0 cm 1500m 1500m 1500m 1500m SG - 500 gm DG - 1,5 kg VS VS HS HS 1500m 1500m 100m 100m 100m 100m 100m 100m SG - 500 gm DG - 1 kg DS - 11 m HS HS 400m 400m 400m 400m 400m 400 m 90mH - 76,2 cm 90mH - 76,2 cm
R - 5.68 R - 7.28 R - 64.30 R - 58.01 R - 5:03.90 R - 4:26.20 R - 5:03.20 R - 4:16.60 R - 51.28 R - 61.39 R - 6.82 R - 5.45 R - 1.59 R - 1.80 R - 4:27.60 R - 4:07.60 R - 12.12 R - 10.56 R - 11.57 R - 10.60 R - 11.75 R - 10.38 R - 45.37 R - 48.67 R - 14.00 R - 1.97 R - 1.58 R - 61.62 R - 51.82 R - 59.06 R - 52.57 R - 57.30 R 49.9 R - 13.75 R - 13.00
2009 2005 2013 2014 2013 2014 2015 2003 2014 2011 2005 2004 2011 2014 2007 2014 2016 2015 2011 2009 2011 2011 2015 2015 2014 2015 2015 2015 2015 2010 2015 2014 2002 2015 2009
44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76
11:30 11:30 11:30 11:30 11:40 11:50 12:00 12:45 12:45 12:45 12:45 12:45 12:45 12:45 12:45 12:45 12:55 13:05 13:15 13:25 13:35 13:45 13:45 13:45 13:45 13:45 13:45 13:45 13:50 13:55 14:00 14:05 14:10
Dogters - 17 Dogters - 17 Dogters - 15 Seuns - 15 Seuns - 14 Seuns - 15 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 15 Dogters - 15 Seuns - 17 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17 Dogters - 14 Seuns - 15 Dogters - 15 Seuns - 17 Dogters - 17 Dogters - 14 Seuns - 14 Seuns - 14 Dogters - 15 Seuns - 15 Dogters - 17 Seuns - 17
100mH - 76,2 cm DS - 9m SG - 500 gm DG - 1 kg 100mH - 76,2cm 100mH - 84,0 cm 110mH - 91,4 cm 800m DS - 9m DS - 9m SG - 700 gm DG - 1 kg HS HS GS - 3 kg GS - 4 kg 800m 800m 800m 800m 800m 200m SG - 600 gm DG - 1 kg GS - 5 kg GS - 3 kg VS VS 200m 200m 200m 200m 200m
R - 14.20 R - 10.83 R - 47.94 R - 59.06 R - 13.00 R - 12.45 R - 13.80 R - 2:23.30
2009 2016 2016 2011 2011 2014 2009 2005
R - 77.38 R - 42.02 R - 2.03 R - 1.63 R - 14.30 R - 17.77 R - 2:05.10 R - 2:19.00 R - 2:10.60 R - 2:22.50 R - 1:57.50 R - 26.16 R - 76.69 R - 38.29 R - 18.18 R - 16.04 R - 5.08 R - 6.27 R - 23.02 R - 25.70 R - 22.20 R - 25.40 R - 21.80
2009 2014 2016 2010 2014 2009 2005 2015 2014 2014 2005 2016 2009 2016 2015 2014 2015 2015 2015 2011 2006 2011 2011
BREDASDORP www.rolatoyotabredasdorp.co.za
(028) 424 1144
H/V Long & All Saints Straat, Bredasdorp AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 9
Hoërskole: Groot
HS Bredasdorp
HS Outeniqua
Voor: Andre Swanepoel, Zeanne Kruger, Inge Kleynhans, Elrinda Swanepoel en Caydon January. 2de ry: Tristan Faroa, Rhys Dennis, Akram Zamil, Matthew Hannie en Daniel Wessels. 3de en 4de rye: Gabriella Scott, Malika Swart, Karel Bezuidenhout, Duvan Jansen, Mari Vlok, Anke Kleynhans, Elize Fouche, Jemimah Daniels, Tameron Delport, Cassidy Mannuel. Agter: Matayo Booysen, Jayric Steenkamp, Fiona Fourie, Dwight Williamson, Ashwill January, Jayden Treu, Inge Reynicke.
HS Durbanville Voor: Hanno Wessels, Michael Koch, Richen Petersen, Daren Brown. Agter: Dillon Oppelt, Brendon Pretorius, Chiara Sutherland, Tinke Brink, Amé Jansen van Vuuren, Teneal Els, Mihle Mahlaza. Afwesig: Jade Filanie, Compion von Ludwig, Adrian Rall, Michael Paulse, Wilhbert von Ludwig.
HS Strand Voor: Caitlin Isaacs, Carla Lourens, Chanelle Dalton, Kayline Jonker, Tara Venter, Christo le Roux, Rohan Britz, Maryke Swanepoel, Teneall Engelbrecht. Agter: Beneatha Herbst, Anél Swart, Jada Dippenaar, Marli Botha, Adriaan Kennedy, Keano Cookson, Gershon September, Ryan Kloosman. Afwesig: Fernando Vermeulen, Enya Scholtz.
HOËRSKOOL BREDASDORP
ONDERSTEUNERSKLUB HSB Ondersteunersklub wens al die BD’s en deelnemende skole baie sterkte toe. Om deel te word van die Ondersteunersklub skakel Amy Neethling 082 958 9753.
smart move www.seeff.com
Accounting & Bookkeeping • Auditing Budgeting & Forecasting • Business Valuations Executive Support • Financial Management Payroll • Secretarial • Estate Planning BREDASDORP Tel: 028 424 2950 | Faks: 028 424 2954 | info@villetdewet.co.za
Best wishes for success to all learners from Seeff Bredasdorp / Struisbaai. May you all excell and build a happy future.
31 All Saints Street, Bredasdorp, 7280
Bredasdorp – (028) 425 1152 | bredasdorp@seeff.com
Fabric • Curtains • Upholstery • Décor
072 715 0771
AWSUM Radio, Radio, die AWSUM die enigste enigstestasie stasie eksklusief vir vir Suid-Afrikaanse Suid-Afrikaanse skole eksklusief skole– – vir ouers ouers en vir en leerders! leerders! Binnekort beskikbaarop opdie die Binnekort beskikbaar AWSUM MobileApp! App! AWSUM Mobile
ANDRÈ STEENKAMP
TEL: 028 425 1803 | CELL: 079 039 6089
LANG ST 16, BREDASDORP, 7280 bredasdorp@funeral.avbob.co.za
Bladsy 10
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Hoërskole: Groot
HMS Bloemhof
HS Brackenfell
York HS
HS Vredenburg
Voor: Anchen Bruwer, Karla Brugman, Ilse Brugman, Anine Oosthuizen. Agter: Kate Thiart, Cleoni Esterhuyse, Nikola Muller, Carla Muller, Anja Smit. Afwesig: Linda Mentz.
Voor: Judine Alblas, Annemie van Zyl, Mickayla Hickman. Middel: Caleigh Bredenkamp, Alicia Arries, Danelle van Zyl, Kylin mouton, Elandri weiers. Agter: Jason weber, Marcqewn Titus, Liam Pietersen, Jade Leë Andreas, Billy Human.
Front: Angela Els, Rebecca Kohne. Middle: Eveleen Dos Santos, Teagan Turner, Nike De Lange Britney-Ann Meyer, Sanja Greeff. Back: Lylie Tladi, Rolandt Pockpass, Gavin Bailey, Cohen Gallant.
Voor: Kristen Johnson. 2de ry: Keanon Adams, Selwin Klaase, Russel Benesi. 3de ry: Caitlyn Schlemeyer, Will Vraagom, Lizané Fourie, Ethan Neo. Agter: Ethan Bester, Mareli Geldenhuys.
Paul Roos Gimnasium
Fairmont HS
HS Stellenbosch
HS De Kuilen
Front: Armand Maritz, Caleb Williams, Jason October, Reece Montsumi, Breyton Poole. Back: Johann Erasmus, Ms B Swanepoel, Ms T Cloete, Stephen Millard, Clé Hendricks, Ronaldo Mackenzie, Bennie Greyling.
Front: Aakifah van Rooyen. Middle: Emily Willson, Mandy Vroon, Paige Douglas-Henry. Back: Abigail Baard, Ryan Myburgh, Angelo Bender. Absent: Kaylah Williams, Lina Mahlati, Leo Potgieter.
Voor: Carlo Britz, Albertus Le Roux, Wano Katjiri. Agter: Anya Segal, Jade Paulse, Rune Geldenhuys, Anika Cloete, Larah Adams, Charlise Prins. Afwesig: Maja van Aswegen.
Voor: Carel van der Merwe, Ethan Marais, Jaeden Boois, Cam’ron Thomas, Lauren McMorran, Suné Heymans-Venter, Annique Arendse, Eagan Matroos, Joshua Ruiters.
HS Melkbosstrand
New Orleans Sekondêr
Grey Kollege
HS DF Malan
Seuns: Jessie Ndwadiga, Tireque Appolis, Marcel Wessels, Thazwon Februarie, Jaydin Williams, Kyle Cloete, Axsel Botha, Keithon Hoop. Meisies: Ambur Hilderbrandt, Nicola Viljoen, Ashley Engelbrecht, Mika Wilson, Geraldine De Beer, Lawon Hill, Renaldi Lewis, Gelene Henning, Esri-Jane Kohne.
Voor: Reece Frankfort, Syrie Green, Ashura Shaik, Qianno-Reeve Van Der Berg. Agter: Moeketsi Ntaba, Hazron April, Granthem Tromp, Renaldo Young. Afwesig: Britney Van Wyk.
Voor: Wicus Vosloo, Riaan Brits, MD Laubsher, JD Odendaal, Joubert Schoeman, DJ Liebenberg. Afwesig: Tielman Niewoudt, Lucky Moleyane, Lerato Manyane, Lian vd Merwe.
Voor: Eugene Marx, Christian Heyens, JP Louis, Kyle Beck. Middel: Monja Theart, Tia Crous, Nicola van der Merwe, Marcelle Pakendorf, Jene Venter. Agter: Liza van Dijl, Christelle Leeuw, Emma Pretoruis,Tamzyn Groenewald, Marga van der Linde, Claudia van der Westhuizen.
Worcester Gimnasium Worcester Gimnasium Voor: Karla Vermeulen, Simoné Pienaar, ElizeMari Jacobs. Agter: Leandré Ketch, Arné Coetzee, Rogail Joseph, Karla Smith. Afwesig: Leoné Pieterse, Cailin Papier.
Voor: Willbur Steenkamp, Marco Snyders, Bradley Olifant, Rayniel Sita, Divandré Louw. Middel: Shane Blom, Jonnivito Bosman, Michael Bailey, Lucian Abrahams, Joshua Williams, Jonathan Britz. Agter: Dylan Woolward, WillemPierre Viljoen, Francois Prinsloo, Ethinique Adams, Jaden Bezuidenhout. Afwesig: Phillip Basson, André Theron.
Rhenish Girls High Voor: Tatum Hendricks, Andrea Cornelissen, Christi Noades, Emma Ritter. Agter: Chloe Parsadh, Madison Pakulski-Kirsten, Tatum Ludick, Danielle Combrink. Afwesig: Gabriella Ludick, Amy Roux.
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 11
Hoërskole: Groot
HTS Drostdy A, B, C & D Meisies: Bea Wolfhaardt, Johané Neethling, Mariska van Zyl, Cameron Mostert, Aneke Spies, Johané le Roux, Helena du Toit, Faraney John, Dominique Smit, Mia Ramsauer, Chané Adonis, Janine Pienaar, Shanidine Bezuidenhout, Genieva Alkaster, Shani Smith, Nikita Steenkamp, Elize Hugo, Tarien Swaneverlder, Gabbi Bennet, Nell Singleton, Surine van Tonder, Yvette van der Walt. Seuns: Percy Basson, Pieter Hamman, Juan Colling, Chad Oppelt, Louie Drake, Thinus Saayman, Sherwin Carolus, Francois Marais, Hugo Mostert, Ruan Vorster, Robert-Andrew Adshade, Wian Hoffman, Dupie Blom, Elron Mcleod, Hanje van Tonder, Ralph Geiger, Aqueel Sahabodien, Gerrit van Zyl.
Hoërskool Stellenberg A-span: B Deutschmann, F Joubert, G Henn, R Ochse, C Pegram, S du Plessis, N Middleton, T Mearns, B van der Vyver, M Strauss. B-span: M Mullins, H Smit, L Neethling, G Kotze, JJ van Schalkwyk, J Stewart, R Steyn, I Louw.
HS Hermanus
HS Hermanus
HS Hermanus
Voor: Naveena Jantjies and Charlene Bester. Agter: Michelle Kotze, Nicolé Theart, Ellan Coetzee, Jannika van Niekerk, Caitlynn Otto.
Voor: Nina de Kock, Meddy Derrick Mabbaha. Agter: Kyle Scorgie, Willem Botha, Terel Janzik, Luncido Sandile, Justin Stoffels.
C-span: D van der Berg, M Hatting, K Beeson, Jamile Lukas, Renaldo de Bruyn, Joshua Cloete, Dehan S Oosthuizen, L Msengana, Botha, Donovon Brink, Celino Petersen, Joshua Stemmet L Thiart, J Smith, N Korkie. en Voden Jacobs.
Hoërskole: Klein
HS Windhoek Afr.
HS Robertson
Voor: Darren Enslin, Juanelle Steenkamp, Porscha Botha, Andre Siepker. Agter: Gerhard Steenkamp, Bernhardt Wessels, Marius Wessels.
Voor: Eric Havenga, Michelle Burger, Nelanda Wessels.
Bladsy 12
HS Landbou Oakdale A
HS Landbou Oakdale B
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Hoërskole: Klein
HS Grabouw
HS Jan van Riebeeck
Voor: Ambrewnique Abrahams, Jordyn Kortje,Chriswin Fielies, Bahle Maseti Mbidlana. 2de ry: Shandon Botha, Ricardo Klaasen, Cheslo Paultin, Edneal du Toit. 3de ry: Whalan Matthee,Reece du Toit, Aidinn Steenkamp. Agter: JJ Adams,Darrian Joseph,Charles Klaasen, Carlton Banies, Matthew Julies.
Voor: Juané Meyer, Betsy Wilken, Elna Engelbrecht, Paige Smyth, Mikyle Blauw. Middel: Sebastiaan Wolfaardt, Zané Knoetzen, Tarick Otto, Ryan Olivier, Kira van der Berg, Eden Hoefer. Agter: Zion Poggenpoel, Tao Harper.
HMS La Rochelle Voor: Sascia Schmidt, Jani Redelinghuys, Leandra Custodio, Katinka Louw, Tonet Tallie. Agter: Nikki Schonken, Janke Oosthuizen, Micola soenies, Chloë de Kock, Jeanne-Mari Laubscher. Me. M Schoeman.
Grootfontein Agri Voor: Thalicha Raes, NJ Robberts, Bianca Jansen, Chantel Louw, Dian Jansen, Pieter Grobbelaar, Keenan Dickson, Leane Boshoff. Agter: Karlien Botha, Ian Grobbelaar, MJ Atkinson, Otja Kapaama, Lincolin Beukes. Inlasse: Jurie Human, Theron Human.
HS Overberg A
HS Overberg B
Faizel Pieters, Noah Cloete, Denay Benjamin, Johnwin Fielies, Liané Jacobs, Ru-naldo Appel, Ashleen Adonis, Ronaldo Pretorius, Jaco Conradie.
Isabel Kinkadi, Clint Joseph, Catherina Vice, Mickayla Adams, Jayden-Lee Schroeder, Cloë Sleenhof, Charl Bester, Adriaan Hendricks, Pee-Jay Pieters.
Moria Privaatskool Voor: Isabelle Prinsloo, Belinda Cronje, Laurika Burger, Kaylin Kuhn, Carlia Kotze, Ilona de Jager, Carmea Hennies, Lize Kotze. Agter: Kevin Germishuys, André Brand, Jaco Labuschagne, Jarred Smith, Jaco Anthonison, Coena Kuhn, Louis Burger, Jean-Pierre Steyn, David Prinsloo, Pieter Willem Esterhuyzen.
Glenwood House Lara Very, Jos Fogel, Genevieve Young, Carla du Plessis and Lincy Gondwe. Inlasse: Hendrik Visser, Luke Gauche.
HS Bonnievale
HS Dirkie Uys
HS Swellendam
Edugate Academy
Voor: Roselyn Ross, Daniël Mandini, Chané de Swardt, Jovani Fransman, Angelique Rautenbach, Peter Herdien, Jayduwaan Langeveldt. Agter: Jonothan Davids, Ruach Wessels, Javian Slingers, Dieter Hattingh, Cecilia Challis, Constant Tamboer, Hayden Meyer. Afwesig: Fleur Slot.
Seuns: Francois Malan, Ashwell van der Merwe, Ryan Prinsloo, Bradley Danster, Charlton Andrew, Darren Arendse. Meisies: Tasheneke Rosenberg, Mikiala Kaboni, Sydney Crow, Francis van Heerden.
Voor: Anwill Snyman, Yanga Xuba, Maret Swart, Debrehano Plaatjies, Sune Manho. Agter: Jenovan Windvogel, Grant Willemse, Linford Filander, Lwellyn Filander, Armand du Preez.
Voor: Alberth Oosthuizen, Johane du Plessis, Cari Mosehuus, Lea Hugo, Chloe Pepper. Agter: Jako Oosthuizen,Zandro Diergaardt, Kiron Hoppespeer, Jan Hendrik Potgieter.
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 13
Laerskole: Groot
LS Park Ry 1: Rueben Waterson, Jandri Snyders, Clarissa Kleynhans. Ry 2: Anika Snyders, JT Strydom, Donovan Lawrence. Ry 3: Ruan van Zyl, Jordan Jaars, Dylan Boshoff, Curt Coetzee.
LS George-Suid Voor: Gillian Hecktor, Alecia Stander, Jordan Lindsay, Dené Edwards, McKaylla Pypers, Leighanchy Scott, Nicole Barnard. Middel: Zian du Plessis, Talita van Eeden, Michelle Human, Rencia de Jager, Chloë Erasmus, Jacques Gericke. Agter: Erik Steyn, Petroney Groenewald, Neil Erasmus, Dihan Rabe, Britney Basson, Chaniél Crouse, Juan Kleynhans.
LS Mikro
De Heide Primêr
LS Bredasdorp
Protea Primêr
Isabella Nel, Lisa Terblanche, Therina de Bruin, Lana Oberholzer, Liam van Rooyen, Nurine Roberts, Cara Franken, Annique Louw, Nadia Niemand, Kayla Reyneke.
Voor: Jonathan Europa, Elvino September, Willin De Weber, Jesica Karelse, Margo Farao. Agter: Colene Mintoor, Roman Newman, Amber Pontac, Miguyel Johnson, Ainsley Filander.
Voor: Nareema Marthinus. Middel: Juhané Beukes, Brooklyn Newman, Anja Geyer. Agter: Anisha January, Janco Fourie, Jaco Nortje, Johann Groenewald, Sumé Louw, Lara du Plessis, Sonia King, Faith Bogenhagen, Anisha Jacobs, Ché du Plessis, Elmarie Vermeulen.
Voor: Uvin-Leigh Bottom, Chantel Jonkers, Greton Willemse, Jephné Mars, Jereldo Carstens. Agter: Guswin De Villiers, Cathline Olivier, Joria Pick, Damione Swart. Afwesig: Marilyn Abrahams.
Skole Top 20 op AWSUM Radio Wag jy vir jou kind se atletiek-item? Sit jou oorfone op en luister na jou skool se Skole Top 20 wat onlangs op AWSUM Radio uitgesaai is. Die podcasts is op die AWSUM webblad beskikbaar by www.awsum.co.za – kliek op RADIO. Die volgende skole se Skole Top 20 is beskikbaar:
LS Hugo Rust
LS Courtrai
Sumari Bester, Elzahn Nel, Brie September, Francois Retief, Hannes van Wyk, Nicus van Coller, Xander de Bruin, Emile Olivier, Carsen Cato, Christiaan Hattingh.
Voor: Deon du Plessis, Jean Marquard-Sylvester, Jayden Meintjes. Middel: Sydney Rothman, Pauniel Ogadi, Jacques vd Berg, Shani vd Merwe, Robynn Ferreira, Marnich Dippenaar, Amelie Kroukamp, Joshua Thorburn, Janu vd Linde, Marné Oeschger. Agter: Lize Verreynne, Etienne de Villiers, Anriëtte Botha, Mischke Davids, Rossouw Malan, Robin King, Karla Gous.
• • • • •
Laerskool Wesbank Laerskool Hugo Rust Paarl Girls’ High Courtrai Primary Laerskool Paarl Gimnasium
RADIO
Is julle skool al deel van die AWSUM App-revolusie? Met die AWSUM App vir skole: • Genereer julle ’n jaarlikse inkomste vir julle skool • Deel julle foto’s en videos • Kry ouers maklike toegang tot belangrike skoolinligting • Deel julle nuus en sportuitslae op AWSUM Radio • Dis GRATIS vir die skool, ouers en leerders
65 skole is reeds AWSUM – moenie uitmis nie! Bladsy 14
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Laerskole: Groot
Paarl Gimnasium
Paarl Gimnasium
Voor: Erik Viljoen, Jean-Luc van Dyke, Anne Sabbagha, Mary Jane Hasebroek, Anika Wiehanhn. Agter: Adruan Kotze, Kenneth Janson, Logan Opperman, Tyron Ross.
Voor: Ruben Vogel, Mihlali Ntlebi, Danielle Theunissen, Inge van der Westhuizen, Ethan Sawall. Agter: Sherwasio Abrahams, Anja van Staden, Weihrich Basson, Chanel Els, Charlize Trieloff, Lise Rossouw.
Worcester Primêr
Worcester Primêr
Voor: Johan Deetlefs en Jana Stofberg. Middel: Matthew Wilton, Kruger Vorster, Tyron Abrahams. Agter: Auren Rosenkrants, Aidan Steyn, Lisekho Yabo. Afwesig: Chenique Richards, Mampho Mrobongwana
Voor: Jethro Tentenie, Armand Croeser, Joshua Coetzee. Middel: T’Neal Titus, Medayaah Cader, Jamy Mahoney, Cameron Gertse. Agter: Lonwabo Ncedani, Caslynn Gertse. Afwesig: Yuan Hufke.
Laerskole: Klein
LS Niko Brummer
LS Ashton
LS Bonnievale
Voor: Marné Siebrits, Jesse Esterhuizen. 2de ry: Moesha Wynne, Elizca van Wyk, Mia Bruwer, Chrislynn van Staden. 3de ry: Thabisa Yekani, Carolien Vorster, Yuka de Witt, Inge Nel. Agter: Anga Peter, Theko Gcanga, Aza Gabada, Jaden Potgieter, Renaldu van der Nest.
Voor: Jailin Joka, Daniël Mellet, Meckenzie Marx, Alexander Stemmet, Daniël Mellet. Agter: Keithan Ockers, Mullan Burger, Chris Carstens, Tashwin Conradie, Elzanne Cockrell.
Voor: Jowin Williams, Theno Paulse, Jaydin Bothma, Alicha la Grange, Matthys Loedolff, Rodwin Kortjé. Agter: Marianna Jonker, Christiaan de Wet, Shaun Kleyn, JohnRee Tamboer, Kesia Jansen, Jana Coetzee. Afwesig: Jean-Mari Terblanche.
LS Gansbaai
LS Riebeeck Kasteel
LS Steenbergs Cove
Voor: Megan Krüger, Gené Cornelius, Karli-Mari Geldenhuys, Nel Stieger. Agter: Janka du Toit, Daniel Hanekom, Anrie van Niekerk, AJ Bosch, Nadia Pieterse, George Groenewald.
Voor: Ileen van Schalkwyk, Anel Walters, Evan Coetzee, Callan Pietersen, Braydon Appollis. Agter: Lleyton Muller, Haydre Hendricks, Damian van Wyk, Zete Adams, Kadie-Mae Balie.
Voor: Clyde Scholtz, Sivenio van Wyk, Denwill Kearns, Kyre Roux, Gregan Mentoor. Agter: Zoë Carolus, Cole Williams, Zarek Pieters, Elzain Bosch, Miquel du Toit.
LS Swellendam
LS William Lloyd
Rûens Kollege
Voor: Nelbé Mouton, Liezel Groenewald, Marli Swart, Graham Thompson. Agter: Nina Houterman, Arthur Mdliwa, Drian Steyn, Petri van Wyk, Kari van As, Andrea Boshoff.
Voor: Zayden Kennedy, Jayden Solomons, Kamva Mangena, Vin- Heath Andrews, Lee Chen Solomons, Wade Bergsteadt. Agter: Lynnice Klaasen, Keesha Davids, Trinity Kleinsmidt, Tyra Williams.
Voor: Henry Theron, Sunette Willemse. Agter: Danie van Deventer, Aldayne Claassen, SP Dyssel.
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: BREDASDORP TOP 10-ATLETIEKBYEENKOMS OKTOBER 2017
Bladsy 15
Is jy of jou kind in een van die volgende skole? Hierdie skole se app is nou beskikbaar: • • • • • •
Hoërskool Brackenfell Laerskool Paarl Gimnasium Laerskool Hugo Rust Courtrai Primary Laerskool Wesbank The Settlers High
• • • • • •
La Rochelle Girls’ High Paarl Girls’ High HTS Drostdy Boland Landbou New Orleans Secondary Hoërskool De Kuilen
` ãç é ó~ å
` ãç é ó~ å
N M M B
` ãç é ó~ å
N M M B
N M M B
NMWPM NMWPM NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ =ë ä á ÇÉ =í ç =ì å ä ç Åâ
p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê
[ =ë ä á ÇÉ =í ç =ì å ä ç Åâ
[ =ë ä á ÇÉ =í ç =ì å ä ç Åâ
Stappe om die app af te laai 1. Maak die Google Play of Apple Store oop 2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools 3. Kliek op Install 4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register 5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie 7. Kies jou graad 8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity. 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!