BREEDE VALLEY
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
KRY JOU Interskole Uitslae Bylaag!
AUGUST 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Lees die nuutste skolenuus aanlyn by awsumnews.co.za
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Breede Valley
FRESH EGGS NOURISH THE MIND NUUTSTE SKOLENUUS FREE / GRATIS
Gareth Cliff
Gareth Cliff is a South African radio and television personality, best known for hosting a weekday breakfast show on 5FM and a judge on the reality show Idols. Gareth studied Law, Politics and History and everybody knows he has bold opinions that he shares with his listeners and on Twitter. People’s Choice Crystal Award for Favourite Radio Personality, Kids Favourite TV Presenter and Favourite Radio Presenter, to name a few of the awards he gathered the last couple of years. In 2014 Gareth launched CliffCentral Radio, taking traditional radio to online and mobile. AWSUM News caught up with him to asked him a few questions. We have to start off by asking where were you in primary and high school? Laddsworth Primary School in Hilton and Sutherland High School in Pretoria. What are the best memories you have from your school days? I made lifelong friends, developed a passion for learning and blew things up in the science lab. Who is the biggest influence on your life and what were the life lessons you learned from them? I would say, my parents. They taught me so much about doing what I love, making a difference and achieving my dreams. Tell us about your inspirational career, where and how did it start? It started at University, on campus radio - that led me into commercial radio, television and now my own business at CliffCentral.com After all the success, how do you keep your feet on the ground? I have a great business partner and Manager, Rina, who has kept me very level-headed - my friends and family also think I’m fairly normal. Can you tell us something we don’t know about you? Yes, I design flags and coats of arms. What makes you really happy? Sleeping late, reading a new book, listening to a new song, meeting interesting people. What do you see as success? Making a meaningful contribution to society and living a life that gives me, the people I care about and those I can create opportunities for, happy. What do you still want to achieve in your career? I’d like to take some of what we do International. I’d also like to design and realise some great building projects. Do you see love, marriage and children in your future? Perhaps. If you could go back to high school, what would you do differently? Anything you want to tell the 16-year-old Gareth? Don’t take life too seriously. Listen more, talk less and laugh as much as you can. Any advice you can give to our AWSUM fans in school that want to follow a radio career? I think radio is dying out. The Internet offers exciting prospects for anyone who has ideas, wants to explore content or add value. Go there.
Editorial team
Advertising
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Rowan Engledoe Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord, WorcesterOos, Montagu, Worcester Voorbereiding-skool, Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Voorbereidingskool Robertson, Gericke, FD Conradie, Victoriapark,
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Langerugskool. High Schools: Worcester Gymnasium, Montana, HTS Drostdy, Charlie Hofmeyer, Robertson. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
HTS DROSTDY (t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za Drostdy Landloopatlete skitter by Boland Byeenkoms Sewe van HTS Drostdy se Landloopatlete is opgeneem in die amptelike Boland span tydens die Boland Kampioenskappe wat op Saterdag, 11 Augustus by Dal Josephat stadion in Paarl gehou is. Drie van die leerders is ook as Boland Kampioene gekroon deur hul ouderdomsafdelings te wen! Hulle is Chenique Sass, Meagan Swanepoel en Virgell-Lee Africa. Virnita Africa het ‘n tweede plek in haar ouderdomsgroep behaal. Die atlete het Saterdag, 25 Augustus deelgeneem aan die WP-Byeenkoms.
Links: Meagan Swanepoel, Veronique Visage, Virgill-Lee Africa, Cameron Mostert, Chinique Sass, Virnita Africa, Nell Singleton.
HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) sarihana.montana@gmail.com Skryf-en-Dink kompetisie Die Kaapse Wynland Onderwysdepartement het die Skryf-en-Dink kompetisie by Klein Nederburg in die Paarl aangebied. HS Montana is as die wenskool in Skryf-en-Dink kompetisie aangewys.
Montana koning kraai vir die tweede keer Vir die afgelope twee jaar wen HS Montana se dogters die Lipsync Kompetisie wat Mountain Mill Mall en Lionsklub aanbied.
Talisa van Wyk, Natasha Esterhuyse, Joré van Wyk, Lisa Whitehead, Elsa van Zyl, Juarnett West.
Tamryn Jordaan (Tweede), Joré van Wyk (Eerste), Bianca Coetzee (Derde).
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 3
HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) info@hexriviersentrum.co.za
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum sluit seisoen op ‘n hoë noot af Hexrivier Opvoedkundige Sentrum se laaste sportdag vir 2018 was op 18 Augustus by Laerskool Slot van die Paarl. Dit was ‘n heerlike dag met baie wenne en baie drieë! Van klein tot groot het weer alles ingesit en met leeue-harte gespeel. Ons groet ook ons Graad 7’s saam met wie ons ‘n lang pad gestap het. Ons wil graag die volgende sleutelpersone bedank wat hul tyd opgeoffer het om ons kinders af te rig: Tanja Kotze, Cornel Dippenaar, Marius Kotze, Ching Viljoen, Monica Meissenheimer en Vipke Blom.
LAERSKOOL FD CONRADIE (t) 023 313 3407 (e)fdconradieps@mweb.co.za
Musikante geniet ‘n heerlike middag saam met Gydosig aftree-oord ‘n Klompie van ons musikante het ‘n heerlike middag saam met Gydosig aftree-oord se mense spandeer! Nazneen Godhrawala en Sakina Godhrawala het ons betower met klavier, Leana van den Berg het kitaar gespeel, Anri Visser het gesing en Nicole Quinn het blokfluit gespeel. Julle is oulik!
Elmarie Benjamin Baie geluk aan Elmarie Benjamin wat hierdie hele trollie vol kos gewen het!
Diego, haar seuntjie wat in Gr. R is. Mia Nel, Alexa Steenkamp, Tanja Kotze, Lené Wium, Jeanine Rossouw en Cerise Jacobs.
LAERSKOOL GERICKE
(t) 023 312 1110 (e) admin.gericke@lando.co.za
(t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za
Drostdy stoeitoernooi
Interskole
Baie geluk aan die leerders wat pragtig presteer het by Drostdy se stoeitoernooi die afgelope naweek.
Baie geluk aan al Charlie Hofmeyr se leerders, onderwyser en afrigters met ‘n goeie interskole. Ons sportspanne het baie goed gevaar. Uit 35 wedstryde het Charlies 27 gewen, 4 gelykop en 4 verloor. Ons deel vanjaar die volgende bekers: eerste hokkiemeisies (gelykop 0-0); eerste rugby (23-23) en eerste hokkieseuns (gelykop 1-1).
Janco Koen (o/8 brons), Hendré Kotze (o/9 goud), Thinus Lourens (o/9 brons) en Adriaan Heyns (o/10 brons).
Skietkompetisies Xander Hough het aan twee WP-skole skietkompetisies deelgeneem in die o/14 pistoolafdeling. Hy het in beide kompetisies ‘n derde plek behaal. Hy is opgeneem in die WP-span wat gedurende die Oktober skoolvakansie aan die SAskole skietkampioenskappe gaan deelneem.
Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe Die volgende Gericke-leerders aan die Wes-Kaap gimnastiekkampioenskappe deelgeneem en is gekies om die Wes-Kaap-span by die SA-kampioenskappe in Pretoria te verteenwoordig gedurende Oktober.
VOOR: Lindie du Toit – vlak 5 (6-9 jaar), Daniël Bakkes – “High performance”, klas 2) en Jandré Kritzinger - vlak 4 (7 – 8 jaar). AGTER: Zané Kritzinger - vlak 4 (12 jaar), Lua Brand - vlak 5 (13 – 17 jaar) en Matthew Geldenhuys - vlak 4 (7-8 jaar).
Page 4
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR
AWSUM NEWS AUGUST 2018
LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ SANESA Perdry
Kunstenaars Ons is baie trots op Jade Smith (goud) en Dané Odendal (brons) wat uitstekend gevaar het in ‘n Kunsuitstalling van die Distrikskantoor!! Baie geluk!
Mia Lombard is verkies tot die Wes-Kaap Perdryspan in 6 kategorieë. Ons is baie trots op haar eerste plek vir Dressage level 1by die SANESA uitdunne.
Die Burger-strandhuis Ons Gr 7’s het vanjaar weereens Die Burger-strandhuis besoek. Wat ‘n hoogtepunt van hul jaar was dit nie!
VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Oudtshoorntoer RVS se jaarlikse 0/9 sportspanne toer na Oudtshoorn.
WOW Spelkompetisie Lehandie en Lelanie Schwartz neem deel aan die WOW Spelkompetisie en albei gaan deur na die distriksfinaal.
Opedag pret! Biebie, Kalla en Vlooi verwelkom ons Gr 1 ouers van 2019 by die skool tydens ‘n die Opedag.
Koor presteer RVS se Koor ontvang 100% tydens hulle optrede by Montagu Jeugkunstefees – ons is baie trots op hulle.
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL Perdry Isabella Hugo het die 9,10 en 11de Augustus te George aan perdry deelgeneem om die Cape Winelands span te verteenwoordig. Sy het vir Dressering deurgedring tot die WesKaap span. Die Noordjies is baie trots op haar.
(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
Wow-spel: Noordjies blink uit Na die eerste ronde van die wow-spelfees het daar 12 Noordjies deurgtedrink na die volgende ronde toe. Baie sterkte aan Millah Spamer en Alexa Viljoen met jul voorbereiding vir die volgende ronde. Ons weet julle sal die Noordjies trots maak!
ATKV-Redenaars Alexa Viljoen, graad 7, het van 14 – 17 Augustus aan die ATKV redenaars nasionale ronde te Buffelspoort gaan deelneem en uitstekend gevaar.
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 5
WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Oud-Bosvark slaan rol los in musiekblyspel: Hairspray. ‘n Groot eer het Janco Nel, die 2016 hoofseun van Worcester Gimnasium, te beurt geval deurdat hy die rol as lid van die ensemble (die 4 Council members) gekry het in die musiekblyspel, HAIRSPRAY, wat in Februarie 2019 in die Artscape op die planke gebring word. Janco is tans ‘n tweedejaarstudent in BComm Bestuursrekeningkunde aan die Universiteit van Stellenbosch en is ook ‘n baie betrokke inwoner van Dagbreek Manskoshuis. Hy het homself egter al op skool op die verhoog onderskei toe hy gereeld in die skool se bekroonde musiekblyspele en toneelstukke hoofrolle vertolk het. In 2016 het hy die titelrol in Shrek, the Musical, vertolk. Baie geluk Janco ons is baie trots op jou en ons beste wense vergesel jou met hierdie splinternuwe uitdaging.#drama #musical #geleenthede #trotsbosvark #wgdiebeste Biggi de Bosvark
Girls hockey Well done o.18A girls hockey. We are very proud of you. Winners of Inter Schools 2018.
WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL (t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net Vuyo Bavuma Vuyo Bavuma het die O/12 Noord-Bolandspan gehaal. Baie geluk Vuyo. Ons is baie trots op hom. Die volgende stel proewe vir Boland is op 24/25 Augustus. Hier by Vuyo is Mnr. Ian Olivier.
Uitstappie na die Kleinplasie Museum Die Graad 3’s van Worcester Voorbereidingskool het ‘n onvergeetlike uitstappie na die Kleinplasie Museum onderneem. Hier leer hulle hoe om kruie te gebruik vir die maak van salf.
LANGERUGSKOOL (t) 023 346 5300 (e) admin@langerugskool.co.za Matriekafskeid ‘n Matriekafskeid is seker een van die grootste geleenthede waarna ons leerders, en ook ouers, somtyds vir jare lank na uitsien. Dit was ‘n spogaand! Matriekafskeid 2018 was waarlik ‘n aand wat lank in die geheue van ons matrieks van 2018 sal wees. Baie dankie aan elke onderwyser, ouer en die graad 11’s wat soveel tyd en moeite opgeoffer het om hierdie aand onvergeetlik te maak. Ons waardeer jul insette en dat julle ons matrieks so spesiaal laat voel het! Page 6
AWSUM NEWS AUGUST 2018
LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Monties vier Mandela-dag Die Monties en hul ouers het hierdie jaar hulle harte oopgemaak en klere, skoene en komberse geskenk vir maats wat nie so bevoorreg is nie. Hoe wonderlik om deel te kan wees van ‘n ge meenskap wat soveel liefde vir hul naaste het. Ons Monties maak beslis hierdie winter ‘n hele paar maats se harte warm van blydskap.
Meeke skitter in WOW se Distriksfinaal Baie geluk aan Meeke Esterhuyse wat ‘n derde plek in die WOW-Spelkompetisie se Distriksfinaal behaal het. Sy het ‘n bronsmedalje verower. Sy neem die 8ste September aan die Wes-Kaap Provinsiale kompetisie in Stellenbosch deel. Ons wens haar sterkte toe met die leer van die woorde.
Noord-Boland rugby Rossouw Kriel is gekies vir die o/12 Noord-Boland rygbyspan. Hy het die afgelope naweek aan verskeie wedstryde teen ander streke deelgeneem. Baie geluk Rossouw.
HOËRSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3159 (e) admin@robbie.co.za Old girls hokkie Robbies old girls hokkie wen 1-0. Die old girls het ook paar hokkietoerusting geskenk vir die skool om leerders te help. Baie geluk met julle wen. Baie dankie vir julle hulp ons waardeer opreg.
VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL Landloop Baie geluk aan die volgende atleete wat deelgeneem het aan die Landloop Weskaap-byeenkoms. Ons is baie trots op julle.
(t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za
Rugby O.13 Baie geluk aan die 0/13 7’s span wat puik presteer het. Hulle het in die finaal van die Heini Adams toerrnooi teen Essellenpark met 10 – 5 verloor het.
Rugby Baie geluk aan Jeandré Maans wat as speler van die Heini Adams toernooi aangewys is.
AWSUM NEWS AUGUST 2018
Page 7
WORCESTER GIMNASIUM VS HOËRSKOOL DE KUILEN
17 - 19
HOËRSKOOL ROBERTSON VS HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYER
23 - 23
HTS DROSTDY VS HOËRSKOOL OUTENIQUA
25 - 18
Worcester Gas & Gear
75 Tulbach Road, Worcester. Tel: 023 342 2474 Fax: 023 342 8721
Entrance1,1,Mountain Mountain Mill, Entrance Mill,Worcester Worcester (Opposite Wimpy) (Opposite Wimpy)
Tel:023 023347 347 6623 6623 (Call Tel: (Call&&Collect) Collect) worcester@romanspizza.co.za worcester@romanspizza.co.za