Breede Valley (June 2016) Primary- High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

V&S

VERKOELING & LUGREËLING BK REFRIGERATION & AIR CONDITIONING CC

6 HUGENOTE SQUARE | WORCESTER

NEWS

T: 023 342 0458 E: accounts@vensverkoeling.co.za (after hours) 079 936 7099 082 445 0824

JUNE 2016

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

FRESH EGGS NOURISH THE MIND WINTER TIME SOUP TIME

SIZZLING SOUPS TO KEEP YOU WARM

MATRIC FAREWELL

TOP TIPS FOR A WONDERFUL EVENING

DUANE VERMEULEN la vie en France 3 Strips & 1 Dip

3990

Reg Meal

5 Strips & 1 Dip

49

90 Reg Meal

It’ser lickin’

f ing

good





MILKSHAKE DEAL

LIME, STRAWBERRY, CHOCOLATE & BUBBLEGUM

REGULAR

R15.00

Valid 2-5pm Monday to Friday.

Worcester

023 347 1827

T&Cs apply. Valid at this restaurant only. Price inclusive. conjunction with any other promotion. The visuals are for descriptive purposes only.

STUDENT

MILKSHAKE DEAL

FROM

STUDENT

124

Shop 125, Mountain Mill Shopping Centre Mountain Hill Drive, Worcester Tel: 023 347 6623 worcester@romanspizza.co.za

LIME, STRAWBERRY, CHOCOLATE & BUBBLEGUM Hoogstraat 63C, Worcester

REGULAR

Pizza

R15.00

Valid 2-5pm Monday to Friday.

Worcester

023 347 1827

FOR THE FOODIES

Sizzling soups Brrr. The cold is finally really here to stay!

Temperatures are dropping, socks are getting thicker and you’re suddenly finding you need an extra blanket on your bed at night. Winter is here, and it brings with it more time snuggled up indoors, endless cups of tea and, of course, bowls of steaming soup. There’s no better side for soup than fresh bread, so here’s a round-up of six super soups and the perfect bread sides to accompany them. T&Cs apply. Valid at this restaurant only. Price inclusive.

Cheeky broccoli and cheese

conjunction with any other promotion. The visuals are for descriptive purposes only.

Soup: Broccoli and cheese are a heavenly match, and this is a good way to disguise healthy green vegetables if your family aren’t mad about them. Fry half an onion in a little oil until soft. Add two cups of broccoli, a litre of chicken or vegetable stock and a tin of evaporated milk. Boil until the broccoli is soft, then add a cup of grated cheddar cheese. Blend until smooth. Side: Mix softened butter with grated lemon zest, then spread onto toasted low GI brown bread. Serve with the broccoli soup and enjoy.

Smoky bacon and bean

Sanlam is ‘n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste. Sanlam Gelisensieerde Verskaffer vanFinansiële Finansiële Dienste. Sanlam isis‘n‘nGelisensieerde Verskaffer van Dienste. is ‘n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste. Sanlam is ‘n Sanlam Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

Soup: The best thing about this soup is that you can make it with items from your kitchen cupboard or freezer. Simply fry a few rashers of chopped bacon until crispy. Add a tin of Italian tomato and onion mix and a tin of butter beans. Side: Make herbed garlic butter by mixing together soft butter, one chopped garlic clove and some dried herbs. Spread this mixture onto slices of low GI white bread and then grill until crispy and golden. Dunk the garlic bread into the soup for a hearty meal that’ll warm anyone up from the inside.

Tummy-filling sweetcorn

Soup: This soup is a great way to use up leftover roast chicken pieces. Fry two chopped potatoes and one onion in a little butter, then add a tin each of creamed sweetcorn and whole kernel corn (drained). Add a can of cream of chicken soup, a dash of milk and any leftover chicken, chopped into small pieces. Side: While the soup bubbles away, toast a few slices of low GI crushed wheat brown bread, top with grated parmesan and grill until the cheese has melted into the bread. Serve the soup when the potatoes are completely soft, with a healthy portion of parmesan toasts.

Want ‘n soentjie Want ‘n nie soentjie kan dit altyd Want ‘nsoentjie soentjie Want ‘n kan dit nie altyd beter maak nie. kandit dit niealtyd altyd kan nie beter maak nie. As ’n ouer is jou kinders jou alles. Jy is bekommerd oor hul veiligheid, beter maak nie. beter maak maar ongelukkig kan jynie. hulle nie vanisalles beskerm nie. hul Jy kan klein As As’n ’nouer oueris isjou joukinders kindersjou joualles. alles.Jy Jy isbekommerd bekommerdoor oor hulveiligheid, veiligheid,

seerplekkies sommer beter soen, maar niebeskerm ernstigenie. siektes nie.klein maar ongelukkig kan hulle nie van Jy kan maar ongelukkig kanjy jyjou hulle nieJy van alles beskermoor nie. Jy kan klein As’n’nouer ouerisisjou joukinders kinders joualles. alles. Jyisalles is bekommerd oorhul hul veiligheid, As bekommerd veiligheid, seerplekkies sommer beter soen, maar nie ernstige siektes nie. seerplekkies sommer soen, maar nie ernstige siektes nie. As jou kind ernstig siek raak of beseer word, is geld die laaste ding maar ongelukkig kan jyhulle hulle nie van alles beskerm nie. kan klein maar ongelukkig kan jybeter nie van alles beskerm nie. JyJykan klein waaroor jy jouself wil bekommer. Daarom het ons die Kind: Siekteseerplekkies sommer beter soen, maar nie ernstige siektes nie. seerplekkies sommer beter soen, maar nie ernstige siektes nie. As jou kind ernstig siek raak of beseer word, is geld die laaste ding As jou kind ernstig siek raak of beseer word, is geld die laaste ding en Beseringsvoordeel ontwikkel. Dit kan ’nhet enkelbedrag vanSiektetot R1m waaroor jy jouself wil bekommer. Daarom ons die Kind: waaroor jyernstig jouself wil bekommer. Daarom het ons die Kind: SiekteAsjou joukind kind ernstig siek raakofofbeseer beseer word, geld die laaste ding As siek raak word, isisgeld die laaste ding vir 81 kindersiektes en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand en Beseringsvoordeel ontwikkel. Dit kan enkelbedrag van tot en Beseringsvoordeel ontwikkel.Daarom Dit kan ’n ’n enkelbedrag van tot R1m R1m waaroor jyjouself jouselfwil wilbekommer. bekommer. Daarom het onsdie dieKind: Kind: Siektewaaroor jy het ons Siektekan81jykindersiektes ongeveer R300 000 se dekking uitneem. vir en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand vir 81 kindersiektes en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand en Beseringsvoordeel ontwikkel. Dit kan ’n enkelbedrag van tot R1m en Beseringsvoordeel ontwikkel. Dit kan ’n enkelbedrag van tot R1m kan jy ongeveer R300 000 se dekking uitneem. kan jy ongeveer R300 000 se dekking uitneem. Kontak ons, jou Sanlam Finansiële Adviseurs, by VeriFin BlouSter vir 81 kindersiektes en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand vir 81 kindersiektes en -beserings uitbetaal. Vir slegs R35 per maand Finansiële Adviesdienste. kanjyjyongeveer ongeveer R300000 000 dekking uitneem.by kan sesedekking uitneem. Kontak ons, Sanlam Finansiële Adviseurs, Kontak ons, jou jouR300 Sanlam Finansiële Adviseurs, by VeriFin VeriFin BlouSter BlouSter Finansiële Adviesdienste. Finansiële Adviesdienste. Kontakons, ons, jouSanlam SanlamFinansiële FinansiëleAdviseurs, Adviseurs,bybyVeriFin VeriFinBlouSter BlouSter Kontak jou FinansiëleAdviesdienste. Adviesdienste. Finansiële

Hearty veggie noodle

Soup: If you have odds and ends of vegetables in your fridge, you can whip up this soup for almost nothing. Fry one onion a little oil, then add chopped carrots, celery and courgettes. Add two tablespoons of tomato paste and two cups of vegetable stock to the mixture. Bring to the boil, then add two cups of short pasta (macaroni, penne, fusilli or shells) and cook until the pasta is al dente. Side: To serve with the soup, cut slices of toaster white bread into cubes, sprinkle with olive oil and salt, then roast in the oven until crispy. Sprinkle the homemade croutons into noodle soup just before serving – scrumptious!

Johan Agenbag

Gert vd Vyver

Gerhard du Toit

Erik du Plessis

Philip Barnard

Johan Agenbag Johan Agenbag Beplanner

Gert vd Gert vd Vyver Vyver Beplanner

Gerhard du Gerhard du Toit Toit Beplanner

Erik du ErikAdviseur du Plessis Plessis Finansiële Finansiële Erik du Plessis Erik du Plessis Adviseur Adviseur

Philip Barnard Philip Barnard Adviseur

Senior Finansiële

Senior Senior Finansiële Finansiële Johan Agenbag Johan Agenbag Beplanner Beplanner Senior Finansiële Senior Finansiële Beplanner Beplanner

Finansiële

Finansiële Finansiële Gert Vyver Gert vdvd Vyver Beplanner Beplanner Finansiële Finansiële Beplanner Beplanner

Senior Finansiële

Senior Senior Finansiële Finansiële Gerhard Toit Gerhard dudu Toit Beplanner Beplanner Senior Finansiële Senior Finansiële Beplanner Beplanner

Finansiële

Finansiële Finansiële Adviseur Adviseur

Finansiële

Finansiële Finansiële Philip Barnard Philip Barnard Adviseur Adviseur Finansiële Finansiële Adviseur Adviseur

Laurika Fourie

André vd Vyver

Lindie Steenkamp

Yvette Ashley

Laurika Fourie Laurika Fourie Adviseur

André vd André vd Vyver Vyver versekering

Lindie Steenkamp Lindie Steenkamp versekering

Yvette Ashley Yvette Ashley versekering

Finansiële

Korttermyn-

Korttermyn-

Finansiële KorttermynKorttermynFinansiële KorttermynKorttermynLaurika Fourie André Vyver Lindie Lindie Steenkamp Laurika Fourie André vdvd Vyver Steenkamp Adviseur versekering versekering Adviseur versekering versekering Finansiële KorttermynKorttermynFinansiële KorttermynKorttermynVerifin BlouSter Finansiële Adviseur versekeringAdviesdienste versekering Adviseur versekering versekering

023 347 1601 Verifin BlouSter Finansiële Verifin BlouSter Finansiële Adviesdienste Adviesdienste admin@verifin.co.za 023 347 1601 023 347 1601 Finansiële Verifin BlouSter FinansiëleAdviesdienste Adviesdienste Verifin BlouSter

Korttermyn-

KorttermynKorttermynYvette Ashley Yvette Ashley versekering versekering KorttermynKorttermynversekering versekering

admin@verifin.co.za admin@verifin.co.za 023347 3471601 1601 023 admin@verifin.co.za admin@verifin.co.za

AWSUM NEWS JUNE 2016

Page 5


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Landsdiens Baie geluk aan Tanika Crafford, Zindi van Zyl, Joshua Blacklaws, Henrè Coetzee (reserwe) en Lynn-Mari Stemmet (reserwe) wat gekies is om aan die Nasionale Landsdienskamp deel te neem.

Gr. 6-kamp te Jonkershoek

Gr. 2’s besoek Kleinplasie Op Woensdag, 18 Mei het die Gr. 2-klasse Kleinplasie op Worcester besoek. Hulle het meer geleer van plaasdiere. Die leerders het die hoenders kos gegee en elkeen het ‘n beurt gekry om donkiekar en donkie te ry. Om mee af te sluit, het hulle met die treintjie gery en piekniek gehou.

Die gr. 6-leerders het hierdie jaar by Jonkershoek (Stellenbosch) gaan kamp van 25 tot 27 Mei. Die weer het mooi saamgespeel en die kampers het hulleself geniet. Laasgenoemde, tesame met al die leersame aktiwiteite, slange en grillerige spinnekoppe, het dit vir die kampers ‘n onvergeetlike en prettige ervaring gemaak.

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Wintersportdag RVS se jaarlikse Wintersportdag het op 28 Mei plaasgevind.

Gr. R-groentetuin Gr. R se groentetuin het vir seker die mooiste voëlverskrikkers in die hele land?

Suid-Afrikadag gevier Gr. R se Suid-Afrikadag is gevier met stokbrood braai, lekker eet en vet pret.

Eseltjiesrus Donkieplaas RVS se Pre-primêre klasse besoek jaarliks Eseltjiesrus Donkieplaas.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ Cravenweek en Boland Ons is sommer baie trots op die drie 0.13-leerders wat gekies is vir die volgende spanne: Nayren Solomons is gekies vir die Boland Rugby XV, Juanita Erasmus is gekies vir die Wynland Netbalspan en Coetzee le Roux is gekies vir die Boland Cravenweek Rugbyspan.

Jukskei Die span dogters is almal baie goeie Jukskeispelers. Hulle gaan in die vakansie vir Wes-Kaap verteenwoordig in Durban by die Top Schools-kompetisie. Baie sterkte!

VOOR: Mia Scholtz, Anika Everson en Lené Scholtz. AGTER: Jana Wiese en Mekayla Scholtz.

Page 6

AWSUM NEWS JUNE 2016

Brandweer Ons Gr R-maatjies het bietjie by die Brandweer gaan besoek aflê om te kyk hoe die manne ons help. Ons maatjies het hulle bedank deur vir hulle “energiepakkies” te gee vir al hul harde werk in die gemeenskap.

HB Thom Ons hele GF het ‘n heerlike uitstappie gehad na die HB Thom-teater in Stellenbosch.


WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Wes-Kaap netbal Worcester Gimnasium spog met sewe meisies in die 2016 Wes-Kaap netbalspanne.

UCT Maths Competition Mari Pretorius won the School Prize for the highest individual mark in the school at the UCT Maths Competition.

VOOR: Joy Fortuin o.18, Corné Havenga o.14 en Mari Pretorius o.14. AGTER : Natalie van der Vyver o.17, Margot Vlok o.15, Ilke Capes o.18 en Leandré Ketch o.15.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Jana in WP A-span Jana Taylor is gekies vir die o.12A Wes-Kaapse netbalspan. Dis ‘n wonderlike prestasie. Ons is verskriklik trots op jou! Baie geluk.

AWSUM NEWS JUNE 2016

Page 7


VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL

DE LA BAT SCHOOL

(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za

(t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za

Lootjieverkope

Graad 7’s kamp

Baie geluk aan Mecaylan Mouton wat ‘n halwe lam, geskenk deur Victoriapark Slaghuis, gewen het in ons lootjieverkope.

Graad 7’s het by Uilensnes hul kamp gehad.

Golden Valley Casino skenking Exam time!

Graad 7 Tegnologie

Exams are starting and our learners are studying hard to achieve good marks.

Graad 7 leerders voltooi hul taak vir kwartaal 2.

Baie dankie aan Golden Valley Casino: hul het toiletware aan Boetman se seuns geskenk.

Gehoorapparateskenking Hierdie groep leerders het gehoorapparate ontvang danksy ‘n skenking van die Kaapse Wynland Distriks Munisipaliteit. Baie dankie vir die verskil wat u in hierdie lewens gemaak het.

HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) montana.bemarker@iburst.co.za Radikale Redenaars Hoërskool Montana leerders neem deel aan die Radikale Redenaars en behaal goud. Salomé Smith word opgeneem in die Nasionale span en gaan later vanjaar in Gauteng deelneem. Anoesch Vercuil, Johan Müller en Chanel de la Rosa word in die Wes-Kaapse span opgeneem en neem later vanjaar in Kaapstad deel. • Salomé Smith 90% (goud) • Anoescha Vercuil 86% (goud) • Johan Muller 89% (goud) • Chanel de la Rosa 88% (goud) • Suzanne Koen (86%)

VOOR: Salomé Smit, Anoescha Vercuil. AGTER: Chanél de la Rosa, Johan Müller, Suzanne Koen.

Rugby Hoërskool Montana se eerste rugbyspan het in die Maartvakansie aan die Tony Stoops Rugby Festival by Hoërskool Tygerberg deelgeneem. Marco le Roux en Wihan Kogelenberg, skrumskakel en slot, het uitstekend gespeel en is gekies vir die Tony Stoopsuitnodigingspan. Marco en Wihan gaan die geleentheid kry om einde September 2016 vir tien dae saam met hierdie span Portugal toe te gaan. Hulle gaan teen die top 0/18 spanne in Portugal kompeteer.

Junior Eliminator Series-wenner! WG van der Walt, ‘n Graad 8-leerder van Hoërskool Montana, is aangewys as die algehele wenner van die Junior Eliminator Series.

Musiekteater Pierre Müller verwerf Goud vir die Kategorie Musiekteater 18 jaar en ouer en Aiden Forbes verwerf Goud Plus vir die Kategorie 16 jaar: Eie keuse Klavier.

‘n Daaglikse oornag verspreidingsdiens vanuit Worcester beskikbaar. Alle vrag / pakkies wat die Worcester depot in Kronestraat 14 bereik voor 17:30 kan reeds die volgende dag in Springbok / Plettenbergbaai / Oudtshoorn / Upington / Beaufort-Wes en nog vele meer dorpe wees. ‘n Twee dag diens (aflewerings) is beskikbaar vir Worcester kliënte.

Marco le Roux en Wihan Koegelenberg.

Gemini Talentkompetisie Angelika Lippert behaal goud en ontvang twee trofees vir die hoogste in Country en Broadway. Luné Janse van Rensburg behaal goud en ontvang ‘n trofee vir die hoogste punte in Duet Junior. Angelika Lippert

Page 8

AWSUM NEWS JUNE 2016

Luné Janse van Rensburg

Kronestraat 14 | Posbus 964 Worcester 6850 Tel: 023-3420403 | 023-3421331 Sel nr: 074 153 2557 | Faks: 023-3471451 Epos: breerivierkoeriers@telkomsa.net

Aiden Forbes en Pierre Müller.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.