BREEDE VALLEY
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
MAY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Breede Valley
LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
EARLY B Kletsrym met ‘n boodskap!
Blitsvrae:
Teen hierdie tyd het die naam Early B reeds oral begin opduik en dié talentvolle musikant en kletsrymer het die afgelope jaar die land aan die gons met sy skerp lirieke en storie-vertel vaardighede. Die 28 jarige Port-Elizabeth boorling het ontplof en sy nuutste album is soos ‘n vars bries vir die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Met treffers soos Ben Ten en Potte staan vele ander kunstenaars nader om saam met hom te werk. AWSUM het opgevang met Early B en hierdie is sy verhaal. Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Op laerskool was ek by Triomf Primary en Hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat motor meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool, was ek lekker stout. Nie onbeskof nie, maar stout. Ek onthou een keer het ons die die grasnyer (dit was soos ‘n klein motorfiets) gereeld gevat vir ‘n spin op die gras.
Wat wil jy as musikant nog bereik? Ek het groot geword met musiek in my lewe, en in baie maniere het dit my gedagtes en verbeelding oopgemaak. So ek wil nog baie goeie musiek maak vir mense net om te help om die wêreld ‘n beter plek te maak. Selfs al is dit net vir ten minste een mens. Ek glo my musiek sal my die geleentheid gee om dit te doen op verskillende maniere.
Watter tipe tiener was jy? Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skool broek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.
Ben Ten is van die mees catchy liedjies wat ons in jare gehoor het. Is die liedjie gebaseer op vorige ondervindinge of hoe besluit jy waaroor ‘n liedjie moet gaan? Ben Ten is ‘n liedjie wat ‘n bietjie realiteit en fiksie bevat…dis al wat ek gaan sê. Ek luister gewoonlik na die beat eers sonder enige idee wat ek wil doen. Basies is dit hoe die beat klink en hoe dit my laat voel of aan wat dit my herinner, wat bepaal hoe die liedjie sal gaan. Ek het altyd idees, maar ek dwing dit nie af op my musiek nie. Dit moet natuurlik voel vir my.
Jy is trots op jou Port Elizabeth agtergrond. Wat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Bloemendal is ‘n baie ou gebied in Port Elizabeth. Ons is ‘n gemeenskap wat baie na aan mekaar is, veral aan die kant wat ek bly. Ek was almal se kind en almal was my ouers se kinders. Die antie in die straat kon jou piets as jy uit lyn uit getrap het en jou ouers sou niks doen nie. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Dik vir Drugs, want dit is ‘n liedjie wat gebaseer is op die realiteit waarmee soveel van ons jongmense vandag mee sit. Al my liedjies voel soos my kinders, so ek kan nie rerig kies nie. Maar op die oomblik is Dik Vir Drugs die een wie die meeste aandag moet kry, omdat daar so baie mense in my gemeenskap en gemeenskappe regoor die land is wat sukkel met hierdie problem. Jy het al met groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Ek het nie een spesifieke kunstenaar nie, ek sê altyd ek wil met almal werk wie goeie musiek wil maak... want musiek sal nog hier wees lank na ons sterwe, so ek wil iets mooi agter laat eendag.
Wat inspireer jou? Die area waar ek vandaan kom. Ek was vir meeste van my lewe in Bloemendal en ek het so baie geleer, gelag, en baklei in daai plek. Vandag kom al my inspirasie van Bloemendal af. Bloemendal is ryk met inspirasie, as jy sou kies om dit te sien.
Watter stad het die beste gehoor? Kaapstad is ongelooflik, elke keer. Hoe sal jy graag onthou wil word? Die kort kunstenaar wie se musiek jou kon laat glimlag as jy huil, moed in praat as jy twyfel en laat dans as jy stil sit. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Loufi – Hills. Hy is ‘n kunstenaar van Port Elizabeth en dis letterlik die een liedjie wat ek elke keer moet speel. As jy ‘n how-to-guide moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Bly altyd jouself (niemand kan of sal dit beter kan doen nie. Dis die enigste manier hoe jy letterlik die beste gaan wees). Glo in jouself (Daar is baie “Nee-mense” daar buite). Maak gebruik van wat jy het (Jy moet erens begin, ek het). 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Early B? ‘n Nuwe musiekvideo waaraan ek werk en nog heelwat nuwe musiek!
Editorial team
Advertising
Designers
Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord, Worcester-Oos, Montagu,
AWSUM NEWS MAY 2019
Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Steri Stumpie Springbok wedstryd live of musiek fees? Musiekfees ‘n Lekker doublecab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Sportmotor Nike of Adidas? Adidas Beste vakansiewegbreuk? Nederland
Worcester Voorbereiding-skool, Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Gericke, Langerugskool, Worcester Primêre skool, FD Conradie, Robertson Voorbereiding. High Schools: Worcester Gymnasium, HTS Drostdy, Robertson, De la Bat. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
Kry alle nuus en foto’s
DYNAMIC ORTHOPAEDIC PREMIUM DOUBLE BASE SET
DYNAMIC THERAPAEDIC SUPERIOR DOUBLE BASE SET
aanlyn by awsumnews.co.za
DYNAMIC ORTHOPAEDIC SUPREME DELUXE DOUBLE BASE SET
LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za Plaasdiere pret! Ons Graad 2’s praat oor plaasdiere.
Dankie Josua Du Plessis dat jy vir Brownie vir ons kom wys het.
Dankie Ella dat jy vir ons julle tweeling bokkies kom wys het.
LAERSKOOL FD CONRADIE (t) 023 313 3407 (e) fdconradieps@mweb.co.za Tennis Dawid Scholtz het aan die Wilson Tennistoernooi deelgeneem wat op Worcester plaasgevind het. Hy het die o/13 Kampioenskappe gewen! Baie geluk, Dawid! Jy hou FD Conradie se naam hoog!
Gimnastiek Nicole Quinn en Leandri Westmore het aan ‘n gimnastiek kompetisie in die Paarl deelgeneem. Nicole het goud verwerf en Leandri silwer. Hulle dring deur na die Wes-Kaap Kampioenskappe wat 31 Mei te Saldanha plaasvind. Baie geluk dogters! Ons wens julle alle sterkte toe!
Netbal Chloë McLeod het Saterdag, 11 Mei, aan die semi-finale Wes-Kaap netbalproewe deelgeneem wat te Moorreesburg plaasgevind het. Sy is deur na die finale Wes-Kaap netbalproewe wat op Saterdag, 18 Mei, te Riversdal plaasvind. Baie sterkte, Chloë! Ons is só trots op jou!
AWSUM NEWS MAY 2019
Page 3
LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Netbal en rugby presteer Baie geluk aan die volgende leerders wat baie goed presteer het tydens onlangse proewe: Rossouw Kriel (Rugby: o/13 Noord-Bolandspan), Stefanie Burger (Netbal: o/13 Kaapse Wynlandspan), Tasneem Steyn (Netbal: 0/11 Wynland Noordspan) en Manique Victor (Netbal: 0/11 Wynland Noordspan).
ATKV Redenaars Kompetisie Lily Christine Stemmet en Meeke Esterhuyse het aan die eerste rondte van die ATKV Redenaars Kompetisie in Brackenfell deelgeneem. Baie geluk aan Meeke Esterhuyse wat deurgedring het na die semifinaal.
Meeke Esterhuyse en Lily Christine Stemmet. Rossouw Kriel, Stefanie Burger, Tasneem Steyn en Manique Victor.
HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) info@hexriviersentrum.co.za Tuimel: Wynlanddistriks-kampioenskappe Die volgende tuimelaars van Hexvallei Tuimelklub en leerders van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, het op Saterdag, 18 Mei 2019, aan die Wynlanddistriks-kampioenskappe deelgeneem en as volg gevaar: • Vlak 3 Francois Nel 6 – 7jaar / 1ste plek • Vlak 4 Schalk Minnie 9 – 10 jaar / 1ste plek • Vlak 7 Cara-Mia Nel 9 – 10 jaar / 1ste plek Al 3 tuimelaars neem op 15 Junie 2019 aan die 2de Madibakompetisie te Eversdal deel. Ons beste wense vergesel hulle.
Schalk Minnie, Cara-Mia Nel en Francois Nel.
HOËRSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3159 (e) admin@robbie.co.za Sport teen Swartland
Page 4
AWSUM NEWS MAY 2019
WORCESTER PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0663 (e) wps@cwps.co.za o/13 Wes-Kaap netbal Auren Rosenkrants en Anke Stofberg is gekies vir die 0/13 Wes-Kaap netbalspan.
Boland Karate Lizé Phillips en Matt Koopman het aan ‘n Boland Karate kompetisie deelgeneem en baie goed presteer. Lizé het ‘n goue en silwer medalje ontvang, en Matt twee silwer medaljes. Baie geluk!
LAERSKOOL GERICKE (t) 023 312 1110 (e) admin.gericke@lando.co.za o/13 Boland Rugby Baie geluk aan Kyle Cardoso en Nigel van Wyk wat opgeneem is in die o/13 Boland Rugby oefengroep.
Netbal Baie geluk aan Isabella le Roux (o/11) wat in die Kaapse Wynland Netbalspan opgeneem is. Hierdie span neem deel aan die WesKaap Inter Distrikstoernooi 4-6 Julie 2019.
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR (t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za Siya Kolisi besoek Charlie Hofmeyr! Wat ‘n groot voorreg om na sy inspirerende storie te luister.
AWSUM NEWS MAY 2019
Page 5
HTS DROSTDY (t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za IPT B-hokkiespan
Hokkie Boland Shiraz o/14
Twee van HTS Drostdy se o/18 hokkiespelers is opgeneem in die IPT B-hokkiespan. Drostdy is baie trots op hierdie twee talentvolle jongmanne!
Tydens die onlangse hokkieproewe is Jade Avenant, Mienke Wessels, Dané van Rensburg (non-travelling reserwe) en T’Neal Titus in die Boland Shiraz o/14 span opgeneem. Jade Avenant en T’Neal Titus is ook gekies om aan die Wes-Kaap proewe te gaan deelneem. Drostdy is baie trots op hierdie talentvolle hokkie spelers!
Tristan Mathews en Leonardo Cloete.
WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Presidents Awards 2019 The following learners have completed their Bronze level of the President’s Awards program: Jeanette Joubert, Simone Botha and Cara Koopman. This required the following of them: • They had to do a minimum of 24 hours community service over a minimum period of 3 months. • They had to regularly participate in acquiring or bettering a skill and show regular effort and improvement over a minimum period of 3. • They had to select any form of Physical Recreation (sport) and show regular effort over a minimum period of 3. • They had to complete an Adventurous Journey of 2 consecutive days and 1 night, sleeping in tents/huts, carrying all their own gear and food. Jeanette Joubert, Grade 11, completed an extra 3 months in all the sections. She did Hockey as Physical recreation, Visual Arts and Photography as a Skill and Various forms of Community Service. For her adventurous Journey she went on a 2 day horseback Ride,sleeping over in a tent, and covering 24 km a day. She is currently enrolled for Silver. Simone Botha, Grade 11, completed an extra 3 months in Service and Skills.She did Hockey as Physical Recreation and took piano lessons as her skill. She completed her Adventurous Journey by going on a 2 day hike, and overnighting in a hut, covering 12 km a day.She is currently enrolled for Silver. Cara Koopman, Grade 11, completed an extra 3 months in Service. She did Hockey as Physical Recreation and took Advanced Mathematics lessons as her skill. She completed her Adventurous Journey by going on a 2 day hike, and overnighting in a hut, covering 12 km a day. She is currently enrolled for Silver.
WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL (t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net Congratulations Vuyo! Vuyo Bavuma has been included in the Boland Craven Week Academic Side. We are very proud of him and wish him the best for the tournament on 16 -19 June 2019 in Uitenhage -High School Daniel Pienaar.
Page 6
AWSUM NEWS MAY 2019
Dance • VBS Senior Dance Group (Fusion 11 -12 years) performed at Paarl Eisteddfod and got Gold. Congratulations! • VBS Junior Dance Group (Fusion 9 - 10 years) performed at Paarl Eisteddfod and got Gold Plus. Congratulations!
WORLD RUGBY U20 CHAMPIONSHIP 2019 TUESDAY, JUNE 4
15:30 Kick Off
15:30 Kick Off
18:00 Kick Off
SOUTH AFRICA v SCOTLAND
18:00
AUSTRALIA v ITALY
20:30
ARGENTINA v WALES
20:30
Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 4
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 1
Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 5
Kick Off
Kick Off
Kick Off
NEW ZEALAND v GEORGIA
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool C, Match 2
FRANCE v FIJI
Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 6
ENGLAND v IRELAND
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 3
SATURDAY, JUNE 8 15:30 Kick Off
15:30 Kick Off
18:00 Kick Off
SOUTH AFRICA v GEORGIA
18:00
AUSTRALIA v IRELAND
20:30
FRANCE v WALES
20:30
Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 10
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 7
Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 11
Kick Off
Kick Off
Kick Off
ARGENTINA v FIJI
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 8
NEW ZEALAND v SCOTLAND
Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 12
ENGLAND v ITALY
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 9
WEDNESDAY, JUNE 12 15:30 Kick Off
15:30 Kick Off
18:00 Kick Off
GEORGIA v SCOTLAND
18:00 Kick Off
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool A, Match 14
ITALY v IRELAND
20:30
SOUTH AFRICA v NEW ZEALAND
FRANCE v ARGENTINA
20:30
Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 16
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 13
Racecourse Stadium, Rosario – Pool A, Match 17
Kick Off
Kick Off
WALES v FIJI
Racecourse Stadium, Rosario – Pool C, Match 18
ENGLAND v AUSTRALIA
Club de Rugby Ateneo Inmaculada, Santa Fe – Pool B, Match 15
MONDAY, JUNE 17 15:30 Kick Off
15:30 Kick Off
18:00 Kick Off
5TH SEED v 8TH SEED
18:00
10TH SEED v 11TH SEED
20:30
2ND SEED v 3RD SEED
20:30
Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place SF, Match 22
Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 19
Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 23
Kick Off
Kick Off
Kick Off
9TH SEED v 12TH SEED
Club Old Resian, Rosario – 9th Place SF, Match 20
1ST SEED v 4TH SEED
Racecourse Stadium, Rosario – SF, Match 24
6TH SEED v 7TH SEED
Club Old Resian, Rosario – 5th Place SF, Match 21
SATURDAY, JUNE 22 15:30
WINNER MATCH 21 v WINNER MATCH 22
18:00
WINNER MATCH 19 v WINNER MATCH 20
15:30
LOSER MATCH 19 v LOSER MATCH 20
20:30
WINNER MATCH 23 v WINNER MATCH 24
18:00
LOSER MATCH 23 v LOSER MATCH 24
20:30
LOSER MATCH 21 v LOSER MATCH 22
Kick Off
Kick Off
Kick Off
Racecourse Stadium, Rosario – 5th Place PO, Match 28
Club Old Resian, Rosario – 11th Place PO, Match 25
Racecourse Stadium, Rosario – 3rd Place PO, Match 29
Kick Off
Kick Off
Kick Off
Club Old Resian, Rosario – 9th Place PO, Match 26
Racecourse Stadium, Rosario – Final, Match 30
Club Old Resian, Rosario – 7th Place PO, Match 27
WORCESTER-NOORD PRIMĂŠRE SKOOL
DE LA BAT SCHOOL
(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za
(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
SAGT Laboratorium
Netbal
Die amptelike opening van De la Bat skool se SAGT (Suid Afrikaanse Gebare Taal) Laboratorium het op 9 Mei plaasgevind. Ons was bevoorreg om die trustees van die Esterhuizen Trust, Pam White, Eric Berman en Mike Kuper, hier te kon verwelkom. Me. White, dogter van die stigter van die Trust het die onthulling gedoen.
Baie geluk aan Kady Matthee wat gekies is vir die o/11 Kaapse Wynland netbalstreekspan. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie trots op haar. Well done, Kady!
Trustees saam met mnr Philip Cook, skoolhoof.
Vir die nuutste skolenuus in jou omgewing gaan na www.awsumnews.co.za
Page 8
AWSUM NEWS MAY 2019