Breede Valley(February 2017) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING

NEWS

Entrance 1, Mountain Mill, Worcester

SALES, SERVICE AND REPAIRS

Tel: 023 347 6623 (Call & Collect)

6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824

(Opposite Wimpy)

worcester@romanspizza.co.za

FEBRUARY 2017

Since 1979

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

Over 100 shops • 10 Restaurants Ample free parking space 5 Movie Theatres • 24h Security In the heart of the Breede River Valley

Tel: 023 347 0415 | www.mountainmill.co.za

GET YOUR PULL-OUT

HANDRÉ

SUPER RUGBY FEATURE INSIDE

POLLARD

PHOTOGRAPH © Steve Haag

Terug met Mening!

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


AWSUMCelebrity Interview

Handré Pollard 22-jaar-oue Handré Pollard is die nuwe Bulle-kaptein en het die span onlangs tot ‘n 28–7-oorwinning oor Chiefs gelei. Hy het sy senior loopbaan as ‘n 19-jarige by die Blou Bulle begin en sy Springbokdebuut op 28 Junie 2014 gemaak (teen Skotland in die inkomende toerreeks). Hy het 20 wedstryde vir die Springbokke gespeel, insluitende een teen die All Blacks waar hy twee drieë gedruk het. Hy was ’n sleutelfiguur in Suid-Afrika se herlewing na hulle skok-nederlaag teen Japan in die 2015 Wêreldbeker om die halfeindrondte teen die All Blacks te haal. Hy het sover in sy kort internasionale loopbaan 188 punte aangeteken.

V: Beskryf die ervaring om teen Hoër Jongenskool Paarl in die grootste Interskole-wedstryd ter wêreld te speel. Wat is die besonderse verhouding tussen die twee skole wat dit so spesiaal maak? A: Dit is altyd moeilik om te beskryf ... dit is iets wat mens nie kan verduidelik vir mense wat nie self in een van die skole was nie. Dit is ongelooflik kompeterend, maar daar word ook baie goeie vriendskappe gevorm. Die dorp (Paarl) word in twee gedeel vir daardie week en alle akademiese verpligtinge word opsy gestoot. V: Hoe was dit om in ‘n Wêreldbeker-toernooi te speel? A: Dit was werklik ‘n droom wat waar geword het. Om een toets te speel vir die Bokke is klaar ongelooflik, maar om jou land in die Wêreldbeker te verteenwoordig is iets heeltemal anders. Al het ons net kort geval, was dit my trotsste oomblik van my lewe. En hoop ek kry weer so ‘n geleentheid. V: Wat is die lekkerste daarvan om ‘n professionele rugbyspeler te wees? A: Die vriendskappe en bande wat gevorm word. Almal speel vir verskillende redes. Ek speel om te sorg vir my familie eendag, ja, maar ook vir die vriendskappe en die gevoel na ‘n wen in die kleedkamer. V: Wat is minder aangenaam van jou beroep, buiten beserings? A: Ons kan net vir ‘n beperkte tyd speel en moet kan lewe na rugby. Die hoeveelheid dae weg van die huis af – ja, dit is ongelooflik om te toer en die wêreld te sien, maar tyd saam met familie en vriende is kosbaar. V: Jy was baie lank op die kantlyn gewees met jou beserings. Hoe het jy jouself besig gehou? A: Die rehab-deel van die besering vat baie tyd meer as wat mense besef. Enige rugbyspeler sal sê dit is harder om van besering af terug te kom as wat dit is om te speel. Maar verder het ek gholf gespeel en tyd saam met vriende en familie spandeer. V: As die nuwe Super Rugby-kaptein van die Bulls, hoe sien jy hierdie uitdaging, veral in die lig daarvan gesien dat jy nog betreklik jonk is? A: Ek is jonk, maar ek speel al redelik lank senior rugby en het baie ervaring opgedoen. Ek sal alles wat ek tot dusver geleer het en wat ek gaan leer die jaar probeer oordra so goed ek kan aan my span en lei met my voorbeeld.

V: Hoe het jy die wedstryde in Australië ervaar, waar julle beide ‘n Super Rugbyopwarmingswedstryd teen Chiefs gespeel het en ook aan die Brisbane Global Tens deelgeneem het? A: Daar was baie positiewe en ook negatiewe, waaraan ons hard gaan werk om reg te maak voor die Stormers-wedstryd. Maar as geheel was dit ‘n baie goeie toer gewees en ook baie goed vir die gees van die span. V: Hoe voel jy oor julle kanse in die opkomende Super Rugby-toernooi, wat vir die Bulls op 25 Februarie in Kaapstad teen die Stormers begin? A: Ons glo ons het ‘n baie goeie kans, net soos al die ander spanne. Ons neem deel om die kompetisie te wen – enigiets anders as dit sal ons sien as onsuksesvol. V: Hoe hanteer jy die roem en aandag wat ‘n hoëprofielspeler soos jy geniet? A: Ag, daar is voordele en nadele. Mens moet altyd onthou jy was self jonk en het opgekyk na die Bokke daardie tyd. Solank jou ondersteuningsraamwerk saam met familie en vriende reg is, is dit alles ‘n bysaak. V: Wat is jou mikpunte wat jy graag sal wil bereik in jou rugbyloopbaan? A: Op die oomblik net eers terugwees op die veld en my beste doen wat ek kan vir die Bulle en hopellk terug kom in die Bokspan. Ek sal dan weer my mikpunte bekyk. V: Wat laat jou hart warm klop wanneer jy weg is van die rugbyveld? A: My verloofde, Marise Malherbe! V: Wat is jou stokperdjies? Enige ander sport wat jy graag speel? A: Ek is mal oor gholf – al kan ek nie baie speel nie, geniet ek dit baie. V: Wat is jou wens vir Springbokrugby? A: My wens is dat die Suid-Afrikaanse publiek agter die Bokke sal staan. Die laaste twaalf maande was nie goed nie, maar ons het ongelooflike talent in die land en kan weer die beste in die wêreld wees.

Editorial team

Advertising

Worcester Gymnasium, HTS Drostdy.

Editor Marika Truter

Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter

Distribution

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Worcester-

Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall

Page 2

Noord, Worcester-Oos, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, Victoria Park, Worcester Primêre Skool, Worcester Voorbereidingskool. High Schools: De la Bat School, Montana,

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

FOTO © Steve Haag

V: Jy was op Hoërskool Gimnasium Paarl. Hoe was jou ervaring om by so ‘n vooraanstaande skool op hoërskool te wees? Hoe het dit jou rugbyloopbaan beïnvloed? A: Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Ek het geleer om week in en week uit op die hoogste vlak van Suid Afrikaanse skolerugby te speel en die druk te hanteer.

Winners of January Giveaways Leandie – Gemaklik In Jou Eie Lyf Sonet Crous Leandie – Comfortable In Your Own Skin Tasha Barnardo

The Lose It! Magazine Cookbook Johnene Steenkamp


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Bedrywige atletiekseisoen Die atletiekseisoen by Laerskool Montagu is tot dusver baie bedrywig. Ons het afgeskop met ‘n kleurebyeenkoms op 18, 19 en 21 Januarie, waar leerders aangemoedig is om aan soveel items moontlik deel te neem. Laerskool Montagu is ook trots op 15 atlete wat deurgedring het om aan die Boland-byeenkoms in die Paarl deel te neem.

Henko Smit (Graad 4) het vir die tweede agtereenvolgende jaar eerste plek behaal in die 7-tot-13-jaar ouderdomsgroep. Handré Smit (Graad 2) het ‘n derde plek behaal in dieselfde ouderdomsgroep.

Anro Nel en Nicholas Brunings is gekies vir die Kavalier Tennisspan (Boland Skolespan). Hulle speel van 18 tot 20 Maart in George. Anro is ook gekies vir die Suid-Afrikaanse Skolespan.

Twee van ons o/12-krieketspelers, Juhan Venter en Ronaldo Koker, is uitgenooi om deel te wees van die Wes-Kaap Skole-uitnodigingspan wat aan ‘n toernooi in Indië gaan deelneem. Die toernooi vind plaas in New Delhi van 2 tot 12 April 2017.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL Veldskiet: Boeties skiet raak!

Tennis-uitblinkers

Krieketspelers uitgenooi na Indië

Noordjie-swemmers na kampioenskap Yanti Prins (Graad 7) gaan eersdaags aan die Level 3- en Jenay Venter (Graad 7) aan die Level 2-kampioenskappe in Port Elizabeth deelneem.

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

SANESA-perdry Hermien Hugo, Adri Hugo, Chinique Rossouw en Sujana Brink het uitgeblink tydens die SANESAkompetisie te Stellenbosch, waar hulle verskeie eerste plekke behaal het.

Fietsry: WP XCO MTB Slanghoek Vier Noordjies presteer puik tydens die eerste byeenkoms: Hayley Richards (eerste plek in Sprog Girls), Robert Nieuwenhuizen (tweede plek in Nipper Boys), Herlgardt Nortjé (eerste plek in Nipper Boys) en Luan Matthee (14de plek in Sprog Boys).

WORCESTER PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0663 (e) psw@psworcester.wcape.school.za Gholfdag Primêre Skool Worcester het ‘n gholfdag gehou op 10 Februarie in samewerking met Vital Consult.

Grondslagfase-atletiek

Pietman die Skot het as gaskunstenaar opgetree.

WPS-personeel wat betrokke was by die dag.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 3


WORCESTER

2017 FIX

10 Park Close Mountain Mill Mall, Worcester

Tell: 023 347 4869 - Fax 086 506 3580 Email: worcesterbm@ctm.co.za

Tel: (023) 344-3080/1 Faks: (023) 344-3083

Hoogstraat 114, Worcester 6850 Posbus 731, Worcester 6849 E-pos: joan@bolandskryf.co.za

Ockert Nell: 083 990 9082 | Jackie Nell - 082 764 9245

AVBOB WORCESTER

58 Russell Street, Worcester, 6850 Tel: 023 342 2343 | worcester@funeral.avbob.co.za

Day & Date ROUND 1 Thursday 23 February Friday 24 February Friday 24 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February Saturday 25 February ROUND 2 Thursday 2 March Friday 3 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March Saturday 4 March ROUND 3 Friday 10 March Friday 10 March Friday 10 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March Saturday 11 March BYES: BULLS, REBELS

Match

Venues

South Africa

Rebels v Blues Highlanders v Chiefs Reds v Sharks Sunwolves v Hurricanes Crusaders v Brumbies Waratahs v Force Cheetahs v Lions Kings v Jaguares Stormers v Bulls

AAMI Park, Melbourne Forsyth Barr Stadium, Dunedin Suncorp Stadium, Brisbane Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo AMI Stadium, Christchurch Allianz Stadium, Sydney Free State Stadium, Bloemfontein Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth DHL Newlands, Cape Town

Thu 23 Feb 10:45 Fri 24 Feb 8:35 Fri 24 Feb 11:00 Sat 25 Feb 6:15 Sat 25 Feb 8:35 Sat 25 Feb 10:45 Sat 25 Feb 15:05 Sat 25 Feb 17:15 Sat 25 Feb 19:30

Force v Reds Chiefs v Blues Hurricanes v Rebels Highlanders v Crusaders Brumbies v Sharks Sunwloves v Kings Lions v Waratahs Stormers v Jaguares Cheetahs v Bulls

nib Stadium, Perth TBC TBC Forsyth Barr Stadium, Dunedin GIO Stadium, Canberra Singapore National Stadium, Singapore Emirates Airlines Park, Johannesburg DHL Newlands, Cape Town Free State Stadium, Bloemfontein

Thu 2 Mar 12:30 Fri 3 Mar 8:35 Sat 4 Mar 6:15 Sat 4 Mar 8:35 Sat 4 Mar 10:45 Sat 4 Mar 12:55 Sat 4 Mar 15:05 Sat 4 Mar 17:15 Sat 4 Mar 19:30

Chiefs v Hurricanes Brumbies v Force Sharks v Waratahs Blues v Highlanders Reds v Crusaders Cheetahs v Sunwolves Kings v Stormers Jaguares v Lions

TBC GIO Stadium, Canberra Growthpoint Kings Park, Durban TBC Suncorp Stadium, Brisbane Free State Stadium, Bloemfontein Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Velez Sarsfield, Buenos Aires

Fri 10 Mar 8:35 Fri 10 Mar 10:45 Fri 10 Mar 19:00 Sat 11 Mar 8:35 Sat 11 Mar 10:45 Sat 11 Mar 17:15 Sat 11 Mar 19:30 Sat 11 Mar 21:40

Day & Date Match Venues ROUND 10 Forsyth Barr Stadium, Dunedin Friday 28 April Highlanders v Stormers Saturday 29 April Chiefs v Sunwolves TBC Saturday 29 April Reds v Waratahs Suncorp Stadium, Brisbane Saturday 29 April Force v Lions nib Stadium, Perth Saturday 29 April Cheetahs v Crusaders Free State Stadium, Bloemfontein Saturday 29 April Kings v Rebels Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Saturday 29 April Jaguares v Sharks Velez Sarsfield, Buenos Aires Sunday 30 April Brumbies v Blues GIO Stadium, Canberra BYES: BULLS, HURRICANES ROUND 11 Friday 5 May Hurricanes v Stormers TBC Friday 5 May Cheetahs v Highlanders Free State Stadium, Bloemfontein Saturday 6 May Rebels v Lions AAMI Park, Melbourne Saturday 6 May Chiefs v Reds TBC Saturday 6 May Waratahs v Blues Allianz Stadium, Sydney Saturday 6 May Sharks v Force Growthpoint Kings Park, Durban Saturday 6 May Bulls v Crusaders Loftus Versfeld, Pretoria Saturday 6 May Jaguares v Sunwolves Velez Sarsfield, Buenos Aires BYES: BRUMBIES, KINGS ROUND 12 Friday 12 May Blues v Cheetahs TBC Friday 12 May Brumbies v Lions GIO Stadium, Canberra Saturday 13 May Crusaders v Hurricanes AMI Stadium, Christchurch Saturday 13 May Rebels v Reds AAMI Park, Melbourne Saturday 13 May Bulls v Highlanders Loftus Versfeld, Pretoria Saturday 13 May Kings v Sharks Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Saturday 13 May Jaguares v Force Velez Sarsfield, Buenos Aires BYES: CHIEFS, STORMERS, SUNWOLVES, WARATAHS

South Africa Fri 28 Apr 9:35 Sat 29 Apr 9:35 Sat 29 Apr 11:45 Sat 29 Apr 13:55 Sat 29 Apr 17:15 Sat 29 Apr 19:30 Sat 29 Apr 21:40 Sun 30 Apr 8:05

Fri 5 May 9:35 Fri 5 May 19:00 Sat 6 May 7:00 Sat 6 May 9:35 Sat 6 May 11:45 Sat 6 May 15:05 Sat 6 May 17:15 Sat 6 May 23:40

Fri 12 May 9:35 Fri 12 May 11:45 Sat 13 May 9:35 Sat 13 May 11:45 Sat 13 May 15:05 Sat 13 May 17:15 Sat 13 May 23:40

Day & Date Match Venue ROUND 4 Friday 17 March Crusaders v Blues AMI St Friday 17 March Rebels v Chiefs AAMI Friday 17 March Bulls v Sunwolves Loftus Saturday 18 March Hurricanes v Highlanders TBC Saturday 18 March Waratahs v Brumbies Allianz Saturday 18 March Lions v Reds Emirat Saturday 18 March Sharks v Kings Growth Saturday 18 March Jaguares v Cheetahs Velez S BYES: FORCE, STORMERS ROUND 5 Friday 24 March Crusaders v Force AMI St Friday 24 March Rebels v Waratahs AAMI Saturday 25 March Blues v Bulls TBC Saturday 25 March Brumbies v Highlanders GIO St Saturday 25 March Sunwolves v Stormers Singap Saturday 25 March Kings v Lions Nelson Saturday 25 March Cheetahs v Sharks Free S Saturday 25 March Jaguares v Reds Velez S BYES: CHIEFS, HURRICANES ROUND 6 (Daylight Savings finishes in AUS and NZ) Friday 31 March Highlanders v Rebels Forsyth Saturday 1 April Blues v Force TBC Saturday 1 April Chiefs v Bulls TBC Saturday 1 April Reds v Hurricanes Suncor Saturday 1 April Stormers v Cheetahs DHL N Saturday 1 April Lions v Sharks Emirat Sunday 2 April Waratahs v Crusaders Allianz BYES: BRUMBIES, JAGUARES, KINGS, SUNWOLVES Day & Date Match ROUND 13 Friday 19 May Chiefs v Crusaders Friday 19 May Stormers v Blues Saturday 20 May Hurricanes v Cheetahs Saturday 20 May Force v Highlanders Saturday 20 May Sunwolves v Sharks Saturday 20 May Kings v Brumbies Saturday 20 May Lions v Bulls Sunday 21 May Waratahs v Rebels BYES: JAGUARES, REDS ROUND 14 Friday 26 May Blues v Chiefs Friday 26 May Reds v Force Saturday 27 May Sunwolves v Cheetahs Saturday 27 May Highlanders v Waratahs Saturday 27 May Rebels v Crusaders Saturday 27 May Bulls v Hurricanes Saturday 27 May Sharks v Stormers Saturday 27 May Jaguares v Brumbies Sunday 28 May Lions v Kings ROUND 15 (AUS and NZ only) Friday 2 June Blues v Reds Saturday 3 June Crusaders v Highlanders Saturday 3 June Chiefs v Waratahs Saturday 3 June Brumbies v Rebels Saturday 3 June Force v Hurricanes ROUND 16 (NZC only) Friday 9 June Hurricanes v Chiefs BYES: BLUES, CRUSADERS, HIGHLANDERS

Venue

TBC DHL N TBC nib Sta Singap Nelson Emirat Allianz

TBC Suncor Prince Forsyth AAMI P Loftus Growth Velez S Emirat

TBC AMI St TBC GIO St nib Sta TBC

SOURCE: http://www.superxv.com/fixtures/#ixzz4XszVDDbs

WORCESTER

Dierekliniek Animal Clinic

Tel: 023 342 0676

RIEBEECKSTR 73, WORCESTER

AFTER HOURS EMERGENCY NUMBER: 079 268 9201


WORCESTER

XTURES

10 Park Close Mountain Mill Mall, Worcester

Tell: 023 347 4869 - Fax 086 506 3580 Email: worcesterbm@ctm.co.za

es

South Africa

tadium, Christchurch Park, Melbourne Versfeld, Pretoria

z Stadium, Sydney tes Airlines Park, Johannesburg hpoint Kings Park, Durban Sarsfield, Buenos Aires

Fri 17 Mar 8:35 Fri 17 Mar 10:45 Fri 17 Mar 19:00 Sat 18 Mar 8:35 Sat 18 Mar 10:45 Sat 18 Mar 17:15 Sat 18 Mar 19:30 Sat 18 Mar 21:40

tadium, Christchurch Park, Melbourne

Fri 24 Mar 8:35 Fri 24 Mar 10:45 Sat 25 Mar 8:35 tadium, Canberra Sat 25 Mar 10:45 pore National Stadium, Singapore Sat 25 Mar 12:55 n Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Sat 25 Mar 15:05 State Stadium, Bloemfontein Sat 25 Mar 17:15 Sarsfield, Buenos Aires Sat 25 Mar 23:40

h Barr Stadium, Dunedin

rp Stadium, Brisbane Newlands, Cape Town tes Airlines Park, Johannesburg z Stadium, Sydney

Fri 31 Mar 8:35 Sat 1 Apr 6:15 Sat 1 Apr 8:35 Sat 1 Apr 10:45 Sat 1 Apr 15:05 Sat 1 Apr 17:15 Sun 2 Apr 8:05

Day & Date ROUND 7 Friday 7 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 8 April Saturday 9 April

Match Hurricanes v Waratahs Sunwolves v Bulls Highlanders v Blues Brumbies v Reds Sharks v Jaguares Stormers v Chiefs Force v Kings

Venues

South Africa

TBC

Fri 7 Apr 9:35 Sat 8 Apr 7:15 Sat 8 Apr 9:35 Sat 8 Apr 11:45 Sat 8 Apr 15:05 Sat 8 Apr 17:15 Sun 9 Apr 8:05

Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo Forsyth Barr Stadium, Dunedin

GIO Stadium, Canberra Growthpoint Kings Park, Durban DHL Newlands, Cape Town

nib Stadium, Perth

BYES: CHEETAHS, CRUSADERS, LIONS, REBELS

ROUND 8 Friday 14 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April Saturday 15 April

Crusaders v Sunwolves Reds v Kings Blues v Hurricanes Rebels v Brumbies Cheetahs v Chiefs Stormers v Lions Bulls v Jaguares

AMI Stadium, Christchurch Suncorp Stadium, Brisbane TBC AAMI Park, Melbourne Free State Stadium, Bloemfontein Loftus Versfeld, Pretoria

Fri 14 Apr 9:35 Sat 15 Apr 7:05 Sat 15 Apr 9:35 Sat 15 Apr 11:45 Sat 15 Apr 15:05 Sat 15 Apr 17:15 Sat 15 Apr 19:30

TBC Emirates Airlines Park, Johannesburg Rugby Park Stadium, Invercargill AMI Stadium, Christchurch Allianz Stadium, Sydney nib Stadium, Perth Loftus Versfeld, Pretoria Growthpoint Kings Park, Durban

Fri 21 Apr 9:35 Fri 21 Apr 20:00 Sat 22 Apr 7:15 Sat 22 Apr 9:35 Sat 22 Apr 11:45 Sat 22 Apr 13:55 Sat 22 Apr 17:15 Sat 22 Apr 19:30

Venues

South Africa

Velez Sarsfield, Buenos Aires Emirates Airlines Park, Johannesburg Free State Stadium, Bloemfontein Growthpoint Kings Park, Durban 17:15

Sat 1 Jul 1:05 Sat 1 Jul 14:30 Sat 1 Jul 15:05 Sat 1 Jul 17:15

Suncorp Stadium, Brisbane nib Stadium, Perth Allianz Stadium, Sydney Loftus Versfeld, Pretoria DHL Newlands, Cape Town

Fri 7 Jul 11:45 Fri 7 Jul 13:55 Sat 8 Jul 11:45 Sat 8 Jul 17:15 Sat 8 Jul 19:30

Forsyth Barr Stadium, Dunedin AAMI Park, Melbourne Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth Prince Chichibu Memorial Stadium, Tokyo TBC TBC nib Stadium, Perth Growthpoint Kings Park, Durban Loftus Versfeld, Pretoria

Fri 14 Jul 9:35 Fri 14 Jul 11:45 Fri 14 Jul 19:00 Sat 15 Jul 5:05 Sat 15 Jul 7:15 Sat 15 Jul 9:35 Sat 15 Jul 13:55 Sat 15 Jul 17:15 Sat 15 Jul 19:30

DHL Newlands, Cape Town

WESKAAP BRANDBLUSSERS

Reg. No. : 2009/033549/23

SAQCC TEGNICI SAQCC TECHNICIAN

CHRIS BESTER: 072 570 7374 Diens/Verkoop van alle tipe brandtoerusting Laagste pryse gewaarborg

55 Napier Street, Worcester 6850 P.O. Box 1729, Worcester 6849 Tel/Fax: 023 347 8901 E-mail: weskaapf@gmail.com

BYES: FORCE, HIGHLANDERS, SHARKS, WARATAHS

ROUND 9 Friday 21 April Friday 21 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April Saturday 22 April

Hurricanes v Brumbies Lions v Jaguares Highlanders v Sunwolves Crusaders v Stormers Waratahs v Kings Force v Chiefs Bulls v Cheetahs Sharks v Rebels

BYES: BLUES, REDS

es

South Africa

adium, Perth pore National Stadium, Singapore n Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth tes Airlines Park, Johannesburg z Stadium, Sydney

Fri 19 May 9:35 Fri 19 May 19:00 Sat 20 May 9:35 Sat 20 May 11:45 Sat 20 May 13:55 Sat 20 May 15:05 Sat 20 May 17:15 Sun 21 May 8:05

rp Stadium, Brisbane Chichibu Memorial Stadium, Tokyo h Barr Stadium, Dunedin Park, Melbourne Versfeld, Pretoria hpoint Kings Park, Durban Sarsfield, Buenos Aires tes Airlines Park, Johannesburg

Fri 26 May 9:35 Fri 26 May 11:45 Sat 27 May 7:15 Sat 27 May 9:35 Sat 27 May 11:45 Sat 27 May 15:05 Sat 27 May 17:15 Sat 27 May 23:40 Sun 28 May 14:30

Newlands, Cape Town

Day & Date Match ROUND 15 (SA1 and SA2 only) Friday 30 June Jaguares v Kings Saturday 1 July Lions v Sunwolves Saturday 1 July Cheetahs v Stormers Saturday 1 July Sharks v Bulls ROUND 16 (AC, SA1 and SA2 only) Friday 7 July Reds v Brumbies Friday 7 July Force v Rebels Saturday 8 July Waratahs v Jaguares Saturday 8 July Bulls v Kings Saturday 8 July Stormers v Sunwolves

27 Fairbairn Street, Worcester 023- 3471717

BYES: CHEETAHS, LIONS, SHARKS

tadium, Christchurch

tadium, Canberra adium, Perth

Fri 2 Jun 9:35 Sat 3 Jun 4:35 Sat 3 Jun 7:05 Sat 3 Jun 11:45 Sat 3 Jun 13:55 Fri 9 Jun 9:35

ROUND 17 Friday 14 July Highlanders v Reds Friday 14 July Rebels v Jaguares Friday 14 July Kings v Cheetahs Saturday 15 July Sunwolves v Blues Saturday 15 July Chiefs v Brumbies Saturday 15 July Hurricanes v Crusaders Saturday 15 July Force v Waratahs Saturday 15 July Sharks v Lions Saturday 15 July Bulls v Stormers Super Rugby Qualifiers Friday 21 July Friday 21 July Saturday 22 July Saturday 22 July Super Rugby Semi Finals Friday 28 July Saturday 29 July Super Rugby Final Saturday 5 August

RUGGED REDEFINED All New Navara

COMING SOON WORCESTER NISSAN

Hoofstraat 58, Worcester Tel (023) 344 3211

Barbara: 084 517 6478

Nerena: 083 635 4252

Zurike: 076 790 5515

We’ll find your future home


WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL

DE LA BAT SCHOOL

(t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net

World Read Aloud Day On Thursday, 16 February we participated in World Read Aloud Day. All classes sat in groups on our field, while learners from Gymnasium High School read stories to them. It was great fun and a good experience for our learners

(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za

Nuwe gehoorapparate Hierdie 12 leerders het nuwe gehoorapparate ontvang danksy ‘n skenking van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit. Ons is dankbaar teenoor ons munisipaliteit wat die behoeftes raaksien en aanspreek.

Skoolskoene geskenk vir ons leerders De La Bat-leerders ontvang skoolskoene van ‘n gesamentlike skenking van Rotariërs, Vryburgers en Lions.

Old-age home visits Every Second Friday the Grade Rs visit the old-age home on campus. Jusinthe en oom Piet.

VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL (t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za

Valentynsdag Opvoeders en leerders het Valentynsdag op ‘n baie spesial wyse gevier.

Moeders van ons kombuis Die moeders van ons kombuis sorg elke dag vir die beste maaltye by ons skool.

Worcester Laerskole-atletiekkampioenskappe Ons atlete het gewys dat aanhouer wen. Hulle het medaljes en trofees ontvang by die onlangse Worcester Laerskole-atletiekkampioenskappe en het die skool verteenwoordig by die Noord-Boland-byeenkoms op 18 Februarie 2017.

Education is the most powerful weapon we can use to change the world - Nelson Mandela

Page 6

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017


LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ Boland-tennis André Viljoen (0.13) is tans nr. 1 op die Boland-tennisranglys. Hy was verlede jaar 30ste op die SA-ranglys vir seuns 0.12 en is tans 67ste op die 0.14 SA-ranglys.

Waatlemoenfees

Mediaprefekte

Die Landsdieners het heerlik waatlemoenfees gehou by die skool.

Ons is baie trots op ons Mediaprefekte vir 2017.

VOOR: Theoné Vermaak, Alicia Burger, Christiaan Conradie, Zita Stanley en Mia Scholtz. AGTER: Aletta Zeeman, Mieke Smit en Nick van Rensburg.

Leerderleiers Ons leerderleiers van 2017 is bekend gemaak. André Viljoen (onderhoofseun), Bertus Roux (hoofseun), Wilmien Roux (hoofdogter) en Handri Pretorius (onderhoofdogter).

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Buddy Bankie Ons het ‘n oulike Buddy Bankie by RVS – hier voel ons nooit alleen nie en ondersteun ons mekaar deur dik en dun.

Valentynsdag

Besoek aan Grand Hotel

Dis Valentynsdag, en ons is pragtig getooi in wit, rooi en pienk!

Graad R besoek die Grand Hotel en daar word heerlik geëet en tafelmaniere waarvan hulle geleer het word toegepas.

Langebergatletiekspan Hierdie maats word in die Langebergatletiekspan opgeneem. Tydens hierdie byeenkoms het Breyton Jaars die rekord vir seuns 0/7 60m verbeter.

Crazy Hat-dag

VOOR: Meeka Siljeur, Zenazi Mbinda, Maroné Janse van Rensburg en Kayla le Roux. AGTER: Victor Readien, Matthew Davids, Breyton Jaars en Tiaan van der Berg.

RVS se Crazy Hatdag sorg jaarliks vir vet pret.

HTS DROSTDY (t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za SA 7’s Skolespanoefengroep Ons is baie trots op Bradley van Turha wat gekies is as deel van die SA 7’s Skolespanoefengroep. Hierdie groep gaan aan ‘n oefenkamp deelneem wat gaan dien as proewe om die 12 spelers wat gaan deelneem aan die Windhoek 7’s te kies. Ons wens jou alle voorspoed toe, Bradley!

Stoei: Gertjie van der Merwe-toernooi Die Gertjie van der Merwe-toernooi het op 18 Februarie plaasgevind en ons medalje-opsomming is as volg: 18 goud, 12 silwer, 9 brons, 8 x 4de plekke en 1 x 5de plek. Die Drostdy Stoei-akademie wen die algehele toernooi vir die 7de keer agtereenvolgend.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 7


HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) sarihana.montana@gmail.com Swembekerwenners

Jukskei Die volgende leerders is opgeneem in die span wat aan die nasionale kompetisie in Kroonstad gaan deelneem het: Chantal Pieterse Nikista Roberts, Carli Jacobs, Berna van der Walt en Sandra le Roux. Berna van der Walt en Sandra le Roux het Wes-Kaap-kleure ontvang. Sandra le Roux verwerf haar SA Kleure. Die 0/19-dogters van Kaapse Wynland wen goud.

Chantal Pieterse Nikista Roberts, mev. Van der Walt (afrigter), Carli Jacobs en Berna van der Walt. (Sandra le Roux afwesig.)

Die Geelspan wen die swembeker: Johann Trotzky en Monique van Wyk. LINKS: Victrix Ludorum Senior: Emma Bosman, Victor Ludorum Senior: André Venter, Victor Ludorum Junior: Francois de Wet, Victrix Ludorum Junior: Anjé Viljoen.

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Interskole Atletiek

Worcester Gimnasium verower vanjaar die atletiek- en geesbeker tydens die jaarlikse Interskole Atletiek tussen Hoërskool Stellenbosch, Hoërskool Jan van Riebeeck, Hoërskool Charlie Hofmeyr (Ceres) en Worcester Gimnasium. Op Donderdag, 9 Februarie, het atlete en geesdriftige ondersteuners

opgeruk na die Groenpunt-stadion in Kaapstad. Die gees sowel as die atletiek was van die begin af skitterend. Met die aanmoediging en toejuiging van die geesdriftige dirigente en toeskouers het die atlete kookwater atletiek vertoon. Worcester Gimnasium se atlete het 24 nuwe rekords opgestel en ook met die meeste individuele trofeë weggestap.

Liné Bredenkamp, Khanya Fadana, Juffrou Elsabé Nel, Aneeq Jacobs, Javon Cupido, Ivana Ceasar, Zeta Sauls, Cassiem Fredericks, Pieter Mienie en Juffrou Jaqueline Sherriff. VOOR: Phillip Basson (Junior Victor Ludorum), Elize-Marie Jacobs (Beste Veldatleet Senior Meisies en Beste Meisiesatleet van die Dag) en Cailin Papier (Beste Veldatleet Junior Meisies en Junior Victrix Ludorum). AGTER: Lucian Abrahams (Beste Veldatleet Junior Seun), Francois Prinsloo (Beste Veldatleet Senior Seun), Ethinique Adams (Beste Baanatleet Senior Seun en Senior Victor Ludorum), Rogail Joseph (Beste Baanatleet Senior Meisies en Senior Victrix Ludorum) en mev. Delise van Wyk (atletiekorganiseerder).

Page 8

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Soles for Souls Verskeie diensorganisasies onder leiding van Worcester Rotariërs het die Soles vir Souls-projek geloods. Die projek behels die skenking van skoene aan leerlinge. Diensorganisasies wat betrokke is by hierdie projek is die Lions, Vryburgers, Round Table, Golden Valley Casino en Breede Vallei Munisipaliteit.

Die hoofleiers van Worcester Gimnasium ontvang die skoene: Pieter Mienie (onderhoofseun), Willa Marié Roux (hoofdogter), mnr. Piet Winterbach (president van Worcester Rotariërs), Zeta Sauls (onderhoofdogter), Elsabé Hofmeyer (onderwyseres) en Shakeel Williams (hoofseun).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.