Breede Valley (February 2019) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

GET YOUR 2019 School Sport Fixtures Inside

FEBRUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

Follow us on INSTAGRAM @awsum_news LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM Breede Valley

LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS

DIE ‘ALL-ROUNDER’ IN DIE MEDIABEDRYF!


Vertel ons asseblief van jou skoolloopbaan? In laerskool het ek by die Laerskool Tsepho in Potchefstroom begin, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potchefstroom Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Nie dat ek geweet het wat ‘n wetenskaplike was nie, maar ek het die woord gehoor in een van die TV-programme wat ek gekyk het, en ek het gedink dit was ‘n goeie idee om hierdie wetenskaplike te wees, soos iemand wat ‘n laboratoriumjas dra! So, ambisie was nog altyd deel van my karakter. Potchefstroom Central School was baie anders as Laerskool Tsepho. Dit was dus ‘n plek waar ek myself vinnig moes vestig en besluit wat ek in my lewe en my skoolloopbaan wou bereik, want my familie het groot opofferings gemaak. Ek het my bes gedoen in atletiek, kultuurkompetisies en akademiese kompetisies.

Katlego Maboe het in Potchefstroom grootgeword waar hy sy skoolopleiding asook sy na-graadse studies voltooi het. Katlego is nog deur sy hele lewe baie aktief en het veral op skool uitgeblink in hokkie en krieket. Hy is n man wat drie tale magtig is naamlik Engels, Afrikaans en Setswana.

Wat is jou beste herinnering van Hoërskool? Toe ek vir die o.17 Provinsiale Krieketspan gekies was en ons na Oos-Londen getoer het vir die Nasionale Provinsiale Krieketweek. Ek het nie die nasionale span gemaak nie. Een van die nasionale keurders het vertel dat ek die eerste dag van die toernooi regtig een van die beste paaltjiewagters was, maar my prestasie het gedaal gedurende die week. ‘n Ander hoogtepunt in my skoolloopbaan was ook die North West Youth Choir wat in ons Graad 11 jaar na Europa gereis het. Ek was gelukkig om ‘n borgskap te kry van een van die ouers. Ek dink die reis het my oë regtig oopgemaak vir ‘n wêreld van moontlikhede en ek het geglo dat enigiets moontlik was solank ek hard genoeg werk.

Sy grootste passie is egter musiek en vermaak. As lid van die akapella-groep, Flip a Coin, gashere van die gewilde Expresso show en Strictly Come Dancing South Africa (seisoen 7 en 8), TV-aanbieder, sanger, model en akteur het Katlego ongetwyfeld sy merk in die Suid-Afrikaanse mediabedryf gemaak. AWSUM het hom bietjie beter leer ken.

Hoe was jy op hoërskool? Ek was beslis die nerd tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad. Ek en my vriende het dieselfde drome gehad, byvoorveeld ek en my vriend Steven het mekaar op die krieketveld uitgedaag om te sien wie die verste kon vaar in krieket. Hoe sou jou onderwysers jou beskryf het? Ek was ‘n nerd, maar ek was beslis nie stil nie! Ek was gewoonlik die een wat baie vrae gevra het. Ek het altyd gevra, “hoekom dit” en “hoekom dat” so ek dink ek het heelwat van my onderwysers erg geïrriteer! Ek dink hulle sou my beskryf as ‘n

Editorial team

Advertising

Designers

Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg

Page 2

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord, WorcesterOos, Montagu, Worcester Voorbereiding-skool, Hexrivier

AWSUM NEWS FEBRUARY 2019

Opvoedkundige Sentrum, Gericke, Langerugskool, Worcester Primêre skool, FD Conradie, Robertson Voorbereiding. High Schools: Worcester Gymnasium, HTS Drostdy, Charlie Hofmeyer, Robertson, Langerugskool. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

gedissiplineerde leerder. Ek was altyd te bang om detensie te kry omdat dit ‘n hele Vrydag beteken. Tweedens sou dit beteken dat ek huis toe moet gaan na streng ouers wat wil weet hoekom ek stout was en daarom het ek maar meestal die reguit pad geloop. As jy dink oor ‘n vurk in die pad in jou lewe, wat was dit en hoekom het jy daardie pad gekies? Ek dink dit was my eerstejaar by die Noordwes-universiteit, toe ek moes kies tussen musiekstudie of ‘n loopbaan in rekeningkunde. Musiek was nog altyd ‘n groot passie vir my, maar ek het gedink rekeningkunde sal my verder kan vat. Ek dink dit was ‘n belangrike besluit vir my want as ek my passie gekies het, sou ek op ‘n heel ander plek in my lewe gewees het. Ek het rekeningkunde gekies omdat ek iets stewig agter my naam wou hê en ek is nie spyt daaroor nie. Alhoewel dit ‘n moeilike besluit was om op daardie tydstip te neem, dink ek in alle opsigte dat dit ‘n goeie besluit was om rekeningkunde te studeer. Dit het my vertroue gegee en ‘n mate van waarde. Watter raad sal jy jou 16-jarige self gee? Spandeer meer tyd aan jou passies en dinge wat jy regtig geniet om te doen, wie weet, dalk kan jy nóg beter daarin wees. Wat is die beste ding van pa wees? Ek dink dit is die onvoorwaardelike liefde wat jy kry en dat jy iemand geskep het wat vir ewig jou as “ma en pa” sal onthou. En die feit dat mens as ouers weer besef waaroor die lewe gaan: die eenvoudigheid van lag en speel. Hoe lyk ‘n normale Sondag vir jou en jou gesin? Ons slaap gewoonlik op Sondae, en word deur ‘n 6-maande oue baba regeer! Soms is daar ‘n goeie ontbyt saam met vriende, maar gewoonlik ontspan ons en maak gereed vir die week wat voorlê. Beste toer van jou lewe? Sonder ‘n twyfel die Tuinroete! Dit was ‘n pragtige, spesiale tyd en van die mooiste dele in ons land. Wat verbaas jou die meeste oor die samelewing deesdae? Ek dink dit is ongelooflik dat baie jongmense probeer om hulself te vind in posisies en beroepe wat vir die verbetering van ander sal wees in plaas van om geld te maak. Ek het byvoorbeeld hierdie dokumentêr genaamd “Insta-Famous” gekyk en een van die ouens is ‘n surfer met ‘n passie vir fotografie en hy neem hierdie beelde van golwe wat breek en klomp mense volg hom op Instagram. Hy het sy passie in ‘n loopbaan verander wat volgens my die motivering vir enige beroepskeuse moet wees.

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


LAERSKOOL GERICKE 2019 SPORTBEPALINGS

Datums onderhewig aan verandering.

DATUM

WEDSTRYD

9 Maart

Goudini Sportdag (Rawsonville)

14 Maart

0/13 A Rugby na Marlow (Cradock) o/13 A + B netball vs Longacres (Tuis)

5 April

Gericke Primary Hockey Festival (Sportfields/Astro)

6 April

Gericke Primary Sports Day Rugby; Netball

9 April

Sonal Trials Netball (Ceres) u/13 Witzenberg Rugby Trials (Wolseley)

16 April

Witzenberg Netball Trials (TBC)

26 April

Hockey vs Hugenote Primary (Home)

27 April

Rugby and Netball vs Hugenote Cape Winelands Final Trials Netball (Wellington)

3 Mei

Boland Rugbyproewe (Wellington)

4 Mei

LS Stellenbosch Sportdag 0/7 – 0/13 R en N Boland 0/13 rugbyproewe (Stellenbosch)

10 Mei

WPS hokkie dag u7-13 (Worcester)

11 Mei

Kaap Wynland Streekproewe Netbal (Moorreesburg)

17 Mei

Hockey vs Courtrai (Paarl) 2de Rondte Netbalproewe (Riversdal)

18 Mei

Rugby and Netball vs Courtrai (Home)

24/25 Mei

Boland Rugby Final Trials (Worcester) Hermanus Hockey Day u/13 Top Skole Netbal (Hermanus)

1 Junie

Goudini Junior Rugbydag 0/7 – 0/9 (Rawsonville)

16-21 Junie

IPT Netbal (Boksburg)

24-26 Junie

Akademie Rugbyweek (Sasolburg)

24-28 Junie

0/13 Cravenweek (Nelspruit)

30 Junie-4 July

IPT 0/13 Hokkie Seuns en dogters (Pietermaritzburg)

12 Julie

R + N + H vs Hugo Rust (Away)

16 Julie

0/12 Rugby Soneproewe (TBC)

20 Julie

Sport vs Worcester North (o/7-o/9) (Home)

25 Julie

Sport vs Piketberg (TBC)

27 Julie

Sport vs Worcester North(o/10-o/13) (Away)

30 Julie

0/12 Rugby Witzenbergproewe (Bella Vista) 0/13 Rugby 7’s Soneproewe (TBC)

3 Augustus

Robertson Sportdag (Weg)

13 Augustus

0/13 Rugby Witzenbergproewe (Gericke)

16 Augustus

U13 A + B Rugby/Netbal/Hokkie vs Welgemoed (Tuis) 0/12 Boland rugbyproewe (Wellington)

17 Augustus

Charlies Interskole (Tuis)

22-26 Augustus

Sporttoer (Suid-Kaap)

23-24 Augustus

7’s Boland Rugbyproewe (Saldanha)

31 Augustus

Mikro 7’s Kuilsrivier

20-21 Augustus

0/12 Interprovinsiale Rugby Toernooi (Riverdal)

CTM WORCESTER EVERYONE DESERVES A BEAUTIFUL HOME 10 Park Close, Mountain Mill Mall

023 347 4869

www.ctm.co.za worcester@ctm.co.za

WITZEN APTEEK Ferdi September B.Pharm (UWK) E-pos: witzen@mweb.co.za

T01_Xcel_BB_19850x4900_V1.3.indd 2

078 144 6180 | 023 316 1302

WINKEL 25, PICK N PAY SENTRUM, VOORTREKKERSTRAAT, CERES TEL: 023 312 2826 • FAKS: 023 312 1019 SEL: 082 781 7515


HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR 2019 SPORTBEPALINGS

DATUM

WEDSTRYD

2 Maart

vs DF Malan (Weg)

13 Maart

vs Overberg (Tuis)

27 Maart

vs Strand (Tuis)

6 April

vs Vredenburg (Weg)

4 Mei

vs Swartland (Weg)

11 Mei

vs Vredendal

18 Mei

vs Stellenbosh (Tuis)

13 Julie

vs Hugenote (Weg)

20 Julie

vs Hermanus (Tuis)

27 Julie

vs Worcester Gim (Tuis)

3 Augustus

vs Montagu (Weg)

17 Augustus

vs Robertson/Interskole (Tuis)

Datums onderhewig aan verandering.

VERHURING

DIENSTE & VERKOPE

• VERHURINGS VAN GROOT ITEMS, SOOS TAFELS EN STOELE • KLEINER SPYSENIERING-ITEMS EN TAFEL DÉCOR • GROOT VERSKEIDENHEID TROU-EN AANDROKKE • ONS VERSKAF SWEETPAKKIES VIR KINDER PARTYTJIES & HELIUM BALLONNE

• FUNKSIE BEPLANNING & ASSISTERING • SPYSENIERING & SPESIALE GELEENTHEIDSKOEKE • VERSTELLING EN VERVAARDIGING VAN UITRUSTINGS • LAZERCUTTING | KERSE | MINI MOVES | FOTOGRAFIE • HARE & GRIMERING

TEL: (023) 312 1810 • 079 887 3574 | 081 879 6715 • E-POS: info@atfunction.co.za BESIGHEIDSURE MAANDAG TOT VRYDAG: 08:00 - 17:00 • SATERDAE: 08:00 - 13:00

WITZEN APTEEK

Den Haag Farm, Prince Alfred’s Hamlet

CERES

Tel: +27 61 613 6046 (Bookings Essential) Sondae Lunch: 11:00 - 16:00

Tel: (023) 312 3930

Ferdi September B.Pharm (UWK) E-pos: witzen@mweb.co.za

Making home building simple Health, fitness, strength training and conditioning with 22 years experience in industry.

www.buildit.co.za

023 312 3223 | 083 301 6941

T01_Xcel_BB_19850x4900_V1.3.indd 2

WINKEL 25, PICK N PAY SENTRUM, VOORTREKKERSTRAAT, CERES TEL: 023 312 2826 • FAKS: 023 312 1019 SEL: 082 781 7515


n p r

intin

WORCESTER GIMNASIUM 2019 SPORTBEPALINGS

WEDSTRYD

9 Maart

HS Lutzville Sportdag o.19 Rugby / Netbal

06 April

vs Swartland (W)

13 April

vs Punt (T)

27 April

vs Robertson (T)

4 Mei

vs Hugenote (W)

11 Mei

vs Bellville (T)

18 Mei

vs Hermanus (W)

13 Julie

De Villiers Graaff Sportdag Rugby /Netbal

20 Julie

vs Vredenburg (T)

27 Julie

vs Charlie Hofmeyr (T)

3 Augustus

vs Parel Vallei (T)

12 Augustus

Interskole Gholf (T)

17 Augustus

vs De Kuilen Interskole (W)

g

DATUM

digital printin

n

t

ig d

a

g ntin pri g tin g

visit our store:

l ta

n

g

LOGO

* Casual Wear * Office Accessories * Bags * Umbrella * Safety Wear * Tools find all your promotional productsInstruments here * Outdoor Wear * Gazebo * Writing

g

Tel: 023 342 5088 Fax: 086 445 0799

083 383 1326

g

Flags * Leisure & Outdoor * Corporate Wear * Banners Teardrops* Work Wear * Casual Wear * Office Accessories Pullup * Umbrella * Safety Wear * Tools * Sports Wear Writing Instruments Popup * Outdoor Wear * * School Wear * Gazebo * Writing Instruments

g

g

g

g

g

g

g

Flags ags 010, Posbus 790 * Drinkware ** Drinkware Drinkware Hoogstraat *Wear Banners ** Banners Banners * Leisure ** Leisure Leisure & Outdoor && Outdoor Outdoor * Corporate * Corporate * Corporate Wear Wear www.logoclothing.co.za www.logoclothing.co.za drops eardrops Teardrops ** Casual ** Casual Casual Wear Wear Wear s* ags * Flags * Bags ** Bags Bags Worcester, 6850 * Work * Work * Wear Work Wear Wear *Drinkware * Leisure * Office Office Accessories ware * Drinkware * Drinkware * Drinkware Banners Banners * Wear Banners * Banners * Leisure & Outdoor * Office Leisure * & * Accessories Leisure Outdoor &Accessories Outdoor &*Outdoor www.logoclothing.co.za * Corporate * Corporate * Wear Corporate Wear ullup p Pullup * Umbrella * * Umbrella Umbrella * Safety * * Safety Safety Wear Wear Wear eardrops drops * Teardrops * Sports * Sports * Sports Wear Wear Wear * Office * Tools Tools * Casual Wear Casual * Casual Wear * Wear Casual Wear * *Bags * Bags * Bags* Bags * Work * Work Wear *Wear Work*Wear * Office Accessories * Tools Office * Accessories * Accessories Office Accessories opup Popup p * Pullup **Wear Outdoor ** Outdoor Outdoor Wear Wear Wear * School * School * School Wear Wear Wear * Gazebo ** Gazebo Gazebo * Writing * Writing * Writing Instruments Instruments Instruments up ullup ella * Umbrella * Umbrella * Umbrella * Umbrella * Safety Wear Safety * Safety Wear * Wear Safety Wear www.logoclothing.co.za * Sports * Sports Wear * Wear Sports * Tools * Tools * Tools* Tools opup up * Popup www.logoclothing.co.za * Outdoor * Outdoor * Outdoor * Wear Outdoor Wear Wear * School * Wear School Wear * Wear School Wear o * Gazebo * Gazebo * Gazebo Writing Instruments * Writing * Writing Instruments * Instruments Writing Instruments * Gazebo www.logoclothing.co.za

www.logoclothing.co.za

CTM WORCESTER

find all your promotional products here

* Flags find all find your find all all promotional your your promotional promotional products products products here here here T: 023 347 3846 / 64 * Leisure & Outdoor * Drinkware l:Tel: 023 Tel:023 342 023342 5088 3425088 5088 * Corporate Wear * Banners * Teardrops* Work Wear * Drinkware * Casual Wear * Office Accessories * Bags * Bags x: Fax: 086 Fax: 086 445 086 445 0799 445 0799 0799 * Pullup * Umbrellahere Safety Wear F: 023 347 3822 * Sports Wear her all your promotional products find here find all e your all*your promotional find promotional all your products promotional products herehere products * Tools l:Tel: 023023 Tel: 342342 5088 023 5088 342find5088 * Popup * Outdoor Wear * School Wear * Gazebo x:Fax: 086086 Fax: 445445 0799 086 0799 445 0799 E: brandbespr@mweb.co.za * * * *

gi di

ri p

find all your promotional products here

visitvisit ourour store: visit store: our store: Gert Pretorius * Leisure & Outdoor * Drinkware * Corporate Wear * Banners visit our store:

* Teardrops* Work Wear * Pullup * Sports Wear Tel: * 023Popup 342 5088 * School Wear

Fax: 086 445 0799

visit our store:

otinalproductsher

LOGO

n g scree prgintsin printing eend crg igit erin d erin al igital oid oid br pr br pr in in em em tin tin

Tel: 023 342 5088 Fax: 086 445 0799 visit visit our visit our store: our store: store:

* Flags visit our store:

l

m Tel:0234508 findalyourp

n g scree printing di erin gi t a oid lp br rin em tin n g scree printing d i erin g creenprin oid ntinitgal p br ering s ring screteinngprid igit dring e em oid al tita oid i n l br br screenprinting prin prin em digti em g scrirnegenprinting d tin in i erin ide t g a i t lp a oid ro l br mb rin pr e in tin em tin

n g scree printing di erin g i t al oid br pr in em tin

O O O O O O G G G L L L OO O GG GO LLOOL

n g scree printing d i erin git al oid br pr in em tin

Fax:08645079

LOGO

findalyourpmotinalproductsher it

A product of

g

Datums onderhewig aan verandering.

n i

Tel:0234508 T e l : 0 2 3 4 5 0 8 Fax:08645079 Fax:0864579 findalyourp motinalproductsher

www.logoclothing.co.za

www.logoclothing.co.za

EVERYONE DESERVES A BEAUTIFUL HOME 10 Park Close, Mountain Mill Mall

023 347 4869

www.ctm.co.za worcester@ctm.co.za


HTS DR

2019 SPORTB RUGBY

NETBAL

DATUM

BEPALINGS

DATUM

BEPALINGS

2 Maart

Dirkie Uys Rugbydag

2 Maart

Dirky Uys (A & B Spanne)

10 Maart

Porterville Rugbydag

6 Maart

Laerskole kliniek & BA 0/19A

16 Maart

Noord-Suid (Uitenhage)

9 Maart

Brackenfell Sportdag

20 Maart

Noord-Suid(Uitenhage)

28 Maart - 1 April

Elsje Jordaan

22 Maart

Noord-Suid (Uitenhage)

6 April

Langenhoven

6 April

Oakdale (Weg)

9 April

Zone Proewe

17 April

Paarl Gim (Weg)

13 April

Drostdy Sportdag

27 April

Paarl Boys’ High (Tuis)

15 April

Winelands Noord Proewe

2 Mei

Affies (Wilderklawer)

17 April

Paarl Gim

4 Mei

Monnas (Wildeklawer)

27 April

Girls’ High (Tulbagh, Goudini & Langerug)

11 Mei

Framesby (Tuis)

1-5 Mei

Klein Karoo 0/19A

14 Mei

Diamantveld (Weg)

10 Mei

Punt (A spanne)

20 Julie

Duineveld (Tuis)

11 Mei

Framesby & WC Region 1 Proewe

27 Julie

Tygerberg (Tuis)

13 Mei

BA 0/19A

10 Augustus

Boland WP Finale Proewe

17-18 Mei

Wes-Kaap proewe

25 Mei

Bridge House

28 Mei

Top Skole - Cape Winelands Finaal

1 Junie

Top Skole - Wes-Kaap

7-9 Junie

Wes-Kaap Oefenkamp

20 Julie

Duineveld & Goudini

22 Julie

BA 0/19A

27 Julie

Tygerberg

9-10 Augustus

Diamantveld

13 Augustus

Interkoshuis

15-16 November

2020 Graad 8’s

Datums onderhewig aan verandering.

ISUZU WORCESTER 31 HIGH STREET *T’s & C’s Apply. Image may differ from actual model. Images are for illustration purposes only.

Tel: 023 348 4530 | sales@frankvos.co.za


n p r

intin

OSTDY

BEPALINGS

g

digital printin

n

t

n i

findalyourp motinalproductsher

Fairmont Toernooi

17-20 Maart

O/16 Seuns Paarl Gim Toernooi

6 April

Hugenote

13 April

Parel Vallei Seuns

17 April

Paarl Gim (Weg)

27 April

Boland Sportdag (Tuis)/ Boys’ High

11 Mei

Framesby

25 Mei

Bridge House (Tuis)

13 Julie

Dogters La Rochelle Worc Gim Seuns

20 Julie

Duineveld (Tuis)

27 Julie

Tygerberg

9-10 Augustus

Diamantveld (Weg)

23-24 Augustus

Parel Vallei O/17 Seuns

12 Augustus

Interkoshuis Hokkie

30 Augustus

Worcester Standard Super 7 Toernooi

15 November

Graad 8 kamp vir 2020

LOGO

visit our store:

find all your promotional products here

visit our store:

visitvisit ourour store: visit store: our store: * Leisure & Outdoor * Drinkware * Corporate Wear * Banners visit our store:

LOGO

* Teardrops* Work Wear * Pullup * Sports Wear Tel: * 023Popup 342 5088 * School Wear Tel: 023 342 5088 Fax: 086 445 0799

* Casual Wear * Office Accessories * Bags * Umbrella * Safety Wear * Tools find all your promotional productsInstruments here * Outdoor Wear * Gazebo * Writing

g

Fax: 086 445 0799

g

LOGO

* Flags visit our store:

n g scree prgintsin printing eend crg igit erin d erin al igital oid oid br pr br pr in in em em tin tin

Tel: 023 342 5088 Fax: 086 445 0799 visit visit our visit our store: our store: store:

find all your promotional products here

find all find your find all all promotional your your promotional promotional products products products here here here T: 342 023 347 3846 / 64 ** Flags * Leisure & Outdoor * Drinkware l:Tel: 023 Tel:023 342 023 5088 3425088 5088 * Corporate Wear * Banners Teardrops* Work Wear * Drinkware * Casual Wear * Office Accessories * Bags * Bags x: Fax: 086 Fax: 086 445 086 445 0799 445 0799 0799 * Pullup * Umbrellahere Safety Wear F:5088 023 347 3822 * Sports Wear her find all your promotional products find here find all e your all*your promotional find promotional all your products promotional products herehere products * Tools l:Tel: 023023 Tel: 342342 023 5088 342 5088 * Popup * Outdoor Wear * School Wear * Gazebo x:Fax: 086 Fax: 445445 0799 086 0799 445 0799 E:086 brandbespr@mweb.co.za g

Flags * Leisure & Outdoor * Corporate Wear * Banners Teardrops* Work Wear * Casual Wear * Office Accessories Pullup * Umbrella * Safety Wear * Tools * Sports Wear Writing Instruments Popup * Outdoor Wear * * School Wear * Gazebo * Writing Instruments

g

g

* * * *

g

g

g

g

g

Flags ags Hoogstraat 010, * Posbus 790 * Leisure * Drinkware ** Drinkware Drinkware Banners ** Banners Banners ** Leisure Leisure & Outdoor && Outdoor Outdoor * Corporate * Corporate * Corporate Wear Wear Wear www.logoclothing.co.za www.logoclothing.co.za drops eardrops Teardrops * Casual * * Casual Casual Wear Wear Wear s ags * Flags * Bags * * Bags Bags Worcester, 6850 * Work * Work * Wear Work Wear Wear * Office * * Office Office Accessories Accessories Accessories ware * Drinkware * Drinkware * Drinkware * Drinkware * Banners * Banners * Banners * Banners * Leisure & Outdoor * Leisure * Leisure & * Leisure Outdoor & Outdoor & Outdoor www.logoclothing.co.za * Corporate * Corporate * Wear Corporate Wear Wear ullup p Pullup * ** Umbrella Umbrella * Safety * Casual * Safety Safety Wear Wear eardrops * Teardrops * Sports * Sports * Sports Wear Wear Wear * Office * Tools Tools *drops Casual Wear Casual * Wear * Wear Wear Casual Wear * *Bags * Umbrella Bags * Bags * Bags * Work * Work Wear *Wear Work*Wear * Office Accessories * Tools Office * Accessories * Accessories Office Accessories opup Popup p * Outdoor * * Outdoor Outdoor Wear Wear Wear * School * School * School Wear Wear Wear * Gazebo * * Gazebo Gazebo * Writing * Writing * Writing Instruments Instruments Instruments up ullup * Pullup ella * Umbrella * Umbrella * Umbrella * Umbrella * Safety Wear * Safety * Safety Wear * Wear Safety Wear www.logoclothing.co.za * Sports * Sports Wear * Wear Sports Wear * Tools * Tools * Tools* Tools opup up * Popup www.logoclothing.co.za * Outdoor * Outdoor * Outdoor * Wear Outdoor Wear Wear * School * Wear School Wear * Wear School Wear o * Gazebo * Gazebo * Gazebo Writing Instruments * Writing * Writing Instruments * Instruments Writing Instruments * Gazebo www.logoclothing.co.za

www.logoclothing.co.za

findalyourpmotinalproductsher

CTM WORCESTER EVERYONE DESERVES A BEAUTIFUL HOME 10 Park Close, Mountain Mill Mall

023 347 4869

www.ctm.co.za worcester@ctm.co.za

www.logoclothing.co.za

www.logoclothing.co.za

otinalproductsher

n g scree printing di erin gi t a oid lp br rin em tin n g scree printing d i erin g creenprin oid ntinitgal p br ering s ring screteinngprid igit dring e em oid al tita oid i n l br br screenprinting prin prin em digti em g scrirnegenprinting d tin in i erin ide t g a i t lp a oid ro l br mb rin pr e in tin em tin

n g scree printing di erin g i t al oid br pr in em tin

O O O O O O G G G L L L Gert Pretorius OO O O GG G1326 LLOOL 083 383

n g scree printing d i erin git al oid br pr in em tin

Fax:08645079

g ntin pri g tin

19-23 Maart

l ta

Noord-Suid (Tuis)

n

15-19 Maart

g

O/14 Boys’ High Seuns Toernooi

ri p

Brackenfell Sportdag

15-16 Maart

l

9 Maart

a

Milnerton

it

Laerskole

8 Maart

ig d

6 Maart

g

BEPALINGS

m Tel:0234508 findalyourp

DATUM

gi di

Tel:0234508 T e l : 0 2 3 4 5 0 8 Fax:08645079 Fax:0864579

HOKKIE


WORCESTER PRIMÊRE SKOOL

LAERSKOOL WORCESTER-OOS

(t) 023 347 0663 (e) wps@cwps.co.za

(t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za

Opedag 20 Feb 2019

Tennis WPS se derde tennisspan (seuns) het onlangs aan ‘n toernooi deelgeneem saam met Worcester-Oos en Worcester-Noord.

Landsdienskamp 16 Feb 2019

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Atletiek Baie geluk aan ons atlete wat aan die Boland Kampioenskappe deelgeneem het. Dit is alreeds ‘n groot prestasie. Ons sê baie geluk aan die volgende atlete wat in die Bolandspan opgeneem is: • Aneldi Nieuwoudt: Gewigstoot • Roelof le Roux: 800m • Handré Smit: Gewigstoot • Maranda du Preez: 1500m stap Ons is baie trots op julle!

LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net

Boland Atletiekspan Baie geluk aan die vyf atlete wat opgeneem is in die Boland Atletiekspan. Ons is baie trots op julle!

Zaun Marthinus (Gewigstoot), Morné-John Roos (150m Hekkies en verspring), Inel Neethling (Hoogspring), Stefanie Burger (75m hekkies) en Raydon Williams (Hoogspring en verspring).

Page 8

AWSUM NEWS FEBRUARY 2019


VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za

KIeureatletiek Die Groenspan stap weg met die atletiekbeker van 2019 en die Blouspan met die sangbeker.

HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

(t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za

Tennis Baie geluk aan PD Meyer wat die afgelope naweek deel was van die Wes-Kaap Kaveliers 0/15 tennisspan wat ‘n goue medalje by die Interpro toernooi verower het.

LANGERUGSKOOL

(t) 023 346 5300 (e) admin@langerugskool.co.za

Bersies projek vordering

Toutrek

Ons blokkies vir bersies projek vir Mandeladag vorder fluks. Enige gebreide/gehekelde blokkies van 20x20 cm is welkom.

Baie geluk aan Ian Louw wat die naweek vir Worcester-Oos tougetrek het.

HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) info@hexriviersentrum.co.za

Luca van Zyl gaan Verspring! Baie geluk aan Luca van Zyl wat opgeneem is in die Noord-Boland atletiekspan vir Verspring Dogters 10 jaar. Sy het deelgeneem op 16 Februarie aan die Boland byeenkoms te Dal Josafat Stadion.

Netbal Wat ‘n lekker middag was dit nie. Die Stings het ‘n netbalkliniek vir die Charlie netbalspanne aangebied. Ons het so baie geleer en skop die seisoen op ‘n hoë noot af! Ons is reg!

AWSUM NEWS FEBRUARY 2019

Page 9


LAERSKOOL GERICKE (t) 023 312 1110 (e) admin.gericke@lando.co.za Boland Atletiekspan

Witzenberg krieketspan Baie geluk aan die 8 Gericke leerders wat opgeneem is in die o/13 Witzenberg krieketspan.

Die volgende Gericke atlete is in die Boland Atletiekspan opgeneem: • Keenan Nathan - o/11 Verspring Boland Kampioen, 3de 100m. • Yuvrah George - o/11 70mH Boland Kampioen • Ané Jordaan - o/11 1200m Boland Kampioen • Dee-Em de Kock - o/11 Gewigstoot Boland Kampioen

Victrix en Victor Ludorum Geluk aan Talia van der Berg en Leroux Groenewald wat onderskeidelik aangewys is as die Victrix en Victor Ludorum by Laerskool Gericke se jaarlikse interhuis swemgala.

Talia van der Berg en Leroux Groenewald.

Voor: Luan Giliomee, Petrus Bakkes, Daniël Bakkes, Philip du Plessis. Agter: Marius du Plessis, Arno Heyns, Jacques Jordaan, Jandré Wessels.

LAERSKOOL FD CONRADIE (t) 023 313 3407 (e)fdconradieps@mweb.co.za Boland Atletiekbyeenkoms Die afgelope naweek het ‘n paar van ons skool se atlete gaan deelneem aan die Boland Atletiekbyeenkoms in die Paarl. Ons is baie trots op Liza du Toit wat deurgedring het na Wes-Kaap. Die item is waaraan sy gaan deelneem is die 800m. Baie geluk, ons hou stuif duime vas vir jou!

Valentynsdag

Krieket Ons o/13 krieketspan het teen Worcester-Oos gespeel en naelskraap verloor met slegs 3 lopies. Beste bouler: Donique Baron. Beste kolwer: Charl Conradie met 23 lopies.

Valentynsdag was ‘n dag gevul met liefde! Dankie vir al julle moeite om mooi aan te trek volgens die tema. Mag ons elke dag die geleentheid aangryp om ons naaste lief te hê soos onsself.

Wenners van die Senior fase

Wenners van die Junior fase

WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL (t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net Wêreld Hardoplees Dag Op 1 Februarie was dit Wêreld Hardoplees Dag. Die Graad 6 leerders het vir die Graad 1 tot 6 stories gelees. Almal het dit baie geniet!

Page 10

Trots op Laché! Laché Haas het by die Boland Kampioenskappe ‘n goue medalje vir dogters O/8 80m ontvang, asook ‘n silwer medalje vir dogters O/8 60m.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2019

Kleinplasie uitstappie Die Graad 5 Klasse was op ‘n uitstappie na Kleinplasie waar die seuns geleer is om blikkarre te maak en die meisies poppe van strooi.


WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Interskole-Atletiek 2019 Wenners!

Interskole-krieket kragmeting

Worcester Gimnasium se hart loop oor van trots op ons atlete, sing song-leerders, dirigente en pom-poms wat gister op Coetzenburg tydens die jaarlikse Interskole-atletiek die atletiekbeker, geesbeker en pom-pom trofee verower het. Ons atlete het uitstekend gevaar en verbeter ‘n totaal van 18 rekords en ontvang ook die volgende toekennings: Beste atlete: Beste veldatleet senior seun, Francois Prinsloo Beste veldatleet junior meisie, Mia Olwagen Bete baanatleet senior meisie, Merlyn-Lee Williams (afwesig op foto)

Worcester Gimnasum en Hoërskool De Kuilen het jaarlikse hul Interskole-krieket kragmeting. Vanjaar het Worcester Gimnasium weggestap met die Interskole-Krieket trofee.

Atletiekbeker met kapteine

Beste atlete

Junior Victor Ludorum - Jivanno Melouw Senior Victrix Ludorum - Mari Pretorius Senior Victor Ludorum - Bradley Olifant Atletiekbeker met kapteine Francois Prinsloo en Leandrie du Toit

Kapteine van die onderskeie spanne. o.19A2 Keithan Links, o.15 Haydar Khan, o.19A1 Curt-Lee Verwey, o.14 Ethan Christiaans saam met die sporthoof, mnr Abrie le Roux. Victor & Victrix Ludorum

HTS DROSTDY (t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za Tennis uitslae Ons tennisspanne het onlangs wedstryde teen Worcester Gimnasium gespeel en die uitslae is as volg: • 1ste spanne - Seuns verloor en Dogters wen • 3de spanne - Seuns en Dogters wen Baie geluk aan al ons tennisspelers!

Matriekdag Ons matrieks is op Dinsdag, 19 Februarie behoorlik getrakteer op die jaarlikse matriekdag. Hulle het begin met ‘n besoek aan die Zeitz MOCAA - Museum of Contemporary Art waarna hulle ietsie gaan eet het by die Waterfront. Daarna het hulle die bekroonde musiekblyspel “Into the Woods” by Theater on the Bay gaan kyk. Ons hoop dat elkeen dit verskriklik baie geniet het. Baie dankie aan die registeronderwysers vir al hul moeite.

HOËRSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3159 (e) admin@robbie.co.za

RHS Tweekamp presteer Baie geluk aan Juan Drotschie, Jacobus Uys en Bianca Süssmann wat gekies in om Boland Tweekamp te verteenwoordig by die SA Kampioenskappe wat op 30 Maart 2019 in Port Elizabeth gehou sal word. Ons is trots op julle. Welgedaan julle.

Kry alle nuus aanlyn by

awsumnews.co.za

AWSUM NEWS FEBRUARY 2019

Page 11


ENTERTAINMENT Showing: 29 March 2019 Directed by: Tim Burton. Produced by: Justin Springer, Ehren Kruger, Katterli Frauenfelder, Derek Frey. Screenplay by: Ehren Kruger. Starring: Colin Farrell, Michael Keaton, Danny DeVito, Eva Green, Alan Arkin. Summary: Circus owner Max Medici enlists Holt Farrier to care for a newborn elephant whose oversized ears make him a laughing stock in an already struggling circus. But when Holt’s children discover that Dumbo can fly, persuasive entrepreneur V.A. Vandevere and an aerial artist named Colette Marchant swoop in to make the peculiar pachyderm a star. Genre(s): Action, Adventure. Rating: TBA

SHOWING SOON!

iTunes CHARTS Birth name: Stefani Joanne Angelina Germanotta Born: 28 March 1986 (age 32, New York, U.S.) Genres: Pop, Dance, Electronic

1

2

FIGHTING WITH MY FAMILY 15 MARCH 2019

3

WONDER PARK 15 MARCH 2019

#1

Shallow #6 Artist: Lady Gaga & Bradley Cooper

Tequila Artist: Dan + Shay

#2

The Joke Artist: Brandi Carlile

#7

Without Me Artist: Halsey

#3

Hard Place Artist: H.E.R.

#8

You Say Artist: Lauren Daigle

#4

Break Up With Your Girlfriend... Artist: Ariana Grande

#9

Sunflower Artist: Post Malone & Swae Lee

#5

Rainbow Artist: Kacey Musgraves

#10 7 Rings Artist: Ariana Grande

5

4

COLD PURSUIT 22 MARCH 2019

ESCAPE ROOM 22 MARCH 2019

6

THE KID WHO WOULD BE KING 22 MARCH 2019

DUMBO 29 MARCH 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.