Breede Valley(January 2017) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING

NEWS

SALES, SERVICE AND REPAIRS

Entrance 1, Mountain Mill, Worcester (Opposite Wimpy)

Tel: 023 347 6623 (Call & Collect)

worcester@romanspizza.co.za

JANUARY 2017

Since 1979

6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

Over 100 shops • 10 Restaurants Ample free parking space 5 Movie Theatres • 24h Security In the heart of the Breede River Valley

Tel: 023 347 0415 | www.mountainmill.co.za

Win a copy of Leandie’s self-help book, Comfortable in Your Own Skin.

LEANDIE

DU RANDT motivated for the year ahead!

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


AWSUMCelebrity Interview Rhenish Primary had their annual orchestra camp over a weekend in January where music teachers and children were able to work together through their new exciting

repertoire. The Rhenish Primary orchestra have an upcoming performance in the Stellenbosch Endler Hall, making the weekend camp a vital part of the students V: Jou selfhelpboek vir tieners, Gemaklik In Leandie du Randt is ‘n aktrise, aanbieder, seremoniemeester, Jou Eie Lyf, was ‘n blitsverkoper. Wat het jou motiveringspreker en skrywer van die selfhelpboek Gemaklik inspireer om die boek te skryf? Wat het jy In Jou Eie Lyf. Sy is baie bekend vir haar rolle in sepies soos gehoop om te bereik? Sou die advies in hierdie boek jou as tiener gehelp het? Binnelanders en Getroud met Rugby en films soos Semi-Soet A: Ek glo graag dit sou vir my van nut wees toe en Klein Karoo. Sy het al verskeie toekennings in die bedryf ek ‘n tiener was. Ek het dit geskryf om meisies te ontvang en was tweede in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing inspireer om hulleself te wees in ‘n tyd waarin ons South Africa. Ons het met haar gesels oor die nuwe trefferfilm, gebreinspoel word om ‘n sekere manier te lyk en te wees. Moet jouself met niemand vergelyk nie, Jagveld, wat in Maart landwyd in teaters vrygestel word, en die want jy is jy en niemand kan beter as jy daarmee lewe oor die algemeen. wees nie – fokus daarop en waardeer dit. V: In Jagveld, die filmweergawe van nog ‘n Deon Meyertopverkoper, speel jy die hoofrol van Emma le Roux. Die film handel oor Emma wat ‘n moord sien plaasvind en die moordenaars wat haar jag soos sy vlug. Emma is egter die dogter van recce Jacques le Roux, wat haar alles geleer het wat hy weet. Niks in die jagtog loop reg nie en dit gaan uiteindelik oor oorlewing van die sterkste. Vertel ons hoe hierdie rol anders was. Wat was die uitdagings? Wat het dit vir jou as aktrise beteken? A: Al wat ek nou mag sê is dat ek mal is oor die rol en die film is ‘n moet van 17 Maart 2017 af – dit is definitief ‘n eerste vir SA! V: Wat was die hoogtepunt(e) van jou loopbaan sover? A: Een van hulle is om na 60 verskillende dorpe te toer met my selfhelpboek en motiveringspraatjie, #NoOneCanBeatYouAtBeingYou in 2016. ‘n Ander een is om ‘n aksierol te kan speel in Jagveld, wat op 17 Maart 2017 in teaters landwyd open. V: Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat wil jy regtig baie graag professioneel bereik? A: Ek sal graag in internasionale produksies wil optree, waar die begrotings dit moontlik maak om vir maande vir jou rol voor te berei, en om my motiveringspraatjies internasionaal te doen. V: Watter professionale akteur/aktrise is jou rolmodel. Hoekom? A: Ek het baie rolmodelle vir verskillende dele van my lewe en loopbaan en dit hang af van watter fase ek in my lewe is. Maar ek is erg oor Kate Hudson, Alicia Vikander en Nina Dobrev. V: Jy het Bedryfsielkunde studeer – jy het uitgeblink, met twee grade cum laude! Hoe het dit gebeur dat jy in die vermaakbedryf beland het? A: Dankie. Ek het Mej. Persoonlikheid gewen in ons eerstejaarkonsert en die prys was Brümilda van Rensburg se dramakursus. Sy het my opgelei en met die regte mense en geleenthede in aanraking gebring, en omdat God enigiets kan doen, het alles mooi saamgeval. V: Jy het tweede gekom in Seisoen 7 van Strictly Come Dancing South Africa. Hoe was hierdie ondervinding? Wat het jy geleer? Wat het jy die meeste geniet? A: Dit het my lewe verander. Ek het besef dat dit nie saakmaak hoe oud jy is nie – jy kan altyd nog ‘n nuwe vaardigheid aanleer en iets bereik as jy werklik hard werk en dit in jou hart glo. Ek is baie lief daarvoor om hard te werk en resultate te bereik. My verstand het ook sterker geraak deur al die stres en druk op lewendige TV. Ek sal vir altyd dankbaar wees vir die fantastiese ondervinding en vir my dansmaat, Brandon Eilers le Riche, en sy pragtige vrou, Natalie, wat my afgerig het, asook my man, Bouwer Bosch, wat my geestelik, fisies en emosioneel ondersteun het. Jy besef hoeveel mense se ondersteuning vir jou beteken en dit maak jou baie nederig.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Jade Bushby Nadia Matthee Aniena Keller Ruveix Venter

Distribution

V: Vertel ons oor jou kinderjare en waar jy grootgeword het. A: Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie, Makwassie, totdat ek nege was en ons Kempton Park toe getrek het. Ek was baie gelukkig om te kon opgroei in ‘n liefdevolle en ondersteunende huis en gesin. My pa is ‘n dominee, my was ‘n onderwyseres en my broer is ‘n CA. My ma is in 2014 oorlede. V: Jy het die knoop deurgehaak met Afrikaanse sanger Bouwer Bosch laat in 2015 met ‘n ou, verlate fabriek as die perfekte agtergrond vir die sprokiestroue. Hoe is die getroude lewe vir jou? A: Al wat ek kan sê is dat ek so dankbaar is om met my beste vriend getroud te wees. V: Wat beplan jy vir 2017? A: Weer baie praatjies, en films – en in hierdie wêreld is enigiets moontlik, so laat ons sien!

Wen ‘n kopie van Leandie se selfhelpboek, Gemaklik In Jou Eie Lyf. Epos info@ tiemedia. co.za met jou kontakdetails en Leandie as onderwerp.

Winners of December freebies AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.

Saartjie en Trompie

Book Hamper CUM Books

HomingPIN

Nicole de Klerk Jeandré Swart Lekker lees, julle twee!

Kids hamper: Aneleh Nel Teenage hamper: Estelle le Roux Adult hamper: Cindy Liebenberg

Di Hoffman, Marlese Jooste, Sonja Small, Ashmita Ratanjee, Lynnith Andreou

021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Worcester-

Editorial coordinator Ryno Wolfaardt Advertising coordinator Samantha Marshall

Page 2

V: Wat is jou beste raad vir tienermeisies om gesond en gelukkig te wees en hoe om met liggaamsbeeldkwessies om te gaan? A: Leef ‘n gebalanseerde lewe. Word gesonder deur goeie kos te eet en oefening te kry – nie net om dun te wees nie, maar om fisies gesond die beste jy aan die buitekant te wees, maar selfs meer belangrik aan die binnekant. Dit maak nie saak dat jy soos ‘n godin lyk, met ‘n seer of vuil hart nie – dan verdwyn die uiterlike en besef jy dis nie so vervullend soos jy dink nie. Alles begin in jou kop en gedagtes – wat jy dink, is wat jy word, so dink dankbare gedagtes en glo dat enigiets moontlik is. Probeer gesond leef 80% van die tyd en breek uit 20% van die tyd. Ons almal het verskillende liggame en vorms, so moet nooit probeer soos iemand anders lyk nie – jy sal nooit daarin sukses behaal nie; probeer om die beste te lyk wat jy weet jy kan. Dit is nie ‘n kompetisie nie, want niemand is jy nie.

Noord, Worcester-Oos, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, Victoria Park, Worcester Primêre Skool. High Schools: De la Bat School, Montana, Worcester Gymnasium.

AWSUM NEWS JANUARY 2017


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Prefekte vir 2017

Welkom aan die nuwe Graad 1’s Laerskool Montagu het op 11 Januarie 53 gretige en opgewonde Graad 1-leerders begroet. Baie welkom aan al die nuwe leerders en hulle ouers. Ons vertrou dat almal die tyd in Montieland sal geniet.

Nuwe onderwyseres en klasassistente Baie welkom aan me. Li-Anne Hagen (Graad 6) (onder) wat by die Montiespan aangesluit het. Me. Nelmari van Wyk en me. Chantell van Rensburg het aangesluit as klasassistente in onderskeidelik Graad 1 en Graad 7.

VOOR: Nienke Strauss, Amaris Strydom, mnr. Krüger (Skoolhoof), Anro Nel, LynnMari Stemmet. AGTER: Iné Fisher, Elsje Esterhuyse, JG van Deventer, Anene Rahl, Janie Marais, Lia du Plessis.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL WNPS verwelkom nuwe personeel Baie welkom aan mnr. Louis Carstens, me. Jorita Bruwer, me. Christine Prins en me. Rozani le Roux.

Juffrou Lerine gaan Amerika toe Me. Lerine du Toit het die voorreg om die US Space & Rocket Center (USSRC) in Alabama te gaan besoek. Sy is deel van ‘n groep opvoeders wat deur die Honeywell Educators at Space Academy(HESA) genooi is om ‘n weeklange kursus by te woon.

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Tweekamp: 0.9 Boland B-span Rossouw Matthee is verkies tot die 0.9 Boland B-span en gaan aan die interprovinsiale byeenkoms in Oudshoorn deelneem.

WNPS se eie Kokkedoortjie Ons eie Edwin Theron is ‘n finalis in die KykNet Kokkedoortjie-program.

Twee nuwe internskappe WNPS verwelkom twee nuwe internskappe: mnr. Dawie van Graan en me. Annelie Opperman.

WORCESTER PRIMÊRE SKOOL (t) 023 347 0663 (e) psw@psworcester.wcape.school.za 0/13Akrieketspan Ons sê baie dankie aan mnr. Lourens de Wet wat vir ons die 0/13Akrieketspan se hemde geborg het.

WPS Kleure-atletiek WPS Kleure-atletiek is gehou op 20 Januarie 2017.

Prefekinhuldiging 2017 WPS se Prefekinhuldiging vir 2017. Ons wens ons nuwe prefekte alle sterkte vorentoe.

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 3


After much festive feasting when our belts are so tight we have to make another hole in it, it’s time to consider our New Year’s Resolutions and put them into practice, Haaaaa easier said than done after all the delicious things we have been consuming and the thought of a few lettuce leaves and a boiled egg doesn’t sound so appetizing, that where Lose It! enters the picture: this cook book is full of tasty recipes and howto advice – dieting just became delicious! Filled with delicious and easy low-carb, high-fat recipes for the busy home cook, this is a beautifully photographed addition to the healthconscious South African cook’s shelf. The cookbook is compiled from favourite recipes from Lose It! Magazine, the magazine dedicated to lowcarb, high-fat healthy eating. Lose It! gives its legions of loyal readers everything you need to know to follow the low-carb, high-fat diet plan, and in the process lose weight, clear your head, increase your energy levels and sleep better – all while eating delicious, satisfying meals that are easy to prepare. Lose It! The Cookbook includes tried-and-tested favourites and 20 brand new recipes, and over and above the usual contenders (meat, fish and chicken), includes chapters dedicated to vegetarian options, nut- and dairy-free alternatives, and sweet, low-carb treats. Each recipe includes a fat, carb and protein breakdown, and expert guidelines for sticking to the lifestyle are provided. Best of all, the recipes are delicious, appealing, fresh and tasty, cooked from easily sourced South African fresh produce. With beautifully styled and photographed recipes, included is something for everyone, be it pork, beef, chicken and lamb, and a lot more. The delicious deluxe cauli pizza with crème fraîche and smoked salmon has made me salivate. The book is truly full of fabulous recipes.

Are you a good loser?!

Peppered fillet with salsa verde Serves 4– 6

FOR THE FILLET • 1.5 kg beef fillet • 1 tbsp beef tallow, melted • Himalayan salt and black pepper • 1 cup Dijon mustard • 3 tbsp pink peppercorns, lightly crushed

FOR THE SALSA VERDE • 30 g rocket, chopped • 30 g dill, chopped • 30 g basil leaves, chopped • 2 anchovies, chopped • 1 tsp Dijon mustard • 1 tbsp capers, chopped • juice of ½ lemon • ½ cup extra virgin olive oil • Himalayan salt and black pepper

• Brush fillet with mustard and roll in pink peppercorns, place on a lined baking tray and roast for 20 minutes. Remove and allow to stand for 20 minutes before slicing. • For the salsa verde: Mix together the rocket, dill, basil, anchovies, Dijon mustard and capers. Stir in the lemon juice and olive oil. Season. • To serve: Slice the fillet and serve with the salsa verde.

METHOD • Preheat the oven to 200 °C. Brush fillet with melted tallow and season well. Place a large frying pan over a high heat, sear the fillet on all sides until browned, then remove and set aside. Page 4

AWSUM NEWS JANUARY 2017

© Lose it Magazine © Jenny Morris

by Jenny Morris @jennymorrischef

Win a copy of this delicious cookbook to ensure a year of great healthy eating! Send your name and contact details to info@tiemedia with Lose It! in the subject line.



VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za Nuwe juffies RVS het vier nuwe juffies wat 2017 by ons aansluit.

Kleurebyeenkoms Die jaarlikse Kleurebyeenkoms was ‘n ongelooflike dag vir jonk en oud, en vanjaar het die Blou-span as wenners koning gekraai.

Lienkie du Toit (Gr. R), Stella-Mari Meiring (Gr. 1), Crista Tolken en Dordrey Bothman (klasassistente).

Eerste dag by RVS Graad R en Graad 1 se eerste dag by RVS was vol pret en min trane.

VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL (t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za

Nuwe Graad 1-leerders Dit was weer eens ‘n wonderlike ervaring vir ons nuwe Graad 1-leerders saam met hulle onderwyseres, Me. J. de Villiers om hulle nuwe skooljaar te begin.

Nuwe opvoeders

DE LA BAT SCHOOL

(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za

Tafeltennis

Ons verwelkom ons nuwe opvoeders by ons skool.

Suid Afrikaanse Kampioenskappe Wes-Kaap Tafeltennis.

Mnr. M. Pedro, Mej. A. van Wyk en Mej. I. Neethling.

Pretloop 2017 Dit was die afskop van ons jaarlikse Pretloopfunksie wat elke jaar ‘n reuse sukses is. Ons sê byvoorbaat dankie aan die leerders met hulle ouers en die hele skoolgemeenskap wat alreeds hard aan die werk is om van ons Pretloop ‘n sukses te maak.

Page 6

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Spanwedstryde: Wes-Kaap 5de plek. Enkelwedstryde: Xhanti Mabope (Brons Medalje), Henrico Frans (5de Plek).

Spanwedstryde: Wes-Kaap Goue Medaljes. Enkelwedstryde: Aviwe Jeamne (Goue Medalje), Biance Gungu (5de Plek).


LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ Skaak Dell-Maree Nortje en Lindsay Africa het die Westelike Provinsie Skaakspan verteenwoordig by SAJCC van 16 tot 23 Desember 2016 in Boksburg. Daar was 2250 deelnemers. Dell-Maree se span het 1ste plek verower (wenners 0.8). Sy het 4/7 gewen. Lindsay het 3,5/7 in spankompetisie behaal en sy span het brons behaal 0.12.

Nuwe personeel

Swem

Nuwe internstudente

Ontmoet ons nuwe personeel!

Rudolf de Wet en Bertus Roux het aan die Western Cape School Trials deelgeneem. Rudolf eindig eerste in twee items wat hy geswem het: 200m en 100m vryslag vir seuns 12 en onder. Bertus swem in die afdeling vir seuns 13 jaar. Sy uitslae is soos volg: 50m rugslag 3de, 100m vryslag eerste, 50m vryslag tweede en 50m vlinderslag derde. Baie geluk julle twee!

Welkom aan ons vyf internstudente. Geniet julle tyd by ons!

Hendré Swart, Elana Claassen, JoAnine Schoeman, Elzaan le Roux en Tiaan Esterhuizen.

t n e m n i enterta Mnr. Flippe Schutte (Graad 7), Me. Wilmi van Niekerk (Graad 2), Me. Larita Esterhuizen (Speelgroepie), Mnr. Gavin Lesch (Graad 6) en Mnr. Marthinus Steyn (Xhosa).

AN

BE BATM ALWAYS BE YOURSELF UNLESS YOU CAN

8

iTunes Charts

#1

Paris Artist: The Chainsmokers

#2

Shape of You Artist: Ed Sheeran

#3

I Don’t Wanna Live Artist: Hailee Steinfeld & Grey

#4

24K Magic Artist: Bruno Mars

#5

Bad Things Artist: Machine Gun Kelly

#6

Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers

#7

Castle on the Hill Artist: Ed Sheeran

#8

Not Afraid Anymore Artist: Halsey

HOENER MET DIE ROOI SKOENE 27 Januarie2017

LA LA LAND 03 February 2017

Showing: From 10 February 2017 Starring: Will Arnett, Zach Galifianakis, Michael Cera, Mariah Carey Directors: Chris McKay Summary: In the irreverent spirit of fun that made “The LEGO Movie” a worldwide phenomenon, the self-described leading man of that ensemble – LEGO Batman - stars in his own big-screen adventure: “The LEGO Batman Movie.” But there are big changes brewing in Gotham, and if he wants to save the city from The Joker’s hostile takeover, Batman may have to drop the lone vigilante thing, try to work with others and maybe, just maybe, learn to lighten up. Genre(s): Action, Adventure, Animation Rating: PG Run Time: 1 hr 30 min To watch the official trailer of Lego Batman Movie go to: https://www.youtube.com/ watch?v=kvgHOAOiAuY

THE LEGO BATMAN MOVIE 10 February 2017

AWSUM NEWS JANUARY 2017

Page 7


HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) montana.bemarker@iburst.co.za Hoërskool Montana: Matriekuitslae2016 108 kandidate in totaal voltooi die NSS-eksamen • 100 leerders behaal meer as 50% gemiddeld • 71 leerders behaal Baccaleurs (kwalifiseer om aan ‘n universiteit te studeer) • 36 leerders behaal die Diploma-kwalifikasie • Al die leerders kan aan ‘n tersiêre instelling gaan studeer • 99,07% slaagsyfer • 120 A-vakgemiddeldes • 208 B-vakgemiddeldes • 189 C-vakgemiddeldes • 25 leerders het ‘n B-gemiddeld behaal 9 leerders het ‘n A-gemiddeld behaal: 1. Phillip Steenkamp 89,71% 2. Sandra le Roux 89,1%

Pieter Stofberg vlieg hoog! Pieter Stofberg, ‘n leerder van Hoërskool Montana, ontvang sy vlerkies op ‘n jong ouderdom van 17 by die 25 Vliegskool wat by die skool aangebied word. Pieter het baie hard in 2016 gewerk om sy kursus te voltooi.

(8A’s) (7 A’s)

3. Marloise du Plessis 4. Marius Schreuder 5. Nicomie Bosman 6. Robbert Munnik 7. Mariandi Steenkamp 8. Isonette Visser 9. Anri Kroukamp

86,1% 84,9% 83,9% 83.9% 81,0% 80,7% 80,4%

(7 A’s en 1 B) (7 A’s) (5 A’s en 2 x B’s) (5 A’s en 2 x B’s) (4 A’s, 3 x B’s) (6 A’s) (4 A’s en 3 x B’s)

5 Leerders lê op die grens van ‘n A-gemiddeld: • Aletia Basson 79,7% (4 A’s en 2 x B’s) • Pierre Muller 79,7% (4 A’s en 3 x B’s) • Lendl Ontong 79,0% (4 A’s en 3 x B’s) • Chantelle von Molendorff 78,1% (4 A’s en 2 x 79%) • Mischké du Toit 78,0% (3 A’s en 2 x 79%)

Atlete presteer

Dux-leerder - Philip Steenkamp

Sandra le Roux

Marloise du Plessis

Marius Schreuder

Ons Dux-leerders vir 2016

Hanru Colling en Francois Jacobs het Suid-Afrika by die Suidelike-Afrika Spele in Angola verteenwoordig. Hierdie twee manne het nie op hulle laat wag nie en Francois het die goue medalje en Hanru die silwer medalje in 5 000m-stap vir Suid-Afrika ingepalm. Ons is baie trots op hulle!

Carli Jacobs (Graad 8 - 91,8%), Francois Jacobs (Graad 10- 92,2%), Anke Vlok (Graad 11 -93,5%), Pierre le Roux (Graad 9 - 91,9%). INLAS: Philip Steenkamp (Graad 12 - 89,7).

Hanru Colling en Francois Jacobs.

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Ghymkana Springbokkies Jean Niemand en Zabeth Stofberg word albei verkies tot SA Ghymkana-spanne. Jean Niemand het in Desember 2016 aan die SA Kampioenskappe in Newcastle deel geneem. Hy word verkies vir die Junior Gymkhana SA Span. Die span gaan in Maart/April 2017 aan die Jeugspele in Newcastle deelneem. Tydens die toernooi kom spanne vanaf Indië en Engeland. Zabeth Stofberg het ook in Desember die WP 0.14-meisiespan verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Newcastle en word gekies vir die 0.14 SA-span wat ook aan die Jeugspele in Newcastle later vanjaar gaan deelneem.

Spesiale prestasie tydens swemgala

Springbokatleet Ons Springbokatleet, Rogail Joseph, het in Desember aan die Region 5-kampioenskappe in Luanda (Angola) deelgeneem. Sy wen in die 0.19 400m hekkies die goue medalje.

Skaak

Bosvarke presteer in Jukskei

Mikyall Harris het by die afgelope SuidAfrikaanse Junior Skaak-kampioenskappe in Boksburg 6½ uit 7 wedstryde gewen. Hy wen die goue medalje in die o.20B-afdeling.

Cecil le Roux verteenwoordig die 0.13 A Kaapse Wynland-seunspan tydens die toernooi. Hy was ook kaptein van hierdie span. Die span wen die SA Kampioenskappe. Cecil word ook gekies onder die 10 beste spelers van die land in die 0.13- afdeling. Hy verteenwoordig ook die Weskaap Streekspan en hul wen die silwer medalje. Jacorie Viljoen was kaptein van die Meisies Akademie A-span. Haar span het tweede geëindig in die plaat-afdeling. Marcelle Jacobs was in die Meisie Akademie B-span opgeneem.

Daar is laas in 2014 ‘n nuwe rekord opgestel tydens die jaarlikse kleuregala, maar vanjaar het daar toe sommer 3 rekords in die slag gebly. Hierdie prestasie is behaal deur ons sterswemmer, Willem-Pierre Viljoen. Hy het eerstens die rekord van Heinrich Ungerer van 1998 in die 50m Vryslag verbeter van 26,45 na 26,43 sek. Daarna was dit die 50m Borsslagrekord van Juan-Louis van der Vyver van 2011 wat in die slag gebly het: 34,35 na 33,25 sek. Die derde rekord wat hy toe verbeter is ook een van Heinrich Ungerer van 1999, die 50m Vlinderslag: 28,25 na 27,94 sek. Hierdie is uitstaande tye!

Kleuratletiek Die volgende atlete het uitgeblink tydens die kleure-atletiek op 19 tot 20 Januarie 2017. Baie geluk met jul trofeë, ons sien uit na ‘n opwindende atletiekseisoen. Sterkte met jul voorbereiding. • Junior Victrix Ludorum: Arné Coetzee • Junior Victor Ludorum: Lucian Abrahams • Senior Victrix Ludorum: Elize-Mari Jacobs • Senior Victor Ludorum: Ethinique Adams Beste Baanatlete • Junior meisies: Leoné Pieterse • Junior seuns: Phillip Basson • Senior meisies: Hilda du Toit • Senior seuns: Lundi Msenge Beste Veldatlete • Junior meisies: Hané vd Merwe • Junior seuns: Lucian Abrahams • Senior meisies: Elize-Mari Jacobs • Senior seuns: Anro van Eeden

Jacorie Viljoen, Cecil le Roux en Marcelle Jacobs.

Page 8

AWSUM NEWS JANUARY 2017

VOOR: Hilda du Toit, Hané van der Merwe en Leoné Pieterse. AGTER: Lucian Abrahams, Lundi Msenge, Ethinique Adams, Elize-Mari Jacobs en Arné Coetzee.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.