Breede Valley(September 2017) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING

NEWS

Entrance 1, Mountain Mill, Worcester

SALES, SERVICE AND REPAIRS

Tel: 023 347 6623 (Call & Collect)

6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824

(Opposite Wimpy)

worcester@romanspizza.co.za

Since 1979

SEPTEMBER 2017 FREE / GRATIS www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

Over 100 shops • 10 Restaurants Ample free parking space 5 Movie Theatres • 24h Security In the heart of the Breede River Valley

Tel: 023 347 0415 | www.mountainmill.co.za Braai, Suid-Afrika, braai!

FOR THE FOODIES Eksklusiewe Jan Braairesep binne

#BraaiDag


AWSUM Celebrity Interview

Nasionale Braaidag & Braaitoer Epiese natuurtonele, padritavonture, vroegoggendkoffie in die buitelug, fantastiese kampeerplekke en meer braaie as wat jy jou kan indink – daar kan niks meer Suid-Afrikaans wees as die jaarlikse Nasionale Braaitoer nie, die perfekte aptytwekker vir Nasionale Braaidag, soos gereël deur die ikoniese Jan Braai. Ons het opgevang met Jan by die vertrek van sy 200-sterk kavalkade op die Nasionale Braaitoer. V Hoe het die hele Nasionale Braaidag-inisiatief ontstaan? A Ons is mal oor braai – daar is geen argument daaroor nie. As ‘n nasie is ons op Nasionale Braaidag soos geen ander tyd verenig nie. Ons deel stories, ontspan, dink na en geniet net die land wat ons die geleentheid gee om groot hoeveelhede braaihout te verbrand. En in 2017 is daar meer as een geleentheid om rondom ‘n vuur bymekaar te kom.

V Wat is spesiaal aan vanjaar se Nasionale Braaidag? A Omdat Nasionale Braaidag hierdie jaar op ‘n Sondag val, is daar ‘n hele Saterdag beskikbaar om vir die land se grootste openbare vakansiedag voor te berei. Geïnspireer deur die Nederlandse vakanse van Koningsnag net voor Koningsdag, moedig ons alle Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan Nasionale Braainag die aand voor Nasionale Braaidag. Dit is die kans vir die braaiers van Suid-Afrika om lekker vroeg al in die Nasionale Braaidagstemming te kom. Dit is die partytjiebraai voor Nasionale Braaidag se ontspannende braai. V Maar wag, daar’s meer aan die braaibeweging – kort voor Nasionale Braaidag toer jy en ‘n 200-sterk toerende karnaval die land as die Nasionale Braaitoer. Wat gebeur tydens hierdie hierdie toer? A Dink aan dit as ‘n politieke saamtrek voor ‘n verkiesing, behalwe dat ons nie stemme soek nie, maar ‘n oproep tot miljoene Suid-Afrikaners maak om saam te kom rondom braaivleisvure en ons erfenis te vier. Nou in sy vyfde jaar, tree die Nasionale Braaitoer op as ‘n rokerige, vlamgebraaide boodskapper vir Nasionale Braaidag, met die deelnemers aan die Toer wat die braaiboodskap deur die land versprei en openbare opwinding opwek vir ons land se vinnignaderkomende grootste dag van braai. Die 2017 Nasionale Braaitoer het op 10 September in Kaapstad afgeskop en stop by ikoniese plekke soos Kaap Agulhas, Calitzdorp, Plettenbergbaai en Stormsrivier voor die finale stop in Port Elizabeth. V Wat is die doel van die Nasionale Braaitoer? A Dit gaan alles daaroor om ons visie van nasiebou rondom ’n vuur te bevorder en ten toon te stel. Dit is ‘n soort bloudruk oor hoe om erfenismaand en Erfenisdag die beste te vier. Dit gaan oor die saambring van diverse mense om die een ding te doen wat ons almal geniet, naamlik kosmaak en kuier rondom ‘n oop vuur. Dit is ook ‘n geleentheid om openbare opgewondenheid en momentum in die aanloop tot 24 September op te bou op ‘n manier wat Suid-Afrikaners laat dink oor hoe om hulle eie erfenis te vier, en hoe fantasties dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Lauren October | 076 827 7711 lauren@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

Distribution

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Worcester-Noord, WorcesterOos, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, Worcester Voorbereidingskool. High Schools: De la Bat School, Montana, Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Worcester Gymnasium.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

V Hoe werk die Nasionale Braaitoer nou eintlik? A Soos altyd is die roete gekies om die verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse natuurskoon in te neem en om te fokus op belangrike geskiedkundige plekke op die roete. Die doel van die Nasionale Braaitoer is vir deelnemers om dit te geniet, maar ook om meer oor ons wonderlike land te leer.

V Hoekom moet deelnemers ‘n Suid-Afrikaanse vlag hê? A Met registrasie ontvang elke deelnemer ‘n volgrootte Suid-Afrikaanse vlag. Die deelnemers dra hierdie vlae ten alle tye. Dit is die reënboogwuif van die Toer. V Wat is die rol van Nasionale Braaidag en die Nasionale Braaitoer in ons land? A Dit is herinneringe dat ons as inwoners van so ‘n ongelooflike diverse land iets in gemeen het. Ons land het ‘n ryk en diverse erfenis en dit moet gevier word. Maar dit is belangrik om een ding te deel, en daardie een ding is die nasie se liefde vir kosmaak oor die kole van ‘n vuur. Ons het baie om te vier as ‘n nasie en as diverse mense. Watter beter manier as met ‘n Toer wat jou meer leer oor ons kollektiewe erfenis en jou mede-Suid-Afrikaners, en ‘n spesiale dag wat jou aanmoedig om dit rondom ‘n vuur te vier. V Jy is die eerste AWSUM-voorbladgesig om twee keer op ons omslag te verskyn – baie geluk! Wat dink jy daarvan? A Dit is regtig AWSUM – en sê baie oor ons liefde vir braai! Dankie – ek sien uit na meer.

WEN WEN WEN!!!

Wen ‘n kopie van Jan Braai se

Vuurwerke Stuur ‘n epos aan info@tiemedia.co.za met Jan Braai as die onderwerp.

WENNERS Chris Chameleon jy en ek en ek en jy Linda van de Merwe & Karla Basson is die wenners van Chris se CD. Geniet!!


Bacon & Cider Roosterkoek

(makes 8)

• 1 packet bacon (250 g of your favourite type) • 1 small packet self-raising flour (500 g) • 1 tsp salt • 1 tot olive oil • 1 bottle cider

WHAT YOU DO 1. Either braai the bacon on a grid over coals until crisp or fry it in a pan until crisp. Remove from the heat, let it cool down and chop into small pieces. 2. To your favourite mixing bowl add the self-raising flour, salt and crispy braaied chopped-up bacon. Mix this using one of your recently washed hands. 3. Add the olive oil and cider. Using one or both of your recently washed hands, mix and knead everything together. You do not need to overdo this step. Be lazy and knead as little as possible; as soon as everything is properly combined you’re good to go. 4. Use your hands and on a flat surface, shape this stretchy piece of dough into a flat rectangle or square as well as you can manage. Now use a sharp knife and cut the dough into 8 or 9 equal portions. Fix the shape of each one slightly and you’re done. Using extra flour to dust the dough throughout this process makes it infinitely easier to deal with. 5. Braai on a grid over medium-heat coals for about 15 to 20 minutes. It is important to turn the roosterkoek often, so that they do not burn, but get cooked through. The outside should be crispy and ever so slightly charred here and there, and the inside obviously done. If there is a hollow sound when you tap them, they are ready. Insert a sharp knife into one and if it comes out clean, you know for a fact that they are ready. 6. Serve warm with butter and cheese or with any braaied meat.

I am a massive fan of roosterkoek and the culinary giants bacon and cider also make regular appearances at my braai fire. Together, they will change the way you look at roosterkoek forever. The word ‘roosterkoek’ is Afrikaans for a bread roll baked on your grid over the coals of a wood fire. To my mind, the word is part of common language in South Africa and can de facto be used in all 11 official languages. Everything about this recipe is great – few ingredients, a very easy process and a fantastic tasting result. As it happens, these roosterkoek go very well with any type of braaied meat. Jan Braai

PHOTO Matthys van Lill

WHAT YOU NEED

© Jan Braai – The Democratic Republic of Braai, Bookstorm 2015

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store

Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App

Kliek op Food AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Page 3


FASHION

Spring is sprung and yes, it’s great to be young. So get out there and show off! Pepe Sofianos has found some eyepopping ways to make it all happen.

IT’S SHOWTIME !

Black shadow print muscle vest with hood, R299, Cotton On. Picture print muscle tank, R69.99 and black “Lucky” vest, R59.99, both Mr Price.

I’M LOVING… Off-the-shoulder anything because it’s the instant way to update and add a dash of flirty flair to your wardrobe. If Kendall Jenner likes to live in this bareshoulder look, so can we. Enjoy!

Line the waterline inside your eyes with a royal or aqua blue like model and actress Cara Delevigne does.

Navy “Strong” muscle vest, R59.99, Mr Price.

Model of the moment, Gigi Hadid, is totally into off-the shoulder tops worn with jeans, her fave down time look.

Are you ready to show off some muscles? Muscle tank tops are set to be the top style squad trend for the hot season ahead. Even if you’re not a fitness freak you can still be a cool dude in this trendy tank top. It’s really a vest but has morphed into a pared-down T with “breezy” armholes that’s comfy and easy to wear anytime. Find a good balance between too loose and too tight --- the new slim fit option is just perfect because you don’t want flapping arm holes! To get the look right, stick with tank tops that fall just below your belt loops or waistband of your shorts so you can let your arms breathe without showing off your six pack, nice as it is. Keep that for the beach or pool…

Hey man! Rapper Tyga proves you don’t have to look like The Rock to rock a muscle vest.

HEY MR MUSCLE!

HOW TO BE HOT AND G IVE EVERYO THE COLD S NE H O U L D E R Every new season everyone is

obsessed with the new trends and if you’re not seen wearing them, you are virtually fashion road kill. So wait for it --- this sunny season it’s all about the off-theshoulder/cut-out shoulder look. Get ready to flaunt your bare shoulders in pretty off-theshoulder tops with voluminous, ruffled sleeves or ruched and elasticised necklines that hug the bottom of your shoulder blades and shoulder cutouts with bra straps. Exposed shoulders are the coolest way to show some skin. And the good news --- unlike other bits of the bod, they always look OK. We might be flooded with shoulder-baring looks right now but guess what, this “new” look has been around on-and-off the scene since the 1960’s when legendary French actress Brigitte Bardot put her own sassy spin on this fashion icon that has survived to become today’s jet set style. So go girl, go!

Blue striped top, R249.99, The Fix.

Black T-shirt with cut-outs, R89.99, Mr Price.

DRAW A LINE

All eyes on Spring! Eyeliner is the big focus but with a twist… The look is graphic and OTT in brilliant blues and greens that make it impossible for anyone to look away from you. Celebs and social media stars are besotted with this unexpected and fun pop of colour for eyes. The key is to keep the rest of your makeup subtle and centered around the look with eyelids clean. Forget picture-perfect straight lines. The new liner look is all about free expression, bold shades and artistic strokes. You just need to draw a line and then let your imagination go. There are no rules, so whether your line-drawing skills are like a budding Picasso or more like a jumpy spider, you can frame your eyes with zany lines that say it all. You can also exaggerate the look with toning shadows that echo the liner so you get a 3-D look –-- totes eyecatching. Who could resist you? Why not go all-out like the runway models and play up your eyebrows as well – just sweep your liner along the curve of your brow and in your eye crease for a lavish linear look. * All prices are correct at time of going to print. Merchandise from selected stores. Stocks may be limited.

Pink gingham blouse with ties, R219.99, The Fix.

Black and white gingham top with cut-out shoulders, R349, Cotton On.

Rust top with bra-strap shoulders, R49.99, Mr Price.

Pink offshoulder top with flared sleeves, R399, Cotton On.

@ PEPE SAYS

If you’ve got something to say, say it. If you’ve got something to show, show it. ‘Nuff said.

If you aren’t sure about this new flexiliner trend, then do your own thing in muted pastel liners or wet a pretty pastel shimmery shadow and use that to line your eyes. Try these killer eyeliners: • L.O.V Best Dressed Eye Pencil 12H Long-Wear in Oriental Tanzanite, R149.95. • CATRICE Kohl Kajal in My Dream of Caribbean, R39.95. • CATRICE 18h Colour & Contour Eye Pencil in Up in the Air, R44.95. • Essence Long Lasting Eye Pencil in Tu Tu Turquoise, R22.95. •Essence Kajal Pencil in Beach Bum, R19.95.All available at Dis-Chem stores and online at takealot.com


WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL Rekordgetal Noordjies na WOW-Spelfees finaal Baie geluk aan Nina van Tonder (Graad 2), Zahn Viljoen (Graad 3), Millah Spamer (Graad 5) en Alexa Viljoen (Graad 6) wat deurgedring het na die Sanlam WOWSpelfees Nasionaal wat op 21 Oktober te Universiteit van Stellenbosch plaasvind.

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

Stoei Bolandspan

WNPS Reënboogloop

Baie geluk aan hierdie Noordjies wat verkies is tot die Bolandspan. Die span neem op 6 en 7 Oktober aan die SA Jeugkampioenskappe in Johannesburg deel.

Die jaarlikse Reënboogloop was weer eens ‘n reuse sukses en is beslis ‘n hoogtepunt op die kalender. Daar was hierdie jaar 550 deelnemers en die skool beoog om dit volgende jaar nog groter te maak. Dié heerlike familie-geleentheid vind volgende jaar plaas op Saterdag, 22 September.

VOOR: Janu Nel, Armand Jordaan, Myndert Laubscher. AGTER: Edwin Theron, Joshua Erasmus en John-Laubscher Pretorius.

Santam Kinderkuns

Eisteddfod-medaljewenners

WNPS is baie trots op twee AkkerRakkers wat aan die Santam Kinderkunskompetisie deelgeneem het. Die tema was ‘A dash of colour’. Uit 4 200 inskrywings het WNPS twee leerders wie se werk in die 2018-almanak gaan verskyn.

Baie geluk aan Gideon du Plessis, Emma Augustyn, Nadia du Plessis en die Graad 6 Spreekkoor wat as medaljewenners tydens die Worcester Eisteddfod aangewys is. WNPS het hierdie jaar 184 inskrywings gehad waarvan daar vier medaljes (95% en hoër), 18 Cum Laude (90%–94%), 105 Goud (80%–89%), 51 Silwer (70%–79%) en 6 Brons (60%–69%) toegeken is.

WP Perdry Baie geluk aan Sujana Brink, Chinique Rossouw en Hermien Hugo wat in die WP-span opgeneem is. Die Nasionale Kampioen skappe vind plaas van 5 tot 7 Oktober 2017 in Johannesburg.

Sumari van der Merwe en Elizka van Rhyn.

LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Laerskool Montagu presteer op kultuurgebied

0.13 Rugby- en netbaltoer na Oudtshoorn Die 0.13-netbaldogters en -rugbyseuns het vanaf 15 tot 17 September ‘n afsluitingstoer na Oudtshoorn onderneem. Die toergroep het die Kangogrotte besoek en daarna heerlik ontspan by Wilgewandel. Die kinders het kameel gery, ge-’zipline’, trampolien gespring, kaskar gery en gekuier tussen die diere. Al die kinders én ouers het vir gróót vermaak gesorg op die ‘zip-line’. Daar is heerlik saamgebraai, gelag en gedans. ‘n Groot dankie aan elke ouer en onderwyser wat die naweek lekker en spesiaal gemaak het. Ons opregte dank aan mnr. en mev. J. Stynder wat die oefenhempies geborg het.

Mnr. Strauss (afrigter), 0.13-rugbyspan, mnr. J. Stynder.

Laerskool Montagu se leerders was hierdie kwartaal baie bedrywig op kultuurgebied. Die kwartaal het afgeskop met die Montagu Jeugkunstefees. Die Seniorkoor onder leiding van me. Madelene Victor behaal dubbelgoud en ontvang ook ‘n trofee. Die Juniorkoor onder leiding van me Elize Thiart behaal goud. Talle leerders neem deel aan kategorieë soos kuns, musiek en dans. Daarna het die Monties deelgeneem aan die Worcester Eisteddfod. Albei kore behaal goud en die volgende leerders behaal dubbelgoud: • Lily Christine Stemmet (voordrag) • Lena Joubert (voordrag) • Nienke Strauss (onvoorbereide lees en klavier) • Manique Victor (klavier) • Willie-Pieter du Plessis (klavier) Daar is ook deelgeneem aan die Hoërskool Bonnievale se Redenaars- en Vasvra. Nienke Strauss behaal ‘n tweede plek as redenaar. Die Monties se vasvraspan (JG van Deventer, Lia du Plessis, JD van Deventer en Nina Stemmet) wen die vasvra.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Page 5


WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL (t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net WOWspelfees

Kunskompetisie Twee Graad 3-leerders, Ano Williams en Graeme de Bruyn, het deelgeneem aan ‘n kunskompetisie. Elkeen van hulle het ‘n goue medalje ontvang asook ‘n kunstrofee. Baie geluk.

Hierdie leerders het deelgeneem aan die WOWspelfees. Baie geluk aan al ons deelnemers.

Besoek aan Artscape

Distrikkompetisie

Ons Graad 1-klasse besoek Artscape om die Kipper en Vlooi-vertoning te geniet.

Numeri van Wyk (Graad 1) en Amber de Villiers (Graad 4) het deelgeneem aan die Distrikkompetisie in die Paarl.

Worcester Eisteddfod Baie geluk aan al ons leerders wat Voorbereidingskool Worcester se naam hoog gehou het met die pas afgelope Worcester Eisteddfod.

Halfway Haven visit Halfway Haven came to visit our school. We learned more about caring for our pets.

VOORBEREIDINGSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3139 (e) admin@rvs.co.za SA Kids-gholftoernooi Ghery Rabie behaal ‘n uitstekende 3de plek by die SA Kids-gholftoernooi in Natal.

Vrolijikheidskou Jené Jacobs presteer goed by die Vrolijikheidskou op Tulbach met haar perd, Poppy.

Lentedag Dit was ‘n heerlike Lentedag by RVS. Daar is nuwe plantjies geplant onder goeie toesig van die ‘Power Puff Girls’.

Sekretaresse bederf RVS se sekretaresse is bederf met ontbyt op 6 September.

LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/ Boland 0.13-gholf Ons is sommer baie trots op André Conradie wie in dié span opgeneem is. Hy gaan aan die Nomads SA 0.13 Kampioenskappe deelneem vanaf 3 tot 5 Oktober te Port Elizabeth. Mooi so, André, ons hoop dit gaan sommer baie goed!

Page 6

Tennis in VSA André Viljoen het SA 0.13 verteenwoordig op die tennisbaan in die VSA. Ons is super trots op jou!

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Hanslammertjie kuier by Graad 1’s Tydens ons tema in Graad 1 oor ‘Plaasdiere en waar kos vandaan kom’ het Lewis, Heloise se hanslammetjie, het vir ons kom kuier.

Boomplantdag Laerskool WorcesterOos is so dankbaar vir Audensberg Toyota wat vir ons 10 bome geskenk het wat ons kon plant. Die Graad 7’s het gehelp om die bome te plant. Ons kan nie wag vir die skadu by ons roostuin se velde nie!


HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) sarihana.montana@gmail.com VRL 2018

Eisteddfod Die volgende leeders ontvang medaljes vir hulle prestasies: • Hendré Jacobs 95% poetry. Hy ontvang ook ‘n trofee by die Tygerberg Internasionale Eistoddfod vir die Beste Seuns Graad 8 Prosa en Best Grade 8 Boys Prose. • Luné Janse van Rensburg 95% solosang • Angelika Lippert 98% sangduet

VOOR: Bernice Saayman, Junior van der Westhuizen (Grade 12), Shafiek Burger, Anjé Viljoen (Grade 9), Morné Neethling, Eunice Stevens (Grade 11). MIDDEL: Mnr. Dawie Diedericks (skoolhoof), Myron Seconds (Grade 10), Hendré Jacobs (Grade 9), Joré van Wyk, André Venter (Grade 12), Junné Pienaar (Grade 11), Marco Meyer (Grade 12), Salomé Smith (Grade 11), me. Elsa van Zyl (skakelonderwyseres). AGTER: Pierré le Roux (Grade 11), Alika Nieuwoudt, Herman Hennig, Inge Fourie, Francois Jacobs, Jean Esterhuyse (Grade 12), Daniël de Bruin, Chevonne Ashley (Grade 10).

Fietsry Johann Trotzky (Springbok-fietsryer) het aan die Wêreldbyeenkoms in Perth, Austrailië deelgeneem. Hy is met ‘n heldeontvangs deur ons fietsryers ingewag op die lughawe.

Angelika Lippert, Hendré Jacobs en Luné Janse van Rensburg.

WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za WCED Visual Art Exhibition

Leerderraad 2018

VOOR: Helga Visser, Mircia Kendall, Hilda du Toit, Mikyall Harris, Marquerite Zeeman, Jana Myburg, Shakeera Williams, Lerichia McPherson, Nadia Jansen van Vuuren. MIDDEL: Elsa Burger, Amber du Plessis, Elmari vd Westhuizen, Maret Vlok, Zander Gilfillan, Carla van Niekerk, Edna Rossouw, Dirk Hofmeyr, Isabelli Fontes-Azevedo. AGTER: Cecil le Roux, Conrad le Roux, Joubert van der Westhuizen, Willem-Pierre Viljoen, Hans Klüsmann, Eduard Klüsmann, Coert van den Berg, Jean Niemand, Bruce-John Joseph.

Merieteprys Gaby Jacobs ontvang die Hennie Joubertmerieteprys vir die beste prestasie in haar Unisa Teorie Graad 3-eksamen met haar ongelooflike 100%.

Douw Vorster received a gold medal in his category at the Western Cape Education Department (WCED) Visual Art Exhibition. The WCED celebrates the achievement of our learners in the field of Visual Art with the first WCED Visual Art Exhibition that takes place this year at each of the eight education districts. All Grade R to 9 learners in all schools of the WCED have been invited to participate in this exciting event. The artworks were adjudicated in three categories, with four gold, four silver and four bronze medals awarded per phase in each district.

Seminarie Prefekte 2018

Chess The following learners have been selected to represent the Cape Winelands Chess Team at the South African Junior Chess Championships at Boksburg from 3 to 12 January 2018. Congratulations! Voor: Berna Erasmus, Helga Visser, Asheeqah Meyer. Agter: ElsjeMarié Jordaan, Joalé van Dyk, Marquerite Zeeman, Louleine de Kock, Abigail Krige.

Koor

Front: Lee-Ann Booysen, Lynndon de Lange, Gaby Jacobs, Nabilah Williams. Back: Mikyall Harris, Nikul Soma, Gracciano White, Quan Ferus, Pierre-Reid Fortuin.

Worcester Gimnasium se koor het vanjaar silwer verwerf by die Stellenbosch Eisteddfod en die ATKV-koorkompetisie. By die Montagu Jeugkunstefees en 93% verower. Hulle ontvang dan ook die MMADD-trofee vir uitstaande bydrae tot die hoërskool-koorafdeling by Montagu. Tydens die Worcester Eisteddfod behaal hulle die hoogste toekenning van alle kore wat deelgeneem het, en kry ‘n goue medalje met 99%.

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

Page 7


HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) hexrivier.sentrum@gmail.com

Spektrum Interklubtuimelkompetisie Hierdie tuimelaars van Hexvallei Tuimelklub en leerders van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, het op Saterdag, 9 September, deelgeneem aan die Spektrum Interklubtuimelkompetisie te Kraaifontein. Hulle het as volg gevaar: • Chrismarie Dippenaar: vlak 1 dogters 7 tot 8 jaar: 4de plek • Nina van Zyl: vlak 4 dogters 7 jaar en onder: 1ste plek • Lize van Wyk: vlak 4 dogters 8 jaar: 1ste plek Baie geluk! Ons is trots op julle!

AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders!

Chrismarie Dippenaar, Nina van Zyl en Lize van Wyk.

DE LA BAT SCHOOL (t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za Kunsuitstalling De la Batskool vir Dowes het op 20 en 21 September ‘n kunsuitstalling in die Badenhorstsaal gehou. Kunswerke van die

skool se leerders, van Gr 0 tot 12 is uitgestal. Gaskunstenaars vanuit Worcester gemeenskap is ook genooi om uit te stal.

Beskikbaar op die AWSUM Mobile App en die AWSUM Website www.awsum.co.za!

VACANCIES Sales Executives TieMedia, a fast-growing print, digital and mobile media company, is looking for enthusiastic and motivated advertising sales consultants to join our team in the Breede Valley region.

WORCESTER 10 Park Close Mountain Mill Mall, Worcester

Tell: 023 347 4869 - Fax 086 506 3580 Email: worcesterbm@ctm.co.za Page 8

AWSUM NEWS SEPTEMBER 2017

The job Selling advertising space across our media platforms: • AWSUM News School newspaper distributed monthly in 13 regions countrywide to parents via the learners • AWSUM Mobile App School app that is an essential information tool for schools, learners, teachers and the community The ideal candidate You are confident, well organised and can work independently and in a team. You have a strong sales approach and the ability to drive new business, develop existing relationships and hit agreed sales targets. You are also an excellent communicator with solid client care skills and attention to detail. A thorough understanding of digital advertising sales is your unique advantage. The requirements • Own, reliable car and driver’s licence • Two or more years’ experience in sales • Computer literate • Own laptop • Professional appearance and able to manage time effectively Forward your CV to yolande@tiemedia.co.za | Closing date for applications: 2 October 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.