ATKV-Applous-finaliste van 2024 bekend
Daar is groot opgewondenheid in die lug oor die bekendmaking van die kore wat deurdring na die finaal van die ATKV se 47ste Applous-koorkompetisie. Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en het oor die jare aan skoolkore die geleentheid gebied om hul liefde vir Afrikaans en hul vreugde van koorsang uit te leef. Hier is die kore (in alfabetiese volgorde) wat sake vanaf 24-27 Julie 2024 in die Kaapstad-stadsaal, Kaapstad, sal uitspook.
Woensdag 24 Julie 2024
Laerskool: Ope
• Clarendon Primary School for Girls, OosLonden
• Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg
• Laerskool Welgemoed, Kaapstad
Laerskool: Meriete
• Laerskool Kenridge, Kaapstad
• Laerskool Lynnwood, Pretoria
• Laerskool Menlopark, Pretoria
• Laerskool Monumentpark, Pretoria
• Laerskool Pretoria - Oos, Pretoria
• Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein
Laerskool: Meriete (nie-Afrikaans)
• Grantham Park Primary School, Empangeni
• Laerskool Van Riebeeckpark, Kempton Park
• Pinedene Primary School, Parow
• Table View Primary School, Kaapstad
Donderdag 25 Julie 2024
Laerskool: Prestige
• Durbanville Primary School, Durbanville
• Laerskool Elarduspark, Pretoria
• Laerskool Eversdal, Durbanville
• Laerskool Gene Louw, Durbanville
• Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Hoërskool: Ope
• Rustenburg Girls’ High School, Kaapstad
• St Cyprian’s School, Kaapstad
• St. Alban’s College, Pretoria
• Westering High School, Gqeberha
Vrydag 26 Julie 2024
Hoërskool: Meriete Gemeng
• Benoni High School, Benoni
• Hoërskool Ferrum, Newcastle
• Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp
Hoërskool: Meriete Meisies
• Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl
• Jeppe High School for Girls, Johannesburg
• Riebeek College Girls’ High School, Kariega
• St Mary’s DSG, Pretoria
Hoërskool: Meriete Seuns
• Hoërskool Tygerberg, Parow
• St Charles College, Pietermaritzburg
Saterdag 27 Julie 2024
Hoërskool: Prestige Gemeng
• Hoërskool Empangeni High School, Empangeni
• Hoërskool Menlopark, Pretoria
• Stirling High School, Oos-Londen
Hoërskool: Prestige Meisies
• Clarendon High School for Girls, OosLonden
• Eunice High School, Bloemfontein
• Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
• Hoërskool Stellenberg, Durbanville
Hoërskool: Prestige Seuns
• Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
• Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch
• Pretoria Boys High School, Pretoria
Preparing for final exams - a 5-month guide for matric students
Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who have not yet tracked and prepared their final strategy, it is possible - with dedication and motivation – to still lay a solid foundation before the first paper. Peter Kriel, General Manager at The Independent Institute of Education shares the following tips.
JUNE: ORGANISE AND PLAN
“With five months to go, you still have time to set clear goals and understand your objectives. You should use this time to identify the grades you want to achieve and the subjects you need to focus on. Create a study schedule to ensure that you plan your time effectively, and develop a realistic study schedule that covers all subjects, balancing schoolwork and personal time,” says Kriel.
“The most important approach however is to stick to the schedule as at this stage consistency is crucial”.
OUR TEAM
Editor
Meinette van Zyl
Sub-editor
Aniena Venter
Layout & Design
Rowan Engledoe
Ruveix Venter
Enrico Theart
Bryan Meyer
Distribution
Charl Paulse
Schools Coordinator
JULY: BUILD A STRONG FOUNDATION
With only four months to go, you should focus on active learning techniques such as writing down key concepts and points in your own words. You can also consider study groups since studying with peers can provide new insights and make learning more enjoyable.
It is also now a good time to complete past papers or sample questions to get familiar with the exam format and timing and to help you focus on aspects that you have not yet mastered.”
HEAD OFFICE
AUGUST: DEEPEN UNDERSTANDING
With three months to go, and if you met your deliverables in the previous month, you would now have a good idea as to where the gaps are, notes Kriel.
“The time is now to focus on weak areas to regularly assess your progress and keep identifying areas where you struggle. Spend extra time on these weak areas and use a variety of study methods like flashcards, mind maps and educational videos to keep things interesting and deepen your understanding.”
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646
Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Chief Executive Officer: Durandt van Zyl
Managing Director: Meinette van Zyl
Financial Manager: Christa Pio
Admin Manager: Carina Pio
Sales Manager: Quintus Brand
Printed by Paarl Coldset.
Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd
SEPTEMBER: INTENSIVE REVIEW
The preparation pace must now increase and become laser-focused on the exams which are two months away.
“It would be a good idea to practice and review by taking full-length practice exams under timed conditions, as this builds exam stamina and time management skills. Critically go through your answers to understand what you did well and where you can improve, and focus on these areas now.”
OCTOBER: FINAL PREPARATIONS
It is the big month and time for final revisions. This month you must focus on reviewing the most critical concepts and information in each of your subjects. However, avoid overloading yourself. Short, focused review sessions are more effective at this stage. Get a good idea of your exam schedule and plan your exam days to avoid last-minute stress. Ensure that you have all necessary supplies such as pens, pencils, calculators, and your ID.
Advertising Coordinator
Megan Joe
Melinda Huysamen Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za
Read local school news in your area.
Discover daily updates on school news and achievements shared by schools nationwide. www.awsumnews.co.za
LAERSKOOL GERICKE
Rugby
Baie geluk aan Zachary Watt en Ruben Giliomee wat in die onderskeie o.13 Boland rugbyspanne opgeneem is.
• Ruben Giliomee - o.13 Cravenweekspan
• Zachary Watt - o.13 Akademiespan
CERES MIICA HARD WARE
Tel: 023 312 1053
Email: fanie@reidsmica.co.za
Web: www.mica.co.za
Physical Address:
c/o Oranje & Fabriek Str, Ceres, 6835
Glynné Nasson en Mari Reynolds Ruben Giliomee, Erin Botman en Hugo Wium Juffrou Marzé Smith Robechia StoffelsLAERSKOOL WORCESTER-OOS
Rugby-en Netbaltoer
Tydens die afgelope vakansie het die o.13-rugby- en netbalspanne getoer na Cradock in die Oos-Kaap om aan die Marlow Rugbytoernooi en Laerskool Cradock se Netbalfees deel te neem. Dit was ‘n baie goeie ervaring vir ons seuns en meisies, nie net op die sportveld nie, maar in alle opsigte. Hulle het te alle tye goeie gedrag getoon, goeie sportmangees gehandhaaf en die OOSies se naam hoog gehou. Die netbalspan wen drie wedstryde en verloor drie wedstryde. Hulle het 3de in hul poel geëindig. Hulle moes daarvolgens die laaste dag teen Laerskool Gericke uitspeel en eindig toe in ‘n algehele 6de plek vir die toernooi.
Die seuns het harde wedstryde gehad en goeie rugby gespeel. Hulle wen hul eerste wedstryd en verloor die laaste twee teen Laerskool Volschenk en Gill Primary Boys.
Verhoudings is gebou, bande is gevorm en baie herinneringe is gemaak. Ons is dankbaar vir geleenthede soos dié!
Hokkie
Baie geluk aan Anna Heatlie wat opgeneem is in die o.13 Barlinka streekspan.
Dans
Taylea Ruth Heynes het die naweek van 4 Mei 2024 (The South African Dance Foundation) aan die Western Cape Winter Festival deel geneem. Taylea se uitslae is as volg: Juvenile All Girls Bronze Ballroom, 1ste plek. Juvenile All Girls Bronze Latin, 1ste plek. Junior and Youth Solo Silver Ballroom, 2de plek. Junior and Youth Solo Silver Latin, 2de plek. Welgedaan, Taylea.
Enduro
Die afgelope naweek het Ruben de Kock (graad 6) deelgeneem aan die Western Cape Offroad Club se Double Header twee dag resies in die Koue Bokkeveld. Saterdagoggend het hy vier rondtes van 25km elk in ‘n tyd van 2:27 gery en eindig die dag in 4de plek. Sondagoggend het Ruben weereens vier rondtes van 25km elk gery in ‘n tyd van 2:18 en eindig 3de vir die dag.
HOËRSKOOL MONTANA
Netbalprestasie
Ons is baie trots op Elle Thomson, ‘n ware netbalster met meer as 50 wedstryde agter haar naam!
Elle Thomson o.17 en Taylea Fredericks o.16 is deel van die Cape Winelands netbalspan! Hulle gaan van 3 - 6 Julie 202 in Riversdal deelneem aan die Interdistriktoernooi teen Cape Town, Eden, Central Karoo, Weskus en Overberg.
Landloop
Landloop Liga 4 het die by HTS Drostdy plaasgevind! Die atlete het ongelooflike goeie tye behaal!
Emma Augustyn (onderhoofdogter)
Baie geluk aan die volgende Noordjies wat as ons hoofleiers vir 2024 aangekondig is:
Catherine Vorster (hoofdogter)
Daniël Coetzee (onderhoofseun)
Kamfer (hoofseun)
Kaapse Wynland Skole Krieket
Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Leonaydio Mackenzie en Dawid Kamfer in die o.13 Kaapse Wynland krieketspan opgeneem is.
Hierdie prestasie is te danke aan hul toewyding, harde werk en goeie vaardighede.
Ons is baie trots op hulle en sien daarna uit om hierdie span in aksie te sien.
Boland Rugbyspan
Baie geluk aan Deacon-Duane Willemse wat tot die o.13 Boland rugbyspan verkies is. Ons is baie trots op jou Deacon en wens vir jou en jou span alle sterkte toe met die voorbereiding vir die toernooi wat voorlê!
PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL
Netbal
Ons o. 12A-netbalspan het aan die Kaapse Wynland Kampioenskappe deelgeneem.
Rugby
Primêre Skool Worcester is baie trots op C-Jay Jansen wat verkies is tot die o. 13-Boland Akademiespan.
Redenaars
Kieck en Zanri le Roux het aan die
Boland Hockey
Anlia van der Colff en Zanri le Roux het aan die ATKV Redenaars se semi-finale ronde deelgeneem.
Juniorkoor
Primêre Skool Worcester is baie trots op ons juniorkoor wat Cum Laude verwerf het by die Stellenbosch Eisteddfod. Ons het ook goud verwerf by die
Dawid Dawid Kamfer Leonaydio Mackenzie Nina Streeksfinaal van die Radikale Redenaars Bree Pretorius - National Boland IPT Team, Allison Thompson - Nationa Boland IPT Team, Eduard Kriel - Regional Shiraz Team, Anja de Waal - Regional Barlinka Team Netbal o.12A Radikale Redenaars ATKV Redenaars Nina Kieck en Zanri le Roux C-Jay Jansen Anlia van der Colff en Zanri le RouxBaie geluk aan al ons rugbyspelers wat in Boland-spanne opgeneem is. Daar is twaalf leerders in die o. 16 Grant Khomo-span, vyf in die o. 18 Cravenweekspan en drie in die o. 18 Akademieweek-span opgeneem. Ons sien uit om julle almal gedurende die vakansie by die onderskeie toernooie in aksie te sien.
Marcus Lee o.18 Cravenweekspan
Hokkiespelers in die Boland-spanne
Vyf van ons netbalspelers is opgeneem in Wynland-netbalspanne wat van 3 - 6 Julie aan ‘n interprovinsiale toernooi gaan deelneem.
MJ vd Westhuizen o.18 Cravenweekspan
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wat in die onderskeie Boland-spanne opgeneem is:
Michael Theron o.14 IPT Non traveling & Boland Scorpians
Russellstraat 93, Worcester | Call: 066 226 4220
RW Duggan o.18 Cravenweekspan
Zean Maritz o.14 Boland Scorpians
Colin Mitchel o.14 Boland Scorpians
El-Jenique Jantjies is vir die derde agtereenvolgende jaar in die Wes-Kaapnetbalspan vir haar ouderdomsgroep opgeneem. Vanjaar is sy in die o. 18 Willowsspan opgeneem.
Ons is baie trots op haar en wens haar alle voorspoed toe met die vakansie se SAtoernooi. Wynland-Netbalspanne
Dis nie altyd maklik om jou eie finansiële besluite te neem nie. Met ’n Sanlam finansiële beplanner is jy by iemand wat dieselfde dinge as jy wil hê.
Ons geakkrediteerde adviseurs kan jou deskundige advies gee en jou help om ’n finansiële plan op te stel wat jou kan help om jou doelwitte te bereik, sodat jy met sekerheid kan lewe in die wete dat jy op koers is na ’n beter nansiële toekoms.
Ons kan jou behulpsaam wees met:
• Finansiële beplanning
• Lewensdekking
• Ongeskiktheidsdekking
• Spaar en beleggings
• Aftreebeplanning
• Spaar vir opvoeding
Kontak ons by Verifin BlouSter sodat ons kan gesels oor hoe ons jou kan help om finansiële sekerheid te verkry.
023 347 1601 admin@verifin.co.za 70 High Street, Worcester 6850
Enige hout/perspex laser werk, gravering en print op items soos hemde, bekers, mousepads, slippers, ens. Gaan loer gerus op Facebook - ons maak ook persoonlike geskenke.
Voor: Jané-Mari du Toit (o.15), Shandré Cuttings (o.17), Nikita Carolus (o.18). Agter: Cayren van Wyk (o.17), Anzél Jordaan (o.17).HOËRSKOOL ROBERTSON
Wie dra die RHS kroon?
Baie geluk aan die volgende leerders met hul Mnr en Mej RHS toekennings.
• Mnr RHS junior: Cohan Carolus
• Mej. RHS junior: Roxy Smith
• Mnr. RHS senior: MC Bruwer
• 1ste prinses: Marinique Terblanche
• 2de prinses: Ada Conradie
• Seremoniemeester: Dieter Voigt
ongelooflike
Opening van Eerste Oesjaar-Kelder
Landbou
Graad 11 landbouleerders het tydens ‘n opvoedkundige uitstappie omliggende plase besoek, gehelp met die dosering van skape, en gekyk na die verbouiing van groen soetrissies in tonnels. Baie dankie aan ons boeregemeenskap wat hulle kennis met ons leerders deel.
Skole Wes-Kaap Netbal
LAERSKOOL MONTAGU
Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Cari Conradie amptelik ‘n Skole Wes-Kaap netbalspeelster is. Sy gaan Junievakansie die Wes-Kaap verteenwoordig in die SASN All Ages toernooi in Boksburg. Cari, ons is ongelooflik trots op jou.
Boland o.13Akademierugbyspan
Jenö Jacobs is gekies vir die Boland o.13Akademierugbyspan. Baie geluk en sterkte vorentoe!
Gimnastiek
‘n Aantal Monties het aan die “Cape Winelands Gymnastic District Competition” deelgeneem en pragtig presteer. Baie geluk aan die volgende dogters, wat opgeneem is in die Kaapse Wynland Distrikspan en wat gaan deelneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe in Augustus: Gemma Cole, Mia Vorster, Monya van der Merwe, Nanika van der Walt en Wilné Joubert.
Cari Conradie Jenö Jacobs Mia Vorster en Gemma Cole Nanika van der Walt Wilné Joubert Wat ‘n geleentheid vir Hoërskool Robertson, een wat met baie trots nog lank gekoester sal word. Baie dankie aan almalSCHOOL sport FIXTURES 2024
JUNE - AUGUST
LAERSKOOL OVERBERG
Hokkie
Die o.11- seuns- hokkiespan het aan Somerset-Wes Primêre Skool se hokkiedag deelgeneem en eerste in die o.11- afdeling geëindig.
Wintersportdag
Laerskool Overberg het op Saterdag, 18 Mei 2024, die skool se twintigste wintersportdag aangebied. 1600 leerders van 9 laerskole het aan die wintersportdag deelgeneem. Daar is altesaam 74 rugby- en
HOËRSKOOL OVERBERG
Ons is baie trots op die Ovie-manne wat ingesluit is in die Boland o.18 Akademieweekspan.
• James Badenhorst
• Pieter du Toit
• Lorenzo Kroutz
• Morne Wessels
Mnr. Pieter Burger is aangestel as die hoofafrigter van die Boland o.18 Akademieweekspan.
Trevor het hierdie seisoen aan vyf wedrenne deelgeneem:
• Twee algehele 2de plekke behaal en
• Saterdag in die laaste resies van die seisoen: ‘n algehele 1ste plek vir die dag.
Die nuwe seisoen begin Augustus. Trevor skuif dan na die Junior-klas.
James Badenhorst Lorenzo Kroutz Morne Wessels Pieter du Toit Mnr BurgerCURRO HERMANUS
High School Chess
On Thursday the 9th of May, our High School chess team competed against De Villiers Graaff at Curro Hermanus. The format was a 4 Round Rapid Individual-Swiss. After the 4 rounds, the points of the best 10 players from each school were added together to determine a winning school. With only a one point difference, Curro Hermanus was victorious with a total of 26.5 points whilst De Villiers Graaff scored 25.5. Ethan Higham was the arbiter for the day.
Public Speaking
•
•
High School Soccer
The high school u.16 and u.19 soccer teams took part in the Curro Sport Friday Night Life (FNL) Tournament at Curro Century City on Friday 10 May. Curro Century City, Curro Somerset West and Curro Durbanville took part. Well done to our u.16 team that won the tournament and to their coach Mr Vinindwa.
yard. Well done Arran!
HERMANUS HIGH SCHOOL
Veels geluk aan drie van ons rugbyseuns, met hulle insluiting in die volgende spanne:
• Gideon Scheepers - o.18 Akademie Week Boland
• Joshua Arnoldus - o.16 Grant KhomoBoland
• Liam Prodehl - o.16 Grant Khomo - Boland
Ons o.15 en o.16 netbalspanne gaan tydens die skoolvakansie All Ages toernooi toe en ons o.17 netbalspan neem aan Telkom Netball League deel. Beide toernooie is nasionale toernooie - All Ages in Boksburg by EG Jansen en TNL in Pretoria.
• Khareece Maree - Cum Laude • Cleoné Stone - Cum Laude Alexa Collins - Cum Laude Zarah Paulse - Gold Plus• • • •
HOËRSKOOL BREDASDORP
Netbal
HSB is baie trots op die volgende netbalspelers met hul opname in die onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne (span se naam is in hakies):
Die o.14’s en o.15’s speel vanaf 15-19 Junie in die ALL AGES NATIONAL TOURNAMENT by Hoërskool EG Jansen, Boksburg. Die o.17’s en o.18’s speel vanaf 23 tot 28 Junie 2024 in die TELKOM CHALLENGE (TNC) in Waterkloof,
Baie geluk aan Leslie-Ann Janse van Rensburg in gr 8 wat gekies is om aan die Wes-Kaap halfeindrondte van die ATKV Redenaarskompetisie deel te neem. Sy is een van slegs 25 sprekers wat 120 ander gr 8’s
Mnr en Mej HSB 2024!
“Dripping in diamonds” was beslis ‘n gepaste tema vir Mnr en Mej HSB 2024!
Rugby
LAERSKOOL BREDASDORP
Wes-Kaap netbalspanne
Baie geluk aan Martiens Labuschagne wat in die o.13 Boland Akademiespan opgeneem is. Hulle neem 16-21 Junie in Pretoria aan die Cravenweek deel. Baie geluk, Martiens!
Twee van ons o.13 netbalspelers is opgeneem in Wes-Kaap netbalspanne! This is a massive achievement and we are very proud! Baie geluk Joy Mataga en Lucia Kempen! Hoërskool Bredasdorp het 5 spelers in Wes-Kaap
Die BD’s het behoorlik geskitter. ‘n Stylvolle aand waar daar gesellig saamgekuier is rondom keurige gedekte tafels. Die 17 deelnemers op die loopplank elkeen unieke individue geseën met besondere talente. Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om uiteindelik die onderskeie wenners uit dié BD’s te kies.
Baie geluk aan Ryan Wright en San-Mari Rossouw, Mnr en Mej HSB 2024!
Baie geluk aan Georgia Salo en Cara Bothma wat albei gekies is om Boland streekshokkiespanne gedurende die vakansie te verteenwoordig. Georgia sal vir die Shiraz-span speel en Cara sal vir die Barlinka-span speel. Dit is die eerste keer sedert 2017 dat ons streeks-/provinsiale hokkiespelers het.
Netbal - Oberberg District
Congratulations to the following BD netball players who have been chosen to form part of the Overberg district teams. They will take part in the Western Cape Interdistrict tournament in Riversdale. Ons is trots op julle. Geniet elke oomblik!
o.11:
• Zanne-Marie van Zyl
• Lara Uys
• Gabriella Teixeira
• Milla Kempen
• Dané Uys
• Miché Lewis
o.12:
• Mischke Taljaard
• Tayden Leonard
o.13:
• Georgia Salo
• Zoë Koopman
Martiens Labuschagne o.13 Alicia Mukaratirwa & Nontle XamlayoWALL CALENDARS & YEAR PLANNERS
Create a unique opportunity to reinforce and anchor your brand within your client’s operations by providing indispensable tools, such as our A2 and A3 wall calendars and year planners.
Save the Date
DESK CALENDARS
Providing high visibility, annual calendars remain a firm favourite for brand marketing thanks to their year-round use and various formats.
Tailored to maximise utilisation by clients, and to suit your unique neds. you can choose:
• Birthday calendars - take your brand beyond the workspace and into the home of your clients
• Tent calendars - Light, easy-to-view this format is immenseley popular within the office enviroment
• Pen stand calendar - Provide added functional to promote even longer use beond the calendar year, ensuring your brand is always vivible
Through high quality printing and dynamic design, you can ensure that during your client’s most crucial discussions and planning initiatives, your brand always remains top of mind and visible.
LAERSKOOL SWELLENDAM
Redenaars
Die Swellie-redenaars het hierdie kwartaal by Laerskool Jan van Riebeeck, Hoërskool Bellville en Zoetendal Akademie gaan redenaars praat. Die leerders het baie goed presteer.
Ons is verskriklik trots op Nikeate Arries wat gekies is vir die WesKaap o.12 netbalspan wat van 15-19 Junie in Boksburg gaan deelneem aan die All Ages Netbaltoernooi. Netbal
BVSA-SPORTDAG
Johané de Graaf en Mienke Gründling is opgeneem in die Skaak Overberg-span en het 4 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap kompetisie,.
Die leerders het die jaarlikse BVSA-Sportdag baie geniet. Ons is baie dankbaar om soveel skole te hê wat deel is van hierdie dag. Baie dankie vir almal se ondersteuning.
Primary Schools Assessments 3 Factors that lay the foundation for success
As parents, we eagerly watch our children attempt and reach their milestones from birth. One significant milestone that often fills us with both excitement and apprehension is their first big formal assessments in primary school. In public schools, these are usually the mid-year exams in Grade 5, which thousands of students across the country are currently preparing for. In private schools, formal assessments may only start later, with Grade 6 students starting out by writing core subjects at year-end, and full formal assessments starting in Grade 7.
Regardless of when these formal assessments first start, students and parents will face new expectations in terms of planning, studying, commitment and scope of work that needs to be mastered – amounting to moving up to the next level in students’ academic journey.
“It is important for parents to understand this move into the next phase, and the importance of these exams in terms of setting the tone for a successful academic journey for the rest of students’ lives,” says Nalani Singarum, Academic Advisor: InterSen Phase at ADvTECH Schools, a division of JSE-listed ADvTECH, Africa’s leading private education provider.
“While a good performance in formal assessments should be planned and worked towards, parents also need to realise that the experience of the journey of studying and preparing at this time will make a substantial impact on the child’s approach to exams in the future, when adult assistance and guidance won’t be available or even desirable.”
Singarum says there are 3 FACTORS that can lay the groundwork for developing a successful study foundation, to help empower and support young students during this crucial time and in the future.
CULTIVATING A POSITIVE MINDSET AND ATMOSPHERE
Parents’ influence and attitude matter. Our children absorb our emotions like sponges, and if we ourselves approach exams with anxiety or negativity, or a push for peak performance at all costs, they’ll pick up on it. Instead, parents must aspire to model a positive attitude. Share stories of your own exam experiences, with an emphasis on growth and learning. Encourage your child to view exams as opportunities to showcase their knowledge and skills.
ORGANISATION AND PREPARATION
Make the effort to create a clutter-free, dedicated study zone over which the student can feel some ‘ownership’, to set the stage for focused learning. Ensure it’s free from distractions like mobile phones. Before study sessions, check that stationery, textbooks, and an exam pad are readily available. This simple step minimizes disruptions and keeps the momentum going.
Help your child break down the work, as large tasks can overwhelm anyone, but especially young students. Help them section the exam requirements into manageable pieces, and guide them in terms of creating summaries and flash cards (without doing the job for them!).
Celebrate small victories every day. Each section completed is progress toward success, and reduces the need for anxietyridden cramming the day or weekend before the exam.
Encourage your child to develop a habit of writing and drawing keywords while studying, as this reinforces memory retention. Whether it’s jotting down key points, solving math problems, or practising spelling, the act of writing solidifies understanding. This is the age where just reading the textbook for revision is no longer a strategy for success.
Parents also need to realise that the experience of the journey of studying and preparing at this time will make a substantial impact on the child’s approach to exams in the future.
GOALSETTING & EFFORT
Formal assessments in primary school are important in terms of performance, but in the earlier years, laying the foundation for future years is even more important. This is the time to show your child how to determine and set achievable goals, to provide direction and motivation.
Teach your child that effort matters and that hard work pays off. Anxiety may still creep in, but consistently putting in the work, a little bit every day at this stage, helps students feel more empowered.
As parents, we hold the keys to unlock our child’s potential, and the next few weeks are an important learning process and milestone in their educational journey. By fostering a positive mindset, ensuring organisation, and emphasizing effort, we empower them to thrive during their first big exams, while at the same time empowering them to become lifelong learners with a positive attitude even in the face of challenges.
Johané de Graaf en Mienke GründlingHOËRSKOOL SWELLENDAM
Internasionale FLL (First Lego League) Kompetisie
Vier van Hoerskool Swellendam se leerders het op 17- 20 April deelgeneem in Houston Texas aan die FLL Word Robotics kompetisie nadat hulle in Desember 2023 die Nasionale kompetisie in Suid-Afrika gewen het. Daar was 153 spanne van regoor die wereld wat saamgetrek het in Amerika. Die kompetisie het uit vier afdelings bestaan.
Die Cyber Tigers is 1 van net 5 spanne wat meer as 1 trofee wen. Hulle wen ‘n gedeelde 1ste plek vir “Gracious Professionalism” en ‘n algehele EERSTE plek met hulle innoveringsprojek.
Die span is baie dankbaar vir die ondersteuning van die hele Swellendam- gemeenskap asook familielede en borge wat hierdie geleentheid vir hulle moontlik gemaak het.
UCT Wiskunde Kompetisie
Leerders van die Hoerskool Swellendam neem jaarliks deel aan die UCT Wiskunde Kompetisie in Kaapstad. Christelle Glatz (Gr. 9) en Jean Mouton (Gr. 10) is onder die top 50 aangewys in hulle onderskeie grade om sodoende te kwalifiseer vir die tweede ronde wat op 1 Junie 2024 plaasvind. Die kompetisie bevorder probleemoplossingsvaardighede in die vakgebied.
ATKV- semi-finaal Redenaars
Hoerskool Swellendam is trots op Anine Dreyer, ‘n Gr 11 - leerder, wat deelgeneem het aan die semi-finale ronde van die Wes-Kaapse ATKV Redenaarskompetisie.
Ons eerste netbalspan wen hul eerste toerwedstryd teen die Dasse 38-23.
Eerstespantoer - voor hulle vertrek
Die beplanning van ‘n begrafnis kan ‘n baie emosionele ondervinding wees en onnodige spanning meebring.
Laat ons toe om saam met jou te beplan sodat
jy gereed is vir wanneer jou gesin die finansiële hulp die nodigste het.
Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes.
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za
HOËRSKOOL GOUDINI
Drama
Gilberto Pietersen Deelgeneem aan Proscenium Dramakompetisie. Uit 643 het hy die top 60 gehaal. Hy het toe deelgeneem in die Kaap by Kunstekaap teater, opgetree voor bekende beoordelaars. Top-gehalte kompetisie en top-gehalte monoloog/optrede gelewer.
Rugby
Gilberto Pietersen Graad 12
Talento Sangkompetisie
Jesmine Sibala is gekies vir Boland Cravenweek o.18 Vrouspan
Gilberto Pietersen Graad 12
Ses van ons leerders het deelgeneem aan Talento sangkompetisie. Vier van die leerders is deur na die volgende rondte wat die 24ste Mei, 25ste Mei en 1 Junie in Bellville gaan plaasvind.
Anke Maritz, Ancois Minnies, Jayla Stadhouer, Gilberto Pietersen, Lezario Biegenaar en Caleb Jacobs (Laasgenoemdes nie op foto).