Centurion and Pretoria Tribute Class 2020

Page 1

PRETORIA-OOS & CENTURION

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

OKTOBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Dagsê Pretoria. Snappi is op pad!


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe Advertising Coordinator Carina Pio Schools Coordinator Melinda Huysamen Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies 083 243 9911 | valencia@tiemedia.co.za

Al die foto’s kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za

Ilse Groenewald 081 253 6777 | ilse@tiemedia.co.za Leanne Kuhn 081 041 6786 | leanne@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


Wat sê die Klas van 2020?

Ek het soveel emosies oor die jaar wat verby is. Ek is hartseer en kwaad, maar meestal gefrustreerd, omdat ek so baie verwagtinge vir die jaar gehad het. As ek geweet het dit was my laaste wedstryd in Maart teen Nelspruit, sou ek baie anders daarna gekyk het. Ons kon nog nie eers ‘n kans kry om in ons spesiale witrokkies te speel nie en dit is wat my die hardste tref. Crystal Shania, Hoërskool Eldoraigne

Ek en die span het baie uitgesien na die jaar om ons skool, en almal wat betrokke is by Affies, weer trots te maak. Dit is baie sleg dat ons nooit weer die geleentheid sal kry om vir die Witbulle te speel nie, maar dit help nie om nou te wonder oor wat kon gewees het nie. Ons almal besef dit is baie sleg en ons mis op baie geleenthede uit, maar ons almal fokus ook nou op die toekoms en om onsself te verbeter vir die dag as ons weer rugby kan speel. Johan Muller, Affies

Dit is vir my baie hartseer dat die sportjaar verlore is, aangesien dit ons laaste jaar is en die laaste keer wat ek in dieselfde span sou wees saam vriende vanaf graad 8. Ek is ook hartseer omdat dit omtrent die eerste jaar is wat ons so baie wedstryde in die jaar sou speel. Ek wou nie dadelik glo dat die sportjaar verby is nie en het gehoop ons kan weer speel, maar toe besef ek die kanse dat ons weer wedstryde gaan speel is baie skraal, en het ek vrede daarmee gemaak, omdat ek geweet het ek kan niks aan dit doen nie. Werner Fourie, Hoërskool Eldoraigne

Ons het so uitgesien vir die jaar se rugby en ons het `n ongelooflike span gehad wat baie ver sou kom, maar ons kan nou niks daaraan doen nie en ek voel jammer vir die manne wat hard gewerk het om hulle doelwitte te bereik die jaar en nie daarby kon uitkom nie. Baie manne se toekoms is daarmee heen, want hulle was nie raakgesien die jaar nie.

Ons hele span het uitgesien na die netbal, omdat ons o.12A span verlede jaar tweede in Gauteng gekom het en ook baie goed by SA’s gedoen het. Ek is seker ons sou hierdie jaar net beter gevaar het. Ashlynn Nel, Laerskool Menlopark

Hardus Rothman, Hoërskool Garsfontein

GROOTSTE VERSKEIDENHEID Die

geakkrediteerde

studentebehuising in Potchefstroom

Besoek ons webtuiste

www.nwupukkiverblyf.co.za of laai die toep af

Tel: 014 592 7242 Rustenburg – welma@propersonnel.co.za Pretoria – mariska@propersonnel.co.za

Die amptelike kanaal vir privaatverblyf van die Noordwes Universiteit Potchefstroom kampus 018 100 0040/1

079 877 1043

info@nwupukkiverblyf.co.za


AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL Affieraad 2020-2021

Graad 11-12 Eerste ry: Damian Oosthuizen, Dillon Smith, Henro Bouwer, Janno Bouwer Tweede ry: Jan Wiese, Jonty Bleeker, Junior Masilela, Leander Visser, Llewellyn Ferreira Derde ry: Louruh Scholtz, Luke Brand, Quewin Nortje, Riaan Gerber Vierde ry: Rudolph-Johan Cilliers, SJ Pienaar, Tian Muller, Van Reenen Kruger, Wilhelm Warmenhoven

Graad 10-11 Eerste ry: Armand Shahia, Beyers Roos, CF Delport Tweede ry: Katleho Molakeng, Marx Nel, Mikail Köhler Derde ry: Stéhan Heymans, Tiaan Barkhuizen, Wernich Barkhuizen

CURRO HAZELDEAN Hoofleiers

Michael Kotze (Hoofseun)

Kayleigh Bam (Hoofdogter)

Cameron Le Roux (Onder hoofseun)

Buhle Nhlengethwa (Onder hoofdogter)

O.13A Rugby

O.13A Netbal

Voor: Ethan Engelbrecht, Zander Bothma. Middel: Adrian Gous, Storm du Toit, Danté Raath, JN van Wyk, Alexander Heyl, Ross Henderson, Kyle Fouché. Agter: Jimmy Stonehouse, Luan Nel, Eben Blom, RW Higgs, Christopher Lessing, Clifford Coombe, Rulan Muller, Christo Visser, Marnus Wessels, Helgaard Muller, Liam Badenhorst, Adillio Coutriers, Nathan Engelbrecht.

Eerste ry: Bea Van Niekerk, Casne Pretorius, Celicia Niemandt, Dané Prinsloo (Kaptein). Tweede ry: Didintle Moeng, Kianha Van Niekerk (Onder kaptein), Minke Gildenhuys, Thato Yawa, Ubré Heckroodt.


Strength in Partnerships Medical

Retail

Cormed Private Hospital Vanderbijlpark, Gauteng

Irene Link Retail Irene Link Precinct Centurion, Gauteng

Artist's Impression

Artist's Impression

Commercial

Barloworld Logistics Irene Link Precinct Centurion, Gauteng

Paarl Office 57 Main Road, Paarl T +27 21 863 0605

Pretoria Office 81 Regency Drive, Route 21 Corporate Park, Irene Ext 72 T +27 82 872 3347

giflogroup.co.za


AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL Affieraad 2020-2021

Graad 9-10 Eerste ry: Dieter Schubert, Ignus Ferreira, James Gerber Tweede ry: Johandré Pienaar, Louw du Preez, Lukas Janse van Rensburg Derde ry: Naudé Lourens, Wian van Rooyen, Wimpie Pohlman

Graad 8-9 Eerste ry: Alexander Louw, Alwyn Maas, André van der Heever Tweede ry: Awie Brits, Eagan Roux, Hendré Schoeman Derde ry: Janco Purchase, Mpumi Rakhudu, Nico Jooste

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com


LAERSKOOL ELARDUSPARK O.13A Netbal

Leiers 2020

Voor: Tamia Stanczyk, Dominique Bianconi, Mieke van Antwerpen. Agter: Danique Müller, Mianda Fick, Lisa van Schalkwyk, Sera Janse van Rensburg, Chloe Nel.

Eerste ry: Christiaan Greyvenstein, Danre Tustin, Mnr C Claassen, Morne van der Merwe (Hoofseun), Mnr S Human (Skoolhoof), Amoré Badenhorst (Hoofdogter), Me E du Plessis, Chanike Quinn, Jo-Ann Ford. Tweede ry: Frank Michael, Jared Immelman, Heike de Klerk, Cara-Lee Dillman, Karla de Beer, Minnie Siluma, Lorenza van Zweel, Nadia Opperman, Ruhan du Plessis, Tamia Stanczyk, Nicholas Michael, Edrich Lourens. Derder ry: Me J Ferreira, Olivia Schutte, Alicia Jacobsz, Amu Klaas, Alissa Denyschen, Minke Erasmus, Je-Miné de la Rey, Heinrich Naudé, CJ Joubert, Ruan Schutte, Soné Geldenhuys, Mnr R Smit. Vierde ry: Divan Fourie, Luan du Toit, Mieke van Antwerpen, Isabel Pretorius, Limri Theron, Leander van der Westhuizen, Danique Müller, Len Müller, Krige Steyn, Annie Steyn, Kevin Clarke.

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL Hoofleiers 2019 - 2020

President: Doné Smit, Vise-Presidente: Nicolette Botha, Kara Le Roux, Elke Pronk, Rikalize Reinecke en Mihke van der Watt. Huis Steijn se Primaria is: Kara Breetzke. Onder Primarias: Andrea Keeve en Ilandré Pont.


LAERSKOOL PRETORIA-OOS O.13A Netbal Die dames het n opwindende seisoen verwag met goeie gees en spel. Hulle was op toer na Raloka Ranch en was goed voorbereid vir die seisoen. Ongelukkig het Covid19 so bietjie kom inmeng. Dankie aan Me Melissa Oberholzer en Me Wilmi Loubser vir julle harde werk.

O.13A Rugby Ons 1st span was goed opdreef en het uitgesien na n wonderlike seisoen. Ons jaarlikse Volkrust toer was op die kaarte tot Covid 19 ingetree het. Afrigters Mnre Frik Snyman , Tiaan Potgieter en Rowan de Beer het die seuns goed voorberei. Dankie menere.

LAERSKOOL GARSFONTEIN 2020 Leiers

O.13A Rugby

Voor: Tiaan Potgieter, Johan Pieters, Franco Schmidt, Jano Gyser, Luan van Tonder, Justin Blom, Adriaan de Jong, Zandré Visser. Middel: Matt Kleingeld, Neo Ledwa, Francois van Niekerk, Nic van Jaarsveld, Riaan Boshoff, Eckard Struwig, Ludwig Röll. Agter: Sean Ritter, Nicolaas Grobler, Jandré van Zyl, Jacques van Niekerk, Reuben van Zyl, Stefan Mc Donald, Henré Prinsloo, Xander Venter, Juan Pretorius, Coenie Groenewald.

Eerste ry: Adriaan de Jongh, Aleah Breedt, Allerick Zwiegelaar, Angela le Roux, Caitlyn Baker, Carah Jansen van Vuuren, Carla van Niekerk, Celine Janse van Rensburg. Tweede ry: Christopher Mulder, CJ Muller, Diederick de Bruin, Eckard Struwig, Elze Hendriksz, Emile Coetzer, Emma Laubscher, Emma Strydom. Derde ry: Fourie Beukes, Gareth Geyser, Haylé Stigling, Henré Prinsloo, Jared Carr, Johan Pieterse, Juan Pretorius, Kayla Reeves. Vierde ry: Klaudia Nienaber, Kristen Baker, Kyra Steyn, Leanie Keyser, Liam Vasconcelos, Licia Hekman, Luan van Tonder, Ludwig Röll, Luhan Groenewald, Luzaan Thiart, Marc de Witt, Marli van Wyk (onderhoofmeisie), Megan Folkus, Mellinique Swart, Mienke Davel, Mikayla Barnard, Naidene Bouwer. Vyfde ry: Nalienke van Deventer, Nanke Schoeman, Nathan du Plooy, Nathan Naude, Nicolaas Grobler, Nina Hay, Oliver Minty, Ruben Schlebush, Ruben van Zyl, Stefan McDonald, Stefan Strydom, Talia Classen, Toni Greyvenstein (hoofmeisie), Villiers Beukes, Xander Venter (hoofseun), Zané Tromp, Zenique Botes (onderhoofmeisie).


HOËRSKOOL GARSFONTEIN Dagbestuur - Dogters

Hoofseun en Hoofdogter

Jana Beens, Gia Eichstadt, Lara de Beer, Carmi Wentzel (Presidente), Amy Wiese, Anri Engelbrecht.

Dagbestuur - Seuns

Voor: John-Hendry van der Linde, Tian Pretorius, Amico Eybers. Agter: Marcel Heever, Stefan Voges (President), Marchant de Villiers.

KARAVAAN- EN KAMPEERWAENTJIEHANDELAAR

NUUT, GEBRUIK & VERHUURINGS Kontak Besonderhede:

Tel: 012-944 1919 | Sel: 083 656 6456 950 LYNNWOOD WEG, EQUESTRIA

Stefan Voges en Carmi Wentzel.


LAERSKOOL MENLOPARK Onderwysersdag

Juffrou Monnique de Ridder, Andrionette Bester en Odette Klopper.

Graad 7 onnies: Suzette Rothman, Michelle Erasmus, Madeleen Cox en Susan Coetzer.

Simeon Kruger wil graag soos die hoof lyk en juffrou Desiré Klopper.

Wit Mnr. Francois van Biljon, juffrou Lizette Ferrreira en Lianda Kruger.

Me Verni Oberholzer en Adia Middel.

Me Lené Prinsloo.

Mnr. Johan Roets.

Juffrou Theresa Loots en Lianda Kruger.

Mnr Tommie Rademeyer

Juffrou Lizanne Louw en Madeleen Cox.

STRAIGHT

O U T TA SCHOOL

Where to from here? Consider your options for after school. View our matric guide of institutions in SA on www.awsumnews.co.za With our dedicated, highly professional and friendly team, We’re YourWe’re Store!Your Store! With our dedicated, highly professional and friendly team,

All Schools Congratulate All Schools Menlo Paint Menlo Paint Congratulate and Hardware and Hardware and Achievers on Their on Their and Achievers would likewould to: like to: Hard Work andWork and Hard Dedication. Dedication.

We provide: We provide: •

Competitive prices • Competitive prices

Availability of productsof products • Availability

Expert advice & assistance • Expert advice & assistance

No Client too or too Small • No Big Client Big or too Small

Find us on: Find us on: Visit our website: Visithttps://www.menlohardware.co.za our website: https://www.menlohardware.co.za


DIE HOËRSKOOL MENLOPARK O.19A Rugby

O.19A Seunshokkie

Voor: Stefan Maritz, Theo Malan, Roald Hattingh en Francois Oosthuizen. Middel: Arno van der Walt, Niel Beukes, Tiaan Lange (kaptein), Marcelle Deysel, Lincoln Adams en Wian Faber. Agter: Reynier Overweg, Wiaan Mans, Theo Daly, Wybri Thuynsma en Barend Bezuidenhout.

Voor: Christian Schutte, MJ Raath, Cornè Burger, Christiaan Daniels, Schalk Grobler, Sebastian Strydom. Agter: Daniël du Preez, Eduard van der Walt, Wian Groothof, Sam Mbuyane, Matt Lombaard, Dyan Oosthuizen, Michael van Niekerk, Gerald du Plessis, Alex Mook, Tiaan Jansen van Rensburg.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Voor: Schazelle Roux, Shani Davies. Middel: Rozelle Hattingh, Jana Matthysen, Milla Coetzee, Shanè Breed. Agter: Giselle Gurschler, Cameron Horn, Belinda Janse van Rensburg, Bodine Degli-Umberti.

Voor: Lauren Coetser, Simonè Potgieter, Micae Myburgh, Cara du Plessis, Carla Petersen. Middel: Alexia Hill, Inaldi Uys, Lindi van den Berg, Noèlle van der Walt, Emmerè Steenkamp, Danèlle van der Walt. Agter: Marli van Rensburg, Dete Schutte, Bea Loubser, Annine Louw, Chrizel Beyers.


LAERSKOOL WIERDAPARK O.13A Rugby

O.13A Netbal

Eerste ry: Hanco Nel, CJ Henning, Stefan Van Der Vyver en Keagan Knighton, Jaydon Roberts. Tweede ry: Mark Collins, Kyle de Bruin, Zirk Meyer (kaptein), Marinus Langerman (o/kaptein), JG van Niekerk en Elmar Olivier. Derde ry: Keanu Goss, Ruhan Bezuidenhout, Hugo Theron en Darren Bruwer. Vierde ry: Daruis Nortje, Morné Smit, Jordan Meyer, André Marx, Logan Knott en Liam Venter.

Voor: Danielle Swanepoel, Michelle de Jager (afrigter) en Nilene Bezuidenhout (o/kaptein). Agter: Nicole Nortjé, Luka de la Port, Jana Kriel (kaptein), Anke de Jager, Clarissa Vermeulen, Jolindé Bezuidenhout en Carla Taljaard.

Redenaars Eerstespan - Super12

2020 Wetenskap Ekspo

Zoë Arndt, Anika Voges, Jaylin Jooste en Christia Möller.

Ruan Visser en Benno Pretorius (gr.7) ontwikkel instrumente om ouers en kinders te help om ‘n ooreenkoms oor selfoongebruik te bereik.

Roché Oberholzer (gr.7) plant ‘n kei-appel om te kyk hoe goed dit in Gauteng aard.

BRONBERRIK

Trading hours: Monday - Friday: 08:00 - 19:00 Saturday: 08:00 - 13:00 & 17:00 - 19:00 Sunday: 10:00 - 13:00 & 17:00 - 19:00 Public Holidays: 10:00 - 13:00

Tel: 012 653 4191 Fax: 012 653 4199 400 Theuns Van Niekerk St, Wierdapark, Centurion, 0157 info@bronberrikapteek.co.za | www.thelocalchoice.co.za

Download previous MOBILE BATTERY ON CALL SERVICES

on www.awsumnews.co.za


LAERSKOOL SWARTKOP Graad 7’s

Eerste ry: Abigail Bergh, Adél Townsend, Adriaan Britz, Aiden Lundie, Alishia Middleton, Amanda du Plooy, Anelle Swart, Aniela Jablonski, Anina van der Merwe, Arno Laubscher, Ashley Gates, Ashton Botha, Benjamin Beukes. Tweede ry: Bianka Bester, Brandon-Lee Pearson, Brent Biddulph, Brigitte Meyer, C J Buchling, Caitlyn Parker, Candice Botha, Cara du Toit, Casidy Lewis, Chandré Smith, Charles Stopforth, Cherize de Jonge, Clara van Aswegen. Derde ry: Clarisa van der Bank, Clarissa Ford, Connie Ramalefane, Conrad Botha, Dalain Crous, Danél Smith, Danielle Stoltz, Danielle Vorster, Danika Malan, Daveron Arries, Dean Underhay, Deon Diedericks, Derick de Beer. Vierde ry: Derick Heydenrych, Dihané Crafford, Dirco la Marque, Dylan Cilliers, Eljoné Schoeman, Erick Knoesen, Eunice Ramalefane, Gwen Manyele, Hein Mynhardt, Henri Underhay, Iané van Eeden, Ianthe Oosthuizen, Jacques Steenkamp. Vyfde ry: Jade Lensley, Jadon van Rooyen, James Belelie, Jana de Jonge, Jayden Kriel, Jean-Louis van der Merwe, Jeneve van der Linde, Jessika De Beer, Jonathan Nel, Juan Viljoen, Justin Meintjes, Kaelan Foord, Karlien Fourie. Sesde ry: Katlego Manganye, Kaylee Schorn, Keagen Beukes, Keenan Oosthuizen, Klarissa Sachse, Kristen Venter, Kyla Venter, Kyla Weilbach, Kylie Dekker, Lalita Enslin, Lana Bekker, Larissa Langenhoven, Lashawn Botha. Sewende ry: Leonard Lotriet, Lerato Mokwana, Lindie-Anne Smit, Lohan Nel, Luan Isaacks, Luciano Theunissen, Marcelle de Lange, Marco Hart, Mariska Coetzee, Marnus van den Berg, Matthew Bronkhorst, Maya Henn, Maya Steyn. Agtste ry: Megan Butler, Megan Roos, Morgan Watson, Nadia Schutte, Nelmie Mcleod, Nelrie Booysen, Nicola du Plessis, Nikita Erasmus, Nina Jones, Phia Fourie, Phoebé Steyn, Pieter van Wyk, Quintin Pretorius. Negende ry: Rainart Behrens, René Grundlingh, Rico Coetzer, Rikus van der Merwe, Ronan Doyle, Ruvan Kruger, Samantha Viljoen, Saskia Hattingh, Shannon Barnard, Sophia Coetzee, Sunika Botha, Sussa Nkomo, Sydzer de Wet. Tiende ry: Talia van der Walt, Thato Tema, Tishé Butler, Tonya Wheeler, Unarine Khangala, Vané Geldenhuys, Wian Koegelenberg, Wickus Strydom, Wihan Koster, Yarnu Botha, Yolanie Tebbutt, Zané Bothma.


LAERSKOOL BAKENKOP Graad 7’s

Eerste ry: Aiden Labuschagne, Aimee Tyson, Alex Kock, Alexander Joubert, Alexis Mels, Anke Paton, Anton van de Giessen, Ashley Retief, Bianca van Rooyen, Caitlin Botha, Chané van Rooyen, Chanelle van Rooyen, Charmaine Botha, Christian Greyling, Christopher Havenga, Cornell Cousins, Darius van Stryp, Dené du Plessis. Tweede ry: Desireé Schoeman, Dewald Jordaan, Dian Jacobs, Dylan vd Westhuizen, Elanie Booysen, Eli Ecroignard, Elijah Visser, Elizané Barnard, Estian Böhmer, Euné Haasbroek, Franco Swart, Gea Marx, Gerhard Milliës, Gerrie Burger, Gerrie Marais, Handré Coetzee, Hanno Jacobs. Derde ry: Heinrich Venter, Inge Vosloo, Jacques van Zyl, Janru Steenekamp, Janson Henery, Jayden Lee Cronwright, Jeandré Jacobs, Jeandré van Wyk, Jizelle du Toit, JJ Fourie, JJ Nel, Joan van Aardt, Jolene Jooste, Jolene vd Merwe, Jordaan Otto, Juangerhard Engelbrecht, Karla Nagel, Keanu Bance. Vierde ry: Kirsten Strydom, Leandri de Ridder, Leané Prinsloo, Lezé Dercksen, Lincoln Mallandain, Line Liebenberg, Luan du Plessis, Marchell Naudé, Marghereet-Visser Botha, Matthew Muller, Matthew Oldewage, Megan Cornelissen, Mia de Klerk, Miancke Botha, Milan Nel, Monica Swart, Musa Mahlangu, Natalie van der Bank. Vyfde ry: Nianri Botha, Nicolene Knoetze, Nina Roos, Owen Bisschoff, P.F Potgieter, Renier Combrink, Riaan Smit, Rijn Schoeman, Rikus Venter, Roché Green, Ruan Bredenkamp, Ruan Knoesen, Ruan van Rensburg, Ruben Claassens, Ruben Pretorius, Ruhan Oberholzer, Stéfan de Villiers. Sesde ry: Stephen Watt, Sumer Erasmus, Suzaan Hough, Tamzin Eales, Tanishka Seepersad, Timothy Oldewage, Tristan Human, Tyhanna Jv Rensburg, Tyrone Nel, Vianca de Roubaix, Waldo Louw, Wian Oosthuizen, Xander Erasmus, Zander Prinsloo, Juf Celmari Human, Juf Chanel Gouws, Juf Elstine Kleynhans, Mnr Anro Meyer.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without being charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


HOËRSKOOL CENTURION Leerlingraad 2020

Akademiese span

Roadshow-span

Interhoër-dirigente 2020

Ongelooflike besparings


HOËRSKOOL ELDORAIGNE Eerstespan Rugby

O/19A Netbal

Eerste Hokkiedogters Toerspan

Eerste Hokkieseuns Toerspan

Eerste ry: Calvin Prinsloo, Rossouw Naudé, Zandré du Toit, Kennith de Klerk. Tweede ry: Reuben du Plessis, Waldo Noeth, FJ Griesel. Derde ry: Francois Bezuidenhout, Lihan Kriel, Carlo Lotz, Adriaan Langenhoven. Vierde ry: Wilhelm Wessels, Duvan van der Merwe, Luhan Oosthuizen. Vyfde ry: Henro Liebenberg, Riwann Ramann, Dawid Walker, Willem-Andries Rossouw.

Eerste ry: Carla van Rooyen, Tania Slabbert, Megan de Clerk. Tweede ry: Eliska Dalhouzie, Christina van der Merwe, Simone Landman, Crystal Shahia. Derde ry: Saskia Brandt, Lizaan Taljaard, Celeste Mulder.

Eerste ry: Annebellé van der Merwe, Carlé Kotze, Chyane Oberholzer. Tweede ry: Dané van den Berg, Janie Wolmarans, Kaylan Poonasamy, Kelly Muller. Derde ry: Liné Crafford, Marlene Plomp, Marlie Ruytenberg, Michan le Roux. Vierde ry: Miché Benade, Monica Jacobs, Monique Heunis, Shandri Taljaard.

Eerste ry: Armand Botha, Schalk Burger, Rico Coetsee. Tweede ry: Louis Conradie, Joubert During, Werner Fourie, Dandre Hattingh. Derde ry: Marcus Havenga, Quinton Hollenbach, Abrie Kotze, Christiaan Roux. Vierde ry: Arend Swanepoel, Luan Swart, Juan Venter, Martin Wentzel.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.