17 AUGUSTUS 2019
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
Boodskap van
Charlie Hofmeyr
Die woord interskole bring verskillende gewaarwordings in mense na vore. As elkeen van ons vandag vir ‘n oomblik gaan stil word en terugdink aan ons eie interskole, gaan baie moet erken dat baie van ons die dag skaars kan onthou. Waaraan ons wel kan dink, is dat dit eintlik net ‘n gewone dag is en dat die son more weer sal skyn. My wens vir hierdie dag is dat ons almal mekaar sal respekteer en ‘n plek in die son gun. Dis nie die einde van die wêreld as ‘n wedstryd verloor word nie; trouens almal van ons verloor in die lewe meer as wat ons wen. Kom ons geniet die dag saam en gun mekaar suksesse in die lewe. Mag elkeen sommer daar waar jy nou die boodskap lees, rondom jou kyk en die prag van die natuur waardeer en eer aan ons Skepper gee. Kom ons gebruik die volgende aanhalings om perspektief oor die geleentheid te kry: • Gebruik jou talente wat jy het. Die bome sal baie stil wees as net die voëls wat die beste kon sing, sou sing; Henry van Dyke. • Jou gawes is jou geskenk van God af. Wat jy daarmee doen, is jou geskenk aan Hom; Leo Buscaglia. Geniet die dag en mag ons met ‘n aangename gevoel in ons elkeen terugkeer huis toe. Veilig ry. M. Michau | Skoolhoof Hoërskool Charlie Hofmeyr - Gasheerskool van 2019
BAIE DANKIE AAN DIE VOLGENDE BORGE Ons wil baie dankie sê aan die volgende borge: Corporate Guarantee RSAM Laastedrif Nexus Tru-Cape Willa Verster Herman Laubscher Landboudienste
Eerstespan rugby, netbal en seunshokkie Eerstespan dogtershokkie Noodhulp Elektroniese rugbytelbord Elektroniese netbaltelbord Grawe van die slote vir die lê van kragtoevoer vir die telborde Eerstespan dogterstennisklere
‘n Groot dankie aan CERES SUPERSPAR wat as 2019 se interskole borg optree.
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.
Page 2
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
R
2019
Hoërskool Charlie Hofmeyr - Dirigente
Hoërskool Robertson - Dirigente
Voor: Hanru Albertus, Damian Prins, Gerhard Smith, Vicky Hendrikz (Cathy Jain Moreland ). Agter: Monique Griebelaar, Tumi Tsemane, Debonay Laban, Raeecha Coetzee, Liann Meyer, Maretha Engelbrecht.
Voor: Jacobus Uys (Kaptein), Suné Grové. Agter: Terry-Ann Kamfer, Aaliyah Jumat, Linde Rabie, Alyssa Marson.
Full strip 45mm (h) x 259mm (w) (PDF)
Hoërskool Charlie Hofmeyr - Pom Poms
Hoërskool Robertson - Pom Poms
Voor: Hestia Kriegler. 2de Ry: Rachel Cilliers, Annimi Burger, Yvette Dumas, Mianel Potgieter, Lauren Charles. 3de Ry: Shasta-Lee Matthys, Rochelle Swarts, Kayla Kritzinger, Juhani van Zyl, Katelynne Titus, Bridgitt Wildschutt. 4de Ry: Tanya Mostert, Sisipho Mazomba, Angelique Willemse, Gisele Pieters, Chane Lochner. Afwesig: Chrizelle Daniëls.
Heel Voor: Lisakanya Gagu en Ethan Jacobs. Voor: Marne Huddlestone, Teane Bezuidenhout, Jefflynne Voigt, Carla Visser (Kaptein), Marezan De Kock (Afrigter), Lezaan van Zyl (o/Kaptein), Junick Jansen, Lynn Marthinus, Rianca Lotter. Agter: Lillian de Wet, Melissa van Zyl, Anje Marais, Danielle Gotze, Jana Waso,Lehandre Wolmerans, Tarah Ibrahim, Melanie Viljoen, Elize Fouche, Leandri van Deventer, Shumonique Julies.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Page 3
JRT TRADERS BK/CC, Trading as/Handel as Posbus 171, Ceres, 6835 Reg Nr. 2006/158974/23 BTW nr. 4560239628
STOCKIST
HOร RSKOOL CHARLIE HOFMEYR EERSTE XV
Voor: Liyema Mvumvu, William Baron, Mckyle Volmoer, Kyle Hofmeester, Queon Graham. Middel: Leightan Onrus, Bernard Rossouw, Johan Swart, Wium van Wyk, Robert King. Agter: Bjรถrn Kruger, Emil Erasmus, Sarel Herbst, Wynand Pieters, Granville Ambraal.
Landbou Onderdele t/a Ceres Landbou Midas | Tel: 023 312 1707 | Vosstraat 87, Ceres
HOĂ‹RSKOOL ROBERTSON EERSTE XV
Voor: Marciano Davids, Kyron Keffers, Hattingh van Dyk (Afrigter/Fisio), Albert Bruwer (Kaptein), Heino Warnich (Afrigter), Christof Viljoen (o/Kaptein), Anton Cordier (Afrigter), Ashwill Sauls, Pieter Willem Cilliers. Agter: Elwayne Muller, Andrew Williams, Dane Bezuidenhout, Antonie van As, Neville Cooper, Keenan Rolosi, Johannes van der Walt, Tylor May, Prevan Roos, Michal Goss, Maxwell Rhode, Merlon October, Killarno De Klerk, Gladwin Arendse.
ANDER SPORT
Hoërskool Charlie Hofmeyr - Skaak Voor: Anna-Maré Esterhuysen, Carl Rhode, Peter Malgas. Agter: Christian Cloete, Jovàn Nieuwoudt , Rocco van Velden.
Hoërskool Robertson - Skaak Voor: Engelbrecht Mostert, Darren Prins (o/Kaptein), Herman, Mentz (Afrigter), Hanno Bothma (Kaptein), Wouter de Wet. Agter: JA van Aarde, Matthew Barnard, Christian Wentzel, Johan Coetsee, Craig Rossouw, Riëtte van Tonder, Ayden Jonas.
Covering more than 350 school events nationally
STERKTE AAN ALLE SPANNE!
YOUR QUALITY ELECTRO SHOP
Commercial Industrial Electronics Electrical Supplier 2 Cloete Street | Ceres | 6835 Ph: 023 316 1209 Cell: 084 469 9574 nicole@wjcotterelectrical.co.za johann@wjcotterelectrical.co.za ilze@wjcotterelectrical.co.za
RUGBY A-VELD TYD
SPAN
NETBAL B-VELD
TYD / HELFTE
BAAN
TYD
SPAN
TYD / HELFTE 25
09:10 09:20 09:20 10:10
08:30
0/15A
25
08:30
0/14B vs LS Vergesig
09:40
0/16A
30
09:50
0/15B
25
10:50
0/19B
30
11:00
0/14A
25
POM POM MEISIES
12:10
0/19C
25
12:00 12:30
0/13A LS Gericke vs LS Robertson
25
Charlies en Robertson leerders berei voor vir kreet en skoollied 13:30 14:00
08:30 09:10
A 0/16B
B
C
E
F
0/17A
0/13A LS Gericke vs LS Robertson
0/19C
0/16C
Voorstelling van eerstespanne 0/19A
10:15 10:50
0/19D
0/15A
0/19B
0/17B
0/16D
10:50 11:25
0/15B
0/14A
0/16A
0/14C
0/15C
11:25 12:00
0/13A KBV vs 0/13A Robertson
0/14B
0/14D vs LS Vergesig
0/15D
Voorstelling en skoollied 019A
35
HOKKIE TYD 08:20 - 09:10 09:10 - 10:00 10:00 - 10:10
A-VELD - ASTRO TYD / HELFTE 20 x 2 20 x 2 Voorstelling
SPAN 0/14A Meisies 0/16A Meisies 0/19 A Meisies
10:10 - 11:10
12 x 4
11:10 - 11:20
Voorstelling
11:20 - 12:20
12 x 4
0/19A Seuns
12:20 - 13:10
20 x 2
0/16A Seuns
Page 8
TYD 08:20 - 09:10 09:10 - 10:00 10:00 - 10:50 10:50 - 11:30 11:30 - 12:10 12:10 - 13:00
B-VELD (Langs B-Veld rugby) TYD / HELFTE SPAN 20 x 2 0/19B Meisies 20 x 2 0/19B Seuns 20 x 2 0/19C Meisies 0/13A LS Gericke vs 15 x 2 LS Robertson Seuns 0/13A LS Gericke vs 15 x 2 LS Robertson Meisies 0/14A Seuns vs 20 x 2 FD Conradie 0/13A
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Hoërskool Charlie Hofmeyr
Hoërskool Robertson
Emil Erasmus
Albert Bruwer
Eerstespan Rugbykaptein
Eerstespan Rugbykaptein
Posisie: Flank Geboortedorp: Middelburg, Oos-Kaap Hoogte: 1.83m Gewig: 91 kg Eerstspandebuut: Dit was teen D F Malan in 2018. Bynaam: Steve-O/stoffel
Posisie: 3 Geboortedorp: Robertson Lengte: 1.8 m Gewig: 105 kg Eerstespandebuut: April 2018 Bynaam: Allie
Beste herinneringe op die veld? Dit was definitief om vir Hermanus te klop.
Beste herinneringe op die veld?
Stokperdjies buiten rugby? Jag.
Stokperdjies buiten rugby?
Hoe het jul seisoen tot dusver verloop? Baie goed.
Hoe het jul seisoen tot dusver verloop?
Dit was baie lekker om vir Montagu vir die eerste keer in 8 jaar te wen.
Jag.
Dit verloop sover baie goed, ons het al einde 2018 begin met die voorbereiding vir 2019. Ons speel daarom mooi rugby wat ons geniet en die ondersteuners geniet dit net so baie.
Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom? Ek het besluit om hierheen te kom omdat my broers onderskeidelik hoofseun en onderhoofseun hier was.
Hoekom het jy besluit om na hierdie skool te kom?
Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerstespan uit te draf? Dit is vir my baie spesiaal om kaptein voor die hele skool te wees en ek is trots op my skool.
Wat maak dit spesiaal om vir jou skool se eerste span uit te draf?
Wat is jou gunsteling posisie? Flank.
Wat is jou gunsteling posisie?
Ek het besluit om hierheen te kom omdat my hele familie in Hoërskool Robertson was en ook omdat die skool vir my uitstekende geleenthede bied.
Dit is vir my spesiaal om saam met my “broers” uit te draf, om die trots, kultuur en tradisie te beleef en deel te wees daarvan.
Nr. 3.
Wie is die grapgat in die span en hoekom? Die snaaksste manne in die span is definitief Kyle en Leightan, want hulle maak gedurig grappe.
Wie is die grapgat in die span en hoekom? Christof Viljoen is die grapgat in ons span. Hy is ons losskakel en hy sê die snaaksste goed op die snaaksste tye.
Wie is die gym bom in die span? Christopher.
Wie is die gym bom in die span?
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? God, my span en my familie motiveer my om Saterdae my beste te gee.
Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee?
Pieter Willem “Hulk” Cilliers.
Is daar een spesiale persoon wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is sy/haar naam? Ja, daardie persoon is definitief Adriaan Nelson. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Dit is vir my baie spesiaal as ons afrigter sê hy is trots op ons as ‘n span. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? Igne Erasmus. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal en hokkie speelsters? Netbal - Rene Basson; Hokkie - Monique Grobelaar. Kies Een:
Die 14 ander manne wat saam met my opdraf en die trots van die trui en die skool.
Is daar een spesiale persoon wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is sy/haar naam? Ek kan dit nie antwoord nie, maar ek dink daar is genoeg wat kyk.
Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Dit is vir my baie lekker om saam met my span die wedstryd te vier en om die skoollied te sing na die wedstryd.
Wie was jou matriekheld toe jy in Gr. 8 en Gr. 9 was? My matriekheld was my broer, hy was matriek toe ek graad 8 was en hy was ook kaptein van die eerstespan.
Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespelers?
Duikslag uitvoer of ‘n Gaping slaan? Duikslag uitvoer. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wendrie druk.
Netbal – Linry Johnson; Hokkie seuns – Jacobus Uys; Hokkie dogters – Karla Bruwer.
Kies Een: Duikslag uitvoer of ‘n gaping slaan? Duikslag uitvoer. Dummy of side-step? Dummy. Wendrie druk of wenskop? Wenskop.
Kry die onderhoud aanlyn by awsumnews.co.za AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Page 9
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR RUGBYSPANNE
0.16A Rugby Voor: Aiden Hofmeester, Ruaan Mabasa , Ethan Flucks, Wayne Oellrich, Calvin Swarts, Grant Februarie. 2de Ry: James Ravenscroft, Corné Rossouw, Marlon Davids, Ryan Shapley, Fabian van Wyk, Shaan Langeveld. 3de Ry: Brintley Carelse, Keanu Witbooi, Evan Plaatjies, Heinrich Smit, Matthew Davids. Agter: Marco Enslin, Stephan Fourie, HP Kruger, Henrique Pietersen, Paulus Cornelissen.
0.15A Rugby Voor: Christiaan Potgieter, Bram Heyns, Ruan Rossel, Daneel Malan, Aaron Swarts. 2de Ry: Kayde Laban, JP Palvie, Stiaan van Niekerk, Janco Swart, Kyle Swartland. 3de Ry: Liam Uys , Stefan Groenewald, Maissa Gningue, Cole Nasson. Agter: Conrad Weber, Cillié du Toit, WD Muller, Wilmar Winterbach, Robert Herbst.
0.14A Rugby Voor: Juan Marais, Connor Baron, Ronwill Frans, Daniël Pieters, Marcus Nasson. Middel: Lawrence Jantjies, Niquin Petersen, William Manuel, Matthew Syster, Benja Muller. Agter: Wilhelm Nel, Manus van Zyl, Daniel Conradie, Coenraad Groenewald , Johann Coetzee.
Page 10
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
HOËRSKOOL ROBERTSON RUGBYSPANNE
0.16A Rugby Voor: Hanri Arendorff, Adrian Swartland, Tokollo Calata, Altus van Niekerk (Afrigter), Thean Swanepoel (Kaptein), Zane Lureman (Afrigter), Andries van Tonder, Deronde Slinger, Theo Mbovu. Agter: Patrick Mpiko, Wendell Philander, Jaydin Cloete, Luthan Absolon, Nahian Hossain, Marco Goss, Jayden Siljeur, Carlo Both, Kirwan Meintjies, Kirswill Mouries, Robin Smith, Davino Arendorff, Treveno Strauss, Unam Hobe.
0.15A Rugby Voor: Gillarmo Braaf, Jeandre Viljoen, Jumaine Eyssen (o/Kaptein), Hattingh van Dyk (Afrigter), Christopher Ward (Kaptein), Herman Mentz (Afrigter), Petrie van Dyk, Luke Muller, Craig Rossouw. Agter: Mathan Pienaar, Sean Cedras, Ruwan Stevens, Mullan Burger, Ryan Fortuin, Zackira Carolus, Zidane Jumbo, Christiaan Viljoen, Hendre van Zyl, Helgard Bruwer, Wouter de Wet (Spanbestuurder), Ishan Timmie, Xavier Lochner, Luan Willemse, Hiskia Sebonicke, Kyle Seconds, Tristan Gallant.
0.14A Rugby Voor: Mullan Burger, Wouter De Wet (Span bestuurder), Craig Rossouw (o/Kaptein), Hattingh van Dyk (Afrigter), Helgard Bruwer (Kaptein), Herman Mentz (Afrigter), Hiskia Sebonicke, Petrie van Dyk, Ryan Fortuin. Agter: Tyron Prins, Tristan Gallant, Nevan Lekota, Jeandre Viljoen, Sean Cedras, Rethan Da Silva, Luke Davids, Len Bester, Luan Willemse, Dihogen Jeneke, Keano Stellenberg, Diego Karelse, Ruwan Stevens, Jean van Vuuren, Furdleigh Visagie.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Page 11
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR NETBALSPANNE
0.19A Netbal
0.17A Netbal
Voor: Monique Griebelaar, Katelynne Titus, Sunique Moos, Courteney van Wyk. Agter: Liann Meyer, Carli Bassett, Esté Janecke, Dané de Klerk. Afwesig: Juhani van Zyl.
Voor: Danielle Manus, Chloé Philander, Gisele Pieters. Agter: Tanya Mostert, Ané Prins, Anastacia Visagie, Bianca Blom.
0.16A Netbal
0.15A Netbal
Voor: Monique Hanse, Talen Petersen, Gené Honiball. Agter: Chandran Robyn, Ninke Beukes, Admeulin Willems.
Voor: Ashanté Muller, Kyrah de Kock, Mia du Plessis, Jodi Ontong. Agter: Emily Schwartz, Rozelle Boonzaaier, Jacoline Visser, Kayli-Ann November.
0.14A Netbal Voor: Erin Snyders, Lenielle Smith, Meché Mars, Lané Giliomee. Agter: Megan Goosen, Anne-Marie Esterhuysen, Akeshia Haywood, Mia Burger.
Page 12
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
HOËRSKOOL ROBERTSON NETBALSPANNE
0.19A Netbal Voor: Yolanda Molokomme, Mcayla Snyman (Kaptein), Nadia du Toit (Afrigter), Linry Johnson (o/Kaptein), Jean-Marie Terblanche. Agter: Marencia Havenga, Michelle Burger, Marine Perold, Mieke van Schoor, Lynn Marthinus, Leandra Janse van Rensburg.
0.16A Netbal Voor: Elmi bruwer (Kaptein), Anja Gilomee (Afrigter), Melanie Viljoen (o/Kaptein). Agter: Laydene Louw, Theolin Hess, Casey Marson, Denisha Patel.
0.15A Netbal Voor: Lindi Fortuin, Johanine Wessels(Afrigter), Allusiaan Fortuin. Agter: Kashley Ann Olckers, Mervounique Jansen, Hakeem Constable, Lara van der Laan. Afwesig: Lindi Basson.
0.14A Netbal Voor: Cheslin Smit, Ameron Noble, Adriana Albertyn (Afrigter), Riette van Tonder (Kaptein), Chandre van Rooi. Agter: Charnise Marthinus, Jody Jooste, Imke Roux, Ro-ann Lucas.
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Page 13
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR HOKKIESPANNE
0.19A Seunshokkie
0.19A Dogtershokkie
Voor: Rocco van Velden, Wouter van Velden, Kearon Overmeyer. 2de Ry: Mishay Ooka, Damian Prins, Emile Joubert, Eben Basson. 3de Ry: Noah Jacobs, Cobus Louw, Gerbrand Geldenhuys, Heinie Coetzer. Agter: Nichlas Wheeler, Nicolaas van Wyk, Viljoen van der Merwe, Juan van Wyk, Vicky Hendrikz.
Voor: Tiffany Ceasar, Aniké Maré, Alicia Snyman, Nicola Joubert. Middel: Carina Louw, Chané Lochner, Rochelle Marx, Kiyana van Niekerk, Jana Malan. Agter: Bernice Du Plooy, Christin van der Merwe, René Basson, Lynette Geldenhuys, Karli Coetzee.
0.16A Seunshokkie
0.16A Dogtershokkie
Voor: Daneel Malan, Keano Cardoso, Joshua Lintnaar, Ethan van Niekerk. Middel: Atone Ndlovu, Luca Soares, Stefan Bakkes, Joshua du Toit. Agter: Jacobus Bester, Michael Wheeler, Cillié du Toit, Alexander de Beer, Maissa Gningue.
Voor: Elzé Engelbrecht, Lua Brand, Annime Brand, Elizabeth Hendrickz. Middel: Lanique Rossouw, Robyn Hanse, Kiana Rossouw, Gerda-Mari Maré. Agter: Emma Botma, Ronelle Roux, Sanet Swart, Helene Lintvelt, Emma Odendaal.
0.14A Seunshokkie
0.14A Dogtershokkie
Voor: Jeandré Marx, Johan Bohlmann, Marcus Nasson. Middel: Robert Collingridge, Pieter de Villiers, Benja Muller, Ryk van Velden. Agter: Phillip du Toit, Eric Moreland, Daniel Conradie, Marcus Janecke , Johan van der Westhuizen.
Voor: Meghan Fortuin, Lenielle Smith, Demi Theunissen, Jaylynn Titus, Skye van Wermeskerken. Middel: Aldé Bothma, Elizmari Scholtz, Kris Lampbrecht-Vertue, Meché Mars, Simoné Potgieter. Agter: Jill Jacobs, Lané Giliomee, Megan Goosen, Mia Burger, Cecile Steyn.
Page 14
AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
HOËRSKOOL ROBERTSON HOKKIESPANNE
0.19A Seunshokkie
0.19A Dogtershokkie
Voor: Charde du Toit (Afrigter), Werner Leicher (o/Kaptein), Philip McMahon (Afrigter), Jacobus Uys (Kaptein), Jacqeus Niehaus (Afrigter). Agter: Christian Wentzel, Timothy Williams, Ernst Botha, Matthys Odendaal, Keenan Barnard, Juan Drotschie, Engelbrecht Mostert, Diehan Drotschie, Matthew Barnard, Brad-Lee Siegelaar, Chad Calvert.
Voor: Elmarie Burger, Karla Bruwer, Carla Visser (Kaptein), Elzanne Zwiegelaar (Afrigter), Marli Burger (o/Kaptein), Lezaan van Zyl, Gabriella Jordaan. Agter: Alyssa Marson, Emma van Deventer, Suné Grové, Rianca Lotter, Jana Waso, Hesta Bruwer, Jade van Deventer, Mariana Botha.
0.16A Seunshokkie
0.16A Dogtershokkie
Voor: Hannu Le Roux, Jodrey Jacobs, Jacques Niehaus (Afrigter), Christian Wentzel (o/Kaptein), Charde du Toit (Afrigter), AJ Lotter (Kaptein), Hanno Bothma, Christiaan Burger. Agter: Thomas Gordan, Johan Coetsee, Luan Willemse, Rudi van Deventer, Willem Daniel Botes, Oliver Ward, Stefan Gouws, Engelbrecht Mostert, Johandre Damons.
Voor: Ansurie Wessels, Tanya Grové (o/Kaptein), Ilse Terblanche (Afrigter), Suné Marais (Kaptein), Melissa van Zyl. Agter: Anandi Stipp, Domenique Swart, Anika Malherbe, Jana Grové, Anje Marais, Achumile Xanywa, Anele Mhlungulwana.
0.14A Dogtershokkie Voor: Cara Rossouw, Jana Waso (o/Kaptein), Snow Clement (Afrigter), Hesta Bruwer (Kaptein), Marli Gotzé. Agter: Natalie Wagner, Hay-Lee Noudt, Nicolise Viljoen, Lillian de Wet, Kira Courtnage, Imke Roux. AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR vs HOËRSKOOL ROBERTSON 2019
Page 15
CHARLIE HOFMEYR VS ROBERTSON
Vorige Uitslae JAAR
UITSLAG (Charlie Hofmeyr uitslae eerste)
2002
11-5
2003
24-0
2004
15-10
2005
17-26
2006
5-15
2007
29-13
2008
37-0
2009
10-20
2010
19-20
2011
0-28
2012
31-12
2013
22-12
2014
18-15
2015
19-0
2016
9-10
2017
41-20
2018
23-23
Hoërskool Charlie Hofmeyr Sjampanjenooi Anya du Toit
Hoërskool Robertson Sjampanjenooi Jeflynne Voigt