DF Malan vs Bellville - AWSUM Spesiale Uitgawe 2024

Page 1


FRESH EGGS

Die Hoërskool DF Malan vs Hoërskool Bellville

Dit is vir die personeel, ouers en leerders van DF Malan ‘n besondere voorreg om die hoof, personeel, ouers en leerders van Hoërskool Bellville, in ons 70ste verjaarsdag jaar op ons terrein vir interskole 2024 te verwelkom. Verder verwelkom ons ook alle oudleerders van beide skole wat nogsteeds getrou hul almamater ondersteun.

Die twee buurskole het ‘n ryke tradisie oor 30 jaar van goeie gesonde kompetisie op sport- en kultuur gebied. Dit is die grootste Interskole in die noordelike voorstede en 2024 se interskole gaan hierop voortbou.

Die wonderlike van interskole is die feit dat soveel leerders op soveel verskillende terreine die geleentheid kry om hulle skole te verteenwoordig en met hulle bure in goeie gees te kan wedywer. Van die verhoog met musiek en sang tot die rugbyveld, die skaakbord tot die astro, die debatlokaal tot die netbalbaan, van die gholfbaan tot die landloopbaan, nie te praat van bergfiets, kookkompetisie ensovoorts nie. Dan is daar ook die paviljoen waar die DEE-EFFERS en BELLVILLIETE hulle staal gaan wys.

Dit is egter nie net leerders wat deel het aan die week se verrigtinge nie. Selfs personeel, ouers en oudleerders kan nie wag vir die aanbreek van interskole 2024 nie.

Graag bedank ons al die borge, personeel, deelnemers en ondersteuners van beide skole, wat hard meewerk om die sukses van hierdie jaar se interskole te verseker. ‘n Spesiale woord van dank aan al die afrigters, skeidregters en beamptes wat die Interskole week ‘n besondere ervaring gaan maak.

Ons almal sien uit na ‘n week vol opwinding waar ons die genadegawe van die lewe kan vier en goeie verhoudinge verder kan uitbou.

Geniet Interskole 2024!

Hoërskool DF Malan

13:00 o.14A Dogters 13:50 o.14A Seuns

14:40 o.16A Dogters 15:40 o.16A Seuns

16:40 o.18A Dogters 17:40 o.18A Seuns

18:40 Voorstelling van Premierspan Dogters

18:50 Premier Dogters Dogters

19:50 Voorstelling van Premierspan Seuns

20:00 Premier Seuns Seuns

08:00 o.14C Dogters vs. Noordsone uitnodigingspan Dogters Bellville HS Astro

08:50 o.16C Dogters Bellville HS Astro 09:40 o.16C Seuns Bellville HS Astro

08:00 o.14B Seuns DF Malan Astro

08:50 o.14B Dogters DF Malan Astro

09:40 o.16B Seuns DF Malan Astro

10:30 o.16B Dogters DF Malan Astro

11:20 o.19C Seuns DF Malan Astro

12:10 o.19C Dogters DF Malan Astro

OUR TEAM

Editor

Meinette van Zyl

Sub-editor

Aniena Venter

Layout & Design

Rowan Engledoe

Ruveix Venter

Enrico Theart

Bryan Meyer

Sales Samantha Coetzee

Schools Coordinator

Melinda Huysamen

Advertising Coordinator

Juan-Marie Hofmeyr

Distribution

Charl Paulse

HEAD OFFICE

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Christa Pio

Admin Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset.

Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

11:20 Voorstelling van die o.19 A-Span 11:30 o.19A

13:45 Voorstelling van die A-span 14:30 o.19A

Keanu Kamfer 15
Liam Greeff 13
Xander Groenewald 14
Keanu Swanepoel 12
Tristan York 11
Eben Bester 10
Johan Pieterse 7
Colin Burger (o.k) 9 Emile Olivier 6 Jamie Potgieter
Ronaldo Lakay
Waylin Brown
Jayden Gumede
BrondonLeigh Bothma
Matthew Veldsman (k)
Swartz
Viviers

SERVICES

Skin

Anti-wrinkle

Fillers | Collagen stimulators

Hair rejuvenation

Laser hair removal

Laser

Micro-needling

Fat

SERVICES

General family dentistry

Cosmetic dentistry

Paediatrics | Special needs

Clear teeth aligners

Crowns (same day)

Bridges | Dentures

Mouth guards | Bite plates

Deville Centre, Durbanville

HOËRSKOOL DF MALAN EERSTESPAN NETBAL

Kihara Kriel (k)
Ané de Villiers
Kayla Veer
Nelke Bezuidenhout
Mia Kellerman
Mienke Lombard
Lianel Lotriet
Karmi van Straaten
Ané Theron
Emma Doms (o.k)
Elzaan Smith (k)
Micha van Dyk
Andri Stassen
Cara Pio
Simoné J.v Vuuren
Tereske George
Mareijka Swart
Mia Esterhuyse
Jacqueline Roux
Casey Weber (o.k)

Vir die res van die foto’s, skandeer die QR-kodes.

Mnr & Mej DF Malan
Mnr & Mej Bellville
DF Malan - o.14A Netbalspan
Bellville - o.14A Netbalspan
DF Malan - Dirigente & Drommers
Bellville - Dirigente
DF Malan - Kookspan
Bellville - Junior Orkes
DF Malan - Blaasorkes
Bellville - Senior Orkes
DF Malan Hoërskool Bellville
DF Malan - Senior Debatspan
DF Malan - Gholf
DF Malan - Landloop
DF Malan - MTB
DF Malan - English Debate Team
DF Malan - Skaak
DF Malan - Eerstespan Tennisseuns
Anouk de Jongh
Thea Steyn
Aimee Nel
Minke van Niekerk
Marnell Badenhorst
Lucia Dixon
Katrien Barnard Liné van Rensburg
Christie Janson Karoline Bodenstein
Emma Steffen
Emma du Toit

HOKKIEDOGTERS

Luandri Engelbrecth (k)
Anja Gouws (k)
Luché Everts
Lise van Renssen
Juané Visser
Abiah Louw
Tara Ellis Lilly Swart
Lumé
Botha
Liya Holtman
Carla Hattingh
Nicole Meyer
Anneke Roos
Juanine Nel
Lemae Sobey
Tanisha Oerson
Schalk van Greuning
Pierre Groenewald
Schalk Loots
Juwan Badenhorst Keane Stewart
Janco Engelbrecht
Dante Rix (k)
Jano Fabricius Jowan Janse van Vuuren
Henré Mostert
Armando Brogneri
Rudolph Mouton
Nathan Koster Zak Grobbelaar (o.k)
Gideon Lotz
Ian van der Vinne
Jordan Mongia
Corbin De Jager
Andrew Russouw
Ruben Botha
Chris Roets
Bellville - Eerstespan Tennisdogters
Bellville - MTB
Bellville - Skaak
Bellville - Landloop
Bellville - Senior Debatspan
Bellville - Junior Debatspan
Bellville - Junior English Debate Team

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.